• No results found

'n Kenner van die ewolusie van die perdfamilie besoek die Nasionale Museum

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Kenner van die ewolusie van die perdfamilie besoek die Nasionale Museum"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

'N KENNER VAN DIE EWOLUSIE

VAN DIE PERDFAMILIE BESOEK DIE

NASIONALE M USEUM

Dr. C.S. C hurcher, dire kteu r van die Royal O n ta rio M useum in Toronto, Kanada, het onlan g s twee dae by die M u se um deurgebring om fossiel-zebras van Florisbad te bestudeer en ook om Florisbad self te besoek.

Hy w o rd beskou as 'n kenner van die e w o lusie van die perdfa m ilie (Equidae) en ook die kameelperde (G iraffidae). Hy is ook betrokke by n a v o rsin g w e rk in Egipte op fossielvoorkom ste v a n u it fonteine. Verder is hy ook bekend as 'n M u se um kun d ige en het 'n referaat tydens die onlangse S.A. M u se u m svere n ig in g-kon feren sie

te Kim berley, gelewer. Dr. c s C hurcher

VAN HAAS TOT HAAS

Hierdie ja a r is reeds vyf kursusse in taksiderm ie by die N a s io n a le M u s e u m aan sko lie re aangebied. Die doel hiervan is o m hulle te le e rom s e lf d ie re op te s to p v ir p ro je k te en k la s k a m e r u its ta llin g s , o f om d it as 'n interessante stokperdjie aan te w end.

Van meet af w as die kinders baie entoesiasties. Die a anvanklike gegril v ir bloed en vleis tydens d ie a fs la g h e t g o u p le k g e m a a k v ir k le in g e lo w ig h e id to e d ie v o r m lo s e v e l skoongem aak moes w ord. O pm erkings soos "k a n d it w eer soos 'n konyn ly k ? "e n "d is d a n net 'n spul ve re !" het laat deurskem er dat h ulle nie veel geloof in die s p u lletjie gehad het nie. H ier en daar w o u -w o u die b e la n g ste lling begin kw yn. Eers toe die kunsliggam e voltooi is e n daar begin is met die m onteer van die velle, het die gesigte w eer opgehelder. "H y lyk nou meer na 'n konyn as toe hy gelewe h e t!" spreek boekdele oor die tevredenheid van eie handew erk, al is d it nog hier en daar so 'n bietjie krom en skeef.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Door het handhaven van de voorwaarden die gekoppeld zijn aan het kinderpardon, zoals het onderscheid in procedurele achtergrond en het onderscheid in Rijks- en gemeentelijk

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Hoewel dit huidige onderzoek geen verschillen heeft gevonden voor de smaakvolle beoordeling van biologische en niet-biologische producten, hebben resultaten wel laten zien dat

American Women at the Dawn of the 1960s (New York: Basic Books, 2011); Helen Gurley Brown, Sex and the Single Girl (New York: Bernard Geis, 1962); Berebitsky, Sex and the Office:

[r]

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste