A. APARTHEID T U S S E N :BLANK
EN NIE-::SLANK I N
S U I D - A F R I K A.
H 0 0 F S T UK l •
. ~ikkelinge in die Rasseverhoudin~e tussen :Blank en Nie-blank in die bre~ sin.
1. ' ·~'Verskeidenheid en Eenheid in die Rasses'ame- stelling van die menslike geslag.
I I) ,
Of daar so iets soos 'n suiwer ras ~estaan,
is sterk te betwyfel. Volgens die geskiedenis van die mensdom is dit duidelik dat die rasse soos vandag aan-
getre~, nie dwarsdeur die eeue heen statiese of onver- anderlike homogene mensegroepe volgens tn bepaalde skeppingsordening was nie. Nuwe rasseverbintenisse en·
-verdelings het van tyd tot tyd plaasgevind. Die onde-r-:.
werping van die een ras deur die ander en die sluiting van bondgenootskappe tussen verskillende rasse onder- ling, was verantwoordelik vir_assimilasie en ineen- groeiing van bestaande !asse tot nuwes,
Af'skeiding en skeuring was meermale die oorsaak dat uit moederrasse nuwe onafhanklike rasse gevorm is.
De rassen zyn uit de historie op
" een of andere geheim-
zinnige wyze gegroeid, ze h,ebben zich onder allerlei invloeden verder ontwikkeld, er hebben telkens vermengin-
. \
gen, vergroeiing.en plaa ts gevonden7 er zyn telkens nieuwe nuanceringen opgetreden. We staan voor een pro- ces .. ~·vari :voortdurende spli tsing7 van ui t elkander groeien
., ,.Lt
en van w·eer naar elkaar toe groeien.'~~ (1)
Hi.epdie woelinge, s~.ommelinge en prose sse van assi- milasie en differensiasie binne· die rassestruktuur van
( 1) . ::Savinck, J ~ H., Het Rass·e,nvraagstuk, 3.
die mensdom toon dat daar in die menslike geslag in die diepste sin 'n eenheid is, maar dat die eenheid ook ge- kenmerk word deur die groat verskeidenheid daarin.
2. Algemene toestand in die Rassekontak tussen Blank en Nte-blank aan die Einde van die Veertiende Eeu.
'n Verdere verskynsel in genoemde rassedinamika is dat daar teen die einde van die veertiende eeu, geogra- fies sowel as in lewenswyse, kulturele ontwikkeling,
·taalverwantskap,.~-god-sd.iens , .. li.ggaamsbou, haargroei, huids- kleur en skedelvorm reeds onmiskenbare verdeling in die mensdom volgens drie hoofgroepe bestaan het. Hierdi_e on-
derslceid word vandag na ses eeue nog deur volkekundiges en geleerdes erken.
Die drie hoofgroepe bestaan uit die blankes of Euro- peiede yva t hoof.saaklik in die westelike gedeel te ·van Eu- ropa was, die geelrasse of mongoloiede in die Nabye Oos- te tpt die verste eilande in die Stille Oseaan, en die Negroiede of swartrasse in Afrika.
Met die Atlantiese Oseaan aan die \Veste, en ges:tui t
deur die nie-blanke rasse in die Ooste en die Suide, het die blankes in die -.'leste in 'n betreklike afgeslotenheid gelewe. Aan die boorde van die Mid.lellandse See en die Swartsee het daar wel vermenging op klein skaal tussen blank en nie-blank plaasgevind.? maar b.ulle het hulle nie op groat skaal in mekaar se gebiede gaan vestig nie. (1)
Die kontak tussen blank en nie-blank was dus peri- feries van aard en die verhoudings en wedersydse invloed baie oppervlakkig. Dit kan as die belangrikste rede be- skou word waarom daar so 'n groat verskil in kultuu~ en beskawingspeil was. Hie·rdie toestand van geskeieheid tussen blank en nie-blank is met die aanvan6 van die ont- (l) (a) Die Transvaler, 4.6.1.953. Staan Was-Europa
tans voor proses van Verb~stering?"
(b) Scholtz, G. D., Die Gevaar uit die Ooste, 45.
3 •
dekkingsepog van die blanke vroeg in die begin van die vyftiende eeu7 verbreek.
3. Die Kontakproses tussen Blank en Nie-blank gedurende
Die vyftiende eeu was in menige opsig 'n tyd van woeling, herlewing, vernuwing~ ontdekking en enorme voor- uitgang.
Die ·;veste het die mure van afsondering deurbreek, die kettings van gebiedsgebondenneid afges"lbud, die gees van konserwatisme vaar1;rel gese, en met naarstige ywer en nuwe vergesigte die onbekende horisonte met omvrikbare
deursettingsvermoe begin verken.
Deur uitvindings en ontdekkingsreise het die blanke vir hom die bekende wereld vergroot. In 1402 word die Kanariese eilande bereik, in 1418 Madeira, i.n 1460 die Kaap-Verdiese Eilande, in 1497 die seeweg na Indie en
in 1519 - 1521 omseil Magelhaens die wereld. (1)
Gepaard met die ontdekkin,:Ss het gegaan gebiedsver- owering, kolonisasie en ryksuitbreiding deur die blanke in nie-blan:lie gebiede. Die blanke se invloed en mag het ver bui te ·:Yes-Europa begin geld. "Europe began to enter into that new phase of its existence, which is marked by the foundation of colonies and empires beyond the ocean, and by the gradual spread of European influence through- out the habitable globe~ (2)
Met die indringing in Asie wat reeds in 1498 1n aan- vang geneem het, (3) het die blanke 'n kontakketting van kolonies, mandaatGebiede, tussenstasies en handelsentrums al langs die kuste van Afrika, dwarsdeur Asie tot die (I) Coetzee, J. Chris.,. Opvoedkundige Teorie en J?raktyk
deur die Eeue, 117~
(2) Fisher, H. A. L. , A History of Europe, 433.
(3) Consolidated Encyclopaedia, Volume V, -India.
4.
verste Oos-Indiese Eilande met die nie-blanke op~ebou. (1) In 1492 word Amerika ontdek ~· met die gevolg dat die blankes ook begin ui t'.'vyk het na die westelike boorde van die Atlantiese Oseaan. Op 4 Julie 1776 word die onafhank- likheidsverklaring van die dertien kolonies in die vorm van 'n formele kongresbesluit gemaak. In 1873 vol3 die Vredesverdrag van Versailles waarvolgens Engeland die al- gehele onafhanklikheid van die Verenigde State van Ameri- ka erken. Die eerste onafhanklike en selfregerende blan- ke volk in nie-blanke gebied het tot stand gekom. (2)
Die blanke se verowering van Afrika het tot aan die einde van die agtiende eeu grotendeels beperk gebly tot die Nederlandse kolonie in die verste Suidpunt en strate- giese poste langs die kus vir handelsdoeleindes. Niete- min vvas avonturiers? wetenskaplikes en sendelinge van verskillende Europese volke reeds besig om deur te dring tot diep in die hart van die uDonker Kontinent11 en het sodoende die weg vir kolon-isasie? handel en kerstening van die nie-bla~ke vir die blanke voorberei. Eers in die begin van die negentiende eeu het d~e era van binnelandse
ontdekking en verowering deur Europese moondhede 'n aan- vang geneem. Teen die einde van die eeu was Afrika~ be- halwe vir 'n paar onafhanklike state soos Ma:rokko~ Tripo- li, Abessinie en Liberie, vanuit die Suidpunt tot in die Noorde, deur blankes beset. (3)
11Binne 'n.eeu is die vasteland van Afrika deur internasio- nale grense verander in 'n territoriale lappieskombers en die vlae van Europa het gervapper oor die ruimtes en die imvonerr.:: van Afrika. 11 ( 4)
(1) (a) Consolidated Encyclopaedia, Volume I -- Asia (Gebiede in besit van blankes).
(b) Scholtz, G. D., Die Gevaar uit die Ooste, 46.
(2) New Universal Encyclopedia, Volume I, uAmerican In-
dependence~ The War of 1775 - 183." - J?rof.
G. M. ~rong, 377-380.
(3) Gie? F. S •• N., Geskiedenis van Suid-Afrika, Deel II, 505
5.
Die blank8s het die isolement waarin hulle <?-an die einde van die veertiende eeu waJ, verbreek, en aan die einde van die negentiende eeu kontak met alle nie-blanke volkere en nasies dwarsoor die aardbol gemaak.
4. Ve:r:~J.~tus ~~!l... :Sla~ N i ~:::131?-Jlk ___ 9_:p_g~b ou ge d~~nd~:l
;;b4Q..O~.~oo 2...
In die ko:ntak tussen blank en nie-blank het verskeie f£aktore daartoe bygedra dat bepaalde verhoudings tussen hulle ontwikkel het.
Onderwer:ping van die n:Le--blanke, verskille op by:na e:·_]_r.o gebied van die lewe tussen "blank en nie-blan..'k: en die onwillj.~--
heid by die nie-b:lanlr:e om hom by die veranderde toestande asn
te JXlS, het vyanc:!.igheid, 1:vedersydse afkeer, vrees en want:."C11'"'
ge1vek wg,t in voortdurende botsings tot ui ting gekom het.
Die nie:+blanl:e word as lyfe:.ene meer as drie eeue oo:r bync, G.ie hele a:;..rdbol ve:rsprei. (1) Ont:rul,: van sy vaderlanc.
en as le-vvenslenge o:nc:.e::ov1orpene in die vreemde word die verhouding .~ blanko .... uc erC.el"Vlaardigheid -(Jeonoor nie-blanke ... ·•
minderwaardic;h8id een van dj_e belangrj_kste elemente in dio l':on-'cakpatroon tusse-;.1. blank en nie-blank. Nieteenstaande hierdj_e h8er-el.aq:f-varhoud~_ng was "beide blank en nie-bla:n~r
ee;ter onder dieselfde staatsgc:sag gesamentlik gebind tot bepaalde gebiedsgrense en het sodoende •n inv'.9ndige nasie-- kontak gevorm.o
Die Christendom, opvoeding en onderwys van die blank29
is deur die sendelinge wat as pioniers op die Westerse beskawingsfront opgetree hct, gesamentlik onder die
( l) In 1441 word dir;: eerste sle.we uit Afrika by Portugal aan wal gesi t" Volgens •n opname van die 11Kwakel~s 11
in 1791, was aan die Beninkus alleen nog 40 slawesentrwns.
die strewe :J.a hoch' J..c'c!o::J.s-'Ge::.'ld.aaY-'cle sn dj.e gesta.dige oormeostering van
c::: . .:;oJ..r~tterc'..heid cn on~m.n.cle c.:~de:r die nj_e-blanke het by
ho:::t '1:J::;-3cr J..e\~,;~:.--:tsw:::.u::·c~es tuisgs bring. As Christen is in baic land.B geen V•3lnnkil tu~:.Jsen hom en dio blanke gemaak nie- ( 2) i Die v·.n ... houdinc~ n:B.coer13 in Chris-tus 0 , was veral by kc:>-·kd:;..c:n.ste en e .. ndor godsdienstigo :plegtighede,.W.erzbaar o
r\ :Cio vercl.<::il in 1:.iatoriese agtergrond en kultuur was
i
t.':r.f·ts:.. ... so ,s~:"o0t dat d:::.e weste:':'se o:pvoeding en o2:1derwys met
I
r l c.:i.e ::::ulturels invloec wa.t d::i_t o:p die nie-blanke ui tge- oefon het nie C:.ie nor::"ls van sosiale stratifikasie kon
D:;_e '.:-erhc:-ud.ing -tussen blank en nie-blank
die blan1-r bo:J.oort: tnt die }-,_o8:re e:n G.ie nj_e-olaY!.ko tot die laere sfeer
_u:....2 Vl';y;:::t·JlJ..t:ag "'Tf;..;:l u~_c:ao m0es vir die nie-blanke •n
-';o:;.;_ gosc:!.c:l c,e s-'~::-....,e::: he-:; 7 naa::' ongeJ. uJ-(kig het hierdie demo- 1-::J:a :-L:be '.-:t:yhrd rJsdae cl. nie hoofsaaklik o:p go0.sdienstige
•n Groot verskeidenheid humanistjps- g3orie:r_te9:::::d.;:; lewsnsteo:riee voortspruitende uit
iile:t~~::ro::_)iz:,:.r)~le en :psigoJ.ogisms? gekonstruoer, vertolk en c;e}JY'orac;eo::: deur d~_e l:i.beralisme, het die primere dryf-
Oorcon:.rur::.s·t;:;_g ~.::_ be~~·aJ_ifJt:i.ose be ginsels moe t die
~.l~T-·~0~EC0S.'il:c-.-,;5d E2:-:tcyc-lor,"iec1Ia? Vol VI, o~~issions). "Tne---"·~·
o&:rly mi~~ionariss devoted them chiefly to preaching but &s tJmo ·:ron-~ on the ne.ed for schools, hospitals
( 2 'J
nncl other- benefits of cj_viliza-cion became so apparent that ouch institutjons were built side by side with
tho cln:-t:l:>ch, anC. ci1:ristie.nity wc:.A taue;ht also by the
doctor, the nurse and the teacher. rr
!.an:1-:::::t·3 va:J. d:Lo C~1rj ntoncJ.om we,s een van die voorwaardee Yi:r <l:Lc v:rys-'r.elJ_:5.ng Yan ':::1 slaa£ Q
(3) r~asky9 ILJ. The Rise of buropean Liberalism, 12, (Libe--- rs,lisne •n samestelling van verskillende leerste11:..:1.gc;
7.
nie-blanke, die vrygemaakte slaaf inkluis1 in alle opsig- gelyk gestel word met die blanke, .(1) afgesien.van die
wesentlike sosiale, kulturele en godsdienstise verskille.(2) Hierdie vrymaking en gelykstelling ·.vas 'n rewolusio- nere verbreking van die heersende stratifikasie tussen blank en nie-blank op alle gebiede. Botsings op ekonomie- se1 maatskaplike en staatkundige gebied as gevolg van ge- forseerde nivellering het selfs tot militere opstande ge- lei ~ ( 3) • :Met die venvydering van die kleurskeidsl~yne
is die beveiliging van die blanke se identi teit so,;vel as sy kultuur in gevaar gestel. As gevolg van onveiligheid _ en onsekerheid het baie blankes 'n houding van vyandigheid, afkee.r en selfbeskerming teenoor die nie-blanke ingeneem.
Die nie-blanke aan die ander kant het die voorregte wat aan hom toegese is, opgeeis, en sodoende die spanning verhoog en die verhouding,versleg.
(e) Ekonomiese· ... en Handelsorganisasie van die Blanke.
Die ekonomiese- en handelsvoorsprong wat die. blanke bo die nie-blanke geniet het, het laaJ3genoemde in' ~n
onafhanklike posisie teenoor eerf?.g<.:moemde geplaas. Hoe- wel die heer-slaa£-verhouding verbreek is, het c1ie werk- gewer-werknemer-verhouding bly voortbestaan en daarmee
·ook die onderhorigheid van nie-blank aan blank. As on- geskoolde en algemene arbeider het die nie-blanke 86ter in baie lande 'n posisie op dia arbeidsmark verower wat hom in hulle ekonomiese samestelling en ontwikkelin,g on- misbaar gemaak het. In 'n mate het die blanke dus af- hanklik geraak van die nie~blanke en sy houding dienoor- eenkomstig gewysig.
( l) Stoker, H. G. 1 Die Stryd om die Ordes', 20o uOngelyk- hede moet orals in gelykhede, onvryhede in vryhede omskep word. 11 (Ui teensetting van L:iberalisme.) . ( 2) Bekering tot die ·c±hristelike geloof was nie meer een
van die vereistes vir vrystelling nie.
(3) The Universal Encyclopedia, Vol. I, 374. (11Ameri- can Civil War 1861~=65) (Die slawekwessie waar- oor die sentimentalis~e gekletter het, was een van die radikale verskille wat tot oorlog ~tussen die Noordelike en Suidelike State gelei het.)
8.
(f) ~menging tussen Blank en Nie-blank.
Alhoewel die beginsel van skeiding tussen blank en nde-blank in Protestantse lande strenger gehandhaaf is dan
1in Latynse en Katolieke lande, ( l) het ondertrouery en buite-egtelike verkeer dwarsdeur die wereld waar kontak plaasgevind het tog voorgekom. Hierdie verskynsel het die verhouding tussen blank en nie-blank op •n tweeledige manier beinvloed. Die sosiale verwydering is verbreed en ook vernou. Verbreed omdat bloedvermenging die blanke se identiteit en kultuur in gevaar gestel het. - Vernou omdat blank en nie-blank nieteenstaande tradisie, sentiment en sosiale stigrr.a tog intieme verhoudings kan aanknoop. Verder dien die tussenras wat uit blank en nie-blank gebore is, as, n direkte ·skakel en tweerigtingoorgang tussen genoemdes.
(g) Die Algemene Toestande na Vyf Eeue.
Na vyf eeue se kontak tussen blank en nie-blank was die rernoudinge vol teenstrydighede en spanninge. Die nie-blanke was vyandiggesind en vervul met wantroue teenoor die blanke wat hom onderwerp het. Die nie-blanke in baie opsigte •n slaaf en wat bepaalde bestaansnorme in kulturele en
beskawingspeil betref, •n minder'Waardige wat in sosiale en staatkundige ·verhoudinge die laagst8 stratum in die westerse lewensorganisasie gevorm het.
Hierdie verskil in status het geassosieer geraak met die biologiese verskille tussen blank en nie-blank waarvan
~leur die opvallendste is. Kleurskeidslyne het dus die aan- duiding geword van die historiese, tradisionele en kulturele verskille tussen bogenoemde en gevolglik ook die grensbakens.
Kerstening waarby ingesluit is westerse opvoeding en onderwys, vrystelling van slawe en die ekonomiese en
handelsorganisasie van die blanke is die belangrikste fak- tore wat daartoe bygedra het om die nie-blanke te verhef en (l) Marais, B.J., Die Kleurkrisis en die Weste, 3.
'n veiliger lewensoestaan te bied. Di t 'irvas egter ook dieselfde faktore wat die nie-blanke, in 'n poging om
'n blanke lewenswyse te bekom, aangemoedig het om DY eie solidari tei t te verbre~k. · (1) Deur versaking van sy eie .volksverbondenheid, wanaangepas en onwelkom in die blanke se Sfeer, het die nie-blanke in vervvarring geraak, en is die blanke aangespoor tot beter beveiligingsmaat-
re~ls teen die onwelkome indringer ;raarvan hyself die oorsaak was.
Die verhouding tussen blank en nie-blank het baie duide- lik die Eltempel van haat, afguns en kleurbevvustheid, vermeng met ivederkerige afhanklikheid, J;edra.
Vermengin.; het in baie opsigte bogenoemde elemente versterk, .maar tegelykertyd 'n wapen in die nie-blanke se hand geword waarmee hy die blanke op sy weg van de- mokratiese liberalisme tot groter toegevvings kan dwing.
5. Algem~ne Verwikkelinge en die Verhoudingspatroon Op- gebou tussen Blank en Nie-Blank gedurende 1900-1956.
(a) Nie-blanke Nasionalisme.
··sedert 1900 het nie-blanke nasionalisme so sterk op die voorgrond getree en van soveel belang in inter- nasionale verhoudinge geword, dat daar wel deeglik mee rekening gehou moes word.
Behep met die idee van onafhanklikheid en selfbe- skikking, en gesteun deur die werelddenke van demokra- tiese liberalisme, het baie nie-blanke kolonias die blanke se gesag verwerp, 'n selfbestuur verkry of selfs selfstandige state geword. (2)
(l) Bavinck, J. H., Het Rasse~raagstuk, 45.
(uDaarvoor brachten ze gemakkelyk hun vroegere stamverbondenheid9 hun oude levensstyl, hun eigen kultuur\ ja niets zelden selfs hun religie ten
offer. 11)
(2) Om slegs 'n paar te noem~ Egipte, Indi~, Pakistan, Ceylon, Philippyne, Indonesib9 Vietnam en Ghana.
10.
(b) Nie-b1anke raak onder.vysbewus.
Sedert die begin van die twintigste eeu het die nie-blanke begin onderwy.sbewus raai.,:. Hy het begin be- sef dat sy groot agterstand by die b1anke te wyte is aan gebre'k aan kennis en dat hierdie gebrek deur midde1 van die onderw-ys .venvyder h:an word. ( 1) Sy strewe het geword om 'n onder;vyssertifikaat ge1ykwaardig en iden- ties aan die van die b1anke te bekom. 'n Derge1ike sertifikaat behoort hom op ge1yke voet met die blanke te stel en in alte opsigte gelykwaardlge behandeling te verseker.
Die stroom nie-blanke studente binnelands sowel as buitelands na onderwysinrigtings vir blankes, het veral in Engeland, Frankryk en Amerika al sterker geword.
Aan hierdie inrigtings word die nie-blanke opgelei in die verskillende takke van die Europese en Amerikaanse kultuur. (2) Benewens die onderwysinrigtings vir blan- kes wat tot sy beskikking gestel is, het inrigtin~s in nie-blanke kolonies, mandaatgebiede en state geweldig ui tgebrei. ( 3)
Die nie-blanke massas is vinnig besig om uit hul- le onkuride te ontwaak. Deur hulle kennis van die Wes- terse kultuur poog hulle om die blanke se magsmiddele te bekom en sodoende 'n gelykwaardige plek naas hom te verower.
(c) Die Kommunisme en sy invloed op Rasseverhoudinge.
11In 1917 bars die Rooi Revolusie oor Rusland los, en die skaduwee van die slaankrag van die Marxistiese leer val oor die w~reld. Die kleurstratisfikaaie in koloniale gebiede tref die westerse w~reld op 'n on-
(1) Bavinck9 J. H., Het Rasse~raagstuk, 23.
(2) . Kultuur word hier in die wydste volkekundige sin gebruik en sluit dus ook die politieke~ milit~re,
ekonomieseen tegniese kennis en magsmiddele in, waaroor die blanke beskik.
( 3) Onderwys aan hierdie·· inrigtings is meestal identies met die onderwys aan inrigtings vir blankes.
ll.
veilige voet 1 en 'n duidelike !terorientering tree i.n9 ook in die rasseleer." (1)
Met sy leer van indiwiduele vryheid en gelykheid, (2) en versprei deur 'n propaganda-masjien waarvan die wereld
~og nie vantevore bewus was nie9 het die kommunistiese lewens-- en wereldbeskouing onder die mindergegoedes,.
ongeletterdes 1 wanaangepastes en gefrustreerdes 9 vvaarvan veral 'n groot persentasie onder die n(e-blankes aan- getref wbrd, so 1n diep inslag gevind, dat selfs nie- kownunistiese lande hulle genoodsaak gevoel het om 'n politiek van groter toenadering, gelykheid en integrasie te voer om sodoende die ~iendskap en ondersteuning van die nie-blanke te probeer wen en die kommunistiese in- vloed af te weer. Om hierdie rede kan kommun.isme met sy leer van gelykstelling en rassevermeJ:?-ging nie geskei word van die huidige wereldmening oor rasse-aangeleenthede nie.
(d) Die Eerste en Tweede Wereldoorlog.
Gedurende die Eerste Wereldoorlog is baie nie-blan- kes as troepe en algemene arbeiders na ~es-Europa geneem.
Na die staking van vyandelik¢hede het 'n groot getal van hierdie nie-blankes verkies om permanent in Europa aan te bly. (3)
Gedurende die Tweede Wereldoorlog is in 'n ~roter
mate van nie-blankes in die leer gebruik gemaak. As ge- lyke van die blanke het hulle sy-aan-sy op die slagvel- de opgetree en is selfs as besettingstroepe in verowerde blanke lande.gebruik. (40
(e) Teestroming van N.ie-blankes na Europese Lande.
Sedert die Twee Wereldoorlog het die toestroming van nie-blankes na sekere Europese lande geweldig toege-
(1) Sabra, No. 41 Julie 19541 Jaargang 59 7.
(2) Diederichs, N. 9 Die KonLmunisme1 70.
(3) Die Transvaler9 4.6.1953. 11Staan ·.ves-Europa tans - vo•r 'n Proses van Verbastering?"
(4) Amerikaanse Negersoldate wat vir die besetting van Duitsland gebruik is.
12.
neem. Behalwe die duisende kleurlinge was daar in 1953 reeds vyftigduisend nie-blankes, meestal uit Afrika en die Wes-Indiese Eilande ,· wat hulle permanent in Bri ttanje
gevestig het. In dieselfde jaar het.daar somtyds tot
vyfhonderd negers elke maand uit die Wes-Indiese Eilande in Brittanje aan wal gestap om hulle metterwoon permanent
daar te vestig. (1)
Nederland moes na die Indonesiese opstand aan
duisende nie-blankes vvat ui t hulle geboorteland gevlug het en nie weer sal terugkeer nie, herberg verskaf. Hierdie nie--blankes sal net soos in Engeland in die geledere van
die blankes o:ogeneem moet word.
on Geruime ·tyd kom ·daar jaarliks groot getalle nie- blijlnkes uit Afrika en elders na Frankryk om as soldate o:pjgelei te word. Baie van hierdie soldate vestig
h1li.lJ. P -permanent daar en huwelike tussen hulle en blanke
w~oue is nie iets ongewoons nie.
(f) Federasie van Blank en Nie-blank.
Met die besluit tot die stigting van die Midde- Afr.-i_k8BnPP 1ileci.crasie in April 1953, is sowat 200,000
blankes en 6,ooo,ooo nie-blankes in een staat saamgeflans.
(2) Hierdie vennootska:p tussen blank en nie-blank word omskryf deur die Federale Grondwet waarvan sekere
be:palings daaro:p gemik is om veral die belange van die nie-blanke te beskerm en te bevorder en so ver moontlik te probeer verhoed dat die blanke teenoor hom diskrimineer.
Die Britse· parlement wat deurslaggewende vetoregte in die Fe.derasie behou, slui t •n groot aantal lede in wat van mening is dat gelyke regte aan blank en nie-
(1) Die Brandwag, 13.2.1953. 11Paradys vir die Swart Man", deur Jan Smith, 13.
(2) Die Federasie sluit in~ Suid-Rhodesie, Noord- Rhodesie en Njassaland. Die bevolking van die drie gebiede saam is 6,344,200. Hiervan is~
198,000 blankes, 75,000 kleurlinge, 11,700 Asiate en 67127,000 Naturelle. (Sabra, No. 1, Okt. 1953, Jaargang 5, 23).
13.
blank toegestaan moet word. (l)
(g) Kleurverhoudings in Amerika.
In Amerika word van die standpunt uitgegaan dat al- le mense, afgesien van ras~ kleur of geloof, op gelyke grondslag behandel moet word. Deur middel van integra- sie word gepoog om die kleurvraagstuk op te los. Die kleurverhoudings het daar die stadium bereik waar ver-
skille in kleur van baie min belang is. 'n Groot per- sentasie van die negers is reeds Mulatte of basters.
Behalwe groot groepe blankes in die Suide, wat nog steeds die ideaal van bloedsuiwerheid van die blanke handhaaf1
beskou die gemiddelde Amerikanor die neger as medebur- ger. (2) 11Maar wat va,ndag in hierdie groot land plaas- vind, is 'n geweldige eksperiment om mense van baie wyd- uiteenlopende geskiedenis, stand en rassetipe in een volksgemeenskap te integreer. Veel is gedoen." (3).
Om hierdie eksperiment te bevorder is wetgewing gepromul- geer om gelyke behandeling van blank en nie-blank sover moontlik te verseker. (4)
(h) Die Verenigde Volke Organisasie.
In 'n paging om alle vorms van rasseverskeidenheid te oorbrug, vaardig die Verenigde Volke Organisasie in 1948 die sogenoemde uUniversal Declaration of Human Rights" uit. Hiervolgens word aan alle mense9 afgesien van kleur, beskawingspeil of kulturele ontwikkeling ge- lyke regte toegese. Op die veronderstelling van gelyk- heid van alle mehse, nasies en volke dwarsoor die wereld, word in die Verenigde Volke Organisasie die huidige
( l) Die hele kwessie van die Midde-Afrikaanse Federasie word behandel ing (a) Sabra, No. 11 Okt. 1953,
Jaa~gang 5. (b) 'n Interessante artikel in uThe Star" 19.10.1953. (11In British Central Africa's Federal Elections there will be hard fight on "Apartheid'' social issues. ;1)
Marais, B. J., Kleurkrtsis en die Weste, 71.
Ibid. , 75 ~ .. ' .
(a) Die Yaderland, 23.~2.1954, 11Apartheid in Sko1e, Sewe State ·na ·Hof~·n :· ·
~~~ WrigJ:t1 R. ~ The Q,01Qur C~rtain~ 1~1.
M~<t,..,.~1~-·"R. J .. a.w •• 7S en)7g. · ·
14-.
werelddenke en nuutste formulas in verband met rasse- aangeleenthede streng volgens die liberalistiese lewens-·
en wereldbeskouing gefabriseer.
(i) Tiie Verhoudingspatroon tussen Blank en Nie-blank.
Bogenoemde verwikkelin6e kan oeskou w ora. as cdie be- langrikste faktore in die daarstelling van die huidige verhoudingspatroon tussen blank en nie-blank. Tiie op- koms en gevolge van nie-blanke nasionalisme het die ver- houding blanke-heer-nie-blanke-onderdaan op koloniale gebied verbreek en in plek daarvan gestel9 onafhanklike en selfbeskikkende nie-blanke state. Tiie blanke 6Bbied nie meer nie 9 maar s oek vri endskap en sameYverking.
Tiie gevolge van die Eerste en Tweede 7ereldoorlog het die skeidslyne tussen blank en nie-blank laat ver- waag. Tiie mag en invloed van die kommunisme7 toestromin::s van nie-blankes na Europese lande9 federasie van blanke en nie-blanke gebiede, verontagsaming van kleurverskille in ou kul tuurlande soos Engeland,· Nederland9 Frankryk en
1n toonaangewende land soos Amerika, die verkondi~ing v&n rassegelykheid deur die Verenigde Volke Organisasie, die , propagering van.die voordele verbonde aan rassevermenging deur talle wereldberoemde wetenskaplikes en die standpunt van nie-rasseskeiding op kerklike gebied deur sekere
vooraanstaande geestelikes9 het die vervaagde skeidsl~Le
verder verdof en is besig om 'n verhouding van blanke- nie-blanke-gelykheid op die mensemassas af te forseer, wat oenskynlik gewilliglik deur die grootste getal blan- kes aangeheem word.
Rasse-onderskeid en differensiasie word van minder belang in die internasionale en nasionale verhoudings tussen blanke en nie-blanke rasse. Hierdie verhoudings berus alhoemeer op die veronderstellings van rassegelyk-
15 •.
heid en rasse-eendersheid. (l)
Die veronderstellings van rassegelykheid en rasse- eendersheid is veral gebaseer o:p die akkulturasie van ,·die nie-blanke waarin die onderwys so ·n belangrike rol
s:p.eel. Die nie-blanke is nie meer die verbaasde bewonder- aar nie, maar die ywerige veroweraar van die blanke se
kennis wat gretiglik aan hom oorgedra word. In nie-blankEr geledere word alhoemeer bekwame :politici, tegnici,
militere leiers, ekonome en geleerdes en denkers o:p alle terreine gevind. Akademies word die gaping tussen blank en nie-blank allengs vernou en dit is volgens die huidige werelddenke een van die belangrikste sta:p:pe in die rigting van intellektuele en gevolglik algehele gelykstelling
tussen blank en nie-blank.
Botsings tussen blank en nie-blank toon dat die beelde tot dusver geskilder slegs •n gedeel te van die globale
toestand weergee, en hoofsaaklik die gedeelte wat deur die blanke liberalis uitgebou word.
Die nie-blanke vereenselwig how met die gelykstel- lingsbeleid vir so ver dit hom in •n groter mags:posisie teenoor die blanke :plaas. Uit sy o:ptrede en die wyse waaro:p hy die verhoudings:probleme tussen hom en die blanke benader.. is di t duidelik dat hy besiel is met •n wrewelige haat gevoed deur die:pliggende wantroue en onbeteuelde
( 1) (a) (b)
( c ) (d)
Die Brandwag, 13.2.1953~ Smith J. 11Paradys van die Swart Man", 13. \Sosiale gelykstelling tussen blank en nie-blank in Brittanje)
Die Transvaler, 4.6.1953, 11$taan Wes-Euro:pa tans voor Proses van Verbastering?" (11So iets soos rasse-
bewussyn skyn daar by die blanke van Wes-Euro:pa nie meer te bestaan nie")
Marais B.J., Kleurkrisis en die Weste, Hoofstuk ,. II, 14 - 70, ( 11Moord o:p die Mites.")
Ibid., 254. Omtrent'Brasilie~ 11Uit die meer uiteenlo:pende elemente, vanaf die Portugese
edelman tot die Wes-Afrikaanse negerslaaf en die Indiaan van die Amasonewoud, word hier een groot volk o:pgebou, en die kleur van ~ mens se vel word in baie kringe buite rekening gelaat."
16.
naywer teenoor die blanke. (1) Hierdie kontra-elemente in die verhoudings:patroon is so ooglo:pend. dat dit eerder aan die onderwer:ping en vernietiging van die blanke dan
hl R.nke-nie-blanke-samevloeiing laat dink. Die blanke se toegewings, toenaderings~ ekonomiese hul:p, gelykstellings-
'
~eleid~ menging en selfs vermenging is riB genoeg om die nie- blanke se agterdog en griewe wat deur die jare heen o:pgebou is uit te wis nie.
Uit die stand:punt van die nie-blanke gesien~ het die kontak met die blanke •n verkleinerende en minderwaardige :posisie aan hom besorg. (2) Dit dring al duideliker tot hom deur dat die enigste weg waarlangs hy ontslae kan raak van sy minderwaardigheidskom:plekse en inhibisies, die weg van s.E:i\\lfbeskikking volgens eie kul tuur, tradisie, gewoontes en gebruike is. Hy besef egter ook dat die hul:p- en mags- middele wat die blanke se kultuur en beskawing bied.
onontbeerlik is vir sy aan:passing by die ingewikkelde
metodes waarvolgens nasionale en internasionale organisasies o:p verskeie gebiede berus. Om hierdie rede is hy gretig om sy staatkundige, ekonomiese, tegniese7 wets- en
handelso:pleiding aan blanke · ·inrigtings te ontvang en nie so seer om goeie verhoudinge tussen blank en nie-blank te bevorder nie. (3)
Die Christendom as die belangrikste determinant in die '
sedelike en morele o:pbouing en instanthouding van die Westerse kul tuur en beskawing het •n ui ters belangrike rol in die verhouding tussen blank en nie-blank ges:peel.
(1) :Bavinck J.H., Het Rassenvraagstuk, 32. 11Er bestaat nu eenmaal een ·schier ondoordringbare muur, er is een onmetelijke hoeveelheid wantrouwen en gekwestst gevoel opgetast in de harten."
(2) Wright, R., The Colour Curtain, 637 162
(3) (a) Dit is welbekend dat die meeste nie-blanke leiers van versetbewegings en opstande gerig teen
blankes, hulle o:pleiding aan blanke inrigtings gehad het.
(b) New Universal Encyclopedia, Vol. 6, 4471.
(The Dawn of Nationalism.)
17.
Die blanke het die kerstening van die nie-blanke as sy geestelike en sedelike verantwoordelikheid waarmee hy van
I
Gods W~Hrbelas is, beskou. ( l)
Die diepgaande geestelike en sedelike invloed van die Evangelie is egter deur die humanisties-georienteerde en in wese antichristelike werelddenke so verdring. dat dit selfs in •n groot mate by die blanke weggekwyn het. By d:i.e
nie-blanke waar die christelike lewens- en wereldbeskouing onder die oorgrote meerderheid van al die miljoene nog geen
blywende plek verower gehad het nie (2) en die kommunisme so •n magtige houvas gekry het 9 is die Christendom in die ware sin van die woord vinnig besig om te verdwyn.
plek van die Evangelie is gestel die absoluutheid van suiwer stoflike belange wat die hoofbeginsel van alle verhoudinge tussen blank en nie-blank geword het.
In die
Met die beoefening van individuele vryheid en gelyk- heid van alle mense het ook die beginsel van blanke
voogdyskap. wat een van die belangrikste faktore in die verhouding tussen blank en nie-blank was9 verval. Die blanke se verantwoordelikheid as geestelike leier,
leermeester en opvoeder van die nie-blanke is hom ontneem.
en die bevoogde nie-blanke is gelykwaardigheid en selfstandigheid toegese.
Die huidige verhouding tussen blank en nie-blank word gekenmerk deur die veelvuldige botsings op alle lewens- terreine. Die nie-blanke span sy uiterste kragte in om hom geheel-en-al los te skeur van die blanke se gesag en tegelykertyd die leidende rol in wereldsake oor te neem.
Hy reken dat sy getalleoorwig dit regverdig.
(l) Bavinck, J.H. 9 Het Rassenvraagstuk, 34.
(2) Sabra, No. 4, Julie 1954, Jaargang 5, 8. (In Afrika met sy byna 200 miljoen inwoners waarvan ongeveer 5 miljoen blank is, is sowat 20 miljoen aar-hangers van die Christendom in verskeie vorms, 50 miljoen Mohammedane en 130 miljoen Onimiste ·of heidene.)
18.
Die nie-blanke se agterstand by die blanke~ het by eersgenoemde diepgewortelde komplekse laat ontwikkel wat in sy verhouding teenoor laasgenoemde die simptome: haat,
}jaloesie, agterdog, afkeer en vertwyfeling openbaar.
Verder het hierdie komplekse gekondisioneerd geraak met sy kleur wat die opvallendste verskil tussen hom en die blanke ·is. ( 1)
Die nie-blanke wil sy eie sake sonder teenwo.ordigheid en met die minste inmenging van.die blanke reel. (2)
Die blanke aan die ander kant wil •n wereldorde skep waarin nasionale en volksgebonde tradisie momenteel moet verdwyn.
Onvoorv,raardelike gelykmaking moet dien om alle rasseprobleme te oorbrug en ~ gesonde verhouding daar te stel. Hierdie proefneming is nie alleen in stryd met die natuurlike wereldorde waar daar •n verskeidenheid binne die eenheid
heers nie, maar dit gee aanleiding tot subtiele diskriminasje wat die verhouding tussen blank en nie-blank verder
vertroubel. (3)
Gelei ·deur die huidige werelddenke, is die blanke besig om sy religieuse, kulturele en biologiese erfenis in so
•n mate te devalueer dat sy identiteit en voortbestaan die grootste bedreiging tegemoetgaan. In hierdie opsig is Suid-Afrika egter die eensame wandelaar op die pad van die blankedom w~t nie gewillig is om sy ertenis vir ~ pot
lensiesop te verkoop nie.
6. Suid-Afrika en die huidige Werelddenke
In teenstelling met die internasionale wekroep van onvoorwaardelike rassegelykmaking, handhaaf Suid~Afrika
(1) Wright R., The Colour Curtain, 162.
(2) Die Bandung-konferensie van April 1955 waaraan 29 nie-blanke volkere deelgeneem het, is die duide- likste bewys. Dit toon ook dat kleur •n belangriker rol speel as wat die huidige werelddenke bereid is om te erken.
(3) (a) Die Brandwag, 13.2.1953, 11Paradys vir die Swartman" deur J. Smith. (b) Die Vaderland, 25.10.1953, 11Wit word Swart". (c) Koers, Deel XVII, April 1950, No. 5, 189. (d) Sabra, No. 2, Jan. 1955, Jaargang 6, 16-24 (e) Sabra No. 4, Julie 1950, Jaargang 1.
19.
die standpunt van rasseverskeidenheid en rasseskeiding sover dit blank en nie-blank aangaan. Die oorgrote.
meerderheid van nagenoeg 3,000,000 b1ankes in Suid-Afrika huldig hierdie standpunt. Met om en by 12,000,000
nie-blankes binne Suid-Afrika se grense en 195?0007000 nie-blankes teenoor 5,000,000 blankes in gehee1 Afrika,
weier blank Suid-Afrika om onvoorwaardelike rasge1ykstel1ing en integrasie te aanvaar. · Rasge1ykstel1ing en integrasie sal eenvoudig die verdwyning van die b1anke en sy geestes- goedere meebring7 en daarmee ook die vernietiging van die demokratiese en Christelike ideaal wat hy hom as draer van die westerse kultuur ten doel gestel het.
Suid-Afrika se standpunt·van nie-integrasie of apartheid bots lynreg met die huidige wereldmening oor
rasseaange1eenthede; om hierdie rede aarsel die meerderheid van die wereldvolkere nie om Suid-Afrika tydig en ontydig oor sy rassebeleid aan te val nie. Daar word se1fs van die
grofste onwaarhede en grootste wanvoorste11ings gebruik gemaak om rassetoestande hier te lande in die donkerste kleure moontlik te skilder. (1)
Teenoor die huidige werelddenke is die Afrikaner
genoodsaak om nie S8gs sy standpunt suiwer en onomwonde te stel nie, maar om na te gaan of sy beleid op TI hegte
grondslag gefundeer is ooreenkomstig die taak, roeping en bestemming wat God hom gegee het.
(l) (a) Die Vaderland, 9.12.1954 (.,V.V. sal oog hou oor Suid-Afrika, Rassestryd:")
(b) Sabra, No. l? Okt. 1954, Jaargang 6, 14-15 (c) Ibid. 1 No. 2, Jan. 19529 Jaargang 3, 44.