• No results found

OOREENKOMS OM PASTORALE BERADING SAAM TE ONTVANG TOT VOORBEREIDING VAN DIE HUWELIK EN BEVORDERING VAN

VERHOUDINGSBOU

Ek en my voornemende huweliksmaat verbind ons om die volgende riglyne na te kom tydens berading wat gefokus is op huweliksvoorbereiding.

1. Ons sal begin om saam te bid vir ‟n ontvanklike en teer hart asook vir wysheid om my voornemende huweliksmaat te verstaan. Ons beskou ons voornemende huwelik belangriker as indivuduele belange.

2. Ons verbind ons om mekaar volwasse, met respek en gevoel te hanteer deur na mekaar te luister met die gesindheid om my voornemende huweliksmaat te hoor en te verstaan.

3. Ons sal die waarheid praat met respek vir gevoelens en liefde vir my voornemende huweliksmaat.

4. Ons verbind ons om saam deur al die huweliksvoorbereidingstemas te werk en ons samewerking te gee.

5. Ons verbind ons om te alle tye eerlik en opreg met mekaar te wees.

6. Ons verbind ons om mekaar te vergewe indien ons mekaar op een of ander wyse in die verlede seergemaak het, of tenagekom het, asook om nie in die toekoms oor negatiewe gedagtes te tob nie.

7. Ons sal elke pastorale voorbereidingsgesprek met gebed afsluit en die Here dank vir ‟n huweliksmaat, asook ons erns oor die verbintenis van die huwelik saam voor God bely.

176 BIBLIOGRAFIE

ADAMS, J.E. 1981. Competent to Councel. Phillipsburg, NJ. Presbyterian and Reformed.

ALPASLAN, N. 1994. Hoop en hulp vir die huwelik, ‟n Werkboek vir

Huweliksvoorbereiding en Huweliksbegeleiding. Pretoria. Kagiso Uitgewers.

ANON. 2003. Psychology Glossera. http://www.alleydog.com. Datum van gebruik: Febr 2008.

BAR-ON, R. 1997. Emotional Quotient Inventory: Technical Manual. Toronto: Multi- Health Systems.

BERNARDO, M.L. 1981. Premarital Counseling and the Couple with disabilities: a review and recommendation. Rehabilitation literature, vol 42, no 7/8, 213-217.

BLIGNAUT, H.C.J. 1990. Huweliksvoorligting en–beraad Gids van die Departement van Maatskaplike werk Universiteit van Suid-Afrika . Die Fisiologies/ Anatomiese en Sielkundige Aspekte van die Huwelik.

BOSMAN, D.B, HIEMSTRA, L.W & vd MERWE, I.W. 1998. Tweetalige Woordeboek, Kaapstad.Tafelberg uitgewers.

BOSMAN, H.L. 1987. Vertellers van die Ou Testament. Tafelberg Uitgewers. Kaapstad. BRATCHER, R.G, HATTON, H. 2000. A Handbook on Deuteronomy. UBS Handbook Series 393. New York: United Bible Societies. Logos Research System, Inc.

BURGER,C.W & MULLER, B.A & SMIT D.J 1983. Riglyne vir Doopprediking, Woord teen die Lig 5. NG Kerk Uitgewers. Kaapstad.

CHAPMAN, G. 2005. Die Vier Seisoene van die Huwelik. In watter Seisoen is jou Huwelik? Tyndale House Publishers : China.

177 CLOUD, H. & TOWNSEND, J. 2006. ‟n Reddingsboei vir jou Huwelik. Praktiese beginsels vir „n gelukkige liefdeslewe. Kwa Zulu Natal. Interpack Books.

COETZEE, J.C. 1990. Die Skrif en die Wetenskap: Hermeneutiese reëls. (In Floor, L. & Coetzee. J. Die Skrif en die Wetenskap. Potchefstroom: PU. vir CHO p.15-30).

COLLINS, G.R. 2005. Die A tot Z van Berading. Kaapstad : Struik Christelike Boeke. CRESWELL, J. 1998. Qualitative Inquiry and Reseach Design: Choosing among Five Traditions. Carlifornia : Thousand Oaks.

DE KLERK, B.J. & VAN RENSBURG F.J. 2005. Preekgeboorte, ‟n Handleiding vir Gereformeerde Eksegese en Prediking. Potchefstroom : Potchefstroom Teologiese Publikasies.

DE VOS, A. 2002. Research at Grass Roots. For the Social Sciences and Human Service Pofessions. 2nd Editon. Pretoria : Van Schaik Publishers.

DE WET, G.G. 2005. Kommunikasiesteurings as Bron van Konflik in die Huwelik: ‟n Pastoralestudie. Potchefstroom: PU vir CHO. (ongepubliseerde skripsie-MA).

DIE BYBEL, 2001. NBD. Goodwood, Suid-Afrika : Bybelgenootskap.

DU PREEZ, M.S.E. 1987. Huweliksvoorbereiding en Beraad vir Maatskaplike werk. Pretoria : Universiteit van Pretoria.

GASKELL,G. 2000. Individual and Group Interviewing. (In Bauer, M.W. & Gaskell, G. Qualitative Researching with Text, Image and Sound. London: Sage Publications Ltd. p 38-56).

GOLEMAN,D. & CHERNISS, C., eds. 2001. The Emotional Intelligence Workplace. How to Select for, Measure, and Improve Emotional Intelligence in Individuals, Groups, and Orgnizations. San Fransisco : Jossey-Bass.

GOLEMAN, D. 1998. Working with Emotional Intelligence. London : Bloomsbury Publishing.

178 HEITINK, G. 1999. Practical Theology. Grand Rapids, MI : Eerdsmans.

HENRY, M. 1996, c1991. Matthew Henry‟s Commentary on the Whole Bible: Complete and Unabridged in One Volume (Dt 24:1). Peabody : Hendrickson.

HEYNS, J.A. 1984. Dogmatiek. Pretoria : NG Kerkboekhandel.

HEYNS, J.A. 1992. Inleiding tot die Dogmatiek. Johannesburg : Perskor-Boekdrukkery. HEYNS, L.M & PIETERS, H.J.C. 1998. Eerste Treë in Praktiese Teologie. Menlopark. PTA : Gnosis Uitgewers.

JOHANNESEN, R.L. 1990. Ethics in Human Communicatons. Illinios. Waveland Press Inc.

JONKER, C.S. 2002. The Compilation and Evaluation of a Development Programme Aimed at Emotional Intelligence. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit. (Thesis-PhD). KEIL, C.F & DELITZCS H,F. 2002. Commentary on the Old Testament (1:950-951). Peabody, MA: Hendrickson.

KETTERMAN, G. 2001. Die Huwelik; Eerste Dinge Eerste.: Epping, Wes-Kaap : ABC- Boekdrukkers

KNOUWDS, F. 2000. Liefde met Oorgawe. Vereeniging : Christelike Uitgewersmaatskappy.

KNOUWDS, F. 2000. Bou ‟n Tiptop- Huwelik. 32 Geheime vir Ware Een-wees. Vereeniging : Christelike Uitgewersmaatskappy.

LANGER, D. 2011. Waar sit ons die punt? www.helpendehand.co.za. [Datum van toegang: 5 November 2011].

LOTTER , G.A. 1987. Counseling Divorcees on Forgiveness. Westminster Theological Seminary (Project-D Min).

179 LOTTER, G. A. 2001. Kommunikasie in die Huwelik. Die kerkblad (GKSA). April. 11. P17-18.

LOUW, D. 2007. Liefde is vir Altyd. „n Huweliksgids vir Verloofdes en Getroudes. Paarl. Suid-Afrika : Paarl Print.

LOUW,P.L. & NIDA,E.A.1988. Greek-English Lexicon of the New Testament Based on Semantic Domains. Volume 1 & 2. Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

LUYT, W.J. 2002. Die invloed van die berader en kliënt se voorwetenskaplike en wetenskaplike verwysingsraamwerk op die sukses van die narratiewe proses. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit. (Ongepubliseerde skripsie-MA).

MACK, W.A. 1991. Your family God‟s way. Developing Sustaining Relationships in the Home. New Jersey : P & R Publishing.

MASHAU, T.D. 2006. Unlocking the Mystery of Marriage. Issues in Premarital Counselling. Pretoria : V &R Printing works.

MAXWELL, J.C. 2010. Die Kuns van Ware Kommunikasie. Kaapstad : Struik Christelike Boeke.

MINNIE,F.G. 2003. Bybelse Berading aan die Persoon geaffekteer deur MIV/VIGS. Potchefstroom : PU vir CHO (ProefSkrif-PhD).

MÜLLER, J. 2000. Reis-geselskap. Die Kuns van Verhalende Pastorale Gesprekvoering. Wellington : Lux Verbi. BM.

MUNROE, M. 1992. Singel, Married, Seperated and Life after Dicorve.USA Shippensburg : Destiny image Publishers.

NAUDé, L. 2011. Wat laat die Liefde werk? Antwoorde uit „n Berader se Dagboek. Kaapstad : Lux Verbi.

NEETHLING, K. & RUTHERFORD, R. 1999. Oopkop Ouers. Vanderbiljpark : Carpe Diem.

180 NEETHLING, K., RUTHERFORD, R. & STANDER, H. 2000. Dink soos Jesus. Vanderbiljpark: Carpe Diem Books.

NEUMAN, W.L. 1997. Social Research Methods. London : Allyn and Bacon.

ODENDAAL, F.F. 2009. Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse taal. Midrand, Johannesburg : Perskor.

OSMER, R.R. 2008. Practical Theology. An Introduction. Grand Rapids: Eerdmans. PARROT, L. & PARROT L. 1995. Saving your Marriage before it starts. Grand Rapids, Michigan : Eerdmans.

PIETERSE, H.J.C. 1977. Huwelikspastoraat. Pretoria : NG Kerkboekhandel..

RETIEF, F. 2005. Antwoorde van Hoop as jy in die Skadu van Egskeiding staan. New Holland. Kaapstad : Struik Christelike Boeke.

RAINEY, D. 1997. Preparing for Marriage. The Complete Guide to help you Dicover God‟s Plan for a Lifetime of Love. Carlifornia : Gospel Light.

ROBERTS, J.H. 1990. Die brief aan Efesiërs. Kaapstad : NG Kerk-Uitgewers.

SALOVEY, P., MAYER, J.D & CARUSO,D. 2002. The Positive Psychology of Emotional Intelligence. (In SNYDER, C.R. & LOPEZ, S.J., eds. The Handbook of Positive Psychology.) New York: Oxford University press.

SCHOEMAN, O. 2005. Failure: A Pastoral Study. Potchefstroom: North-West University. (Thesis-PhD.).

SILVERMAN, D. 2001. Interpreting Qualitative Data. Second Edition. London: SAGE Publications.

VAN JAARSVELD, P. 2003. Die Hart van „n Wenner. Ontwikkel jou Emosionele Intellegensie. Wellington: Lux Verbi BM.

181 VAN RENSBURG, E. & SIMPSON, N. 2003. Die Kuns van Familiewees. „n Praktiese Gids vir Ouers en Kinders om nader aan God en Mekaar te Groei. Paarl : Christelike Uitgewersmaatskappy.

VAN RENSBURG, F. & VOSLOO, W. J. 1993. Die Bybel in Praktyk. Vereeniging : Christelike Uitgewersmaatskappy..

VAN ROOYEN, I.J.J. 1990. Huweliksvoorligting en –Beraad. Gids van die Departement van Maatskaplike werk. Sosiologiese Aspekte van die Gesinslewe. Pretoria : Unisa. VENTER, C. 1996. Uitkringende Liefdesbetoon. Kommunikatiewe handelinge in diens van die onderlinge liefdesgemeenskap in die Kerk. Pretoria : Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.

WEITEN, W. 2010. Psychology. Themes and Variations. Wadsworth : Cengage Learning.

WORTHINGTON, E.L. Hoped-Focused Marriage Counseling. 1999. USA Downers Grove : Intervarsity press.

ZERFASS, R. 1974. Praktische Theologie als Handlungswissenschaft. (In Klostermann, F. & Zerfass, R. Praktische Theologie Heute. München: Kaiser/Gündewald. p. 164-177).