KOOPERATIEWE BROEI-
GEWOONTES VAN SEKERE
VRYSTAATSE VO ELS
R .A . Earle
A lh o e w e l die m eeste v o e ls p e s ie s in die broeiseisoen m a n n e tjie -w y fie -p a re v o rm en dan broei, is daar ander spesies w a t 'n ander strategie volg en ook baie suksesvol broei. Die term kodperatiewe broei w o rd algem een g ebruik w a n n e e r ander in d ivid u e van die so o rt die b ro eip a ar help om die nes te bou, die eiers u it te broei o f om die ku ikens in die nes te voer. Die te e n w o o rd ig h e id van hierdie "h e lp e rs by die n e s " is a a n v a n k lik as 'n rare verskynsel beskou m aar verskeie studies die afgelope a a n ta l jare het bew ys dat die kooperatiew e b ro eistrate gie redelik w yd ve rsp re id en by 'n g ro o t a a n ta l voelsoorte voorkom . Die redes w a a ro m sekere voelspesies kooperatiew e broei bo e nke lpaarbroei verkies, is net so uiteenlopend soos die voelsoorte.
Die hoogste vorm van kooperatiew e broei kom in die insekw ereld voor. By h e u n in gb ye o f by term ie te help a lm a l om die k le in tjie s van die k o n in g in , die m oeder van a lm a l, g ro o t te maak. S ulke o n se lfsu g tig e gedrag kom egter selde by voels voor en d aar is g e w o o n lik ander redes w a a ro m sekere in d ivid u e b e h u lp saa m is by 'n nes van 'n ander paar in plaas d aa rva n om self te broei. In baie gevalle is die helpers van 'n paar voels na v e rw a n t aan die broeipaar, g e w o o n lik die ouer kuikens u it 'n vorige broeisel. By die Fam ilievoel begin die ku ikens u it 'n vorige broeisel help om die volgende broeisel te versorg w a n n e e r h ulle self slegs 2 5 -3 0 dae oud is. Die k u ik e n s d o e n d it heel w a a r s k y n lik om o n d e rvin d in g op te doen. D it is by verskeie voelspesies bew ys dat die in d ivid u e w a t reeds voorheen gebroei het, meer suksesvol is as die w a t v ir d ieeerste m aal broei. By ander voelsoorte, soos die K oringvoel, help verskeie volw a sse sow el as jo n g voels die b roeipaar om die ku ikens in die nes te voer. Hierdie "h e lp e rs ” by die K oringvoelneste is d ik w e ls glad nie v e rw a n t aan die broeipaar nie en d it is m oeiliker om te bepaal w a a ro m die in d ivid u e verkies om "h e lp e rs ” in plaas van "b ro e ie rs " te wees. In die o nlangse s t u d ie v a n h ie r d i e K o r in g v o e ls n a b y
B lo e m fo n te in het verskeie feite aan die lig gekom w a t m o o n tlik n ve rd u id e lik in g verskaf w a a ro m die voels kooperatief broei Daar is onder andere bevind dat die jong w y fie s geneig is om van een kolonie na die volgende te beweeg, w a a rs k y n lik in die hoop om n gebied te vin d w a a r n gevestigde m a n ne tjie me 'n w y fie het om mee te paar nie. A angesien sulke m a n ne tjie s nie m aklik beskikbaar is me, is d it n a tu u rlik voordelig om, by die kolonie w a a r die jong w y fie haar bevind, te help met die g root m aak van die kuikens en d us so o n d e rv in d in g op te doen K orin g vo e lm a n n e tjie s aan die ander ka n t verkies om in die kolonie w a a r h ulle uitgebroei het te bly, blykbaar in die hoop om die gebied van die broeiende m annetjie, sy vaar, te " e r f " w a n ne e r die sou doodgaan
Die oorkoepelende rede w a a ro m die K oringvoel w a a rs k y n lik kooperatief broei is m o o n tlik die teko rt aan geskikte h a b ita t v ir die voels. Die voels het redelike kaal grond, soos u itge tra pte krale of versteurde gebiede langs paaie nodig om te w ei Sulke gebiede m et g root borne v ir nesbou is me ooral beskikbaar me en dus is daar m o o n tlik te veel voels van die spesie v ir die beskikbare hab ita t, w a t die voels d w in g om kooperatief te broei.
Twee ander voels w a t algem een in die V rysta a t v o o r k o m en k o o p e r a tie f b r o e i, is d ie W itg a tsp re e u en die K leinglansspreeu. A lbei sp esies b ro ei in gate, e e rsg e n o e m d e in sandbanke of klip sku re en laasgenoem de in hoi b oom stam m e. By spreeus is daar g e w o o n lik een to t drie helpers by 'n spesifieke nes en alm al help om die kuikens te voer.
In die geval van p arty byvreterspesies, soos die R ooikeelbyvreter, is daar ook by som m ige van die neste helpers. Inte re ssa nt egter is dat al hierdie helpers m a n ne tjie s is, w a a rs k y n lik o m d a t daar ongeveer tw ee m aal soveel m a n n e tjie s as w y fie s
in enige kolonie is.
'n A a n ta l van ons bekende w atervoels, soos die B le s h o e n d e r, v e rto o n ook k o o p e ra tie w e broeigew oontes. By die voels vo eren verdedig die k le in tjie s van 'n eerste broeisel die nuw e kuikens, w a t die ouers meer kans gee om te ru s e n kragte op te bou na die broeiperiode.
By vele ander V rystaatse voels is daar sterk a an d u id in g s van kooperatiew e broeigew oontes. By verskillende m uisvoelspesies le tw ee w y fie s d ik w e ls eiers in dieselfde nes en daar is
'n K oringvoelkolonie w at bestaan u it 'n groot aantal individuele slaapneste. Slegs een nes word vir broei- doeleindes gebruik.
a an d u id in g s dat m e e ra se e n in d ivid u d ie k u ik e n s voer. 'n A nder baie bekende voel is die S w a rt Piek w a t gereeld in groepies van tw ee to t ses ind ivid ue saam gesien w o rd en d it het u it 'n oppervlakkige studie geblyk dat jong voels v ir meer as een seisoen in h ul ouers se gebied bly.
Ek is o o rtu ig daarvan dat daar nog baie voels r o n d o m o n s i s , w a t k o o p e r a t i e w e broeigew oontes het; ons het h u lle nog net n ooit raakgesien nie!
"HE WHO WILL NEVER
KEEP A PENNY
WILL NEVER HAVE M A N Y "
V an a f J u lie to t O ktober 1 9 8 4 w o rd 'n aantalspaarbussies u it die p riva a tve rsa m e lin g van m nr. M ervyn Emms, die d ire kteu r van die P oska n too rm u se um in P retoria, in die N asionale M u se um uitgestal.
M n r. E m m sse b e la n g ste lling in spaarbussies het o n tsta a n nadat hy 'n artikel geskryf het oor die enigste spaarbussie w a t o oit deur die P oskantoor uitgereik is. Die spaarbussie het bekend gestaan as "H om e S a fe "e n sedert 1 9 3 6 to t 1 9 3 8 is 3 3 9 0 daarvan uitgereik w a a rn a die projek gestaak is. M n r. Emms w a s nie van plan om spaarbussies
Mej. E. du Toit
v ir die P oska n too rm u se um te versam el nie, tensy dit direk a a n s lu it by die tem a van die m useum . M n r. Em m s se b e la n g ste lling w a s e g te r geprikkel e n s e d e r t d i e n h e t h y b e g i n o m s y p riva atve rsa m e lin g so op te bou dat d it ta n s so w a t 4 4 0 verskillende spaarbussies in s lu it. Die versam eling bestaan h oo fsaa klik u it voorbeelde u it die Negentiende en T w in tig s te eey.
S paarbussies, soos w a t d it vandag bekend is, is reeds eeue lank deel van 'n m ens se daaglikse lew e. A rg e o lo g ie s e o p g ra w in g s to o n dat spaarbussies algem een bekend w a s aan en besit