• No results found

GRAMMATIKA VAN

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "GRAMMATIKA VAN"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)

PRAKTIESE

GRAMMATIKA

VAN DIE

AFRIKAANS£ TAAL

SPESIAAL

v'IR GEBRUIK IN SKOLE TOT EN MET MA TRIEK.

DEUR

C. M. BOOYSEN, B.A., O.i., Lektor in Afrikaans aan die N atalse Opleidingskollege,

Pietermaritzburg,

EN

MEVR. M. JANSEN, B.A.

DERDE DRUK.

Gedruk en Uitgegee deur die

NASIONALE PERS, BEPERK, PIETERMARITZBURG, KAAPSTAD EN BLOEMFONTEIN.

(3)

VOOR\V-OORD:

I ,} , ._4

'n Deel van hierdie grarrimatika liet re~ds drie jaar _gelede onder die naam van G-rammatikll; •uari

.c.tic

Afrikaanse Taaleksamen die Jig gesien. Soos die naam aandui, is hierdie dee! opgestel rriet qie doe! om 1n leidraad te gee aan leeriinge in hulle

voorbereiding vir die Afrikaanse-Taaleksamens wat deur die Saamwerk-Unie van. Natafse Vt:r-eniginge uitgeskrywe is.· Behalwe die Taalboek van dr. D. F. Malherbe was hierdie grammatika-deel, onvolledig as <lit was, tog nog die eerste Afrikaanse grammatika wat verskyn het; en die · goeie ontvangs wat die oorspronklike pamfletji"e geniet het, het ons. daartoe aangemoedig om· dit aan te vu! en te verbeter en nou in die vorm van 'n volledige grammatika uit te gee. Met die her-sien en aanvul van hierdie boekie het ons· gebruik van die volgende boeke gemaak : Afrikaanse ·Taalboek, d~ur dr. D. F. Malherbe; Grammar O.f Afrikaans, deur Botha en Burger; Nederlands!? Spraakkunst, deur Koenen-; en Prak ties Holland-se Spraakkunst, deur Van Ryn.

Hierdie boek bevat geen oefeninge nie, maar ''n aparte oefeningboek-Oefeninge en Taahcierk

-is in aparte boekvorm deur die opstellers van hierdie grammatika uitgegee. Ongetwyf eld sal

sb

'n stel oefeninge die leerling tot veel meer nut strek as ehkele oefening-e in 'n grammatika bevat. Dit <lien as 'n beter toets van sy kennis; en s~ 'n boekie kan ook in verband met ander grammatikas gebruik word.

Hierdie grammatika is oorspronklik geskrywe met die doe! om in 'n groat behoefte te voorsien-die behoefte aan 'n grammatika of

(4)

spraakkuns-reels wat die Afrikaan~e leerling wat rondtastend in die donker was, in die studie van sv eie taal tot sekerheid en Jig kon bring. Dai: hierdie behoefte nog bestaan, blyk uit die feit dat onlangs soveel Afrikaanse grammatikas in die· lewe gekom het; en ons stuur hierdie boekie die wereld in op hoop dat in elementere sowel as hoer onderwys <lit vir leerling en onderwyser tot nut mag wees. Ons poging was om die spraakkunsreels in die eenvoudigste taal moontlik uiteen te sit, 5odat selfs 'n kind dit maklik kan begryp; en waar hierdie boekie te kort skiet of aangevul of verbeter kan word, sal ons bly wees om wenke daartoe van die publiek te ontvang.

Dat 'n derde uitgawe van die Grammatika nodig is in minder as twee maande na diP. ver8kyning' van die tw'ede druk, het ons verwagtinge ver te bowe gegaan en getuig van die byval wat dit geniet. Ons voel bly en geeerd dat ons ook so 'n ietsie kon bygedra het tot bevordering van die Afrikaanse taal, en dit is met genoee dat ons die ·derde, veel verbeterde en verder uitgewerkte

uit-gawe die wereld instuur.

· 'n 'Aanhangsel word bygevoeg, waarin ons ons sienswyse verduidelik waar dit met die van sekere ·'krietisie nie ooreenkom nie.

Ons bedank ook alle betrokke kollegas vir hul vriendelike 'en welwillende aan- en opmerkinkies. ·Ons stel dit hoog op prys.

Pietermaritzburg, April, 1922.

M. JANSEN. C. M. BOOYSEN.

(5)

lNHOUD.

Iioofst-uk.

I. AfrikaP.nse Spelling II. Klanke

III. Algemene Speh-eels IV. Skryftekens

V. LettergreiJe Hoofletters Rededele

VI. Die Selfst. Naamw.-Mee,rvoude

VII. Die Self st. N aamw .-Meervoude (vervolg) VIII. Die Self st. N aamw .-Verkleinwoorde

IX. Die Self st. Naamw.-Ge$Jag

x.

Die Self st. Naamw.-Naamvalle XI. Die Lidwoo:-d ~· ...

XII. Die Byvoeglike Naamwoorde

BZs. 7 ·12 17 25 34 36 38 39 47 54 57 60 63 64. Trappe van Vergelyking ... 66 XIII. Die B~'voeglike Naamw.-Verbuiging 73

XIV. Die Telwoord ... 79

XV. Die Voornaamwoord 82

Die Persoonlike Voo1·naamwoord ... ·32

Die Besitlike Voornaamwoord 85

Die Aanwys~nde V oornaamwoord

XVI. Die Vraende Voornaamwoord Die Bet.reklike Voornaamwoord ... Die Onbepaalde Voornaamwoord XVII. Die Werkwoord

Vervoeging van Reelrnatige W.w. XVIII. W.w. vervolg.-Gebiedende Wys

Byvoegende of Aanvoegende Wys

86 89 90 92 93 94 102 103

(6)

Hoofstuk. Bls.

XIX. W.w. vervo~:·~~~j3' .. ·0n?epaalde Wys 107

XX. W.w. vervolg.-Deelwoorde ... 116 XXL W.w. vervolg._..:Oii~re~lmatige W.w. 120 !Kxu. W.w. vervolg.-Vorm ... 131 Onpersoonlike yv erkwoorde Terugkerende ·w erkwoorde XX.III. W.w. verv~lg.-Samegestelde W.w. Afgeleide Werkwoorde 134 134 136 140

XXIV. Die Bywoord 142

XXV. Die Voorsetsel ... 147

XXYI. Die Voe.gwoord . . . 154

XXV.II. Sinsori.tleding.-·-Dic Enkelvoudigo Siu 158

Sinsontleding.-,-,Samegestelde Sin 161

XXVIII. Woordvorming.-Afgeleidc Woo1'.de 165

!(XIX. W oordvorming.--Samcgestelde W oorde 171

Die Gebruik ·van die Koppelfoken 175

XXX. Dubbele Ontkenning ... 178

Aanhangsel !.~Die Intervokaliese G. _) ... 184

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

18 Hetgeen anderzijds ook met wegneemt dat wanneer men eenmaal bereid is vanuit deze optiek naar de feiten te kijken, een aantal verschijnselen m een meuw verrassend licht körnen

of die leerlinge se motoriese aEJnleg van so'n aard is dat huilile die voorgeskrewe aktiwiteite kan

Toen deze algemene regeling werd afgeschaft heeft Nederland er voor gekozen een wettelijke voorziening op minimumniveau te houden voor personen die op een tijdstip dat

Maar wat belangrijker is: de leden van de werkgroep willen nog voor de zomervakantie op bezoek gaan bij besturen of kerngroepen van heel veel afdelingen. Na

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Hierdie studie vorm deel van die Projek Akademiese PrestasievoorspeZling van die Departement Empiriese Opvoedkunde en is deur n groter toekenning van die Raad

Daar moes met enkele vrae in die vraelys bepaal word in welke mate hierdie aspek in die beroepsleidingprogram tot sy reg kern.. Individuele voorligting is die