• No results found

Swaeltjies se trekgewoontes

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Swaeltjies se trekgewoontes"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Swaeltjies se Trekgewoontes

T Farkas Lente het...so pas aangebreek en swerm s

swaeltjies is reeds in die lugruim bokant die stad en ook op die platteland opgemerk. Elke jaar word die M useum geskakel en bykans dieselfde vrae w ord gevra: W aar w as hierdie voeltjies gedurende die winter? Ek het 'n paar swaeltjies in Juliem aand in my erf opgemerk, hoekom het hulle agtergebly? Hoekom gaan die klein w indsw ael nie weg v ir d ie w in t e r n ie en d ie a n d e r w indsw aw elsoorte wel? Is die Oewer- swaeltjies w at die hele w in te r rondom die dam en bo-oor die rivier rondgevlieg het ein tlik 'n inheemse voelsoort of is hulle ook van die Noordelike Halfrond afkomstig? Ensovoorts, ensovoorts.

Aangesien daar 17 swaelspesies in die gebied suid van die Limpopo voorkom, moet ons eers sekere verskille identifiseer tussen die verwarrende getal spesies om orde vir die oningeligte te skep. Die eerste is dat daar slegs drie spesies uitheemse trekvoels is: die Europese swael, die Europese Oewerswael en die Huisswael; hulle kom by ons aan om die noordelike w in te rte ontsnap, en behalwe vir 'n paar uitsonderings in die geval van die Huisswael, broei hulle nooit in Suid-A frika nie.

A l die ander swaels is regte inheemse voels en hulle broei almal hier gedurende die som er. Heelwat van hulle, soos die welbekende Familieswael, die W itkeel-swael en die Perelbors-swaeltjie, is ook gewone tre k v o e ls w a t v a n a f A p rilm a a n d to t September na die w arm er, tropiese dele van A frika noord van die Limpopo trek. Dit is ook 'n feit dat die trekinstink by hierdie inheemse swaeltjies nie ewe goed ontwikkel is nie. D aar is byvo o rb e e ld die A frik a a n s e Oewerswael of die Klein Streepswael w a t slegs sekere gebiede op die Hoeveld in die w in te r verlaat maar dwarsdeur die jaar in die Laeveld gesien word. Daar is ook die K ranssw ael van die Hoeveld en die Saagvlerk-swael van die S uid-en Ooskaapse kus w at die hele jaar in die broeigebiede uithou.

Alle swaels is lede van die goed-omlynde voel-fam ilie w at onder meer ook gekenmerk w ord deur die uiterste aanpassing om voedsel in die lug te kry. Hierdie eienskap om to ta a l a fh a n k lik te w e e s va n die beskikbaarheid van vlieende insekte of te wel aeroplankton, verklaar tot 'n groot mate hul trekgewoontes. In suidelike A frika is daar 'n betekenisvolle wederkerige daling van die

hoeveelheid aeroplantkon in die w inter, w at in die reel nie die geval is in die gematigde sones van die Noordelike Halfrond nie. Hierdie daling kan, ju is om dat dit hier by ons nie so radikaal is nie, slegs die meerderheid van ons inheemse swaelspesies, maar tog nie almal nie, gedurende die w in te r in die suide uit hierdie gebiede verdryf.

Bogenoemde aanpassing is nie heeltemal uniek in die voelwereld nie. Daar is ook ander fam ilies soos die van die W indswaels, die Naguile of Byevreters w at geheel en al hul kos in die lugruim te vang en dus is hul verblyf by ons in die w in te r aan dieselfde faktore onderworpe.

Ongeag die feit dat hierdie aanpassing 'n verregaande ooreenkoms in liggaamsbou en l e e f w y s e t u s s e n d i e S w a e l - e n W indsw aelfam ilies tot gevolg gehad het, is dit ook 'n feit dat daar tussen Swaels en W in d s w a e ls geen a n d e r v e rw a n ts k a p bestaan nie behalwe dat hulle albei voels is.©

1. Europese Swael — Uitheems

2. Witkeelswael — Inheems

w it

stert effens korter

(2)

3. Huisswael — Uitheems 4. Perelbors-swaeltjie — Inheems

geen donker band op die sy van die nek donker band op die sy van die nek

5. Rooikeel-byevreter — Inheems 6. Klein-windswael — Inheems

w it

w it

The Earliest Fossil Reptiles

known from South Africa

Towards the end of 1979, w hile busy w ith

fieldw ork fo r a geological project on rocks from the Ecca G roup near Prince Albert, the K a ro o -P a la e o n to lo g ist of the M useum , Bruce Rubidge, stum bled upon an in situ

fossilised skull of a large reptile. This find immediately struck him as being perhaps the oldest fossil of a terrestrial reptile yet discovered in South A frica. Spurred on by this idea he searched the area for fu rth e r fossils, but unfortunately to no avail.

Early in .l 980, th is fin d continued to tickle his im agination. A ltho ugh the search for fu rth e r

fo s s ils proved u n fru itfu l, he s till fe lt convinced th a t if there was one there could be more! This curiosity resulted in a collecting trip to the same stratigraphic horison in the Prince Albert district, during w h ic h 6 weathered reptilian skulls and n u m e r o u s p o s t c r a n i a l b o n e s w e re unearthed.

These fossils are at present being prepared fo r fu rth e r study. U nfortunately they are preserved in very hard rock and preparation is proving to be a very slow and tedious

process. ©

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te

wat volgehou. Dat in bulle vergaderings die Patriot voorgeleg en ge- rraadpleeg, en meesal gevolg word. Dat die bevolking ·eenparig blyf weiger om met iets '

In hierdie hoofstuk is uiteengesit hoe verstandelik gestremde, gedragsgeremde dogters in 'n kliniekskool se sosiale opvoeding ontoereikend verloop omdat die

asie na "buite", waar algemeen-vormende vakke deur alle leerlinge geneem moet word, en •n keuse tussen bepaalde studiekursusse of -rigtings oor=. eenkomstig

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25