• No results found

Musiekgenot

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Musiekgenot"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

musiekgenot

Die 'Musik-Automat' is 'n musiekinstrument wat waarskynlik dateer uit die vorige eeu. Die okkerneuthout waarvan die instrument gemaak is en die krulversiering daarop herinner aan elegante dames en waardige here in die milieu van 'n swierige Victoriaanse hotel. Wanneer 'n heer n muntstuk in die gleufie gooi en die slinger draai, vloei die lieflikste helder klanke daaruit. In die netjiese oopvourak van Baltiese hout is die groot metaalplate, 54 cm in deursnee, gebere. Die plate bied 'n verskeidenheid musiek soos

Cava Her i a Rustic ana, The Belle of New York, Chin Chin Chinam an en selfs Tannhauser van Wagner. Elke plaat het 'n aantal gaatjies wat

gegroepeer is om pennetjies te aktiveer wat die melodie voortbring.

Die 'Musik-Automat' is vandag nog in 'n puik toestand en dit is steeds 'n genot om na die pragtige klanke te luister

Die instrument is in besit van die Nasionale Museum nadat dit uit die boedel van wyle mnr. Gideon Malan van Theunissen aan die Museum

geskenk is. © 'M u sik-A u to m a t'

florisbocl

Die Museum het gedurende Maart besoek ontvang van prof. A.J.D. Meiring, 'n voormalige Assistent-direkteur en die enigste nog lewende persoon wat met opgrawings te Florisbad gemoeid was. Tydens 'n besoek aan Florisbad was prof. Meiring onsbehulpsaam om die kaarte en sketse wat hy ten tye van die opgrawings in 1952 gemaak het, te interpreteer. Dit was prof. Meiring se eerste besoek aan Florisbad sedert hy en dr. A C. Hoffman, destydse direkteur van die

Museum, 29 jaar gelede aldaar gegrawe het. Opgrawingswerk te Florisbad begin eersdaags onder leiding van dr. Ron Clarke 'n Britse w e te n s k a p I i ke w a t o n l a n g s by die museumpersoneel aangesluit het. ©

Dr. Ron Clarke en (links) prof. A.J.D. M eiring bestudeer die ter re in te Florisbad waar die vroeere opgrawingswerk onderneem is.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

We shall show in Chapter 3 that the introduction of additional degrees of freedom (that characterise the right sector of basis states) allows us to decompose the resolution of

Battersby argues that rethinking subjectivity on the model of motherhood, as Oyĕwùmí does, will enable women to become full blown subjects because it will mean that

Respondents spoke about: educating doctors in family medicine suited to Africa, including procedural skills and holistic care, to address the difficulty of recruiting and

Power is an important notion when it comes to both the utopian and dystopian rhetoric as well as the more ambivalent stance on technology and social media.. Who has access to

Deze ontwikkeling heeft grote gevolgen, niet alleen voor de manier waarop communicatie tot stand komt, maar ook voor de verhoudingen tussen partijen die in de markt actief

Er worden op de publieke omroep weliswaar meer sturende vragen gesteld; uit de rest van de variabelen die van belang zijn voor het accepteren van deze hypothese blijkt niet dat er

al ontaard in defaitisme nie? Daarom is dit prysenswaardig dat daar waarnemers na die Nusas- kongres gestuur word. Ek vemeem betroubaar dat slegs ongeveer 'n

United Nations Office for Disaster Risk Reduction, 2006, Hyogo framework for action 2005–2015: Building the resilience of nations and communities to disasters: Final report of