• No results found

Die Oranje apotheek herleef

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Oranje apotheek herleef"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

D E U R c n m c v ia M ic s e d e e ln a m e a a n d ie p r o je k o m cen v a n B lo e m io n ie in m o u d s te a p lc k c \ i r d rc n ageslag tc h c u a a r . het d ie V r v s ta a t- ta k \ . i n dn.- A p te k e rs v e re n ig in g van S u i d - A f r ik a h ic r d ic la n g g e k o e s te rd c id e a a l va n d ie N a s io n a lc M u s e u m he lp b c w a a rh e id R m m Im a n s ic le b v d r a e s d e u r lede va n d ie V e rc m g in g het d n m o o n t l u k g e m a a k d a l d ie b e k e n d e W in ic r h u r n - a p ie e k . w a i l o t o n la n g s n o g ic K e r k s tr a a t 5 K s a k c g e d o e n hei n o u as “piece de re s is ta n c e ' p r \ k in d ie M r a a lio n c c l o p d ie e c rs tc v e r d ie p in p va n d ie M u s e u m

Hierdie apteek datcer uil die vroegsie jare van die ecu

Dr A Flockemann. "n bekende Bloemfomemse mediese prakusyn

was me alleen eienaar van die Oranje-Apotheek nie maar ook

huisarts. apteker en Duitse konsul Die apteek was dan ook

gevestig m die Duitse konsulaat. Nadat dokters in 1928 deurdie

wet verbied is om apteke te besii. verkoop dr Glockemann die

apteek aan ene Taylor Op sy beurt verkoop hy du aan Ronnie

Pannall en Oliver Wmterbum Toe Pannall later ”n nuwe Oranje-

Apieek open, bly Wmterbum agler en verander die naam na die

Winterburn-Apteek.

In I9 7 6 h e s lu it m m \ N m io r h u r n o m a f te tre e en s \ a p te e k te s lim D ie p ra g tig c a p te e k m e tih c ls r a k k e en to o n b a n k c w a s in d ie m a rk D ie e ie n a a r \ a n d ie w in k e l naas d ie a p te e k w a i o o k e ie n a a r v a n d ie bole g e b o u is w o u d u m o d e rn is e e r en w as o o k b c re id o m d ie \e n s t e r r a m e en d ie k e ra m ic k v lo e rte c ls te v e r k o o p

D IE M U S E U M K O O P N A P T EEK

*Die Onjutfe

6enlee£

D IT a lg e lo p i tu c e ia a r reeds w o rd d a a r in d ie M iis e u m g e w e rk a a n d ie u ith ir e ld in i! v a n ‘ n tipn.Ni. s tra a U o n e e l in 'n V rv s ta a ts e d o r p teen d ie e e u u c n d m u O n s w o u so g ra a g o o k *n a p te e k in die s tra a t b e e n h i e r u a s d ie g e leent he id n o n M a a r d i e p r v s * N a r a m in g m e e r as R4 0 0 0 -0 0 \ i r d ie a a n k o o p a lh r e c k en h e ro p b o u en d ie M u s e u m sc b e g ro tin g laat nie s u lk e u n g a w e s to e me A n d e i p o ie n s ie le k o p e rs h e i o o k b e la n g iie s ie l D u w as n o u o f n o o n ' Sal d ie A p te k e rs x o rc m g in g me d«iIk h e lp n u t h u r d le p ro ie k m e * la d u K k o l h u l k b e la n g s ttl O n s k n \ p oe lo c en o ils k o o p en g e lu k k ig ste! d ie A p te k e rs v e re n ig in g re g tig be L in g ' I n 'n la p tr a p is R ? 7 5 0 -0 0 o n d e r d ie lede in B lo e m lo n te in en d ie S u i d - \ rv s ta a t- stre e k in g e s a m e l In a n d e i s tro k e g a .in d ie in s a m e lin g n o g \ o o r t

D ie N a s io n a lc M u s l i m b e lu ig g ra a g h ic rm e e s \ h a r l li k i d a n k a a n d ie V r v s ta a i- ia k va n die A p te k e rs v e re n ig in g en a l s\ lede v ir h u l o n d c r s tc u n m g en m ild e h k e h v d ra e W a s d u m e d a a r v o o i me k o n d ie p ra g n g c O r a n je - A p o th e e k m e \ i r d ie n ageslag be h o rn g c h l\ h e t m e

M e t \ e r l o o p \ a n ia rc het d ie M u s m m 'n k.lein \e rs a m e lin g a p ic k c r s m a lc n a a l h v m e k a a r g e h n n g O n la n g s is o o k s k e n k in g s o n tv a n g \ j n m a te ria a l v a n d ie n e p a r te m e m I a r m a s iu n k a a a n d ie P o tc h c ls tro o m s e I'm v o r s i t e ii m n re \ S o n m k i is I h a u re R M a c k e \ en w \ l e R P a n n a l v a n B lo e m lo n te in a s o o k m n r en mcv G A S H o c k e m a n n va n D u r b a n G ra a g b e d a n k o n s m n r O h \ Lr W m t e r b u m \ i r d ie h o n d e rd e ite m s w a t hv g e s ke n k het O n s d a n k o o k b w o o r h a a t a l d ie n u w e g o e ie A p tc k c r s v r ie n d e v a n d ie M u s e u m w a t n o g m a te ria a l graan s k e n k D a a r is so b a a ite m s w a i

nog onibreek1 Onthou du is u apteek Help asseblier om du met

outentieke voorwerpe uit te bou tot die outydse apteek waarop ons

almal met reg trots sal wees

FRIEND

Die Oranje-Apoiheek in die twtnngerjare. Die uuhangbord

op die eerste verdteping is die van die Duitse konsulaat

Dr A Flockemann hekende mediese praknsin. Dutt*e konsul in

Bloemfontein en die eerue eienaar van die Oran/e-Apoiheek Op IJ

September 1911 hei hi die eertte lug\-aaripassasier in die \ rwiaat

ficword toe h\ deur die Suid-Afrtkaanse vheemer John Weston le

Bloemlontein in die lux geneem nfsten arnkelelders in hterdte uitgane)

VOLKSBLAD

Mnr. Alan Galgut, yoorsitter van die Vrystaat-tak van die

Aptekersvereniging van S. A. oorhandig 'n tjek verteenwoordigend

van die bydrae deur die Bloemfonteinse en Suid- Vrystaatse Streek

van die Vereenigmg aan die Direkteur van die Museum, mnr.

Hannes Oberholzer (regs). Mnr. E. Smit (tweede van regs),

yoorsitter van die yrystaat-tak van die Suid-Afrikaanse

Kleinhandelaptekersveremging en mnr. Andre Sonnekus (links),

yrystaatse lid van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad kyk toe.

Mev. B. Pannall, eggenote van wyle mnr. Ronnie Pannall, in lewe

n hoogaangeskrewe lid van die Aptekersvereniging het tydens die

amptelike opening 'n gedenkplaat onthul ter nagedagtems van

haar man Op hierdie tasbare wyse bring die Verenigmg hulde aan

wyle Ronnie Pannall en word sy naam gekoppel aan die ruim

skenkmg deur lede van die yeremging wat die bewaring vir die

nageslag van die Oranje-Apoiheek moontlik gemoak het.

(2)

J.O.P.

Mnr en mev G A.S. Flockemann van Durban seuv en

skoondogter van mvie dr A Flockemann het ons gedurende

Desemher 1976 hesoek ten emde mediese instrumente en

aptekersware wat aan dr Flockemann. oorspronkhke eienaar van

die Oran/e-Aporheek hehoori het. aan die Museum ie skenk Regs

op die foto verskvn mnr. Riaan Badenhorsi. historikus van die

Museum

J.O.P.

Mnr Piei van der Merwe restourateur van die Afdeling Geskiedenis van die Nasionale Museum, onder wie se leiding en met hulp van

verskete ander personeellede uit die aangekoopte stukke n spUnternuwe ou Oranje-Apotheek in die Museum tot stand gehring is. Die

"haksteenmure" van die apteek is slegs sowat een sennmeter dik en is met semen t en veselglas gegiet in panele. Op die fo to van die

voltooule apteek kan die mure gesien word nadat een vireen "hak steen"geverfis. Die totale gewig van die vohooide mure van die apteek

is minder as wat die gen ig van die sand en sement aUeen sonder stene sal wees, indien dit van werklike stene gehou

word-FOTO LINKS: Die apteker in sy heiligdom

J.O.P.

FOTO /.IN K S ONDER: Meer as driehonderd-en-vyftig gaste.

die meeste van hitlle afgevaardigdes na die iaarlikse konferensie

van die A ptekers»ereniging van S.A. het die openingsfunksie \ an

die apteek op II Mei hvgewoon. Die president van die Veremging.

mnr A.J. Malan. het die woord gevoer m iens die amptelike

opening

J.O.P.

FOTO ON DER: 'n Binne-aansig van die apteek.

J.O.P.

(3)

Ten einde meer realisme aan die uiisiallings te verleen, word daar in die apteek, sowel as in die ander

"geboue" in die straattoneel mensfigure geplaas, aangetrek in die kleredrag van die lyd Die

kunstenaars van die Museum werk die a/gelope paar maande volsioom om vir hierdie doel

lewensgetroue figure te vervaardig. Eerstens word gipsafdrukke van lewende modelfe gemaak. i/it

hierdie gipsafdrukke kom dan metten yd weer veselglaspositiewe te voorskyn. Op diefo to bo ontspan

'n model, Reneb W oodley (wie se replika een van die twee kliente in die apteek is) saam met kunstenaars

Sep Roos, Johan Reyneke en Audrey van Eeden met 'n koppie tee na so 'n gietsessie.

J.O.P.

Waar vy toegesmeer is met gips. soos op fo to regs. sat selfs gereelde besoekers aan die Museum me

sommer vir Cora Swart, die ontvangsdame/ telefoniste. herkenme. Haar veselglasreplika saleersdaags

in die voorkamer van die tans nog onvohooide dorpshuis in die outydse straattoneel pryk.

Die herboude Oranje-Apoiheek in die Nasionale Museum.

VOORBLAD:

Oniwerp deur Johan Reyneke

Die embleem simboliseer die 100-jarige

bestaan van die Nasionale Museum.

COVER:

Design by Johan Revneke

The emblem simbolises the centenary o f

the National Museum.

FREE LUNCH HOUR FILM SHOW

During the lunch hour on Wednesdays,

from about I3h05, one or two film s o f

general interest are screened in the

auditorium. By special arrangement such

films can also be shown to organised

groups at other suitable times.

Aangesien du onmoonthk is om 'n outydse staalptafon uit tenaa!

en weer te gebruik, a die plafon van die apteek plaat vir plaat deur

die kunsafdelmg van die Museum in veselgtas gereproduseer

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het uitsondering van die Senior Regsdiploma vir Staats- amptenare, word die ander twee diplomakursusse ook na-uurs by die Universiteit aangebied, maar dan oor

[r]

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in

OF PARENT-CHILD INVESTIGATION A FUNDAMENTAL-EDUCATIONAL EDUCATIONAL RELATIONSHIPS WITH SPECIFIC REFERENCE TO CORE FAMILIES IN IKAGENG The objectives of this research were mainly

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

die mate waarin hierd1e problscID ook emplries van e.erd is, blylc: die navorsingsmetodes reeds duidelik ui t voorg.aRn- de tar:-]ooms}cryv{ing. Sien Hoof,etuk

Daar was geen ander store in die kamp nie aangesien voorrade maklik vanuit die dorp verkry kon word.. Maar die kwantiteit sowel as die kwaliteit van die

Die kerkraad van die Nederduits Gereformeerde Kerk Chubut besluit dan ook op 17 September 1927 ,,om die Sierra Victoria skool kennis te gee dat die bylaag van £24 van Suid-Afrika