• No results found

Skoolprojekte: die opbou van 'n insekversameling

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Skoolprojekte: die opbou van 'n insekversameling"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

S K O O LP R O JE K T E

Die O p b o u van 'n Insekversameling

Elke biologieklas b eh o o rt *n sistem atiese insek- teversameling te he. O or *n aantal jare kan *n pragtige versameling opgebou w ord en kinders kan reeds in die prim ere skool gem otiveer w ord om die skool se versameling aan te vul.

A. Ve r sa meli n gsappar aat

Vir skoenlappers en ander vlieende insekte w ord die lugnet gebruik. V ir die versameling van w aterinsekte w ord ’n skepnet gebruik w at *n p latk an t h et sodat d it o p die bodem van die poel w ater getrek kan w ord. A nder w aterin­ sekte kan o nder klippe en stom pe in die w ater gevind w ord. Die m eeste w aterinsekte kan in 70%—80% alkohol gepreserveer w ord, Baie grondlew ende insekte soos kewers kom onder klippe en in v errotte boom stom pe voor en w ord m et die hand versamel.

(i) Gewone inseknet.

(iii) Was m odder deur ’n fyn sif om w aterin­ sekte te versamel.

(iv) Suig-buis om klein insekte, soos m iere mee op te suig. 1

(vi) Aangelok deur ’n skerp lig vlieg die insekte teen die skuins glas vas en val in die gifbottel.

DRMDRAAM

(ii) Net-ram e vir versam eling in w ater

(v) ’n Wit laken o f k a rto n m et lam p lok insekte in die nag.

(vii) Lokval vir skoenlappers. Insekte vlieg alty d na bo en in die vangnet.

’n Lokaas van.oorryppiesangs en bruin- suiker w ord gebruik.

(2)

(viii) ’n V angput om insekte soos grondkewers te vang. V erro tte vlcis, vis, bene en beesmis w ord as lokaas gebruik.

DOODMAAKMIDDEL

(ix) G ifbottels

(a) As doodm aakm iddel op die w atte word

Etiel asetaat CH3COOC2H2

o f Chic roform CHCI3

o f Ber.sien c6h6

o f K

oolstof-tetrakloried CC14

o f

Trikloro-etileen C2HC13

(b) Plaas ’n druppel w ater op die kladpa- pier m et *n p ipet. Die w ater begin die reaksie w at sianiedgas vrystel. Hierdie

m etode w ord nie aanbeveel vir skool- kinders nie aangesien sianiedgas ui- ters giftig is.

irmillllNlllllllllTTTTTTT

NiURIUM SIIINIDE

(x) Verskeie groottes van bottels m et 70%—80% alkohol m oet gebruik w ord om die larwes van insekte te preserveer: 6. O pspeld van insekte

(i) Insekte m oet so gou m oontlik nadat dit versam el is, opgespeld w ord. Insekte wat nie dadelik opgespeld is nie en reeds droog is m o et eers w eer saggemaak w ord, anders breek die po te, vlerke o f voelers af sodra d it opgespeld w ord. N eem ’n houer m et *n wye nek m et sow at 4cm skoon sand onderin. Maak die sand klam m et w ater en voeg *n paar druppels karbol- suur by om swamme te dood. Bedek die sand m et k arto n sodat die insekte nie direk in aanraking m et die n at sand kom nie. Maak die deksel dig toe. Na tw ee dae is die insekte w eer “ sag” en buigbaar.

(ii) Insekte w ord eers op spanborde opge­ speld om in die verlangde posisie droog te w ord alvorens dit in insektekissies oorgeplaas w ord. G ebruik an d er spelde om p o te en voelers in die verlangde posisies te hou. Die m etode van opspeld verskil in die verskillende ordes van insekte sodat bepaalde eienskappe vir die klassifikasie daarvan nie beskadig w ord nie. G ebruik spesiale roesvrye insek- spelde. By Neuroptera, Orthoptera, E p h e m e r id a , Odonata, H om optera, M ecoptera, Trichoptera, L epidoptera en H ym enoptera m o et die speld deur mid-

del van die thoraks (bors) gcsteek word. Die insekspeld kan so effens regs deurge- druk w ord ten einde nie stru k tu re in die m ediaan dorsale lyn te beskadig nie.

H em iptera w ord deur die thoraks (scutel-

lum) en Coleoptera (kewers)^ deur die regtervlerk opgespeld. Diptera (vliee) w ord deur die m esothorax gespeld so effens regs van die middel.

B a ie klein Hem iptera, H om optera, Coleoptera en H ym en o p tera m oet met

w itlym op klein kartondriehoekies vasge- sit word.

Die vlerke van skoenlappers en m otte w ord oopgesprei op ’n spesiale spanbord m et ’n groef waarin die insek se liggaam pas. G ebruik papierstroke om die vlerke in posisie te hou.

(3)

C. E tikettering

’n Klein etiket w aarop die naam van die versamelaar en datum en plek van versameling aangegee w ord, w ord aan die speld o n d er die insek geplaas, Gebruik ’n houtblokkie m et gaat- jies om alle e tik e tte op dieselfde hoogte te plaas en die lengte van die speld b o k an t die insekte se liggame ewe lank te m aak. Name van ordes en families kom nie aan die insekte self nie maar slegs in die kissies.

D. Versorging van die Versameling

’n Plat kissie m et ’n glasdeksel w ord as perma- n ente h o u e r vir die versameling aanbeveel. Die bodem van die kissie w ord uitgevoer m et kurk o f plastiekskuim sodat spelde m aklik daarin gesteek kan word. Hierdie insekkissies m oet feitlik lugdig wees. G ebruik Paradikloroben- seenkristalle om enige an d er organismes w at die droe insekte kan vreet weg te hou. Vervang dit gereeld.

P A P I E R S T R O K E

W e r k s w i n k e l

Die maak van uitstallings is ’n belangrike funksie van die Museum. Die bou van vertoon- kaste is so ’n integrerende deel hiervan dat ’n hoogs bekw am e tegniese personeel en ’n goed toegeruste w erksw inkel daarvoor nodig is. Dit is egter nie alleen vertoonkaste en die uitstal- vlakke daarin w at vanuit die werksw inkel gebou w ord nie. Daax is o nder meer al spesiale m eubelm ent vir kantore en laboratoria vervaar- dig, ’n houtm o d el gebou vir ’n rekonstruksie van ’n uitgestorw e buffel, m etaalhake gemaak vir die ophys van ’n dooie olifant to t ’n natuurlike staande posisie, ’n rekonstruksie gemaak van ’n S oeloe-hut, historiese meubel- stukke gerestoureer, ens. ’n G ro o t projek waar- aan tans gewerk w ord, is die om skepping van die bestaande kunssaal in ’n lesingsaal.

Die nuw e uitstalling in die Geologiesaal sal b in n eko rt vo lto o i wees. Op hierdie f o to is die skrynw erkers besig aan die n uw e vertoonkas vir fluoresserende minerale. Hierdie m inerale wat onder ultraviolet beligting “g lo ei" Is maar n et een van die a antreklikhede in hierdie saal.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Markov beslissingsprobleem, waarvoor naast de bekende LP-formulering een speciale formulering is te geven in de vorm van een 'maximal flow' probleem in een proces

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

In a second step, HKV added potential flood areas behind dikes into this Model Maxau – Andernach (1) using information from the federal states of Baden-Württemberg (LUBW, 2011,

dustraliseerde en getegniseerde samelewing het ook sy invloed op die kuns en letterkunde van ons tyd. Die opvoeder en die skool e.e taak ten opsigte van die

Soos aangetoon is daar baie~ uiteenlopende, be- skouings in hierdie verband uitgespreek maar nie een van die op 'n diepgaande eksperimentele ondersoek gebaseer