• No results found

22: 37- 39).

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "22: 37- 39). "

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

••

- 124-

HOOFSTUK 6

SKOOLDISSIPLlNE EN SKOOLREELS

En Jesus a.ntwoord hom :

Jy moet die Here jou God liefh~ met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod.

En die tweede wat hiermee gelykstaan : Jy moet jou naaste liefh~ soos

jouself. n (Matt.

22: 37- 39).

6.1

Noodsaaklikheid

en

funksies

van

skoolreels.

Die mens leer God ken as die God van orde

(Du

Plessis,

1974, P• 159)

en daarom sal die Christen in alles wat hy doen na orde en dissipline strewe. Die woord dissip~!L~ kom nia in die By1Jel voor nie, maar

~ wel. (Ibid.,)

Scholtz onderskei tussen ~ en dissipli~~· ~ het met die uiterlike omsta.ndighede en dus met die sigbare toestand te doen terwyl c;l,is.§iPlill.e ·n dieper konsepsie het en met die innerlike mens te doen het. Die uiterlike handeling behoort die innerlike gesind- heid te openbaar. (Scholtz,

1974,

pp.

147, 148;

Coetzee,

1944,

Po

348).

Skoolreels is •n handige hulpmiddel om •n ordelike skool te verseker, maar sal nie slaag as dit nie ook op die innerlike ·n beroep doen en lei tot selfdissipline nie. Elke skool het sy eie re~ls en alhoewel onderlinge verskille voorkom1kan dit soos volg omskryf word. Dit is voorkomende maatreels wat op beginsels rus en waar-

mee ·n gedragskode of gedragsnorm vasgel~ word om kinders te dissiplineer tot voordeel van hul skool en vir karakterop~roeding.

Omdat / ••••

(2)

- 125 -

Omdat die gesagsverhouding een van die mees fundamente1e verhoudings is wat tussen manse bestaan en vooruitgang onmoont1ik is waar gesag nie erken word nie {Scho1t?., 1974, PP• 52 53) sal gesagsdraers in

•n

skool rel;Us

maak

en gehoorsaamheid eis. Alhoewel

•n

skoo1 met

'11

groot familia vergelyk mag word, is dit tog sekerlik ook

•n ~reld

in die kleine en :

"discipline of the W8rl·l comes down, in the last resort, to a code of laws ••••" {Howard, 1928, P• 4).

Die Christen aanvaar nie alleen die Wet en gesagsbeginsel uit die Woord van God as geldend op alle lewensterreine nie, maar glo ook dat aardse owerhede

e."l

wette gehoorsaam moat word. Art. 36, Neder- landse Geloofsbelydenis lui :

"Ons glo dat onse goeie God vanwee die verdorwenheid

van die

menslike geslag, konings, vorste en owerhede verorden het, om- dat dit Sy wil is dat die

~reld

geregeer moat word deur wetta en regeringe• sodat die losbandigheid van die manse bedwing kan word en a.lles met goeie orde onder die mensa kan geskied. Met die doel het HY die owerheid die swa.ard in die hand gegee om die kwaaddoeners te straf en die vromes te beskerm". {Venter, C.N., 1973, P• 11).

Skoolreels is noodsaaklik omdat leerlinge nie

gelo~.

mag word om van- self te leer onderskei tussen reg en verkeerd nie, maar gelei moat word om dit te leer doen. {Ballard, 1928

9 P•

71). In dieselfde

verband

s~

Schutte da.t die kritiek wat deur die "al terna.ti ve schoolers"

teen die skoolstelsel ingebring word,nie da.artoa mag lei dat leer- linge nou maar aan hulself oorgelaa.t moat word nie.

"As dit sk;yn asof die demokratiese beginsel nie tot sy reg kom nia, is dit nie nodig om gesag te verwerp nie. As die kloof tussen onderwyser an kind te breed is, dan moet die alternatief

nie / ••• ••

(3)

- 126-

nie '"equality and palship" wees nie want dit bote met die Skrif- beginsel. As ons vir die kind te veel dinge

"s~"

dan is die op- lossing nie om hom te "los" nie maar om hom tot selfontdekking te lei". (Schutte, 1973

9

P• 154).

Die noodsaaklikheid van

skoolre~ls

lt veral ook in die feit dat, deur hierdie hulpmiddel te gebruik en af te dwing, dissipline ge- handhaaf, orde verseker en leerlinge geoefen word om gesag te gehoorsaam. Goeie orde en dissipline is volgens Taute in die

moderne skool net so nodig soos in die verlede (1942, p. 162). Die kind moat in ~ ordelike omgewing opgroei en te~lle van

oy

gesonde

ontwikkeling leer om hom te beheers. Dit is ook noodsaaklik sodat sy maats nie benadeel word nie. (Ibid.)

•n

Reel het sy oorsprong in

•n

beginsel en wil beginsels ha.ndhaaf en leerlinge opvoed om die beginsels as hul eie te aanvaar. Orde is nie die skool nie, ook nie die hoogste of enigste doelstelling in die skool nie, maar dit is bepaald een van die belangrikste

vereistes vir die bereiking van die meer verhewe ideale van die skool. Sonder •n duidelike reel is orde, die uitwendige, waarneem- bare sy van dissiplineJnie moontlik nie. Alhoewel dissipline liefs van binne moet kom as om dit van buite af te dwing moet opvoeders altyd onthou dat

'tl

skool

•n

besondere gemeenskap met

•n

bepaalde

aard is, naamlik met min volwassenes en baie kinders. (Bekker, s.j.

So byvoorbeeld wil die re1:U dat almal betyds by die skool moet op- daag, opvoed tot stiptheid, maar dit is ook noodsaaklik omdat daar

..---

chaos sal heers as elkeen opdaag wanneer hy wil en veral ook om- dat die onderrig sal skade ly as lease nie betyds begin nie.

Reels / ••••

(4)

-127 -

Reels is noodsaaklik want die lewe in die gemeenskap vra ook onder- werping aan re'els wat vir die handhawing van die voortbcstaan van die gemeenskap nodig is. (Bekker, s.j o

/196-3:)

p.

56)

o

Dit is nodig om daarop te let dat dissipline en reels nie net eie is aan die Christelike opvoeding nie.

11Die pragmatis heg groot ~raarde aan wilsinsp2..nning en dissipline en wil he dat die skool moot sorg vir die opvoeding van mense met ·n sterk wil en ·n gedissiplineerde gees en karakter".

(Gunter,

1961,

Po

201).

Omdat die idealis insien dat daar ·n breuk in die lowe van elke mens is en dat hy as gevolg daarvan nie is t·mt hy behoort te tqees nie is hy ''in staat om ·n behoorlike plek en ·n noodsaaklike funksie aan gesagsuissipline in die opvoeding toe te ken; die funksie daarvan is juis om die kind te help om sy potensiele redelH:: - sedelike natuur te aktualiseer7 orJ sy laer natuur van instink7 emosie, sinlike begeerte en n.ptyt onder beheer te kry1 om die breuk in sy let'le te heel en aldus te word wat hy behoort

,.

te wees. (Ibid. p.

142).

Veral in die kommunisme word kinders aan strenge toesig op skoolt tuis en op straat onderwerp en die skool is deels verantwoordelik vir die heheer van sy leerlinge se buiteskoolse lewe. (Vergelyk in die verbP..nd hoofde se antwoorde op vraag 8a. en b.9 pp.

58, 59).

Volgens die staat in Sowj et-Rusland se "RelHs vir Skoolkinders" is di t onder meer die plig van elke leerling : "om vlytig te studeer en altyd op tyd vir sy klasso te 1r1ees; om die bevele van sy onder- wysers onvoorwaardelik te gohoorsaami om presies en netjies op sy persoon, sy besittings en sy vterk te wees; om op te staan wanneer die onderwyser die klaskamer binnekom of verlaat; om sy hui swerk selfstandig en getrou to doen; om gehoorsaam, eerbiedig en beleefd teenoor sy onderwysers, ouers en 011.er menso te Y.Ieesi om hom te

onthou / . ••.

(5)

- 128 ....

onthou van die gebruik van lelike taal, rook en dobbelspel ens.n (Volgens Counts in Gunter,

1961?

p.

81).

Dit is genoeg om aan te dui dat skoolrecHs noodsaaldik is en ·n belangrike funksie het om te vervul. Elkeen stem seker saam met Craddock waar hy s~ :

"There is, in every school worthy of the nrune, a system of discipline in force, a code of conduct, written or unwrittcln, which aims at the moral~ mental, and physical well-being of every boy in it11 • (Craddock9 19201 P• 8).

Vraag

35

van die vraelys (p.

68)

was die volge1de

Meld die hoofdoel met n skoal se reels

In die antwoorde van skoolhoofde kom h1ee sake sterk na vore1 naamlik :

~ [.(<!_~~:!. is noq,d,s,.,<i_al~;,lik;, .v:i.r, die sk.Q.9.l• Ongeveer die helfte van die hoofde noem hierdie rede en daaronder~ veral die volgende :

sodat die opvoedingsprogram met die minste steurings glad en ordelik kan verloop

(31%)

sodat orde kan heers

(9%)

11 ;v-ant God het orde geskcp

(1%)

sodat eenvormigheid kan heers wat 1Di.1 lei tot samehorig- heid

(7'/b)

sodat skooltrots bevorder kan word (G)~).

3€ !i~Ei_l_s .is .n.o.<l~~j;]c .v.ir dj_e.JQ..n£. Die rode ;v-ord9 by implikasio7

deur hoofde as die doel van hul skoolrei:Hs gegee in die ver- T<lelding van die vnlgende :

om leerlinge te leer om geGag to &ll'lvaar om sodoende uit- eindelik pligsgetrouo, ordelike en gedissiplineerde burgers a~ bestendige volwassenes vir die staat te lewer

(19%).

om basiese l1ehoorlikheidseise7 volgenc ·n bepaalde lewens-

en/ ....

(6)

- 129-

en w~reldbeskouing aan leerlinge te leer

(4%).

• om hulle op te voed tot rype mensev vir elke goeie daad volkor:JG toegerus, met goeie menseverhoudings en respek vir ander

(5%)

o

• or,1 hulle te lei tot selfstcmuigheidswording sodat hulle verantwoordelikheid kan aanvaar vir hul optrede en self- gedissiplineerd volgcns Christelik·-Afrilmanse standaarde kan lewe

(12/S).

Oii1 hu118 op te voGd tot selfrespelc en selfhandhawing

(2%).

om hulle waardering vir netheid~ orde en samet·rerking te leer

(1%).

Uit die antN·oorde van hoofdc op vraag

35 (p .. G8)

kan die doel en fun1mie van skoolreels soos volg opgesom en saamgevat word :

••

Om ·n geordendcv gelukkige9 verantwoordelike, gedissiplineerde en trotse skoolgemeenokap te probeer 1;owerkstellig waarin leerlinge gelei en opgevoed word tot respek en bcdagsaamheid t eenoor mekaar en teenoor aa..'1vaarde normo en stanuaardep so- dat clkeen veilig voel en die opvoedingsnrogram ordelik en met optimale benutting van beskikbaro t;yd on tot voordoel van

leerlinge, skool11 gemeonskap en sta:::t en tot eor van God kan vcrloop.

Hiorclie samev~~tti::tg, 'Nat in

1976

ui t die antwoorde van skoolhoofde gema:ilc is'i stem baie ooreen met wat Bagley in

1930

reeds ges~ het toe hy Ciie funksies van dissiplino in d.ie skool soos volg opgesorr, het:

"The meaning of school discipline» then9 may be formulated as three. related and yet some\·!hat distinct ftmctiono :

1. The creation and preservation of the conditions that are essential to the orderly progress of the -vtork for v-rhich the school exists.

2. The preparation of the pupils for effective participation in

an.

I ....

(7)

... 130 ...

::m organized adult society which, while gr2.nting many liberties, bnlances each with ~ corresponding responsibility, and which while allowing to each individual much freedom in gratifying his desires ::md realizing his e:unbitions, a.lso demands that the

individu~l inhibit those desires a.nd repress those ambitions that are inconsistent with social welfare.

3.

Tho gra.dunl impression of the fundr~ment:-tl lessons of self- CQntrol, cspccia.lly through acquainting the pupil with tho import nnce of rcmot e as cont ra.st eel with immcdint e ends, and through innumoretble oxpcricnccs which will le2-d him to see thnt stance nnd sustained effort bring rewc.rds that aro infinitely more satisfying th:m ca.n be atta.incd by following tho dit.tates of momont[l,ry desire." (Bagley,

1930,

p.

10).

Daar is ·n vcrskil tussen skoolroels on skooldissiplino, mn11r a.lbci is ~)ol::..ngriko hulpmiddols on die skool so oogncrko tc help bercik.

Die si taat ui t Ba.gloy boklol"ltoon vcrdcr dat die prim~rc en basi esc v.raarhodc in die opvoccling min vernndcr hot scdort

1930.

6.2 Enkclo bolangrikc cisc w:J.a.ra.::m skoolreols mqot volclocn.

"tho law of tho school must be based on mori'.l L:::,w a.nd :::, knowledge of child lifo". (Brrw. 192,1-~ P• 270).

Die skoal so reels moot aon sekcro oisc voldoen on coot nie die loorlingo so itryhoid ::mnodig bopork ni e.

~ Die reels moot by die skool so omstandighedo pas. Opvoeders dink partikulicr, die oucr nan sy eio kind on die skoolhoaf aan sy skoal. So sal die Il.frikaanse skool sy reels basoer op die boskouing van die Afrika.ncr.

Die bosondere behocftes van die ouers (as kultuurgcmecnskap),

die

j ••••

(8)

.. 131 ...

die skoliore en die fisiose omstand.ighe(le by ·n skool vereis dat olko skoal sy eio reels sal he.

*

Di t snl ·n groat fout woos ns skoolreols ocnv,mdig van ·n good godissiplineerde buurskool so reels afe:-oskryf word.

Die reels moot onderstounints van ondcrwysors gcniot. As ondor- W'JSers wat reels moot o.:fclwing, onwillig is om ::J.it te docm omdo.t hu.llo nie met ·n sinvolhcicl daarvan saamstcm nic, ontsto.an ·n jai:'linorlikc toest1:U'lclo

Dio rodls in •n Christolike skool moot verantwoordbo.nr woes volgcns dio oisc van die Bybol.

*

Reels moet nio to volop woes nio. Dit vorwnr leorlinge wanneer te veal reels en rogulo.sies nan hullc voorgchou word. Nood-

sanklikos moot egtcr gcm:J.::lk1 bosondcr boklcmtoon on onverbiddolik n;:.,gekom word. (Bekker,

1965,

P• 208).

!IE Reels moot liefs positi;;;f gestel worcl. Die Christelike lovlcms- bcskouing bcstaan nio uit ·n rooks wettc en voorskrifte nio.

Die skool so reels kan so opgostol word do.t tlie positiewe boklcmtoon word. Voorbccld. In plo.ns •nm :

"Lecrlinge mag nio in lJedclings trap on op gro.spcrkc spec!

en borne brook nie" . ) ~~')n dicGel:fde positicf gostel word :

.

110ns is trots op die voorkoms v:m onn skool on tuin en cle>en alr:1n.l ons bos om ons tuine r:1ooi te hou en steeds mooier te r:1n.ak11

*

Rogls moot tot self-dissiplinc vpvoed. Gehoorsaamheicl moot die gevolg wees van •n verwclerdc wil9 nie •n onclerdrukte wil nic.

"The ideally good man hns achieved an i.nncr freedom. His soul is free from conflict. He does gooc.l from a pure

unimpeded / ••••

(9)

unimpeded desire to do good". (Ballardy 1928t P• 72).

Dit ka.n alleen bereik word as iets vrat l)eveg of weggeneem word met ·n beter plaasverva:nger vervo.ng lvord. ·n Vakuum is nio al- tyd •:1 verbetering nie. Daar moet •n "doen dit" in die plck van die "moenie" ~;:o11~. Sodoonde sal leerlinge se st crk on posi tiewc cicnskappe bctrek on verGterk word en sal rcbelle nio slogs ont't'f2pen word nie, maar sal hullo in vriende on aldiewo modcwerkers ontwikkol. (Ibid.)

Die uii;oindolik<:: vrug va.<·l diGsiplino is om aun •n stem va'l'l binno gchoorsaam te woo~:. (Tautc, 1942, l)• 163).

nooit woes "omdat ek so

so

nie". Gohoorsaamhoid is iots anders "dan de houcling vrm hot angstigc kna,apj e, dat s1ac1..fs va,cler1s wil vo1breng!; en tot eon naar farizoo'Grtjo uitgrooit"

(vJatcrink, 1963p p. 11).

:;;: f:!.i.o.fdq, m_pot d.io ondor·li;;;:g_endo..J.. m.a~J;;_ oo_rh,uo,r,so,n§._o ro1 S.£0~1.·

"Die ou opvatting was dat vrocs en ont za..g noodsan.k1ik vir gocio orde on dissi})1ino is, die nuuo dat liofde en agting dit is". (Tauto, 19421 p. 163).

Nat crink s'e ook in vc::oband met gehoorsa2.mheid on go bod da.t di c l'cvc1 nie nood1'rendig in Gwaro stor:: toogosh:rcou word nic~ maar die stem van liofdo ka.n vrc&s l-.rat "zachtl;:ons tocsprcokt ~ wat ik hol:> to doon; con stcmT die ik met bli.iclschap harken, on

gaarnc gchoorzaam". (v~at crinkp 196

3t

p.

8) •

M ~a.ar re<:iJ.._s is, ,rr~<?_ct .• dj.t afgcdVf.\~~ ,i'!:o~. Dit is bet or om nie

•n reel to maak nio as om con to ho -v;at nio tocgcpas word nic.

(Lenclon, 1905, P• 333). ·n Reel tvat gcmaak:1 maar nic af- gcd\·ling word nio, boroB: presics die toenoorgostcldG as wo,t di t bcoog en 1 cor kinclcrs vordGr om ongehoorsaam t e vrcos, gosng te ondcrmyn on wotto te omsci1.

~ RG'ols moot tot almal so voordeol strok. Skoolrcols moot in

. . . *.. . ·--.. . .

...<;~~--·.

.. . •..•.

bolang / ••• ,.

(10)

- 133-

bcl~1g van die hole skoolgcmcenskap woes en by die opstolling daarvan moot gelot word dat dit tot voordcel van lcorlingo en met •n doel daargostcl is.

~ fu?...<?..ls moet duid~ils_ i-£Ces2 ¥J1 ali!!,.Cl;,l boJ:.enfl. J_Jees en dikwols g_en_o.cg h.,.c.,rhaal ,wo.r.c%.• nEk hot nio gewcet nio11 11Ek hot nie so vcrstaan nie11 bohoort nic van oortrcdcrs as vcrskonings to kom nic.

Bogcnoomdc cisc vir skoolrcels kan nog uitgobrci word maar dok die veld vir ons docl genoogsaam. Dit is ogtcr ton slotto noodsaaklik om hi er ook daarop to wys dat di t mot skoolrocl s moot gaan om boginscls, maar vcral dat die sogonaamdc boginsels wat in ·n skool toogopas v1ord)niks betoken as dit nic ook in die lowe van die op- vocder gcostolik en sodolik gostalto goo om as aktiveringsbron vir die kinderlike konstituering to dien nic. (Potgicter7

1966

7 p.

23).

6.3

Skriftcliko of nio-skriftolike reels.

Van die hoofde vmt die vraelys voltooi hot, is daar

6&fo

wnt gcbruik maak van skrift~...,lilco skoolreols (vraag 47 P• 57) .. By slogs 13%

van die skolo is die reels by die Ondcrvzysdeparto~ont gorcgistrocr (vraat§;· 61 P• 58) tor"l-zyl 87% nio reels vir konnisnamo ingcdion hot nio. Landon hot gcvind "Some schools avoid v1ri tten rules al togcthor11 torvzyl andor van ~cuing is dat reels boslis op skrif on voortdurcnd tor insac van allo lcerlingo noet woos~ want dit help nuwc leerlingo

on stcl kindors in stant om to ''wcct w::~,ar hullc sta::Ln".

(1905

7 P•

54).

Dio

52%

van die skolc waar reels onder andere op kcnnisgewingborde

&'Jllgebring \vOrd ( vraag

4,

P• 57) so lcorlingc gonict hierdie voor- reg, v1ant onduidelike reels lei dikwels tot verwarring. Verder is daar tog \.Yan.rheid in die gcdn.gtc dn.t "everything that can be in writing and displnyed is 1Jetter so than not," (Ibid. p.

55).

6.4 1 ....

(11)

- lj~L -

6.4

Wio stel ·n skool so reels op?

Vrang

7

(p.

58)

van die vr;:wlys hot oponbaar dat

65/o

van die skolo so reels dcur die hoof on porsoncol by pcrsonoclvorgadorings opgcstel word. Govallo waar hoofdo dit alloon doon$ kom voor (24%) en in baio gcvallo hot hoofde die reels van hullc voorgangcrs gocrf en aangopas om by vorandorde omstandighodo aan to pas

(33%).

Ouers~ die bchoer- raad, profoktc en senior lecrlingo on die profokvoog word ook in govallo gorandploog of tocgol~~t om reels op to stel (12%).

6.5

Voorl)ooldo van ro'ols on tradisies in Transv<lO,lso ho8rskolo.

Volgcns ·n ondorwysor is "e1 rule only of any usc if you can't get on without it" • (Landon? 1905, P•

54).

Hierin 1~ ·n groot waarhoid en rc8ls moot s1egs ol word wau,r dit ·n o.lJsoluto voroisto is.

In die vro.o1ys is •n pcnr sc,ke ingcsluit irmaroor daar twyfe1 bestaan.

Di t hot die volgcndo opcnbaar

3€ Ho.o.rstyl voorskrifto bostao.n by skolc vir allo souns on allo dogtors (vraag

5,

P•

57)

on i:n somrdgo sl:::ole ook vir mc:ms- porsonoel on proofstudento

(35/o).

In 12% von die <:mhroordo is genoom dat di t vir ook bosta.:_-ul. Alhocwol die porsentasio van 12% min is, vool dit nogtans gorogvcrdig, want as die vrouliko opvoeder ·n voorboold wm ingotoonhcid (stcmmig- heid) en boskoidonhoid (wcllowondhcid) moet stol, behoort sy op haar voorkoms te let.. (1 Tim. 2;

9)

"So ook moot die vrouo hullo versier mot behoorlikc klcding, met boskoidcnhcid en ingctoi:Snheidu. (Krick, J .. M.

1974t

P•

39).

3€ Daar l)ostaan gcdragsvoorskrift o vir locrlingc in hullc private lowe, buito skooluro. In vraag

8

(pp.

58, 59)

hot allc skool- hoofdo gen.ntwoord dat hulle op con of ander wysc teen loorlingo WL1t hulle buito die s}::oolhok on na skooluro S1V"O.k gedra, so.l

opt roc / ••••

(12)

- 135 -

optrco. Dit nntigo gobruil: v::m alkoholioso dra.nk tuis saarn mot ouors sal dour 7C1/o hoofdo goignoroor "rord, maar 93% sal optreo teen ·n loorling 1rmt byvoorboold ·n bier by die skou drink. In 97% govnlle sal ·n leorling gostraf of borispo word as hy by ·n skoolfunksie opdan.g en na stork drank ruik, al is hy beslis nie besopc nio. Die govG.llo ;,mnr leerlinge (nio nn.by die skoal nic) hullo sou skuldig mnulc n::m dranl-:rnis1Jruik, sal in

7Jfo

kero gostrnf of borispo t·rord.

Solfs wnar •n loorling sv.n::ll<: goklocd ·n pl2,asliko bioskoop of die dorp so rugbywedstrycl besoek, sal

4C1/o

hoofcle hom inroop en op- trou torwyl 4~}> in die algomeon, byvoorbeeld tydens saalperiodc,

·n vormaning aa~ alle leerlingo oor die sank sal rig. In

76fo

govalle sal •n loerling in die mooilikheid woes as hy by ·n muni swembad rrJok on

7 Jfo

hoofC'Lc is v.:m moning dat die skool op con of andor wyso moot optroo toon lccrlingo wnt hul ouers so motor op •n opcnbnrc pad sou bcstuur voordat hullo ·n bestuurslisonsic hot.

Eon hoof sc dat in c_l hierdie govallc nog '1-iOOr onderskci moot worcl tussen oortrcdings vm.t in skooldrag of sondor skooldr:J.g plaasvind.

H Dans is volgcns

65%

W1.:1 die hoofde in ordo ( vrnag

9,

p.,

59)

en hullo lcorlingc r:mg d<:;'J.r::~,c~n meodoen:; mo.nr boslis nie by die skoal nio. In

13%

13'Cvallo v-mrd ,inns by skoolf\mksies toegelaat en ·n vordero

9%

so,l slogs soms by 8koolfunksics1 byvoorbccld net tyclens •n mo,triokc.fskoidf toclnot clat leerlinge dans. Hoofde veroordool dans hooltomal in

4%

govalloo

*

·n Skralo moordcrhcid

(51%)

v--.n clio hoofdo soncler nic nfsondcrlike spcaltorroino vir souns en moisios nf nio1 ·terw,yl 3Jfo op vrang

15 (p. 61) o..ntwoord clat hullc wol vir alrae.l op nllo dna skeiding vo..n spool torroinc vorois. Ander stolscls \fat o,a:ngetref vJ"ord, is dd juniors goskci 'I'IOrd7 mc;ar seniors nio (

Jfo)

of dnt die skei- cHng sommigo do.o of sor::1.r;'lige pauses nie vorcis word nie (3%).

Daa,r is govallo w;::;ar sto..nclord tien-leorlingo hul cia gesnmontlike spoelterroin hct9 torwyl die nuder sounc on moisics gcskoi word.

Vo..n

I ....

(13)

- 136-

Van die hoofde wat seuns en meisies op dieselfde speelterrein toelaat, hot twee aangetekon dat hulle nie toelaat dat •n

paartjie hulle afsondor van die tmder lcerlinge nie.

§ Volgens antwoorde op vr&kg

16

(p.

62)

hot senior leerlinge mcar min voorregte bo juniors o By

19%

van clio hoofde hot senior loerlinge kleredragtoegewings en by 2L1% <:'.,fsonderlike wasknmers.

Ander voorregte soos c,partc sitplok in die saal9 aparte speel- terrein en die voorreg dat standard tien-loorlinge soms vir eksamen tuis mc,g studoer, ko~ in ~1kele gevalle voor.

§ Skoolreels maak voorsiening vir gedragskodes in die seun/dogter- vcrhoudings. Vraag

26

(p.

65)

hot uitgewys dat skolierc se verheudings met die tcenoorgcsteldc geslag ·n gekontrolcerde saak is en

8r:ffi

van die hoofde sal byvoorboold optrec teenoor leer- lingo \vat tydcns 'Yl skoolfliek "hand om die lyf sit11

Hiordie paar salce is ui tgesonder omdat die probleem van meningsvcrslcil daar stork aangcvoel is. Die tallc reels li-T11c'1roor almal dit eens is of we.aroor die Onderwysclopartement duidoliko instruksies gee, kan nie hier behandel word nie. Daar meet glad nie aenvaar word dat die meerderheidsopinie noodwendig reg is nie. Dit is egter nuttig om te weet hoe ander hoofde oor hierdie aspekte redeneer, want dnardeur kan mukliker tot sinvolle besluite geraak word.

6.6

Probleme wat met skoolreels ondervind word.

Dit bly ·n onbegonne tank om nlle sake met •n geskrewe re'EH te

reglementeer. Die stel reels of dit nou •n 11;-rri tten constitution or a trac1.ition of behaviour, or e, combination of both11 is (Landon,

1905,

P•

54)

gee probleme, veral as te veel detail gegee word, want dan is daar of te dikwels straf vir oortredings, of oortreders word nie almal gestraf nie en gesag sodoende verswalc.

Re'cls / ••••

(14)

- 137 -

Re'~ls wat die skool opstel t verskil dikwels vcn die ouers se sie.~

ning ":1 dan kom problema. Ouers sa.l selde die fei te wat by die skool aa.n hulle kinders geleer word, bevraagtekenr maar doen dit makliker met beginselaspekte wat die skcol probeer inskerp.

By vraag 22 (p.

64)

in die vraelys hot

4$%

van die skoolhoofde die opinie gehuldig dat hulle by hul skole stronger is oor seuns se hare as wat ander hoerskole in hul omgewing is. Dit skep ook probleme l'lant

f5J%

is van mening dat hulle oor hierdie saak bepaald stronger as ouers is. Om nou ·n norm of standaard wat die ouers nie vereis nie7 die laerskool soms

(33%)

nie vereis hot nie en buurskole hie toepas nie, af te dwing, gee gcsagsprobleme.

Dit blyk ook duidelik uit vrn.ag 21 (p.

63)

waar hoofde antwoord dat hulle selde probleme met seun.•dogtervcrhoudings het

(87%

voel so) en ook selde probleme hot met kleredragvoorskrifte (ook

87%)

terwyl hul nogal dikwels problema het met haarstylvoorskrifte.

(45%

dikwels en

55%

selde maar tog).

6.7

Samev2.tting en bevindings.

Reels vorskil heelwat van skool tot skool,maar is noodsaaklik.

Daox moot min reels woes. Cowham sc : "The rules should be few, should be thoroughly understood, and should be rigidly kept, other- wise they tend to the weol:oning of control".

(1894,

p.

37).

Danr kon meestal met eenvoudige basiesc riglyne volst&~ word, soos

"Thoro are only three rules here : Be courteous, be co-operative, and be sensible". (Landon,

1905,

P•

54).

Die / • •••

(15)

- 138-

Die trefkrag van •n eenvoudigc reel is wyd:

.... ···=-

Voorbeeld Ons hot net twee reels naamlik

r II Leef clke dn.g s() <L"l.t n.lmal spyt gaan wecs die dag as jy die skool verlaat on

werk on wacker met die tcclonte vmt die Skeppcr jou gcgee hot?

vir jou ciG voorui tgnng en tot voordocl vn:n jou land en made- mens on tot ecr van God11 Met so ·n reel ~rord baic by irrtplilco.sio

gcs~, on ·n skoal met so min reels hot uiteindelik baic moer as eon wn.t hondord reels prosies necrgcskryf hcto

"Jy moet jou naastc liefhe soos jousclf" se ook by implikasio omtront n.lles wat in skoolrcols boskryf kan word.

•n Kort m~.U~.r goed opgestolde erokode kan oak meer bereik as reels en rogulasics.

-·-

Voorboold

...

110ns st ro1rm is :

•••

Om te loaf tot cor vn:n God en om

0 • • diensbaar en gohoorsaam vir ons ouers Q"t'l skool olke dag

ons bos to do en en om

•••

ons naast e to konsidorcer en lief t c he" •

Dissipline en reels is ·n sn.ak vn:n gosindhedc.

Dixon haal Bonn en Peters c.~n

"It is better to crcat c conditions in 1r1hich there arc f'ewer potential offenders thru1 to keep down the numbers of actual ones by punishing". (Dixon9

1967,

P•

191).

In hoofstuk 2 (p.

47)

is gowys op die noodsaaklik:hoid van ·n veranc.o- ring vru1 lowensioning by loerlinge. Reels, clhooirtol noodsn.aklik, is

geneig om slegs op die ui terlike lewenswyse te konscntrcer. Gesind- hedc is belangrikor as optrede, want di t bopaal opt rode. Vir menso

se /••••

(16)

- 139-

so gesindhode kan nie reels gemank word nio1 m&~r as hullo uit liefde vir God en medemens optroc, sal hul <3nige rein en selfs vorkeersw-rette gehoorsni.IJ!l. Hierin 1~ vir die skool ·n tank.

Leerlinge moot deur oksterne gesagsdissipline ei word tot inner- like sclfdissipline, want goeie dissiplino in die diaper sin het botrel::king nie net op die uitorlike gcdrr:,g nio9 mao..r ook op die innerlike gedrag1 die innorlike godragsmotiowo, die geostoliko gosteldheid van die leerlinge& (Gunter,

1961, P• 409).

As dissipline tot selfdissiplino loi, gohoorsau!"!hcid nie gesien word as ·n doug in sigself nie; en leerlinge se gcsindhede verandor sodat hullc uit vrye wil ·n reel gehoorsac.m omdat hulle instem dat dit noodsaaklik is, dan was die reel onvocdkundig en ·n sinvollo hulp- middel. Dissipline Bn re'ols is hulpmiddels; hoew-ml noodsauklik mag hullo nooit in •n skool •n clool \V'Ord nie. 11In how many is it become en end and not a rnE>..ans11 ( Craddocl::,

1920,

p.

8).

In hicrclio verband rr.oet Begley so inloiding by skooh1.issiplino

(1930, P•

l) golees viord.

VflJhd is meant by a well-disciplined school? It is a par1:1.dox of the tvell-disciplinecl school that "discipline" is conspicuous by its :;))sonce. If a""l. intelliG"ent obscrver11 honestly reporting a visit to n school, makes nc reference to its discipline, one Play be fairly confident thnt tllc school is 71well··disciplinod17• ••

Coot Ze\:l

se

ook dat die ontwikkcling van die re&,"t 0 geest eshoudinge on gedragmzysos belangriker is as ho.ndhawing van reels en rcgulo,sies

\vat die handel en Na.ndel v::m die kind voortdurend omskryf, want lnn.sgcnocmde is to negntiof : U.it belot en vcrl1ierl en beperk not.

Die een vmt die baste rcgoer9 rogecr die minste

(1944,

P•

349).

Die / •• ••.

(17)

- 140-

Die bclangrikstc gevaar v~n to vccl mocnics is daarin dat dit onsc1~­

stnndigc bcs1uit1ose mensa kwcek wat onder die indruk kom dat hu11c gcrcgtig is om al1es to doon wat nie uitdra1dik vcrbodo is nic.

(Du

Toit1 1945~ P•

17).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Overall, it can thus be concluded that quality is affected positively, as comparability should be increased, information asymmetry is found to increase but this effect might

The purpose of this study is to research and describe existing educational simulation models of the BG subsystem that focus on diabetes3. It will then be determined if any of

i) Quantitative FT-IR should be performed to establish the exact quantities of major functional groups compound in as-received and thermally pre-treated CTPs. This could

Samevattend kan gese word dat nie een van die Skrifgedeeltes waarop die Jehovah- getuies hulle beroep vir hulle siening dat Jesus 'n hlote skepsel en dus nie

Die ouer is primer verant:woordelik vir die opvoeding en onderwys van sy kind (sien par. Opgeleide onderwysers het: met:t:ert:yd, vanwee die t:oename in kennis,

• Vaak hebben een aantal toestanden

[r]

Je zou, op dezelfde manier werkend als Max Bill, die tinten grijs van de ‘eerste 8 rechthoeken’ ook in een andere volgorde hebben kunnen plaatsen. Door de grijstinten in volgorde