• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.2

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.2"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gereg111treer aan cbe HJ-'.K. as ·n L'luu.,oJ.a<l.

Die demok

ra

ti

ese st

e

lsel

waaronder on

s v

andag

pro-b

e

er lewe, rus op

die

grondslag van

me

d

e

din-ging m

e

t pers

o

onl

i

k

e

wins-bejag

as d

i

e

dry

f

v

e

e

r.

't

Vie

Die

gesagstaat

van d

ie

Os-sewabr-andwag

w

aarin

OilS

{faan

l

e

w

e

, sal

rus op die

grondslag vc

m

sam

.

ew

e

r-king met

ond

e

rling

e

di

e

n.s

.

as dry/

v

eer

.

DE

R

DE J

AARGANG.

W

OE

N

S

DAG,

17

N

O

VEMBER

19

43

.

No

.

2.

E

n

g

e

lan

d

_

s

e

M

il

it

ere

Swa

k

h

ei

d t

e

Wy

t

e aan Party

s

t

e/

s

e

l

Premie

r W

as Meer

B

esorgd oor

U

i

t

slag

V

an

.

Verkie~ing

as

L

and se Veiligheid

wanneer di·s ossewabrandwag te velde trek teen die partystelsel, nsem sommige Afrika,:lers d;t op as •n aan·val op 'n bepaalde party. Gcvo:glik hou hul1-s huHe blind vir die euwels van hierdie ingevoerde stersel, waarvan, natuurlik, cnige party, onder wie sc Ieiding cok al, 'n onderdeel is. Ons neam dus graag o.nderstaandc verpletterende bCwys '1/an partypoHtitke kor· ruptheid .uit Engeland - die moederl!lnd van die partyste:sel waar hierdic onding glo darsm nog deug!

Hitler hot ih 1933 in Duitsland aao bewind gekom, en uadelik baie duid o-lik )ant blyk dat hy hom nie gnan hou aan die beperking;s wat Versaille~

Duitsland opgele het nie. Vir elku politteke waarnemer was dit ook duidu-lik dat daar in Rnsland 'n groot b.,.. wapening ann die gang was met' d;., OQg op die. uitdelging van d·ie komrnu -nisrne dour Hitler. Die hele Europa het dus sedert 1933 in aJ:eryl begir~

voorberci op oorlog, en Engeland het daarby sekcr die nouste belang gehad. Nogtans h-St daar in Engeland geen bcwapeni.ng plaasgcvind nie, hoewel deskundiges die Britse Regering he r-haaldelik gewaarsku het teen wat op die vasteland aangaa·n. Vandag weet ons dan ook in wattor lewensgevaar Urittanje in die dae kort na Duin· korke verkcer hot. Daar was geen wapens nie, en dit was blykbaar net die dreig:n.de gevaar uit RusJand in sy rug wat verhocd het dat Dnitslnnd Engchorl n·ie in tlna.rdio tyd onder stof p:elooTJ het nie. D;t was as gcwol~ van

J~ngeland so militere swakheid clat Duitsland in staat was om die helo Europa te beset waardeur hy st.rn te-giese voordele behaal hot wat vandag nog nie uito:cwis is nie en baie

wna.r-skynlik nog deurslaggewenrl in rlio oor-log mag wces.

En wat was die oo1:saak van Enge-land se swakheiu en onvoorbereidh<.>itl?

DIE PARTYS'I'ELSEL!

Sender blik of bloos het die dest;yclse. eersto minister, Baldwin, on ook leillr van die Konserwatiewe Party, die vol-gendo redcs

m

NOVEJ\ffiER 1936 vir d·ie vcrtrag;ing opgegee:

,.Sedert 1933 was ek en my vriende baie bekommerd oor wat in Europa aan die gang was. Die ontwapeningskon· fersnsie het daardie tyd gesit. Daar was toe waarskynlik 'n starker pasifi s-tiese (vredes-) gevoel in die land as op enige ander tydstip. Die Huis sal die Fulham·tussenverkiesing in dio herfs van 1933 onthou toe 'n setel van die Naslonale Regcring met 7 ,ooo stem· me verloor is oor die vraagstuk van pasifisme. Die kandidaat van die Na· sionalc Regering, wat '.n uiters versig· tige verwysing na die vraagstuk van verdr.diging gemaak het, is daaroo~

toegetakel.

, My posisi·a AS LEIER. VAN 'N GROOT PARTY was nie bale gemak-lik nie. Ek hOt myse!t afgevra: , wat-tcr hoop bestaan daar dat 'n land waarin daar oral 'n gevoel bestaan ~os

geope.nbaar in Fulham, so van mening sal vet·ander in .die volgende twce jaar dat hy 'n mandaat vir bewapenlng sal ·gce'lt

, Veronderstel ek het na die land ge-gaan en gese: , Duitsland is besig om to herbewape.n, ons moot ook bewa· pen,' dink enlge iemand dat hierdie pasitistiese demokras}a hom onder so •n kreet sou skaar'l Nie op daardle oomblik nie. EK KAN NIE DINK AAN lETS ANDERS WAT DIE VER· LIES VA~ DIE VERKIESING VAN UIT MY OOGPUNT MEER GEWIS

SOU MAAK NIE."

En omdat hy Jiewer die vcrkiesing wou wen, het hierdie partyl•eicr nie be· wapen nie. ·

Dit is kensketsond van enig;e party -Icier-. Nie omdat hy persoonlik oo

~leg ill nie, maar omdat die stelsel so

vorkeerd is. Die staatsman kan nie

ann bowind kom as hy nie deur die gc -peupel ingestem word nio. En om dour

bulle ingestom to word, moot hy na hul pypo dans. Enige staatsman word uiteindclik' gebreck of verval tot •n opportunistiese partypolitikus wat lie· wer ·vry .na die massa·stem as om te doen wat in be!ang van d.io volk en land is. Die wen van 'n verkiesing Is dan vir hom baie belangriker as die voortbestaan van sy vaderland.

B

ITTEHE VRUG

T

E VAN

WANBESTUUR

Die Regering het by mondc van mnr. H. G. Lawrence, Minister van Demobilisasie, te kenna ges-ee dat hy met die oog op die wo.ning·

~ekort eersdaags moontlik sal oor· gaan tot inkwartiering, d.w.s. mense sal dwing om soldate, amp· tenare <lln natuurlik ook vlugtelin· ge by hulle in huis te ncem. Dit is die kapitalisticso oorlogsb o-w·ind so ,drastiese" oplossing van, 'If

vrangstuk wat hy self laat ontstaan het deur 'n paar jaar lank die aanbou ·van huisa deur noodregulasie stop to sit. Boumaterinal sou glo nodig go-woos hot vir militere doeleindes en daarom kon die volk nie mcer toege· laat word om lndse te bon nio. ,ln -kwnrtiering" is nou die oplossirg vir sy wanbestuur.

Net so gaan dit mot die voedsel van die land. Dit word uitgevoor en ver -mors vir oorlogsdoeleindes. •n Ho.n· gllrsnood staar ons volk al In die gesig, en nog word ooreenkomste aangegaan met Amerika waarkragtens voedsel die land uitgevoer sal word. As die hon -gersnood intreo, sal na bogenoemde

voorbeeld, die oplossing seker gevind word in die uitdunning van uie bc -volking se gesinno.

K

.

G

.

SE D

A

NK

Die Kommandant·generaal rig onderstaande dankbetuiging aan vriende wat hom geJukgewens het m-st sy verjaardag:

weens o.nvollcdige adresse blyk dit in sommige gevalle onrnoont· lik te wees om my dank vir te:e-gramme van gelukwensin&9 met my verjaardag aan die vriende to besorg, van wie die golukwensingo '

gekom hOt. waar u dus nle reg-streaks beda.nk is nie wil ek deu·r

middel van ons Beweging ~o mond· stuk my dank en my waardering vir u liefde en vertrouo uitspreek. Lank lowe die Ossewabrandwag! J. F. J. van Rensburg, Komdt.·genl.

O

s

s

ewa

bt

and

wag

·

Same/ £10

0

,000

B

i

nn

e

Tw

e

e Jaar in deur Arbeid

K

ragtige Groei Geope

n

baa

r

op

S

itti

n

g

V

an

N

uwe Groo

tr

a

ad

Die Grootraad, soos saamgesteJ na uitbouing van die ossewabrandwag tot •n· algem-sne vo!ksbeweging met inskakeling van aile Afrikanerkragte op die verskil!ende terreine van die volksrewe en -strewe, ttet verlede week 'n baie vrugbare sitting in Johannesburg gehad. Dit het geblyk dat die orga· nisasie hom volkome aanpas by die begrip van 'n organiesa geheel en vol• kome in ooreenstemming. is met die vereistcs van •n volksbeweging.

Die beleidsbeginsels soos opgestel deur die stud;elnors en gekonsolideer

. deur die Bcleidsafdeling onder Ieiding van prof. L. J. du Plessis, is deur die

· Grootraad goedgekeur on aanvaar. 'n Opsomming daarvan, rakende ekono· miese, maatskaplike, staatkundige en rasse-vraagstukke sal binnekou; gopu -bliseer w01·d.

Die Vroue-ndjunkraad was ook ge· ly)<tydig in sitting in ve-rband met

volksorgsake as Qok in gesnmentliko 9itting met die uitgcboude Grootrnad. Vcr·slag is cok -gedoen van .die op· brengste van 8 Augustus. Dit blyk dat die insamelings van

o.

B.·dag dis reuse·bedrag van £20,000 vir die Unie opgetcwer het i.n vergelyking met £14,000 verlede jaar. Hierd1e skitte· rendo prestasie bewys ondubbelsinnig die lewenskragtigheid van dfe Ossewa· brandwag as Volksbeweging, en nog meer so as in aanmerking geneent word dat heelwat meer as hier'die bedrag i.n reserl.'!·l! gehou word deur die verskil· lende eenhede van die Beweging dwars· deur die land.

Afgesien hiervan kon ook gerappor· tel!r word dat tlie Bewegi·ng se Nood· hu:pfonds tot op datum ruim £40,000 ingesamel en bestee het ..

Binne die tydpCrk vandat die sfryd teen hom aangese is twee jaar gelede kan die Ossewabrandwag dus aankon·· dig dat danksy die pligsgetroue toewy·

ding en arbefd van sy lede •n bedrag van byka.ns £100,000 vir sy strydfonds en v~lksorg ingesamel is.

Uit (110 verslae ingelewer blyk ook

dat die lewonsbeskouinP.: en begins'O'Is wat deur die Ossewabrandwag vcrkn n-dig word, in vor wyer kringe buiw riie organisasie en selfs binne die l<ringo van O.B.-vyandiggesindc organisasies aanvaar en nagestrewe word. Hi<.>rdie

. feit bevestig en onderstrcop ·dan ook die Ossewabrandwag-organ;sasie as rlie

ii;sJuitende alg;omene volksbewoging. Daarom kon ook melding gemaak wortl van 'n toename in die Jedotal in ctlike

afdolings.

.AI hierdie foite saam bewys dat di<l Ossowabraridwag ondanks die grootsto pogings om hom dood to mank, nie verntetig kon word nie, maar intcen -deel van krag tot krag ontplooi het. Hy stnan vandag meer versekerd van sy toekoms as ooit te vore, en daarom

is die Afrikanorvolk so toekoms oolt moor versekerd.

VOL

K

SK

ON

GRE

S

. In vorbnnd met dio groot volksko n-gres in Bloemfontein. op 14 Dcaember inoake moedcrtaalskole, verlnng die sokretaris van die F.A.K. da.t a.lltl ver -eniginge eri Joiggame wat voornemens is om die kongrcs by te WOlin, die sekre· taris, posbus 8711, Johannesburg, nio later nie as 10 Dosembcr daa.rvan in. l<eunis moet stel. Voorstello in ve r-band met die kongres' moot hom voor

30 November bereik.

.

Sonnige tabakb1are rus in

geu

~

ige

ou

w

yn vat e. Onverstoord word hul ryper e

n

...

r

yper totdat u die volmaak geurigt belee

k

wa

lit

e

i

;

van

d~~

-tabak kry

.

di'V.f"d~

die ry

p

ste

tabak bel<end

.

(2)

H

oo

/artik

e

lblad

A

dt

,

ert

e

nsies

Aankondl~ln~;• van o.n.-tnnksles word In lllezdle kolom op~ene~m teen lO/· per dalm.

BYEE

N

KOMSTE

Byecnkomste word op die volgende

plekke on datums deur ds. s. J. stan·

der toegospreel< :

PHILIPPOLIS: 16de NOV.

FAURESMITH: 17de NOV.

LU'CKHOFF: 1Sde NOV.

JACOBSDAL: 1900 NOV.

Die tyd en plek van Byeenkoms sal

plaaslik bekond gema!lk word.

VE

RS

[(

EI

DENl-IEID

S-KONSERT

DIE VROUE-l<OMMANDO VAl."l WOODSTOCK BOU 'N VESKEIDENHEIDSKONSERT

met

MARJORIE BURCHELL BURGER (ltnatjlo Kcld<elbck)

SUID-AFRIKA SE VOORAANSTAANDE PROFESSIONELE NABOOTSER

in die

Eendrag

sa

a

l

-

Sout

rivi

e

r

op

S

aterda

g

,

2

0

Nov

.

1943

om 7.45 n.m. TOEGANG: Volwassenes 2/4. - ' Kinders 1/2. (Oelastinc lngeslult)

BA

S

AA.R!!

'N BASAAR WORD DIE OGGEND IN DIE

EENDRAGSAAL GEHOU BEGINNENDE

om 10,30 ,-.m.

TOT

U D

IENS

!!

B.oods vir 2 janr is ons besig om ons naam in I<aapstad bekend te

maak. Nou is dit ons aangenaam

om ons nan plattelandse lesers en onbekende vriende belcond te stel.

·

ONS

B

lE

D

U

MEUBE

L

S

vanaf u komhuis tot by u

slaapkamer.

Enige spesialc ontworp word in ons fabriek onder porsoonlike

toesig gemaak. Stinkhout·meubels 'n spesiaJ.iteit on aangebied teen

fabriekspryse

MEYER

en

FE

RREIRA

Laer Hoofweg 287 OBSERVATORY

SPESIALE

AANBOD,-LAAT BESENDING AANTREKtntE

,Jarmode"· en ,Gero

"

·

BAADJIEPAKKE en JASSE Teen egte vermlnderde Pryse by

PAR 0 W·

DIE MUUE.ltl'<.l!. VAME

8-MU1Jll::l1'.&

DIE O.B., WOE:I'l'SDAG 17 NOV. 1943

Die

Oue

is

Verby

Na die algemene verkiosings met hul duidelike taal is dit vir die Afri-kaner ,·olk nodig om voorraad O!] te neem. Dit baat 01\s niks dat die een groop die ander verwyte voor die dour le nio. Daar is. d·ie toekoms om voor to werk, daar is die gova.re om te

bo·wo te kom en daar is die idealo wat

verwescnlik moet word: Oor 'n· g•·oot doel van hi01·die dingo bestaan rlaar

by die volk gcen verskil uie. Daar

bestaan by dio volk as sodanig ook

nie veel 14erskil oor die metode tsr be·

roiking van ons idea:e nie. Die Osse

-wubrandwng het maando voordat hom clio oorlog aangese was, ropublikanismo

verlwndig on ondanks - of miskien

ton gevolge - datu·van h€lt sy ledetal by die duisende toogeneem. Die onbe· vooroordeelde volk hot dus genoce ge·

-necm met die doelstellings en metodes

van .die Volksbeweging. Dit was eers nadat sokere leiers met allerhando beusclagtigc besware en onwaardigE:> aanklagte gekor(i het dat daar \'O rwar-ring ontst.aan hot. As claar vandag

geletl word op die uitlatings vnn die

H.N.P.-leiding is d·it vir elkecn baio

~uide~ik dat die groot geskilpunt by lnerd1e mouse gegaan hot oor die

vraug: wic die po:itieke organisasis

van die Afrikanerdom in die toekoms

moot wccs, die H.N.P. of die ossewa·

brandvtag. Vandaar die bylmns sen

u-weeagtigo beklemtoning dat die volk

dio H.N.P. by die afgelope v~rkiesings

aang<J.\vys bet as die enigste politieke organisasio. Die I-I.N.P. het by dio

JOngstc vcrkicsi11g daarin geslaag om

uio enigsto teenstandm· van die

Rege-ringsparty te woos. Niom::uid anders het 'n strooi in sy wog gelo nie. As

,;y stryd vertolk moes word as 'n

stryd vir die Afrika.nerdom, kan dio

llltslag eenvoud·ig as pynlik beskryf

word. Uit 'n totaal van 170 setols

hat; dio Afvikanordom dan maar net

48 gewun t·eenoor 128 wat hy nog moot weu. Die ~ruithoring lug dan ook

die betekenisvolle klag: ,As al die

Nasionalc ondat'Steuners vJSor in d

ie-se:fde mate hul plig gedoen het soos

op 7 Julie sou ons party •n vyftien of

twintig meer seters verower het." D1t

beteken dat die Nasionalo onder steu-ners so 'n lustehosheid, so 'n gebrok ann bolangstolliug in die verkiesing geopenbaar hot dat vyftien of twintig sctels daardeur Ytrloro geraak hot. IS

dit nic genoegsame bewys dat verre

daarva.ndaan dat die volk .die H.N.P.

as sy enigsto po~itioke organisasie aan·

vaar !let, die volk juis die H.N.P. tot

so 'n mate verwerp het dat 'n vyttien

of twintig setels verlore geraak het

wat met die steun van drie maande

ge•edc nog verower kon gewees het

nie? En drie maande golede was die

Afrikaners nog verdeel tussen twee

nasionale partyo en het eon-kwar~ van

die. kios~rs al .buito stemming gebly. Ind·wn d1e Afnkanerdom die politieke p.trty as sy enigste wapen aangeneem het, behoort die uitslag hierdie keer mos baie bolowende, te gewees bev. Gellu wonde•· dat Dio. Kruithoring sy

lesors dan ook voorbcrei op 'n

hondord-jarige stryd nie. :i.\laar kan ons nog

hondord j1,1ar wag?

Die verklaring vir hierdie toostand kan slogs wee~ dat die Afrikaner

be-KERSFF;ESKAART

E

f

MET DIE OSSEWABRANDWAG-WAPEN IN VOLLE

, KLEURE GEDRUK EN PASSENDE WENSE EN VERSIES

'

N

P

RA

GTI

G

E K

UN

SWERKIE

KON'l'AN'l' l\TET BESTE~LING

6f-(Per do

s

yn

po

s

vry)

1

:

~~

Weens papier beperkings is daar net 'n beperkte voorraad Kerskaarte

verkrygbaar. "

BESTEL ONMIDDELLIKII VOORKOM TELEURSTELLING!I

B~5tel dcur li

Gebieds-Ho

o

fkantoor

Kamer 603

Groote

K

e

rkgehou

Kaapstad

,

N.B. - Posbestellings 'word net vir 'n halfdosyn en meer aangeneem.

DIE O.B.,

WOENSDAG,

17

NOV.

1943.

wus geword het van die ommekeor wat

daar in die werold besig IS vm plaas

te vind - die oorgang naamlik van die

I

pagesagstaat. rlementore demokrasie tot die sosiale Die partypo:itiek is •n verdwynende faktor. Dit behoort aan die verJede. Oit is 'n wapsn van die verlede. Dit Is •,n ou sak wat die ou wyn van die demokrasie geduronde die

afgelope ceu bevat het. Dit is 'n onna·

tuurlike en onmoontlike saak om die nuwe lewensinhoud van die toekoms te wil P'f'llbeer indruk in die afgeJellf'de e.n uitgediende vorms van .die verlede. En

daarom kan en sal ons volk met geen

mooi praatjies of dreigemente weer te· ruggevoer ka-n word tot enige politieke party nie - al is wie ook die Ieier

daarvan.

Die Ossewabmndwag daaronteen is die drnor van die nuwe toekoms. Sy

vorm mot sy gesagstruktuur is 'n

pro-duk va.n die hede. Dit vervanu die

politieko vonns van· die vorled~ on

d~arom. ~'ervang dit ook in gcesdrif

dJe poht1eke party van die verlode.

Dit mag vir baie Afrikaners pynlik wees om afskeid te noem van die

par-t.ygedagte wat hulle derbig jaar of htnger gekocster het, maar daardie

pynlikheid sal niks mecr teen die druk

van die ty.d vcrmag as die geween oor

die h-eengaan van 'n grysaard .nie. S.Y

tyd is vert>y en sy plek word geneem

deur dio._ jongeling va.n vandag. En

daardie longeling is die ossowabrand·

wag. Om.dat die Ossewabrandwag

. dan ool< .die V•erteenwoordiger van die toekoms is, sal dit vir hom onmoontlik wees om ooit weer aan 'n politieke party gekoppel te word. Die dartc· lende k1.nd kan tog nie aan die ster·

w~~de grysaard gckoppel wees nie, ale lewo l(a.n tog nie aan die dood gebonde

wees nie!

. By enige heroorwe~ing van ons po

li-tiOko .toestand vandag, sal hierdie waarhcde in aaomcrking goneem muet '"ord. En daarby kan m gedagte ge -hou word dat die. nuwe 1'olitieke ge· dagte baie wyer kyk tts di<) ou party

-gcdngte. Vir die ossewabrandwag be·

staan di•s voll!- nie uit lidmate van die organisasie nie, maar uit die draers van Afrikanerbloed. Waar partyiei·

ers vandag beroepo do en op A trika·

.ners ·om by hul party te kom aansluit

en sodoende eenheid to bowerltstcllig,

daar doen die Ossewabrandwag ber

oe-pe op Afrikaners om by hul VOLK te

staan, want dan staan die

Ossewa-brandwag by hulle.

V

ERJ

AA

RD

A

GKETTING

18 Nov.: Adriana I<lue (George),

Di-nah du 'l'oit (Kakamas), Christiaan W. :Myburgh (Merweville), Petrus J. J. J. van Vuuren (Merweville).

19 Nov.: EHzabeth Vernooi

(Boaufort-Wes), Japie N. Botos (Beaufort- · Wes), Petrus Havenga (Port

Eliza.-beth), Grieta. Wilken (Pearston),

Anna Kruger ('r;ervlei), Gort Brink (Sutherland), Ella Rossouw (Duiwc-kop), Jurina l\1. Upton (Port El

iza.-b~th), Schalk W. Byloveld ( Aughra-bies), Rhona Botha (Port E liza-beth), Hilda Morland (Franshoek).

20 Nov.: Susie Finlay (Stellenbosch),

Elise Smith (Malmesbury), Jacoba P. Hanke (K·irkwood).

21 Nov.: Annie C. Zwart (Aughrabies),

Gert du Plessis (Sutherland), Wilna Engelbrecht (Bellvillc-Suid), Susan-na Derksen (Carnarvon).

22 Nov.: Hester J. Nel (Bethlehem), John C. S. van der .l\1erwo (Krom -r;vier), Abraham Esterhuiso {Suth-erland), Carl J. J d~ Ridder (Kirk-wood).

23 Nov.: W. H. l\f. Oosthuiz..,u (Stel·

lenbosch), Martha Vivier

(Beaufort-Wes), George J. Olivier

(Suther-land), GideOJl Hugo (Franschhoek),

Alta Bekker (Tarkastad).

K

.

G. OP SUTHERLAND

Groot besioling hot op 29 Oktober

van Sutherland uitgegaan toe die

Komma.ndant-generaal, dr. J. F. J. van Rensburg, die funksie vir O.ll. -dag aldaar bygewoon het. Die K.G.

is op skitterende wyse ontvanu dour

'n groot skare en 'n perdekom":nando van dertig ruiters. Fly is verwelkom deur hfkomdte. Brink. 'n llasaar is· daarna gehou waar ds. Brink met ge-bod geopen en komdt. lmmelman die

welkomswoord gospreek het .• Hfkomdt.

.Van der Merwe hot die funksie met

'n bondige toespraak geopon. Vir die K.G. is 'n tafel reggemaak bo op die verhoog, maa.r hy hot vo1·kies om saam met sy kamerade onder op die vloer tee te genict. Late.r in die dag het die K.G. 'n stampvolle saal toege

-spreek. 'n Netjiese_ erewa.g van mans

en vroue hot hom ingewag.

• Op die ' verhoog was 'n voo

r-stelling van '· die pan'eel van die

Vrouemonument met 'ri moeder en

stenvende ldnd. Die Boerejeug het ,Siaap rustig Dappere Holde" gosing

onderwyl die K.G. die saluut gonoem het. Die Boerejoug het hom ook tot op die verhoog gelei waar hulle hom

toegesing het ,Hou Koors mot Cliq

Volk". Die twee oudste dames van

ilio vroue-kommando het saam met die

K.G. op die verhoog plaasgenoom. Na afloop van die ve1·gadcring het die K.G. gesellig vcrkeer met d·ie kom-mando; vera! mot die groep padma-makers wat weens harde work eers die nand opgedaag bet.

Komdte. Crawford van Beaufort·

Wes het 'n O.B.·wapcn·speld vir veld·

k te. H. V Jok aansestcek as Imide·

b:yk vir haar ywer. Sy het naamlik

in drie maande se tyd £8·5·0 ingebring

van die hatfkro~n wat sy vir woeker

ontvang het.

Die mooi bedrag van £l56 is die dag

ingesamnl, wat Sutherland so bydrae

tot die O.B.-dagtonds i~.-(i\1oegedeel).

Hoofka.ntoor:

ltP.s erwc-fonds

£144,000

St. Johnstraat 651 BLOEMFONTEIN

Begrafnisse, Kiste, Kranse; Grafsten~

'

MARKAGENTE

Ons is U agente en is

trots dat ons dit mag

wees. Met ons puik

organisasie en verse·

kerde afsetgebied kan

ons u tevre<lenheld

waarborg want dit ie

seker - u tevredenheid is die enigste basis vao ons suksesl Eiers. Pluimvee. Groente, V ru~rte. Voer en 'lee

Volkskopermark

BPK.

MOREMARK. NEWTOWI\1,

Fooo 34:1442. WnlhutPr~tr "2

.JOHANNESBURG

--·

-

-Adverteerders Handhaaf Uself deur

in Die O.B. te Adverteer.

DIE O.B.

'n Bepcrktc. getal Volledige Stollen van Die O.B., Tweed~ Jaargang, in

Boekvorm gebind, met Har~e Omslag, sal verkrygbaar wees indien die

aa.nvraag bevredigend is •

teen

1

7/6

Per Stel

Posvry

KONTANT MET BESTELLING.

Hierd~ versameling i~ van groot geskiedkundige on praktiese

waarde In ons huidige stryd.

(3)

DIE

O.B.,

WOENSDAG,

1

7

NOV

.

1

9

4

3.

DRINGEND

N

ODKG

VIR

INTERNERI

N

GSKA

J.

H.D?'

On::; gcintorucorcl(l broers wnt dcnr

diG troo gang van die tyd gemarlcl

word hot in hul sLryd Leon vcrvcel

d-hoid,' d.ri ogend bcbocftc nnn die vo

l-cronclc:

~ Vioolsn:tro (boogsoarc), perdestert

-en andcr h:tro vir borscls, ens., pyp

->-tclc, bycwas, vlakvarkLandc, seekoei

-tnnde, o.d.m., skulpo, sagte leer, kl.oin

skrocf vir draaib~tnk, klein sk:nme

r-tjies, cnigo soorL hout, vera! sagw

houLs.oorw, skuurpapi!Jr, motalc, 1'0\

1-lynolio (3 in 1), klein skoorfics.

tuur aan Die Sekrebns, 0.13.

-Noodhulpfoncls, Voonrekkergobou '106, .J ohanncsburg.

Y e

rrig

Volhsdiew~

!

I1en

i

ngs vi

r

gesalariee

r

de

pe

r

sone

vcrkrygbaar.

Te

·

rrne

1tite

1

;

s

billik.

~

',

U

AADP

L

E

EG

S

A

SB

A

NK

PAARL:

-WORCES

'

rER

:

-KAAPSri.'AD :

-P

os

bus 266

.

Pos

bu

.s 5

7

.

Posbus 2387.

[V

i

E

U

BELS

rRYSE ST\'0 ''.1}1!'>1(;.

l

<O

OP

N

OU!

<>NS HOU ALLJ.:J.::NLIK COJ';IE K\VAUTEI'l' JlfEUBEI.S lN VOORRAAD.

\11

ani

~

M

~

ub

efi

ha~de~

a&

n

(~iendom:q

ge

perk,

Groote Ker!tgebou, KAAPSTAO.

l'osbUJJ 2tO. Foon 2-6306.

·

~

DE

KOCK

se

GARAGES

l<'<><>ollO

Voo-rtte~lcer!Hrn.ac,

i'IIIODELI'3URG, '.l'rnnsya.al. Foon lG UeretonJ~trnS\t1 GROBLERSOAL, TrauS\'fi9.L Eienan.r: 0. 0. OE KOCK A~cntc vir _l"onU:tc en (Li\l. Vm:;:-rnotors

'

.

tOT U

DffENS

!

V.liVU<. AANBEVEEL

Die

Geloof van 'n

Brandwag Getoet§

Geen Nuwe

Wyn

1n

ou Sakke nie

v

lf@~@ WJ@rr~

0

r

~e&rk

.IKAAP

§1'AD

VI.

(Slot,.)

,Nou het ons t.o~ die punt g.ekom

waar :tiles eigelik om draai", so my n·iend toe ons mck:1ar weer onimoe~.

,Soos ek gcsc hot., die nasionalc patLy

hot so 'n suiwero nasionalo en sosiale

boloid cbL dio O.T3. d·it; not so kan

oor-ncom en gccn redo hot orn nog vcrdcr

cenka.nt,-too to Lrok nio."

, \Vel, soos ek gesc het, die bcdoo

-ling is sckcr good, maar con ding

oul--brcek."

"i\Ia:u net eon? Dit kan log mak-lik rcggemaak word."

,) liskicn; log is dit gecn kloi

nig-hoid nio. Ons hot nou nl gepraaL van

clio gees van d·ie tycl, ens. En die

waarhcid is dat daar 'n groot veranda

-ring in die wercld plaasvind: clio tyd

v:~n ,elko con vir homself' gaan vo

r-by."

"Nouja, dit crkcn ons ten vollo."

,;.\.la:~r dit is nio not 'n kwcssie van

'n nuwc gees nio, ma:tr ook \':111 'n

nnwc ·lewensvorrn cu nuwe instcllingo wat, danrby pas. Die nuwo wyn hot

ook nuwo lcorsakke nod·ig, en julie

foul. is juis dat i<1llo probccl· om dio

nnwo wyn in die on snkke te bon. Dit knn nie. En d<l:tr bot jy die eon groot sank waL by ju)lo kortkom."

, \Vab lJcclool jy nou cigelik hior

-mco ?"

,Kyk, v1·icnd, 001 not, 'n paar voor

-booldo Lo gee: julie praat van 'n nasio·

nate staat, maar dan wil julle tog die

liberale party- en parlement-ste:se! be

-!lou; julie praat van 'n witmnnslan<l

en tog weic,· julie algehete segrcgasie;

julie wit 'n republic!< he, maar cers as

'n groot meerderhcid ctaarvoor is;

christelill-nasionaie onderwys wil julie

graag invoer, maar die ge,,arormeerde leer van ons Calvinisticse voll< mag nic die grondslag dauvan wees nic; sosia

-le hervorming strcer julie na, maar tli·e

k!assestryd van vakunies en

werilge-wersorganisasies moet bly, en so voort

en so verder. J ul!e wil die nuwe

h

e

e,n tog nog die oue bchou - blote lap·

wcrk, ownaat, wat nie .kan standhou

nie."

,i\Jaar wil julie dan 'n rowolusic in

8uicl-Afrika bework ?"

1\JJGJ~IfELE VEit.NU\v ING .,\Vel, noom diL hcrvorming of ro -wolusic, soos jy wil, in elk geval 1n Lof-.:tle omkering van die liboralo ste

l-scl wa~ van buitc hier ingovoer is en

'n algehclc vornuwing van ons volks

-lowe. Die mcnshcid en die Afrikane

r-dom is nou mocg vir lapwcrk !"

, Dit klink baie mooi, maar wat wil

julio 110u so besonders invoer bchalwc

wat die party ook voorstaan ?"

,Golukkig kni1 ck dit korL en klaar

~1311 jou voorura: ck hot nou not 'n

opsomming ontvang van dio O.B. sc bclcid wnt ck ann jou kan voorlccs.

J.;uisLor nott mooi :

l. G·een partystetscl, maar 'n volks·

beweging.

2. Geen par!ementere demok<asie,

maat• 'n gesags~aa t.

:3. Geen kantoorregcring, maar bC-rocpsctfoestuui·.

,1. Gcen uit!anderseggenskap, maar

A frH1anerburgerskap.

5. Gcen gelyhstellrng /\f rasvenncn•

ging, maar

segregas~l'l-G. Gcen imper·ialisme, maar Afrika

vir die Afrikaner.

7. Geen liberalisme, maar Christclik·

nasiona!e ordc.

Gcen wer!doosheid en genadebrood

en k:asverskille.

0. Gcen uitbuiting en

volksver-10.

arming.

Geen uapitalismc of kommunismc,

gecn spc!wlasic of &eprcssie, gcen skuldsiawerny of

Afri!wnerkneg-skap meer nie

-,maar die .O.frihaanse gesagstaat,

m

:

-sionaal en sosiaal van n:trd, olkeen v1r

alrmtl en alma! vir ellm eon!"

,Ek moo!; sc cbt die p~nLy misJ..-ien

op tlio oomblik nog nic ])Oreid sal

wccs oor so 'n dol6.uneuL nit to vaa.r

-di~ uie, maar tog sLnnn Claar ·in wat jy gelees hcL nie iets wat die par~y

nio bcwccg lmn wo1·cl orn ann to ncem

nic. Oor him·die soort sake hoof die

0.13. nic apart to staan 11ie. Korn

help ous licwcr om sake binno die p:uty reg to maak. • 'oos dit non

gnan, het julio bostryding .v:~n d~c

p:n·Ly net tot ge\'olg ch<L Julio che

vollcsvorbrokkeling wnarlecn jnlle vcg. vcrgroot, dat julie die paruystclsct

wav julio ,·eroordeel, juis versterk

dcurdat julio self ontaard loL 'n Van Reus burg-party in pln:1s van 'n kul

-turclc volksorganisasic!'

,Die O.l3. 'n Van Rensburg-party! maar mon, dit kan mos uie wecs nio."

,':<lat:tl'OID nic1 julio is Log maar 'u

seksie wat agler Hans van Rensburg

aanloop1 'n rcgw party."

,Hool', hoe veroordccl so '11 par~y­

man clio hele parLysLelscll :l.lattr clio O.B. is gcen p~ll'Ly nio en nog mincler

'n Van Rensburg-party." , \Vat ·is clio vcrslcil ?"

VOiiKSB.b:WlWINC

Die vcrskil is dit, daL ,·olgous die

gees van die O.B. en sy kommandn;nt,-genoraal die 0.13. oio aan ch. Van Hensburg behoort nio, maar dr. Van Hensburg aau clio O.B. bchoort.

Daar-om is die 0.13. geeu Van Rensbnr

g-parLy nie. En verder is dit ook hoc

-genaamd nio 'n parLy nio, nie aileen

omdaL d:it nio ''ir parlemcutore setcls vcg nie, maai· vern! omdat (fit nic mcdc-Afriknners oevcg omdat hulic

ni·e tot die O.B. behoort nie. 'n Par

-ty vi,nd voH<scenhCid aileen binne sy eie mure en alma! daarimite is vir die

par•ty vyamie en voll<sverraaiers. Maar

die 0. B. vind ·2n erken Afrikanerskap

oral waar A frikanerbfoed nog dild<Cr

as water loop.

Die 0.13. so tank is om die

Afrika.-ncrdom weer Lc laat- besef dat hy on-breekbaar eon is, dcur God self so gc-maak is, on dat al die h.·unsmaLigc vcrdclingo in seksies, p~ntye, klasse en organisasics sy hloecls- ell lotseenhoid :n·io kan ophef nic.

Die O.B. ll'lil nic aile Afril<aners in

sy eie kraal forseer nie, hy erl<·~n en

eerbiedig die veelvormigheid van die

Afrika11erdom sc volksontwikkcling,

maar i-!'1 ·211\c Afrikaner binne of buite

die O.B. sien· hy 'n broet' - daarom is

die O.B. geen party en kan hy dit nic

vJces nie."

--. ---~=--- -VERLOWINGS, HUWELiKE, GIE• BOORTES,, ens.- kondig dit aan in

DIE O.IB,

0

SIEVALONG GESKIEO ONIP.qiOOI::i.• 8.11<, WEIEKLIKS, MAANOELII(S

OIF BOOS '\fERB..A~G.

Ti

iJ

N

NA

A

R

&

VA

N

SC'fJO

On

Elenaar: GOSl'AV ltE'l'lt:l!'.

'J.'clctoon 2·02J2.

0 • 0

VIR KWALITEIT EN TEVREOEI\!•

~f.!O (HIE GOEDKOOPSYIE

\V\'1\"'"g:

Fonkclw)·n

5/--Lcwcnswyn 3/6

Vermouth 2/6

fianckraai-Cocktan 3/6

Llkcurwyo en Ou Port 2/

-Jcrlplgo Roo! en Wit 1/3 Socl ~luskadcl en Perl 1/2 Wore. Hock co Pontal< 1/1

Spcslalc Sjcn·ie 1/ -SJcnle lld. t~nANDL\Vl'NE: Sclloemanello Ekstra Spcsla-al Br:l.ndewyn, F.C. 7/6 7/ -6/6 J.nu;on-un,~u'>'DEWYN: Kcrsie, Auys, Gommcr,

Lcmocn. Pcpcrmcnl en va.n der Hum . . . . G/G JE:\'l~V};)( J,l!O.:U.R . : Lemoeo en Suurlemocn 7/G o/-3/G 2/6 3 /-1/S 1/2 1/1 1 /-lld. lOd. 6/6 6/3 6/ -5/o G/G S/6 6/-5/6 5/-4/9 'lc/3 36/ -34/ -33/ -31

/-Voe~ by 0/- \'lr !O~Sit 4i!ll bOUdS, CO 12/0

vir \'(U\tjJ~ \"\'Ht ''Crgoctl S31 \\"Or(l by t:erug -se-ncJing. Ons Je"~er dranl' In Qns l.nhoocrs

sot::ull> on.t~ vonrratle v~tn Jnhoul·rs bt't, eu

n!leeutlk OD ,·oorwuurde dat dh.· lnhnul'rl\ l,)!nr.e

8estl;:: clne t\:tn ons teru~ bc.sort.: V{ord. \Vccns

bottt!t Rkuurste kan untl ll.ll&:n11H ln ons ele

bottels, k.lssten d.rauk \'trvak, a~aar sulke

drnl'lk 'n mJnJmum pr)'S van fl-1\-0 b~lunp (5/ -'"'r tuhouers ln~t!Siult). IJuJJen ~ocdlwpt·l' kl

s-oles ,·cria.ng word fll(•et u u eJe tntsouers :Uta

006 StUUl'.

\Vnrd "'erk~>P tn l2-bottel-liJssles Of O·u-cl -Uni:nl.f\tjles or ~roter. U kissl~~ vuo l2 lH>t ..

tets k.J\n \Vyn, Urunde-wyu. ,Jeoe,·er, tJkcu.r,

Vermoutb en lh\nckru.nf b(W!ll. Ternw: -S..M.6. VIliS uctoJ.,:eld on ~ylync., (CU.~. ploD

\T'J.nkommJssle. V.O.S. OUDTSHOURN.

POSSUS 11!2,

Beste! van

in aandele is

se-dert Maart

laas-lede deur lede van

die publiek onder

-skryf in Excelsior

Meubels Beperk.

Die jongste f

inan-siele state weer

-spice! groot win

-stc oor die afgelope boekjaar en 'n diw.idend

verklaar op inbetaalde kapitaal.

van 8% word weer

U soek na 'u suksesvolle saak om u geld in te bele en bier is u kans! Besoek ons organisasiekantore waar u kan vcrneem van die groot omset en uitbreidingsmoontlikhede van

ons sewe takwinkels en twee fabrieke of vra om inligting

op die vorm hieronder.

*

Organisasiekantore : - Johannesburg: Spoorbondkasgebou, de Villiersstraat. Kaapstad: Kamer 614, Groote Kerkgebou. Bloemfontein: St. Andrewstraat 123. Port Elizabeth: Kamer

617, Colonial Mutualgebou.

ExcELSWR MEuBELs

BPKo

-·-·=-~-:~·-

..

~·:~~:~:;;·~~

....

..

~.~~:~~;::;-·-·~~=-~els Bpk .. 1

Posbus 6670, JOHANNESBURG. j

Stl,lur asscbllc( bcsondcrhcdc van u aandelc aao :-

I

M:

:

::

:

::

:

::

:

:::::::

:

:

:

:

::

:::::::::::

:

::

::::

::

:::::::

:

::

I

(4)

'VIER

Geklassijisee

r

de Advertensies

TAR!El•' "\'ITt G}:l\i,ASSTFISEERDE

ADYEUTENSIES:

Jl~u,dctsatlvcrtcnslcs: 3d. per woord, mJni

-mum 6/- per plusing.

l'crsoonlll<c Ad,·crtensic" 2d. per woord

en 6d. vtr cll<e afsondcrlik.e vcrsrcCl - mini

-mum 4/- per plasing. Advertenslegclde is streng vooruitbelaalbaar. Stuur advertensics aan Voorslag Edms. Bplc, Po~bus 1411, Kaapstad.

JN'l'El,Ei'\Gl-~Ll). (Streng vooruilbetaa·lbaar).

Deur Kommando: G/- per jaar, 3/- per

hal!jaar.

Nle deua· Nornmantlo maar dlrck by Voor

-slag Edms. Bpk.: 10/- pet iaar, f>/- per

llal!jaar.

~·\drcsvern.ndcringe: 1/-per adrcsvcrandering.

GEBOORTE

CRONrJE. - Aan Andries en Jean Cronjo,

Becl<slraa·t 2, Bloemfontein, 'n seuntjie op

9 September, Stoffeltjic. ,I

VER!..OWING

TRAUSS- DU PLl·:S JS: Hiermce word bekend gemaak dat Lily, oudste dogter van

mnr. en mev. J. A. du Plessis, Wellington, en Fril<klc. setul van mcv. en wyle rom:. J. H. Strauss, Tlcrvlcl, ''rocl:!r van Calvinta,

op dJc 13dc November 1943, verloof gernnl< hee

UUWEI.!K

l3URGEl l -BOSCH: Die huwclik van Pn u-linlc, colgste dogter v.an mn•·· en mev. A. P. ·

Bttrgcr, Verecnlging, en Aubrey, oudste seun

van wylo mur. en mev. J. H. Bosc1i, ver -ecolglog word bclcend gemaak en vlnd D.V.

plaas op 11 Dcsember 1913, in die Ned.

GcrcC. I<erl<, Vercenlg!ng. Telcgrammc:

Ccorgcstraat. 33, Vcreeniglog.

DOOOBER!G

S)tUTS. - Sag heengcga('.!ll op 12 Novem

-ber te .. Vredelus," Van Ricbeel<stl·nat, Brook

-lyn, ons dierbarc vader Nikl<ie SmuL"S, to

die ouderdom van 58 jaar. Diep betreur

dour sy vrou eo kinder•.

- -

-

-

-IN i'l! EfljO RI-AM

GROBBEL..\1\R. - 'n Jaar van eensame droefheld, stille trane eo bittcre verlange is verby, en nog Is dit soos die dag van glster, toe ons moes afsl<eid neem van ons dierbarc va<ler en oupa, Albertus Johannes Grobbelanr.

Vader u lcwe slil, u voetcpore reg,

Want u was Gods kind en !meg,

Dlo nag wns donker, die dood was da.a.r;

Die Kcli< was bitter en tog tc swa..'1.1':

Ry moes vertrek na die engclekring, Waar ons weer saam met hom sal sing.

Vau sy verlaogeode kindcrs en kleinklndcrs,

s\OJla>, Faole, Albertus eo du Tolt.

BYEENKOI\1S

GELIEWE kenn!s te neem dat dr. Rauteo

-bacb, Maandag 22 Nov. 19·13, 'n verr;a·

dcrlng In dle Ambulanssaal, Crlcketslrna·l, Bloemfontein, om 8-uur n.m. sal tocspreck,

in verband met O.B. -Voorlisl!nssveldtos. Aile

O.B.·Jcdc. rnoct. tccnwoordig wat!s en t.-nder belt.tn;;ste!leuctes is hnrtlil( welkom.

BETREKKINGS

rr WEE openingc vnoaf 1 Januarlc 1944:

(1) Bckwamc bln·nl<:c huishoudstm· wn.t

goc<l lw.n l(oolc (2) 'n .Tong ctogter as

moedershulp. Ccrie!lil<e huis en ultstel<codc

salaris. Skryf aan 10cv. Va.:n Z:,-1, Tultc y-Allen-wes-, Jtondebosch.

G

Eeo kooSONDE l<. blanSkalac rls !jon~; 5 dapme er vir maahund, lswvcrry k jn .. voning. Bediendes word a:angchou. Stuur

sctulgskrlfle. ;\{Cv. J''. H. v~n \\'ylt, lila"""

lJn.nlc, Poshus 7f l~atkly_-\_\_-rc_·s_. _ _ _ _ _ _

..., ESONDE blanl<e jon~; <man as hulp op

·u ,_rrugteplao.s. fi·foet rnotorkar-clrywcrslls

cn-sic beslt. Begin salaris £8 per mn:md, vry itnvoning. Coeie voorultsig vir f1uk.sc en GCWillige joosman. Stuur gctuigsluifte. r. ll. van Wyk, rosb\Js '1, l3:ul<ly-'\\'es. BENOUIG

2

Al"RlKAl'o"ER <logters, vir kindcrs, ook vir en kook. £3 - £1 per kwaamlleld. ~!(w.

n.

l .. Robertson. belroubaar en lie! a1gcmcnc huls\vedc maand volgcns b e-Unrry, Uf'it·tstJ":'t:'!.t,

--

--

---

---nr\(EK snt,ke }(a a! 1\fn\·cr. lCwott"tsie :uw: .l Gcnl. _f.;. B. Cru.llc, Tw,yfelfonteln, )!.lL

)to_olrlvicr, Natal.

TE KOOP

I

])ATA'J'RA..L~K-TOPPE, 6 maaodc, teen 8/ -per 1.000: 3 mnande wit 7/6 per 1,000; 3 maaode Borrle 7/6 per l,OOO. Kontnnl

meL bestellin!;. ll. H. Gcrher, OIIJantAhoel<,

r .lC lloelrwil. Gcor;:e.

r;pOP ra.nl<e, ~esmaande Borde en \Vit, BI

-ll per 1.000. Vnrs tnrel-aartappels 17/6 vir

153 ponil. Gelewcr Serpeotlne-sylyn. K.M.B.

;1. Ocrl>c.r, 'l)/sn., 1).IC lloclnvH, D.lst. (~<.:or;-c.

G

EpWOllTEatat ,.w-o;LDE K:-<pElanR" tjies - vdt;n my ie wit patat nuwe soovan rt

die toekoms, 5/- per 100. kontant met bcstel -llng. G. H- Scltrc,-e, Uniond:llc.

'!)ATA'fRA.l'<KSPRUITE lao}( gcnoeg vir

.[ plant. Sc•maandc rnnl<e 6/6 per cluiseod; I>orrle 7/6: Dricmaande ranke 7 I-per duiseod.

:";.. r. Gc(bC'r, } ... s. ScrtH~ntlne, G(.-or,;:e.

SO L YK

,

AANV

AlL]~"

!

Daar is meuse wat moeu dat die

0.13. mecle-Afrikaners aanval w an-neer hv die partystelscJ kritiscor.

Daar word dan bowecr dat clio H .t\.P.·

pors ons ongehindcrd laat. Die c. ag-blaaic docn clit wel weens die tcen-si.and van di~ volk, maar Die :Kru it-ho1·ing, stryclblad van d ic ll.N .P., is g()dtnig besig mot persoonlike en So1c-rige aanvallc op die Ossewabraudwag.

Ilier volg 'u kort bloemlesiug uit die jongsto paar uitgawes:

Op 29 Sept. skryf die blacl op bls.

3: ,,'n Raaisol ·in Terse promosie. -Ecrs was l1y 'n A.ssistcnt.komman dant-gcnoraal, toe 'n Jnspcktcur-gcneJ·aal, too 'n rciscndo rolprooh·crLonor on oou, hoor ens, word hy weer gouoem

Organisasielcier. Wio is hy ?" (Die Organisasieleier van die O ssc-wabranclw<Jg is gcnl. J. A. Smioh).

Op bls. 4 van dicsolfde u-itgawe lees ons o.a.: ,In Beanfort-Wils hct hullc (die' O.B.) hul oodcrsteuning Loegese aan mnr. J'. C. l\linnie, 'n dwalendo in die w·oestyn, wat hoop om op 13

Oktober die paal le lJaal met die on-dersteuning yan die O.B., die Sappo, die J ode en die klcu rli UP"o. Slykblla7

is dit 'n nUW·!! SOOrt ,ccnhcid' van hier· die vier e!cmente wat voorgt:staar. word."

Op 13 Oktobcr (bladsy •1) verskyn die volgendc stukkic smorigheid ter vcrryk.ing Yan ons politicke skcldta:<l

( ons vra. ons losers om vcrskoning vir die ]1crclruk daanan): ,John Ran -dolph, l;d van die Amerikaanso Kou -gres, het .sy lcwonslaugc tccnsLandrn·, Henry Clay, as volg bcskrywe: ,liy blink en sLink, on hy stink on blink soos 'n vrot makriel in die mvanskyn.' Is daar n:e miskien iemand in Suid· Afri!-.a van wie 'n mens dieselfde l1ar.•

sc

nie'?" Aldus vra clio blacl.

Op 10 NO\'. (blaclsy 3) skryf die blad o.a-.: ,,'l'oe mnr. l\1iunie egtcr op die stoep van die ruagistr:~atsbof as die \'Orslano kantlidaat tnoes vcrskyJ\, was daav slogs twec ICde van die O.B.

onder a;e S!(ar·e wat clic verhiesingsuit· slag t~.om aanhcor het. . . Jn sy uur van noocl en vcrdriet het clio 0.13. 's lml k:mcliclaal. en volksgenoot io eli~ steele gelaat!"

Op d'iesolfdo bladsy vonkr: ,Ja noo, ons magstaat-niende in die land van die Ossicbces glo mos Jtie in kn1isics m:l:tk nio! i\laar jy moes gesicn

J

wt

hoc ,.gcnNaals" en ;,majoors" en ,ganleitertjir;s" in samowerki ng met die Sappe op hul koice in Beaufort,.. \Vcs gcsmcck hot om 'n OLl kruisic.

D;e Beau fort· Wes-volksfronL was ook

n·ie cintlik so kicskeurig soos hul su -pm·-dc-luxe gcnoraalLjics op hul YO r-gaclcrings wil voorgec nie. 0 JJce, Jan

i'E ~{OOP

Raadpleer; Beoaoc vir die koop en verkoop l&.n h.UISI2, plottc en plase fo Blo-erotonte1o

,n d.tstrtkte. Geld beskikba.ar teen lne rente~

{OCra ,J. G. lb"'ut•d6. ~>l.~tumk.:r~hnl), t_llof'm·

'oniPin.

-

--

-

---

- - - - -

----

-

---DEt-;L In die l~'lnste. - Vleet u nHcs van

die opspra.akwcldtcndc vcrowerinf: van d1C

meubchnnr1~ dcur 'n suiwer Afrikaansc-ondcr

-oemlnf;? Excelsior Meubcls sc prngbrosJnre toon hoe ses groot. tn·kwinke1s en twee fa -brieke In dlcns van die volk prc~tec:-. U lHt.n

dcel In clie winsle - die brosJure verduldellk

hoc. Skryf dndcllk om gratis brosjure nan:

t+;xeclsior )!eub<:ls Hepcrl.:., Postms G670,

Joh!\nncsbur;:.

--

---

----

--

--

--

--o l':STE l<waillelt Hcunlngtee: 93 l>OOd 18/0

U :)(l pond 10/·: '2!) pnnrl 516 'Bit>P.I>' ilf>~~m~~>

met steele 2/-. BP~ems v1r hula:honrtf>'ltkt> ':;ebnJik 1/6 met st~ele. Gelewer Su~hA.H.o. =ipeclmnnt\krnrtl, Geor~e. 'K. ?r1, B .J. ,... . \\'

t\t:A-'\.r-r,- K!lp RiviPr. 'P :~ ~nf'4"-lr"f,tH•G.L....,.~'ll Oron.-~P

·"VANGANELCA IIA.M:t\1-E. - Opreggctecldo

\''i vvanganclla R._q,mmc vct·luygbaar -vnna•f 1

April 19H, teen blllil<e p1-yse. Groot karkasse

en hot: !(wallleit wol die kenmerkc. nestel

vroegtydig len elndc teleurslellln~; to vooricom. F. s. Oli\'iPr, r.s. Oudo J.nnd, J)h)t. Crf\!\f.(

-l<einet.

HERHOLOT se BOOiVlKWEKERYE,

Posbus 660, Johannesburg. Ons vootrnde van Vl"o~tCit,.ome en lto~e Wf\41 vrocg ultgcput, die nr~;clope Plant-selsocn, ons simpntlscer met die van ons i\ln.nte ·wfe se

benod!gllede ons nle kon voorslen en gee u die goeie raad om nou u bestelllng te plaas

vir 19-1·1 Wlntcrplnntseisoen, u is <Jan scltcr

va.n u r!Ciiefkoo~de soorte super·~chnlte borne, betroubnre c1lens en tevred~nhcld!

Slerstrull<e. Ultlandse borne, Pa·lms en Re

l-ningpinntc bcskil<banr vir Somer-Planttng.

GeUlustrccrde Kntalogus en Plnntg!ds ~;ratl•

aao planters. (1)

nttf!'Pt:ee iJ{'UJ' \'o~n-~tJtll: (~thnfl~) Rf•;>i>J:k, ll:Camer ,03 Oroote f<f"rkc-rh.-..n. Attfh•rlt>:V·

ali"ilJ\t. J\Q.flPAtnd. en c.;-tfnlk dPow- P·~· •~rdP...

Aif.b-l)roJi..\i:enr. D2a La..tUJ, 8teUeobooeb.

DI

E

O.B.,

W

OENS

D

AG

,

17

NQV_

194

3

.

LOXTON

Jf

N

£160

Loxton hot O.B.-dag op 30 Okto -bor gehou toe clio K.G. ook Lecnwoo-::

-dig was. Dio K.G. is· denr 'n pcrdc -kommanclo van vyft)g ru·itors op die JJ'mserburg-pad ontmoet, vanwaar bulle na die basaar gcgaan het. Bier beL 'n gesclligo gees van ,eon vir :-~lmal en almal vir elk" gehcers, eu baio gou was alle!S uitvcrkoop. As he

-\' ys van clio gccsdrif Jmn genoem word die 'prys van £6 wat 'n porsic-lam l,ehaal hot en £7-15-0 vir 'n hoencler wa.L hcrhaaldc maal opgcvcil is. Die

pragtigc bedrag van £160 is ingesame!.

Die aand het; die K.G. 'n groof. gel1oor tocgcspreek en bpsiel. - (l\Jec

-gedecl).

N

O

G N

I

E VEI

{SO

NKE

Ek stap onhmgs in die straat en

voor my loop 'n klcurlingvrou met 'n kind. Die kind tel 'n stuk papier op.

Die moedcr bestraf hom, nef'm die papicr by hom af en se: ,Vee af jou baudo, nctnou ,·at jy weer aan jou monel."

Vir mense wat daarop aanspraak maak dat hulle die voogclc \'!.1-n die nie-blankcs is, stem so i<'ts tot -ua

-dcnke. Daar is talle nie-blankes wat vandag 'n stryd moot voor teen sickies en euwels vao die agtcrhuurLe omdat dit die en·igstc pick is wat vir bulle dour die kapitalisrrio aangcwys is ns woonplck. :Oat ons in clio trcurige en smcrigc iocst:lllde nog die wil tot rci n-hoid by mense a(l,ntref wat daarin meet lowe, gee hoop clat met hierdie mouse nog 'n op;os<;ing vau die groot n aagstuk gcviud .>a l kan word.

Ban{jies en sy volk;os was maar alto wclkom en hot SOilHr.~r in groot gcLalle saam met die O.B.-sap-ko:mbinas;e go -stem teen die Nasionalc kandidaat.

Net ter Yordu·idcliking kan gcmeld word dat mnr. l\linnie se kandi daat-slcap niks met die Osscwabrandwag to doen gebad hot nic. li)? was die

sit-t-endo Hd van ch) Pro\·insialc Raad in clam·die kicsafdc!1ng en hot as ouaf

-1lanldikc gcstaan. Hy is tewens voor

-gcstcl deur 'n lid van die H.N.P., mnr. Dirk (!C Vos, wat kort claarna SKRIFTELii< dcur die sckr'<ltaris van

<lie H.N.P.-tak, mnr. S. vcrster, in

kennis gcstcl is dat hy g-2sl<rap is as

lid van o:e Party ,weens ontronhcid".

MA.RKA.

GENTE

0

DIE BESTE BEHANDELING

ONMIDDELLIKE AF:REKENING 0 ons merk

P

&R

P

UCE

en

R

O

C

H

ER

0 Eicnaar: Johann Roscher v. d. Waltstraat 268 PRETORIA.

iR

ID

E~

[1;J

if

d.\ 0 '

HU

G

fE

N

O

OT

-F

ab

r

ik

ante v

a

n

K

el

de

r

e

n B

e

s

p

r

oeiing

s

/11

os

ji

.

ne

r

ie,

Slee

pw

a

ens,

!Jo

e

r

e?

.

vaen

s

,

E

n

s., Ehs.

Foon : Paarl 23.

Hv

N

S

is dwarsde

u

r die

U

ni

e

,

sow

e

l

as b

t1ite s

y

g-r

e

n

s

e, be

l

;;

end

vir

go

e

i

e

dr

uk

w

er

l

< teen

k

o

n

kurre

-ren

de

p

ry

se.

E

S

TE

i

s om ons t

e

raad-p

leeg in ve

r

band

m

et u

benod

i

g-h

e

de

.

Prysnote-t'i

n

g

s

wo

r

d

grat

is

ver-sk

a

f.

E

ni

g

e

soo

r

t

d

ruk

-w

erk

v

an

visi

te

l

<

aa

r

te

tot ge

lc

e

r

de Disse

rt

a

s

ies

word

ond

e

rn

eem

.

Ulou f(oers Na

Ec

d

fs

i

a

~

Dr

uk

ker-

;~

·

Orvklters, Ungewers

Oie Laan,

e.n SoekDinOers St~~u (m

bos

c

h

.

HOUT::R'f 'ON TRUST & AGKN'l'Sli:Al' UEPF.:Ill\.

PUB

LI

EKE

V.ERKOPJ

N

G

van

KOSBARE PLAAS IN BREERIViER-VALLEI WO.ENSJ)AG, 2·1 NOV:E~f!fER .1043 om 10-uur Y.m.

Op las van mnr. JACOB BRUWER verkoop ons sy produkliewe wingcrc! en gemeogde

boerdery plaas, dec! van Wa·l<kcrslroom, dlstril< Robertson. groot 366 morge, op dte plaas,

datum en tyd hierbo gemcld.

Hlcr<lle plaas waarvan sowat 30 mo,·se onder bcsproellng is uit die Angora lmoaal

en uit die Wnkkerstroom privaat sloot, Ie op die hoofpa·d Robcrt<:>on-Stormsvtei, sownt. 10 my! van Robertson dorp, in die vrugbare Brc~rivier valle!. Water vir besproeiing

permanent en oorvloedig. Goelc plaasseboue, sowal GS,OOO wingerdstol<l<c - omllein en In l<ampc verdeel.

Vra vjr strooibiljctle en vcrdcrc besondcrhede.

lnspeksie van die cleodom kan gereel word met die ondergctel<endes.

J. H. GEl'.-:TS,

Sekr. :Robert-son Trust. & Asenlskap Bpk., Robertson.

TE

WAHHEN, SiHl'l'll & \\'lll'I'E.

Afslacrs,

Bus -n, RoberLsoo.

VAN ltlEBr;ECJi-'l'fltJST~L\ATSKAl'Pl' BEPERK 'bled ann:

- -nie BES'l'E PRODUSERENDE PLASF. met waardevolle verbeterinss. In <lie omgewlng

BJ~LLVlLLE - .i\fAL11ESBURY - l)u:; PAARL - SO'I.iERSET-WES - STELLE

NBOSCH-DIE STRAND - TULBAGH - VTLUERSDORP - W!':LLING'l'ON en hele KAAPLAN)).

nn: BESTE J{Ql'I.ES \\'Olm l)'Bffi~ ONS Gl':I<l-:CT..

WOONHUJS}; in Kan-pst.ncl, Voorslede en omllggcnde dorpe teen die BILLIKSTE PRYSE. Om verderc bcsonderhede doen aansoek by:

V

21m1

Rnebf~~kc

T

r

iDl

$KlrTI2lcalft§

k

ap~y lBSf

p

~

tr

~c{

SECUIUTY-C't;nou, BtL9 1:)27. Foon 3-0764, I(AAI'S'£,\D; or sy Takkanlore, Voortrekkerwe,.,

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Door middel van de opsomming van godsdiensten met haar vele religieuze stromingen, levensbeschouwingen en geloofsrichtingen willen wij het beeld weergeven van een mensdom dat

lan niet-sporters (gestopt met sporten door coronacrisis en sport nog steeds niet) om in het komende half jaar weer meer te gaan sporten. Doelgroep niet-sporters (gestopt met

Voor deze opleiding komen we samen in een locatie waar deelnemers zich (max per 2) kunnen spreiden over verschillende lokalen met elk een eigen computer of laptop?. Zo krijgen

Inleiding in Google Analytics, wat gebeurt er op mijn site, bezoekers, welke pagina's worden bezocht en waarom Techniek en structuur: tracking codes, data report, Google

Jaarlijkse bijdrage (in absolute bedragen) aanvullende pensioen voor actief aangesloten werknemers in 2019 – gemiddelde, mediane &amp; totale jaarlijkse bijdrage per

Welke impact had covid-19 op asset allocatie, wat was de beste asset allocatie beslissing en welke kansen en bedreigingen zien de winnende asset managers voor 2022..

Handleiding voor je belangrijkste interview Informatief Om te weten waar je bent en waar je naartoe gaat moet je weten waar je vandaan komt. Denk eens aan je vader of moeder

Zet een kruisje in de kolom S(signaleren) als een kind opvalt/ extra onderwijsbehoeften heeft Kinderen die op dit gebied geen extra zorg nodig hebben kunnen kort beschreven