• No results found

Knopiespinnekoppe

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Knopiespinnekoppe"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KNOPIESPINNEKOPPE

C .M . E ngelbrecht

Gedurende die afgelope paar maande het 'n hele a a n ta l v e r w a r r e n d e a r t i k e ls ra k e n d e knopiespinnekoppe weer in ons nuusblaaie verskyn. Die rede vir die verw arring ontstaan hoo fsaa klik w a nnee r oorsese ensiklopediee gebruik w ord om Suid-Afrikaanse spinnekoppe te identifiseer. Nou is dit so dat sommige van die oorsese dodelik giftige knopiespinnekoppe 'n rooi uurglas aan die onderkant van die agterlyf het, terw yl dit ju is die geval is by die minder giftige uurglasknopie in S uid-A frika. Die uurglasknopie kry dan telkens die naam "G iftig e knopie" en paniek ontstaan om dat 'n skaars spinnekop nou skielik volop om die huis voorkom.

K nopiespinnekoppe behoort to t die genus

Latrodectus. In S uid-A frika is daar twee soorte,

naamlik:

Die giftiger sw art knopiespinnekop ("black w id o w ") Latrodectus m actans (voorheen ook bekend as Latrodectus in d istin ctus) en die minder giftige Latrodectus geometricus.

Albei soorte het gifkliere soos die meeste spinnekoppe, m aar hul g iftigh ede verskil noemenswaardig. Die gif van die giftiger

Latrodectus m actans is na bewering tien maal

meer potent as die van die minder giftige

Latrodectus geom etricus sodat algemeen na

eersgenoemde verwys word as die "g iftig e knopie" en laasgenoemde as die "n ie -g iftig e " knopie. Na bewering was slegs sow at 5% van onbehandelde gevalle w a t deur L. m actans gebyt is, noodlottig.

'n S w a rt variasie van die " n ie -g iftig e " knopie.

(2)

n Volwasse "g iftig e "k n o p ie m e t'n ro n d e g la d d e e ie rp a k k ie .

Die p y l d u i die oorbiyw ende oranje -ro o i strepie aan. Die stekelrige eierpakkies van die

n Jo n g eksem plaar van die " g iftig e " knopie. Die a g te rly f is reeds s o g ro o t as 'n e rtjie p it. Die p y l d u i die o ra n je -ro o i streep aan w a t m e t ouderdom verkort.

"n ie -g iftig e " knopie.

n Ligte grys variasie van a Die posisie van die oranje

(3)

Die a g te rly f van die " n ie -g iftig e " knopie van onder gesien. Die o ra n je -ro o i u u rg la sp a tro o n is duidelik sigbaar tussen die ges/agsopening en die spintepels.

'ie "n ie -g iftig e " knopie m et die kenmerkende patrone aan die agterlyf. -ro o i u u rg la sp a tro o n w o rd m e t ’n p y l aangedui.

Albei spinnekoppe kom in die Vrystaat voor. L.

geom etricus kom egter meer algemeen in en om

huise, onder vensterbanke, m otorhuisdeure en agter geute voor as w a t die geval is met L.

mactans.

Knopiespinnekopwyfies het meesal 'n agterlyf so groot soos 'n ertjiepit, maar daar is voorbeelde met 'n deursnee van selfs een sentimeter. Die m annetjies is kleiner as die kop van 'n vuurhoutjie.

Die algemene kleur van die "n ie -g iftig e ” knopie kan wissel van 'n ligte grys, bruin tot piksw art met 'n simmetriese skim m elpatroon aan die rugkant w a t by die ligter eksemplare soms ook effense oranje merke op die rugkant insluit. Die| "g iftig e ” knopie is altyd pikswart. In albei gevalle is die voorlyf (kopborsstuk) baie tenger en breek die lang dun pote m aklik af. Die kake is ook baie tengeren klein. Hulle kan moeilik deur die taaive l van 'n volwassene byt, maar makliker deur 'n kind se vel.

Die eierpakkies van L. m actans is glad en rond met 'n deursnee van ongeveer een sentimeter. Die van L. geom etricus is net so groot maaV is vol stekeltjies (puntjies).

Knopiespinnekoppe leef meesal afgesonder. Hulle is geneig om gou weg te beweeg met die g e rin g s te b e ro e rin g , m a a r b y t d ik w e ls onm iddellik wanneer hulle met 'n w arm vel kontak maak of vasgedruk w ord. Die web van beide soorte is ongeveer tien sentimeter in deursnee en is min of meer driehoekig en baie

deurmekaar. RED

Die mees uitstaande onderskeidende kenmerke van dietw ee spinnekoppe is:

Die ''n ie -g iftig e ” Latrodectus geom etricus het altyd 'n rooi- oranje uurglas aan die onderkant van die agterlyf, maak nie saak w a t die lyfkleur is nie.

Die " g iftig e " knopie is altyd piksw a rt met 'n rooi strepie bo- op die agte rp u n t ("s tu itjie ") van die agterlyf. (By jonger w yfies kan hierdie strepie lank wees en sy kan selfs ook dw arsstrepe bo-op die agterlyf he, maar sonder 'n patroon aan die onderkant).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

31 UNESCO.. wysstelsel nog nie voorheen in Afrikaans verskyn nie. Trouens, selfs in Duits bestaan daar nie veel resente bronne wat soveel temas uit die

Vakdidaktiekdosente het versoek dat elke betrokkene se pligte en verantwoordelikhede duidelik uiteengesit word in 'n hand- leiding (slegs tutoronderwysers het 'n

Hiernaast hebben wij beredeneerd dat de ontoereikendheid van onze democratie wortelt in de belangenverstrengeling van regering en parlement. Wij willen niet volstaan met

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling "so hoog rnoontlik" sou wees. Onderwysers

Arbeidsonrus is 'n kenmerkende eietydse verskynsel. Werkers is ontevrede met werkstoestande, werksure en lone. Vakbonde, vak= unies, arbeidsorganis·asies en die

Kinders met Downsindroom ly dikwels ook aan visuele belemmering. Sig is oor die algemeen swakker as in normale kinders met meer katarakte, skeelheid en ander

Feitlik al die sluitklanke, 4 vokale en 2 diftonge word deur hierdie woordjies in die normale kind se spraak binne die eerste tien woorde