• No results found

Assesserings taak 1Woensdag24/03/2021Optel en aftrekTema 3, 11, 22 & 31

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Assesserings taak 1Woensdag24/03/2021Optel en aftrekTema 3, 11, 22 & 31"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Wiskunde - Graad 5

Termyn 1 Klaswerk

Groep B – 23/03/2021 – 26/03/2021

DAG TEMA/ONDERWERP OEFENING DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

Dinsdag

23/03/2021

Assesserings taak 1

Woensdag 24/03/2021

Optel en aftrek Tema 3, 11, 22 & 31

 Skatting: ‘n Berekening by benadering

 Gebruik asb. die kolom metode vir optel en aftrek.

Kolom metode:

1 1 1

2 5 8 7 1

+ 5 4 1 6 3

= 8 0 0 3 4

8 9 11 2 10 1 18 5

+ 4 7 5 9 4

= 4 4 5 9 1

24/03/2021 Optel en aftrek Oefening 3.2 bl. 15

Oefening 3.4 no.: 1 – 3 bl. 16 Oefening 3.5 no.: 1 – 3 bl. 16

Donderdag

25/03/2021 Optel en aftrek Tema 3, 11, 22 & 31

 Bepaal die som van = Optel bewerkings (+)

 Bepaal die verskil = Aftrek bewerkings (-)

 Hoeveel is __ meer as = Aftrek bewerkings (-)

Onthou: As ons ‘n nul (0) by enige getal bytel, bly die getal dieselfde.

25/03/2021 Optel en aftrek Oefening 3.6 no.: 2 – 5 bl. 17 Oefening 11.1 bl. 58

Oefening 11.3 no.: 1 – 4 bl. 60 Vrydag

26/03/2021

Optel en aftrek Tema 3, 11, 22 & 31

 Omgekeerde bewerkings – Teenoorgestelde bewerkings

23 852 + ____ = 41 635 so, 41 635 – 23 852 =

 Onthou: Wanneer ons ‘n woord probleem oplos, moet ons ‘n getalsin neerskryf om die

26/03/2021 Optel en aftrek Oefening 11.5 no. 2: a – c bl. 61 Oefening 31.1 no. 3: a – b bl. 158 Oefening 31.3 no.: 1 – 2 bl. 160

(2)

probleem op te los.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Met een voorzichtig economisch herstel in de eurozone veerde ook de Nederlandse economie eind 2014 weer op: het reëel bruto binnenlands product (bbp) groeide, het

Door de daling van het overheidstekort (zal de schuld van de overheid minder hard groeien,) krijgen beleggers meer vertrouwen in de. kredietwaardigheid van de overheid en kunnen

Hierdie tellings word in T-punte ('n genormaliseerde skaal met 'n gemiddelde van 50 en 'n standaardafwyking van 10) wat gebruik word om tellings vir 25 persoonstrekke te

Die PHSF-Verhoudingevraelys bestaan uit vier primere aanpassingsgebiede wat elf aanpassingskomponente meet. 'n Gewenstheidskaal, 'n ingeboude geldigheid-skaal, gee

[r]

Onderdeel I is bestemd voor wijziging van de in kolom 5 van de gewone dienst en van de verdeeldienst geraamde bedragen van het dienstjaar, alsmede van die in kolom 4 van

die kolom metode vir optel

die kolom metode vir optel