• No results found

Die Wapad Deel 11 no.2

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 11 no.2"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

--

~~

STUDENTEBLAD

I

van die

$

P.U.

Vlf

C.H.O.

I

~~,~~~~(

DEEL XI. Woensdag. 28 Maart. 1956. NR. 2.

,WAPAD

"

VA

NJAAR TIE

N JAAR DUD

Eerste W AP AD loop

dood in 1943

Dit was in die vuurwarm oorlogsjare dat die behoefte begin

voel is om aan die P.U.K. v1r C.H.O. 'n koerantjie utt te gee. Die

BESEMBOS het as 'n kwartaalblad verskyn, maar dit het eerder die indruk van 'n joolblad gemaak as die offisiC!e orgaan van die

studente van die P.U.K .. Ook die WAPENSKOU het as orgaan

van die A.N.S. twee~maandeliks verskyn. In 1942 het dr. K. S. van W yk

de Vries 'n pleidooi gclewcr vir d1e stigting van 'n nuwc blad om daarin aktuelc vraagswkke te bcspreek en di ,, kussie uit te luk: 'n Pry, vraag is uit-geskryf om 'n gesklkte naam vir Jic bladjie tc kry en Gert van dcr Vyver (tam predikant) het die cerste prys verowcr met sy voorstel DIE WA -PAD. D1e MinJster van Binneland<c Sake het toestemming verleen vir d1c publikasie van die blad en in 1943 i. oorgegaan tot die uitgee daarvan.

Die Redaksic en Administrasie is op-gedra aan d1e Regering van die A.N. S. en dr. Van Wyk de Vries en dr. S. J. du Ple<sJs het die eerHe Redak -sie gevorm. Totiu< het opgetree as Adviseur. 'n Proefeksemplaar is ge• druk en op d1e voorblad was 'n artikel van TotJUS. Die verden! inhoud het bestaan uit artikcls van prof. L. J. du Ple,si , dr. Van Wyk de Vries, d~.

Botha en Monica Breedt. PUBLIKASIE GESTOP Ongclukk1g het die Minister Viln Bmneland'c Sake hom nou besm our d1e moontlikc 11nplikasies van d1c blad aan ,this breeding pl;lcc of Nazi1sm" en hy hct sy tocstemmmg tot d1e

pubbka~1c van d1c blad tcruggctrck.

Die saak is toe daar gclaat, maar

in 1946 is op bcsluit van die Stu -denteraad weer oorgegaan tot die uitgee van DIE WAPAD. Die

Stu-denteraad bet dit toe so bepaal dat DIE WAPAD sal bestaan as die

offisielc orgaan van die

Studente-raad en toe hct die Studenteraad

ook 'n Rcdakteur vi.r die blad

aan-gewys en besluit om die blad te subsidieer indien nodig.

Van toe af het DIE WAPAD ow

afgebroke bestaan as die Studentc-blad van die P.U. vir C.H.O. en as offis1de orgaan van die Studenteraad.

Die vroee u1tgawes van DIE WAPAD bet 'n formaat van ongeveer ses by twaalf duim gehad, maar later IS hc

-sluit om die formaat grotcr te maak, ongeveer die.elfde a die van die VA

-DERLAND. Toe DIE WAPAD in

1955 weer by 'n ander drukker laat druk JS, is besluit om die formaat

weer tc verander. naamlik na die van die huidige WAPAD. Daar is toe ook 'n groot vcrbetering gemaak in J1e

tcgniese afwerking van die blad toe op 'n betcr papier gedruk JS en oor die algemccn mecr aandag gegee is aan

d1c voorkoms van d1e blad.

Arbeids

kursusse

aan

Universiteit

Min

.

Jan d

e Klerk tydens Gradedag

BY GE

L

EENTHEID VAN DIE GRADEDAG, SATERDAG

17 Maart, het minister Jan de Klerk as preker opgetree oor die onderwerp van die noodsaaklikheid van Arbeidskursusse aan die Universiteit. By die geleentheid is Tweehonderd~en~agt grade to.egeken, waarvan ongeveer een derde nagraadse grade was. Dit was ook die geleentheid van die viering van die eerste Lus~

trum van die Universiteit. Die rektor van die Universiteit h.et kortliks 'n oorsig gegee oor die term Lustrum en die wyse waar-op die Universiteit hierdie naam gebruik vir sy feesvierings.

Op vloeiende wy e het minister

Jan de Klerk daarna y rede gehou. Hy het gese dat die U niversiteit '-Y dee! bydra tot die opleiding van werk

-kragte van sy land se industriee en ekonomie. Hierdie opleiding is egter oorwegend van 'n teoretie:-e aard en ,dit is gebiedend noodsaaklik dat ar-beidskursusse ook by die leerplanne ingevoeg word", het hy gese. Die tyd

is ryp vir die instelling van arbeids-wetenskappe - 'n opsig waarin die

Afrikaan e Universitcite ver agterstaan by die oorse e. Vir die unieke Suid-Afrikaanse toestande in die arbeids-wereld moet gebruik gemaak word van die wetenskaplike navorsings van oorsese spesialiste.

Kultuur

en Arbeid

Soms word kultuur en arbeid teen-cor mekaar gestel asof die een niks met die ander te doen sou he nie. het die mini ter gese. Die taak van die kultuur sou dan wees om mensc

te kweek, terwyl die arbeid verlaag word tot 'n kultuurlose eksaktheid. In werklikheid egter word die arbeid wat deur 'n volk verrig word, as maatstaf geneem vir sy kulturele peil. Die P.U. vir C.H.O. i in 'n besonder gun,tige posisie om bogenoemde wanopvatting die nek in te slaan, en die kloof tus-sen arbeid en kultuur te oorbrug.

N

avorsingsn1oontlik-hede.

Vir die ekonomie is dit

nood-saaklik om nywerbcidsvrede te b

e-waar, en ook die produktiwiteit in die bedryf en die behoorlike l

e-wensstandaard is van belang vir die

ekonomie. Tog is daar in

Suid-Afrika byna geen navorsing op

hierdie gebied met al die kleinerc

probleme wat daarmee saamhang,

ge-doen nie, bet die spreker gese. Aan probleme soos die beweging van arbeidskragte in Suid-Afrika, wisse -ling Van rasse, beroepsvoorligting, plasing van sub-normale persone, oues van dae en liggaarnlik ong

c-skiktes in geskikte werkkringe, ar-beidsbronne, diensvoorwaardes, on

-geluk, afwesigbeid van werk en personeelbestuur, is in ons land

by-na geen navorsing gedoen nie.

Daarom, het spreker gese, word daar gevoel dat arbeidsaangcleenthede m:t meer vrug by die kur usse ingevoeg kan word. Dit sal veral nagraadse stu· die op hierdie gebiedc aanmoedig.

Suid-Afrika is deur 'n industrieelc en ekonomiese rewoiusie getref en die Afrikaner betree die nywerbeidsgebit>d rneer en mecr - egter teen betaling van 'n hoc tol, naamhk dat die volk verander van 'n standvast1ge boerebe-volking na 'n massa wat gewin najaag.

Die Suid-Afrikaner is dus as't ware te vroeg ryp en slegs deur wetenskaplike navorsing op hierdie gebied, bet mi -nister De Klerk gese, kan bierdie po· sisie weer herstel word.

(2)

BLADSY TWEE .. DIE \VAPAD''

Woen

dag. 28 Maart, 1956.

J.

TOD SUTTlE.

Komplete

Mansuitrusters

Vir al u KLERASIE en ander

benodigdhede.

PRO REGE-PEIRS

Boekhandel

en

Antikwariaat.

vir al u

DAMES.!!

Kom

koop al u benodigdhede hier op

die

BUL T

teen baje redelike

pryse..

OOK ALLE TOILETW ARE.

Kerkstraat 127 - Telefoon 1,

W etenskaplike Boeke

en Skryfbehoeftes.

CACHET MODES

( EDMS.) BPK.

POTCHEFSTROOM Kerkstraat 59 - Telefoon 1164

TOMSTRAAT 56A FOON 1389

POTCHEFSTROOM

I.

GLASER

OMEGA

en

TISSOT

HORLOSIES

JUWELIER H/v 137 Kcrhtraat en Autolaan

LOOCK

Kleremakers

Calderbanksgebou,

Kerkstraat 102 Telefoon 855 POTCHEFSTROOM .

~

BESOEK-HJlRftY .JEDE

KIN

VIR

BOUMATERIAAL

TIMMERHOUT

en

YSTERW

ARE.

TEVREDENHEID GEWAARBORG

Foon 639

115 Kerkstraat

UNIE BAKKERYE

Posbus 244 - Foon 167 en 1086.

I

BROOD, KOEK en PASTEIT]IES.,

Ba.kkers en Banketbakkers

vir aile geleenthede.

I

TROUE-, VERJAARDAG- en

I

DOOPKOEKE.

Kerkstraat

38, Potchefstroom.

Spoorwegstraat,

Klerksdorp

0.

K. BAZAARS

'

DIE

O.K. BAZAAR HOU DIE MARK ELKE

DAG

DOP

VIR WINSKOPIES WAT ONS LAER

PRYSE

STEEDS LAER LAAT DAAL.

DEUR ONS

WIN KOPIES BESPAAR

U

u

II

1~@@1~ lk<@li11lt~ln1tt

®li11

lb®~~~~~lf

0.

K. Bazaar,

Potchefstroom

Foon

404

Posbu

102

J.

HEIDEMA

Vir

FIETSE,

TIKMASJIENE

en

MOTORFIETSE

J.

HEIDEMA

(teenoor Geref. Kerk.) Kerkstraat 30, POTCHEFSTROOM.

CORNER

FRUIT STORE

vir al u

e

VRUGTE, LEKKERS.

e

SIGARETTE,

e

KOELDRANKE en

e

VERVERSINGS.

VRUGTE en GROENTE.

Bekend

vanwee sy

UITSTEKENDE DIENS!!

Drink

S

&

S

en

Genie!

DIE BESTE

SUPER

ORANGE

TING-A-LING

PEP-A-DILLA

TOP HAT

SHERR

&

SHAKINOVSK

POTCH. MINERAL WATER

~ FACTORY

~~~~~~~~~~3E~~~~~~§~~~~~~~~~~~ Phones 16 & 1144 P.O. Box 13

(3)

W oensdag. 28 Maart, 1956. .. DIE WAPAD" BLADSY DRIE

'DiE IWapad

Woensdag 28 Maart, 1956.

Offisiele Studentekoerant van die P.U. vir C.H.O.

DIE

WAPAD IN

T

IEN JAAR

Dit is met vreugde dat ons nou kan terugkyk op die tien-jariqe bestaan van DIE W APAD as die studentekoerant van die P.U. vir C.H.O. en as offisiele orgaan van die Studenteraa::L EIJers het ons kortliks die ontstaan van DIE W AP

A.D

geskets (Sien berig op bladsy een). Met die groei van die studentetal

van die inrigting het ook die bestaan van 'n studentekoerant noodsaaklik geword.

Om twee rede~ kon die ou BESEMBOS nie !anger die plek

vul wat die W APAD tans inneem nie. Eerstens moes die BE-SEMBOS die karakter van 'n tydskrif dra wat die rigting en grondslaq van die Universiteit weergee. Dit kon dus nie eintlik dien as 'n studentekoerant nie. En as ·DIE WAPAD dan tog nie die beginsels van ons inrigting prysgee nie, kan dit r!;uem mcer optree as 'n nuusblad. In die tweede plek kon die BESEM-BOS ook nie ageer as die offisiele orqaan van die Studenteraarl

nie. In hierdie opsig kan DIE W APAD volkome a an sy doe! bean twoord.

Vir tien iaar al. Ons be~ef volkome dat in hierdie ticn jaar

daar a! qeskille was oor die bestaansreg van DIE WAPAD en ons besef ook dat die vorm van DIE WAPAD wat betref sv in-houd in hierdie tien jaar ook in die gedrang was. Maar elke .keer het DIE W APAD groter bewvs gelewer dat sy bestaan uiters

noodsaaklik is. Maar ons wil dit tog betwyfel dat a! ons studente hiervan bewus is.

DIE WAP.A.D gen1et minder aandag in ons studentelewe as wat die geval behoort te wees. Bewys hiervan is die aantal intekenare op DIE WAPAD en ook die manier waarop dit gelees word. As ons tog ook maar aan ons studente kun leer hoe om te lees! Ons vurige wens· is maar net dat ons studente ook a! meer en meer onder die besef sal kom van die onontbeerlikheid van DIE WAPAD. Dan salons ook al 'n groot stap vooruit gevorder het en dan saf DIE WAPAD a! ver gevorder het op die pad waarvoor hy daargestel is om te bereik.

'DiE

!B:/;E[1E

9 w

nd

1-fa9

on2 \WdEn

2

k

a

p.

,

UL7-Met die keuse van .. Ons Beginsels'' as onderwerp vir die feesviering van die studente tydens die herdenkmg van die vyf-jarige bestaan van die Umversiteit en die keuse van .. Die Bybel as Grondslag van die Wetenskap", het die Srudenteraad sekerlik 'n moedige stap geneem. Dit beteken veel vir die studente as dit uiting van hulle blydskap oor die vyfde verjaardag van die

Uni-versiteit is. dat hu!Je juis die beginsel grondslag van die P.U. vir C.H.O. as onderwerp neem om met die ander Universiteite van ons land daaroor samesprekmgs te hou, terwyl hulle geweet het dat van d1e ander Universiteite nie dieselfde standpunt huldig nie.

Dat d1t ook wei waar 1s dat die ander Univers1teite nie op aile gebiede met ons kan saamstem nie, is bewys deur die optrede van die verteenwoordigers van die ander Universl\eJte wat daar teenwoordig was. Terwyl elkeen van hulle sy eie standpunt ge-hc d en nogal sterk gestel het, was daar in meer as een geval 'n standpunt wat radikaal van die van ons verskil het en wat ons

·elfs met verba mg vervul het, vera] waar dit gegaan het om mense wm ons oesKou as ons•e1e bloedverwante.

®nrbtnking

'N

L

EE LEWE!

Dan. 5:27 . . . . ,u is op die wccg-skaal geweeg en te Jig bevind."

'n Lee lcwe! - Dit geld in die

ware sin van die woord van cite lc,ve van Belsasar - Hy wat 1n dnnkgelag vcrkeer het, terwyl die vyand op die poorte van die stad aanstoot.

Die Skrif aan dte muur maak wei

'n indruk op hom, maar dit is gou verby. So min glo hy van die profcsie wat in daardie Skrif vcrvat IS, dat hv

Daniel uitroep tot die derde keiser j·,

sy koninkryk - waarvan die dae gc·

tel is!

Die hoofsonde is nie die ontwyd!n'! van die tempelgereedskap nie - Sy hoofsonde is >y negatiewc

lcwensin-stelling! Die !esse van die historic aan Nebukadnesar hct hy ncgecr. Maar

vera!; .,Die God, in wie se hand u

!ewe is, en wat a! u paaie heskik, h rt

u nic Verheerlik nicl" Daarom i, sy

!ewe .,te Jig bevind". Dit het gce•1

inhoud gehad nie! Dit wa' 'n lee lew~' En so 1: clke lewe wat Got! nic

verheerlik nre - 'n lee lcwc - ook

in om studentcgcmccnskap.

Or" word geroep om ons dae tc tel, maar ook tc weeg, medcstud~ntc!

Onthou; ,dtc mens sicn aan wat voor

oc is, maar God sien die hart aan !"

En die oordccl oor u lee lcwc lc

in vier vreemde woordc aan cite muur; mene, mene, tekel ufar>in.

Aan cite ander kant. die bcvrydtng van Jic oordecl le in vier vreemdc

woorde aan die kruis: Eli, Eli lama, Sabagtani - sodat om tot God

ge-neem en nimmer weer dcur Hom

vcr-laat sou word nie- Vir wic in Christus

glo. kry die !ewe inhoud. Dit word

vrugbaar! Gehccl vir Christus! Laat dit

ook so wee;; met om, medestudente. En laat in a! ons docn en late dtt voorop staan; Alles tot die eer van

God!

P. J. STEYN.

En dit het weer duidelik Heblyk dat die standpunt :vaarop ons staan, 'n standpunt is wat 'n heHte eenheicl vertoon Vir eeuc a! het die stryd 9ewoed om die dualisme tussen qdoof eP wete en dit is inderdaad 'n dualisme as die wetenskap beoefen word soos wat op die aand van die Simposium aan ons qestel is. naamlik

dat jou wetenskapsbeoefening niks met jou geloof te doen maq he nie. Dan is die botsin9 onvermydelik. Want sodra as wat jy nie 'n God aanneem wat die soewereine Skepper van die Kosmos is nie en wat die wonderorde en oerverskeidenheid in die Skep-ping qele het nie. dan moet iy in die verklaring van jou weten-skaplike resultate noodwendig bots met jou geloofsbeginsel . Want die wonder van God in die natuur sal ons met ons sonde verduisterde verstand nooit deurgrond nie. As ons nie die Bybel gehad het om hierdie Jig op ons wetenskap te werp nie, sou ons ook maar gewees het soos een wat in die duisternis rondtas.

Maar ons staan nie aileen verstom nie, maar dit is ook 'n

groot vrees wat ons aangryp. Want wat van ons Afrikanervolk wat nog altyd hom daarop beroem het dat hy 'n volk is wat die Calvinisme met hart en siel aanhang, as hierdie wetenskapsbe-skouing moet deursuur ook na die bree lae van ons volk? En wie sal dit keer? En daarom die beklemming om ons hart. En daarom die besef dat ons taak en roeping in ons volkslewe nog groter is as wat ons dit ons nog altyd voorgestel het. En as hierdie Simpo-sium maar daartoe bygedra het om ons duidelik voor hierdie gevaar te stel, om ons oe te open vir hierdie bedrciging, dan sal die Studenteraad sekerlik nie beskaamd staan oor hierdie poging van hom om ons Bybelse grondslag so pertinent onder die aandaa van ons studente te bring nie.

REDAKSIE

E. J. Smit (Hoofrcd.). C. D. Roode (Asst.-hoofred en Kuns), P. J S. tic Klerk D. C. Coetzee en mcj. M. !:ltoker (Nuu•). mcJ. H. E. Dekker (Kuns), ]. C.

Coet~ee en mej. E. C. L. Seyffcrt (Sport), H. J. van dcr Walt, P. J. de Bruyn en mej. J. Erasmus (Varia), P. Brandt (Aflos) en C. Harnngton (Fotograaf).

ADMINISTRASIE

J. C. Hendriks ( Sakcbcftlll!rder), A. G. E. Y

,,c]

(

/\Jvcrtenstc bc,tuurt!cr) B.

v.J. \Valt, P. ] . . Rickert, H. Stcyn. ]. Hoogcnt,oczcm, C. J. St~~nkamp. A. Pyper,

J.

lc Roux, F. Koux, rllL'jJ. K. Pn·tonu,, M. J. MuwL en:\. Opp~nu.tn.

(4)
(5)

Woensdag 28 Maart. 1956. ..DIE WAPAD" BLADSY VYF

q,Qan

'n Woordjie "an hartlike gelukwense aan .. Die Wapad" met sy t ende veqaardag. Mag u voortgaan om. soo!; tans. prag-tige koordinerende werk te doen. En mag daar nog vele red ak-sJes wees wat ons studentekoerant op so 'n waardige wyse dien as Jie klompie wat vir die puik UJtgawe van 7 Maart 1956 ver·

antwoordel'k \laS.

Ook aan alie nuwe graaddraers. veels geluk. Ons J!; saam

met u bly.

Vcr Yc1c •akic' van mccr organi>ato· ril''C aard '' tan• onder hande m Ul<'

Studcnteraad<kantnor. H1er i" 'n paar

van hulle.

PROJEKTOF VI s-liD :"lTE-SAAL

D1e projcktor·kamcr 1n d1e Stud n• te,aal " 1wg <teed' Icc,.: Die Studen· tcraad I' tan< hc.1g om met oum Pict

Buy>, hckendc Remhi!m:!t·"1an C::l

<kcrker \,ln Ole P. \ ', B 1y <rofc:,

kop hymeka.1r tc >It 10 hierd1c ver• hand. Sodn a' UIC planne moot vo·~l aannecn hoor u mcc r.

DIE LIEFDE.

Dan 1 daar ook 'n kom mi< tc w.11

hc<t~ 1 met 'n amorcu,·geografic .: •tudic v,tn dtc P. • •tcrre1n. Hullc

moct num!tk ingaan op t!tc dicnlik

hcid van d1c hutdlgc pla-ing van "'

<ere hanktc< en ook aanheH!tngs ducn

·net dtc ont! op hyvocg111g van derge"

lykc hankie' tn d1e nahye tockom<. ok d1e kwc< ic hout/konkrect al hulle oplcttcndc oc nie on <nap ntc. "tcrktc \'tr htcrd1c ltcfdcvolle arhc1J!

LENINGS EN . . . .

D1e 0" 19·sp,tniiC 'l" odcnq:Jd worJ ~o lak< " om die geld wat bulle ge• lc n hl t, op d1e gc<cttc tyd tcru~ t hcta,tl. D1t hct u1c Studcntcraad r,e nood-.. ak o111 d1e voll(endc hcslult tc m·cm 1'1 verhand met lcning> wat hy

d1e Studcnteraacl aangq~;,an word. In die eer tc pkk •al h;::game wat 'n lcntng "1! a,lJlga.ln, per>oonltkc

•Ckunt<:l nr afhctaltn; na vcr•tryk1n van dtc lcning•tydperk moct b1ed" D1t

,a! hopc!tk vcrhocd dat cite cen he·

til tr met kuld wat deur hulle voor· !(anger ,1angegaan ''· opge>kecp 'lt. En In d1c tweedc pick sal 'n boetc

berckcn to.:cr :!0' ~ per Jaar op lk

agter,tallt"o.: tcrughctalmgs ~chef word.

NUWE VOETBAL VELD.

Dtc o 19·<panne •c oefenvclcl word tam hcdrctg dcur dtc nadcrcndc up· ngtm~ ~an dt~ nu' "e Chcmie·laborato· nu11 V.1n owcrhcid<wce hct d1c vcr ock tot dtc Stndcntcraad gekom om el1c wcrk w.It ntc deur ons mt!ttcrc huurmannc afgchandcl kon word ntc,

te voltool

Mnr. J J. !\ , teenkamp. wat dc11r

d1e Studcntcr.lad met d1c Ull\'ucnnc:

van htcrd!t: vcrsuck bela• "· i• gema~ ttg om 'n aardig •o111metj1c \ I f u

<wcct te bctaJI. Laat ons saamwcrk

••o~ in tltc dae toe cite stud ntc

self en dn sondcr .:mgc vcrgocdm~

- du: u1tlc 'an hul sportveld · aange·

r·•k

hu

\REUGDED G EN INTER VAR-SJTY.

Op ~8 1\pnl "al Putchcfstroom

hom moct ken want nccf Peet Duvcn·

age en 'Y \ reugdedagg r. hct grunt

planne. Mo01 so, Peet en k1e.! En op die 12c M 1 1. dtt weer 'n

•<ryd teen al wat kat "'· Ons Ftcn "It

na 'n aanr:enam en 'n ~c-onde 1ntc~·

var,lty, Bloemfontein 1

'N PAAR WENKE.

Mocn1e prnbecr om aankope vtr tt ltgga;un ( lucr = t•r)!ant-astc) tc do en <under ont dtc voorgeskrcwe hc;.tcl

,·orm' tc gchnuk ntc.

t.;l' f 110 t (J' J-..k.

sal voorLnn

Onthou clat dtc suidcltke kenm,gc· wmghorJ by die hoofgebou ,J gs wt h< ktk Lin!( '" "'' I· ~., :ur ,. a~ onder

patronaat van cite tudcntcraad staan

!\, · n ander 111 tanstc 1et aan daard:c

kcnnisgcwtn)!hord wtl heg, moct sp ·

•talc vcrgunnrf'g van 'n tud nteraads·

ltd verkry word.

Sckrctans (·esse)! h u hnewe In so 'n tocstand dat hullc darem nte u

kluh, vcremging of konlltee tn dt

skandc ~tcek n1e? lndicn nie, >al hullc 'nos tn die afgclnpc tyd gchcur

hct \'an die tafel af gercel word.

En '' u op hoogtc met dtc nuw.: kon· trolc·,tclscl. vera! t.\'.111. die afhaal en terughe. org nn d1c kaartJ ic' by d1c

tudcntcraad,kantoor? KANTOORURE. Sckretanclc daghestuur Dtnsdae en Dondcrdac: 2.00 • 3"00 nm. Pcnntngmecstcr: Maandac en Donderdac: 7.00 8"00 nm. HARTLIK DANK.

l\an alma! wat hygcdra hct tot dtc

wel<lac \'an on> verngtinge tcr h~ ..

dcnktng van die ,ryfJarigc selfstandtge

bc,taan, on~ hartlikstc dank. Dit geid

in hcsondcrc mate vir d1c praguge houdmg wat u ten tyde van d1e S1m

po>~um mgc<laan hct.

Om srudcnrc soos u tc dien, is

.t!-tyd 'n voorrcg. En daarom sal u

Stu-dcntcraad steeds all s in sy vcrmoe doen om u bclangc op die suiwerstc manicr moondik te behartig. Want

wat in die eerste plek plig is, hct u

vir on ook plcsier en voorreg gcmaak.

T. v.d. W.

VIR

VIS

,

ERT

APPELS

,

VERVERSINGS

,

ens

.

Von W iellighsrraat 13.

POTCHEFSTROOM.

WELKOM KAFEE

Dis u Kafee, Studente

!

Dp

diE

~.d?,-

fJa{t:f

(29 Februanc - 13 Maart). Aantal vergadenng". 4.

1mposium

Kleurtm~brUJk

NuJc rughyveld

Tussenverkte,lllgs

lntervars1ty

DISkoteck

Sahra ~ Lentngs Finanstdc 'tcl>el 5 Studentesaal

VAN DIE REDAKSIE

Re1t2: traat 41, Potchcf stroo m

28 Maart !956 Ccagte Pukke,

D1s nou so pa> n;t d1e fee~v1crin~!·

"an d1c mversitcit en daarby ook dt·'

van d1e Studcntcraad en om pong

dtt-om tn hierdte uttgawe van cite WA· PAD so veel moontltk van hterdJc

verngttn~e vas te lc sodat dtt lat;:r m1skten as 'n rcfcrens1e gebrutk kan word. Ons hoop dat by al htcrdt~

~:elcenthede van bclang, h1erdte lL~ I

gaw darem naa~tcnby aan dtc vcrwa!(·

ttnl(e sal voldoen.

, oo, on ook m dte vongc Ultgawl' hcloof het, bted ons tn htcrdte u1t gawe tets van d1e ont~taan van DlE

\h'!\P!\D. Ons hoop ook dat dtt ;al

dten tot herdenktng van d1c ttenja· ngc bestaan van on' blad.

En nou kom ook weer die etnde

\'dll 'n kwartaal en dte begin van 'n

nuwc" Mag die vakansie v1r u ste•"•

kend wees en mag daar weer nuw·.:

moed en be<Jeltng wee 11a 01c vakan·

SIC. Mal! u \'cf'tcrktc kragtc ~n o; c~r

opgeboud.: ccnuwecs u daartoe aan·

help en rna~ cite vakan" 1e ook ~o~;:

vtr d1c nodigc msp1ra ic. All , van dtc hc~tc!

E. J. Smit (Hoofrcd.)

BLITZ! ...

DROOGSKOONMAKERS

Stuur

u klere na ons

.

.

.

on

s

al weet

wat

om

daarmee t

c

doen!

Rar111ngs en Bcgrotings

Alma Mater

Ru,banklcs

Toernoo1 vcrslac

\' rcul(dcdag

Geloof.leer

Stoor Bdeld,raad A 5.B.

Bro,Jurc

tit ProJektor \.If Studentc,aal.

INGRAM SE

BOTTELSTOOR

INGEVOERDE

en

KOLONIALE

V

V

y

n

soo

:r£

e

e

n

• Spiritualiee

DIE BULT

FIETS-

en

SKOENREPARASIE-WINKEL

LANGS WELKOM-KAFEE.

Be.ock ons v1r bctroubarc wcrk Pil

spoed!

FlbTSE

,

S

K

OENE en

FIETSONDERDELE.

DIE BULT

SKAATSBAAN

,

PU¥

..KE, onderste

u

n ons

vtr

AANGENA

M

E

ONTSPA

N

NI

N

G

!"

Oop \'anaf 7.30 m die aand

JOE'S MDT!mRS

25 Kerkstraat Foon 923 HANDELAARS IN ONDERDELE

KOOP E ' VERKOOP TWEEDEHAND. E

MOTORS

0 IS WAARBORG ALLE

(6)

BLADSY SES ,.DIE WAPAD" Woensdag, 28 Maart, lq56.

Kry

'n

,,

d ,,,

~

man o.

Rook Kwaliteit teen Suid-Afrika se

Gewildste Prys

Omdat Kommando dagvir dag by <lie

miljoene verkoop, rook u geurvarse*

topkwaliteit-tabak teen Suid-Afrika

se gewildste prys. Daarom is

Kom-mando ook die sigaret 1vaarom Suid-Afrika die meeste

vra. Gee Kommando 'n kans-en oordeel self!

*

Uit fabrieke in a/ vier die provinsies, kom

Kommando-sigarette kwaliteitvars by die tabakwinkel ... geurvars

en genotvol by u!

DIS

DIE KWALITE

IT

WAT KOMMANDO

VERKOOP!

GI/HI-2A

~~~/,',~~~~

EXCELSIOR MEUBELS

~

Kerkstraat 132 - Potchefstroom - Telefoon 7-43

,Ons nooi Pukke, Oud·Pukke en Vriende om ons Vertoonlokale te kom besigtig!"

Ons roem daarop dat ons diens ongeewe-naard is in die meubelbedryf.

ONS

REeL AFBETA.LINGS WAT BY

NUWE

BEGINNERS

SE INKOMSTE

PAS

.

l

I

Thalia maak Planne.

DIE uitstel van die kunsfee!> van die A.S B. na d·e Sept~!""!·

bervakansie bring mee dat Thalia nog nie clie gelcen~l,eiJ geg;..n

IS om sy planne vir vanjaar te begin verwerklik nie. Die ;:wee

eenakters wat vir hierdie fees ir geskryf is. naamlik Die Janu:.1"2[ Hart (W. A. de Klerk} en The Iilonkey's Paw (W. W. Jacous).

sal egter na die Julie·vakansie aangepak word.

Gedurcndc J uilc sal Thalia deur Suid·We. tocr met Liefdc en Toeval, 'n Fran c komcdtc, vertaal deur dr. T. T. Cloet . (Dte finale !!Oedkeunn~

van die A.B.K.K. en die Studentc· raad moet nog vir dte tuk verkry word.)

Behalwe htcrJte 1-tukke btcd Thalia

'n klugltge ccnakter aan tydens die Vreugdedagvierin!!', terwyl elk van die programver!!adenngs vanjaar 'n voile·

dtge opvocrir·g oal hevat. Daar bestaan

ook nog 'n plan vir vcrdere opvocring~

plaaolik en elder' tn dte loop van die jaar.

'n Bctckcnt-·vollc >lap i~ gcdocn rleur dte bestuur van Thalia toe die

affilia"e met F.A.T.S.A. verbreek ts. Daar i. gevoel dal hierdie band ntc

Ons handhaaf dte gcluuf as dte

eer lc en huog~te akte van die ver· stand. Vir om ts daar geen stryd tu•·

sen glo en wect nic.

- Totiu>.

* * *

Die lewcn~clemenl van aile weten·

kap is die m i, tcne. b dn daar me,

dan kan om van al ons kennis net

se: Omdat dit gcen wortel gchad het nie, is dit verdor.

- Totiu<.

*

*

De ware, vnJ~ vcrhoudtng lot de natuur kan de men:en aileen verkr:j•

gen, als hij slaat in de rcchte vcrhou·

Jing tot God.

- H. Bavinck.

Groenpunt-Kafee

Von Wiellighstraat, vir V ars, Smaaklike

VRUGTE

en

GROENTE.

ONDERSTEUN

ONS

ADVERTEERDERS

vee! prakttesc nut mcebnng ni~ .:n .. , stede daarvan word 'n vertecnwoordi· ger op die plaaslike abiekomitce van .T.O. nou tot die Thalta·hestuur toegevoeg, wat hopelik vee! \'rugte

sal afwerp.

Dit dien ook vermeld te word dat

Thalia vanJaar ook vera! aandag aan

regie gaan wy. Sprckend is byvoor·

beeld dte fett dat nou dtc dtemte van

mev. Bes Ftnney, voorheen 'n Lon dense en Johannesburg e aktn~e van

besondere iaam, verkry is.

'n Besondere stap was ouk om dr.

T. T. Cloete 111 sy gewaardecrdc

dienste aan Thalia as ere•prestdent van

die Verentgtng te benoem.

Oll Je dtc pad \'Ore'1tOC'

Dte Chnstelik Untvcr~ttett mo•:~

deur sy onderrig en 'Y ,elfstandigc on

dcrsoek dtc student bnng tot · n we

tenskap!tkc formulenng var. 'n <aam

han!!ende, doeltreffendc en gcfundeer·

de lewcnsfilo,ofic na die Chnsteltkc

beginsel.

- Pro f. J. Ch n' Cuetzee.

*

*

Ons, as Calvtniste, weter om tn d:c

beoefening van die wetenskap aan dtc

Chri telike godsdicns en in be-onder aan dte Sknfgeloof dte swye op te le.

- H . G. toker

* *

*

ok op staatkundtge terrein bely

ek die ewige bcginsels van God,

Woo rd.

- Paul Krugct.

A. T. LUKE

&

KIE.

APTEKERS

Vir a! u . . .

e

Mediese en

skoonbe"dsbeu<•digd-hede

• Grammofoonplate,

e

Radio en Elektrie:.e

Benodigd-hede,

e

Kiekies ontwikk~ en afdruk.

(7)

Woensdag, 28 Maart, 1956. ..DIE WAPAD" BLADSY SEWE

~rokkie_s

uil

hi¢

Buitengewoon

geslaagde

Redenaars=

kompetisie.

f

:liunswi.-~lb

Debatsvereniging sorg vir aangename

aand.

DRIE

TOERE

Jp Vrydagaand, 9 Maart, het die Debatsvereniging sy

eer-ste byeenkoms van die jaar gehou. Dit het die vorm van 'n

redenaarskompetisie aangeneem waar die persone aangewys is

wat as verteenwoordigers van die P.U. aan die A.S.B.-

kompe-tisie sal deelneem.

V ANJAAR BEOOG

Bedrywige

Jaar vir .. Alabama", •

Thalia

.. en

Studentekoor

10

vooruitsig.

Die besondere belangstelling wat

daar hcers vir die redenaarskuns, word wccr>pleiil in dte fcit dat nie minder as dcrt1en pcnone aan dte kompetisie deelgeneem het nie. Die gehalte van dte toe,prake was hoog en het gewis -sel ,·an .,Sleep" ( no.l) tot ,Die Knsis

van ote Afrikaansc Prosa" ( o. 13).

Tusscn1n het nog o.a. aan die beurt gckom: ,Waarom haat ons die }ode?",

'n ian 1e 1s gcbieck v1r die moderne )eug en 'n wysgerige benadering van dte Eksistensiah me i gelewer.

ALABAMA:

Volgens meneer Hennie van d(,r

Walt, voorsitter van d1e Alabama

Stu-denteorke>, word grout dinge in diL mou gevoer vir vanjaar.

Uit die geledere van die eer~tejaar>

het glo 'n paar talentvolle ghitaarsla-ners te voor kyn gekom sodat d1e or-kes, tesame met die ou beproefde kern, vanjaar weer een van die pronk

-liggame aan die P.U. gaan wee, .

Gedurende die wintervakansic wore! 'n toer deur Wes-Tranwaal en Noord•·

Kaapland beoog. Dit IS die eerste kcer

in die ge kiedenis van die P.U. dat 'n1

toer deur hierdie gewe>te ondcrncem word. Die ~rcselskap wat waarskynllk uit 2 5 ledc al be. taan, sal per bus•

reis.

Die oefcninge van die orkes 1s reeds in volle gang en aan entocs1a'n'c en gees ontbreck dit gecn.ms.

THALIA:

,Thalia" hct 1956 op 'n hoc noot

hegin. Daar word gepoog om h1crd1c

jaar op die beste mamer te benul.

Daar is besluit om tcnmin<tc dne stukke op die planke tc bring. Twec eenakters word ingeskryf vir d1e A . .

B.-kompetisic wat gedurcndc d1c

Ok-tobervakansie in Bloemfontein gchou word. In verband h1crmee is beslu1t om weg te hly van ,hox office attrac -tion "; dus is op amb1sieusc wysc twcc ;terk dramatiese .,tukke aangepak •. naamlik ,Tbe Monkey's Paw'' (J a-cobs) en ,Die Jammer Hart" (De

Klerk). D1e rollesmg 1:; alreeds ~rehou en vriend en vyand 1<: verras dcur d1c talent van die spelcrs wat meegedmg het om rolle. Mcneer Andre Bnnk en

Mejuffrou Mercia du To1t <:al dtc

hoof-roBe in die Af rikaam.c stuk vcrtolk, terwyl Mencer Lood Muller en

Me-juffrou Bets Coctzee die hoofspclers in die Engelse stuk sal wees.

Die veremging het hesluit om van-Jaar weer S.W.A. a' tocrgeb1cd te

kie en met 'n bcsock aan die

Etosh'l-pan in voormtoig, beloof dtt om uitcrs

interessant te wces. Dr. T. T. Cloetc

i tans be. ig met die vcrtaltng van 'n bly pel uit Frans wat op d1c tocr

aan-bied sal word. Daar word 22 toerleJe

bcnodig.

,Thalia" gaan ook "Y dcel hyora tot van)aar :,e Vreugdcdag deur 'n hly -spcl op te voer - mt,k1en a' dccl van 'n versketdcnhetd~konsert. Dtc rol-lesmg htcrvoor sal htnnekort gchou word en aileen per<;onc wat nte as , pelero vir dtc A.S.B.·stukke gekies

I> me, sal kan deelnecm.

STUDENTEKOOR:

Vanjaar Is summer n grout par in

die hc,;taan van dte Studcntekoor a.tn die P.U: D1t >taan as onderbggaam van die Musickverenigmg op 'n ved hegtcr grond~lag as ooit tevorc: daarby gaan die vercniging vanJaar alreeds 'n toer ondcrneem - waar>kynhk deur

Wes-,Trnsvaal of d1c Rand. Voorlopt!( i~ hesluit orn die Oktohervakansic h 1crvoor tc gehrUJk.

Ook hicrd1e verentgtng gaan 'Y

dccltjte hydra tot die herdenbng van die gcboortc van Mozart, dcur hom

toe tc spitii op dtc uttvocring van die ltgtcre werke van hicrd1c groot mees -tcr.

Vir bevredigende diens . . . . I

besoek

DIE LOKALE

HAARKAPPERS

KING'S HOTEL~GEBOU, Kerkstraat 158 Telefoon 902. POTCHEFSTROOM. Eienaar: P. W. Taljaard.

Dr. Ben Schutte en Dr. Fanus du Plessts het geen maklike taak gehad om dtc eer te dne plekkc toe te ken nte. maar het fltnk uit die moeilikhc1d gckom deur twee eerste en twee twce-dc plekke toe te ken. Mnre. Andre Brink en Jan Schutte hct d1e louere vtr d1e eer. te pick gedccl en mnre.

Tokkclok van der Walt en I. van der

Walt het saam tweede gekom.

Studente . . .

! !

Vir al u • Handhoeke, • Skryfbenodigdhede, • Leertasse, • Geskenke, ens.!

BESOEK ONS EN WEES VERSE-KER VAN GOEIE DIENS

POTCHEFSTROOM

BOEKHANDEL

t<erkstraat 90 - Telefoon 4:97

§~",.",'AA,.~/,"~",",+~.,~ • .-., .. ~~"'t-"~~~~"'8

§"

A"

N"

1L" A " M "

s

Word verteenwoordig deur

MNR. VENTER,

Noordbrugweg 3 - Telefoon 1247, POTGIEFSTROOM

Vir al u Assuransiepolisse en Versekerings.

,,

~~~~

..

~~~

..

~~'

Geluk,

Bessie en Jackie!

Ons hartlike gclukwensing aan

Mej. Bessie Seyffert en Mnr.

Jack Strydom, voormalige

hoof-redakteur van dte Wapad, met bulle verlowing. Mag die vol -gende stap spoedig wees!

MOOIRIVIER-APTEEK

Kerkstraat 155, POTCHEFSTROOM Telefoon 380.

Die Apteek vir Diens!

!

SONSKYN

KAFEE

TOMSTRAAT, POTCHEFSTROOM VIR U -SIGARETTE, LEKKERS, KOELDRANKE, EN ANDER VERVERSING en ander verversings, asook

SNOOKER. UITSTEKENDE DIENS.

SAAMWER

·

K

WINKEL,

VON WIELLIGHSTRAAT 13 Foon 515 Algemene Handelaars KRUIDENIERSWARE, HARDEWARE, KLERASIE, en SKRYFBEHOEFTES

(8)

BLADSY AGT .. DIE WAPAD"

3Bit llybtl

as

<irnnbslag han bit UMtftttskau.

GESLAAGDE S

i

MPOSIUM

in die

Studentesaa

l.

,Die Bybel as grondslag vir die wetenskapsbeoefening," was

die tema van 'n baie geslaagde simposium wat op Vrydagaand

15 Maart in die Totiusgedenksaal gehou is en waaraan

verteen-woordigers van die Universiteite van Stellenbosch, Natal.

Pre-toria en die Oranje Vrystaat deelgeneem het. Die simposium is

gereel deur die Studenteraad van die P.U. as deel van die

fees-program en die P.U. se standpunt is deur mnr. N. T. van der

Merwe gestel.

Mnr. W. van ZyJ, Studenteraads· voorsitter van die Universiteit Stel· lenbosch, het die stelling met die voor· behoud aanvaar dat die Bybel 'n !e· wende werklikheid moet wecs. Die be·

grip wetenskap het vir hom nie 'n

vaste betekenis nie. In die wetenskap is daar 'n subjek wat waarneem uit 'n bestaandc situasie, en 'n objck, maar

dit moet 'n kennende subjek en ob· jek wees wat in reJasie, in organie'c verband met mekaar staan. Deur die

sonde is hierdie bande egter vernietig en is die wetenskapsbeoefening bena· dee!. Wedergeboorte is ook van belang vir die wetenskapsbeoefening omdat dit 'n verandering in die mens se bewu:;· syn bring.

GoJ sock die mens en lei hom tot die Heilige Skrif, maar die een mag nie ten koste van die ander oorhe· klcmtoon word nie. Eers wanneer God deur Sy Heilige Gees op die onder·

soeker ingewerk bet, kan die Bybcl

dien as grondslag v1r die wetenskaps·

beoefening.

Mnr. H. W. Boers van die Univer·

siteit Pretoria, het die stelling verwerp, maar nie radikaal nie. Hy verplaas die grondslagtaak van die Bybel en aanvaar die stclling dan. Die Bybcl moet die grondJag wecs, nie vir die wetenskap nic, maar vir die wetcn·

skapsbcoefcnaar in sy persoonlike !ewe. Die wetenskap kan volgens hom alleen dan op sy beste beoefcn word indien Jie pcrsoon van die wetenskaplikc

geen rol speel nie, maar dit kan ook van 'n suiwer manier beoefen word op 'n suiwer manier beoefen word

self, cgter, staan onder d1e aanspreke van die Woord van God. Daardeur

kry sy wetenskap sekerlik 'n nuwe be· tckenis vir hom, dit word dan vir hom

werklikheid en aile kry dan vir hom

sin. Hierdie betekenis maak vir hom

van die wetenska p iets meer as net blote wetenskap en as wat dit eers vir hom was.

Mej. M. Philips van die Universiteit Natal, het die stelling absoluut ver• werp omdat dit intellektueel onecrlik is en omdat die Bybel aileen van waar· de is vir die onchristelike !ewe van d1e

indiwiduele Chriten, hoofsaaklik wat die etiese sy betref. Die doe! van die

Bybel is volgens haar om 'n weergawe

van die ooreenkomste tussen God en

die mens te gee. Die verhale van die Bybel is legs moreel waar en daar is

nie akkurate informasie in die Bybel vir elke ding nie. Dit is ook gevaarlik om 'n heilige woordelikse inspirasie in

die Bybel te aanvaar omdat daar baie

vertalings van die Bybel is. Dit is vol· gens haar sonder verbeeldingskrag en

daarom moet ons nie vashou aan 'n

lettcrlike interpreta,ie van die Bybel

nie. Verder is daar 'n weergawe van

die woorde en dade van Christus in

die Bybel, maar die Bybel is nie die cnigste Woord van God nie, want

God spreek ook op ander maniere as

deur die Bybel tot sy volk. El!ltlik

sprcek God deur Sy Seun Christus

Die wetenskaplike kennis het ook reeds ver gevorder sonder die Bybel

maar moreel bly die mens baie onvol· groeid en daar het hy die Bybel nodig, maar dis geen wetenskaplike handboek. Mnr.

J.

Botha van die Universiteit

~~

~

MNR.

J.

S. DU PLESSIS,

I

U VERTEENWOORDIGER VAN

REMBRANDT

Meyerstraat 9 Telefoon 897 POTCHEFSTROOM.

Oranje Vrystaat het die Stelling heel·

hartig gc>teun en dit vera! Christo·

Sentries gesien. Daar 1s twee manierc om die wetenokap te bcoefen, suiwer en afJwalend, en daar J< vir die mens

'n keu~e om hier reg of verkeerd tc

kieo. Neutralite1t is nie moontlik nic en daar is gcen ncutrale wetenskap n1c. D1c hele geskape wcrklikheid i< dee! van God se raad!'plan en wannccr Christus iemand gryp moet sy hele le·

we verchn~tehk. Ons mag d1e Byhcl

nie misken as grondslag vir die wetcn·

sk<tpsbeocfemng nie., anders stry ons teen God, en ons mag ook nie die gc·

skicdems losmaak van die Christelike

Jewensopvatting nie.

Mnr. N. T. van dcr Mcrwe, van die P.U. vir C.H.O., bet die stelling vurigJik gcsteun met die sentraJe

gedagte dat dcur God en tot Go:!

aile dingc is. Die wetenskap moct strek tot eer van God aileen, en

daarom is die beginseJs van die P.U.

verankcr in 'n weterukapsbeocfcning

wat gehecl-en-aJ op die Hcilige Skrtf rus en op Calvinistiesc grondsJag.

Die BybeJ os die waaragtigc

Woord van God wat sy Jig versprei

tot heil van die mens. Hierin le die

diepe betckenis van die CaJvinisme.

Alles strck tot ccr van God. Hicrdie tcosentriese visic is 'n grondbegin·

sci van die Calvinisme. Daarom is die wetenskap ook deur en tot God.

Ons crken openlik die Bybel 1s

grondslag maar crken ook die ab· normalitcit van die wet·eJd. Die we·

tenskap behoort enig tc gcwccs het,

maar deur die sonde het daar twe· erlci wetcnskap gekom. Ons beoefen

die wetcnskap ,in U Jig", want

hicrdie Jig is 'n gawc van God.

Tenslottc het spreker die hoop uit· gespreek dat hierdie Jig ons ook

daartoe mag bring om ander stand· puntc in te sicn.

Samevattend kan gese worJ dat al d1e sprekers wei Chri>tene wil wees en erkcn dat die Bybcl gcen wcten-skaplike hanJbock is me. Ook besd al mal die waardc van die wctenskap, maar van luer af gaan d1e standpunte

tlitccn.

Gelecnthcid vir vrae ts ook toege•

staan en daarna hct 'n deeglikc hespre· king van die onderwcrp gevolg, waar·

op die vyf sprckcrs hullc rcphcke ge·

!ewer het.

W oensdag. 28 Maart. 1956.

DIE ARCADIA

HAARKAPPERS

VIER GEKWALIFISEERDE HAi\R·

!CAPPERS TOT U DJENS.

,Netheid en Kwaliteitswerk"

1s ons Leuse.

Bedieners van Dames sowel as

Mans.

HAROLD'S

AUTOMOBILE SERVICE STATION. Kerkstraat 166 Telefoon 129.3 Potchefstroom.

Voorraadhouers viln aile

Onderdele en bykomstighede

vir u Motor, Trekker, ens.

DIE BULT

Algemene Handelaat'

Von Wiellighstraat 20, VIR ALLE KRUIDENIERSWARE, HARDEWARE, SIGARETTE, ens.

FLEUR

ETTE

BLOEM

ISTE

Kerkstraat 91, POTCHEFSTROOM. SPESIALE AFSLAG AAN STUDENTE.

Ed~ L~

OOMS, (

.S.T.O .. N.V,V.O.

• OOGKUNDIGE.

Nerl)

Brilspesialiteit .

u

oe

getoets op modern,wetenskaplike metode.

Kerkstraat 129 - POTCHEFSTROOM - Telefoon 980

EIE OPTIESE SL YPERY. Depot: CARLZEJS, JENA.

(9)

Woensdag. 28 Maart, 1956.

J.P.

van der

WALT

APTEEK

Kerkstraat 111 Porchefstroom.

,ONDERSTEUN 'N

OUD-P.U.-KANERI"

m,

voorsien ALLES wat van

'n APTEEK verlang word.

,Waarom sal jy loop as jy kan ry? . . . !!''

('n Vraag van Fnkktc Ftetsryer a,tn Fanie Vo.tgangcr)

BESPAAR TYD. KRAGTE

en SKOENE deur 'n

FIETS

aan

te skaf.

C.

V.D~

MERWE

FIETSHANDELAAR Kerkstraat 92, Potchefstroom

JAY'S GARAGE

(K. NOBEL, EtcnaJr) Lombardstraat 5, Foon 175, POTCH EFSTROOM Voorraadhouer~ en Handclaars in

e

MASSEY-HARRIS TRErCKERS

e

PLAASGEREEDSKAP,

e

PLANTERS en STROPERS,

e

S.A.F.I.M. en WILDBO

AR-IMPLEMENTE, ens.

PRESIDENT

CAFE

FOR: ~SWEETS,

e

GRILLS and

e

COOLDRINl"!:;

WESTVAAL

Studente !!! VIR KWALITEIT DROOGSKOONMAAK STUUR NA

WESTVAAL

OOSTHUIZEN

Kole-agentskap.

Kerkstraat 70 - T elefoon 311 POTCHEFSTROOM. .. DIE WAPAD"

IMIIII~ I~ Ill~ I~INI

10) II

IE

<0

INI

1r

IHII~

IF IF IIINI

~

..

Kocloc,

Po to.

13 Maart 1956. Ltcf>tc Oom soot' en tunt fy~.

Sos watttt mtt oom htlle gat so gatttt met met ok. Dit help togic om tt klaagic want wic stl ltr JOll puntr krct op hterdtc pick? Ek sc vir oom latik met doodwerk op htenc JOencwcr<ityt. Hterte mense hter het ntks gtnade met hi mens. Hille gee fir JOU honnirdc opstellc en anner nonsens. Glukktg het ons darm ok so tets fan ptlsterc oppte pick anners hct ek ]ankil ytgtpaa> . . . fannie lagerc kilticrc.

Toe ons ontgrocntng ftrhct ts hct

:lOS hi heerltke etc gihat. Oe, oom,

daar was hope kocldnenks en aal'· kncms . . . en allts was vry! 'n Mens

hettie ht pcnnie daarfoor bttaal. On•· sit elk tnnc tedcre hi seen mocs vr,l firnc etc. Dit was ht proppir gtmors. Haai oom ck was lanklaas so fcrlcgc.

Toe hillc ag icr fir ons

sc

lat ons nic mccr dorc '"tc, kon ck hop fanntc blctgyt en smaatl !attic "naatl agter met ore hak. Die mans wa so hlet om om los tt ~ten lat hillc gtscgti so> hi son op hi somerdag gtsketnit. Ons fraag htlle toe mar yt ptcrc pltg want anners sou hille •tok aileen moes gat. Dte heele nurrag htt on> koppe giwas en on< han moot mgcdraai.

Tant fya moct sien hoet ck gcleer om mei han met dradc tntc draat. Ek hoor lattt pmkieleer geroep wort en ek sil vtr tante ok leer. Dtc aant het alma! ons mooiste rokke aangctrek en onsstt pragtig gilctk. At. as daar so ht wmdjie kom .taat alltc rokke som

-mir doer. Sckcr as fanntc dogters tt lu ernplyn moct spring, . os ptetroc

rohhirts, stl 111ks oorkommtc want haar rok <tl haar pcrrc~joct wccs.

Htcrs hat] a man< op hirnc. pick. Ecn seen (fannie mooistes) ts nokkels fric. Het i. ht seen met hatja pltg want hci is"te scknrtaars fann1c stoc· dtntc. Hct hou nte fan dogttr. ntC want hille hmncr hom a> hct focthol spec!. Ht anncr ccn wat amptr famiciJc van oom kort koos koescc is, ts prop·

pte koe.cc. Oc, oom soois hcis snaaks

. . . hcis ok ht man fan ftrstant want hci het ht mooi moestas. Hci en set maats is goctc sccns want a,- hillc <aans fir ht WClk gaan fat htlle Stokke ommie mysies tc fcrdedtg.

Sos watttk geseg hct wassit hi lck·

kcr etc en nou> ck maar Janur !at ons kos innic kamir opts. Di; nou ntc lat

ek he del nie, maar ek f ra maar net. Ons pirfcsstr seg lat om tc fra fry is.

Fra seblief fir tant fya hi stikkie rooi wol. Met piek ickeps hct ht gat oppie oor en nou kretg ck .o steeke innie oor.

Bai]e groete fan mei,

MIEKIE. S. Oom soois, ckktt ampir ok hi JOngektc!

HIS MASTERS

VOICE

TJAART VAN DER WALT hied

a an:

-I Don't love nobody:

Casper Lessing.

I'll stnng along with you:

Thelma Pretorius.

Stranger in Paradtse:

Jeremy Ambler.

Someday my heart will awake:

Pieter Thiel.

Any ttmc ts kt.sing tttne:

Hester van Niekerk.

All through the night:

Andre Brink.

Don't let the stars get into your eyes:

Joan Erasmus.

I don't want anybody at all:

Posthumus.

I'm gonna wash that man:

Nita Steenkamp.

Daar's 'n hocnder .

Haan Steyn.

The merry widow:

Biebie Chapman.

Louis en Lea.

Lover come hack to me:

Marina Scheepers.

":"-+~..,~.,.,~~__,.,~"j4';~~,";-~41_,~~~~~~-~~~

-w.

J.

SP~

VINS

&

SEUN

vir aile ~

~

Elektriese Benodighede

~

I

KUELKASTE

RADIO

'

S

§

~

Ke<k•traat 65

Potchebtroom

~

-~"' ,.,._,';:!,;~ ;'-)"" ,.";.',.',',.',',.! ,.,,__,.,, ,",-"" ,~ ,, ,.,,, ,.t~,',',' r' ,..-~ ,-' ,.' ,.","':,' ,", f:,"',"';;~' ,~,,.,~,,.""',', ~~ BLADSY NEGE

~i,

V rournense

en Mans

Dte verstandige man beoordeel dtc nuwc aan die hand van die oue.

* *

Indicn die vrou net die he!fte van die tyd wat sy aan haar skoonhctd bestee, aan haar gcsondheid wy, sou sy heelwat skoner wee .

Mans, kies 'n vrou met JUlie ore, nte met julie oe nte.

*

* *

Mans kyk na vrouen om hulle tc sien, vrouens na mans om gesien •c word.

*

*

'n Man is oor dte algcmeen mecr tcvrede met 'n vrou wat vir hom 'n goeie maaltyd kan voorherei as met die vrou wat Grieks kan praat.

*

*

*

Iedere groot man is 'n raaisel wat eers deur die nagcsleg opgelos word.

*

Noem 'n vrou 'n lammctjic, dan sal sy bloos,

oem 'n vrou 'n skaap, dan wor I

sy boos.

(Nuus.)

'n Hcle aantal Pukkc ts gedurcnde dtc afgclopc paar weke ,gecase"

-cen selfs sewentien uur, vyf minute en drie sekonde na die ecr te kcnni ,

making.

Rita Robbertse is ,gecase" met Charles Lowings, Breggie van Rooy met ]. Lemmer van Suid-Wes, Isak van der Walt met Sera du Plessis,

Jan Taljaard met Martie Snyders, El-len Badenhorst met Marttn Bekker

Ami van Wyk met Ria Kruger, Pic~

Rickert met Magdaleen Bekker, Koo Venter met Corrie Scheeper<, Dtrk

Postma met Colinie Kruger, Thelma

Pretorius met Martini Postma, Lood

Muller met Azalia van Zyl, Koos H en-driks met Freda Hennings van Preto• ria, Andrie. Hecl1ter met Caroltnc Mentz, Susan du Plesm met Hanne v.d. Walt, M10ni Smit met Drie Ys-sel en Cecil Harrington met Emme-rentia Coetzee.

Central News Agency

Ltd.

Ons Voorsien in aile Univer~

siteitsboeke, skryfbehoeftes, Plaaslike en Oorseese Tydskrifte en Koerante. Kerkstraat 89, Telefoon 1 t<J, POTCHEFSTROOM

(10)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

industri~le ~ebied~ kan dit beswaarlik verlaag word. eerder mag klim as daal. Dit moet ook onthou word dat daar individuele begaafd-.. hei~sverskille tussen

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

Skolastiese prestasie is die afhanklike veranderlike van hierdie navorsing (vgl. Soos reeds genoem, word dit geoperasionaliseer tot die ge- middelde persentasie in

Hierdie studie vorm deel van die Projek Akademiese PrestasievoorspeZling van die Departement Empiriese Opvoedkunde en is deur n groter toekenning van die Raad

Die wyse waarop nie-direktiewe respondering gebruik word, maak die kind met AS daarvan bewus dat hy nie meer ʼn liniêre benadering (waar ander geblameer word

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,