HOOFSTTJT£ 1
Probleemstelling
Daar word vandag allerwee kommer ui die kwessie of ouers nog bulle verantwo teenoor bulle kinders nakom en kan nakom.
1
spreek oor likbeid
e wer-kende moeder, gesinsverbrokkeling,
veranderende were waarin ons le
e veranderde en die nuwe permis-siewe gees in die moderne samelewing, is maar enkele van die vraagstukke wat 'n verreikende invloed op die roeping en taak van die ouer uitoefen. Enkele van hierdie vraagstukke sal verder toegelig moet word.
Vervolgens sal rekenskap gegee moet word oor presies wat die roeping en verantwoordelikbeid van e Cbristelike ouer bebels. gaan bier om die Cbristelike ouer en om die opvoeding van die Cbriste-1 kind, die verbondskind. Cbristenskap en dus ook Cbristelike ouerskap9 is 'n universele verskynsel
wat nie gebonde is aan nasie of land e. Ouerverant-woordelikbeid is dus ook universeel, maar sander om
aan hierdie feit afbreuk te doen, gaan dit bier veral en in e eerste plek om die Cbristelike ouer
Suid-Afrika en meer esifi om die Christelike Afrikaanse ouer.
t is dan ook noodsaaklik dat ons die roeping en die taak van die ouer uit 'n bepaalde ge gspunt
2
sal moet benader1 want 'n mens se lewensbeskouing
be-paal ook sy beskouing van die opvoeding wat by vir Opvoedi kan
6f
God-gerig~sy kinders verlang.
6f
mens-gerig wees. Vir ons kan dit maar netGod-gerig wees en daarom gaan dit vir ons bier om 'n Cbristelike opvoeding soos sien vanuit 'n Calvinis-tiese lewens- en wereldbeskouing.
Enke van die belangrikste aspekte van die pe-dagogiese taak v:.:m die ouer sal hierna aand.ag geniet. Ook hierdie taak s beskou moet word in die lig van die Cbristelik-nasionale lewens- en wereldbeskouing. In die verband sal ook besin meet word cor die vraag-stuk van delegering van ouerlike verantwoordelikbeid en gesag m.b.t. bepaalde aspekte vo.n sy pedago ese taak.
Verder sal daar ook besin meet word ocr wat die implikasies van die ouer se verantwoordelikbeid vir die onderwyser en die skoolorganisasie is. Die onderwyser en die skoolorganisasie waarvan bier
sprake is9 is die Christelike onderwyser wat die
Cbristelike en nasionale lewens- en wereldbeskouing buldig en die Christelike skoal wat ontstaan bet as 'n resultaat van bierdie beskouing. Die onderwyser neem 'n deel van die ouer se verantwoordelikheid vir sy rekening9 en sy taa~ van opvoeding en onderwys
die skoolorganisasie, Dit spreek vanself dat die skoolopvoeding in die Chri like-nasionale skoal geen geringe bydrae tot die opvoeding van die kind lewer nie en daarom s gepoog word om ook hiervan rekenskap te gee, Daar sal in die verband ook
3
aandag gegee word aan die verhouding tussen huis en skoal en die kwessie van medeverantwoordelikheid vir die opvoeding van die kind. Die persoonlikheid en lewensbeskouing van die onderwyser sal uit die aard van die saak oak ter sprake moet kom. Dit is egter nie die bedoeling om die volledige pedagogiese taak van die skoal in oenskou te neem nie, Enkele prak-tiese implikasies en vraagstukke wat daarmee verband hou9 sal ten slotte ook in oenskou geneem word om
daar-mee o.a. ook die moontlikhede vir verdere navorsing aan te dui.
Die onderwerp van ons bespreking leen hom by uit-stek tot 'n filosofiese benadering en die grondmetode van navorsing sal dan ook die wysgerige besinning wees. Die navorsing berus dan ook op die wysgerige beskouinge van opvoedkundi s in Suid-Afrika en oorsee.
Daarbenewens sal daar er ook gebruik gemaak word van die resultate van empiriese en sosiolo ese navorsing9 waar van toepassing, met die doel om
bepaal-de aspekte toe te 1 of bepaalde wysgerige stellinge te staaf.
Die afdeling oor die implikasies vir die onder-wyser en die skoolorganisasie is egter 'n eie beskouing.