140 .
HOOFSTul( 5
DIE PEDAGOGIESE TAAK VAN DIE OVER: SEDELIKE OPVOEDING
1. Die dool en betukenis van sed81ike opvoeding
By die opvoeding van die kind is ons besig met die tot persoonlikheid van die kind. Die sedelike op
voeding van die kind is dan ook nie aIleen In de van die totale opvoeding van die kind nie, maar kan self ook nie in onderdele verdeel word nie, want daar kan nie om die beurt die kind se karakter gevorm word en dan weer aan sy persoonlikheid probecr skawe word nie. (1) In Bespreking van afsonderlike aspekte is dus bloot t8r wille van duidelikheid en sisteem en doen nie afbreuk aan die voorgaande stulling nie.
Sedelikheid beteken e noodwendig godsdienstig
heid nie? maar godsdienstigheid bevorder die sedelik
heid in die sin dat die verhouding van gehoorsame, loof in en licfde vir God, die liefde vir die naaste insluit. Godsdicns behels egter meer as sedelike op
voeding, want dit sluit ook die verlossing van die mens in. Tog kan die mens se godsdiuns sentimenteel en son
der invloed raak as daar nie sedclike erns by is nie, want dan word die behoefte aan die b81ydonis van son
des en VGn vorgiffcnis nie erken nie. e wese van
1. Waturink9 op. cit. 9 p.455
141
die sedelikhcid is indcrdaad liefde teenoor God en die naaste en wel soos duidelik uit die t van God
( 2)
Die.: SGdG go drag van die mens is tJen po ief wanneer dit ooreenstc.;mming met G wil van God is en die so del kulmineer in die mens se ge- hoorsaamheid aan God uit liefde. Die lie die vervulling van die Wet.
e Christolike so likhcid leef in 'n nade, want die t is Christus valle
er van vervul. ( 3 )
By e Christen se na hoorsaumheid aan die Wet is daar van vcrdicnste en sprake nie, maar wcl van 'n bruikbare instrume in diens van God te wees.
Duartoe meet die sed opvocding die ki dan oak opvocd en vorm. God is grand van alle se likheid en goloof in God en gehoors id aan die se -eise in Sy Wet, is allcon in Christus moontlik. e ware sedel id, die ware vryheid word gckenmerk deur boors oid uit liefdc vir God.
e sondige natuur van c_; klnd maak dit nco saaklik hy onder die tug van God se Wet gebring moot word.( 4 ) Die kind meet opgevoed word tot die kcnnis en aanvaarding van s likG verpligt tot 0 id. Die kind rnoct geleer word om
2. Id. ic concepts in Chris an dagogy, p.80
3. nburg-Wurth
1 op~cit. , p.60
4
'. Van nborg & Joosto, op. cit.~ p.47
te
142
gehoorsaam en om hom aan gos on orde to onderwerp.
t betoken ook dat die kind in 'n bopaalde geestel atmosfecr on in bepaalde gowoontcs on houdinge
1wat deel vorm van die tlewing van 'n Christel lewens- en weroldbeskouing, moet op ei. Naas 'n klare 9 ope gees hot e mens 'n oie hart 9 'n vasto wil en 'n edel karakter nodig
9en dit is s gs deur die nade van God in die opvoeding dat die kind tot die kennis van die Chr telike dcugde k::m kom. Die kind hot van- wee sy sondige natuur, maar ook omdat hy 'n mens is
9behoefte aan s like opvoeding. Sowel die Wet van God as die menslike samel ng vereis dat die mens hom sedelik juis sal gedra, moa.w. dat hy sal leer om uit- eindelik sy sedel
vaar.
verpligtinge vryvlillig te aan-
die verbondsverhouding verskyn gesag, liefde en verantwoordelikheid as 'n eenheid. Soos God een is, so meet e mens oak in sy verhouding tot God die
e~nheid van die deugde ervaar wat God in sy verbonds- verhouding aan Sy kinders geskonk hot. In die sede- like opvoe mo'.:t die lewe van di,_; outJrs dan oak vir die kind na vore trco as 'n daaglikse wandel met God en nie as 'n wrekendc ges wat deur die kind ge- vrees moot word nie. Ges en liefde is die middele wat God aan die oucr nk ten •Jinde die kind te kan opvoed en hierdie twee is o idbaar.
liefde en verantwoordelikhcid toe
s moet
as word,
143 wnnt ook Godse gesag is 'n gesag van liefde.C 5 )
Die sedeliku opvouding van die kind sal steeds gepaard gaan met die voorhou van di~ Christelike nor- me 9 van bepaald<:; gedrD..gswyses. Die leiding van die kind moet dan ook posi tiof vree;s on defini tic;vle norme wat hom voorgchou word, moc;t dcmr hom innL:rlik ver- werk kan 'Nord
9~3odat bulle in hom diu st-em van die gewete, waaraan by gehoorsaam is, kan word. Sed0s kan good of sleg wees en dus kan nie enige norm by die sedelike opvoeding aanvaar word nie, maar sle die norme wat in ooreenstemming is met die Woord van God. ( 6 )
Die norme vir sedelike gedrag is vervat in die Wet van God en ware gohoorsaamheid moot 'n gehoorsaam- heid in licfde woes. GGhoortY1amheid kan egter nie goe of ge?crf word nic
9maar mo ct v0r1·verf word. Di t gebc:ur onder die ouer se leiding 9 vermaning, burisping en indien nodig ook straf. Vir die kind se onthalwe moet hy sulfs gedwing word om g..:hoorsaam tc wees, maar hy moet ook nooit die geleenthcid ontneum word om deur oefening in verantvmordelikheid 9 sy sed•:.;like vryheid te verwerf nie.
5. Waterink
9op. cit., p.61
6. Coetzee, op. cit.
9p.l34
144
c docl van die sodclike opvoeding is om die kind so wil en karakter op so 'n •,7yso op te voed dat hy in gehoorsaamheid aan sy gewote die liefdesdeug sal openbaar en beoefen; dat hy ware sedelike wysheid sal verwerf deur 'n lewe V&'1 gehoorsaamheid, verant- woordelikheid, liefde en diens. e doel is dus om dio kind ook op sodolike gebied tot volwassonheid to voer sodat hy deur selfdissipline, selfbcheersing, gehoorsaomheid en liefde hom sal onderwerp aan die tug van die Wet van God om sodoende waarlik 'n vry en verantwoordelike mens to word.
2. Die middele by die sedelike opvoeding
2.1 Gesag
2.1.1 God die bron van gesag
God is nie alleon die hoogste gesag nie, maar Hy
ook vir die Christen die enigste bron van gesag.
Die gesag V3.n die ouer oor sy kind is verleende gesag.
God verloen sag aan die ouer oor sy kind en le daar- mee ook die plig op die ouer om sy gesag uit te oefen.
Omdat ges aan die ouer opgel0 is, is dit ook bindend
en normatief, m.a.w. die oucr het die sedelike reg om
gehoorsaamheid van sy kind te eis, maar ook die sedeli-
ke plig om die ongehoorsaamheid tc straf.
145
2. 1. 2 Gesag eis gchoorsaamheid
Gesag is 'n mag waaraan die mens uit ontsag en eerbied, bewuste en vrywillige ondcrwerping verskul- dig is. Di t dring tot onvoor;;aardelike gehoorsaam- heid. Gesagsuitoefening kan alleen tot sy reg kom as die gesagsdraer homself aan die gesag van God en Sy Woord onderwerp. As die ouer luef uit 'n gesag bo hom, as sy opvoedingsdo vir die ouer saamhang met sy eie lewcnsdoel, dan sal hy as gesagsdraer nooit mcer verlan5 as waartoe die kind in staat is nie.(7) Dan sal by hom identifiseer met diu kind wat sy belangEJ en V
1elsyn betref 9 sal hy vir die kind
handel waar die kind nog nie self kan handel nie en neem dus in die kind so plek verantwoordelikheid op hom totdat die kind dit self kan doen. (8)
Gesag vra dus gchoorsaamheid en dit staan altyd i.v.m. 'n reel, 'n wet wat gehoorsaam moet word. Die wet bet egter nie die bedoeling om die mens van sy vryheid te beroof of om hom ongelukkig te maak nie.(g)
Inteendeel~ die wet vzys die veili en sekere weg aan na ware geluk~ vrede en vryheid. Die wet is daarom self die tugmoester na Christus toe en in Christus word die wet 'n lewensreel
9die uitdrukking van God
se liefde.
7. Oosterbaan
9op. cit., p.80
8. Langeveld, op. cit., p.41
g. Waterink. Theorie der opvoeding, p.93
146
Strenge gesagshundhawing, gepaard met liefde is een van die belhngrikste opvoedingsmiddele. Die ouer moet egter steeds daarna strewe om gesag en liefde in innerlike harmonic te beleef in die praktyk van sy op- voeding. Die gesag van die ouer kan dan ook alleen
waarlik gesag wees wanneer dit voortdurend onafskeidelik verbonde is aan die liefde. A&n beide cesag en liefde moet egter steeds verantwoordelikheid gekoppel wees.
Die ouer beveel 7 berispe, str in verantwoordelikheid
11 • • • if his exercise of imperatives and restraints
is based upon love - upon the genuine desire to pro- teet his children from moral and material injury, and to guide them to the good life.
11(lO)
2.1.3 Die kind se reg tot vryheid
Namate die kind ouer word sal die gesagsuitoefen- ing steeds meer op die agtergrond raak en in die plek daarvan tree raadgewing, oorlegpleging en selfstandige beslissing van die kind na vore. (ll) Die kind se reg tot vryheid mag hom in die Christelike opvoeding nie ontneem word nie en hy moet dan ook opgevoed word om sy vryheid in verantwoordelikheid te verwerf. Uiter- like gesag moet dus oorgaan tot innerlike gesag
9m.a.w.
'n gesag waaraan die kind hom spontaan en ui t vrye vril
10. Blamires, H. Repair the ruins, p.l69
11. Oosterbaan, op. cit.
9p.80
147
onderwerp. Aanvaarding van gesag lei tot vryheid en gesag en vryheid kan dus nie van mekaar geskei word nie:
11Gezag en vrijheid behooren bijeen als de twee schelpen der oester 9 die samen de parol van groote waardo, bet leven, beschermen."(l 2 )
Die kind se reg tot vryheid mag hom nie ont- neem word nie, maar die kind word nie gobore met die vermoe om korrekte onderskeiding, keuse en be- s ssinge te maak nie. Hy moet due opgevoed word om sy vryheid in verantwoordelikheid teenoor God, sy medemens en die wereld te verwerf. Ware vryheid kan ook alleen ver,verf word in gehoorsaamheid 7 in die innerlike verwesenliking van die uiterlike ge- sag, dour uie vrywillige aanvaarding en uitlewing
van verantwoordelikheid en deur 'n lmve van vrywillige gehoorsaamheid en diens aan God.
11Vryheid is die ver- moe van die mens om sy Godgegewe aanl uit genade te gebruik, ten einde in verantwoordelikheid teenoor God en sy medemens aan sy roeping as Cbristenmens te vol- doen."(l3)
2.1.4 Oefening in verantwoordelikheid
Dit is die plig van die ouer om in elke kind die verantwoordelikheid te wek waartoe hy in staat is
12. Oosterlee, op. cit., p.72
13. N.G. Kerk, op. cit., p.375
m.a.w. om hom te laat opgroei as 'n mens met 'n eie gewete 7 wat n6g geerf n6g skenk kan wo::::-d. Verant- woordelikheid kan egter alleen bereik word deur oefen- ing in verantwoordelikheid en die kind moet dan ook elke geleentheid kry wat hom daartoo leon om verant- woordelikheid te aanvaar
9terwyl daar 'n geleidelike afname moet wees van voorskrifte en beheer. Die kind verwerf vorantwoordelikheid tcenoor andere en homself deur die oplc en aanvaarding van verantwoorde- likheid.
11The child who does not acquire conscience, concern for others, reasonableness, responsibility for himself, and courage cannot be educated morally.
11(l4 ) Die ouer moet daarop ingestel wees om die kind van
jongsaf en wanneer die geleentheid hom ook voordoen, die geleentheid tot die aanvaarding van verantwoorde- likheid te gee. Die daaglikse uitvoering van pligte moet 'n konsekwente eis wees en daarmee saam die on- derwerping aan die gesinsroetine.
VerantwoordGlikheid behels in 'n sekere sin 'n keuse en toerckenbaE:rheid. Die kind moet in 'n toe- nemende mate die vryheid he om sy eie handelinge te kies, maar moet dan verantwoordelikheid vir sy keuse
en vir die uitvoering daarvan aanvaar.(lS) As die
14. Conover 9 C.E. Moral education in family 1 school and church, p.70
15. Niblett 7 op. cit., p.30
l49 kind se belangrike keuses steeds vir hom gemaak word, ontduik hy die verantwoordelikheid om self te oordeel, self te besluit en die gevolge daarvan te aanvaar.
Die eise aan die kind gestel m.b.t. die aanvaarding van verantwoordelikheid moet billik wees en pas by sy vermoe en ontwikkelingstrap en daar moet dus nie te hoe eise aan hom gestel word nie. Om egter te min van die kind te vervmg kan cwe skadelik wees vir sy groei na rypheid en verantvvoordelikheid.
Om verantwoordelikheid te kan aanvaar bet die kind behoefte daaraan dat sy ouers hom sal vertrou en sal respekteer. Deur middel van die goedkeuring en afkeuring van bepaalde handelswyse, leer die kind sy weg vind, maar sy selfvertroue kan alleen opgebou word as hy weet dat sy ouers hom vertrou
9al begaan hy nog foute. (lG) Die fde en vertroue van die ouer is 'n kragtige aansporing vir die kind om ver- antwoordelikheid met selfvertroue te aanvaar. Daar- deur gee die ouE::r ook te kenne dat die kind selfstan- dig kan word en wek ook die begeerte by die kind om in 'n toenemende mate selfstandig te word. Die op- voeding wat die kind steeds laat vorder op die weg na volwassenheid en vryheid deur die aanvaarding van verantwoordelikheid
9is nie 'n vrye opvoeding nie, maar 'n opvoeding in vryheid en tot vryheid. Die
16. Geldenhuys, op. cit., p.59
150
vryheid wat die kind op hierdie wyse verweTf moet verankerd le in die gebonuenheid aan die Christelike norme
11 • • oYvic.~ in de opvoeding di t normbescf niet aanbrengt, en wel de mo lijkheden tot vrij handelen biedt, zal merken dat het kind zich gedragen als de automobilist
1die de vorkoersregels niet kent."(l7 )
2.2 Tug
Die Christelike tug hot tot doel om die kind te lei tot die vrees van die Here, dat hy in al sy denke, spreke en handel, Sy wil betrag, wat vir alle lewens- omstandighede en elke lowensfeer t.o.v. God en die naaste in Sy Woord geopenbaar is. Daartoe moet die kind se wil gelei on gebuig word. Deur gevroontevorming wat genormeer is deur die Vloord van God, er hy ge- hoorsaamheid en om hom te onderwerp aan die gesag van sy ouers en aan die wil van God. Die tug moet dan ook die kind uiteindelik voer tot selftug, onafhanklik van andere. Daarom noet die ouer ook sy kind so opvoed
11 • o •
niet d:lt zi j hunne ouders vreezen, naar dat
zij weten, dat zij God vertoornen, wanneer zij hunne ouders niet vreezen_
11(lB) Die hoofdoel van die tug is om die kind te leer om hom in gehoorsaamheid te
17. Post, op. cit., p.78
18. Woltjer J. Wat is het doel van h8t christelijk
nationaal schoolonderwijs? p.70
onderwerp aan die Viet van God en 'Nel op so 'n wyse dat hy clke dag sal ervaar dat die sin van die Wet liefde is.
Die tughandeling moet in diens staan van die 151
opvoeding van die kind en daarom moet die tughandhawing ook rekening hou met die doel van die opvoeding self en inderdaad die opvoedingsdoel dien.(l9) Daar is by die tug nie allereers die beroep op die pligsbesef van die kind nie, maar op die heiligheid van die eise van God.
Die tug bring die mens tot die besef van sy onvermoe om die goeie te bereik behalwe deur die genade van Christus. Elke middel wat vir die kind die goeie weg aanwys is 'n tugmiddel en so gesien kan tug in elke soort handeling en in elke aspek van die opvoeding aanwesig wees.
Die belangrikste tuJ_smiddel is die liefde en elke tugtiging is ook slegs geoorloof wanneer dit in liefde uitgeoefen word. Veral dio liefde van Christus moet tugmiddel wees om d kind te lei en die liefdevolle en troue sorg van God in Christus moet aan die kind bekend gemaak word en as tu6~iddel aangewend word. Die tugoefening leer so die gc'hoorsaamheid ui t liefde soek.
Ook vir die opvoeding met tug is vryheid nodig.
fiie tug moet die vryheid beskerm en aanmoedig
9deur
19. Coetzee. Die eerste beginsels van die Calvinis-
tiese opvoeding
9p.38
152 die kind los te maak van alle invloede en bande wat vir hom wesensvreemd is, maar ook en veral deur di€
versterking van alle omstandighede, invloede en baBde wat . vir hom wesensvreemfl..--:1.-s, maar ook en veral deur die versterking van alle omstandighede, invloede en bande wat hom nader bring aan die liefde vir God.( 20) So moet die tug die kind laat ondervind dat gehoor- saamheid vry maak, verlos en dat hy in die voorbeeld van Christus se onderdanigheid aan die wil van die Vader, 'n spoorslag vind vir sy eie gehoorsaamheid en daardeur sy vryheid.
Tug behels die vestiging van gesag en elke wyse waarop die kind leiding ontvang in die regte rigting is 'n vorm van tug. ( 2l) Deur tug word die kind se
karakter en persoonlikheid gevorm. Tug bet 'n diepere, 'n sedelike aspek. Dit is dan die hele werksaamheid en al die middele waardeur die kind tot die doen van die goeie gelei word en wat daarop gemik is om hom se- delik selfstandig en vry te maak. Dit is egter nie 'n lys pligte of 'n bombardement van moet's en moenies nie,
11 • • •
but a positive and personal directing and nou-
rishing of God-given faculties • • . • The freedom of love, not the bondage of duty.
11(22 )
20. Y~aterir:.k, op. cit., p.68
21. Jacobsen, op. cit.
7p.5
22. Blamires, op. cit., p.l61
1~3
Die tuguitoefening sal meermale dwang meebring en daarvoor mag die ouer nie terugdeins nie. Die regte dwang is hier ook altyd die dwang van die lief- de. ( 23) Onder die tugmaatreels tel dan ook al die vorme van straf en dissiplinering van die kind, maar alle maatreels, alle vorms van tug, moet steeds daarop gerig wees om die kind tot gehoorsaamheid te bring.
Die kind sal ook gelei moet word om al meer selftug toe te pas, en om daardeur hom vrywillig te onderwerp aan die tug van die Wet van God.
2.3 Dissipline
Die doel van dissipline is om die kind te leer ervaar dat die liefde van God vir die mens tot ons
spreek deur Sy ',~;et, en dut die mens. wat gedissiplineerd is ook die vrede en liefde van God in sy eie lewe sal ondervind. Met dissipline v;ord dus beoog om 'n gevoel van veiligheid en eie-'saarde by die kind tuis te bring.
Dissipline moet egter ook steeds daarop gemik wees om die kind te lei tot selfdissipline en hom daardeur in staat stel om sy eie gids te word in die lig van Gods
\\oord. Deur dissipline vlil die ouer sy kind op die regte pad lei en daarop hou.
23. Ibid., p.79-80
154
Dissipline het hoofsaaklik betrekking op uit
wendige beperkinge en reels en bou as sodanig weinig sedeliks in. Dit is egter In aspek van tug en moet In bydrae lewer tot die goeie tug en deur die verin
nerliking daarvan ook tot die sedelike vorming van die kind.
Dissipline beteken !lie noodwendig of gewoonlik straf nie, maar is eerder In geleidelike proses van bulpverlening. Die kind word stap-vir-stap gelei om deur ervaring en kennis te kom tot begrip.(24) Aan
vanklik lei die ouer die kind om die regte dinge te doen op In betrek1ike outoritere wyse, want die jong kind is nog nie vatbaar vir redenering nie. Later, sodra die kind kan verstaan, e die ouer redes vir wat by doen of vir wat hy van die kind verlang en dit lei uiteindelik tot begrip van korrekte gedrag en bandeling en tot selfdissipline.
Sonder orde kom niks tereg nie en dit is waar van die hele opvoeding en van aIle menslike lewe.
Die mens kan aIleen tot sy reg kom as daar orde heers, sowel innerlik as uiterlik. Is daar geen orde nie, dan moet orde gestig word.(25) Die handhawing van
24. Ellenwood, Ope cit.
9p.21
25. Oosterbaan, OPe cit. p.78
155
dissipline en goeie orde moet egter altyd die lig- gaamlike en geestelike welsyn van die kind bevorder, terwyl dit ook die g~oeiende selfstandigheidsgevoel by die kind eerder moet aanwakker as smoor.
Die kind bet inderdaad behoefte aan dissipline, aan die ferme, vriendelike dissipline wat sal lei tot selfdissipline. In 'n wereld van wet en orde is dit moeilik vir die kind om hom aan te pas en tensy by die wette en reels leer ken en daaraan gehoorsaam is, kan hy nie in vrede met homself, sy medemens en God
leef nie. 'n Kind wat egter opgepiep en gepamperlang word, wat onderwerp word aan oormatige besorgdheid, word ongelukkig groot, voel onseker en kan hom nie by
andere aanpas nie. ( 26 ) Daarom is dit ook so dringend noodsaaklik dat die kind op so 'n wyse gedissiplineer sal word dat hy algaande meer en meer selfstandig sal word.
Dissipline moet altyd positief en konstruktief wees.
'n Kind kan nie meteens gedissiplineer word nie, maar i.p.v. 'n negatiewe dissilJline met 'n hierargie van verbiedinge, moet lie\<'er vir die kind duidelik aange- toon word wat by mag en moct doen, en aan hom die ge- leentheid verskaf word om dit te doen. Deur die stel van 'n goeie voorbeeld, deur seker te maak dat die kind verstaan wat van hom verlang 'Nord, deur sy ou.derdom en
26. Me Namara & Henry~ op. cit.
9p.37
156
en ervaring in ag te neem 7 deur die konsekwente en eensgesinde optrede van dio ouers, deur prys en aan- moediging
9ens. kan die ouer verseker dat die dis-
siplinering van die kind nie probleme sal oplewer nie. ( 27 )
Die ouer is die eerste en belangrikste invloed vir dissipline in die kind se lewe. Die kind is ook gedurende die eerste ses jaar van sy lm'le onder die direkte sorg en invloed van die ouer en dit is juis die belangrikste tydperk vir dissiplinering in die kind se opvoeding. Die ouer ~oet dus tuis 'n kli- maat skep wat bevorderlik is vir orde en dissipline
en deur sy leer en voorbeeld 'n goeie grondslag le
wat vir die kind vir die res van sy lewe sal bybly.( 28 ) 'n Ferme dissipline, gekenmerk deur liefde en vriend- delikheid 9 maar vera.l beslistheid en konsekwentheid, sal nie alleen geredelik deur die kind aanvaar word nie, maar is inderdaad die enigste soort dissipline wat daartoe kan bydra dat die kind veilig en seker sal voel, en wat 'n besliste bydrae sal lewer om die kind tot selfdissipline op te voed.
Ook saver dit dissipline betref 7 moet die kind uit die staanspoor soveel vryheid kry as moontlik, want die einddoel van dissipline is selfdissipline.
27. Baruch, D. How to discipline your child
9p.l3-l5
28. Jacobsen
9op. cit.
7p.4
157
:are dissipline moet dus uitloop op selfdissipline en di t kan nie die resul taat -vv es van 'n kruipcrige onderdanigheid aan eksterne gesag nie, inteendeel
" • • 0
self-discipline must be positive, a recog-
ni tion of intrinsic worth vvhich brings V!i th it the sense of a categorical imperative~ and in experience
• • • p ct freedom.H( 2 9)
2.4 Straf
Die doel van straf is om die kind tot inkeer~
tot berou en tot nadenke te brin~. Die straf moet die kind se sedelike gevoel versterk in die rigting van die goeie, dit moet 'n skuldgevoel by hom opwek en daardeur die gewete vorm" ( 3 0) Straf is alleen opvoedingsmiddel in sover dit die kind help om te groei in die besef van 'Nat goed en kv:aad is
1om be- ter die erns.va.n die misdraging aan te voel en daar- deur tot opregte afkeer van die kwaad te kom.
'n Skuldbesef ontstaan by die kind wanneer hy die ervaring opdoen dat diegene wat hy liefhet, hom opsetlik leed aandoen. Straf is daarom 'n handeling waardeur die verkeerde optrede of hand ing van die kind op sedelike gebied veroordeel word en daardeur sy gewete gev1ek en gevorm vvord.
29. Yeaxlee B.A. Religion and the growing mind, p.l72
30. Cronje, op. cit., p.l79
158
1 .7anneer ouers 'n kind se gedrag afkeur~ voel die kind dat hy tydelik hul liefdo en agting verloor het en dit is dikwels op sigself voldoende straf om berou by die kind op te wek en 'n skuldgevoel by hom tevoorskyn te laat tree.
Die kind moet opgevoed word om sy vrybeid in ver- antwoordelikheid teenoor God te gebruik en daartoe is die tug en straf nodig. Straf is dus 'n onmisbare opvoedingsmiddel - di t is die konsekvvensie van die feit dat opvoeding sander ges tot die onmoontlikheid behoort.(3l) Gesag bet geen waarde as dit nie werk- lik ui tgeoefen en gehandhaaf kan vvord e. Straf, soos alle vorme van tug, word alleen uitgeoefen ter wi e van die eer en die reg van God en wi van die welsyn van die kind. Straf mag nooit ter wille van die opvoeder se belange~ gerief~ drif of uit wraak toegepas word nie. ( 32 ) Verantwoordelike straf skerp die gewete op en bring die kind nader aan die uitein- delike sedelike mondigheid.
Die uitskakeling v~~ straf in diu opvoeding kan alleen in teorie gehuldig word, maar straf moot tog spaarsaam aangewend word. Straf is die opsetlike veroorsaking van eden dit is nie 'n geringe saak nie, want wie straf as opvoedingsmiddel aanvaar, aan-
vaar tewens die moontlikheid van loutering deur lyding.< 33 )
31. Oosterbaan, op. cit., p.85
32. Kohnstamrn, op. cit., p.307
33. Oosterbaan, op. cit., p.85
159
Sedelike straf is die beliggaming van die sterk af- keur van iemancl 1..vie se afkeu.r werklik saak maak en daardeur gee dit aanleiding tot berou, tot inkeer en tot goeie voornemens vir die toekoms. Dit moet eg- ter altyd vir die kind duidelik wees:
11 • • •dat de straf niet een daad van willekeur is onzerzijds
9maar een gehoorzamen aan een gezag onder welks tucht ook de opvoeder staat."(34)
Alle vorrrrs van straf moet peclagogies verantwoord kan word, want die ouer moet in gedagte hou dat hy
rekenskap moet gee van die straf vvat hy aan sy kind gee. Daar mag alleen gestraf word as daar 'n werklike oortreding is en daar mag alleen in liefde gestraf
word.C3 5) Die straf moet verder by die oortreding pas en aangcpas wees by die kind se ontvrikkelingstrap en ervaring. Daarbenewens behoort straf nie 'n alledaag- se prosedure te wees e
9want daardeur verloor dit sy krag, maar behoort
1n ui tsondering te v1ees en slegs toegepas te word as daar nie 'n ander en beter uitweg is nie. Sedelikheid moet per slot van sake nie net, of hoofsaaklik, deur straf bevorder word nie, maar
vcel eerder deur middel van die goeie voorbeeld van die ouer, verstandige leiding en die verskaffing van vel- doende geleentheid om ervaring in verantwoordelikheid op te doE:m.
34. Kohnstamm, op. cit., p.303
35. 'Jaterink. Moeder en haar opgroeiende kinderen
9p.68
160
Beloning en straf speel vir baie jare 'n be- langrike rol in die lewe van die kind en wel in die sin van sy handelswyse goed of af te keur. (3 6 ) Pres- tasie
1goeie drag, verstandige optrede, ens. moet steeds beloon word deur veral die kind te prys, maar beslis nie om hom om te koop nie. Beloning vir goeie gedrag is vir die kind 'n sterk aansporing om sy optrede te herhaal, terv>'Yl :atraf weer die kind wil aanspoor on sy verkeerde handeling te vermy en nie weer te herhaal nie. Goedkeuring en afkeuring is op sigself vorms van beloning en straf en terselfder- tyd leer dit die kind om tussen goed en kwaad te on- derskei. Beloning en straf, prys en berisping, aanvaarding en nie-aanvaarding, ens. is almal wyses waarop druk op die kind ui tgeoefen wordjl 'Naardeur gewoontes, die gev'iete en die karakter gevorm word.
Liggaamlike straf is 'n uiterste vorm van straf en moet uiters oordeelkundig toegepas word. Die
jong kind is nog nie vatbaar vir redenering nie en die tik of klap is die vernaamste strafmiddel, omdat met 1voorde straf vir hom nog niksseggend is. ( 3 7) Liggaamlike straf verloor egter sy krag namate die kind ouer word en vatbaar is vir rede en oortuiging.
36. Conover, op. cit., p.64
37. Chorus
9op. cit., p.54
161
Hoewel vele stemme teen liggaamlike straf opgaan, skyn dit asof die aard van die straf minder saak maak en dat die uitwerking van die straf~ in 'n baie grater mate afhang van die gesindheid waarin die straf toegedien word en die verhouding tussen die ouer en die kind. ( 38 ) Die ouer moet egter altyd in gedagte hou dat uiterlike goeie gedrag weens vrees 9
t\>