• No results found

COPYRIGHT CLEARANCE COVER PAGE FOR COPIES MADE BY THE NORTH-WEST UNIVERSITY (NWU)

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "COPYRIGHT CLEARANCE COVER PAGE FOR COPIES MADE BY THE NORTH-WEST UNIVERSITY (NWU)"

Copied!
18
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

®

COPYRIGHT CLEARANCE COVER PAGE FOR COPIES MADE BY

THE NORTH-WEST UNIVERSITY (NWU)

This material has been copied for educational use. It is not for resale and must not be redistributed.

KOPIEREGKLARING-DEKBLAD VIR KOPIEË GEMAAK DEUR

DIE NOORDWES-UNIVERSITEIT (NWU)

Hierdie materiaal is vir opvoedkundige gebruik gereproduseer. Dit mag nie herverkoop of verder versprei word nie.

(2)

4. DIE REFORMASIE

Calyyg se opvattinge oor die Kerkreg en Kerkregering

Calvyn bet reeds in die eerste ui tgawe van die"Cbristia"'lae religionis in.sti tutio" 1536, die grondslag vit' die Gereff. Kerkreg en Kerkrege= ring gele. Die gedeelte oor die Kerk bet deur latere toevoeginge so uitgebrei d~t dit in die laaste uitgawe die belA boek IV beslaan. Daarin fonnuleer by die Skriftuurlike kerkbegrip: dit is die verga= dering van die gelowiges (uitverkorenes) wat onder die Een Hoof,

Cbristus een lice.;aam vorm, een in die waarheid. Hulle le€\f deur c.iP.se: Gee~ van GuJ saam en is nie alleen geroep tot dieselfde erfenis van diA ewige lewe nie, maar ook tot d.~ e gemeenskap met die een God en Christus

(IV

1

.

2)

.

P~eruie kerk moet deur die geroepe diensknegte ooreenkom= stig die Woo rd. ,ran God geree;eer word (IV III vgl.).

Die Heilige Skrii is dus die bron vir die Kerkreg en 6ie K.O. moet ui t die bcginsels wat die Skrif neerle gP.posi tiveer word. Vir Calvy1-:. kon die kerk nie sonder tug 1;cstaan nie. Die t~ boort tot die

Substans van die !ccrk (Kami) schul te p. 267).

Toe Farel in Junie 1536 vir Calvyn op sy deurreis gedwing bet om in Geneve te bly, het by o~iddellik bierdie gedagtes van hom oor kerkreg en kerkreg~rintr. in p rakty!c tre bri.ne.

Amptelik word teen die einc3 1536 aan die Klein Raad, in die naam va'Tl Farel en die anjer predikante van die stad, ~ stuk voorgele wat duiue= lik van die hand van Cal vyn was. Die stuk wat Jan 15 37 deur die raad ~~vaar is lui: Artikels rakende di~ organisasie van die kerk en

ercdiens te Genev~" Di t kan die eerste K.O .. van die hand van Calvy!l genoem word.

Hierdie K.O. het die vic::-ing van die nagmaa.l tot middelpunt. Inlei= dend word vc:..~l~l~ar dat 'll lcerk nie wel georden en 3ereel kan wees as die heilige naemaal nie dik\'/els gevier word nie en daartoe is die tuf! en ekskomunikasie nodig.

Met die oog op die toepassing van d~ tug is die raad versoek om god= vrugtig en onbes~roke manne te kies as opsieners in die verskillende stadswyke. Hulle moes toesir hou oor die sedelike wandel en vermaan waar nodig en waar e:een verbetering i o nie moes die oortrede~ by die

(3)

- 72

-predikantc aaneemeld word, wat dan 'll finale vermaning ui tspreek.

Indien die sondaar nog in sy sonde volhard mo8s bulle hom ekslcommu.."li= seer.

Hi erdie orde rondom die na&maal en die tug bet 'll bepaling dat elkeen

wat deel wil h~ aan die n~~aal eers belydenis van geloof moes doens

ten grondslag gehad.

Die K.O. het ool: aanW'JS:t.ngs '.Jevat ter invoering van die psalmgesang in die kerk.

Aandag is ook t5egee aan die kategetiese underrig ;;.an die jeug. Ook

is die huwelik gere~l.

Na sy verbanr.Line: in

153

8

vE>rtoef Cal vyn in Straatsburg waar hy predikan :_ van die Franse vlugtelinc-~kerk word. Hier, dour sy noue sa"newerkinf" met Bucer, ondergaan Calvyn sc kcrkregt erlilce beskouir.ge r. verdiepint;

en kom veral sy opvatting oor die ampte t~t ~~heid. (Vgl. Hiero0r

W. van' t S?yker: De Ambten by r.!aarten Bucer). Tf)n O!JSigte van die

kerkregering do(:n hy ook h:osteli!ce ervaring op er. toon sy krag as

kerkrcgeerder in die t;emeente. Veral verbaas hy Bucer en die ander

pr edikante van Straatsb,..trs deur die wyse waarop hy slaag in die toe=

passint; vcn d:i.e tuer. So het C:al vyn bepaal dat elkeen wat n~'2;ffiaal

wou vier hulle eers die weel: vantevore by die predikant (en ouderlingc?)

moes aanmeld om ondersoek te word of hulle in die leer en l ewe hullE"

so gedra dat hulle waardiglik aan die tafel kan

e

aan

.

Hi erui t sou

di e latere praktyk van die hui sbesoel::: voor nagmaal in die Geref. Kerke

ontwikkel.

Die veronder stelling van dj.9 K.O. was dat di~.., lcerk vry sou wees om

homself te regeer. Op di e punt kom die botsing ook in

1538

.

Sake

het in Gcn6ve kort na die verbanning

(1

538

)

van Calvyn, Farel en

Courault (die ~linde) begin verkeerd loop. Dit dwine die raad om,

veral na die optrede van Kardin£al Sadolet wie se brief so treffend

binne 'll paar dae

(

6)

deur Calv)~ in

1

5

39

beantwoord i s (vgl. Prof.

d'Assonville se brosjure: Calvyn verdedig sy stad), onderhandelinge

aan te knoop met die oog op die terugkE'er van CalV'fll. Hy weier

aanvanklik, maar laat hom Heer deur Farel oorreed. Saam me-'~.~ ds. Vi ret,

wat vir 'll tyd deur (3crn?) aar. Geneve geleen i s, keer hy eindelik

in September

1

541,

weor i;eru.:-: na Geneve.

(4)

Voorwaarde vir sy terugkeer waarin die raad toegestem bet, was dat die owerheid die kerk sou vrylaat em homself te ret";~er. Hierdie eis

tot selfregering laat Kampschulte verkeerdelik die K2rkregering by

Calvyn as demokraties l:walifiseer. Vir Calvyn sou di e "kerklike soewereiniteit~ uitsluitlik in die Gesammtvdllen der Kirche Selbst setel . D~ t is nat·...1v.rlik nie so nie . Reeds in die Insti tusie en

verder in al sy werke word Calvyn nooi"t moeg om di e Soewereini teit van

God i;1 Chricstus deur die werking van O.ie Heilige Gees ook in die Kerlc

te beklemtoon nie. Kerkresering is vir hom altyd diens v~ die Woord

in die bre~ sin. Di~ Woord van die Here moet in alles by die kerk

tuis J?;ebring word.

Hocwel ·die raad dit toeg€stem h~t, bet dit tog aan die sl ot van die

"K~rklike ordonnansiesn toe d.i t geproklameer is di e regte van di e ower--= heid uiteen:e;esit. Daarin word oepaal dat die predikente geen burger=

like regsbevoegdheid bet nie en alleen die geestelike s•Naard, die Woord van God hanteer. voo~ts word gese dat die koncistorie nje

aan aie gesab van cie ma~istraat te kort mag doen nie en as dit nodig

is cr.l partye te stra:' en te dwing, m•1et die preJilcante met dio kon= sistorie alles ct.ar.. die Raad rapporteer wat op grond van bulle rapport, sal raad gee om te beve3l om reg te spreek na die eis van omstandig=

hede.

Hierdie uitspraak van die Raad was dubbelsinnig. Calvyn bet daarin gelees dat die owerheid erken dat die konsistorie die tugreg tot by

die ekskommunikasi; besit en dat die owerheid bon alleen met die

burgerlike straf van die oortroder bemoei. Die magistraat hct egter

spoedig beweer dat die konsistorie alleen kon aanbeveel dat i emand

ge~kskommuniseer sou word. Dit bet weer spanning laat oplaai en

di e krisis het in 155~ gekom toe Calvyn die oorwirL~ing finaal b3haal

bet.

Die Ordonnansies bet bepalinge bevut vir die godsdienstige sowel as

die maatskaplike lewe. Di t is afgekondig ceur die owerheid. Die K~O. bet die N.~. kerkinrigting as uitgangspunt.

erken Calvyn 4 ampte.

Daarvolgens

Die pr~d-ikallte moes volt:,ens Calvyn eintlik deur die gemeente t,ekies word. Hy kon dit egter nic r3gkry n~e. Hulle moes die Woord en Sakramente beai~~. 3a.:J..m !~ct 11Ulle die Venerable Compagnie des

(5)

.-74

-pasteurs gevorm. (Die eerbiedwaardige geselskap van die predikante). Die vergadering het slegs geringe regeerbevoegdheid gehad. Di t h~t

die "nuwe predikf'nte" genori1ineer wat deur die Raad benoem en aa.n die gemeente voorg~stel iso Die predikante moes ook ~ eed voor di e owerheid afl~. Dit is egter bepaal dat die gehoorsaamheid aan die owerheid nie in die:: weg sou staan om God bov:eal te gehoorsaam in bulle l eer en arbejd nie.

Calvyn wou volgPns die ontwerp van sy K.O. dat die p~edikante met handoplegg:.::1g beve::stig sou word ma:lr laat di t liefs agterwe~ veral

omdat die o•.verheid daarteen was omdat di t in daardie tyd nog aanleiding

~ot bygeloc:' kon gee. Die owerhede bet egter selfs die vervvysing

na die handoplegging ui t die finale on twerp laat verwyder. :Cie K.O. be~a~l dan net dat die predikante m3t n uiteensetting van bulle amp en met gebede in bulle wer~ c:estel sal word.

Die tweed0 run'J was die £._0ct~ - die onderNYsers en professore in die skole en ook tot opleidint~ vro1 predikante. :Jj e Raad bet bulle ooh.

benoem na oorleg met die predik:.mte (hoewel Calvyn dit eintlik as

net n kerklikG saak eesi en b2t).

Die derde groep was die ouderJ.inge. Hoewel CalV'Jil reeds in 1536 die betroubare mruL~e wat oor die sedes moes waak, laat benoem bet, bet by eers in Straatsburg onder invl0~d van Bucer tot die wese van die

ouderlingam~ de14rgedring. (Vgl. Bucer se Kircbenpfleger).

Die ouderline.e vorm saam met die predikante die kerkraad of konsistorie, In Geneve moes Calvyn nog duld dat die ouderlinge deur die verskillentie stadsrade c;ekies word en dat nt1burg~meesterouderling" die Kerkraad

as voorsitt~r sou dien.

Volgens Calvyn was die ouderling die kerkregeerders naas die pl':dikant

wat die prediking as vernaamste opdrag het.

lewenswandel is aan die ouderlinge opg~dra,

soek in.

Die toesig oor die

Dit sluit die huisbe=

Alle oortreders moes op dondcrdae voor die kerkraad verskyn - onder

polisie begeleiding. Verm~~inge bet da~ gegaan oor o.a. dronkenskap,

lasters woeker, ons2delikheid, vegterJ, kaartspel, dans, versu~m om eredienste b~r te VJoon, on··~ro'J.e bybellees ens.

(6)

Die klein haad ~s van alle s~~e in kennis g~stel e~ in krimD1ele ge=

valle het die raad opgetree. Doel van hierdie tugoptrede was egte.r altyd vir Calvfll d:l.e behoud van die sondac..r.

Die diakens moes ciP. aTh,es vcrsorg. Hulle bet nie deel gev0rm van die kcrk~_·nad nie. Die dia.1cens is in twee c:roepe verdeed nl. die

beheerdGrs van die kerklike goedere en die versorgers van s:.ekes en

behoeftiges. B:,r hierdie laaste groep sou die hulp van die vrou

gebruik kun "\'':Jl d.,

Die K.O. is af~esluit met aan~Jsinge vir die bediening van die Sakra=

mente, U.ie huwelilcsbevesti.:;ing, begrafnis, besoek van siekes en

gevangenes en k~tki~asie.

Hierdie K.O. is t0egepas in alle ems. Dit bet weer die venyn van die. Raad en inv10ners ocr Calvyn verwek, maar hy ken -t;og teen 15~5

die OO!"\'\'inninp: be~1aa} . Die Woord van die Here bet as Leidster viz·

die Kerklike sowcl as maatska)like lewe in Geneve gegeld,deur die

toeoassing va11 die K,O. in die: Kerkr·-;gering.

77/ •••

*

* * *

*

*

*

* * *

*

*

*

*

1 • Prof. J.P. JOOSTE,

.!B.

Koers. Deel XXVI, 1958, 59. bl 410

-2. '~1'. F. DANKBAAR. Calvyn zijn weg en werk.

3.

w~ WALKZR. John Calvin.

Vir besondere . .rt;udie: E .. Doumergue e~ groot r1erk oor Calvyn, vertaal

deur A. v. Winkel.

4.

G.P.L. v.d. Linde.

Kerklike Tug.

Calvyn se opvatting oor Kerkregering en

Calvyn Causerie. I .B.C. P.U. vir C.H.O. -( 1980)

(7)

-

77

-4.2 Frankryk

Die Reformasie in Frankryk is voorberei deur ~· LeFevre (Jakob Faber

van E Taple·s) op wetenskaplike gebied · deur sy "humanistiese en bybelse

werke", sowel as deur die Biskop van Meaux, Wilhelm Briconet, wat

onder die invloed van Luther se werke was. Hulle optrede stimuleer

die private byeenkomste rondom die bybel en Luther se geskrifte sedert

1524. In 1524, 1529 en 1532 lewer die kringe reeds slagoffers vir

die marteldood - as ketters . Briconnet sterf in

1539

en Le Fevre in

1

537

.

Van die hervormdgesindes in Meaux het in die tyd na Strassburg

gereis en daar by die Franse gemeente aangesluit. By hulle terugkeer

stig hul.le ·n Geref. Kerk - die eerste in Frankryk in Meaux na die

Strassburgse model. Peter Leclerc is as predikant beroep. In 1546 is

die geme·ente egter ui teengejaag deur vervolgings en van toe af het die

gel owiges in Frankryk in huise vir bybellesings byeengekom. Wie kon

het van tyd tot tyd veral na Geneve gereis vir Woord en Sakrament

-bediening. By hulle terugkeer het hulle weer die agtergeblewenes

versterk en vertroos. Baie moes egter die marteldood sterf by hulle

terugkeer, veral sedert (1549) volgens Beza in.sy Histoire ecclesias=

tique: des Eglises reformees en Rayaume de France etx. (Vgl. Anvers

1580: 3 Bande (Die Geskiedenis van die Geref. Kerke in die Franse Koninkryk))

Asgevolg van die aandrang van ·n edelman La Ferri~re gedurende 1555

by die wat in sy huis byeengekom het vir bybelleringe, om sy kind te

laat doop, is in die geheim ~ gemeente in Parys gestig. Die 22 jarige

La Rivi~re is tot predikant beroep terwyl ook ouderlinge en diakens

verkies is om •n Consistorie te vorm. Die gemeente is na die model

van die Geneefse kerk ingerig. Na die stigting van die Geref. Kerk

in Parys het die (her)-stigting van Meaux, Augers, Poitiers, Bourges,

Blois, Tours, Orleans e.a . gevolg. In die kerkregering is die be=

ginsels van Cal V,Yn toegepas. Die meeste predikante het in Geneve

studeer en daar was ook ·n lewendige persoonlike kontak met Cal vyn in die tyd en so kon wat hy nie in Geneve kon vermag nie, in die Franse

kerke nader uitgewerk word en is die presbiteriale kerkregeringstelsel

in die praktyk gebring.

Hoewel Calvyn altyd op aanvraag aan die Franse advies gegee het, het hy of enigiemand anders in Geneve, hulle nooit in die sake van die Franse kerke ingemeng nie - Calvyn het hom geen gesag oor die kerke a3.!lgematig nie.

(8)

Die nood van die tyd en die eenheidsdrall:g onder die kerke het ·n sinode noodwendig gemaak. Volgens Beza was daar in 1561 reeds 2150 Gerefor=

meerde kerke in Frankryk.

Die werklike sameroeping van die kerke vind plaas nadat Antoine

Chandieu na Poitiers afgevaardig is oor n paar sake deur die Paryse

kerk. Hy vier saam met die gemeente nagmaal by welke geleentheid ook predikante uit buurkerke teenwoordig was. Uit hulle bespreki

en mededelinge oor leer en tugsake, het as behoefte sterk na vore gekom

en is die begeerte uitgespreek dat die kerke sou byeenkom om een

K

.

O.

op te stel met die oog op die kerkregering en tug.

Gevolg van die byeenkoms was dat op versoek van Antoine Chandieu di e Paryse kerk in 1559 •n Sinode in Parys saamgeroep h~t: Doel was om "zich uber 'Lehre und Kirchenordnung auf den Grund des g~ttlichen

Worts zy einigen." (p. 70). Die handelinge van die Sinode is geken=

merk deur eenvoudige soberheid en ook ·n duidelike krag "als handel=

tern die mi tglieder in tie fern Frieden" terwyl hulle ·n byna gewisse

dood getrotseer het.

Op die eerste Franse Nasionale Sinode is sowel ·n Gemeenskaplike Belyde=

nisskrif en Kerkorde aanvaar. Die belydenis was die Confession de foy

of Confessie gellicana, wat waarskynlik deur Chandieu opgestel is.

Dit is in 1571 deur die Sinode La Rochelle bevestig en onderteken,

vandaar dat dit meestal die Confession de la Rochelle genoem is.

Die 40 artikels adem almal die gees van Calvyn.

Die K.O. "Discipline ecclesiastique", het ook 40 artikels bevat. Die

kerkregering is in die hande van die ouderlinge wat met die diakens

saam onder voorsitterskap van die predikant die kerkraad vorm (Art .• 20).

Die ouderlinge se amp was om die kerkvolk te vergader, ergernisse ws-.t

voorgekom het by die (art.21) (konsistorie) blykbaar klassis aan te meld.

Die diakens moes die armes, siekes en gevangenes besoek. Die Consis=

tori urn (Lechler praat van •n Ortskirchenrath), blykbaar die Klass is,

het die kerklike tug tot by die ekskommunikasie uitgeoefen. Hierdie

Consistorium kan ook ouderlinge en diakens weens valse leer, ergernisse,

ongehoorsaamheid en ontugtigheid afsi t . Beroep op die Provinsiale

Sino de was dan nag moontlik. (Art. 25-30, volgens Lechler p. 7).

Prov. Sinodes moet jaarliks byeenkom waarheen predikante saam met

minstens een ouderling of diaken afgevaardig is (art. 5).

(9)

- 79

-Volgens art. 6 kon ·n Provinsiale Sinode n predikant wat sy amp weens vervolging nie in di~ plaaslike kerk waar by beroep is kon voortsit nie, verplaas.

Die amp van die Voorsitter eindig met elke sinode (art. 2). Artikel een bepaal dat geen keti{ oor ·n ander mag heers nie "que nulle.

Eglise ver paurra pretendore principante ou domination sur Pautre ••• " Art. 40 verbied veranderinge van die K.O. deur partikuliere kerke,

alleen ·n toekomstige generale sinode kon veranderinge aanbring.

Die Oorkonde van die Sinode is deur die Voorsitter van die Sinode Franz von Morel geteken op 28 Mei 1559.

Dit is duidelik dat ook die K.O. in Calvinistiese gees opgestel is. Vir verskille t .o.v. die K.O. van Geneve vgl. Lechl er p. 73, o.a. dat die ouderlinge nie ·n berderlike taak het in d.ie Franse kerke soos in die Geneefse nie. Hulle bet te doen met kerklike tug en regering terwyl in Gen~ve die ouderlinge ook saam met die predikante huisbesoek moes doen. (Mens wonder of Lechter reg oordeel?) Lechter wys as belangrikste verskil die reeling van. meerdere vergaderinge vir die Franse Kerke aan waarvan daar geen sprake in Gen~ve was nie. (Uiter= aard moes die twee K.O.es op die punt verskil. Tog ken Calvyn ook in Institusie IV die meerdere vergaderinge.

In

sy stryd teen Bern en die Raad van Geneve 1537 - kom Calvyn en Farel se beskouinge aan= gaande meerdere vergaderings aan die lig as hull e bereid is om hulle

. te verantwoord voor ·n Sinode en bulle aan die beslissinge daarvan

te onderwerp, behoudens die reg op appel as die Sinode na bulle mening teen die Woord van God sou besluit. Tereg wys Lechler daarop dat elders ook by Cal vyn in sy Insti tusie sinodes net as predikante

(Geistliches) sinodes gesien is. In die Franse K.O. van 1559 egter word die predikant sowel as ten minste een ouderling of diaken van elke kerk afgevaardig.

Die Sinodes bet sedert 1559 die eenheidsbewarende funksie tussen die franse kerke vervul wat voorbeen veral moes geskied deur Calvyn vanuit Geneva (as raadgewer van almal).

Kerk en Staat

Die K.O. is absoluut onafbanklik van die _staat opgestel. Tewens die

staat was die kerk so vyandig dat daar geen sprake was van enige ver=

houding waardeur die staat vir bomself n plek in die kerkregering wou opeis nie. Die kerk was onder die kruis en menslik· gesproke

(10)

Al was dit so het die kerk tog in gehoorsaamheid aan die Skrif voor= geskryf dat die owerheid as Goddelike instelling erken moet word,

self as dit ongelowig is. (Natuurl"ik in sake van landsregering).

(11)

81

-4

.

3

Die Waalse. Sinodes onder die kruis

Die \Val~ was volc:;~ns .Eloo~.je:..~ oorspronklik ui-~ ou ':Gallen" a.fkomatig·~ ·

Hul le i s genoem Galen en mctt.~rtyd is die G vir die W ingewissel

-vandaar Wale. . rlullc \';as Franssprekend en het reeds die Sui d-Nederland•

bewoon.gedurende di~ a~~va~~ van die reforraasie.

Oorspronklik 11stijf :!:".0omschn, ga:a.n hulle tog met die reforrnasie mee

veral ook onder die invl ocd van aie Waldense wat or.der hull e gewoon hct.

Di e Wale het die Calvinistiese reformasie gevole. Onder die verdruk~

king van Phil~.ps II in die :r;>er:i.ode 1550 - 1559, het baie gevlug en

hulle in d-:e vlugt3li!1.£!kerke bevinCi te Zeeland, Hol land, Eng-eland ens.

Baie het ee:ter in hull~ ·,•:oongebiede skui l gegaan of ho~r op na stede in Vlaanuere en Brar~·:.nt e;etrck, waar die edik van (Filip ( 15?9) oor= gene em van I..:a:.:-el V 15~0) Au~sb,~re:, "Naarin beveel i s om die ketters deed te maal~, nie afGelconC.i t· of u5 tgevoer i s niE'. Hi er i s gemeentP.s

in die gehcim gevonn ool~ ui ~ die plaaslike bevolkj_nf.. Di t was di e ·begin van di~ 'vl1l'!.alse k:Jrke in die Suid-Nederlandc. Veral het in Ocs

en Wes-Vln.andere kerl:c onts+.aan. Van die belan._~ikstP. kerke was die te Doornik (G~udo de Bres): dit kan, volp.'ens Hooi jer, die Vlaamse

Gen~ve eenoem v1ord. Johannes TJthoven en ltarten Cleyne of ?>heron se geslo.gt0 is oo.( ui t hierC.ie kringe.

Die need van di'.~ tye, het diu ~-:erke in Vlaandere ged.ving tot ·n eonr1eids= cp~:..ede. Daartoe is vcrskille~dc ninodes t-ussen 1563-66 eehou.

Die eerste 3 was Part . Sinodes . BJ.ykEns die Acta was hulle j.n hoof=

sake ee::1stemmig. D-:.·: blyk verder dat bulle nangesl ui t het by die

Genee~.'~H; K.O. 'v\'aarskynl ik hct aan die Part. Sinodes ander voorafge=

gaan, waarvan garm acta be'r!aar i s nie. Ui t die 3 hekendes (onde·r

skuilname) (van 1563 - 66) is ~een aa.nduiding. dat bulle die oerste was nie.

Op di e SinoC.u van 26 AIJril 1563 (te Armenti:Tes) is die geloofsbelydeni3

de Bres cuadc·.)!;:eu:c •:•at onderteken moes word. Die Sinode V&"'l A.ntv1erp::1 1565 bcpaal da·': die uelydenis aan die begin van elke si"lode gelee.s

mocs rmrd. Hocijer haal . Ypey er ... D. aan wat di t 35 ·n kwesoie van revi sie beskou.

Die Waalsa K.O. bet o.a. ba'l')aal dat elke ke:ck n lconsistorie meet h~, 'Nat t~i t r.1inj_st.res; ar.cieno en ljia~.:: es bestaa."l. Ouderlinge (Anciens)

':!n di alcc:m::; (diacr•~c) i:..· i1'1 r~j m;y1e ("emee:ltGS deur algemene stemme

(12)

gekies. Waar ua.ar reeds ·n kerkraad was moes bulle gekies word deur die kerkraad en aan die semcente voorgestel word (Approbasie}.

Besware moes aan die kerkraacl. voorgele word en as bulle dit nie kon oplos nie moes di t vervrfs word na n prov. Sino de.

Die .Sinodc te Teur8 1563 bet egter n B.i.lder bepaling vir die verkiesing gebad. ;lQuant a' l'e~cction 1es Anci~ns ou diacres, s ' il en faut un, on en eslira deux oi consistoire, les quels serout presentez a ' la compagnie, laquelle en eslire un pour say". (Met die cog op die

verkie:.sing van ouderlinge en dia.ke:1s moet die co.asistorie eers 'Tl dubbel tal stel wat dan aan die geme~mte ·.roorr·el~ word wacrui t bulle Jte nodipes kiP-s. Daarna sal aan bulle die vereistPs van die amp gestel word waarna nullo die geloofsbelydenis moes onderteken. )

Die konslstorie moes die ~Glange v~~ die gemeente behartig en die ~rde en disipline of tue van die kerk bandhaaf. Sensuur is e lJ:::e maand

genc-u ( ook ampsd.raers i s daarby ingeslui t

h

Htant de 1& vie et de

l a doctrine d(;.::; Mini.stres qy.e des anciens et diacres" ( oor die lewe en leei.~ van die predika.'1-vc en oude:riinge en dialcens ••

Veral die tuc; art5.~~c:.s en huweliksbepalinge toon die invloed van di e Ordonnanccs e~cl0sias tiques de 11~glise de Gen~ve. As daar deur die Sinodc ,,an 1~63 (~ la st ,Jean slcuilnaam art .2) ver'#Ys na die ge=

bruik van die gerefo:n.1eerde 'f:J. lee word :iie Franse Kerka b~doel.

Baie van di·:· wat .iic eGrste Franse Sinode van Parys 1559 beslui t net, word t erugGevincJ. by die Waalse besluite. Art , 2? oor die verkiesing

va."l ouderl inge '1n di~cens (vgl. vorige paragraaf) van Parys kom fei -4;= l ik vJoordeliks ooreen me·~ art , 1 van Armen~i~rs 156J,

T.o.v, die verkiPsinrr van ouderlinge en diakens is daar eeter verskil, Die gemeente bet geen aandecl daaraan nie. Die kerkraad kies en diP.

di: ,o:c:::.v~~ te e.;>:xr:)ec :::.~,

Ook wat betref di, Sinodal.~ inrigtint:: volg di0 \Vaalse K.O. die Franse,

waar Gen6ve \ ,mselfS_c>i.~;l\:end .seen voorbeeld voor bet nie,

Van~~lfsprekcnd het die Wa2.l:.:,e kerke ook rn groot i nvloed op die l'Ted.er= landse gebad. Di~ P-:~loofsbelydenis (N,G.B,) is van hulle oorgenec:'l waarin di e hoofsaal~ van die kerkrect=ring_ (art. XXX ·- XXXII) voorg0skryf

VoCJr t:;s is ·n groot de~l va::1 die Wae.lse Kerke m~t die Nederland:3e in een

kerl':'.rerband in die Nc·orde opr-;ct:.eer. op Sinod·eale vlak (Di t v2r~oon

ooreenstc~t:.nc :ne~ or.::; Al{';C'!.K·:1c S~node) .

(13)

-8

3-157R bring di;:~ la~e;tc pu.~t va..'l'l vcrbi ttering hlssen die Roomse en

nie-Roomse in die Suidc van

r;

:.derland wat daarop ui tloop dat die vro~~re

bondgenote teem Ai va ui teens-espat bet. Di8 Roomse or.derwerp hulle weer aan Spanje - so iwm oolr Vlaandere en n groot deel van Brab ::nd onder die ou juk te~~ Die Wualse kerke bet toe hulle beste lcde verloor i:1 n vlug na tie Noo:rde. Die Kerke bet tve gekY\oyn,

maar wat bnll~ ge.:l0~n bet veral in die sestigerjare vind ook n neer= ula.g te Wesel en Emden en veral in die Sinodes na 1578.

4.4 Wesel en Emden

Die stad Wesel i3 reeds sedcrt ao vroeg as 1518 voorberei vir ~ie Reionnasj e deur vr0o~:-e Au.eustynse Monnike.

Vanaf 1545 bet Protestantae vlugtc lingG ui t Suid-Naderland ·n skuilpl~:k

in \h!scl ge·.rind Hulle le die t;rondslag vir die Wa~se Kerke in W€sc~'-. Hulle getal wo""'d in 1555 vanuit Engeland aangevul (Bloody Mary);

daarna verdcr onder die S~\.ril(oewind va.."l Alva toe vlugtelinge ui. t

Noor". Brabant, Ge:i.derland, Utre ... ~t, Hollc...1d en Zeeland, aangekom bet.

Die Fertog Wil~cm van Kle~f het in 1568 onder druk van Alva die G

crefor-=-_neerde bevee~ om Wos~l te verlaat. . Met bch:l.lp van vr:i.ende en die Magistraat slaa;:;; bulle daarin .. nn die Hertog van pla.."l te la<J.~ verander

e:1 :..s bulle verg.m or.1 tc bl;r. 3 Nover.1ber 1568 het "enige predikanten en ariere voortre..,felijke leden der N'ed~rlannsch; !\:erke" daar vergadc::::·.

Hooij er no em di t n1

.Sir ... ode o :~er bet Kr:.lis" - was egter p.;een sino de

ni e, maar n samel<o!ns va..11. predikante en ander leiers va.."l die Ge re fonne~-r ·

uit di e europes0 vlugtelingsoorde - boogstens 38 in getal - om die weg vir 'lt Sinode voo,.. te be~ci. Onder P...:1dere is Jonkheer Philippus

v~ Marvix, heer van Sint Alde~o~de

van di e Prins van Oranjc b~hartig.

voorsitter.

teenwoordig. ~y sou die h0lange Petrus Dn thenuG w;;.s waarsk:ynlik

Die vergadering ·hoewcl net voorbere:i dend - ga.a.n in sy "·roorrcde1 : ui t

van die bce;insa1 dat die Wo0--r.l van Go<i grondslag is in die Kerkregerinc, met n heroep op 1 I:or. 14:40.

Dru>rby dc:.t die kcrke deur die belyden::s tot ·n eenbeid saam ver'!":ind it>

en daaron ook : n die ~~erk:ceGering

:.err

meet wees.

(14)

In die vastelliru; van nat cUe Woord voorskryf is ook rekening gehou met die geskiedenis.

Met hierdic teginse1stE-:lli~·. he·~ die samelcoms die grondslag vir die

skriftuurliY:e kerkregeringstel::el gele,wat dl'!ur Emden 1 ~71 na die

inname van Briel ::~an.·· ar · en op verskillcnde Sinondefl ont·l'dkkel is om te Dordrecht 16i8/19 sy beslag ~e kry.

Dat hierdie Skrif·';uu.rlike Kerkregeringstelsel ingevoer is, was nie van= selfsprekend nie. Daa ... · is deur die vlu.gtelinge kerke kennis cremaak met die Erastiaar.se ste:!.Bel waarin die kerkregering op V"J etspoor v.an

di~ ou Bizantynse op\·'relling, aan die owe'!"heid toegcs~ i s, en ·Nat veral ·.::.3ur die poli tickPs met si:r:patie ·oe j e~n is. In opdrag van di~ Pr:ills moefl Mar.n.ix reeds te Emden die KerkP. voor die t~t:.t:ftdies·e Vva sp<:m.

Maar die ErastJ.aanse aanslag is afgcslaan d.;ur alleen die ~onineska}J van C~rist1;..-3 in nie kerk te erke;.1.

!:enmerk~.md va~ clie K.O ... vruj_ Em.:len is dat di t as eerste Artilcel die

suiwe:r. skriftuurlH:c antwoord ge~· op ll:.t..e strydp\mt wat dcur die midclel=

.Jeue i':l die ker:k i5,;i1<:e:c~: het oor die mag :'_n die kerk. Die Staatsoor= hP-ersine sowel a."3.C.le v~rdr~nging van Christus deur J.ie hierar&ie VJord

bon dig "Lf{Jev.:ys. :Jie c erstc <'l.err "• algehele s~;vye our die ow: rheid i'Yl die K .0. en die t vve..:d::- ~.n die ee~te artikel: 11Geen kerk sal oor '!1 ander kerk, gcen dj anaar vu.n die Woord, nuderling~ r.og diak8n, sal d:'LC:; :-en oor die t:.t:nder heers nie.0

Voorts word die ~eslote karc..kter van die kerk a~ l iggaam van Christus

-vergadf..:ring van gelowiges - saamgeroep rondout die Jr"!nfcssic - gehwd= ha.af deur die nouk~urif!,=' tugmaatr·e~ls. Die ~;1;.,roartikels is feit-lik' van die begin af net soos di t vandag by ons gevind WC'rd - natuurl:Uc in navolging ~ :m Gen6vc, Fl"ankryk, London, verai.

** •* * * * .. :'· * * * * * * *

(15)

- 85

-4.5 Die kerkregt_elike ontvlikkeling vanaf die Ref0rmasie tot by

Dordt,

Die Kerkorde van die Nederlandse 3ercformeerd£ Kerke

(vgl. W.F. Daru~baar : Kerkhistorische studi~n •••••• Deel VII.

~arten Micron De Christlicke Ordinancien Der Nederl~tscher

Ghemeint~n te Londen (1554) S'GravenhagP 1956)

Die Kerkorganisasi e van die Nederlandse Gereformeerde Kerke het in die praktyk beslag gekry tu~sen die jare 1540 - 1571. Gedurende bier -die periode was die Gcreformeerdes feitlik altyd op die vlug. Daar was jare van bestendigheid en rus in die buiteland veral in Engeland,

D~tsland en die Palts. Dit was egter n betreklike rus - in

Enge1and i s die rustige reriode onder Eduard VI onderbreek met die vlug onder sy cpvolgster "Bloody r.hry". Onder Elizabeth I , ~1aar op -volgster , keer die t·lugtelinge r;eer terug, maar met minde:r vryheid em

kerk1ik selfstandig op te tree, a~ onder Eduard VI. ln Duitsland loop di t te Frankfort ui t cp ·n veroaimjng ocdat die Lutherane nie die

Calviniste wi1 du1d uie. Aanvanklik ken die vlugte1inge in Cos

-Friesland ook rustig bly, veral in Emden onder die Gravin Anna maar hulle moes ook later na London vlug.

In opdrag van die Gravin, wat hom as Superintendent aange9tel het, het A'Lasco - n Pool - die Gereformeerde Kerke in Friesland onder die

vlugtelinge georganiseer . Hy hGt die kerk cor die algemeen op die

beginsels van Kerkregering, na die voorbeeld van Calvyn 9009 vervat in die Geneefse en Franse Kerkorde9, georeaniseer, hoewel daar ook

verskille tussen hom en Cal~Jn was.

Hy vlug na London, waar hy ook deur Eduard VI tot Superint2ndent aan

-gestel i s, van di e vlugtelingkerke. ;~ predikant het daar oak toe gedien die jung Marter.. Micron (26 j)in d~e Lon<.lonoe kerk. Onder sy

leiding, met medewerking van en onder toesig van A'Lasco, het Micron en Da1E::n•1.s, n bloeiende en go edgeorgani9eerde kerk vanaf :l 154 7

-1553 in London opgebou.

(16)

Toe die Gereformeerdes in 1553 met Mari a Tudor, bloody Mary, se

troonsbestyging moes vlug, het Micron dade1ik in sy bal1ingskap die

werk our die Organisasie wat vir d'i13 Lond_onse kerk gege1 1 het, wat

hy reeds in 1553 begin opste1 het, vo:tooi. In 155~ het hy dit te

Norden gereed gehad Vir die pers.

Trig1and noem dit cie eerste Kerkorde van die Neder1andse Gerefor

-meerde kerke wat gevind kon word.

Hoewel die Ordinancien van Micron in 1554 versKyn het, toon dit groot

ooreenkon:;s·~e met die Forma ac Ratio van A' Lasco wat in 1555 te

Frank-fort verskyn het. Mi cron se self dat hy gebruik gema.ak het van d:ie·

Fonna ac Ratio. Dank'">aar meen dat Micron en A'Lasco gelyktydig en

in onder1inge or:rrleg besig was nm bulle boekc; saam te stel in London

voor bulle ,·lug in 1553. Die ooreenkoms is vanseJ.fsprekend omdat

beide bulle werk in London as uitgangspunt bet.

Nog die u"ltvoeriger For:na ac Ratio, nog die beknopter Cbristeliche Or

-dinancien van Micron kan jn di e 'engere sin' van die ''IOOrd ·n kerkorde

genoerr. word. Beidc gee n ui tvocrige beskrywing van die kerklike prak

-tyk in London op kerkregtelikP. scwe1 as liturgiese gebi ed. DiP. ver

-skillende formuliere is bv. vo1ledig daarin opgeneem.

Naas die _t)raktyk is ook aandag ge{;ee aan die ideale organisasie, in

soverre dit nog nie in die praktyk verwerklik is nie.

Die Ordinancien het blykens die inleid:i.ng ·n appJ.ogetiese doe1 gebad.

Micron wil in die werk toon dat bulle nie sakrrur.entskenders was nie

ea ook nie tugteloos of tiraniek teenoor die sondaars opgetree bet

nie.

Die werk is •n l ewendige weerr;awe -van die kerkregtelike t.;.i teangspunte

van die vl ugtelinggemeentes, soos dit onder leiding van A'Lasco eers

in Oos-Frieslar..d en later in London met bebulp van Mi c1·on ontwikkel

bet.

n Noukeurige studie van die Ordinancien toon 6nteenseglik dat die

vlugtel1ngkerke die leiding van Cal vyn in hoofsaak gevolg het. Kleip

verskilletjio5 val op soos dat in plaas van 4 amptc soos by Calvyn;·

vind ons by Micron sprake va~ 2 ampte wat eintlik 3 is. Cap. 1.

Daar is twae ampte : ouderlinge en diakens, volgens die onverander

(17)

- 87

-like outoriteit van die Skrif. Maar daar is twee soorte ouder1inge:

die eerste "synder, de we1~.:e in d' wordt ende leeringe arbeiden ••• "

(W.F. D~~~baar 1956 p. 41). Die Ge~eefse pr~dikantesameko~s is te

London vervang met die "profesiet:!". Di~ was waarskynlik van Z.wingli

oorgen~em van die gemeente waarin die predikant se preke van die . .q_f-gelope tyd ter spr ake gekoc het. Die stigtelike wyse waa»op die

profesie gehou was, wa2 "in de welcke doersocht ende beuesticht sonde

werden (doer een 't samenvoeginghe der plaetsen der Schrift ueren met malcande~en) al d~t inde predicantien der voergaender weken geschenen

heeft niet rechtelik oft dcncker1lck oft niet ghenoechsaemli~k van -den dienaer des Wordts uit ge1eit te wesen" Cap. 12 (Do.nkbaar 1956

P• 71).

Opmerk1ik is dat bepaal is dat die boeke van die O.T. en N.~. in ver

-volgreekse in diP. prediking aan die orde moes kom.

n Groot afwykine van die Geneefse en Franse Kerkordelike voorbee1de wat Micron kJ.aarb1yk1ik gevo1g het, was die bepa1ing omtrent die Superintendent. Sowe1 in Emden as in London is van owerheidswe~ op

die amp aangecring. lioewe1 Dankba~~ verk1aar d.ai; daar swaar aan die eis om ·n Superinten1ent wat deur dj e owerheid aangewys is te aanvaar, voldoe~ is, b1yk dat tog uit die Ordinancien d&t sowel A'Lasco en Micron dit :>p grond van die Skrif aanvaar het. "Ten eersten, dat

den dienst eens Superintendents ofte Ouersienders sy een Godde1icke

ordinantie in de gemeinte Christi, doer Christum se1ve, oock onder de Aposte1en tngheste1t, doen hy Petro eigentlick beual den l'3.st, om de

andt:r broeder en in 't ghe1oeue t e verstercken ••••••• " (Luc. 22)

(Dankbaar 1956 p. 44). By nadere beskouing bl yk dit egter dat A'Lasco deur

die gebruik van die teks ·n sterk aanvoe1ing getoon bet vir die wesenlike

van O.i e be1ewing ven die kerkverband in meerdere vergaderings.

Oor cu.e tug hanae1 Micro:.1 breedvoerig - (he neers1ag van wat hy se vind ons in die K.O. van die Geref. Kerk in S.A. Art. 71-80, (for

-muliere van die ban en wederopneming ink1uis!).

Teen die agtergrond va~ hierdie Ordinancien, wat so k1aarblyklik n

se1fstandige stuk werk is met inagneming van wat Calvyn in 8Y In

-stitusie skryf oor die kerkregering, sowe1 as w.at in die Geneefse en Franse kerkordes bepaal is, moet die werk van die samekoms te Wese1 (1568) en die Sinode van Emden 1571, gesien word (vg1. vir Wese1 en Emden u werkstukke).

(18)

Die Kerkorde wat vanaf 1571 tot Dordrecht 1618/ 19 sy beslag gekry het,

is reeds in prinsipe teenwoordig in die Ordinanci en van Micron en

natuurli k in die Forma ac Katio van a'Lasco.

Die ontwikkelingsgang was weens die staatsbemoeiing moeisaam; so

moeisaam dat Dordt 1618/19 ook nog moes toegewings maak aan die ower=

hei d. Tog kon die kerke gedurende die periode, onder di e leiding van

die Heilige Gees die skriftuurlike kerkorde waarvolgens die vlugte=

l ingkerke in London en elders, reeds geregeer is , besl ag laat kry.

Saamvattend kan gekonkludeer word dat Calvyn di e hoofontwerper van

.die gereformeerde kerkregeringstelsel was, maar dat die Waalse en

Franse Kerke meegewerk het tot die praktiese toepassing van die stelsel, terwyl a'Lasco veral di e tregter genoem kan word deur sy organisasie

in Emden en London, waardeur di e beginsels van Cal vyn in die Geref.

kerkordes van die 16de eeu en die van Dordt 1618/ 19 en daarna, beslag

gekry het .

(Daar word vir die beginsels waarop die K.O. rus verwys na die klas=

diktaat 1980 oor die Kerkregeringstelsels ).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

(iii) Die afkeur/vanzyR grondbesitters An.. Die aantal werwers moes vermeerder word. Agente moes die reg kry om hulle toesighouden- de personeel uit te brei. Nat~l~

6.5 Research question 1: Will there be significant association between the perceived customer experience encounter levels as delivered by administrative staff

Die kerkhistorikus Eusebius dra verder by tot die ontwikkeling van di e begrip deur te benadruk dat daar ook n samehang is tussen die n o rmale kennis

Hierby moet egter altyd in gedagte gehou word dat insoverre die K. van die

Die si nodale besllrite is van toe af deur die aan - wesige biskoppe en soms o ok deur presbiters onderteken.. Peters K erk en die Lateraanse

Take the application of defeating DoS attacks as an example, suppose a client puzzle scheme requires a similar amount of resources for a client and the server to solve a puzzle

Using a sample of publicly accessible hedge fund data I investigated three hedge fund strategies’ (global macro, market neutral, equity long-short) performance compared to the