• No results found

Geraamtes in die kas

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Geraamtes in die kas"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

GERAAMTES IN DIE KAS

B.J. Bester

W a t kan 'n m ens doen m et 'n k lo m p voelgeraam tes in n kas? Daar is goeie redes w a a ro m daar 'n versam eling van voelskelette deur die D epartem ent O rn ito lo g ie opgebou w o rd . Deur n ve rw ysin g sve rsa m e lin g van voelskelette te besit, kan id e n tifika sie s van voels gem aak w o rd w a n n e e r slegs enkele beendere beskikbaar is, byvoorbeeld w a a r die m aagin h ou d e van roofdiere ondersoek w o rd w a t voels gevreet het. Die dieet van uile w o rd d ik w e ls ondersoek deur u ilk lo n te te ontleed en dele van voelskelette w a t h ie rin gevind w o rd , kan m et behulp van 'n v e rw y s in g s v e rs a m e lin g g e id e n tifis e e r w o rd . Voels w a t op paaie doodgery w o rd , soos bv. naguile, kan d ik w e ls slegs geide n tifisee r w o rd deur na hulle ske letoorblyfsels te kyk. Die v e r w y s in g s v e r s a m e lin g k a n d u s n b a ie belangrike in s tru m e n t wees om sekere sku voels se verspreiding beter te bepaal. n Verdere n u t vir n skeletversam eling is dat die hedendaagse voelspesies se skelette vergelyk kan w o rd met g e fo s s ilis e e rd e b e e n d e re u it o p g r a w in g s . S tukkies fossiele been w a t onlan g s op Florisbad opgegraw e is, is byvoorbeeld geide n tifisee r deur van ons huidige versam eling g ebruik te maak.

O m dat been stabiel is in 'n sekondere o m g ew ing , bly d it goed behoue nadat d it geprepareer is en het m in sorg nodig. W a n ne e r 'n voel versam el w o rd om as skelet geprepareer te w o rd , w o rd alle e e n h e id s m a te soos m assa en v le rk le n g te geneem en aangeteken. Die m a a gin h ou d e en gonades van alle versam elde voels w o rd ook verw yder en b ew aa r v ir latere o n tle d in g . D aarna w o rd soveel as m o o n tlik van die vere en spiere van die skelet a f verw yder en die eksem plaar w o rd dan in 'n ensiem bad geplaas w a t die verteerbare m a teria al soos spiere w egvreet en slegs die skelet laat oorbly.

Die ensiem bad bestaan u it 'n geisoleerde gfasveselkas w a t m et w a te r gevul w o rd en w a a rin die te m p e ra tu u r k o n sta n t gehou of andersins gereguleer kan w o rd . R egulering van die te m p e ra tu u r is noo d saa klik aangesien die ensiem e sagte w eefsel die beste by 3 7 °C afbreek.

'n Volledige skelet van 'n K le in H e u n in g w yse r uitgepak om a! die verskillende skeletdele te toon.

Die volgende p re pareringsproses is redelik eenvoudig:

(a) N adat die vere en o o rto llig e spiere van die skelet verw yder is, w o rd die eksem plaar in 'n plastiese gaassakkie geplaas en 10 m in u te la n k in 'n so u to p lo s s in g van 10% gekook. (b) Die oplossin g met die eksem plaar d a a rin

w o rd dan gelaat om to t by 3 0 °C af te koel. (c) Nou w o rd die ensiem poeier bygevoeg en die

eksem plare w o rd 'n tydperk van tw ee to t drie dae lank in die glasveselkas geplaas, te rw y l die te m p e ra tu u r k o n s ta n t op 3 7 °C gehou w o rd . K leiner voels soos m ossies kan bin ne so m in as vier ure vo lto o i w o rd .

(d) Die skelet w o rd goed gew as in w a ter. H ierna w o rd die skoongew aste skelet gebleik w a t 'n s p ie rw it skelet lew er w a tfin a a l g e so rte eren gebere kan w o rd vir g eb ru ik w a n n e e r nodig.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Met hierdie navorsing word gepoog om ‘n bydrae te lewer om aan Sesotho-sprekende graad 1-leerders die geleentheid tot stimulering en ontwikkeling van perseptuele, lees-

A multiwavelength spectral energy distribution (SED) is constructed from contemporaneous data from VERITAS, Fermi-LAT, RXTE PCA, and Swift UVOT.. Swift XRT data is not included in

Wat my betref, lê die waarde van sy werk veral op twee vlakke: eerstens, verwerklik sy besondere verteltrant in ryk prosa die vervelige, Spartaanse, geroetineerde, stof-

On the basis of the categorical imperative and deontology as a moral theory, which advocate for moral obligation and propose that actions which are done from ‘duty’ are those

Uit deze gecorrigeerde netto-opbrengsten werd evenals bij de werkelijke opbrengsten het gemiddelde berekend en voor ieder jaar de op- brengst per bedrijf uitgedrukt in dit

De gevonden vogelwerende maatregelen, in totaal 23, zijn vervolgens beoordeeld op de volgende punten: aanschafkosten, (aanschaf)kosten per hectare per jaar, effectieve werking,

In het eerste produktiejaar na de inzaai produceerde het nieuwe grasland meer dan het niet ingezaaide grasland, maar gere- kend vanaf het tijdstip van herinzaai waren er

U wordt op onze afdeling opgenomen voor een debulking na het vaststellen van een mogelijk kwaadaardige aandoening van één of beide eierstokken (ovariumcarcinoom).. Debulking is