• No results found

My opregte dank aan die Transvaalse Onderwysdepartement vir studieverlof aan my

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "My opregte dank aan die Transvaalse Onderwysdepartement vir studieverlof aan my"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE VETE TUSSEN MARCUS TULLIUS CICERO EN PUBLIUS CLODIUS PULCHER

DEUR

ABRAHAM JOHANNES VAN RENSBURG

AKADEMIESE VERHANDELING VOORGELe TER GEDEELTELIKE VOLDOENING AAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD

MAGISTER ARTIUM IN

L A T Y N

IN DIE FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE

AAN DIE

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOeR ONDER~VYS

POTCHEFSTROOM

NOVEMBER .1979

LEIER: PROFESSOR W.N. COETZEE

(2)

VOORWOORD

Baie werke oor Cicero, een van die opvallendste figure in die Romeinse geskiedenis het ~~eds verskyn.

Hierdie verhandeling is 'n poging om meer lig te werp op sy vete met Publius Clodius Pulcher, waarin 'n be- sondere deel van sy karakter na vore tree.

Dank aan alle navorsers wie se name in die bronne- lys verskyn asook aan die biblioteke van die Potchef- stroomse Universiteit vir C.H.O., die Randse Afrikaanse Universiteit, die Universiteit van Suid-Afrika en die Johannesburgse Stadsbiblioteek. My opregte dank aan die Transvaalse Onderwysdepartement vir studieverlof aan my. toeges taan. Mag ek die vrug van my arbeid weer terugploeg. Hierby sluit ek ook my skoolhoof, Mnr.

F.G. van Schalkwyk in vir sy welwillendheid en konside- rasie. 'n Besondere woord van dank aan my gesin en veraP: my (vrou> :Vir haar volgehoue ondersteuning, aan- sporing en geduld. My dank aan Mev. Wolmarans vir haar moeitevolle tikwerk en aan Mnr. Wolmarans vir sy gewaar- deerde hulp met betrekking tot die proeflees.

Dit is my grootste voorreg om my besondere dank te betuig aan my leier, Professor W.N. Coetzee. Sy bekwame leiding, simpatieke, vriendelike dog ferme hulp was my grootste bron van aansporing en inspirasie. Ek mag nie nalaat om 'n woord van dank te rig tot Mnr. H.S. Bosman, my Latyn-onderwyser, wat by my die eerste liefde vir die Latynse taal aangekweek het nie.

My grootste dank aan my Skepper, die Gewer van alle goeie gawes, wat my verstandelik toegerus het om hierdie doel te bereik.

Soli Deo Gloria.

(3)

INHOUDSOPGAWE

I HISTORIESE AGTERGROND VANAF SULLA

II 'N PERSOONLIKHEIDSONTLEDING VAN CLODIUS

III 'N PERSOONLIKHEIDSONTLEDING VAN CICERO

IV DIE WRAAK VAN CLODIUS

I DIE BONA DEA-AANGELEENTHEID

V II CLODIUS WORD TRIBUUN

VI III CICERO SE VERBANNING

VII GEBEURE RONDOM DIE DOOD VAN CLODIUS EN CICERO SE VERDEDIGING VAN MILO

VIII FINALE GEVOLGTREKKING EN DIEPTEPEILING

SUMMARY

BIBLIOGRAFIE

~ - 14

15 - 27

28 - 43

44 - 67

68 - 83

84 - 104

105 - 117

~~8 - J.27

128 - 129

130 - 141

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Soos uit die matriksanalise (Tabel 7.1) blyk, is die meeste van die voorgestelde komponente reeds in gebruik deur die SVO. Waar daar voorsien word dat

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Als de zwakte van de manipulatie verantwoordelijk was voor het ontbreken van een significant effect van cognitieve vermijding op nachtmerries, dan zou er een zwak interactie-

De divisie XXXX en onderzoek heeft één van de onderdelen van de XXXX verzorgd en zodoende heb ik college gehad van

As a new interpretation of the limited retention principle, data degradation makes it possible to find a good balance between data usability and limiting the impact of disclosure..

The total number of DAs in our corpus is 9987, of which 6590 are contentful DAs (i.e. ex- cluding Stall, Fragment, and Backchannel, which did not get an addressee label assigned).

The cross-sectional studies in chapters 3 and 4 show that the instantaneous influence of gravity compensation during functional reaching movements with a fixed

In South Africa the restraint stage of criminal forfeiture proceedings involves the granting 5 of a restraint order, which prohibits any person affected by the order