• No results found

OPGAWE VAN WOORDELIKSE AANHALINGS

VIR DIE BEVORDERING VAN WELSTAND.

3.5.2.5 Leerling-ontwikkeling moet ooreenkom met fase:

Nege respondente voel dat leerlinge eers die inhoud goed bemeester voordat hulle na 'n volgende graad bevorder word.

Remediering in die senior primere klasse is 'n noodsaaklikheid aangesien sommige leerlinge dikwels nie goed voorberei is nie".

["Remedial intervention in the senior primary classes is essential due to the fact that some learners are oftenly not well prepared"].

"Die feit dat leerlinge nie twee keer in 'n fase mag sak nie, is in werklikheid op die lange duur nadelig vir die leeriing".

["The fact that learners are not supposed to fail twice in a phase is on the long run detrimental to the learner"].

"Leerlinge is soms nie skoolgereed nie nie". ["Learners are sometimes not ready for school"]. "Die huidige skoolbeleid demp leerlingontwikkeling". ["The current school-act quells learner development"].

"Kindertuin-onderwysers is nie altyd seker wat om te doen nie, omdat die grense tussen die verskillende grade vaag is".

["Teachers in the kindergarden classe are not always sure what to do because the boundaries between the different grades are vague"].

"Die werk is dikwels misplaas weens 'n onvoldoende werk-allokasie". ["The work is often misplaced due to inadequate work allocation"].

"Daar bestaan 'n noodsaaklikheid vir inleidende programme vir nuwe onderwysers".

["There is a need for introductory programmes for new teachers"].

3.5.2.6 Noodsaaklikheid vir nuwe deskundiges en onderwysers

Agt respondente voel dat amptenare wat onderwyservaring het die onderwysers sal verstaan.

"Nuwe onderwysers moet inleidingsprogramme deurloop" ["New teachers must attend induction programmes"]

Aspirant onderwysers moet meer skole besoek om hulle van die realiteite te vergewis".

[Student teachers must visit schools more often to aquaint themselves with realities"].

"Ons het die ervaring van onderwys, maar bevorderingsmoontlikhede is skraps".

["We are experienced teachers but promotion possibilities are scarce"]. "Vak-adviseurs wat hul vakgebied ken, kan baie help".

["Advisors who know their subject matter can help a lot"].

"Kundiges in die onderwysberoep kan onderwysers meer toegenee wees". ['Experts in teh teaching profession can be more affectionate towards teachers"].

"Mense wat klaskamer bestuur ervaar het, sal beter begrip toon vir ons probleme".

['People who had experience in class management will show better understanding of our problems"].

3.5.3 Gebrek aan ondersteuning van ouers en leerlinge

RESPON­ KATEGORIE SUBKATEGORIE DENTE

n = 28 3.5.3 Gebrek aan ondersteun 3.5.3.1 Gebrekkige wek kommer 16

ing van ouers en

leerlinge 3.5.3.2 Werkloosheid veroorsaak

armoede 11

3.5.3.3 Gesinsinvloede werk negatief

op leerling in 10 3.5.3.4 Groot-ouers vervul ouerrol 5

3.5.3.1 Gebrekkige ouerbetrokkenheid wek kommer

Volgens sestien respondente moet ouers groter betrokkeriheid by die opvoeding van hul kinders openbaar.

"Ouerbetrokkenheid is swak en bestaan in sommige gevalle glad nie". ["Parental involvement is low and in some cases non-existant"].

"Ouers stuur dikwels siek kinders skool toe sodat onderwysers na hulle moet omsien en dit is hoogtyd dat onderwysers weier sodat daardie ouers in so 'n aksie in hul spore gestuit word".

["Parents send ill children to school for teachers to see to them and it is about time that teachers refuse in order to stop those parents with these actions in their tracks"].

"Sommige ouers strem die leerproses".

["Some parents slow down the learning process"]. "Nie alle ouers sien om na hul kinders nie".

C'Not all parents take care of their children"]. "By ons skool is ouers baie ondersteunend". ["Parents are very supportive at our school"].

"Sommige ouers is traak-my-nie-agtig en hulle ondersteun glad nie die onderwysers nie".

["Some parents are nonchalant and they do not support the tachers at all"]. "Eienaardig genoeg; Sommige ouers eis erkenning wanneer die kind presteer, maar as dit nie te goed gaan nie, dan is hulle nerens te sien nie".

["It is very perculiar that some parents claim recognition when their children achieve, but when it does not go so well they are nowhere to be seen"].

"Die leerlinge verwelkom dikwels negatiewe aandag in 'n poging om net raak gesien te word".

["Learners frequently welcome attention in an attempt to be seen only"]. "Ouers raak in 'n toenemende mate te veeleisend vir onderwysers". ["Parents become increasingly too demanding for teachers"].

"Ouers skuif hul verantwoordelikheid op onderwysers". ["Parents shift their responsibilities upon the teachers"].

"Werkloosheid gee aanleiding tot armoede en dit kom algemeen voor binne ons gemeenskap".

["Unemploiment leads tot poverty and it is common in our community"]. "Sommige ouers sien nie om na die welstand van hul kinders nie". ["Some parents doe care about their children's well-being"].

"Sommige ouers oorlaai die onderwysers met hul verantwoordelikhede". ["Some parents overload the teachers with their responsibilities"].

"Sommige ouers verwag van onderwysers om aan buitemuurse bedrywighede deel te neem, maar hulle self woon nooit die aktiwiteite by nie".

["Some parents expect teachers to participate in extramural activities but they themselves never attend those activities"].

"Ouervergaderings word slegs bygewoon deur daardie ouers wat in hul kinders se opvoeding ge'i'nteresserd is en die sondebokke kan nie bereik word nie".

["Parentmeetings are only attended by those parents who are interested in the education of their children and culprits cannot be reached"].

3.5.3.2 Werkloosheid veroorsaak armoede

Elf respondente is van mening dat armoede 'n nadelige effek op leerlinge het. "Inbrake vind hoofsaaklik plaas as gevolg van werkloosheid in die gemeenskap".

["Burglaries take place as a result of unemployment in the community"].

"Werkloosheid is 'n sosiale euwel veral in die gemeenskappe wat ons bedien". ^'Unemployment is a social evil espsecially in the society we serve"].

"Ondervoeding is 'n direkte uitvloeisel van die werkloosheid wat in die gemeenskap heers".

["Unemployment is a direct outcome of the unemployment that rages in the community"].

"Die meeste ouers is finansieel gesond en die kinders word goed versorg". ["Most parents are financially sound and the learners are well taken care of']. "Hoewel dit nie altyd voor die wind gaan nie, kan ons nog nie kla dat armoede ons erg teister nie".

["Although everything does not go smoothly we cannot moan that poverty aflicts us badly"].

["Unemployment has become a life-style in our community"]. "Armoede is 'n algemene fenomeen binne ons gemeenskap". ["Poverty is a common phenomenon in our community"].

"UGO neem baie materiaal in beslag en skole en ouers kan nie met die gestelde eise byhou nie".

["OBE uses up much material and schools and parents cannot keep up with these set demands"].