• No results found

Die klein gekolde kat

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die klein gekolde kat"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE KLEIN GEKOLDE KAT

J.P. Watson

Die naam, Klein gekolde kat, is onlangs voorgestel in die plek van die meer bekende naam, S w a rtp o o t w ild e ka t. Laasgenoemde naam w as om dat die voetsole van die naverwante Vaalboskat ook sw art is en dus nie beskrywend genoeg is nie. In die oostelike Kaapprovinsie staan die diertjie ook bekend as die "M ie rsh o o p tie r".

Die Klein gekolde kat Felis nigripes is die kleinste spesie in die katfam ilie. Die stert is kort, minder as die helfte van die liggaamslengte. Volwasse m annetjies is ongeveer 579 mm lank en weeg gemiddeld 1,6 kg terw yl die wyfies ongeveer 51 3 mm lank is e n gemiddeld 1,1 kg weeg.

Hulle verkies oop veld met lang gras of struike vir skuiling. Die diere is alleenlopend en naglewend. Bedags skuil hulle in gate in die grond of in ou termiethope of in digte plantegroei. Hulle kom

hoofsaaklik in die droeer warm gedeeltes van suidelike A frika voor w aar die reenval wissel van 100 mm tot 500 mm per jaar.

Die diere het 'n dra-tyd van 67-68 dae w aarna een tot drie kleintjies in die vroee somer gebore word. Hulle voedselvoorkeur is grotendeels klein soogdiere (muise), jagspinnekoppe en in 'n mindere mate reptiele, voels en insekte. Hulle word nie mak as hulle hans grootgemaak word nie, maar bly aggressief. Die aggressie gaan gepaard met 'n gespoeg en geblaas terw yl hulle in 'n donker hoekie skuiling soek.

Die bew aringsstatus w ord in die 'S outh A frican Red Data Book for Small M am m als' aangegee as raar m.a.w. die bestaande populasie is klein maar nog nie in gevaar nie. Diere in die kategorie het 'n klein geografiese verspreiding met 'n lae

populasiedigtheid. fTTjTjl

(F o to : A fr ic a n W i/d /ife. Vo/. 3 1 . (1)).

Die K le in gekolde kat.

Verspreiding in A frika.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The potentially moderating variable (importance of the compliment domain) was measured for the two groups that received a compliment.. of 50 different nationalities. No

Topics range from basic elements such as mutual timing in audio, video, and haptic stimuli, through actuator technologies, to how such "more than the sum of the

From this analysis, it is clear that the local bed slope plays a crucial role in the saturation to an equilibrium dune height, since it determines (1) the shape of the

The following activities were incorporated during the various stages (Honeymoon, Painful, Separation versus Love, Termination stages) of therapy: (1) Simple touching or Hello

Door vuur tijdig aan te tonen voordat er symptomen zichtbaar zijn is mogelijk een gerichtere bestrijding uit te voeren.. Dit is van belang om vuur aan te tonen nog voordat er

Section 43 of the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002 13 states that the holder of a prospecting right, mining right, retention permit or mining

It is clear that classroom activities in South Africa need to accommodate different approaches to teaching and learning in order to comply with the pedagogical needs of learners,

GEZONDHEID VEILIGHEID PARTICIPATIE DRIE PREVENTIENIVEAUS pagina 16 GEWENSTE SITUATIE MENSEN ZONDER BEKENDE RISICOFACTOR(EN) / PROBLEEM MENSEN MET. RISICOFACTOR(EN) MENSEN MET