• No results found

Om die mens dus te kan verklaar moet jy tn deeglike kennis va.T:

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Om die mens dus te kan verklaar moet jy tn deeglike kennis va.T:"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

8 DEE1 I.B

HOOFSTW£ 2 1mL.VEHSIa1 TUSSEH l'iErIS EE DIER

1. Inleiding. In sy Hoofstuk 1 van Deel I van "An Essavr on Man!! be­

handel Cassirer die verskillende metodes w~rdeur gepoog word om kennis van die mens en die mensdom te verkry. }J:et die OpkOIilS van die nuwere we­

tenskaplike insigte, wat eerder op empiriese as op algemene beginsels . gebaseer is, (empirisme teenoor rasionalisme) word die matematiene den­

ke deur die b1logiese denke verdring en word daarna gestrewe om die mens te verklaar met behulp V8J1 empiriese waarneembare data... en vervang die die kousale gesigspunt die teleologiese. Die vraag is nou nie meer waarheen die mens nie, maar wa2.rvanda.e.n. In die verlolking van die empi­

riese feite kom die evolusionisme tot die gevolgtrekking dat die hele stroom van die organiese lewe ononderbreek is, met ander woorde , dat daar nie grense tussen die verskillende vorme van die organiese lewe is nie. Dae~ sal dus geen skeidslyn tussen mens en dier wees nie. Om die mens dus te kan verklaar moet jy tn deeglike kennis va.T:. die dier h~ wont dit is tog uit die kousnle bepaling wat die mens met al sy aktiwiteite ontwikkel het.

So gesien, moet die menslike kultuur ook in terme van kous2~e ont­

wikkeling verklaar kan word en moet da.ar dan een of ander verborge dry:f­

krag gerind word wat hierdie kultuurontwik.1celing kan verklaar. Tereg 1 wys Cassirer daarop dat hierdie arbitr~re aanvaarding nie op empiriese waarneming gegrond is nie, maar dat dit 'n kunsmatige interpretasie

da8~von is om aon te pas by die beskouing. Hierdie evolusionistiese ge­

dagte ifat geon verskil tussen ,,~ens en dier sien nie kan, volgens Cassirer, nie die menslike kultuur verklaar nie. II;y vra:I!Can ue apply the same prin­

oiple to human lif'8 and human oulture? Is the oultural world, like the organio world made up of' aocidental changes? Does it not possess a defi­

nite and undeniable teleological structure?" 2 In stede v<:.'n die mens te verklaar en kennis van hom te bring, veroorsaak die evolusionisme dat die mens vir hom tn steeds groterwordende probleem word. Om die mens en die dier dan net as verskillende punte in die stroom van organiese lewe te sien, kan die mens geensins verkle~~ nie.

~. Al1:trr!.~__r..~apti.op:~ _~c! h~~_:;:~~J2.o}~s_eJ3. I! In sy weode hoof'stuk,

"A Clue to the Nature of }\len: The Syubol" ontleed_ hy 'n kwalitatiewe ver­

skil tussen mens en dier. Volgens Von UexkUll, wie se beskouing Cassirer gedeeltelik onderskryf', hat elke organisme 'n sekera anatomiese struk­

tuu.r waardeur by aan- en ingepas is by syomgelling. Volgens hierdie ~truk­

tuur basit die orgonisme 'n !INerknetzll en tn "vJirknetz", 'n ontvangs- en aksiesisteem (receptor and ef'f'ector system). Sonder hierdie sisteme sou die organisme nie kan be'Jtaan nie. Deur die "Herknetz" of' ontvangsisteem.

word sekere st~i ontvang en deur die "\drknetz" sekere reaksies uitge­

voer. Tussen hierdie twee is dac~ 'n nou verband en hulle is slegs sk~

kels in dieself'de ketting, te wete die f'unksionele sirkel. Omaat die

. , .

9• / mens n organ1sme •••••

l~ Nietzsche se magsdrif', Freud se sekadrif', ens.

2. E. 0 .1-1., 20 •

(2)

9

mens 'n organisme is, is dit ook op hom va.n toepassing."Yet in the human.

world we find a new ohorcchteristio whioh appears to be the distinotive mark of hu.man life. The flIDctioSgJ. oircle of man is not only quantitivo­

ly enlarged; it has also lIDdergone a qualitative ohange. ,,1 Tussen die twee genoemde sisteme vorm die mens nog 'n derde skakel, to wete die simboliese sisteem (vergelyk hoofstukke 3 en 4 waar hierdie stelling meer breedvoerig behe.ndel word). Deur hierdie aanwins word die hele lewe van die mens omgevorm en betree hy 'n nuwe dimensie van die werklikheid en is daar 'n wesensverskil tussen "animal rea.ctions and human responses".

~ Verskil in_~~bolie~e gedrag. Dit ken sonder twyfel aanvaar word dat daar by die hoer diersoorte ook indirekte reaksies op prikkels is;

dit wi1 s~ 'n mate van interpretasie van. prikkels en aekere vorme van sogenoemde tlsimboliese gedrag". Hierdie "simboliese gedraglt van diere.

kan egter wesenlik onderskei word van. die van mense. Om maar die voor­

beeld van taaJ. te noem. Analogiee van emosionele taal word oral in die

dierew~reld gevind. Ook by ~ulle is daar uitinge van. vrees, woede, blyd­

skap, ens. m&"'.!' daar kom nog altyd een element kort wat kenmerkend van menslike taal is. "Ive find no signs which have an objective referenoe or meaning. ,,2 Hier word die kern van die probleem geraak. Die ver~ld.l.

tussen logiese en sinsbouende taal is die ~kil tussen die mens- en

d1erew~reld. Nog n~rens is afdoende bewys gel ewer dat enige dier al ooit die versldl tussen subjektie,..re en objektiewe, tussen emosionele en sinsbouende taal oorbrug het nie. Alle geluide en tekens deur diere ge­

me,ak is nog prelinguaal. Selfs die ontwikkeling van sekere"simboliese"

prosesse by mens ape het hv~le nog r~e op die drumpel van die menslike

w~reld geplaas nie. }-Iulle is nog maar in In "blinde" gang. Wat diere kan maak en in sommige gevalle ken verstaan is tekens maar nie simbole nie.

Hierin l~. In kwalitatiewe verskil: simbale kan nooit na tekens herlei word nie - "a signe..1 is part of the physioal world of being, a. symbol is part o:f the human world of meaning. ,,3

4. Verskil in i~t~lligens~e-!.. Nou verwant met laasgenoemde is die verskil tussen die intelligensie van mense en diere. Die oplossing van probleme deur diere dui baie duidelik daarop dat hierdie oplossing nie altyd die resultact van probeer-:fouteer is nie, maar dat daar in baie gevalle 'n mate van insig en intelligensie is. As intelligensie die aan­

passing by die onmiddelike omgewing of die omvorming van die omgewing om

S£ill te pas beteken, dan vind ons by sommige diere 'n betreklike hoe ma­

te van intelligensie en selfs van verbeelding. Eierdie intelligensie is egter glad nie soortgelyk aan die van mense nie. Die dier se verb eel ding en intelligensie is altyd prakties en die van die mens simbolies; tussen die twee is daar 'n onoorbrugbare kloof.

Die simboliese denke van die mens verskaf aan,hom die materiaal wat hom verder weer in staat stel tot abstrakte denke - denke wat verhoudings

blootl~."Without a complex system of symbols, relational thought cannot 10./ arise at all ••••

1. E.o.:r.1.,24

2~ Ib~d,29

(3)

10

arise at all, much less reach its full development. ,,1 Dit wil me sa dat die dier nie van verhoudings bewus is nie. Die modeme Geataltsielkunde het aengedui dat selfs die eenvoudigste waarnemingsprosesse fundamentele strukturele elem~nte en samestellings veronderstel. Hierdie bewuswees van verhoudings verhoudings is dus glad nie tipies menslik me. Ons villd egter by die mens tn besonQ.ere tipe van "relational thought" wat ons n~­

rens by diere aantref me - ook nie iets wat in die minste dae..rmee oor­

ecnstem nie. Die mens is in staet om verhoudings te isoleer en om hull~

in hulle abstrakte betekems te oordenk. Vir hierdie oordenking is hul­

Ie me afhanklik van emge sensoriese of ldnestetiese data nie. Koehler het met sy proefnemings aengetoon dat sy mens ape in staat is om van die verhouding van grootte bewus te wees. l'Te, vorige afrigting kies die meno­

ape tussen twee dose kos altyd die grootste, alhoewel die verwerpte in tn vroeere proefneming die gekose was omdat dit toe die grootste was.

Soortgelyke bekwac..:mheid om te reageer tot die nader, die blinker en die blouer doos is ook ae~etoon. Hier is dus isolasie van kleur los van vorm, van 'V")rm los van kleur, ens. maar dit kom me verder me. "If there are certain traces of 'distinctio rationis I in the animal world, the~r are as it were, nipped in the bud. They cannot develop beoause they do not possess that invaluable and indeed indispensable aid of human speech, of a system of symbols. II 2

~ Verskil in ruimte- en ty~sbegrip en aanpassing. Ook waar Cassirer die spesifieke aard wat ruimte en tyd in die menslike ervaring aanneem, ontleed, vind hy 'n ra.dike~e en tn onuitwisbare verskil tussen die ruimte­

entydswae.rneming van die mens en die ven die dier. Vir hom l~ die ruim­

te- en tydswaa.rneming op verskillende vlakke. In die laagste vlak word die organiese r~imte en tyd gevind. Elke organisme leef in 'n sekere om­

gewing en moet hom gedurig by hierdie omgewing e.anpas om te kan bly voort­

bestaan.

By die laer diersoorte vind ons Tn bale effektiewe ruimte- en tyds­

aanpassing, maar ons kan ~ a...~va.e,r dat hulle in 1;Lierdie aanpassing met hulle ingewikkelde reaksies geen begrip van ruimte- en tydsverhoudings het me.tlAlthough we are unable to ansuer all the intricate questions concerning the power of orientation in bees, ants and birds of passage, we can at least give a negative ansvier. "Ie cannot assume that animals when performing these very complicated reactions are guided by any i d e a t i o n a 1 processes. On the oontrary they seem to be led by bodily impulses of a special kind; they have no mental picture or idea of spaoe, no prospectus of spatial relations.,,3

By die hoer diersoorte vind ons wat ons persepsuele ruimte mag noem.

Hierdie ruimte is me maar net sintuiglike data nie, maar sluit al die verskillende sintuiglike wc-,amemings soos sien, hoor, ruik, tas, ens. in.

Hoedat hierdie verskillende waernemings tesaam die ruimtebegrip of anders gestel, wae.rnemingsruimte daarstel, is nog me heeltemal duidelik nie.

v[at egter duidelik is, is dat die hoer diersoorte hierdie ruimtebegrip 11./ met die mens ••••••••••

1. E • 0 .)vI , 38

2~ Ibid, 39­

3. Ibid, 43.

(4)

met die mens gemeenskaplik het. Wet die organiese ruimte, die ruimte van handeling betref, blyk dit dat die mens verreweg die mindere van die

dier is. In soromige gevalle is dit ook waar van persepsuele ruimte.

Hierleenoor het die mens In c::..nder gawe wat hy alleen besit naamlik die vermoe om tot 'n begrip van simboliese of abstrakte ruimte te kom.

Eierdie begrip b2.£'..!1 die l'leg tot nUVle kennisvelde en tn nuwe rigting in sy lrulturele le"tve. vlat merdie abstrakte of simboliese ruimte is, is me mer tar sake me; wat van belang is, is dat merdie vermoe am tot die begrip van abstrak:te ruimte te kom, tn baie duidelike grens tussen die mens en die dier trek.

Volgens Cas'3irer villd ons iets soorlgelyks we..nneer ons die probleem van tyd benader. Die organiese lewe bestaan alleen vir sover dit in tyd ontwikkel. Die organisme is nooit gelokaliseer in 'n enkele moment me.

Die verlede, hede en toekoms vorm mer tn geheel wat me in individuele momente opgedeel kan word me. Die toestand waarin 'n organisme op 'n bepaalde moment verkeer kan me beskrywe word tensy sy verlede in ag ge­

neem word nie en sonder om te verwys na In toekomstige toestan~ me.

Die bepaalde moment is maar 'n punt in die stroom van In gewese toestsnd na In toekomende toest~d. Alhoewel die laer organisme in hom die spore van In verlede dra, is daer geen bewussyn van sotn verlede as verlede me .Die laer organismes bewaar sommige spore van hulle vorige ervnring en hierdie spore het In bepaalde invloed op hulle latere reaksies. Hier is dus geen sprake van 'n geheue of herilL"1.ering in die menslike sin van die woord me •Herinnering veronderstel In proses van identifike.sie en herkenning, In lokalisering en rangskikking en verv~sing na verskillende tydsmomente."Such. a loc['.tion is not possible without conceiving time as a general scheme - as a serial order wmch comprises all the individual events. The awareness of time neoessarily implies the concept of such a serial order corresponding to that other scheme wmch we call space,lIl

By die hoer diersoorle kry ons ook In vorm van geheue, naamlik In eenvoudige reproduksie van 'n vroeer ge~)eure.Dit gOR.J:l egter nie oor die feit dat da2.r 'n geheue by die hoer diersoorle is me,ook me oor hoe­

danig die proses is me maar weI oor die vorm wat die proses aanneem.

Wear dit by die dier 'n flou beeld of kopie van vorige indrukke is, is dit by die mens iets heel anders. By die mens is herinnering me slegs die herhaling van die verlede me, maar In weergeboorle daarvan. Dit veronderstel In skeppende en konstruktiewe proses. lilt is not enough to piok up isolated data of our past experienoe; we must really re-ool­

leot them, we must organize and synthesize them, and assemble them into focus of thought. It is this kind of reoolleotion which gives us the oharaohteristic human ohape of memory, and distinguishes it from all other phenomena in animal or organic life.1I2 Eierdie herinterpretasie van die verlede, die herinnering ofsimboliese geheue is 'n proses waar­

deur die mens me alleen sy vergange ervaring herhacl nie, mae.r merdie ervaring heropbou. Riervoor is verbeelding nodig, wet 'n noodsaeklike fak:tor in die ware herinnering is. Dit is ook mer waar 'n skerp lyn

12./ tussen die mens •••••

1. E.o.M., 51 2. Ibid, 51.

(5)

12 tussen die mens en die dier getrek word.

Dit is ook slegs ten opsigte van die verlede wat bierdie ver­

skil hom openb~ar nie, maer ook wat die toekoms betref. Die organiese pro­

sesse by die laer diersoorte, die instinktiewe handelinge, dui heel dik­

wels na tn verre toekoms maar dC'.2X is by hulle geen begrip of bewussyn van die toekoms as sodanig teenwoordig nie.

By die hoar diersoorte is daar weI tekens van so'n bewuswees van toekomstige gebeure en is danr selfs ook beplanning. Maz,r nes by die ver­

lede is merdie beiruswees net tn beeld van dinge W2,t gaan kom, gebaseer op die ervarings van die verlede. By die mens is dit egter baie meer.

Dit is nie slegs tn beeld nie InBE.r In ideaal. en dus tn simbool. ITierdie omvorming van die beeld van die toekoms na In ideaal openbaar hom in al.

die fases van die mens se kulturele lewe. Dit is dus nie alleen tn voor­

siening vir tn toekoms as sodanig en wat 11y van bewus is nie, maar tn instelling van sy hele kulturele lewe op daardie toekoms; dit gaan baie verder as die perke van sy empiriese lewe. Hierdie profetiese of sim­

boliese toekomssiening is iets wc,artoe die dier ad nie in staat is nie.

In al die pro ewe en waarnemings wat met diere gemaak is, is daar ook geen bewys van die moontlikheid van so iets nie. Ook hier is daar dus

In skerp lyn tussen mens en dier.

~ Die mens as kultU~f!.l£.E!l>J2.~r t~l'!~or C!:..ie dier met sy. ~al9_fi _akti­

witeite_!.. In die tweede deel voX! sy "An EsSEW on Han" probeer Cassirer I~

definisie vind van die mens in terme van die kultuur. BY onder­

soek verskillende sektore van die kultuur, te wete mite en godsdiens, taal, kuns, goskiedenis en wetenskcp. lla~r kultuurskepping iets so heel tipies mensliks is en daar by die dier nie sprake van so iets is nie, is die aanvaarding van die menslike kultuur alreeds tn erkelll~ van tn we­

Densverskil tussen mens en dier. Omdat Cassirer hierdie kultuur in terme van simbole sien en die dier nie tot simbool vorming in sta;J,t is nie, kan die dier nie kultuurskepper word nie.

Die enigste terrein we,aI' daG!X nog sprake lean "rees de.t da<:1r iets by die dier is wat met die ~:enslike terrein ooreenstem is die gebied vt!..Tl taal. Die dier m£k~ ook sekere geluide om aan iets uitdrukking te gee en om sekere kennis meo te deel, maar dit is iets heel anders as mens­

like taal. Waar dit by die dier drangmatige rea~sie wat sy vrees, woede, honger, ens. openbcar, is dit b;ST die mens iets heel anders. Self's in sy babastadium maak die mens ook geluide maar dit word doelbewus ge­

bruik, en deur die mac~ van hierdie geluide stel by sekere eise en mer­

deur verkry hy sekere gevrac,gde resultate. Die taa-I kry by die mens dus tn ander struktuur.

In die ontleding van hierdie struktuur merk Cassirer fn radikale verskil tussen emosionel en sinsbouende taal. Die twee tipes is nie op.

diesclfde vlak nie en om hulle genetien te verbind, is logies In "mot&­

basis eis allo genos". Geen biologiese teorie kon nog ooit merdie ver­

skil oorbrug me en geen dier :1.et nog ooit die kloof tussen emosionele en sinsbouende ta2-I oorbrug nie. Die sogena2~de.dieretaal bly subjektief

13./ en dit het ••••••••••

(6)

en dit het nog nooit objekte ~~gedui o£ beskr,y£ nie. Aan die ander kant is daar ook geen historiese bewys dat die mens, sel£s in die laagste stadium van sy ontwikkeling, ooit beperk was tot emosionele taal o£ die taal van gebare nie.Die onoorbrugbaarheid van hierdie gaping is aan die

£undamentele verskil in geesteshouding van mens en dier te wyte. By di~

eerste begrip van die simbolisme van die taal vind dear In totale omme­

keer plaas in die geesteshouding van die mens. "Roughly speaking, this change m~ be described by s~ing that the ohild passes £rom a mere sub­

jective state, £rom a merely emotional attitude to a theoretical atti~

tude. lIl Die dier vorder nooit verder as hierdie subjektiewe en emosio­

nele toestand nie.

l.!. l1ense- en dieregemeenskappe. Ten slotte is daz.r In 'Vresenlike verskil ten opsigte van die plek wat die mens o£ die dier inneem in die mense- o£ dieregeneenskap. In die eerste plek is dear by die dier slegs gemeenskaplike handelinge, terwyl daar by die mens ook gemeenskap van denke en gevoel is. Anders gestel, die mens het In sosiale bewussyn wat by in sy kulturele lewe ontwikkel. In die tweede plek is dit In bewese

£eit dat baie van die handelinge wat in dieregemeenskappe uitgevoer wo+d, die menslike handelinge ver oortre£. By die dier is daE.r egter geen in­

divuduele di££erensiasie nie want die handelinge van die verskillende diere word volgens diesel£de patroon uitgevoer en da.e.!' i,s geen ruimte vir persoonlike keuse o£ bekwae..mheid nie. By die mens is dit net n.nders-­

om. Ten derde, alhoewel ons by die hoer diersoorte individualiteit en trappe Ven individuele bekwaamheid en vermoe bemerk, het dit tog geen betrekking op die algemene struktuur van die dierelewe nie. Geen verwor­

we bekwa~eid o£ prestnsie van die individuele diere is oordraagbaar nie; dit bly beperk tot die individu se bestaan. By die mens is dit an­

ders, want juis hierin l~ een van die kardinale punte van verskil tussen mens en dier. Die mens het In weg gevind om sy werke te stabiliseer en te propageer. In sy bestaen gee die mens uitdrukking van sy lewe. "He cannot live his li£e without expressing his li£e. ,,2 Hierdie uitdrukkings­

vorma (kultuur) het In simboliese leive vn.n hulle eie, In voorldurendheid en bestendigheid wat nie gekoppel is aan die enkeling se bestaan nie.

HOOFSTUK 3 DIE SIMBOOL

~ Inleiding. Soos in die vorige hoo£stuk uiteengesit, is die mens volgens Cassirer meer en andeTs 2.S net In dier. VDn die basiese verskil­

Ie wat by ontleed, is dat die men,g In animal symbolicum is o£, anders gestel, In simboolvormende o£ simboolskeppende wese. Hierdie vermoe van hom om simbole te kan skep pla£.s hom in In ander en breer dimensie van werklikheid. Hy ken die werklikheid alleen deur middel van hierdie sim.­

bole wat hy skep. WaE'.I' in die geval van ande:L~ organismes 'n direkte re­

aksie op In stimulus volg, is by die mens die antwoord vertraag en onder­

breck deur In ~tndigc rn ingewikkelde geestesproses. Alhoewel dit skyn aso£ hier In agteruitgang is, is daar geen verhaal aan nie."Man cannot 14./ escape £rom his ••••••••

1. E.o.l1., 131 2. Ibid, 224.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

The objective of this study consequently is to modify and elaborate De Goede‟s (2007) proposed learning potential model by elaborating the network of learning competency

Biomasses (g MSCC/m2) des groupes taxonomiques de Ia macrofaune A) Biomasses relatives, moyennes. C) Biomasses des stations subtidales. C) Biomasses of the subtidal

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te

is. 4) Benewens al hierdie struikelblokke was daar. ook 'n groat skaarste aan onderwysers. Lugtenburg: Geskiedenis van die onderwys in die S.A.. Hierdie onderwysers

Soos aangetoon is daar baie~ uiteenlopende, be- skouings in hierdie verband uitgespreek maar nie een van die op 'n diepgaande eksperimentele ondersoek gebaseer