• No results found

9. Dis di geslagsregister van Noach. Noach was 'n opregte man, onberispelik onder syn geslagte, 10.

1

Heb. ver Verg. 5:24, antekening.

en Noach wandel1met God. - En Noach kry 3 11. seuns, ver Sem, ver Cham, en ver Jafeth - En di

aarde was bederwe voor di angesig van God, en di 12. aarde was vol geweldenary. - Toen siin God di

aarde an, en kyk, dit was bederwe, want alle vlees had syn weg op di aarde bederwe.

13. En God sê an Noach: ‘Di einde van alle vlees is gekom voor myn angesig, want deur hulle is di aarde vol geweldenary, en kyk, Ek sal hulle 14. om di aarde ontwil verdelg. - Maak ver jou 'n

2

Hebr. neste skip van cipreshout; jy moet2

kamers maak in di skip, en buitekant en binnekant moet jy dit toe-15. smeer met pik. - En so moet jy dit maak: 300 el di lengte van di skip, en 50 el syn breedte, en 30 16.

3

Of, 'n dak. el syn hoogte. -3Verligting moet jy maak ver di

skip, en 'n el moet jy dit maak van bo; en di deur moet jy set in di sy van di skip; en jy moet dit maak met onderste, twéde, en derde verdi-17. ping. - En Ek, kyk Ek breng di watervloed op di

aarde, om alle vlees, waarin lewensgees is, te verdelg van onder di hemel, en al wat op di aarde 18. is sal sterwe. - Mar Ek sal myn verbond oprig

met jou; en jy sal in di skip gaan, jy, en jou seuns, en jou vrou, en di vrouens van jou seuns, 19. same met jou. - En van elke lewendige ding van

alle vlees, 2 van elke soort, sal jy in di skip breng, om hulle same met jou in lewe te hou, mannetji 20. en wyfi moet hulle wees. - Van di gevo'olte na

syn soort, en van di vé na syn soort, en elke kruipende ding van di grond na syn soort, 2 van elke soort sal na jou toe kom, om hulle in lewe 21. te hou. - En neem ver jou van alle kos wat

ge-ëet word en versamel dit ver jou, en dit sal ver 22. jou en ver hulle tot voedsel wees.’ - En Noach maak so; vollens alles wat God ver hom beveel so doen hy.

26

Vs. 15. Di lengte van 'n el is ni preciis te bepaal ni; mar vollens di naaste berekening

was di skip 540 voet lank, 90 voet breed, en 54 voet hoog. ‘Di waarskynlikste mening

is dat di skip ni gebou was in di vorm van ons skippe ni; mar soos 'n grote kis, sonder

'n kiil, met 'n platte dak, meer soos 'n viirkantige huis wat op di water drywe, as soos

'n skip wat gebou is om te seil.’ - Keil.

[7]

7. - Di Ingang in di Skip, 7:1-9.

1. Toen sê Jehova an Noach: ‘Kom jy en jou hele huisgesin in di skip, want ver jou het Ek gesiin onberispelik voor Myn angesig in di geslag. -2. Van al di reine vé sal jy ver jou neem 7 pare, di

mannetji en syn wyfi: en van di onreine vé 2, di 3. mannetji en syn wyfi. - Oek van di vo'els van di lug 7 pare, mannetji en wyfi, om saad lewendig 4. te hou op di angesig van di hele aarde. - Want

o'er nog 7 dage sal Ek laat reen op di aarde 40 dage en 40 nagte, en elke ding wat Ek gemaak het sal Ek verdelg van di angesig van di grond af.

5. En Noach doen alles net soos Jehova hom beveel 6. het - En Noach was 600 jare oud toen di water-7. vloed op di aarde was. - En Noach gaan in, en

syn seuns, en syn vrou, en di vrouens van syn seuns, same met hom, in di skip, uit di angesig 8. van di waters van di vloed. - Van di reine vé, en

van di onreine vé, en van di vo'els, en van elke 9. ding wat kruip op di grond, - 2 en 2 gaan hulle

in na Noach toe in di skip, mannetji en wyfi, soos God ver Noach beveel het.

Di Watervloed. 7:10-24.

10. En dit gebeur na 7 dage, dat di watervloed op 11. di aarde was. - In di 600 ste jaar van Noach

syn lewe, in di twede maand, op di 17de dag van di maand, op diselfde dag, werd al di fonteine van di grote diipte opegebreek, en di vensters van

12. di hemele werd geopen; - en di reen was op di 13. aarde 40 dage en 40 nagte. - Op diselfde dag gaan

in Noach, en Sem, en Cham, en Jafeth, di seuns van Noach, en di vrou van Noach, en di 3 vrouens van syn seuns, same met hom in di skip; -14. hulle, en elke lewendige ding na syn soort, en al

di vé na hulle soorte, en elke kruipende ding wat op di aarde kruip na syn soort, en alle

ge-1

H. van elke vlerk. vo'elte na syn soort, elke vo'el1

na syn soort. -15. En hulle gaan in na Noach toe in di skip, 2 en 2 16. van alle vlees wat lewensgees in sig het. - En di wat ingaan, gaan in mannetji en wyfi van alle vlees, net soos God ver hom gesê het; en Jehova sluit agter hom toe.

17 En di vloed was 40 dage op di aarde; en di waters vermeerder en neem di skip op, en dit word 18. opgelig van di grond af op. - En di waters neem

di o'erhand en groei sterk an op di aarde; en di 19. skip drywe op di angesig van di waters. - En di

waters neem heeltemal di o'erhand op di aarde; en al di hoge berge, onder di hele hemel, werd 20. bedek; - 15 elle omhoog neem di waters di o'er-21. hand en di berge werd bedek. - En alle vlees wat

beweeg op di aarde sterf, van di gevo'elte, en van di vé, en van di dire, en van al di kruipende ge-22. diirte, wat op di aarde kruip, en elke mens; - al

wat di asem van lewensgees in syn neusgate had, van alles wat op di droge grond was, sterwe. -23. En elke lewendige ding wat op di angesig van di grond was, werd verdelg, van di mens af tot di vé toe, en tot di kruipende gediirte, en tot di gevo'elte van di lug, en hulle werd verdelg van di aarde, en daar blyf net o'er Noach en di wat 24. met hom same in di skip was. - En di waters hou

di o'erhand op di aarde 150 dage.

[8]

8. - Di Land word droog. 8:1-14.

1. Toen gedenk God an Noach, en an elke lewen-dige ding, en an al di vé, wat met hom same in di skip was; en God lat 'n wind waai o'er di

28

2. aarde, en di waters sak weg; - en di fonteine van di diipte en di vensters van di hemele werd ge-sluit; en di reen van di hemel werd teengehou. 3. - En di waters keer terug van di aarde af, en di

waters neem af an di end van 150 dage. 4. En di skip rus in di 7de maand, op di 17de dag 5. van di maand, op di berge van Ararat. - En di

waters verminder gestadig tot di 10de maand; in di 10de maand, op di eerste dag van di maand werd di toppe van di berge gesiin.

6. En dit gebeur, an di end van di 40 dage, dat Noach ope maak di vensters van di skip wat hy 7. gemaak het; - en hy stuur di kraai uit; en hy

gaan uit, heen en terug, totdat di waters van di 8. aarde af opdroog. - En hy stuur di duif uit van hom af, om te siin of di waters verminder was 9. van di angesig van di grond af; - mar di duif

vind gen rusplek ver di holte van syn voet ni, en keer terug na hom toe in di skip; want di waters was op di angesig van di hele aarde; en hy steek syn hand uit, en neem hom en bring hom in by 10. hom in di skip. - En hy wag nog 7 andere dage 11. toen stuur hy weer di duif uit di skip uit; - en

di duif kom in na hom toe teen di aand, en kyk, 'n vars afgeplukte olyftak was in syn bek: so weet Noach, dat di waters verminder was van di 12. aarde af. - En hy wag nog 7 andere dage, en

stuur di duif uit; en hy kom ni weer na hom toe ni.

13. En dit gebeur in di 601 ste jaar, in di eerste maand, op di eerste dag van di maand, dat di waters opgedroog was van di aarde af. Toen neem Noach di deksel van di skip af, en kyk en 14. siin, di angesig van di grond was droog. - En in di twede maand, op di 27ste dag van di maand, was di aarde droog.

Vs. 3. - Dis 'n afwisselende eb en vloed, nes van di sé; mar so, dat di water daarom

gestadig al meer en meer weg sak.

Vs. 14. - Di Sondvloed het net 365 dage geduur, van di ingang in tot di uitgang uit

di

skip:-40 dage