• No results found

ONS GESELST AAL

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ONS GESELST AAL"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ONS GESELST AAL

'N OORSIG VAN GEWESTELIKE SPRAAK

SOOS AFRIKAANS GEPRAAT WORD

DEUR

G. R. VON WIELLIGH

Lid van die Genootskap van Regte Afrikaners, Erelid van die S.A. Akademie vir Taal, Lettere en Kuns,

Oud-Landmeter-Generaal van die S.A. Republiek

Met

'n Inleiding van

Prof. JOHANNES J. SMITH

Uitgewers: J. L. VAN SCHAIK BEPK.. PRETORIA 1925

(2)
(3)

VOORWOORD.

Hierdie arbeid is die na-oes van 'n opdrag van Die Genootskap van Regte Afrikaners aan sy lede om aanteke-ninge van die Afrikaanse spreektaal en eienaardighede te

maak. Getrou aan hierdie opdrag het ek reeds in 1876

daaraan begin en het daai:mee volhard tot op die huidige dag.

As landmeter het ek hiervoor 'n baie skone geleentheid gehad, want ek moes weke en maande in die huise van so baie mense deurbring; en dis daar waar ons leer hoe die bevolking oor ons hele land praat. Ook het ek al vier Pro-vinsies van die Unie ·deurreis, alwaar so baie op spraakge-hied te leer val. En dit is die skool waar ek my lesse oor die Afrikaan~e spreektaal ge]eer het.

My aantekeninge het ek gerangskik en toe voorlopig

in 1921-1922 in

Die Huisgenoot

gepuhliseer, waarvan

prof. Joh. J. Smith destyds die redakteur was. Aan horn is ek baie dank verskuldig vir sy nuttige wenke wat hy in voetnote onderaan ieder stuk geplaas het. Ek waardeer sy opoff ering om my pionierswerk van groter waarde te maak. En nou kan ek met grater vrymoedigheid hierdie stukkie arbeid v-oor die lesers le, wetende <lat dit as voorloperswerk nog nie volmaak is nie soos die van geskooldes wat op die voetspore van die padvinder volg en sy weg gemakliker kan vind.

Die materiaal-soos in

Die Huisgenoot

gepubliseer-het ek heeltemal omge·werk, daarvan weggelaat wat onnodig

is, en bygev-oeg \Vat na die publikasie my ·Onder die aandag gekon1 het. en \Vat so "velwil1end aaH my, op aanklop~ deur

korrespondente toegestuur is. En dit hied my meteens

die geleentheid aan om al die dames en here wat my ·met 'n saak van lief de so getrou gesteun het, van harte t.e he-dank en om hulle van n1y opregte waardering te vers-eker.

Die omwerking was nodig, omdat in die voorlopige P.ublikasie dinge voorkom \vaaraan ons nou nie meer glo nie; ook het ek my meer bepaal tot die spreektaal self en het die waardevolle \venke van prof. Smith in die teks in-gevleg om storende verwysing na voetnote te voorkom. Die professor het daaromtrent aan my in 'n brief berig :

(4)

4

,,My

doel destyds met my voetnote was meer om u bewe

·

rings aan te vul as te bestr-y."

f

n

dir

sn.rnestel van hierdie

ver~ameling

bet ek nie

antler skrywers geraadpleeg nie, want waarom moet ek

weer gaan publiseer wat reeds in druk verskyn het ?-en

dan is dit ook nie meer my eie waarnemings nie.

Die naam

ONS GESELSTAAL

het ek gekies omdat ek nie

in die benaming "Dialektiese Afrikaans" glo nie; die

on-derskeid in die spraak van die verskillende del.e van ons

land is te onbeduidend vir ons om van

dialekle

te praat.

Ek het my dus bepaal by die taal wat in die siel van ons

volk gebore is, en wat op die

vlaktes

en tussen die

berge

van Suid-Afrika gehoor word.

DIE SKRYWER.

(5)

INHOUD.

Voorwoord . . . . . . . . . . . . .. . . • • . . • . . • • • • • • 3

N aam.lys . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 7

'n Woord ter lnleiding deur Prof. Johannes J. Smith,

Stellenbosch . . . . . . . . . . . . . . • • . . . . • • .• • • •. 9 EERSTE PART

§ 1-Die Afrikaanse Spreektaal . . . . . . . . . . § 2-Taalondersoek en Kritiek . . . . . . . . . . § 3-Vlugtige Oorsig . . . . . . . . . . . . . . . . § 4-Grondbesit . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

§ 5-Hoe die Afrikaner woorde vorm . . . . . .

§ 6-Seemanstaal . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 7-Hollandse Gewestelike Spraak . . . . . . § 8-Maleise, Portugese en ander wporde . . . . § 9-Portugees en die Afrikaanse Slawetaal .. § 10-Duitse lnvloed . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 11-Franse Invloed . . . . . . . . . . . . . . : . . . § 12-Hottentotse lnvloed· . . . . . . . . . . . . . . . . § 13-Uitwerking van Verwydering uit Vaderland

§ 14-lnvloed van nuwe Omgewing en Toestande § 15-Skool-Invloed . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 16-Kerk-Invloed . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 17-Invloed van Krygsmag, Jag en Kommando § 18-Kaffer-Invloed . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 19-Moederlike lnvloed . . . . . . . . . . . . . . . .

••

••

§ 20-Wisselwerking van Beskaafde en Onbeskaafde Spraak § 21-Engelse Invloed . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . § 22-Die Plattelandse Spraak ._. . . . . . . . . . .

§ 23-Dorp·spraak . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

§ 24-Plat en Eienaardige Afrikaans . . . . . . . . . . § 25-Die Verhouding van Afrikaans tot Hollands .. § 26-Die Verhouding van Skryftaal tot Spreektaal § 27-0nderlinge Verskille in Afrikaans . . . . . . . . § 28-Fienaardighede van Afrikaans . . . . . .

§ 29-Woordvorming in die Algemeen .. § 30-Hieroor en Daaroor . . . . . . . . . . TWEDE PART.

.

.

12

14

18 22 24

28

31 34 40 42

45

50

57

60

65

66

ti8 72

75

77

80 85 90 93 98 102 105 108 110 114

§ 31-Aansporing om die saak self aan te pak . . . . . . 120 § 32-Spraakaf delings . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 121 § 33-SPRAAKAFDELING No. 1. Boland, die Bakermat

van die Afrikaanse Taal.. . . .. .. .. . . .. 124 § 34-Kaapstad en Voorstede . . . . . . . . . . . . 130

~ 35-Bredasdorp-Caledon . . . . . . . . . . . . . . 132 § 36-Robertson, Worcester, Tulbagh, Montagu . . 137 § 37-Clanwilliam, Vanrhynsdorp . . . . . . . . . . . . 140 § 38-~PRAAKA FDFLING No. 2 Noordwestelike Distrikte,

(6)

§ 38(a)-Boesmanland . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 147 § 38 (b)-Namakwaland . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 157 § 39-SPRAAKAFDELING No. 3. Die Binnelande van die

Kaapprovinsie . . . . . . . . . . • . • . . • . . . . . . 171 § 40-Sutherland, Prins-Albert, Fraserburg . . . . . . 177 § 41-Die Graaff-Reinetse Taalgebied . . . . . . . . . . 180 § 42-Die Koup-Beauf ort-W es . . . . . . . . . . . . . . . . 184 ·

§ 43-Victoria-Wes, Carnarvon, Calvinia . . . . . . . . 187 § 44-Prieska, Groot-Hantam . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 188 § 45-Colesberg, Aliwal-Noord, Burgersdorp, Dordrecht . . 189 § 46-SPRAAKAFDELING No. 4. Suidelike Distrikte:

Swel-lendam tot Port-Elizabeth . . . . . . . . . . 193 § 46 (a)-Swellendam . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 194 § 47-0udtshoorn, Riv~rsdal, George, Knysna . . . . . . . . 197 § 48-Humansdorn. Uitenhage . . . . . . . . . . . . . . . . . . 199 § 49-SPRAAKAFDELING No. 5, Oostelike Distrikte: Port

Elizabeth tot Basoetoeland . . . . . . . . . . . . . . 200 § 50-Alexandrie . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 202 § 51-Somers·et-Oos, Pearston, Cradock . . . . . . . . . . . . 202 § 52-Victoria-Oos, Peddie, Brits-Kafferland, Cathcart . . 204 § 53-SPRAAKAFDELING No. 6. Vrystaat in sy Geheel 208 § 54-J acobsdal . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 211 § 55-Wep·ener . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 212 § 56-Bethlehem . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 212 § 57-Senekal . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 214 § 58-Korpies . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 21 G § 59-Boshof . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 21 ·1 § 60-SPRAAKAFDFLING No. 7. Natal in sy Geheel 218 § 61-SPRAAKAFDELING No. 8. Oostelike Transvaal 2~3

§ 62-SPRAAKAFDELING No. 9. Westelike Transvaal 235 § 63-SPRAAKAFDELING No. 10. Griekwaland-Wes en

Betsioeana]aPd . . . . . . . . 237

§ 64-Griekwaland-'\\"es . . . . . . . . 239

§ 65-Betsjoeanalandse Spraak . . . . 242

DERDE PART.

§ 66-lnleiding tot Woordbespreking . . . . . . . .

§ 67-Bespreking van enige W oorde . . . .

.

. .

.

.

.

VIERDE PART.

247 248

§ 68-0pmerkings en Aanmerkings . . . . . . . . . . 258 § 69-Uit Colesberg, K.P. . . . . . . . . . . . . 258 § 70-Uit Bethlehem, O.V.S. . . . . . . . . 260 § 71-Uit Bethal, Tvl. . . . . . . . . . . . . . . . . . . 261 § 72-0rals vandaan . . . . . . . . . . . . . . . . . . 264 § 73-Trompsburg, O.V.S . . . _. . . . . . . 267 VYFDE PART. § 7 4-Kaapstadse Afrikaans . . . . . . . . . . . . . . . . 273 § 75-Hugenote-Kerkhof in Franshoek . . . . . . . . . 287 § 76-Hugenote-Kerkhof in Daljosaphat . . . . . . . . 290 § 77-Slotwoord . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 292

(7)

NAArvfLYS VAN DAMES EN HERE WAT GOEDGUNSTIG

MY Wt)ORDELYS MET PLAASLIKE SPRAAK VAN HUL

ONDERSKEIDELIKE DISTRIKTE VERGELYK HET.

KAAPPROVINSIE.

Alexandria: Ds. H. A. Hanekom.

Aliwal-Noord: Ds. C. W. du Toit.

Beaufort-Wes : Ds. J. G. Steytler.

Betsjoeanaland: Ds. A. R. Albertyn.

Bredasdorp: Ds. 1). J. Viljoen, Mnr. C. F. M. de Kock.

Brits-Kafferland : Prokureur P. J. J. Burmeister.

Clanwilliam: Mej. Kittie von Wielligh, Mej. Mollie Visser,

Mej. Maria Visser.

Colesberg: Dr. H. A. Lamprecht, A.T.V.

Franshoek: Ds. van Wyk, Abraham Lambrechts.

George : Ds. J. A. Beyers.

Graaff-Reinet: Prof. dr. B. B. Keet.

Griekwaland-Wes : Ds. J. J. Wessels, Mej. Miems Haumann.

Humansdc_>rp: Ds. C. H. Stultingh.

Kaapstad: Eerw. H. N. van Niekerk, Mej. Sarah Goldblatt.

Kenhardt: Ds. J. F. Mentz.

Namakwaland en Boesmanland: l\fnr. E. de Roubaix, Mnr.

B. J. P. van der J\Ierwe, Mnr. J. D. A. Crafford.

Oudtshoorn : Mej. Maria von Wielligh.

Paarl: Mnr. Isaak Bernhardi.

Pearston: Ds. J. A. Koch, C. Coetzee.

Prieska: Ds. W. J. du Toit.

Robertson: Ds. H. P. van der Merwe.

Somerset-Gos :

Ds. J. M. Hofmeyr.

Stellenbosch: Prof. J. J. Smith, Dr. D. B. Bosman.

Sutherland : Ds. J. A. Volste

e

dt,

~Inr.

J. de Vos Meiring.

Swellendam : Mevr. M. E. Rothmann.

Tulbagh: Mnr. D. B. van Rensburg.

Uniondale: Mnr. W. G. Schaap.

Victoria-Oas-Peddie : Ds. J. P. Kriel.

Victoria-Wes: Ds. M. S. Daneel.

W.

ellington:

l\fnr. C. P. Hoogenhout.

ORANJE-VRYSTAAT.

Bethlehem: Ds. C. A. van der Merwe, Mnr.

J.

D. Pretorius.

(8)

Boshof: Ds. A. J. Malherbe.

J

acobsdal : Ds. A. A. Weich.

Koppies: Ds. C. Ferreira.

Senekal : Ds. H. Pienaar.

8

Smithfield : Ds. J. Blignault.

Trompsburg: Mnr. A. E. Viljoen.

Wepener : Ds. N. J. van der Merwe.

NATAL.

Ladysmith : Ds. A. R. Albertyn.

Pietermaritzburg: Adv. E. G. Jansen, Mevr. E. G. Jansen.

THANSVAAL.

Beth al : Mnr. J. J. A. Schoeman.

Middelburg (Hocveldse spraak): Mevr. M. W. von Wielligh.

MOSAMBIEK.

(9)

'N WOORD TER INLEIDING.

Die beer Gideon Retief von Wielligh is een van die paar

nog oorblywende lede van die Genootskap van Regte

Afri-kaners, opgerig op 14 Augustus 1875 aan die Pe-rel, met

die opsetlike doel om Afrikaans tot skryftaal te verhef. Aan

die beginsels neergele deur daardie Genootskap bet hy sy

hele lewe lank getrou gebly, en tot vandag toe nog is hy

'n onvermoeide yweraar en werker in belang van die

Afri-kaanse saak. Sy talryke geskrifte, opgestel in

'n

maklik-verstaanbare taal, sander enige aangeleerde opsmuk, was

in die eerste plaas bedoel om die nie-lesende gedeelte van

ons volk te bereik; en dit ly nie die minste twyf el dat sy

boeke werklik baie van daardie klas mense bereik en aan

die lees gebring bet nie. Dit is sy grootste verdienste, en

daarvoor sal ons horn altyd innig dankbaar wees.

Die beer Von Wielligh is daar self volkome bewus van

dat baanbrekerswerk altyd aan allerhande gebreke mank

gaan, en dat dit onmoontlik so af gerond en

volmaak

kan

wees as die prestasies van later knappe en geskoolde

vol-gelinge vol selfvertroue en vaste kennis. Dit is nou

een-maal so: Die voortrekker na 'n nlnve land het nie 'n

ge-baande pad om op te reis nie

en

moet dikwels ongemaklik

rondval en spartel; die gebaande pad kom eers veel

later-wanneer die ontdekte streke ontwikkel

en

be,·verk

is.

Baan-brekerswerk is meestal moeilike werk;

en

as dit beoordeel

word, dan moet -

daar deeglik rekening gehou word met die

tyd waarin en die omstandigbede waaronder dit ontstaan

het. Hierdie billike beginsel word nie altyd deur ons

Afri-kaanse krietisie genoegsaam op die voorgrond gestel

nie-en die gevolg is nie allenie-en dat hulle kritiek enie-ensydig word

nie, maar ook dat bulle onnodig aanstoot gee aan

nog-lewende werkers, wat tog as ondernemende ontdekkers en

eerste ontginners verbasend veel tot stand gebring bet.

Ons Geselstaal

is ook weer 'n belangrike stuk

pioniers-werk. Elkeen wat met 'n bietj ie opmerkingsgawe geseen

is, of wat oor 'n sekere boeveelbeid taalkennis beskik, sal

dadelik op baie plekke aanvullings kan maak of

verbete-ringe kan aanbring; maar wat by ook al van die werk mag

dink, van een ding kan by seker \Vees:

Geen Afrikaanse

(10)

10

Ons Geselstaal

geen notiesie te neem nie. En die re.de is

duidelik: Die werk bevat 'n massa uitspraakvorme, woorde

en uitdrukkinge opgeteken deur iemand wat Suid-Afrika

van die een hoek na die antler as landmeter deurreis het,

of deur persone wat hy oor die hele land vir die saak wis

te interesseer.

Sulke taalversamelinge verskaf kosbare

gegewens vir later studie en 'vord ook 'n uitgangspunt vir

verder waarneming en ondersoek.

Dit is

my

besonder aangenaam gewees dat ek 'n

hand-jie kon help by die gereed-maak van die handskrif van

Ons Geselstaal

vir die pers en by die nasien van die

druk-proe,ve. Op versoek van die skrywer het ek verbeterinkies

in uiterlikhede soos spelling en interpunksie aangebring.

Waar woorde of sinne

e

gter aangehaal of bespreek word,

is daar-af gesien van die verbetering van 'n paar duidelike

verskrywinge-nie aan die spelling of taalvorm getorring

nie; en natuurlik is ook die inhoud en die rangskikking

van die stof onverander gelaat.

Ek hoop ons Afrikaans

e

taal

v

ors

e

rs en taalliefhebbers

sal hierdie "verk 1net bel

a

ngstelling ontvang en oak hulle

bes doen om by wyer kringe belangsteUing te wek, nie

alleen vir hierdie boek oor

,

,ons geseJstaal'' nie, maar vir

,,ons geselstaal" self. As dit gebeur, dan sal ons nie

tever-gecfs na ,,die laaste stem uit die Genootskap van Regte

Afrikaners" geluister het nie, en dan sal hierdie werk die

eerste wees van 'n lang reeks studies en ondersoekinge op

die gebied van ons volkstaal.

JOHANNES J. SMITH.

Stellenbosch,

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

hoofsaaklik gevolg en nie die van empiriese verwerking van gegewens nie 9 om welke rede die gegewens van die vraelys dan ook nie volledig verstrek word nie

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

(i) Daar noet in die eksanenvraes·tel terdeo rekening gehou word net die onvang van die gekontroleerde leesprogranne waaraan die leerling reeds deelgeneen het op

a. vas te stel ten opsigte van watter vaardighede die opleibare geestelik vertraagde Downsindroomkind die grootste agterstande het en in watter hy die grootste

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

ronddraai, roep hy uit: ‘Kyk hierdie ding lê mos hier te broei, netnou sal hy bars, laat ons oeit staan rantjies toe!’ Al Saul se mense vlug en laat hulle laer in die steek om daar