• No results found

4.1.2 DIE STIGTING VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "4.1.2 DIE STIGTING VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE "

Copied!
30
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 4

DIE BESLAGGEWING VAN PLAASLIKE BESTUUR

4.1 DIE GESONDHEIDSKOMITEE NEEM DIE LEISELS OOR IN VANDERBIJLPARK

4.1.1 VANDERBIJLPARK ONDER BEHEER VAN DIE GESONDHEIDSRAAD VIR BUITESTEDELIKE GEBIEDE

Voordat hier enige bestuursligqaam was. is claar in 1943 'n waaksaamheidskomitee onder voorsitterskap van rnnr. J.H. van der Merwe gestig. Die doe! van hierclie ko- mitee was om na die belange van die inwoners om te sien. Hulle het hulle ook vir die daarstelling van beter geriewe vir die inwoners beywer.5" 3

Vanclerbijlpark het aanvanklik onder die jurisdiksie van die Gesondheidsraad vir Buitestedelike Gebiede wat op 21 Februarie 1944 tot stand gekom het, gevaiY4 In Januarie 1945 is 'n plaaslike gebiedskomitee van Vanderbijlpark deur die Gesondheidsraad vir Buitestedelike Gebiede gestig, bestaande uit die volgencfe lede:

Sir Edward Thornton (ex officio). mnr. Thea Lorentz (ex officio). mnr. E.B. Scott (ampstermyn van 3 jaar). mnr. E.C. Oldridge (arnpsterrnyn V<'ln 2 jaar) en rnnr. S.J.

Liebenberg (ampsterrnyn van 1 jaar).5•5

Die funksie en bevoegdhede van die Gebiedskornitee was soos volg:-

1. Die toesig en sorg oor die bates van die Gesondheidsraacl vir Buitesteclelike Gebiecle.

2. Die toesig en beheer oor clie werk en werksaarnhede van die amrtenare en dienaars van die Gesondheidsraad wat van tyd tot tyd vir die gebied aangestel

543 P.R. Nell, Die geskiedenis van Vanderbijlpark .... p.6.

SM Provinsie Transvaal, "Ordonnansie tot instelling van 'n Gesondheidsraad vir buitestedelike gebiede no. 29 van 1943: datum van inwerkingtreding", proklamasie no. 23, Offisie/e Koerant, vol. 108. no.

1838, 16 Februarie 1944, p.118.

s•s Provinsie Transvaal, "Gesondheidsraad vir buitestedelike gebiede: stigting van plaaslike Gebiedsko- mitee van \/anderbijl Park", administrateurskennisgewing no. 21, Offisiele Koerant. vol. 112. no. 1886.

10 Januarie 1945, p. 24.

(2)

word. Hulle het die reg orn aan die Gesoncfheiclsraad verslag te doen oor die werk en werksa;:~rnhede van sodanige amptenare en dienaars en orn soclanige aanbevelings in verband daarmee te doen as wat nodig beskou word om cloel- treffende adrninistrasie te verseker.

3. Die toesig en beheer oor die adrninistrasie en toepassing van aile verordeninge wat deur die Gesondheidsraad vir die gebied afgekondig is en die reg om by die Gesondheidsraacl aanbevelings te maak oor verordeninge wat opgestel, gewysig of herroep moes word.

4. Die toesig en beheer oar die aanleg en onderhoud van aile paaie in die gebied wat onder die Gesondheidsraad se juriscliksie val.

5. Die versorging van en toesig oor riolerings- en dreineringswerke, werke vir die lewering van water en elektrisiteit en sodanige werke of inrigtings as wat die Gesondheidsraacl van tyd tot tyd in die gebied mag bou, instel of aanskaf vir die verskaffing van enige ander geriewe, dienste of fasiliteite.

6. Die toesig oor die invorclering van aile inkornste wat plaaslik ingevorder moes word en oor die uitgawe van sodanige fondse, die plaaslike besteding waarvan deur die Gesondheidsraad gelas mag word.

7. Die reg om by die Gesondlleiclsraad aanbevelings te maak oor die eiendornsbe- lasting wat gehef moes word en die gelde wat vir lewerings, dienste en fasiliteite binne die gebied van die Plaaslike Gebiedskomitee gevorder moes word.

8. Die reg om vertoe tot die Gesondheidsraad te rig oor enige saak wat as belangrik beskou word om die belange en welvaart van die inwoners van die gebied te bevorder of te bestendig.5~6

Hierdie funksies en bevoegdhede het die grondslag gele waarop die plaaslike be- stuur in Vanderbijlpark ontwikkel het.

4.1.2 DIE STIGTING VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE

'n Hooggeregstwfuitspraak in November 1946 het bepaal dat die stigting van die Gesondheicfsraad vir Buitestedelike Gebiede buite die bevoegdheid van die

546 Provinsie Transva~l. "Gesondheidsraad vir buitestedelike gebiede: regulasies waarby die bevoegdhede van die plaaslike Gebiedskornitee van Vanderbijl Park voorgeskryf word''. adrninistra- teurskennisgewing no. 22, Offisiefe Koerant, vol. 112. no. 1886, 10 Januarie 1945. pp.24-25.

HOOFSTUK 4

97

(3)

Foto no. 54: Die Vanderbijlpark Gesondheidskomitee, 1948.

Agler: .J K. Peacock, E.LD. Jacobs, P.R. And~'>rson.

Voor: C.L Harris, E.C. Oldridge (voorsitter). dr. W F. Mondriaan.

Bron: Vanderbijlpark Stadsraad. Openbare Biblioteek. Fotoversameling

97a

(4)

Provinsiale Raad val. Dit het daarop neergekom dat Vanderbijlpark nou onder gRen plaaslike bestuur geval het nie.s-~7

Vertoe is tot die Aclministrateur gerig om 'n genomineerde Gesondheidskornitee in te stel. Alhoewel dit wou voorkom asof die stigting van 'n Gesondheidskomitee as gevolg van die hooggeregshofuitspraak ook buite die bevoegdheid van die Provinsiale Raad geval het, is daar tog voortgegaan om volgens die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur, 1939, die Gesondheidskomitee van Vanderbijlpark op 24 Desember 1946 in te stel.548

Die eerste lede van die Gesondheidskomitee wat deur die Administrateur aangestel is. was mnre. P.R. Anderson, C. Harris, S.J. Liebenberg, E.C. Oldriclge, E.B. Scott en dr. W.F. Monclriaan.5' 9 Tyclens die intreevergadering van die Gesondheidskomitee op 3 Januarie 1947 is mnr. E.C. Oldridge tot voorsitter verkies.550 In Junie 1948 is mnre. E.L.D. Jacobs en J.K. Peacock deur die Administrateur as lede in die plek van mnr. S.J. Liebenberg en wyle mnr. E.B. Scott aangestel.551

Totclat voltydse amptenare benodig sou word, is daar van Vesco se amptenare se dienste gebruik gemaak om sekere funksies te vervul. Die dienste sou teen 'n jaarlikse vergoeding verskaf word. Mnr. C.L. Harris (Vesco se sekretaris) is as ere- sekretaris aangestel, terwyl clr. W.F. Mondriaan as eregeneeskundige beampte aan- gestel is. Die dienste van Vesco se gesondheidsinspekteur sou oak op 'n deeltydse basis gebruik word.552 Die eredorpsingenieur sou mnr. P.R. Anderson wees.ss3

547 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute or the inaugural meeting, 3 January 1947.

s•~ F'rovinsie Transvaal. "Stigting van die Gesondheidskomitee Vanderbijl Park", proklamasie no. 187.

Offisie/e K oerant, vol. 119. no. 1997, 24 Des ember 1946, p.488.

~·9 Provinsie Transvaal, "Gesondheidskomitee van Vanderbijl Park: benoeming van lede", administra- teurskennisgewing no. 718. Offisiele Koerant. vol. 119, no. 1997, 24 Desember 1946. p.493.

5so Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 January 1947 - 11 June 1948. vol. 1: minute of the inaugural meeting, 3 January 1947.

551 Provinsie Transvaal, "Gesondheidskomitee van Vanderbijl Park: benoeming van lede". administra- teurskennisgewing no. 385, Offisie/e Koerant, vol. 125, no. 2082. 30 Junie 1948. p. 709

552 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 J<~nuary 1947 - 11 .June 1948. vol. 1: minute of the inaugural meeting. 3 January 1947.

551 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 .January 1947- 11 June 1948, vol. 1: minute of the tenth ordinary meeting. 27 October Hl47.

HOOFSTUK 4

98

(5)

Wat aanv;:mklik net bespiegelinge was oor die moontlikheicl clat die Administrateur nie die rnag het orn gesondheidskomitees in te stel nie. het 'n werklikheid geworcl toe die hooggeregshof in 1947 bepaal het dat die Adrninistrateur nie die mag het om genornineercle gesondheiclskornitees in te stel nie. Daar is bevincl clat die betrokke bepalings in die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur buite die bevoegdheid van die Suicl-Afrika Wet val. Die Provinsiale Aclministrasie het dringend aansoek gedoen dat die nodige arnendement tot die Suid-Afrika Wet gedurende die destydse sitting van die Parlernent in 1947 deurgevoer word. Die Gesonclheidskornitee het egter bly funksioneer soos voorheen totclat verclere uitsluitsel verkry is.55J Die posisie van die Gesonclheiclsraad vir Buitestedelike Gebiede en clus oak van die Gesondheids- komitees is op 17 Junie 1947 deur die Wet op Uitbreicling van Provinsiale Magte. 1947, herste I. 555

Die magte en funksies van die Gesondheiclskomitee was wyduiteenlopencl. maar cJit het nog nie oor dieselfde magte as 'n stadsraad beskik nie. Alhoewel die jurisdiksiegebied duidelik in die proklarnasie omskryf is. het die Gesondheiclskomitee by die Provinsiale Administrasie aansoek gedoen dat die jurisdiksiegebied uitgebrei word om die hele area wat aan Vesco behoort en wat die plaas Vanderbijlpark no.

107 vorm, in te sluit. Dit sou die smal strook tussen die rivier en die Gesondheids- kornitee se suidelike grens oak onder die jurisdiksie van die Gesonclheidskornitee bring. Die strook het aanvanklik nie onder die jurisdiksie van die Gesonclheids- komitee geval nie.556 Soos wat Vesco verdere grond aangekoop het, is die betrokke gebiede oak onder die jurisdiksie van die Gesondheidskornitee gebring, bv. die dele van die plaas Rietspruit no. 52 (gecleelte no. 26, 'n gedeelte van 'n gedeelte) en Zuurfontein no. 31 (gedeelte A van gedeelte A) wat in 1948 aangekoop is orn die rioolsuiweringsaanleg op te rig.557

354 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 Janu;Jry 1947- 11 June 1948. vol. 1: minute of the fourth ordinary meeting. 28 April 1947.

555 Unie van Suid-Afrika, "Wet op uitbreiding van provinsiale magte, 1947", goewermentskennisgmving no. 1239. Buitengewone Staatskoerant, vol. 148. no. 3834, 17 Junie 1947, p.51.

oos Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947- 11 June 1948. vol.1: minute of the fourth ordinary meeting, 28 April 1947.

557 Provinsie Transvaal, "Gesondheidsraad vir buite-stedelike gebiede: verandering van grense van jurisdiksiegebied''. proklarnasie no. 55, Offisiele K oerant vol. 128. no. 2130. 23 Maar! 1949, p.463

(6)

4:1.3 DIE GESONDHEIDSKOMITEE WORD VERGROOT

Van die inwoners van Vanderbijlpark was egter nie tevrede dat die dorp se sake slegs deur 'n genomineerde Gesondheidskornitee beheer word nie. Dit het beteken dat die inwoners geen aandeel in die bestuur van die dorp het nie. Mnr. H. Slornowitz.

'n prokureur, het aan die Gesondheidskornitee te kenne gegee dat hy 'n petisie voorberei wat hy aan die Administrateur gaan stuur waarin versoek word clat 'n stacfsraad vir Vanderbijlpark ingestel word.558 Vercfere kritiek was dat Vesco die lecle van die Gesonclheidskornitee aanstel. Die gevoel was verder dat daar nie goed ont- wikkelde parke en veral speelgronde bestaan nie. Daar is oak nag geen oorweging geskenk aan die oprigting van 'n openbare vergadersaal nie en die kulturele en gerneenskapsaktiwiteite word verwaarloos.559

'n Ander petisie is oak aan die Provinsiale Sekretaris gestuur waarin die Adrninistrateur versoek word om die status van Vanderbijlpark te verhoog na die van 'n rnu nisipaliteit. Omdat baie van die ondertekenaars werknemers van Yskor was. is versoek dat die identiteit van die ondertekenaars nie soos in die vorige petisie be- kend gemaak word nie. Die vrees het bestaan dat daar teen hulle gediskrimineer sou word as dit bekend sou word dat hulle die petisie onderteken het. In die petisies word weer eens klern gele op die feit dat die lede van die Gesondheidskomitee op een of ander manier verbonde is aan Yskor, en dat die belange van Yskor voorkeur genie!

bo die belange van die bree publiek.560

Die Gesondheidskomitee het die klagtes teen hulle weerle. en daarop gewys clat die ondertekenaars van die petisie onder 'n wanindruk verkeer.561 Alhoewel die Gesoncl- heidskomitee gese het dat clrie werknemers van Vesco, twee van Yskor en een van Vikor die Gesonclheidskomitee vorm, en oak erken het dat die clrie instansies onder- linge verbancl het. het hulle uit die oog verloor hoe die gewone publiek die samestelling van die Gesonclheidskomitee ervaar het. Baie van die kritiek sou cfalk vermy kon gewees het as die sarnestelling van die Gesondheicfskomitee dalk meer

558 TAB, Pretoria, TPB, b;md 2186, TALG 17704: letter from H. Slomowitz to the Secretary of the Vanderbijl Park Health Committee, 21 June 1948.

559 TAB, Pretoria. TPB. band 2186, TALG 17704: letter from the Provincial Secretary to the Secretary of the He<Jith Committee of Vanderbijl Park, 24 November 194ll.

5so TAB, Pretorirt. TPB. brtncl 2186. TALG 17704: letter from W.F. van der Merwe & Co. to the Provincial Secretary. 10 December 1948.

ss1 TAB, Pretoria, TPB, band 2 I 86, TALG 17704: letter from the Secretary of the Health Committee to the Provincial Secretary, 24 March 1949.

HOOFSTUK 4

100

(7)

gebalanseerd was en claar ook ander mense behalwe die werknemers van Vesco.

Yskor en Vikor in die komitee gedien het. Alhoewel Vesco nie die lecle van die Ge- sondheidskornitee aangestel lwt nie. soos tereg cleur hulle beweer is, is dit tog so dat Vesco!Yskor die aanbevelings oor wie aangestel moes word, aan die Administrateur gemaak het.

Oat die huidige vorm van plaaslike bestuur, nl. die van 'n genornineerde gesondheidskomitee die beste vir die clorp in sy ontwikkelingstaclium was, was die sterk pleidooi van die Gesondheidskomitee. Hulle het clit egter ingesien clat cfit nie altyd so sal kan bly nie. Vanwee die feit dat die dorp baie uitbrei en die funksies van die Gesondheidskomitee toeneem. het hulle aanbeveel dat die lecletal van die komi- tee verhoog word na ses genomineerde en drie verkose lede.562

Ongelukkigheid onder Vanderbijlparkers oor die bestuur van hul dorpsake het daar- toe gelei dat dr. J.H. Loock. die LV vir Vereeniging, 'n openbare vergadering vir 27 September 1949 bele het. Volgens die verslaggewer van die Vaal Tribune was hierdie byeenkoms die grootste openbare vergadering wat tot nog toe in Vanderbijlpark plaasgevind het. Die grootskaalse belangstelling in hierdie byeenkoms was in die gemeenskap se afwesigheid aan seggenskap in die dorpsbe- stuur gelee. 'n Kommissie van ondersoek is tydens die vergadering verkies om daadwerklike pogings aan te wend om 'n waaksaamheidskomitee op die been te bring. 563

Die Nasionale Party-tak in Vanderbijlpark het op 16 Maart 1950 besluit om met die registrasie van kiesers met die oog op 'n moontlike verkiesing te begin.564 Hif:>rdie party het sedert 1940 bekend gestaan as die Herenigde Nasionale Party of Volksparty (HNP of V). Op 22 Oktober 1951 het die HNP of V met die Afrikanerparty saamgesrnelt en staan bekend as die Nasionale Party (NP).565

Op 4 April 1950 is daar vveer 'n vergadering van inwoners in die Enkelkwartiere ge- hou. Daar is vera! kapsie gemaak teen die verklaring van adv. E.H. Louw. die minister van Ekonorniese Sake. waarin hy gese het dat die inwoners van die dorp tevrecfe is met die huishuur en behuisingstoestande. Misnoe is ook uitgespreek dat Yskor nie

562 TAB. Pretoria. TPB. b<md 2186. TALG 17704: letter from the Secretary of the Health Committee to the Provincial Secretary. 24 M<nch 1949.

sn1 The Vaal Tribune. 28 September 1949: report.

5n4 J. H. Henning, Onderhoud. 10 April 1991, (kassel in be sit van die skrywer).

sss H.B. Thom. D.F. Malan, pp.99.257.

(8)

die huishuur verlaag het nie. Die Tenants Committee het adv. Louw ook uitgenooi orn na Vanderbijlpark toe te korn en self na die griewe van die inwoners oor huurgeld en die plaaslike bestuur te kom luister. Ook dr. J.H. Loock het adv. Louw kwalik ge- neem oor die verklaring. Hy het verder ook die Yskorraad beskuldig dat hulle alles in hulle vermoe doen om die pogings van die inwoners orn 'n munisipaliteit daar te stel. in die wiele te ry. Dr. Loock het verder ook op die moontlikheid gewys dat daar dalk drie lede verkies sou word om in die Gesondheidskomitee te dien, maar dat hulle in belangrike sake uitgestern sal word, aangesien daar nog steeds ses genomineerde lede sou wees.566

Die gevolg van die petisies en besware deur die inwoners. asook die reaksie claarop deur die Gesonclheidskornitee. was dat die Uitvoerende Komitee. na oorlegpleging tussen die Adrninistrateur. die Provinsiale Sekretaris. clr. F. Meyer en rnnr. E.C.

Oldridge. dit op 3 April 1950 goedgekeur het dat die Gesondheidskomitee na nege lede vergroot kon word. Die Gesondheidskomitee sou dus uit ses genomineerde lede en drie verkose lede bestaan. Die verkiesing sou in Oktober 1950 plaasvind.

Daar is ook besluit dat die ses genomineerde lede die volgende sou wees: rnnre. P.R.

Anderson, S.G. Waterston, Felix du Plessis, A.L. Ruyssenaers, E.C. Olclridge en J.K.

Peacock.567

Volgens dr. W. Nicol, die adrninistrateur. was die tyd nog nie ryp vir volle rnunisipale status nie, aangesien die rneeste inwoners aan die vier groot ondernernings in die dorp verbonde was. Daar was ook nog nie genoeg professionele en besigheidsmense in die dorp nie. Die vergroting van die Gesondheiclskornitee na nege lecle vvas slegs 'n tussentydse stap. lndien die destydse groeiternpo egter gehandhaaf wore!. sou rnunisipale status wei later aan Vanclerbijlpark gegee kon word%~

Ongeag die vergrote Gesoncfheidskornitee wat tot stand sou kom. het die Vanderbijlparkse Sakekamer nog steeds die opvatting gehulcfig dat volle munisipale status so gou moontlik aan Vanderbijlpark toegestaan moes word. Alhoewel die in- woners drie verteenwoordigers kon kies, sou die deur die ses genomineerde lecle uitgestem kon word. Op hierdie manier sou die inwoners nog steeds die reg om in-

566 Vereeniging Museum. F.A.V. Day newspaper cuttings. 17 February 1950 - 9 January 1951. ref. no.

03/2668. Rand Daily Mail, 5 April 1950: report

567 TAB, Pretoria, TPB. band 2186. TALG 17704: memorandum van die Provinsiale Sekretaris. 21 Junie 1950.

ssa Vereeniging Museum. F.A.V. Day newspaper cuttings. 17 February 1950 - 9 January 1951. rer. no.

03/2668. Rand Daily Mail. 24 April 1950: report.

HOOFSTUK 4 102

(9)

spraak in die hestuur van die dorp te he, ontneem worcl.~59 Die bewering is ook reeds vroeer deur cfr. Loock gernaak.570

Aangesien mnr. C. Harris en cfr. W.F. Moncfriaan nie weer as lede van die vergrote Gesondheidskomitee benoem sou word nie, het hulle as lecfe bedank. Mnr. E.L.D.

Jacobs het oak sy bedanking ingeclien, aangesien hy oorsee sou vertrek hetY1 Die beclankings het rneegebring clat die werksaamhede van die Gesondheidskon1itee baie belemmer is, aangesien geen kworum verkry kon word nie.572

Op 12 Julie 1950 het die Uitvoerende Kornitee besluit cfat die ampsduur van mnre.

C. Harris en E.L.D. Jacobs, asook die van dr. W.F. Monclriaan onmiddellik beEdndig moes word en dat mnre. S.G. Waterston, Felix du Plessis en A.L. Ruyssenaers in die vakatures wat ontstaan het, benoem word.573 Omdat mnr. Felix du Plessis na Bloem- fontein verhuis het, is mnr. A.G.H. Loubser voorgestel om in sy plek as lid benoem te word. Mnr. Loubser is op 14 Maart 1951 as lid van die Gesondheidskomitee be- noern.574

Die Uitvoerende Kornitee het dit egter nie wenslik geag dat rnnr. C. Hams die sekre- taris van die Gesondheidskomitee moes wees nie. aangesien hy ook die sekretaris van Vesco was.575 Om die rede is rnnr. P.R. Nell vanaf 17 Julie 1950 as waarnemende

569 Vereeniging Museum. F.A.V. Day newspaper cuttings, 17 February 1950 - 9 January 1951. ref no.

03/2668. Rand Daily Mail, 4 May 1950 report.

570 Vereeniging Museum, F.A.V. Day newspaper cutting~. 17 February 1950- 9 January 1951. ref. no.

03/2668. Rand Daily Mail. 5 April 1950: report

571 Vanderbijlpark Health Comfllittee. Minutes, 3 August i 948 -27 February 1951. vol. 2: minute of the 40th ordinary meeting, 30 June 1950.

572 TAB. Pretoria, TPB, band 2186. TALG 17704: brief van die hoofklerk. afdeling Plaaslike Bestuur aan die waarnemende Provinsiale Sekretaris, 4 Julie 1950.

s73 TAB. Pretoria, TPB. b;md 2186. TALG 17704: besluit van die Uitvoerende Komitee, 12 Julie 1950.

574 Provinsie Transvaal, "Gesonclheidskofllitee van Vanderbijl Park: benoeming van lid" administra- teurskennisgewing no. 222. Offisii!He Koerant val. 136. no. 2257. 14 Milar! 1951. p.610.

575 TAB. Pretoria. TPB, band 2186. TALG 17704: memorandum of the Provincial Secretary, 18 February 1950.

(10)

eresekretaris aangestel.576 Orne! at die Gesondheidskornitee se werksaamhede so u it- gebrei het. is mnr. Nell op 1 Februarie 1951 as voltyclse sekretaris aangesteiY7

Oat 'n benoemde Gesondheidskomitee nie alma! welgeval het nie, was baie duic!elik uit clie petisies van die inwoners van die dorp. asook die opvatting van die Munisipale Vereniging van Transvaal wat die vertoe dat daar 'n dernokraties verkose liggaam ingestel word, ondersteun hetY~ Aangesien die benoernde lede in die verlede net aan Vesco, Yskor of Vikor verbonde was, het die NP besluit om ook kandidate vir benoerning deur die Adrninistrateur in die Gesondheidskornitee aan te wys.578 Van hierdie versoeke het egter niks gekom nie. AI die persone wat deur Vesc:o voorge- stel is. is deur die Uitvoerende Kornitee aanvaar.580 Die versoeke van die NP was eintlik te laat orndat die Uitvoerende Komitee reeds or 30 April 1950 die benoemc!8 lecle goedgekeur het.581

Die benoeming van die ses lede van die Gesondheidskornitee, wat in die toekoms uit nege lede sou bestaan, het ook ander irnplikasies gehad. Dr. J.H. Loock. die NP-LV van Vereeniging, het die Adrninistrateur skerp veroordeel omdat die ses be- noemde lede alma! lede van die Verenigde Party was, en die Adrninistrateur daardeur die NP-regering saboteer. Dr. Loock het die Adrninistrateur oak gekritiseer oor sy hantering van die hele aangeleentheid, vera! omclat daar byvoorbeeld in dorpe soos Parys en Meyerton vrye verkiesings plaasvind, terwyl hulle kleiner as Vanderbijlp<'lrk is.582 AI die uitsprake en teenkanting het waarskynlik ook daartoe bygeclra dat Vanderbijlpark in 1952 'n verkose stadsraad gekry het.

57s Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: min\lte of a speci<ll meeting. 17 July 1950.

577 V<lnderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 46t.h ordinary meeting, 30 January 1951.

57B TAB. Pretoria. TPB; band 2186, TALG 17704: memorandum of the Provincial Secretary, 18 February 1950.

579 lnstituut vir Eietydse Geskiedenis (INEG). Bloemfontein. leer 193, PV/2: brief v;m R.J.N. Britz ;J<ln Jan de Klerk. LUK, 11 Julie 1950_

sso I NEG. Bloemfontein, leer 193. PV/2: brief van Jan de Klerk a<ln R..JN. Britz. 26 Julie 1950.

581 TAB. Pretoria, TPB. band 2186. TALG 17704: memor<Jndum van die Provinsiale Sekretaris. 21 Junie 1950.

ss2 The Star. 16 October 1950: report.

HOOFSTUK 4

104

(11)

Die verkiesing is aanvanklik vir Oktober 1950 beplan, maar nadat vertoe gerig is, is die verkiesing na November 1950 uitgestel orndat die kieserslyste nie betycls gefinaliseer sou kon word nie. Mnr. P.R. Nell was vir die samestelling van die kieserslyste verantwoordelik.583 Mnr. Nell is ook later as die voorsittende beampte vir die verkiesing in November aangestel.sa•

Op 14 September 1950 het die NP-tak besluit om vir dr. Carel de Wet. rnnr. Lukas Lincleque en mnr. Koos Kriel as amptelike NP-kandidate te benoem.585 Die Verenigde Party aan die ander kant, het besluit orn nie amptelike partykandidate aan te stel nie, want hulle het gevoel dat dit nie geregverdig is dat politieke partye by plaaslike be- sture betrek word nie.586 Daar is op 26 Oktober 1950 'n vergadering vir die kiesers gehou in die Enkelkwartiere se eetkamer waartydens kandidate vir die clrie vakante poste genomineer is.587 Die genomineerde kandiclate was mnre. R.A. Burstein, A.S. Nel, L.C. Lindeque, C.W.B. Daniel, J.A. Kriel en clr. C.P.C. de Wet. Die verkiesing sou op Woensdag 8 November 1950 tussen 8 vm. en 8 nm. plaasvind en die markgebou sou as stemlokaal dien.588

Tydens die verkiesing wat op 8 November 1950 plaasgevind het, is dr. C. de Wet en rnnre. L.C. Lindeque en J.A. Kriel onderskeidelik vir 'n periode van drie jaar, twee jaar en een jaar as lede van die Gesondheiclskomitee verkies. Die drie suksesvolle kandidate is deur die NP ondersteun, terwyl die ander drie kandidate deur die Tenants Association ondersteun is. Die uitslae van die verkiesing was soos volg:

Dr. C.P.C. de Wet Mnr. L.C. Lindeque Mnr. J.A. Kriel

992

851 843

581 TAB, Pretoria, TPB, band 2186, TALG 17704: memorandum of the Provinci<1l Secretary, 25 August 1950.

584 TAB, Pretoria. TPB, band 2186, TALG 17704: decision of the Executive Committee, 11 October 1950.

585 J. M. Henning, Onderhoud, 10 April 1991, (!<asset in be sit van die skrywer).

58S Vereeniging Museum, F.A.V. D<1y newspaper cuttings, 17 February 1950 - 9 January 1951. ref. no.

03/2668, Rand Daily Mail. 13 October 1950: report.

587 Vereeniging Museum, F.A.V. Day newspaper cuttings, 17 February 1950- 9 January 1951, ref. no.

03/2668. Rand Daily Mail, 13 October 1950: report; Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute or the 43rd ordinary meeting. 25 September 1950. (die vergadering se datum is aanvanl<lik beplan vir 25 Oktober 1950).

588 Vereeniging Museum, F.A.V. Day newspaper cuttings. 17 February 1950-9 January 1951, ref. no.

03/2668, Rand Daily Mail, 28 October 1950: report.

(12)

Foto no. 55: Die eerste gedeeltelik verkose/gedeeltelik genomineerde Gesondheids- komitee, 1951.

Staande van links na regs: S.G. Waterston, J.K. Peacock, L.C. lindeque .. J.A.

Kriel, P.R. Anderson, A.G.H. Loubser.

Sittende van links na regs: P R. Nell (sekretaris), dr. CP.C de Wet (voorsitter), E.C. Oldridge.

(Mnr. A.l. Ruyssenaers was nie teenwoordig nie.)

Bron: Vanderbijlpark Stadsraad, Openbare Biblioteek, Fotoversameling.

105a

(13)

Mnr. R.A. Burstein Mnr. A.S. Nel Mnr. C.W.B. Daniel Stempersentasie Bedorwe stembriewe

638 618 605 70.99%

Mnre. P.R. Anderson, S.G. Waterston, A.L. Ruyssenaers, E.C. Oldridge en J.K. Peacock is op 22 November 1950 as lede van die Gesondheidskomitee benoem, terwyl mnr. A.G.H. Loubser op 14 Maart 1951 benoem is. Mnr. Kriel is in Oktober 1951 onbestrede as lid van die Gesondheidskomitee herkies nadat sy ampstermyn van een jaar in Oktober geeindig het.590

Die NP was bewus daarvan dat mnr. Felix du Plessis die dorp verlaat het, en het op 4 Desember 1950 besluit om weer kandidate aan die Administrateur vir benoeming in die Gesondheidskomitee voor te stel. Hulle was mnr. L.J.C. Strydom, dr. S.I.W.

Roos en rnnr. Pretorius.591 Hiervan het oak weer niks gekom nie, want rnnr. A.G.H.

Loubser is op 14 Maart 1951 in die vakante pas benoem.

Tydens die eerste vergadering van 27 November 1950 na die verkiesing en be- noerning van die lede van die Gesondheidskomitee, is daar oorgegaan tot die ver- kiesing van 'n nuwe voorsitter. Mnr. Waterston is deur mnr. Ruyssenaers voorgestel maar daar was geen sekondant nie. Die verkose lede het saamgestaan en dr. De Wet is deur mnr. Lindeque voorgestel en gesekondeer deur rnnr. Kriel. Mnr. Oldriclge is deur rnnr. Peacock voorgestel en deur mnr. Anderson gesekondeer. Na die ge- heime stemming het elke kandidaat vier sternme gehad. Daar is toe besluit dat die lot gewerp sou word om te beslis wie die voorsitter sou wees. Daar is twee papiere in 'n hoed gegooi. Op die een papier was die woord "voorsitter" geskryf, terwyl daar or die ander stuk papier niks geskryf was nie. 'n Muntstuk is opgegooi om te kyk wie eerste sou trek. Dr. De Wet het die loot gewen en toe eerste getrek. Gelukkig vir hom het hy die papier met die woord "voorsitter" op getrek. Hierdeur het dr. De Wet die

589 Vereeniging Museum. F.A.V. Day newspaper cuttings. 17 February 1950 - 9 January 1951. ref. no.

03/2668, Rand Daily Mail, 9 November 1950: report.

590 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: notule van ·n spesiale vergadering van die Vanderbijl Park Gesondheidskomilee, 6 Ncvember 1951.

>91 J.M. Henning, Onderhoud, 10 April 1991, (kassel in besit van. die skrywer).

(14)

nuwe voorsitter van die vergrote Gesonclheidskomitee vir die tydperk 1950/51 ge- word.592

Tydens die vergadering van 6 November 1951 is dr. De Wet deur mnr. Kriel as voorsitter van die Gesondheidskornitee voorgestel en dit is cleur rnnr. Lindeque gesekondeer. Mnr. Oldridge is deur mnr. Peacock voorgestel en deur rnnr. Anderson gesekondeer. Mnr. Oldridge het egter te kenne gegee dat hy nie as voorsitter beskikbaar is nie, en hierdeur is dr. De Wet weer as voorsitter vir die jaar 1951/52 verklaar.593

4.1.4 STAANDE SUBKOMITEES

Op 30 Maart 1948 is die staande subkorniteestelsel goedgekeur, maar omdat die ko- rnitee in daardie stadium nie voltallig was nie, is dit eers in April 1949 in werking gestel.59•

Die Werke, Publieke Gesondheid en Nie-blanke Sake Subkomitee het uit dr. W.F.

Mondriaan, mnr. J. Peacock en rnnr. P.R. Anderson bestaan, terwyl die Finansiele en Algemene Sake Subkomitee uit mnre. C.L. Harris en E.L.D. Jacobs bestaan het. Die voorsitter van die Gesondheidskornitee, mnr. E.C. Oldridge, was ex officio-lid van beide subkomitees. Hy kon egter nie as voorsitter van die subkomitees optree nie.m Mnr. Peacock is in Januarie 1950 in die plek van rnnr. Jacobs aangestel in die Finansiele en Algemene Sake Subkornitee. orndat mnr. Jacobs as lid becfank het.~96

Nadat dr. Mondriaan en rnnre. Harris en Jacobs in 1950 bedank het, is die nuwe lecle wat in hulle plekke benoem is, nie weer in die staancle subkornitees ingedeel nie.

maar daar is eers gewag tot na die verkiesing in November 1950 voorclat daar vveer

sn Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948- 27 February 1951, vol. 2: minute of a special meeting, 27 November 1950.

593 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: notule van n spesiale vergadering van die Vanderbijl Park Gesondheidskomitee. 6 November 1951.

594 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute of the fourteenth ordinary rneeting, 30 March 1948.

595 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 26th ordinr~ry meeting, 25 April 1949.

596 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of a special meeting, 17 January 1950.

HOOFSTUK 4

107

(15)

a8n hierdie saak aandag gegee is. 'n Gesarnentlike subkornitee bf~staande uil al die lede het toe die sake hanteer.597

Na die verkiesing is daar besluit dat die Gesondheidskornitee nie weer in vers- kiilencle staancle subkornitees vercleel gaan word nie. maar dat cfaar 'n gesarnentlike subkornitee sal wees wat uit al die lede sou bestaan. Die voorsitter van die Gesoncl- heidskornitee sou ook die voorsitter van die gesarnentlike subkornitee wees. Aile sake wat oorweeg moes word, sou eers deur die gesamentlike subkornitee hanteer word. Hierdeur is cfaar verseker dat elke lid van die Gesondheidskornitee ten valle vertroud is met al die sake van die Gesondheidskornitee.598

Daar is wei weer in November 1951 subkomitees saamgestel wat sekere sake moes hanteer. soos byvoorbeeld die Personeel Raadgewencle Subkomitee en die Busdiens Subkornitee.599

4.1.5 TAALMEDIUM

Die Gesondheidskornitee, net soos Vesco, se notules is alles in Engels gehou. Dit was eers in 1951 dat Afrikaans sy regrnatige plek as arnptelike taal in die amptelike dokurnente van die Gesonclheidskomitee ingeneem het. Die notule van die spesiale vergadering wat op 27 November 1950 gehou is. was die eerste notule waarvan 'n gedeelte in Afrikaans verskyn het. Dr. De Wet was van mening dat enige lid die ko- rnitee kan toespreek in die taal wat hy verkies.600

Vanaf 1 Junie 1951 sou aile agendas, verslae en notules van die Gesondheidskomitee en subkomitees alternatiewelik in Engels en Afrikaans wees. Aile briewe wat aan die komitee gerig is, sou in verslae aangehaal word in die taal waarin clit geskryf is. Die

597 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of a special meeting, 17 July 1950.

598 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of a special meeting, 27 November 1950.

599 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 M;:~rch 1951 - 14 Or:tober 1952, val. 3: notule van 'n spesiale vergadering van die Vanderbijl Park Gesondheidskomitee, 6 November 1951.

soo Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of a special meeting.

(16)

hoofde van cfepartemente is ook opdrag gegee dat verslae alternatiewelik in Engels en Afrikaans voorgele moes worcf.60 '

4.1.6 KANTOORAKKOMMODASIE

Die Gesondheidskomitee het van kantore by Vesco gebruik gemaak. Omdat die kantoorruimte beperk was, moes die Gesondheidskomitee later van twee 11Uise, wat langs Vesco se blok kantore gelee was, gebruik rnaak orn die Departement van Nie- blanke Sake en die Gesondheiclsdepartement te huisves.602 Mnr. R.J. Klapper wat op 1 Februarie 1951 as Verkeersbearnpte aangestel is, se kantoor was ook in een van die huise.603

Omclat die kantoorruirnte so beperk was, moes die G8sonclheidskomitee hulle vergaderings by die Tegniese Kollege en die Van Riebeeck Hotel hou. Ook vir Vesco het die kantoorruimte 'n probleem geword, en hulle was genoodsaak om 'n nuwe drieverdiepinggebou, later bekend as die Marthinus Pretorius-gebou, op die hoek van Einsteinstraat en Faraday Boulevard op te rig. Die Gesondheidskomitee het toe kan- tore in die nuwe gebou van Vesco gehuur en op 13 Julie 1951 is die kantore betrek. Op 31 Julie 1951 is die eerste vergaclering van die Gesondheidskomitee in die nuwe raadsaal gehou.604 In die raadsaal is ook voorsiening gemaak vir die publiek en verteenwoordigers van die pers.605

4.1. 7 PERSONEELVOORSIENING

Die Gesonclheidskomitee het met Vesco se goedkeuring van hulle personeel gebruik gemaak om van die Gesondheidskomitee se funksies te vervul. Soos reeds vermeld, het mnr. C. Harris die pos van eresekretaris beklee totclat mnr. P.R. Nell permanent in die pos aangestel is. Mnr. E.A.L. Enright wat die gesondileiclsinspekteur van Vesco was, het ook diens gedoen as die gesonclheidsinspekteur van die Gesondheicls- komitee.

601 Town Council of Vanderbijlpark, Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. val. 3: minute of the 50th ordinary meeting, 29 May 1951.

so2 P R. Nell. Die geskiecfenis van Vanderbijlpark .... p.9.

soJ R.J. Klapper. Onderhoud. 14 Oktober 1991, (kassel in besit van die skrywer).

604 P.R. Nell. Die geskiedenis van Vanderbijlpark .... p.9.

sos Rand Daily Mail, 3 August 1951: repart.

HOOFSTUK 4

109

(17)

Ander paste wat geskep is. was byvoorbeeld die van eredorpsingenieur wat aanvan- klik deur rnnr P.R. Anderson gevul is. Vanaf 16 Mei 1950 het rnnr. R.J. Reynolds as waarnernende ereclorpsingenieur diens gedoen. Met Vesco se goeclkeuring is hy vanaf 17 Julie 1950 in die pos van eredorpsingenieur aangP.stel. Ook rnnr. T.E. Lake is vanaf 17 Julie 1950 aangestel in die pos van. eredorpstesourier.606 Die eerste ere- geneeskundige bearnpte was dr. W. Mondriaan.507 In 1949 is dr. Watson, wat aan die Vanderbijlpark Mediese Bystandsfonds verbonde was. in die pas aangestel.608

Na die vergroting van die Gesondheidskornitee in 1950. is al meer en meer funksies van Vesco oorgeneern. en is daar van Vesco se personeel na die Gesondheids- komitee oorgeplaas.

'n Verskeidenheid administratiewe personeel is met cliE-} verloop van tycf in die Sekretariele Departernent aangestel. Mnr. J.G.M. van Zyl is vanaf 1 Augustus 1951 as adrninistratiewe assistent aangestel. Die volgende persone is vanaf 1 Junie 1951 aangestel: rnnr. J.P. Barnhoorn (korniteeklerk). mnr. G.J. Bates (rekordklerk) en mej.

I. Moolman as junior snelskrif-tikster.609 Die volgende senior snelskrif-tiksters is ook vanaf 1 Junie 1951 aangestel: mev. C.J. Budler en mej. L.M. de WetY0 Ander paste wat geskep is was die van 'n swart bode en twee swart skoonmaakpersoneellede. Oak is daar op die personeel van die sekretaris 'n verdere pas geskep. naarnlik telefo n iste-tikster. 611

Daar is ook verskeie ander paste 9eskep in die verskillencle departemente wat ont- staan heL soos bv. die Verkeersdepartement, Departement van Nie-blanke Sake,

sos Vanderbijlpark HeC~Ith Committee. Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of a special meeting, 17 July t 950.

607 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 January 1947 - 11 June 1948. vol. 1: minute of the sixth ordinary meeting. 23 June 1947.

soB Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 23rd ordinary meeting. 31 January 1949.

sos Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: minute of the 50th ordinary meeting, 29 May 1951.

s1o Town Council ofVanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 -14 October 1952. vol. 3: minute of the 51st ordinary meeting, 26 .June 1951.

611 Town Council ofVanclerbijlpark, Minutes. 27 March 1951-14 October 1952. vol. 3: notule van die 52ste gewone vergaclering. 31 Julie 1951.

(18)

Gesondheiclscleparternent en die Bouopmetingsafdeling asook die Rekenkundige Af- cleling.

4.2 WERKSAAMHEDE VAN DIE GESONDHEIDSKOMITEE

4.2.1 NOODSAAKLIKE DIENSTE EN ANDER DIENSTE GELEWER

Volgens ooreenkoms was Vesco verantwoordelik vir die verskaffing van noodsaaklike dienste soos watervoorsiening, riolering, elektrisiteitsvoorsiening, sanitasie en vullisverwyclering. Die Gesondheidskomitee sou egter die reg he om sodanige dienste oar te neem teen 'n prys waaroor daar ooreengekom sou word. Die winste wat Vesco op die lewering van die clienste maak, sou aan die Gesondheidskomitee oorbetaal word.612

Aangesien die Gesondheidskornitee nie die nodige fondse of die personeel gehad het om sekere dienste te verskaf nie, is daar oak met Vesco ooreengekom dat lwlle die ontwikkeling van parke, skoonrnaak van strate en die voorsiening van straatbe- ligting teen vergoeding sou behartig. Die Gesondheidskomitee rnoes egter eers enige werk in die verband goedkeur alvorens daarmee begin kon word.613

4.2.1.1 PARKE

Die Gesondheidskornitee was van rnening dat die eerste oop spasies wat onhvikkel moes word, die kinders se speelgroncle rnoes wees. Hier rnoes claar hoofsaaklik net gras aangeplant en die nodige speeltoerusting opgerig word. By die oop spasies wat vir die voetgangers se gebru ik becloel was. sou gras en 'n beperkte aantal bome en struike aangeplant word. Die oop spasies wat uitsluitlik vir parke gereserveer vvas.

moes baie meer ontwikkel word.6H In 1948 het die dorpsingenieur 'n parkontwik- kelingsprograrn opgestel waar daar deeglik uiteengesit is walter parke ontwikkel gaan word en ook wat presies by elke park gedoen rnoes word.615

6 12 Die ooreenkoms oor noods<Jaklike dienste is volledig in hoofstuk 2 hespreek.

· 613 Vancferbijpark Health Committee. Minutes. 3 January 1947- 11 June 1948. vol. 1: minute of the first ordinary meeting, 27 Janu<Jry 1947.

614 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947- 11 June 1948, vol. 1: minute of the twelfth ordinary meeting, 26 Janur~ry 1948.

615 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute of the thirteenth ordinary meeting. 23 February 1948.

HOOFSTUK 4

111

(19)

Die ontwikkeling van Emfulenipark was egter die uitsluitlike verantwoordelikheid van Vesco, omdat hulle die grand besit het. In 1949 is claar toiletgeriewe teen 'n beclrag van £650 by die park in CW 2 opgerig.6 ' 6 In 1949 is ook met die oprigting van die speeltoerusting in die park in CW 2 begin, terwyl swaaie ook in die park in CW 6 en CW 1 opgerig is.6'7 In 1950 is daar besluit om die speelgrond by die park in CW 2 cleur micldel van spreiligte te belig.618 Die voetpad in die park in CW 2 is in 1951 ook belig.619

4.2.1.2 SANITERE EN VULL/SVERWYDERINGSD/ENSTE

Die sanitere en vulfisverwyderingsdienste sou volgens ooreenkorns tot 30 Junie 1954 cleur Vesco behartig word. waarn8 die Gesondheidskomitee die clienste sou oorneern. Ook hier sou die winste aan die Gesonclheidskornitee oorbetaal wordY~

4.2.1.3 SYPAADJ/ES

Vesco sou aanvanklik ook die onderhoud van sypaadjies in beboude gebiecle onder- neem op die onkoste van die Gesonclheidskomitee.621 Die Gesondheidskomitee het ook by lye swart mense in diens geneem om die onderhoud van die sypaacljies waar te neem en ook om om te sien na die bome.622 Omdat die Gesonclheidskomitee nie by magte was om in ongeproklameercfe gebiede onkostes aan te gaan nie. het Vesco die aanle van sypaadjies namens die Gesonclheidskomilee oncferneem. Vesco het

sr6 Vancferbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 28th ordinary meeting. 27 June 1948.

617 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes. 3 August 1948 - 27 Februilry 1951. vol. 2: minute of the 32nd ordinary meeting. 31 October 1949.

or8 Vanderbijlpark Heillth Committee. Minutes. 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 36th ordinary meeting. 27 February 1950.

619 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 46th ordinary meeting. 30 January 1951.

s2o Vanderbijlp<~rk Health Cornmittee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 47th ordinary meeting. 27 February 1951.

s21 Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 January 1947- 11 June 1948. vol. 1: minute of the twelfth ordinary meeting, 26 January 1948.

m Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of the 23rd ordinary meeting. 31 January 1949.

(20)

dan vergoeding ontvang sodra die gebied geproklameer is.m In geproklameerde ge- biecle het die Gesondheidskornitee tenders vir die aanle van sypaacljies aangevra en in baie gevalle het Vesco oor die werk toesiggehou.s?.•

4.2.1.4 BOOMAANPLANTINGS

Die aanplanting van borne in ongeproklarneerde gebiecle is oak deur Vesco oncler- neern. Sodra die gebiede geproklameer is, sou die Gesondheidskornitee Vesco vir

aanplantings en instandhouding van die borne vergoed.525

4.2.1.5 STRAATBELIGTING

Net soos in die geval van sypaadjies en borne, het die Ordonnansie op Plaaslike Be- stuur beraal dat die Gesondheidskomitee nie onkoste vir die voorsiening van strcat- beligting in ongeproklameerde gebiede mag aangaan nie. Die Gesondheidskomitee sou egter die onkoste aangaan om straatligte te voorsien, maar op voorwaarde dat indien die gebiede nie geproklarneer word nie, Vesco aile onkostes self moes dra wat die Gesondheidskornitee aangegaan het.626 Vesco het narnens die Gesondheids- kornitee die voorsiening van die straatligte onderneern. Die hele woongebied is nie op een slag van straatligte voorsien nie, maar net in die beboude gedeeltes. Soos wat die huise en ander geboue mettertyd opgerig is en die behoefte cfaarvoor ont- staan het, is straatligte in die gedeeltes aangebring.627

4.2.2 HANOELSLISENSIES

Sedert die ontstaan van die clorp het Vanderbijlpark onder die jurisdiksie van die Vereeniging Landelike Lisensieraad geval. Die Gesondheidskornitee het reeds tyclens sy eerste vergadering in Januarie 1947 besluit dat daar aansoek gedoen sou word

szJ Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 - 14 October 1952. vol. 3: notule van die 54ste gewone vergadering, 27 September 1951.

s2.1 Town Council of Vanderbijlpark. Minutes. 27 March 1951 -14 October 1952. vol. 3: minute of the 49th ordinary meeting, 24 April 1951.

m Town Council of Vanderbijlpark. Minutes, 27 March 1951 - 14 October 1952, vol. 3: notule van die 54ste gewone vergadering, 27 September 1951.

626 V;:1nderbijlpark Health Committee. Minutes. 3 August 1948-27 February 1951, vol. 2: minute of the 24th ordinary meeting, 28 February 1949.

sv Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951, vol. 2: minute of the 34th ordinary meeting. 19 December 1949.

HOOFSTUK 4

113

(21)

clat Vancl8rbijlpark uit die Lisensieraad se jurisdiksiegebiecl uitgesluit moes word.

lnclien cfit nie rnoontlik was ni8, rnoes die ledetal van die Lisensieraad na vyf lecle verhoog word sodat Vancf8rbijlpark twee verteenwoorcligers claarop kon kry. 6<~

Die feit dat die Gesondheidskornitee nie sitting in die Lisensieraad gehad het nie. was 'n groat bran van kommer en ongelukkigheid. Die aanbevelings van die Gesond- heidskornitee aan die Lisensieraad het baie keer op dowe ore geval. Daar het talle gevalle voorgekorn waar die Gesondheidskornitee besware gehad het teen die uit- reiking van 'n lisensie, maar die lisensie is nogtans toegestaan. In sornmige gevalle is die Gesondheidskomitee nie vooraf in kennis gestel dat daar aansoek om 'n handelslisensie gecloen is nie, bv. in die geval van die lisensie om 'n slaghu is te bedryf wat aan M. Slomowitz. toegestaan is. Die Gesondheidskornitee het hu lie misnoe uitgespreek oor die wyse waarop die aansoek hanteer is en die feit dat die Gesondheidskomitee nie vooraf in kennis gestel is nie.029 Van die vertoe om sitti11g in die Lisensieraad te he, het ook niks gekom nie. 'n Deputasie bestaande uit die voorsitter en die sekretaris het op 8 September 1948 die waarnemende Administrateur oor die aangeleentheid gaan spreek en versoek dat die Gesond- heidskornitee verteenwoordiging in die Lisensieraad moes verkry.630

Na die onderhancfelings is rnnr. E.C. Oldridge en mnr. E.L.D. Jacobs op 6 Oktober 1948 deur die waarnernende Administrateur as lede van die Vereeniging Landeiike Lisensieraad benoem. Hulle arnpstermyn sou tot 31 Augustus 1950 strek.631

'n Ander probleem waarrnee die Gesondheidskomitee geworstel het, vvas die f8it clat hulle nie 'n lid in die Vereeniging Dranklisensieraad gehad het nie. terwyl die Vere8nigingse Stadsraad twee raadslede het wat in die Dranklisensieraad dien.Fn Dit was veral die toestaan van 'n dranklisensie aan mnr. R.H.B. Wilson op die plaas Heirni'lt wat vir Vesco en die Gesondheidskomitee hoofbrekens besorg het en waar-

m V;:mderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 - 11 June 1948, vol. 1: minute of the first ordinary meeting. 27 January 1947.

s2s Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 January 1947 -11 June 1948, val. 1: minute of the seventh ordinary meeting. 21 July 1947.

sJo Vanderbijlpark Health Committee. Minutes, 3 August 1948 - 27 February 1951. vol. 2: minute of a special meeting. 13 September 1948.

631 Provinsie Transvaal, "Vereeniging Landelike Lisensieraad: aanstelling van lede", proklamasie no.

226, Offisiefe K oerant, val. 127. no. 2099, 6 Oktober 1948, p. 11.

632 Vanderbijlpark Health Committee, Minutes, 3 August 1948 -27 February 1951. val. 2: minute of the 35th ordinary meeting, 30 January 1950.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Petrus se Lot moes gebuk gaan (Ka'tanovoi&gt;Jlevov) onder die lewenswandel van sedelose mense. God het Lot dus 'n tyd in die konfrontasie l~at woon met die

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

Waar daar hoegenaamd geen ander omstandighede gevind kan word wat moontlik vir hierdie onderskeid in die lewensvat- baarheid van Duits as skoolvak in die

a. vas te stel ten opsigte van watter vaardighede die opleibare geestelik vertraagde Downsindroomkind die grootste agterstande het en in watter hy die grootste

Die beheer van d ie konsentrasiekampe in Transvaal het by die militere goewerneur berus en die kampe is geadministreer deur 'n Algemene Superindent wat bygestaan

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van