-\11'i"IO'
-.
'! '9 ~ ~ !O .50'm!ITBANK
Dullstroom bet rue meer eruge
wesenlike
Nederlandse
trekke
nie, want die meeste naoorlogse inwoners was gebore
Mrikaners. Hierdie verandering
van dorpsaard blyk onder
meer uit die stigting van 'n Nederduitse Gereformeerde
gemeente in 1916 en die inwyding van die Nederduitse
Gereformeerde
kerkgebou
met 'n statige taring in 1920, wat
baie grater is as die Nederduitsch Hervormde kerkgebou.
Die dorp bet in 1980 ruim 200 Blanke en 780 Swart
inwoners getel.
Die uiterlike band met die verlede is intussen
gehandhaaf.
Die gedenkteken van 1887 is in 1901 deur die Britte
verwyder, maar Diepraam bet dit gered en jare lank in sy
huis gebere. Dit is weer in 1934 opgerig by die herdenking
van die stigting van die dorp 50 jaar tevore.
Oud-Neder-landers was onder die lede van die jubileumkomitee en bet
oak toesprake gehou.2
Die dorp is wyd verspreid aangele en die meeste strate
bet geen naamborde
rue. Volgens
die telefoongids
dra bulle
tradisionele Afrikaanse name, soos Voortrekker-, Jan van
Riebeeck- en Piet Retiefstraat, maar oak name van die
Nederlandse
pioniers soos
Beelaerts
van Blokland-, Teding
van Berkhout-, Lion Cachet-, Harting- en De Waalstraat.
'n Begraaiplaas
is meestal 'n oopgeslane boek vir die
geskiedenis
van die boereplaas,
dorp of stad waar dit
aange-tref word. In die ou begraaiplaas
by Dullstroom is die grafte
van Nederlandse stigters te sien en bekende name soos
Janson, Ahlers, Diepraam, Schimmelketel
en Ottens, word
claar aangetref. 'n Afstammeling van J.H. Janson (jr.),
naamlik T.N.H. (Punt)Janson, bet na die Tweede
Wereld-oorlog predikant, Volksraadslid en minister geword.
Dullstroom bet sy ontstaan te danke aan die waagmoed
en deursettingsvermoe
van Nederlanders
wat vertroue gehad
bet in Suid-Afrika en daarom sal die nagedagtenis
van sy
stigters in ere gehou word.~
BRONNELYS
Fauna en }lora 41, 1984.
Die Henlomler, Oktober 1983, p. 11 : Die stigting van Dullsuoom in 1884 (D.).C. van Wyk).
Die Henlomler, Julie 1984, p. 11 : Dullsuoom -heropbou -1903-1924. Hollands weekbladvoorZuid-Afrika, 15.12.1934 en 12.1.1935. ).H.H. )IANSON]. Die ontstaan en stigting van Dullstroom, in A.P. VAN DERMERWE. 'n Kort geskiedenis van Belfast en distrik. Johannesburg 1951. PLOEGER.). Die lotgevalle van jonkheer Hendrik van de Poll, en van die staatrnakers van Groot Suikerboschkop, Hertzog-Annale van die Suid-Afrikllllnse Akademie vir Wetenskap en Kuns 12(16), Desember 1963. PLoEGER. ). Uit die briewe van Antony de Vletter, huisonderwyser, staatrnaker van die 'Nieuwe Republiek', wildjagter, gouddelwer, eerste onderwyser en posmeester van Dullstroom 1882-1888, Historia 7(2), 1962. SWART. M.). Hendrik Theodor Buhrmann " sy rol in die Transvaalse republiek. Kaapstad, 1963.
VAN DER MERWE. A.P. Dullsuoom, in Standard encyclopaedia of Southern Africa 4. Kaapstad, 1971.
VAN WINTER. P.). Onder Krugers Hollanders,' geschiedenis van de Nederlandsche Zuid-Afrikllllnsche Spoorweg-Maatschappij 2. Amsterdam,
1938.
BESPREKINGS
is saam met die dorp se vemame mense tUssen
twee vlagpale,
waaraan die Nederlandse en die Transvaalse vIae gewapper
bet, gefotografeer.
Die Dullstromers bet bewys dat bulle lojale landsburgers
was. Die mans bet herhaaldelik op kommando gegaan: aan
die begin van 1896 om die )amesoninval te stUit, in 1898
om die Magatostam in Noord- Transvaal tot orde te roep en
in September 1899 om teen die Britte te veg.
Die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) bet ook in die
geskiedenis van die klein dorpie Dullstroom 'n beslissende
wending gebring. Vir Boer en Brit was die Groot
Suiker-boschkop van strategiese belang en claar bet in Desember
1900 en Desember 1901 hewige gevegte plaasgevind. By
Dullstroom, langs die pad na Lydenburg, is 'n klein
begraaf-plasie met die grafte van agt Brine wat op 9 Desember 1901
claar geval bet. In die nabyheid is grafte van Boere wat in
dieselfde geveg gesneuwel bet. Die Brine bet die dorp en
ook die kerk op 16 November 1900 ten dele en op 18 April
1901 heeltemal verwoes. Die mans was weg op kommando
en die vrouens en kiDders is na die konsentrasiekamp by
Middelburg gestUur.
Na die oorlog bet 'n swaar ekonomiese depressie in
Suid-Afrika geheers. Dit was een van die redes waarom die meeste
Dullstromers Die na hul verwoeste dorp teruggekeer bet Die
en bulle elders in die land of in Nederland gaan vestig bet.
Onder die wat na Nederland teruggekeer bet, was jonkheer
Hendrik van de Poll, eienaar van die watermeul Hollandia.
Hy was op kommando tot met die vrede op 31 Mei 1902.
Sy gesin bet gedurende die oorlog na Nederland vertrek.
Van die miD Nederlandse gesinne wat bulle weer op
Dull-stroom gevestig bet, was onder andere die)ansons, Ahlerse,
Diepraams en Schimmelketels. W.P. Diepraam bet in 1905
die huidige Nederduitsch Hervormde kerk gebou. Weens
die depressie is Die 'n toting opgerig Die en is die klok in
'n klokstoel opgehang.
Die dorp is geleidelik herbou. In 1910 bet die spoorlyn
watvan Belfast na Lydenburg aangele is, Dullstroom bereik
en bet die dorp 'n spoorwegverbinding gekry (op 2 076
meter bo seevlak is dit die hoogste spoorwegstasie in
Suid-Afrika). In 1917 is 'n nuwe skoolgebou geopen. In dieselfde
jaar bet). Postmus, direkteur en bestUurder van die
Neder-landsche Bank voor Zuid-Afrika (tans Nedbank), 'n tak van
sy bank geopen wat die eerste handelsbankkantoor op
Dull-stroom was.
Die bank bet onlangs 'n nuwe gebou by die Oranjeplein
betrek. Die Nasionale Bank -tans
Barclays Bank -bet
'n paar jaar later ook 'n kantoor by die Oranjeplein geopen,
maar dit is kleiner as eersgenoemde bank.
Dullstroom bet stadig gegroei, want die nabygelee
Lyden-burg bet die streeksentrum van Noordoos- Transvaal geword.
2. HollllndsweekbllldlloorZuid-Afn"kll, 15.12.1934, p. 2: Feesviering
te Dullstroom, OntWikkeling van monument, enl2.1.1935. pp. 2-7
: Toesprake gehou by die ontWikkeling van die monument te
Dull-stroom.
31
REVIEWS
A. DEV. MINNAAR.Empangeni: A historical review to 1983. Local History No.2. Human Sciences Research Council: Pretoria, 1984. 100 pp. IIIus. R7,OO (exclusive). ISBN 0 7969 0088 4.
In reviewing the first volume in the Local History series, which dealt with Postmasburg (see CONTREE, No. 14,)uly 1983), Dr 0.).0. Ferreira looked forward to further volumes with a sense of pleasure. This second volume, which deals with the cultural and commercial centre of the Lower Umfolozi district, one of the major sugar-producing districts in Natal, is a wonhy successor. Much of what was said about the book on Postmasburg may be echoed in speaking of this volume, which like its predecessor is a slim volume, concisely and economically written, packed with information on a wide range of topics, and thoroughly researched. Mr Minnaar has consulted not only the official magisterial records of the Lower Umfolozi distriCt, records of the Town Board and Town Council, but also the minute
books and oth~r documents relating to the local Bowling Club, Child Welfare Society, Planters' Association, Women's Institute, Horticultural Society, and Chamber of Commerce. He has made good use of the Zululand Times in panicular, and his research includes a number of interviews with local residents.
Being short, the book is not likely to frighten off the layman, nor will its purchase tax his pocket heavily. It reads easily and contains a liberal sprinkling of photographs of old buildings, of the laying of church founda-tion stones, and of town councillors and school groups. Altogether this artractively produced book is good value for itS money and will be welcomed in Empangeni, where it should find a place in many homes. Much of the book is concerned with the period after the 1920s, and the tale is taken right up to the 1980s. This book abounds in names of people: such as of the man after whom the second bowling green is n~ed, members of the first town council, chairman of the local planters' association, the lady who drove the first ball off the first tee when the golf course was opened, and as such it should prove a most sought-after publication by the residents of Empangeni itself.
But this book should have a wider appeal than the Empangeni community. Although it is largely a chronicle of events and skirts round controversial questions that are the vety meat of histoty, hardly asking any of the questions that a local historian should ideally pose of the region he is studying, it could well prove an important aid to anyone embarking on a larger study. Within the compass of 100 pages Mr Minnaar has done an admirable job in covering so many aspects of life in Empangeni, but he has not had scope to explore issues and to analyse the working community. He has however provided valuable pointers. Many students, for example, in starting to do research for a regional histoty, have no idea of what they will find. In the case ofEmpangeni, Mr Minnaar has already given a good indication of what may be waiting for a historian who wishes to clothe the bones laid bare by this smdy. The social historian may thus find a starting point in the rivalty (mentioned by Mr Minnaar but not analysed) that existed betWeen the three groups of people in the vicinity of Empangeni: the commercial, business and professional people of the village proper, the railway employees of the Rail some four kilometres away, and the Mill area, occupied by the Indian compound and mill employees, many of whom were apparently Scots.
There are other instances where Mr Minnaar's work hints at larger themes, and although this would have no value for most of his readers, it is a pity that he did not make a short statement about his sources. This could easily have come in as a preface to his Source List. A brief discussion of the extent and nature of the sources he consulted would have proved useful to those who follow him.
Studies of this namre are to be greatly welcomed as fostering an interest and a pride in histoty in smaller communities; these may othetWise wait for years or never find themselves the subject of an historical inquity that goes beyond a pamphlet brought out by a town council on the occasion of a centenary celebration. Even where major academic works have been undertaken, the results of the research are seldom presented in a form that is easily assimilated or accessible to the residents at large. A series such as this one could only be undertaken with official backing and resources, and the Human Sciences Research Council is to be warmly commended for embarking on this project.
K. W. SMITH University of South Afiica
Hierdje nuweling-vaktydskrif word twee maal per jaar uitgegee. Die eerste uitgawe Oa~u'i!:fie 1984) het 32 bladsye beslaan, maar blykbaar was daar so'n vl~ijanmikels dat die tweede uitgawe Oulie 1984) reeds uit 48 bladsye bestaan. Kultuurgeskiedenis is 'n wydvertakte dissipline en daarom kan 'n byna onbeperkte verskeidenheid artikels aangebied word soos die waf reeds verskyn het, bewys. lets waf vetwelkom moet word, is die insig-gewende bydraes oar die metodologiese en teoretiese aspekte an die yak -onder meet Kultuurgeskiedenis as wetenskap, Die betekenis van volks-kundige navorsing vir die Afrikaanse kultuurgeskiedenis en Veldwerk as navorsingsmetode in die kultuurgeskiedenis. Dit strek nie a!leen die wetenskap tot eer nie, maar dien oak as leerstof en leiding aan veral studente, kollegas in ander dissiplines en amateurkultuurhistorici.
Die ganse leefwereld van die mens as kultuurskepper vind voorts gesta!te in artikels soos Medicine at the Cape in the 17th and 18th centuries (die medisyne); Die Laat-Victonaanse interieur 1880-1890, Kerkargitektuurvan die Berlynse Sendinggenootskap in Suid-Afrika : inleidende gedagtes en Volkskuns.. versieringsmotiewe en simboliek (leefwyse en tegniek); Nag-maa/silwer in Suid-Afrika en Die Regency, ons nasionale meubelstyl (gebruiksartikels en ontwerp). Die eerste aflewering van P .H. Kapp se Ontstaan en ontplooiing van die Afrikaanse kultuurtrek oak die aandag. Verder word ruimte aan boekbesprekings en -bekendstellings afgestaan. 'n Pluimpie aan die redakteur, dr. 0.).0. Ferreira, is beslis die puik voorkoms van die tydskrif. Dit is sowel taalkundig en tipografies goed versorg, keurig geillustreer en op glanspapier, in. A4-formaat, gedruk. Die tydskrif is waarskynlik uniek deurdat dit tot dusver deur twee bekende Mrikaanse finansiele instellings geborg is. Min kritiek kan ingebring word: miskien net dat die metode om artikels te laat oorloop (soos in die laaste uitgawe) die kontinuiteit ietwat versteur.
Daar word met groat afwagting na die volgende uitgawes uitgesien. Hoewel in sy kinderskoene, is rot rue moeilik om te voorspel rue dat, indien hierdie hoe standaard gehandhaaf word, die Suid-Afrikaanse tydskrif vir kultuurgeskiedenis 'n waardige plek in die Suid-Afrikaanse historiografie sa! inneem.
P.H.R. SNYMAN
Raad vir Geesteswetenskaplike
Navorsing
Suid-Afiikaanse tydskrif vir kultuurgeskiedenis 1 (1 en 2),)anuarie en)ulie 1984. Uitgegee deur die Suid.Mrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis. R2,00 per eksemplaar. (Kan bestel word van: Die Sekretaris, Suid.Afri. kaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis, Posbus 11403, Brooklyn, Pretoria, 0011).
Die behoefte aan wetenskaplike skakeling tussen veral kultuurhistorici her gelei tot die stigting van die Suid.Afrikaanse Vereniging vir Kultuur-geskiedenis op 30 September 1982 in Pretoria deur bestaande kultuur-liggame en ander belanghebbendes. Die noodsaaklikheid van 'n eie mondstuk om veral navorsingsresultate bekend te stel, het geblyk uit die ontstaan van die Suid-Afiikaanse tydskrif vir kultuurgeskiedenis. Hierdeur is in 'n lang gevoelde behoefte voorsien, want waar kultuurhistorici vroeer vir die publikasie van hulle navorsingsresultate grootiiks op tydskrifte 5005 die Tydskrif vir valkskunde en valkst(l{l/, museumblaaie en Histaria aange-wese was, kan 'n eie vaktydskrif nou die rol vervul.
Kultuurgeskiedenis word trouens veel wyer beoefen as war aigemeen aanvaar word. Reeds by twee universiteite is afsonderlike departemente vir die vak in die lewe geroep; etiike museuminstellings hou hulle byna uitsluitiik met kultuurgeskiedenis besig, terwyl die bywoningsyfer en entoesiasme tydens die onlangse konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis bewys lewer van' n aktiewe kultuurge. skiedenisgemeenskap.