• No results found

Konsentrasiekampe: herinneringe van mev M C van Nieuwenhuizen.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Konsentrasiekampe: herinneringe van mev M C van Nieuwenhuizen."

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KONSENTRASIEKAMPE:

Herinneringe van Mev M evan Nieuwenhuizen

Gebore 22 Februarie 1890. Tans Woonagtig in die Louis Trichardt Tehuis in Pretoria-Wes)

N. Booyse (RAU - student)

"My pa Louis la Grange het op hulle erfplaas Grootvlei, distrik Witbank, geboer.

Een oggend het die Engelse soldate daar opgedaag met perde en 'n skotskar. Ons is beveel om die nodigste besittings bymekaar te kry. Ons huis is voor ~ns oe afgebrand en die diere is doodgekap.

My pa was met beeste op vlug. My Ma was swanger en sy en dic twee klcinste kinders kon op die skotskar ry. Ons ander kinders moes loop tot op Lemoenfontein, dit is ongeveer 10 my I ver. By Lemoenfontein het die sold ate ons vir 'n week in 'n ronde tent laat woon. Ons hct blikkies vleis en mieliemeel gekry en moes buite op 'n oop vuur kos kook. Vir toiletgeriewe is 'n gat gegrawe, wat met sak afgekamp is.

Na 'n week is ons na die kamp in Balmoral, distrik Wit-bank.

In die kamp het my ma geboorte geskenk aan 'n dogter-tjie. My suster woon vandag saam met my in die Trichardt-Tehuis - Mev Gerrie Ie Roux.

Ek is vandag drie en negentig jaar oud, maar onthou nog baie goed die Ieed en slegte behandeling in die Konsen-trasiekamp.

My niggie was een van die kinders wat in Balmoral se hospitaaltent doodgebrand het terwyI die verpleegsters almal gaan dans het.

My ouma is in die kamp oorlede van hanger. Haar Jaaste waorde was: "My kinders ek sterf van honger."

Links: Mev M evan Nieuwenhuizen (93).

Regs: Haar suster Johanna, gebore na die oorlog.

Mev Gerrie Ie Raux was nie bcskikbaar vir die neem von die

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De heer Rhodes se: "dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de "fatsoenlike" Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

Vóór 1937 begrijpelijk - de partij behield tot dan re- volutionaire trekken - maar nadien moeilijker te verstaan. Hoe komt het dat de grote socialistische partij

Hij vroeg ook, of de minister bereid was nauwlettend in het oog te houden wat er gebeurt met de jeugdige arbeids- krachten, die straks - na opleiding op de

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te