• No results found

Amptelike benaming vir die boererepubliek Oranje-Vrystaat.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Amptelike benaming vir die boererepubliek Oranje-Vrystaat."

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

AMPTELIKE BENAMING

VIR DIE BOEREREPUBLIEK

ORANJE- VRYSTAAT

Dr. C. C. Eloll

Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing

Wanneer veral modeme skrywers of sprekers verwys na die Ora republiek was, gebeur dit herhaaldelik dat bulle die offlSiele skI deerde benamings daatVoor skep. Dit laat die vraag ontstaan: ~ die republikeinse periode, of tUssen 1854 en 1900 (de fact(

Tydens sy eerste besoek aan die sogenaamde "Groot Rivier" in Desember 1777 bet die ontdekkingsreisiger

RobertJacob Gordon die naam "Oranjerivier" daataan

ge-gee ter ere van prins Willem V van die Nederlandse vorste-huis van Oranje-Nassau. In die staatkundige ontwikkeling van die landstreek tussen die Oranje- en Vaalrivier is die naam van eersgenoemde rivier daatna prominent in die naamgewing vir hierdie gebied opgeneem. So byvoorbeeld

is die benaming "Transoranje" ("Transgatiep") gebruik

om die tydperk voor die totstandkoming van die Oranje-rivier-Soewereiniteit in 1848 aan te dui. In 1854 bet die Oranje- Vrystaat (aanvanklik soms ook die Oranjerivier- Vry-staat genoem) as onafhanklike republiek tot stand gekom; minder as 'n halfeeu later bet die staat DOg eens 'n naams-verandering ondergaan toe Brittanje dit in Mei 1900 gean-nekseer en tot die Oranjerivier-Kolonie herdoop bet. Die naam "Oranje-Vrystaat" is in 1910 herstel toe die eertydse Boererepubliek 'n provinsie van die Unie van Suid-Afrika en in 1961 van die Republiek van Suid-Afrika geword bet.

Na die ondertekening van die Bloemfontein-konvensie op 23 Februarie 1854 ingevolge waarvan die Oranjerivier-Soewereiniteit 'n onafhanklike vrye staat geword bet, is die benamings "Vrystaat" en "Oranje- Vrystaat" (met verskeie skryfvariante) feitlik deurgaans gebruik. So byvoorbeeld ver-wys mikel I van die nuwe staat se grondwet wat op 30 Maatt 1854 deur die eerste gekose volksraad goedgekeur is na "burgers van den Oranjevrijstaat." Toe die konstitusie sowat 'n week later in sy geheel aanvaat is, hetJacobus Groenen-daal (wat grotendeels vir die opstel daatVan verantwoordelik was) sy vriend prof. U. G. Lauts meegedeel dat die"

Soewe-reiniteit ...den naam (zal) ontvangen van

Oranje-Vnj-staat." (My kursivering).

In traktate, konvensies, verdrae of ooreenkomste wat sedert 1854 tussen die Boererepubliek en aDder state gesluit is, word die benaming "Oranjevrijstaat" deurentyd en for-meel gebruik. Dit geld ook vir aIle wetgewing (ordonnansies

en -sedert 1892 -wette) en proklamasies waatin dieselfde

naam telkens voorkom. Wisselvorme ten opsigte van die ortografie word weliswaat aangetref (byvoorbeeld Oranje Vrij Staat, Oranje- Vnjstaat, Oranje Vrystaat en soms net Vrij-staat), dog sonder enige afwyking in die kemnaam.

Uitdrukkings soos

"Volksraad/Gouvemement/Presi-dent/Groot Zegel/Volkslied van den Oranjevrijstaat" in offisiele stUkke is aan die orde van die dag, terwyl die naam-gewing van staatspublikasies en nuusblaaie insgelyks hierdie patroon volg (byvoorbeeld Gouvernements Courant van den

Oranjevrijstaat, Ordonnantie-boeklWetboek van den Oran-jevrijstaat, De Tijd: Staatkundtg, Nieuws- en

Advertentie-blad voor den Oranjevrijstaat en De Express en Oranjevnj-staatsch Advertentieblad). Ook in petisies, memories en algemene of amptelike korrespondensie van burgers en amp-tenate is hierdie naam sonder uitsondering gebruik -al-tans tot 1862, soos uit gepubliseerde atgiefstukke blyk.

Dit is dus uit voorafgaande duidelik dat die benaming

CONTREE 18

16

1je-Vrystaat in die tyd toe dit flOg 'n "vrystaat" of selfstandigeyfwyse of erkende naarn daarvan verontagsaarn en eie,

ongefun-at IS die korrekte en amptelike naarn vir hierdie staongefun-at gedurende,

1902)?

en skryfwyse "Oranje-Vrystaat" (of slegs "Vrystaat") seden 1854 tot na afloop van die Anglo-Boereoorlog van regerings-wee erken is en by die deursnee bevolking in gebruik was. Dat in die omgangstaal soms wel van "onze Republiek" of "de Republiek" gepraat is, kan nie ontken word nie.

Maar'sover vasgestel kan word, bet name SODS "Republiek

van die Oranje-Vrystaat" of "(Oranje.)Vrystaatse Repu-bliek" nooit in die onderhawige periode amptelike of popu-lere ingang gevind nie. Die cede hiervoor is waarskynlik

omdat "vrystaat" en "republiek" eintlik sinonieme

be-grippe is en dit inderdaad vreemd en foutief sou wees om so 'n toutologiese vorm te gebruik.

Ten spyte van hierdie historiese feite en agtergrond gebeur

dit tog gereeld dat 20ste-eeuse skrywers -en veral

akade-mici -die woord "Republiek" (en clan met 'n hoofletter

geskryf) aan die benaming "Or:anje- Vrystaat/Vrystaat" kop-pel. 'n Bree opname en literatuurstudie van die bydraes van hoofsaaklik Suid-Afrikaanse historici en opvoedkundiges toon dat bulle hierdie foutiewe skryfwyse in die titels van verhandelinge, proefskrifte en boeke asook in die aanbie-ding self toepas. Enkele voorbeelde van sodanige benamings (met die outeurs tussen hakies aangedui) is: "Vrystaatse Republiek" of "Oranje-Vrystaat Republiek" a.A. Collins, F.J. du Toit Spies,J.J.G. Grobbelaar, P.A. Grobbelaar, S.F.

Malan, J.A. Steenkamp, C.S. Theron en J.D. Theron);

"Republiek van die Oranje-Vrystaat" of "Republiek

Oranje-Vrystaat" a.D. Kriel,J.C. Moll, J.D. Olwagen en J.N. Swanepoel).

Tog is dit verblydend dat die oorgrote meerderheid van navorsers en skrywers wel die konekte naam (" Oranje- V ry-staat I Vryry-staat' ') in die titels van hul studies gebruik, ge-woonlik gevolg deur of gekoppel aan 'n datum of jaartalle wat op die republikeinse fase in die staat se verlede dui. Voorbeelde hiervan is so talryk dat met die volgende volstaan kanword: M.J Boon, G.C. de Wet, P.C. Fourie,J.L. Hat-tingh, D.J.Jacobs, P.S. Malan, H.P.N. Muller, S.P.R. Oost-huizen, G.D. Scholtz, H.J. van Aswegen en J. van der Merwe. Ongelukkig word die foutiewe skryfwyse -SODS by

die vroeere groep vermeld -egter male sonder tal in die

teks van byna elkeen van genoemde skrywers se werke aange-tref.

Hierdie toedrag van sake kan aan moontlike onkunde, nalatigheid of blootweg onnadenkendheid by die betrok-kenes toegeskryf word. 'n Ander verklaring is dat die skryf-vorm "(Oranje-) Vrystaatse Republiek" of' 'Republiek van die Oranje-Vrystaat" na analogie van Zuid-Afrtkaansche Republiek ontstaan bet en steeds deur sekere persone vo-on-gesit word. Feit is egter dat dit histories rue korrek en seman-ties nie bevredigend is om so 'n afwykende skryfwyse na te volg nie.

Die vraag kan ten slotte gestel word of die woord "repu-bliek" clan hoegenaamd nie in 'n verwysing na die Oranje-Vrystaat (1854-1902) gebruik moet word nie. Sonder om

(2)

,r ~-- 1'1

:"E-voorskriftelik of didakties te

pro beer wees, sou die volgende opmerkings enigsins as riglyne kon dieD:

.Waar moontlik word

"Oran-je- Vrystaat" geskryf, verkies-lik met' n aanduiding van datums om die republikeinse era van die latere provinsiale bedeling te onderskei. (Mees-tal word hierdie onderskeid in elk geval duidelik uit die konteks en rydsmilieu waarin die naam voorkom).

.Word die woord

"repu-bliek" desnoods tog gebruik,

word dit met 'n kleinletter

( onderkas) , , r' , geskryf en

liefs in uitdrukkings SODS

"die (Oranje-) Vrystaat as

('n)republiek"

of"dierepu-bliek Oranje-Vrystaat". 'n

Goeie voorbeeld hiervan vind

'n mens in ).H. Malan se

werk Die opkoms van 'n republiek, of die geskiedenis van die Granje- Vrystaat tot die jaar 1863 (Bloemfontein, 1929).

.In uitsonderlike gevalle sou

dit aanvaarbaar wees indien die naam "Oranje-Vrystaat"

in 'n teks met die woorde

"die Republiek" of "Boere-republiek" afgewissel word. Dit beteken immers Die dat 'n direkte koppeling of 'n nuwe naam geskep word Die aangesien die een woord slegs

as plaasvervanger vir die

aDder dieD.

Skrywers behoort bulle meer doelgerig daarop toe te spits om die juiste, historiese benaming

"Oranje- Vrystaat" te gebruik

wanneer claar sprake is van die tydperk toe die huidige provinsie DOg 'n vrye republiek was. So 'n korrekte skryfwyse kan stellig daartoe lei dat dit oak in die volksmond sat groei.~

I>roclamatie. [No 11r.-I!!e,:;.] /CN..1I2-1"6"]

1 \1 ADl;M.\AL de gro~den, d:,?~ ~.~, Gouverneme~nnisgevin~, Gouv8rneme~~nnisgeving.

, kou'mt;nd"s tall d.n OrallJe\ rIJ

I

£ ED'D G Ln

n

I

INGEVOTGEk d

.

"ta3t ran de 11:~ut"" reroverd, door, "LA E D te.d",. ..Ue. ten G,?n. .euze er IIlgezetellen d"n K',nmlo"Il,.:mlgpu.=

..

I J...,. J J t ..,neme.t. ...Iore o.'ranlf'n wo n V' ~. .,- N L t, vall bet dorp Boshof ' GIlder art .17

" ,~ op ")u&;I. _0 -n o..m..." .ao vall d,," eeskamer.Ordollllalltie been.

I' I"'~ als "TtJ"I""ts g~"ud.geproc~'I..f,!a~.., die ~".I;." ",og'.' Vjll, OlD d,:"

IZIlEd d 8' '. m"",t(1 "II &:Ill dell Or.ulJ"rr!Jstllat ZIJIlI bolt ta BI"'Dlfo.te,n 1111 SDlI,bfioJd _ctl. , ,e t4iatsp,residellt goedgevon

~fum"x"erd, "OiJ neh I~ met ,ldvlcs .dlJk voo, b., GO.rof"...e.,.. v...""pen'l ~~,~ :;all te 8:"lIen nl8 Taxatellr voor "11 <'t)!J",'lIt t an den 1. ItvOf'rend.,n i D. 'end,.. teo meld... he' "'Dlm I"". '

I

orp Bo.hof, dell beer George Itna,1 jI{"..dg'..vvodCIl t k I " c di., pr""lamatie i datv"la.gd w.rdt, ala da at,law"a ,.' ."bJk ",h".d..wnrd.. v_d. ..rkooPlng."aa"'p,a. Israel.

I

BI) Order

t., )C rtl(' II!gen .,n te jI""'mmerm eo I 'J C NIKLfu"l MARAIS

ra,t te 8telh,o, i/'..lijk ik zulks di)C bij; By ord~r: ..GouN,~, d"z,,: ,Inl. b.,t ;;r"lldgcbicd, ~r()t,ger i :;C. !iIELE~ MARA1B! C

r

o...,~ Wtoor, , ,I ~t door 4,,1)Cn~1"-1l.IC. iJ\I,;r' 0_. S.-,."o, Bloemfont.ln, 16 001.,1865.

II ' ' Ik ' ",' I' '"",, Ik ,Go..erne..entok."toor. ~

.'U I, "' j, ",a,. ,..au" I, """",a8 vo , l'luell;t.».tein, 21 Oct. IRfir. , , PI:,.t!,..'r' la!'"" ndt, aall Carvl". ' I [~" 113-I!!f.,,]

1",,!!j""~'!'1l tI" .Jrs'lld..'llc v~(J{'!!,..r)i,.. 116-1 '6.] '. , ' ! GOUVtratmtats KtDaisgtviag, I",nfioN'ud" IItIIl Pau.l.u. M~I'II. ~~IJ'IG8"trlemtats KeuDlsgt'IDg, '"

-1"tzIIIJI en M"l"PIIO, :1:11.! den UrauJ'" - T E~ "mde te Toldocl.! aan den wensch

vrijs!""t zijn !!,."nn,'x..,'rd ell d..",nlan,

T

ER voo,k"lDinr: va" ",is,e"'I~~d ~orlJt Vall bt,t oppernoolu Moroka, ver.

w"I",!,()t}.teO; t" "",Ien: d,,;:rlJodl'Il, \ be.e..d ge"'_k:. d.t IJ. ",)'wlib~' '*, vat in olld"rstaande proclnmntie, hcef\. ~'h"'n lu"sdIell de lijn in O,101)C, J,. bed",ld ,.0'2'" t. U.II.e'lIeno.." M;' ZIIEd, de Staatspr"sidellt I:ocdgevoll'

..' d ' ., , 'n"""'"i No. .6 ...d". Iii J,,",)'. 186". d TC d

Jbj,I.. ~"'I!!e'leid ,"'Ir ZIJn" l.x"..:I. i v,rw.cl,1 word.. DI"t pa.rd, .adrl,!(.om... d"n ~I' !!"ln8Icn, :,t alJe o dros~1l

h'I'~!" ~Irl'n!t.!p ~O!It:I.IOt:$I:, m die'I '.'p"", .""".' ell,,' r~,d"reglcr8 III hot vcrvolg atlp'

welke Ivopt.. .an B1\UlhilCSpL'Ul18, I.cn By order. t',IIJk II.! dell ~st ~all dczelve znJlen

OI"I.,u ""ll';tmp",,'o"pmil, ~ndc ill 1 C. Nit:Lt;X )rARA.IB, h$Ildelell, . ""lIe N'~I,c ,I}ju !o! dri" mijl.,o teu, Go s ris., ,B'i. O,der. ~tifn vnnl""t...".!tIlI"'I\\'e .I;,d, !)Ii,~' em.~tounioor, .J. C. NI},LEN MAR~IS, Tall d,...,r io 1""'" t(",re Iii!' Iloord IJP' !_ronlem. U Oclnber, 1!!M, Go..vt.. ~rotana.

~. .' d Gno..roeme.l. K a..toor.

Ivt 3Jln d" C"J,'tI"nrl.,er, I"nl;" e Bloemfo.lein \6 Oct, I!I65. Cah'li.,mrivj,"r op 1.01. wa"r de l.'utisani: [No.1I7-1~.], " -.-: :---iu d" C:II,od.'J1iri.\i,-r 100pl., .van dBar!

K E

IT '.;QU

(

\ESRNGEM

E

J;N

y

TS

(

IT G

Proclamatie.

lan~ II.' 1"'1.1';;"11 I,'l ""In de ot(Jn Van " 11 11

.-do PilI i"dni, I'U Vfi1! daar J:,ntrS ,Ie 1 -Ik. M.,roka. o!,p',hoofd der D.",longo' IJrnkt'l"b"r1;' ,)P ("I. de ~:.I."I""hc 1D R k..,t lie, "I_'. "O.m of the !".~,ie," maak hier..",..* bekend. dal iodiell eenige Brit"'!,,, lijn : .~'J"de..,11 g.d.rt", '"? d. pl~.." /iood. Bar"I".!! ..",de, ~! door m,) If"I..ke"d ..

O,...ev,.u ,m,l...r nrijne halld I'll hot bulr- .'1(""" de b"e, 1'., 11 ~\ ,_, ':' g" .erz"l..",ld, In den \ nj.taat I;"vo.den word" .:- ,., I "r ..'". mclen .oor de~ bee, J, C.N. }t"'I*, "',' I;rd.rend. d.n tegtn~~'gen ()OrIf'!!. d.

~rolz"h;;1 '~Il 'c= OmIlJif\rIJstaat. deu. k",'on: Ingekom.n "Jnde,..,., wo,d'i La.ddwsWn va. den \njot..t geoutho~d

IJp den .3s1. rl d~" v!IiI de Ul3Jllld, I..ke..d b",.,aak', da' ",otea... "'1:"" de"",., word,., om hem go..n!!enl. doen nem.o.

tJetol..'r, In bet J"nr IJnI"S Ilcers-n !; e" I..g.,dleod wo,J.. h,o.o. dr.. ",a..- (Get.) MOROKA,

cell duu"ud at'ht houderd vijf "Ill J.,a ". b.Jen, , OjIperhoofd der HArOI..go. .est~ D'J Order, Tha'" 'Nch".

-J. H. BR.\.ND, 1. C. /ifELKX ~{ARAIS. 10 Oclol.."1865,

II' order, .' J, C, NIELEN M,~ItAIS. I'laatsp ident, I Gou.e",em.n!$ KJOnt_, '" GouYt. Soorol&no. J. C. NIEI;EN ~AItAIS.'toor get~o..e 'erlA1i.n~ VI 1""1\'1. t'oe. .B)".,mfontel.,~. ().,t, is.s. (-., 8«:,

'n Voorbeeld van die Oranje-Vrystaatse staatskoerant waann die amptelike naam duideltR voorkom.

BRONNELYS SCHOEMAN. K. (samesteller). Bib/iogrl1fie 1111" die Orl1"je-Vrystl1l1t tot 31 Mei 1910. (Suid-Afrikaanse Biblioteek: Grey-bibliografiee 13). Kaapstad.

1984.

SPIES. F.J. DU T. Hoe die Oranje-Vrystaat sy naam gekry het, Hertzog-A""l1le 1111" dIe Suid-A[rikl1l1"se Akl1demie lIir Wete"skap e" Ku"s 2(3), Maart 1954.

Sul'd-Afrik.l1l1"se Argiefitukke, Orl1"je-Vrystl1l1t (nos. 1-6) : Notu/e 1111" die Vo/ksrl1l1d 1111" die Orl1"je-Vrystlfl1t (met bY/lies) (1854-1862). Kaapstad,

1952,1953,1960 en 1965; Pretoria, 1982 en 1983.

VAN ScHaaR, M.C.E. en SJ. MALAN '" Bib/iogrl1fie 1111" werke oor die Orl1"je-Vrystl1l1t 1I11,,11[ die IIroegste lye tot 1910. Bloemfontein, 1954. EALES. M.An annotated guide to the pre-Union government publications

of the Orange Free State: 1854-1910. Boston (Massachusetts), 1976. GoDEE MOLSBERGEN. E.C. Hoe de Oranje-Vrijstaters hun vlag en wapen kregen, Onze Eeuw, 1911.

MUU.ER. C.FJ., et 111. (eds.) South Afiican history and historians: a biblio-graphy. Pretoria, 1979.

MULLER. H.P.N. Dude tijden in den Oranje-Vrijstaat. Leiden, 1907. OBERHOLSTER.JJ., M.C.E. VAN ScHOOR en AJ.H. MAREE (sarnestellers). GedenklZibum van die Oranje-Vrystaat. Bloemfontein, 1954.

ORAN)E- VRYSTAAT. Notulen der vemchtingen van den Hoog-Edelen Volks-rillla', 1854 ..., en 1899. Bloemfontein, 1866-1899.

ORAN)E.VRYSTAAT Ordonnantie-boek van den Oranje-Vrijstaat, 1854.1880. Bloemfontein, 1881.

ORAN)E-VRYSTAAT(Volksraad). Wetboek van den Oranje-Vrijstaat 1891. Bloemfontein, 1892.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Whereas temperature, or atmospheric pressure do not differ significantly over distance and can therefore be interpolated based on data from these GCM’s (Haylock et al., 2008).

Deze gebieden zijn vastgesteld in het Nationaal Waterplan (afbeelding 2). Binnen dit plan worden alle verschillende belangen en functies van de Noordzee tegen elkaar afgewogen.

conditions and catchment basin characteristics, which highly influence climate at small spatial scales in the area. Human influence slightly increases around the lake which, was

R4: Nee, nee, nee, maar dan zijn in ieder geval mensen van dit soort onzinnige regels verlost en het gaat dan met name over wat je allemaal moet doen om weer aan het werk te

A standard addition and recovery procedure was also employed to prove that the cleaning procedure works and that the glassware is indeed clean after being hand

Since the Weibull PDF provides the probability of each wind speed being present as shown in figure 2.14, and the power curve indicates what power will be available at each wind

This study will use Weber’s theory of state formation and patrimonialism along with Eisenstadt’s theory of neopatrimonialism when attempting to analyze the

In scenario één wordt de controle deels uit handen gegeven, maar blijft er wel sprake van een redactioneel proces uitgevoerd door de redactie van de mediadienst. De redactie