• No results found

Murray, C. 1992. Black mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's - 1980's. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Murray, C. 1992. Black mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's - 1980's. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Colin Murray. Black Mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's-1980's. Witwatersrand University Press (vir die International Africa Institute), Johannesburg, 1992. xiv + 340pp., register, tabelle en illustrasies: ISBN

1868142116.

oplopende skuldlaste en die uitwerking van die regering se segregasie/apartheidsbeleid -veral die optrede van die SuidAfrikaanse Naturelle Trust -word alles noukeurig ondersoek. Temas soDS deelsaaiery, arbeid, grondverhuring aan blankes; die uitwerking van grondloosheid op die swartes, verset asook die posisie van die mense onder die Bophuthatswana regering word ookaangeraak. Grondbesit is huidiglik een van die mees sensitiewe

onderw~ van bespreking terwyl Suid-Afrika 'n nuwe politieke en sosiale bedeling binnegaan. Vrae en probleme condom eienaarskap, reg op grand, onteiening, verskuiwing, hervestiging, restitusie, en die herverdeling van grand is polities en em~oreel hoogs gelaaide aangeleenthede.

Die werk. is egter Die net 'n geskiedeDis van die swartes in die gebied Die. Die blanke boere wat o.a. deur die t~n van die staat in besit van die swartes se grand gekom bet; bulle intriges om DOg meer grand te bekom; bulle steun op die staat <m bulle te stut teen die dreigende krisisse van oplopende skulde en bulle ontnugtering toe die stut grootliks onttrek is, staan ook sentraal in die werk. Die hoek van Colin Murray, Black Mountain -die

Engelse naam vir Thaba Nchuberg -is juis 'n mikrostudie van grondbesit en die ingewikkelde kragte en prosesse wat dit oor In meer as 'n feU lank in die distrik van Thaba Nchu, gelee teenaan Lesotho in die oostelike Vrystaat, bepaal het. Sedert die anneksasie van die voormalige Barolongstaat in 1884 deur die OVS en die verdeling daarvan in swart reservate, swart eienoomsgrond en die vervreemding

van 'n gedeelte vir blanke hoere, het die grondgebied van die swartes asook die besitters en bewoners daarvan, onder voortdurende druk van interne en eksterne kragte gekom. Teen 1970 was heelwat van die grand reeds in blanke besit en die grootste gedeelte van die oorblywende grondgebied het ckel geword van die versnipperde Bophuthatswana-staat -nieteenstaande die feit dat die oorgrote meerderheid van die revolting Sesothosprekendes was. Terselfdertyd het daar, deur die ingryping van die RSA-regering, 'n groot nuwe swart woongebied, later bekend as Botshabelo, op die oorblywende swart gronde van Thaba Nchu ontstaan waar duisende swart grondloses onder haglike omstandighede hervestig is as potensiele pendelaar-arbeiders vir Bloemfontein en omgewing.

Black Mountain is 'n uitstekende werk -me slegs a.g. v. die diepte van navorsing en hoogstaande intellektuele kwaliteit daarvan me, maar oak omdat dit spreek van 'n fyn aanvoeling vir die mense waaroor Murray skryf. Oit is me 'n werk waarin die skrywer regter speel of andere probeer verguis me, en wat oak me in vaste ideologiese vertrekpunte verstrik raak me. Oit is 'n besonder tydige hoek, want hoewel ODS hier met die klein w~reld van Thaba Nchu te make het, is die vraagstukke van hierdie distrik vandag uiters relevant vir die res van Suid-Afrika. Oit is oak 'n hoek met veel meer reikwydte as die van Beinart, Oelius, Guy, Keegan, Trapido en andere omdat dit die grondvraagstuk tot in die txxk toe navors en die historiese gebeure in "volle" omvang blootl~. Soos die bg. auteurs het Murray 'n heel besondere bydrae tot die geskiedskrywing oar die Suid-Afrikaanse platteland gemaak.

H.J. van Aswegen

Randse Afrikaanse Universiteit

K. Schoeman (ed). The British presence in the Transorange 1845-1954. Human en Rousseau, Cape Town, 1992. 147 pp. ISBN 0798129654 Murray gee 'n indringende analise, gebaseer op

grondige navorsing en veldwerk, van die Stryd cm grondbesit en die vemaamste persoonlikhede en groepe war daarby betrokke was. Op meesterlike wyse word die kragte van binne die swart gemeenskappe asook die drukfaktore van buite war bulle houvas op die grand al hoe meer kwesbaar gemaak bet, aangetoon. Die effek van grootskaalse onderverdeling; onproduktiewe gebruik van grand; die feit dat grondeienaars Die huurgelde van bulle mede swart "huurders" (meestal farnilie) kon vra Die;

This book is the thirteenth volume in the Vrijstatia series source publications. Uke the foregoing twelve volumes this volume on the British presence in the Transorange 1845-1854 is a most readable one, also containing valuable archival material on early Free State history.

39

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

− Voor waardevolle archeologische vindplaatsen die bedreigd worden door de geplande ruimtelijke ontwikkeling en die niet in situ bewaard kunnen blijven:.. Wat is de

Tekst 13 Musique, jeux vidéo… Les jeunes vivent dans leur bulle. 1p 37 Que peut-on conclure du

De vier andere advocaten zijn advocaten die, gelet op de jarenlange ervaring die ze hebben opge- bouwd bij het verdedigen van de belangen van de OVAM in de meest complexe

Zuwe Zorg Regio de Ronde Venen e.o. Zuwe Zorg Preventie &amp; Welzijn Zuwe Zorg Preventie &amp; Welzijn

voorwaarde moet worden gemaakt voor bevordering in den Civielen Dienst. Wy willen niet zeggen dat niemand. Maar zoodanige publieke ambtenaren als wel- ke betrekkingen

The findings of the event study found significant positive cumulative abnormal returns for both the crisis and the non-crisis period during the announcement period. The

verwachting is dat de earnings quality op zowel korte als lange termijn toeneemt, dat het aantal bedrijven dat van de beurs gaat als gevolg van SOx toeneemt op korte termijn, en dat

The resulting limit cycle amplitude and frequency spectrum of a flame placed in a combustor of rectangular cross section is investigated.. The partially premixed flame is stabilized