• No results found

Historiese kleredragte

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Historiese kleredragte"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

F o to s J.O .P.

^Bistort

ese

pieredragte

OM DAT vandag se m odes m ore reeds geskiede- nis is, versamel die M useum vandag al reeds die kleredragte van gister. Onder die naam “ histo- riese kleredragte’’ verstaan ons dus nie net V oortrekkerrokke en kam pkappies nie, maar werkJik die m odes van gister en eergister. D ie dam esuitrusting op die m eegaande fo to dateer uit die tydp erk 1 9 5 0 —1 9 5 2 . D ie baadjie is streng volgens snyerslyne gem aak — vierkanti- ge skouers met die klem op die m iddellyn. D ie nuw erw etse driekw artm oue m et gepunte om - slae sluit aan by die gepunte kraag. Skuins ingesnyde sakkies laat die uitrusting deftig vertoon. D ie rom p is n ousluitend m et ’n plooi agter, wat diep na die een kant oorvou.

D ie m odebew u ste dam e het hierby ’n baret o f pantserdoppie gedra. V olgens <^ie m ode m oes die hoedjie klein w ees, pikant en eenvoudig, met ’n law w e versiering soos ’n groot veer, bossie blom m e, strik o f grow w e net. D ie baret is reg bo-op d ie k op, effe n s oor na die een kant gedra. D ie grow w e net is oor die voorste hare en ’n deel van die gesig o f voorkop getrek.

As ’n vrou in die m ode w il w ees m oet haar sk oen e o o k onberispelik w ees. Regs op die fo to is ’n swart gaberdine sk oen m et o o p to o n en Kubaanse hak.

V anaf 1959 het die to n e nie veel blaaskans gekry nie, so o s die skoen links op die fo to tereg to o n . S k oen n eu se w ord ai skerper en spyker- hakke o f te w el “ stiletto heels” , wat nie eens ’n trippens kon toetrap nie, hoog in die m ode. Mans bly egter nie agter w at die m ode b etref nie, soos die enkelbors-pak vir die aand uit die laat vyftigerjare bew ys. D ie baadjie is regaf sonder enige sp lete m et n et een k n oop . D ie swart satynlapelle is smal en die punt sit h oog. D ie broek se sakke kom uit die synaat en die broek het n et een p looi voor. D ie broekspype lo o p effe nouer na onder. D ie strikdas is smal maar prom inent en die stoere ou w it hem p staan sy man.

Hierdie artikels is almal geskenk deur mevrou J. Strauss van B lo em fo n tein .

Uitrustings soos hierbo, asook later m odelle is vir die M useum van groot waarde en kan met vrym oedigheid gestuur w ord aan:

D ie H istorikus Nasionale M useum Posbus 2 6 6 BLOEM FONTEIN 9 3 0 0

ONS STEL BEKEND

D ie volgende nuw e personeellede

F o to s J.O .P.

B H

M arie B o th a (T e g n iese A s s is te n te ) . A * j '3, Cecilia B le e d e n (K u n ste n a re s) M im i P reto riu s (V a k k u n d ig e B e a m p te H isto riese K lered ra g te)

V fO TOG RAI l i s r H AN Dh LA AR r HPT ONS NO DI C M IN O L T A PE NTA X C A N O N OLYMPUS K O D A K N IK O N PO LAR O ID • ZE IS S

• O O N K ER KAM ER -TO ER U STIN G • SKE R M S • PR O JE KTO R LA M P E • ILFO R D • SUN • E N S. rws B la n c h e S t o l t z ( T eg n iese A s s is te n te ) A u d r e y van E e d e n (K u n s te n a re s) J o b van S ta d e n (S e n io r V a km a n )

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zastępca kierownika, dziś pierwszy dzień w pracy po dwutygodniowej nieobecności, już po odprawie i rozmowie z szefem działu dostaje sygnał, że coś złego dzieje się z

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

In a second step, HKV added potential flood areas behind dikes into this Model Maxau – Andernach (1) using information from the federal states of Baden-Württemberg (LUBW, 2011,

In hierdie hoofstuk is uiteengesit hoe verstandelik gestremde, gedragsgeremde dogters in 'n kliniekskool se sosiale opvoeding ontoereikend verloop omdat die

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te