K o r tk u rs u s in G ie tw e rk
^ EN-EN-TWINTIG afgevaardiges het vanaf 14 tot 17 Mei ’n geslaagde kortkursus in die maak van mensfigure met gips en glasvesel bygewoon. Hierdie kursus is in die Museum aarigebied onder leiding van Sep Roos en sy helpers Johan Reyneke, Johan Eksteen en Sandra Bishop.
Die kursusgangers was:
J. C. Balt, Staatsmuseum, Windhoek Mej. S. Bonthuys, Krygsmuseums P. D. Brink, Nasko, Pretoria P. Buys, Staatsmuseum, Windhoek J. J. du Toit, Biblioteek, Klerksdorp
A. Fourie, McGregor Museum, Kimberley I. Hansen, Natuurbewaring O.V.S. Sers. J. M. Hattingh, Krygsmuseums H. O. Hilgers, Nasko, Pretoria Brig. L. S. Kruger, Krysmuseums
Mej. H. Lamprecht, McGregor Museum, Kim berley
Sers. F. W. Potgieter, Krygsmuseums G. Prinsloo, Nasko, Pretoria
A. J. Roets, Transvaalse Provinsiale Biblioteek D. Roux, Oorlogsmuseum, Bloemfontein P. C. Rowland, Kaffrarian Museum, King Wil liam’s Town
Mej. S. Slabbert, O.V.S. Provinsiale Biblioteek Mev. J. Stoltz, Natuurbewaring O.V.S.
Mev. A. v.d. Merwe, Natuurbewaring O.V.S. Sers. P. J. M. van Tonder, Krygsmuseums F. J. Williamson, Oorlogsmuseum, Bloemfon tein