• No results found

is is, is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is is, is"

Copied!
9
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 6

GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

6.1 INLEIDING

Die verstandelik vertraagde leerling, net soos die verstan= · delik normale leerling, is volwassene-in-wording -

n

volwas= sewording wat onder meer ook voltrek word aan die hand van bepaalde bewegingsgebeure of motoriese handelinge. Binne die konteks is toereikende liggaamsfunksionering dan ook voorwaarde vir gesonde persoonsvoltrekking (Van Niekerk, 1980:140). Daarom is in die ondersoek ten doel gestel om te bepaal of, en tot welke mate, die verstandelik vertraagde leerlinge moontlike agterstande op die motoriese gebied

bet. Met die oog hierop is enkele motoriese aspekte van

verstandelik normale en verstandelik vertraagde meisies tus= · sen die ouderdom 13 tot 17 jaar ondersoek.

Met die voorgaande as vertrekpunt is

n

literatuurstudie ra= kende die probleemvelde rondom die verstandelik vertraagde kind, veral met betrekking tot sv motoriese of bewegings=

w~reld, onderneem. Enkele relevante perseptueel-motoriese aspekte is verken en ondersoeke wat reeds in.hierdie ver= · band gedoen is, is nagegaan.

As basis vir die ondersoek is besluit om

n

reeks motoriese toetse met die twee groepe leerlinge te doen.

n

Aantal toetse uit

n

studie van Katzenellenbogen (1976) wat ontwerp is om perseptueel-motoriese kornponente van rneisies te iden= tifiseer is vir die doel geselekteer.

Ten einde sinvolle afleidings van die toetsresultate te kon maak, is

n

bewegingskundige analise van die komponente van die gekcise toetsbattery volgens bepaalde kriteria gedoen.

(2)

Op grond van die navorsing wat gedoen is, is

n

aantal gevolg= trekkings gemaak.

6.2 GEVOLGTREKKINGS

6.2.1 Die gevolgtrekkings voortvloeiend uit die toets= resuLtate

Die toetse het enkele belangrike bevindings insake die moto= riese vaardigheid van verstandelik vertraagde leerlinge na vore gebring. Hierdie bevindings word ondersteun deur

verskeie navorsers soos in die literatuurstudie uiteengesit. 6.2.1.1 Die eerste hipotese dat verstandelik vertraagde

leerlinge as

n

groep

n

motoriese agterstand teen= oor verstandelik normale leerlinge van dieselfde ouderdom toon, ten opsigte van sowel prestasie as wyse van uitvoering, kan volgens die resultate aanvaar word. Die toetse waaraan die leerlinge onderwerp is, toon dat hierdie standpunt korrek is. Dit is veral by die wyse van uitvoering waar die verskille opmerklik is. Hierdie bevindings word ook deur verskeie navorsers gestaaf soos

in hoofstuk 3? bladsye 43 tot 45, aangetoon.

6.2.1.2 Die tweede hipotese, naamlik dat die aard en same= stelling van die vaardighede wat uitgevoer word, die mate van aqterstand beinvloed, word deur die toetse geverifieer. Verstandelik vertraagdes presteer in verhouding beter in vaardighede wat minder kognitiewe eise stel as in die vaardighede wat vinnige besluitneming en optrede van hulle verg (vergelyk Toetse D2 en D4, hoofstuk 5).

Taakgekompliseerdheid asook die kombinasie en aantal

persept~eel-IT.otoriese vermoens wat die betrokke vaardigheid verg, is belangrike bepalers van die standaard van bewegingsuitvoering deur verstandelik

(3)

vertraagde leerlinge. Hierdie bevinding word gestaaf deur navorsers soos Cratty (1980), Moran (1974)

en ander. (Kyk ook hoofstuk 3, bladsy 43.)

6.2.1.3 Die derde hipotese konstateer dat verstandelik ver= traagde leerlinge, sover dit die uitvoering van moto= riese vaardighede betref, as groep heterogeen is. Die toetsresultate toon dat sommige van hulle, veral ten opsigte van prestasielewerin~ net sulke goeie en in sommige gevalle selfs bete~ hoewel nie noodwendig be= tekenisvol nie, resultate behaal as die verstandelik normale leerlinge van dieselfde ouderdom. Hierdie studie bevestig dus die bevindings van verskeie navor= sers dat verstandelik vertraagdes op motoriese gebied selfs meer heterogeen is as verstandelik normale

leerlinge. (Kyk ook hoofstuk 3, bladsy 48.)

6.2.2 Die gevolgtrekkings op grond van die Ziteratuuratudie Die menings van ander navorsers insake die verskynsel van ver= standelike vertraagdheid is deeglik ondersoek. Op grond van hierdie literatuurstudie kan twee globale afleidings ten opsig= te van die bewegingsw~reld van verstandelik vertraagde leer= linge gemaak word.

6.2.2.1 Verstandelik vertraagde leerlinge kan, anders as op kognitiewe gebied, wel met die regte leiding sukses ervaar in die uitvoering van en deelname aan sinvol beplande motoriese programme (kyk ook hoofstuk 3, bladsy 52 en Cleugh, 1961). Die erkenning en bevre= diging wat uit die verwerwing van motoriese vaardig= heid verkry kan word, kan die ontwikkeling en ontplooi= ing van die verstandelik vertraagde leerling se be= perkte talente en vermo~ns positief beinvloed. Die suksesse wat op so

n

wyse ervaar en beleef word, sal logies (hoofstuk 3, bladsye 45, 46 en 52) grootliks bydra tot die ontwikkeling van

n

beter selfbeeld wat op sy beurt sal lei na positiewe toekomsverwagtinge by sodanige leerlinge.

(4)

6.2.2.2 Sinvol beplande Liggaamlike Opvoedingprogramme kan bydra tot diP. ontwikkeling en verbetering van bepaalde perseptueel-motoriese vermoens.

Sodanige vermoens is noodsaaklik vir verstandelik vertraagdes wat meestal op beroepe wat hoofsaaklik handvaardig van aard is, aangewese is. Hierdie afleiding word gegrond op ondersoeke van Stefanelli

(1964), Kolstoe (1970) en ander (kyk ook hoofstuk 3, bladsy 52) •

Aansluitend hierby sal die vryetydsbesteding van die volwasse verstandelik vertraagde ook eerder op fisieke aktiwiteite as die intellektuele gerig wees (Sherrill, 1978:465).

6.3 IMPLIKASIES VAN DIE BEVINDINGS VIR DIE ONDERRIG VAN VERSTANDELIK VERTRAAGDE LEERLINGE

In die lig van die voorgenoemde eie bevindings en di~ van ander navorsers wat aangebied is, meet in die praktyk deeg= lik oorweging aan die volgende toepassings geskenk word.

6. 3. 1 Toepassing met die oog op optimum per.qepsie en re tensie

Vanwee die motoriese agterstand wat by die verstandelik ver= traagde leerling gevind is, asook sy beperkte intellek,

meet bepaalde beginsels by die aanleer van motoriese vaardig= hede in ag geneem word om te verseker dat sowel persepsie as retensie optimaal sal wees.

6.3.1.1 Vir verstandelik normale leerlinge is gevind dat

n

kombinasie van die visuele en ouditiewe die beste blyk te wees vir persepsie tydens aanleer

(Spamer, 1980:6). Dit is redelik veilig om te aanvaar dat hierdie ook vir verstandelik vertraag= de leerlinge die geval sal wees. Aanpassings

(5)

om aan die spesifieke behoeftes, affektief, kogni= tief en motories, van verstandelik vertraagde

leerlinge te voldoen:

* Instruksies moet eenvoudig en kernagtig wees. Enkele kernaspekte moet beklemtoon word. Abstrakte taalgebruik moet vermy word en die verduidelikings moet by die taalniveau van die leerlinge aanpas (Maat, 1975:319).

*

Demonstrasies moet eenvoudig, korrek en teen die korrekte spoed geskied.

6.3.1.2 Vaardighede moet sekwensieel aangebied word en die leerlinge moet een stap volkome baasraak al= vorens met die volgende stap begin word.

6.3.1.3 Vanwe~ die kognitiewe agterstand by verstandelik vertraagdes is meer oefening en herhaling tydens aanleer nodig. Oefensessies moet egter kort gehou word, aangesien hierdie leerlinge, net soos jong kinders, baie gou konsentrasie en belangstelling verloor. Om hierdie rede moet daar gepoog word om die oefensessies interessant te maak, byvoor= beeld deur gebruik te maak van spele (Swanepoel en Spamer, 1985:91), ten einde aandag en konsentrasie te behou.

6.3.2 Toepassing met die oog op korrekte vaardigheids= keuse volgens die aard en samesteZZing daarvan

Die mate van motoriese agterstand by verstandelik vertraag= des word deur die aard en samestelling van die vaardighede wat uitgevoer word, beinvloed. Op grond van hierdie bevinding moet die volgende beginsels in ag geneem word.

(6)

6.3.2.1 Die vaardighede wat aanvanklik aangeleer word, meet so eenvoudig as moontlik wees. Nuwe vaar= dighede meet telkens

n

aantal bekende elemente bevat en

n

beperkte aantal nuwe elemente insluit. 6.3.2.2 By die aanleer van nuwe vaardighede meet daar

op bewegingsvaardighede gekonsentreer word, aan= gesien die resultate toon dat hulle makliker deur verstandelik vertraagde leerlinge bemeester word. Slegs wanneer hierdie vaardighede geed bemeester is, kan hulle as situasievaardighede toegepas word. Situasies meet sever moontlik ook ongekompliseerd wees om onnodige mislukking te voorkom.

6.3.2.3 Diskrete vaardighede meet veral in die beginsta= dium voorkeur geniet en geed ingeoefen word al= vorens daar aan aaneenlopende en veral reeks= vaardighede aandag gegee kan word.

6.3.3 Toepassing met die oog op· uiteenlopendheid van motorieae vermolina van verstandelik vertraagde

leerlinge

As gevolg van die heterogeniteit van hierdie groep leerlinge ten opsigte van motoriese uitvoering, is sinvolle differen= siasie in die aanbieding van Liggaamlike Opvoeding vir

verstandelik vertraagde leerlinge

n

noodsaaklikheid. Hier= die aanbeveling word deur ander navorsers, onder wie Maat

(1975:318) ondersteun. Trouens, hy is van mening dat diffe= rensiering in hierdie tipe onderwys in toenemende mate

die vorm van indiwidualisering behoort aan te neem. 56 meet daar gepoog word om die moontlikhede wat in elk van die leerlinge skuil te laat ontplooi deur middel van sowel die seleksie as die praktiese toepassing van sinvolle leer= stof uit die sillabus.

n

Indiwiduele program moet antwerp

(7)

6.3.4 Toepassing met die cog op die seZfbeeZdverbetering

van verstandelik vertraagde leerlinge

Spesiale en andersoortige opvoedingshandelinge is nodig vanwee die negatiewe selfbeeld van verstandelik vertraagde leerlinge om hulle onder andere toekomsgerig te maak (Steenkamp, 1985).

6.3.4.1 Suksesgeleenthede meet vir almal daargestel·wurd~

Liggaamlike opvoeders meet die inisiatief neem om motoriese vaardighede op s6

n

wyse vir die

leerlinge aan te bied, dat hulle waagmoed geprikkel word en hulle genet put uit die suksesvolle uit= veering van die handelinge (kyk ook hoofstuk 3, bladsye 26, 48).

6.3.4.2 Motivering is van kardinale belang by die aanleer van motoriese vaardighede aan verstandelik ver= traagde leerlinge omdat hul suksesverwagtinge min

is en hulle baie sensitief is vir kritiek (kyk

ook hoofstuk 3, bladsy 26). Die wyse van aanbie= ding meet dus simpatiek en empaties wees en die leerlinge meet gemotiveer en aangemoedig word om slegs hul beste te lewer.

6.3.5 Toepassing met die cog op die verbetering van

eerseptueel-motoriese vermoens

Klem meet gel@ word op die ontwikkeling en verbetering van die perseptueel-motoriese vermoens wat verstandelik vertraagde leerlinge in staat sal stel om die beroep van hul keuse suksesvol te kan beoefen. Vermoens soos krag, speed en koordinasie word deur verskeie navorsers (Kolstoe, 1970:118 en ander} geidentifiseer as van belang vir sukses= volle beroepsaanpassing.

6.4 AANBEVELINGS VIR VERDERE NAVORSING

(8)

6.4.2

6.4.3

6.4.4

leerlinge spesiale aandag in hul motoriese onderrig moet kry. Die vraag ontstaan dus of die opleiding

in Liggaamlike Opvoeding soos tans aan tersi~re

inrigtings aangebied word voldoende is vir onderwy= sers wat vir hierdie leerlinge onderwys gee. Waar= skynlik sal meer aandag aan die afdeling Persep= tueel-motoriese Leer en die toepaslikheid daarvan vir verstandelik vertraagde leerlinge, in die opleiding gegee moet word.

Die huidige· sillabus vir Liggaamlike Opvoeding vir meisies is opgestel vir die verstandelik nor= male meisie. Aanpassings sal dus gemaak moet word wat geskoei is op die behoefte van die ver= standelik vertraagde meisie. Ondersoek behoort ingestel te word na die wyse en aard van sodanige aanpassings. Die aard van die motoriese agterstand van verstandelik vertraagde leerlinge sal deeglik mee rekening gehou moet word.

Die vraag ontstaan of die huidige tydstoekenning naamlik 30 minute per week vir Liggaamlike Opvoe= ding soos tans by spesiale skole in Transvaal aange= bied word, voldoende is om te voorsien in die

gespesialiseerde behoeftes van die verstandelik ver= traagde leerlinge. Meer tyd is waarskynlik nodig om vir hierdie leerlinge langs die weg van sinvolle aktiwiteite tot bewegingsekerheid te lei. Trouens, die aanbeveling van navorsers soos onder andere Sherrill (1978:464) is dat daar daagliks Liggaamlike Opvoeding, veral aan jonger verstandelik vertraagde~

gebied moet word. Ondersoek oor die effek wat

langer tydstoekenning kan h@, behoort gedoen te word. Hierdie studie het die motoriese vaardigheid van

verstandelik vertraagde meisies aan die hand van die afdeling Bantering van voorwerpe getoets.

(9)

Soortgelyke navorsing behoort met die ander afde= lings, soos in die sillabus vervat, gedoen te

word om sodoende te bepaal of dieselfde agterstande as wat in hierdie navorsing gevind is, bestaan.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The information from the content analysis combined with the corresponding open rates and click-through rates were reviewed to identify any key patterns in the executional

Within the species Bd are harboured at least six phylogenetically deeply diverged lineages: BdGPL is a panzootic lineage with a global distribution; BdCAPE is predominantly found

a) There is a positive correlation between autistic traits and schizotypy traits. b) There is a positive correlation between autistic traits and deficits in executive function. c)

This thesis examined whether infants have the hori- zontal bias and addressed two methodological issues that were a prerequisite for a reliable analysis of in- fant eye-tracking

Although consumption does not by itself have a long run effect on employment in the private sector, together with investment spending these two components of

Bovenstaand model geeft de relatie weer tussen: Cause-Related Marketing (fit vs. misfit; ambigue vs. concreet), scepticisme ten opzichte van CRM, geloofwaardigheid van de

spiegelbeeld. tiscl1e periode en. hebben? is het \.Toor ke:nrllssociologen zo aantreklce1ijke \terbancl tussen Ilu.rld'-.:.eins lLniv-ersi taire bliksemcarrii3re e11

I, Maretha le Roux, identity number 6206290030086 and student number 2013202870, do hereby declare that this research project submitted to the University of the Free State for