• No results found

Die Suid-Afrikaanse krimpvark

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Suid-Afrikaanse krimpvark"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE SUID-AFRIKAANSE KRIMPVARK

J .P . W atson

Die S u id -A frika an se krim pvark. E rinaceus frontalis.

Die Suid-Afrikaanse krim pvark is met penne bedek en het 'n sw art gesig met 'n w it band oor die voorkop. Die diertjie weeg ongeveer 4 0 0 g, is ± 20 cm lank en het vyf tone aan die agterpoot w at hom onderskei van sy naverwante in Wes- en O os-Afrika en Zambie w at net vier tone aan die agterpoot het. Die Engelse benaming "H edgehog" is afkom stig van Europa w aar die talle heinings genoeg skuiling en voedsel bied vir die diere om te floreer.

Geen permanente nes w ord gebruik nie, behalwe as die w yfie kleintjies het. 'n Nes sal dan gebruik w ord totdat die kleintjies kan loopen haarvolg. Hulle is hoofsaaklik naglewend en slaap bedags onder droe plantm ateriaal of in hoi termiethope, w aar hulle in 'n bondeltjie oprol. In die koue winterm aande kan hulle tot 6 weke onaktief leen rus waartydens hulle op vet teer w at gedurende die somer in n lagie net onder die vel gestoor word. Tydens die w in te r verminder hul massa met 60 g of meer.

Verdediging teen vyande is hoofsaaklik die pennetjies w at op die sykante en bo-op die liggaam voorkom. Hulle rol in 'n bondel op en beskerm sodoende die sagte pensgedeeltes, bene en gesig w at nie met penne maar met hare bedek is. Die Reuse O oruil het egter lang naels en horingagtige voetsole en kan hierdie diere vang en ongedeerd daarvan afkom. By die roofvoels se eetplekke is daar dan ook gew oonlik heelwat van

die krim pvarkvelletjies te sien.

Die ontm oeting van twee krim pvarkies gaan gepaard met 'n gestamp van koppe, gesnork, gegrom en 'n gesnuif. Hulle alarmroep is 'n skril skreegeluid.

Krimpvarkies kom, met die uitsondering van woestyne en woude, wydverspreid in Suidelike- A frika voor. In sommige stede, bv. Pretoria, is hulle redelik algemeen aangesien gevestigde tuine genoeg skuiling en voedsel voorsien soos insekte, slakke, duisendpote, erdw urm s, ens. Klein soogdiertjies, eiers en ook swamme word soms gevreet.

Die wyfies is ongeveer 35 dae dragtig, w aarna 2 tot 4 en soms tot 9 kleintjies gedurende die somermaande gebore word. Hulle weeg 9-11 g en die pennetjies is as sw art kolletjies sigbaar. Hulle oe gaan na 14 dae oop en die penne wissel na ongeveer 6 weke. Die wyfie het drie paartepels waarvan twee paar op die borsen een paar op die maag gelee is.

Hierdie diere w ord daagliks minder as gevolg van die vernietiging van hul habitat en omdat hulle deur toordokters en sogenaamde "troeteldier- liefhebbers” gevang word. Hulle bew aringstatus wek dus kommer, soveel so dat hulle op die rooilys vir klein soogdiere geplaas is en volgens N atuurbew aring-ordonnansies as beskermende

w ild beskou word. [7m]]

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De snelheid v H van het deeltje (uitgedrukt in g en R ) als dit zich bevindt in het hoogste punt van de baan aan de andere kant van de staaf als vanwaar het is losgelaten,

33 Het EPD bestaat uit een aantal toepassingen die ten behoeve van de landelijke uitwisseling van medische gegevens zijn aangesloten op een landelijke

Innovatiepioniers Nienke Bakker & Anne Strikwerda van GGD Fryslân over Ynnovate.. Innovatieatelier 27

Het relatief hoge percentage met dasatinib of nilotinib behandelde patiënten met een complete en partiële (‘major’) cytogenetische respons (tabel 4) en de aanmerkelijke

Dit is te meer van belang omdat de burgcrij (vooral in de grote steden) uit de aard cler zaak niet goed wetcn lean wat de Vrije Boeren willen.. net is daarbij duiclelijk, dat oak

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Door twee opnemers signaaltechnisch een vierde steek verschoven (n + ~ waarbij n een ge- heel getal is) aan te brengen kan niet alleen de richting van de ver- plaatsing bepaald

Copyright and moral rights for the publications made accessible in the public portal are retained by the authors and/or other copyright owners and it is a condition of