• No results found

:~ !~-~~\~~~!~-~~,~ ': ::WO~.i.raUl

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ":~ !~-~~\~~~!~-~~,~ ': ::WO~.i.raUl "

Copied!
49
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK

V

DE LA REY GAAN METlmm TEGEMOET

MethftUl se mag van tussen die 8000 en 107000 man bestaande uit voetgangers, Derderuiters en 'n groot hoeveelheid grofgeskut was op 21 November reeds op pad na Kimberley. Sy program van aksie het 'n hele paar sake ingesluit en moes hy o.-a. terwille van sy treinvervoer, al langs die spoorlyn optrek om sodoende so ver hy gaan die spoor weer te herstel. Sy ver- derc oogmerk was om nie alleen Kimberley te ontset nie, maar ook die verbindings tussen Kimberley en die Engelse besittings te h.erstel. Hy sou dan ook, irtdien moontlik, alle nie-vegtende imroners om Kirnberley vervryder.

Om hierdie planne vervresenlik te sien moes die Engelse generaal eers die Boeremagte, wat seker sou probeer om sy weg te versper, totaal verslaan, of soos Metheun dit uitgedruk het,

1)

"to put the fear of God into these people. Die taak van die Engelse om met hul opmars die Boere te oorrompel sou nie so

""'

maklik gaan nie, en sou J.1ieth81lUl eers bloedige verliese moes ondervind en so kennis maak met die oorlogstaktiek van 'n Koos

de la Rey.

Orn twa.alfuur dieselfde da.g (21 November), vm.s die Engelse magte op die plaas van 'n sekere Finchim naby Witteputs-

2)

s:ildh~ Die nuus van hierdie opmars het selfs in die Kaap

•p.rw~ ~lfe

se Engelse koerante verskyn en was die Boere dus deeglik bewus van die vyand se aantog asook van die rigting waarheen hy beweeg. 3)

Veggeneraal Prinsloo, op wie se skouers die ti.ak aan die begin gerus het om Methe"Cln se opmars te stuit, het homself intussen met 27000 Vrystaters, een Kruppkanon en twee rn;iksims e

goed ingegrawe op die koppies en rante oos van Belmontstasie en daar Methdn se magte ingewag. Prinsloo self het met •n afdeling burgers stelling ingeneem in een van die suid-westelike

1. ~e ... !!m:~_ History of the War in South Af"rica (Amery) Deel II,

(2)

koppe oos van Belmont en naaste aan die vyand, terwyl 'n arider deel van die Vrystaters hulself op 'n groot plat kop reg noord van Prinsloo se posisies ingegrawe het. Kommandant Davit Lubbe het met die Jacobsdallers sy stellings ingeneem op 'n

tuw <j I

groot plat kop noordwes van Prinsloo ~ie Mid<:\elvelders en Oranjerivierburgers onde2 Kommandant van der Merwe in Kaffer- koppie ( een van di.e :Y-J.ein koppies wes van die spoorlyn) die vyand afgewag het. Die hooflaer van Veggeneraal Prinsloo was

intussen gekampeer te H.amdam, 'n waterryke plek noordoos van 4)

Rooilaagte.

Teen sononder op 22 November was Metholtn se mag op die plaas van 'n se1rnre Thomas, twee myl suidwes van Belmont, en het sy voorpunt reeds ken..l'lis gemaak met Prinsloo se voorpost~

Aangesien die terrein tussen die stellings van Genef- raal Prinsloo en die Britte nie veel skuiling gebied het nie,

het die Engelse generaal besluit om 'n nagaanval deur te voer.

Teen dagbreek die volgende c1e.g het dte Jr Ltte dan ook voor Prinsloo se stellings ve:cskyn. Laasgenoemde het hom egter doodstil gehou en gewag totdat die Engelse goed ender skoot was en toe 'n spervuur op dle Britte gelos. Vir die vyand was daar nou net een uitwegnl. om te storm, maar elke skoot van die Boere was goed gemik rtpicking off helmet after helmet as it rose to view at the slope beneath." OM sy voetgangers 'n weinig te dek het Methe:un om halfvyf die oggend die Boerestel-ue lings met grof geskut begin stook. 5)

_______ _

,

_____________ _

4. Vergelyk: (i) Amery: Deel II pp.320-333. (ii) Michael Davitt p.189. Volgens Davitt het die Faurismithburgers by Prinsloo stelling ingeneem. Amery beweer egter dat dit die Kroonstad- burgers was en dat die Faurismith-, Bloemfontein-, en Brans- fordburgs tennoorde van Prinsloo geplaas was. Verskeie ge- skiedskrywers het reeds die growwe fout begaan deur te beweer dat de la Rey met sy burgers ook aan hierdie geveg deelgeneem het. Die offisiele verslag waarna b.v. Davitt verwys het betrekking gehad op die slag van Graspan (Rooilaagte). (Sien Davitt p.191 en T.A.K.G. 335 dd. 26 November 1899 bevattende de la Rey se rapport van die geveg te Graspan). OOk Amer;r

beweer foutief dat die Transvalers onder de la Rey ~ie agter- hoede van die Vrystaters gedek het (Sien Amery De6ll ,II1 ,·Pl'~ , , 331-332. Die teeno~gestelde word gestaaf deur Genls.PI-~ ~

loo en de la '.Rey (Siell. K.0.335 dd.2J.lovemb&r 1899 beyati.mtei ra:onort van Prins1ao en Herinnertncrl'::.oAnt.olron-f'nno tt.e. , .. n - \

(3)

Nou teen omtrent halftwaalf gebeur daar iets onver- staanbaar. Sonder om vas te stel wat die toestande by die ander Boerestellings was, gee Generaal Prinsloo bevel om te retireer, en het die Vrystaters halsoorko:p in die rigting van

6)

Ramdam gevlug. Die vyand het die oorwinning behaal, maar sy verlies was so geweldig dat claar nie sprake was van agtervolg-

7) ing nie.

Die uitslag ve.n hierdte geveg het, nieteenstaande die verslag van Generaal Prinslo0 dat sy burgers nog nie moed ver- loor het nie, bepaald •n slegte invloed uitgeoefen op die morele moed van die Vrystaters. Was dit nie dat de la Rey in die na- byheid was nie en dat Generaal Cronj~ met hulp op pad was, dan

rnocr:/..

sou die Vrystaters seker nie die mo.I?-el-e-kon bymekaar skraap om

u~ 8)

twee dae later weer hul 'Jr..rag/e met MethtRm te meet nie.

Die slag van Rooilaagte (Tussen Graspan- en Enslinstasie) Onderwyl Generaal Prinsloo se .burgers die aftog blaas net Generaal de la Rey met sy Transvalers by Rooilaagte, naby Graspan, aangekom, dadelik die treinspoor laat opbreek, en daar naby voorlopig stelling ingeneem. 9)

De la l1ey het intussen rapport van Generaal Prinsloo ontvang dat sy burgers die wyk geneem het, en nou moes de la Rey alleen teen die vyand weerstand bied met slegs 700 ::nan. Daar- voor het de la Rey nie kans gesien nie, en vroeg die oggend van

24 November •n brief aan Generaal Prinsloo en sy offisiere gestuur. Hierin druk de la Rey sy diepste le.edwese uit

6. Davitt7 p.189. Sien ook K.G.335 dd. 23 Nov.1899 bevattende rapport van Generaal Prinsloo.

7. Soos vir No.5. Sien ook T.A.K.G.335 dd.23 November 1899 be- vattende rapport van Genl.Prinsloo. Laasgenoenne skryf sy optrede toe aan die felt dat die vyand 'n oormag manskappe en grofgeskut had.

8. Davitt p.193. Sien ook iC.G.335 dd. 23 Nov.1399: In hierdie rapport se Genl.Prinsloo d2.t hy verplig was om met sy laers.

in die rigting van Ramdam te trek om sodoende weer orde on- der sy burgers te kan herstel. Sien oak Leydsargie:t No,~76o

bevattende rapport van Genl,Prinsloo dd.Ramdam 23.Nov.1899

aan de la R~y;.. Hi.-:in ve~klaar Prinsloo dat· by na .. :Band.A

:~ !~-~~\~~~!~-~~,~ ': ::WO~.i.raUl

e

-~:

.p

9. K.G.J35 ~~ ?S:~~..i-1899 lfriattende rapport van de la R.,.- :·

(4)

11dc.t gy een gevecht gehad hebt waarin zoovele dierbare burgers verloren zyn en te meer dat gy nu uwe posities hebt opgE?geven en niet alleen uwe Yagen lagers terugtrekt maar zelf s uwe paard- en connnando's 11marvan dan nu vele noodlotttge gevolgen te

wachten zyn." In sy brief rnoedig hy di-:) Vrystaters aan met

dir:::' woorde 11Hyne broeders wy verwachten noch vele ZlLlke be-

proevings doch lar'i. t di t uw ni~Jt ontmoedigen. 11 Hy deE?l die Vrystaatsc off~Lsiere ook verder mee dat hy die trcinspoor opge-

br(:ek het op 'n plek waar die vyand. dlt, reg teenoor sy natuur-

like skans wat hy intussen ingeneom het, "TIOeilik sal kan her- stel. Hy ivys die Vry!1to.ters op sy gerince getalsterkte, en versoek hullr::; om tog onmiddellik 'n perdekommando van 'n duisan man of meer na horn te ntum~ en sou hy goeie posisies vir hulle

10) aanbied.

Ifotr"'9~n het vroeg die more van d~.o 24ste November sy

gepan~erde treiI~ met 'n pe.::deko: nnando daHrin in die rigting

~

vo.n Graspan gestuur. '."eoe d:i.e trein omstreeks tienuur die plek bereik waar de la .1ey die Stioor opgebreek het, het hy tot stilstand gekom en het die troepe probeer 0;11 links van de la

?..cJ se posisies stelllng in te neem. 9e la 1ey het dadelik

sy kruppkanon, wa.t hy re~ voor dit::~ trein ope2stel het, in aksie gesit. Die eerste paar ruiters wat uit gewaag het om die tre:ln te verlaat is met perde en al deur die Joere doodgeskiet, en vra.s die trein verplig om na die derde kanonskoot terug te

11) stoom.

Hierdie optrede van de la i.1ey teenoor die gepaJerde

. I\

trein het getoon dat die Boere nog nie ,.totaal'' verslaan was nie, en daarom het MethlM:m horn voorgeneem om die 11paar honderd Boere" wat sy pad versper ~e gaan aanval en indien moontlik,

lo.

11.

Leydsargief No.760 bevattendo brief van de la Rey Naby Graspanstasie dd.24 Nov.1899 aan"'1geggenerale en ander otf1~

siere van die Vrystaat. ,

K.G.33; dd.25 Nov.1699 bevattende rapport van de la Rey aaall. Pres .Steyn. De la ·Rey_ ma.ak in hierdie rapp~rtc µle1d1ng YAlt .:1

4 Britse g. esn~uweld~,s. .. ~ien ook P •. V. teleg_r.am -44 .9 Def-JlSW~~

bevattenciera~rt van_ Dr • .-an Niekerk bv ·at$ Transvaal.Se kommand1 s. In hierdie ra nnort wo-rn lYIQ ;-~in a cr.ome..,,,. ... _... "-··- -

(5)

Veggeneraal de la Rey uit op verkenn1ng

(6)

gevange te neem • Hy laat dan ook sy troepe dieselfde dag mar-

...

~er tot by Swinkpan, terwyl hy 'n mag by Belmont laat om die 500 burgers ·wat Genera.al Prinsloo as 'n wag in die rigting van Luckhoff gestuur het, dop te hou. Om halfvier die more van die 25ste November het Methe\L'l sy aanvalsmagte bevel gegee om vanaf Sw:!..nkpan voort te ruk.

Gener<.J.al Prinsloo hot geluk1d g o···IJ halftwee die middag (24 Ifo7.2mbcr) met 1,300 van sy ruiters wat hy weer bymekaar

[,omaalr het, by de la i;\.ey P.angeslui t, en saam het die twee offisiere dadelik uitgegaan om die terrein te besigtig en om 'posisies te laa t inneem vir teensta.nd teen 'n vyandelike aanval

12) wat de la Rey nog dieselfde nag ver·wag het.

Alhoewel Generaal Prinsloo in naam nog in bevel was, het Gcneraal de la Rey die leiding nou op horn geneePl en is die stellings waarskynlik deur horn aange\·JYS.

Die natuurlike voorkoms van die terrein ·waar die Boere

IV'l>'\€.~w'\~

nou stellings :i..ngeneeHJ. net in baie opsii:;te ooreengekom met die terrein waar Generaal Prinsloo op 23 :November verdedigend opgetree het. Dis 'n droe, sanderige vlakte wat van wes na oos hic)r en daar vir omtrent tuee myl a.fstand deur lae koppies verbreek word. Op die oostelike kant van die koppies rys die grand tot omtrent 200 voet en vorm so 'n styl kegelvormige kop.

Hiervandaan swaai die koppies noordwes na Hooilaagte plaas.

Dieselfde buiging vind ook plaas op die westelike end van die koppies vanwaar die koppies in 'ri noordoostelike rig ting ge- stadig in die vlakte verdwyn. Noord van Rooilaagte en oos van Enslinstasic is daar ook 'n kleiner groep lcoppies wat de la Hey en Prinsloo gebruik het

om

skuiling te bied vir hul laer. Hierdie koppies het wel goeie stellings gebied vir ver- dedigingsdoeleindes, maar omdat die koppies gestadig na die sale in die vlakte wegsmelt kon dit maklik bereik word deur 'n mag wat vanaf die suide and.er beskerming van genoegsame grorgeslQl.t ·

opruk..

(7)

oo~ van die spoorweg eerste sou aanval, en daarom het hydfe Transvalers onder sy persoonlike bevel, met 'n krupp en 'n hom-

e

~i~

mtksim <'laar ge1)la.as. Die lrngel vormige kop in" ver-ooste is oorcel2.at aun Ko1~rrmmdant Luhbc: mc:it die .T::i.cobsdalburgers, en Boes hierdf0) ~)u.rgers 'n J'1ooni·likf~ h:uegi.nf~ van die vyand in daardie r lgting dophou. Die bewald 11g van die laer was opge- dra &a.n rHe /;:;.u:cisrni th'burger.s, wat ook c1iE.' 3oere se lil"'Jrnrflank

Veggeno:caal ?:d.nsloo lwt net die oi"iee 1f17staters sy stellings t een die kopplos wes van die spoorlyn ingeneem. In hierdie stel1in[':s lu:::t di e 2,000 Doere die vyand

13) nou ing e11rD.g.

De la ·ley w<·,_s tev:(·~~de met die stellings en het gehoop dat met die e.anstaande ceveg

11ons geli:;den verlies zal herwinner:il Die Vrystaters het nou tot so 'n mate tot hulself gekom dat Generaal Prinsloo op 2lt November aan ?resi<'ient ~~teyn kon telfti.)afeer dat orde en rno~~d onder sy burgers redelik herstel

;l'een omstreeks sesuur die oggend van 25 Ifovember het die vyand met 'n oorverdowende kanonvuur vanaf die gepadserde trein en met and0:;,~ kanon ... '1.e sy ao.nval op die Boe!'estellings bGgin. I~ierdie ·bombardement was ver:il gemik op die koppies warir die Transvalers en die burgers van Kommandant Lu~)be stel- lings ingeneem het. Die Boere was egter good ingegrawe en

15) redelik beskut teen die bombardement.

Majoor Albrecht het ook nie op horn laat wag nie en sy staatsartillerie dadelik in werking gestel. Dit was nou 'n oorverdowende artillerie-duel. Die Boere se kanonne was op die regte plekke. "Their range was carefully calculated and their shells burst with appalling fracas over our batter-

16)

ies". Onder die geknal van kartetse en granate het die

13. Vergelyk Amery:Deel II PP.334-335; Davitt pp.194-i95'.

14. K.G.335 dd. 25 Nov.189~ bevattende rapporie van de 1a RU':

a.an Prinsloo. · ;j

15. Vergelykt ~I7tDe8+ ·;II.,pp.336; Davitt, p.:19,.1 Ka,ei~,r1·1 en die Tweede _Vryhei~_soorlog (C.J .Scheepers Strydom)j'I .-~-

(8)

J3r:!.tte nou in ve1•spreide orde, met sowat vier en in som:ulige gevalle agt, tree tussen die solda te, die Boerestellings ·gena- ~

17) .

der. GelyktydiG net hfo1~d.io ~e;.nval h·3t Meth~ ook 'n ster~

ruitery na die ooste gestuu.:r· ora sodoencl~~ die Boore se linker- flank t e onvl euel en llamdun (le.n ,t e val. Veldkornet Venter, '.mt ook met sy burgers die tydelil:c laer moes bm-raak, doen nou

'n mooi stu1·:kL:: uerk ck~ur m.ct 500 pc:-deruitcrs uit die >'auri- sr!lith-lw1:nnando 'n tecnbevreging te maalc. Hierdie burgers vra.s almal in besit vun goeie pcrdc en hct so 'n bc'.1eging gemaak

"~

1:mt die vyand die indruk ::·ioc::; gee dat hullo om }fethei:tn se reg- tcrfla:riJc 1,1ou. kom om die vyand clan van agtGr aan te val. Met hicrdie slt"'Jnbeweging h;:;t '/enter dlc vyand die hele oggend op die r egterflaril: bosig gehou, en r:to0s die lansiers op een tyd- stip net lelik deurloop. In hlerdic ontmoeting met die lan- siers hct Venter dertien perde en vier lan~iers gcvange gennsm.

Die gevolge van hie:cdio optrede van Venter -..ms vcrder dctt die vyand nic sy volle aandag aan die stellings van de la Rey en Lu:jbe kon gee nie en dat daar gecn verdere pogings deur die

18) vyand aangewend is om Ramdam te bereik nie •

.Methlfl!u he·i: dieselfdc flankbeweging ook teen Generaal Prinsloo se stellings uitgevoer. Daur het die twee vegtende magte mekaar vasgehou met artillerie- en kleingeweervuur, en het geen een van beide kante enigc noemenswaardige voordeel

19) behaal nie.

Die groot aanslag van die vyand se bombardement was egter op die Boere se sentrum en linkerflank waar die Trans- valers onde.r de la ;:iey en Kommandant Lubbe se burgers heftig teenstand gebied het. Onder 'n hewige bombardement van die vy~

and het Methst\n nou aan sy "Naval i3rigade11 spesiale cpd.rag

17. 18. Scheepers Strydom p.74.

Vergelyk: Scheepers Strydom p.74; Davitt p.195; Amery Deel II, p.335; K.G.335 dd. 26 November 1899 ·No.5"2 bevat~

tende rapport van van der Post L.V. Volgens hierdie rapport was een van die krygsgevangenes 'n korporaal en het hy verklaar dat Methedn met 10,000 man ~ie slagveld

hA't.T'PP hPt: -

(9)

goeee om hierdie laasgenoernde stellings te bestorm. Hierdie storm.looll van die matrose \.JaS seker een van <lie indrukwekkenste , storrnaanva.l1o van dlc oorlog. o~·,1 0en of ander rede het hier- die Jritte nie die ;.;tel15_ngs in ,,·~.::rspi:c-~'~1n Oi.'cL genader nie, nn 5-s hu.lle in groot gct;:~_l.le voor dio 3oc:.:-estell'.ngs afgomaai.

Dit was 'n moodiee ma.ar onvArskillige stormloop, wat selfs die 20

1Jffwonder-i.nc van die J301:'re af;:(:1dvd .. nc; het.

ncJt; ve:clc:.as p1ate(nT<)J_ om to ·wag •1ir d'J.c~ cmde:r o .. fdellngs en om hu1 droe r'1onc1e cm wurgende kel.e to benat met die :rtodderige in.houd v<:.~~1 hul waterbottels. Weer hct die stormloop begin

k.oeel..\

en '.Veer is meer en meer slag,)ffers d eur die Boero se ko.e"°tl-s- Eers toe: dio 3ritte op 'n a.fstand van 25 tot 50 tree va.n di0 Boero was het laasgenoemde '.veens die oorniag rctireer.

Dit was egter nie die •,filde vlug van ]elmont nio. Die burgers

lint E)ers ee:n vir (=:en htll st ell tngs verlaa t, das..rna twee-vir- twee en eindeli;:c 'n finale terugtog, maar om in elk geval net 'n end verd2r 'deer stelllngs in te neem. Eindelik ~oes die

!Jocre te:~cn twe~1ur dir:0 mL:Mag pc:,dgoe vi1· 'n oormag ·wa t onder- 21)

tussen een-en- 'n-halfuur te perd «ryd omgetrek het.

11Though beaten, the Boers were by no means routed, and covered· their retreat with skill and courage." D:le vyande- like oormag was teen hierdie tyd so lam geslaan dat by asgevolg van die behendige en moedige aftog van die 3oere nie instaat

22) was om die retirerende burgers te agtervolg nie.

Die Transvalers onder de la ney en die Vrystaters onder· Kommandant Lubbe het hu.1 stelling7 nieteenstaande die heuige aanva7 so lank behou dat hulle later feitelik omsingel was. ,,1:Jaar v.f'.·- moesten uitgaan waren de lansiers geplaats die wy dan ook eerst moesten terugslaan11 Geen wonder dat de la Rey die Transvalers en die Vrystaters onder Kommandant

20. Vergelykt Seheepers Strydom, p. 75'; Dav1tt,p.195'J Amery .

Deel

Ir,

P•33.9. . . . .'•:

21. 1!~rge~yk'.1 s~~E3epers Stl'y'dom,p.75'; Amery,p.338; K.G.33S'

(10)

Luhbe groat lof toegeswaai het nie. Vir hom was Hajoor 23)

Alorecht ook die regte man op die regte plek.

s t.o seun cl :Le: gc:ve[~ 0 gc::sJaan hut, hct hy gc:v:tnd dat sy ry-

De la vertel nok hoodat dlc; owJsto seun, ' .. ·at ook aan die i::;eveg dcelceneen het, die aand na hmn gckor1 het en horn daaraan her in- :ner het da t di t sy nc,gcnti.ondc ver jHarsdag was. 11 Ik i.renschte hem ecn verjaorsda3 zecen toe en voegde er by dat hy voorzich-

tig :1oc:~i zyn mn.nr ·:.erze1fdf::rtyc1 marnnocdie noet stryden. rt ltLn

J1ot dln 1~anilie do la \.ey Icon d ink da t Adriaan t'\.1ee

24) dae lator sy le\,Te vir s~r ltrnd op c'\ ie nl taa1· sou mo es plaas.

Ui t voorc;<.,ande 0~1 vole ens betroubare verslac,:, rapporte ems. kan 'n onpartydig(~ afleid:Lng gemaak word chit die Boere in h:Lordie ccvng gor:~ngo vcrlicse tc bctreur hncJ., da t die v:/and swaar ;::(:;tref 1,..;o.s, on da t lethue..::-1 •.mer hoc tolgeld, waar- onder selfs hoe of l'isiore, vir hierdiE:! tweedd deurgang moes

24.

K.G.335 dd. 26 November 1899 lx.::vattende rapporte de la

\ey en. Prinsloo. Sien ook P.V.Herinneringsaantekeninge Generaal Je la ~ey.

P. V .Herinnerings3antekeninge Generaal de la Rey.

Mevrou de la i.ey, p.8. Hiorin noem I!E:w.de la r~ey die 26 Desember as Adriaan se verjaarsdag.

(11)

25')

betai:~l.

In hierdie geveg het dit duidelik geblyk dat die v:rancl so grofgeslrut hehal we vir dekking, nie besonder veal kon uitrig nic:;, en dat cUe Jritte vir die hoe prys wat hul moes betaaJ. tcvrede noc1s Hee::; _:lGt vc::rlate :3ocr·c.ste1lings. Die ui tslag vaa die ,cev()g ll(ic ook du.Ldeli;?,: gotobn dat, alhoewel die vyand die oorwinnine; behaal het, die Boore nog n:i..e verslaan was nie, on dat die .. v~rand self so versvra]:;: was dat hy sy oor- i.!in.nint; nie onmiddellik ko:r: opvolg nie.

Indien die V'l/and instaat was OF!. onmidnellik na die eevce van Hooilaagte op tc ruk na T-'.'.:irnberley dan sou hy waarslcyn·

lik ceen noemenswa.:trdige hindernis ondervind ht~t nie. Die

25.

(i) K.G.JJ5 <'M. 26 Nov.1899 bevattende J~apporte van Veggener- aals de la. Hey en ?rinsloo. De la l"tey se hierin dat hy uitP-rs 10 gesneuweldes en 'n paar gewondes op d~ slagveld: agter celaat het. Geen c:en van die i)U.rgers wa.t ligge- wond v.r:c•.'2 ~:ct in die h::i.nde v2n die vyand geval nie. Hier-

or~.:1,=-r F' s ook Kom·,c'.t. Lubbe, ·Ho.. t ir.. sy l"'ceteroog gewond

uns. Die vyand het sy grootste vorl iese cely aan die

knJ.:.t v·.rci.ar Y:o·•mndt. 11J.~)~e ~,.;as.

(H) Davitt, p.196: Hierdie skrywer beweer dat die verliese onde:r die Doere ~;1inde1' uas da.1;, by L1elmont en dat die vyand oms tr eeks 210 an.n gesneuweldes, gevmndes en vermistes te betreur had.

(iii) K.G.335 dd. 26 Nov.1899 Ho.52 bevattendt~ versamelde rap- po:.r:t2 van v .d .Fest L. V.: Volgens inf'orme.sie ingewen sou die Transvalers die Engelse in "troppe" doodgeskiet het.

Dte '3oe:ce-heliogrulist.e sou vo1gens v.d.Post 'n boodskap

van Metheun aan Kiniherley opgcvang het. In hierdie bood•

skap YR.n l'stheu.n a.an Jr:imbcrley

se

Mcth~n o.a. dat hy 1500 man die dag Vt"?rloo:r het. Van der Post maak ook meld·

ing vc:.n 'n antler rapport "l:raaruit dit blyk dat die vyand 10 bok,..ra-vragte dooies opgelaai het, en da t 12 Beere gesneuwel en go1·mnd is.

(iv) P.V.Telegram dd. 27 Hov.1899 bevattende rapport van vegg.

Prinsloo: HiE:rin

se

Prtm~loo dut d:i..E~ Gocreverliese minder was dan by Belmont.

(v) P. V .Telegram c.ld. 3 Des. 1899 br~vc::.ttcndc t elegram "General Cape To·wn" aan Pres. Steyn: Hier in verk..laar die vyand dat hy 32 ge·wonde Vrystaters na die geveg in sy hospitaal toegelaat het.

(vi)P.V.Telegran dd. 9 Des.1290 bevattende rapport van Dr.van.

Niekerk by d:ie Transvaalse Komma.ndo ac:m Dr.Ramsbottom:

ITierin vcrk~.c:ci.r Dr.van Niekerk de.t 32 geuonde burgers na die slag in 'n privaat woning geplaas is.

(vii)Amery, Deel II, p.340: Hierdie sl:n·y'l·:er gee die Engelse verliese as 3 offisiere en 14 man gesneuwel en 6 otrt.t.ilrtl en 162 man gewond. Hy se ook dat 21 Boere deur die ~j

begrawe is en dat ntenminsten l+o Boeregewondes 1n s7 ~i

pitaal opgeneem 1s. Ondar die Britse gesneu.waldes h8*.-1_

getel1 Command.er Ethe1ston, Major Plumbex an Captain .. ,::'<;"' Senior· (Sien ook P.V. telegram dd. 6 Desember 1899 ~!

(12)

/~'7.

poging van 1':>lonel Scott-Turner om vanui t Kiri1berley volgens

"'e

ooreenkoms met Methettn die Boere vanagter aan te val het byna geluk, en was dit nie vir die blits-vinnige optrede van +'eggen~

eraal du Toit nie dan sou die pad na Kimberley vir Meth.m na die geveg van Hooilaagte geheel en al oop gewees het. Die burgers onder Hoof-Konrniandant Wessels en Veggeneraal du Toi t sou egtcr afgcsien van Scott-Turner se neerlaag, nie opgevrasse gewees het vir Methftln se mag nie. Gelukkig vir die Boere moes Meth"1tn eers tot herhaal kom en so aan die Boerekommando's die geleentheid gee om weer stallings in te neern voor op die

26) vyand so trekpad.

Die slag van Modderrivier (Tweerivier)

Die Sondag-oggend na die r,eveg van Hooilaagte was die Boerelaers by en in die nabyheid van Pramberg gekampeer.

Generaal Cronj6 .het die oggend om tienuur by die~ laer van B.

i.3adenhorst aangekom, en die middag met 300 man by die ander

laers aangesluit. Sy grofgeslu1t en ammunissie sou egter eers 27)

die middag laat onder toesig van 30 man arriveer.

Uit vrees dat 'n tweede Scott-Turner-poeing vanuit Kimberley aangev1end sal word het Generaal Cronje, ·wat nou die bevel van de la Hey oorgeneem het, nog dieselfde dag Hoofkom- mandant Wessels telegrafies versoek om, indien President Steyn dit sou goedkeur, uit sy eie burgers en uit die van *ggeneraal du Toit 'n kommando saam te stel om die Engelse troepe te belet

28)

om suidwaarts uit Kimberley op te ruk. Hoofkommandant Wessels en Veggeneraal Kolbe het egter reeds ooreengekom om, indien \/eggeneraal Prinsloo nog hulp nodig had om die vyand te stuit, hWd-e alle posisies om Kimberley s..ou-te verlaat behalwe

26. Vergelyk: P.V.Telegram dd. 27 Nov.1899 bevattende telegram van Pres.Steyn aan Pres.Krugers; De Oorlog in ZUid-Atrika

(Dr.w.van Everdingen) pp.70-?l. ,

27. K.G.335 dd. 28 Nov.1899 No.168 bevattende telegram van GenlJ Cronl' Jacobsdal aan Pres.Steyn. Sien ook K.G.335' dd. 2!l Hov.1899 beYatten4e l"-app0rt van Genl •. C:r9nJ~ aan Pres.S·t~

28. K.G.31;""dd. 27 lfOT~~a-,, bevattende. telegnm van Generaa1'

Cron11 AAn Pre~-~t.AY'!l.... ·

(13)

/$8.

die een aan die treinspoor suid van Kimberley en die een te Olifantsfontein. Wessels het dan ook vroegtydig bevel gegee dat sy waens dieper die Vrystaat moet intrek om in geval van

29)

gevaar nie •n beslo:mJ11ernis te wees nie. In opvolging van Wessels e;n Kolbe se besluit het \'eggenero.al Prinsloo die Maan- dag-oggend (27 November) 'n beroep op -~·fcssels gedoen om orunid- dellik en nog clieselfde dag, alle moontlike en beskikbare manne

en grofgeskut na Modderrivier te stuur. Generaal Prinsloo het verder aan Wessels meegedeel dat sy perdn en burgers afgema.t

is en dat hy van mening is dat

11de slag van welk alles zal 30)

afhangen11 die volgende oggend vroeg sou plaasvind.

Generaal Cronj6 het nog dieselfde nag met sy burgers wat reeds

~

het, na Modderrivierbrug vertrek alwaar hy vroeg Haandagoggend aangekom het. Omstreeks tienuur is berig van die Boere-spioene ontvang dat die vyand met spoed in aantog was na di(3 brug. 31)

Veggeneraals de la ::\ey en Prinsloo het reeds vroeg Sondagoggend hul aa.ndag gewei aan die terrein wat vir 'n volgen- de weerstand gebruik meet 1:rord. Die ervaring het nou geleer dat 1\:oppies nie die geskikte plek was om stelling in te neem nie, en daarom het dE; la Hey die loop van die Hiet- en Modder-

&1-4!

rivier met hul styl walle reg in die pad van MethRn se opmars beskou as die geskikste stellings-terrein. Op aandrang van de la Rey en as gevolg van die feit dat die vyand reeds aankom.

·was, het die Vrystaatse offisiere eindelik ingestem om op daar-

- . 32)

die bepaalde plek die vyand vir die derde kcer die hoof te bied.. ( Gedurende Sondagmiddag en vir 1n grootste gedeelte van Maandag was die Boere besig om hul stellings in te rig.

Gep.eraal Cronj6 het met sy aankoms die planne van de la Rey goedgekeur, en is daar ooreengekom dat Generaal Prinsloo met

29. P.V.Telegram dd. 27 November 1899 bevattende telegram van Wessels aan Pres.steyn.

30. Ibid ~vattepde tel-egram van Veggeneraal Pr-1ns1oo aaa- Hootkommdt.W'esllela.. -

"l1 u .... ,.. ... 1... tr f!. ., . .,it A.t . "')R y;r,..,._. , Qnn .... ___ .._.._ __ ~ - ______ ..._ - ·-

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De weerstand in ons land tegen directe vormen van democratie is diepgeworteld, maar dat deze nationale traditie opgewassen is tegen de brede trend die zich in West-Europa lijkt

(i) Die reform-pedagoe, met hulle subjektiev/e metode, staan lynrec teenoor die ou peda~ogiek. TI Mens moot by die kind se1fstandigheid en vrye heerskappy oor

Soos wat die verbond as die geregtigheidsverhouding van YHWH met sy volk in beide begrippe, die qahal en die E:uxA.nol.a, op die voorgrond figureer, so word

Segmentation of clients was based on the contract form they have with the HR service provider. This resulted in the following three segments: 1) Clients who made use of a broker as

34 huidige wetsvoorstel zorgen voor een praktijk waarin de arts die principiële bezwaren heeft en dus onder elke omstandigheid problemen heeft met euthanasie en hulp bij zelfdoding,

Om te voorkomen dat de leerkracht een hogere mate van in-efficacy gevoelens ontwikkelt, een kwalitatief slechtere leerkracht-leerlingrelatie aangaat en de leerling een

The laser lock makes use of Doppler-free polarization spectroscopy, which means a probe and a pump beam are used to receive a clear absorption signal on the probe

The exchange of human capital between eight firms within the park, or a further ten firms outside the park was analysed, and the data was tested against several hypotheses: whether