te herstel. Blykbaar het die Potchefstromers die doel van Pretorius se vergadering nie goed begryp nie. Hy wou hom nie oor hulle tot kommandant-generaal, naas of oor Potgieter verhef nie, maar het, vo1gens McCabe,
slegs hulle ondersteuning probeer wen indien hy ·n paging sou aanwend om Natal van die Engelse te ontneem, en in so ·n geva1 sou hy a.g- vanselfsprekend as kommandant-
generaa1 opgetree het. Miskien het Pretorius in sy hul p aan die Vrystaters al die voorloper van die herowering van Natal gesien. Die anneksasie van Natal was vir hom
~ bittere te1eurstell ing en
"die ver1ore Natal (sou hy) tot sy sterwensdag nie kon vergeet nie." 125)
In hierdie 1ig moet Pretorius se optrede gesien wor d .
. ~· ....
8,. Pretorius kom met Potgiet er in botsing .
.... I ' -,
Die be1eid wat' Pr etorius na die Slag van Boom- plaas voorgestaan het, naam1ik om ·n onafhanklike 'rrekker-
,
-
staat in die l ewe geroep te kry deur met Bngel and t e
~ ·, : . .!..
onderhandel en van hulle •n onafhanklikheidserkenning te verkry 1 het hom baie gou met Potgi eter, wat homself not;;
a1tyd as staatshoof en bestierder van di e Transvaal se Repub1iek (met inbegrip van Winburg) gehandhaaf het, in botsing gebring. Potgi eter wou niks met di e Engel - se t e doen gehad het nie want hy het nog al tyd diesel f- de bely as wat hy in 1838 aan die Kaapse Goewerneur ge- skrywe het, naamlik dat hulle vrye burgers was wat kon gaan waar hulle wou, net soos alle volke vry i s en gaan waar hu11e wi1. 126) Dit was dan ook ten opsigte van hierdie buitelandse beleid waar di e groat verskil tus-
sen Potgiet er en Pretorius ge1e~ was , en nie, soos dik- wel s beweer wor d, dat hulle verskillonde opvatt inge in verband met die kwessi e van staatshoofskap gehuldig het nie.127)Daarom was Potgi eter gekant teen Pretorius
se inmenging in di e sake van die Oranjerivier-soewer ei - niteit,128)en het hy hom na die vergadering wat Pre- torius op 21 Februarie 1848 t e Mooirivier gehou hot, daarheen gehaas om sy persoonlike invl.oed daar t e gaan
12
5 ) KrU ger~-·a .w.,
bl. l12. Vgl. ook V. R. 37/48: Pretorius aan Ohrigstadse Volksraad, d. d. 4 Januarie 1848.(S.A.Aryiefstukke _, Tvl., no.l, bylaag 1/ 1848, bll.
242- 243 .
126) R. 20/38. (kyk hierbo, bl.9l, voetnoot l) . 127)Vgl. KrUger: a.w.,b1l.ll2-ll3.
128)Kyk hierbo, bl,l23, voetnoot 115.
127
herwin
en
te laatge
ld
omsodoende
•ngewapende
verset teenJ~ngeland
tepr~ e e~
voorkom. VanafPo
tchefstroom het
hy ookn
briefaan sir
HarrySmith
geskrywe inverbahd met die insluiting
vanWinburg in
die geannek- seerde gebied,en noem
hy homself. 129)
"een
waare beminnaaer
vanvreede
."Op die vergadering
wat deur Potgieter te Potchefstroom
gehou is, waso
.a
.ook
Andries Pretoriusteenwoordig, wat
saammet
kommandant Gert Kruge r en twaalf
ander die brief aan Smith mede-ondertekenhet
. Smith wordh
eel nederig
versoekom die Winburg
-gebied nie
te annekseer nie,maar
omdit soos voorheen
onderhulle bestuur te
laat, ·n nederigheidwat toegeskryf kan word aan Potgie- ter
se invloed en syafkeer van
enigeinmen
ging.l30)
Aangesien
Pot
gieter hom met Smithin
verbinding
gestelhet
,het
laasgenoemde vandie
geleentheid probeer gebruikmaak
omPotgieter
ookbinne
syn
et te betrekl3l) en het hy hom uit
genooi omna
Winburgte
komom
sake methom te
bespr eek enom
enigeinvloedryke m
anne
na diesamespreking saam te bring. 1
32 ) Daarop het
Potgieter geantwoorddat
sy gesondheid hom ni etoelaat
om sover t
erei
snie
envra hy
ofdit
nievir
Smithof
syver- t
eenwoordigermoontlik
sou vroesom
naVaa lrivi
er t o komnie
.1 33) Hierdi
e onderhoud
het teendie
ej_nde van Novem-ber
plaasgevind tussenPotgiotor
en Smithse verteen- woordig
er,Southey
.Smith se po
gingom vir
Pot gi et er
met
aanloklike aanbiedingevan leierskap om
tekoop
, hot nie gesl aag nie en Potgieterhet onomwonde t
e kenne gegeedat as
Smith die gebi edannekseer
,hy
l iewerver-
der soutrek totdat
n stukki e grond gevindword
waarophu11e vry kon woon
. Southeyhet
egter
aan hom meegedee1
dat
die gobied s1e
gstot
aanV
aa1rivier geannekseer i s,
129)R.1
4l/48: Potgieter aan sir Harry
Smith, d.d. 15Mei
1848.(Voortrekk
er-argiefstukke,bl1
.316
-318)
.130)
Wlchmann -
. , a.w., b1
.75
.l3l)R.143/48: Smith aan Potgieter, d.
d
. 22 Junie1848
. (Voortrekker-argiefstukke
,bll.330-
33l).1 32 )R.l
50/48: Smith
aanPotgieter
, d.d. 2Sept
. 1848. (Ibid.,bl. 335).
l33)R. l5
8/48:Pot
gi eter
aan Smith, d.d. 13 Nov.1
848
.(Ibi
d., bl1
.341-343).en daarmee
wasPotgieter tevred
e. 1 34)g, Toenadcring tussen Potgieter
enVolksraad.
Nadat hy en sy
vol gelinge
naZoutpan
sberg ver- huis het, het
Potgi et ervir meer
as •njaar
daar geblyvoor weer to
enadering metdie
Ohrigstadters gesoek
is.l35)Sy wegtrek na
Zoutpansberg hetvir
Potgieteregter nie die einde
van syhoo ~mmandant-
en bestierd er-
skapoor die
TransvaalseTrekkergeme enskap
betekennie,
soos o.a.blyk uit
sy optredet
een die pogingstot
ge-
wapende versetvan Pr
eto
riu
s.V
anuit Zoutpansbe r
ghet hy
•naartsvaderlike bestuur gehandhaaf, hoewel di
tin
die praktyk feitlik
netvir
sy eien
eder
setting vanbelang was. 1 36 ) In
verband met
die handelin
gewere enammuni
sie
hethy
die monopolie vir homself
toege~ienen eers
as hyin
sybehoeftes
voorsien
gehad het, kon die
ander mense met die smouse handel dryf. Die welsynva n
diemense w
asvir hom
·npe
.rsoonlike saak, net
soo
sdie v
an kinders •np
er soon lik
e saak vir hull
e vader is.As staatshoof h
et hy met Silkaat
s die nodige onderhande- linge gevoer toe l aasgenoemde,kort n
a Potgieter se aan-koms
inZoutpansberg
, gesante gestuurhet om
•n vredes-en vriendskapsverdrag
t
e slui
t,
en op7
Januarie1
848ri
ghy
en sy volge
lingev
anaf Spekboom
sr
ivier
~ brief aandi
eOhri
gst
adse Volksraad waa ri
nl
aasgenoemdebel
et
word om •noorlog
teen Silkaats teonderneem
.l37)In die-
selfde brief word
dieVolk
sr
aadook v
erbi
edom
enige pl
a- seb
ehorende aanl
edeva n
diewegge
trokke Potgieter-
party te
v
erkoop, soos hulle blykbaar
gedoen het. Met die Engel se sendelinge h
et hy onderhandel en
aan hullel3 4 ) R .l 62/48~ Po
tgiet
er
aan Smith, d.d.
30 Nov.l848;
R.l63/48: Southey aan P
otgiet
er , d,d. 29 Des,l848.(Voortrekker-
argi efstukke
, bll,346- 348 en 349-350 onderskeidelik).
Kyk ook KrUger: a.w .,
bl.ll3vir
dieond
erhand
elinge
tussen Smith enPotgiet
er,
enPotgi
et er
en Theunissen~a.w.,
bll.l91-202;
Wich- mann:t.
a.p.,bll.74-7
6 en 80-83.135) Wlchmann.
. ' a.w., bl.
64.
l36 )I.v.
m. Potg i
et er
sev
erblyf in Zoutpansberg, kyk Pot- gi
et
or en Theunissen: a.w.,ho
ofstuk XIX.In
Zout- pansberg wasvol
gensdi
eH
erinneringevan
A.H.Pot- gieter jnr.
geenVol
ksr
aadni
e.(Pr
eller: Voortrek- kermenseIII,
bl.56).
l37)v.
R.38/48: Potgi eter e.a.
aan Ohrigstadse Volks- raad, d.d.7
Jan.l848.(
S.A.Argi
efstukke, Tvl, no.1, bylaag 2/1
848,bl.
244).129
gese wat hy van hulle verwag; 38 ) terwyl hy teen die Engelse owerheid altyd op sy
hoede was deur so
gereeldas moont
lik
•nnuusverbinding met die Kaapkolonie te on- derhou
.139)
·Hy het ook
namensdie
:Magaliesbergse en Moo
irivierse publ
i ek opgetreetot
hy in November 1
848•n b
eve1skrif aan1anddros H. S
. Lombaard ui tgereikhet
,waarin
strenge maatre~1sneerge1e is teen hande1aars wat die Repub1iek uit Enge1se
gebiedebinnekom
.140 )Na- turel1esake het hy in
eiehande
geneemen die Repub1iek op
so·n wyse
daarinverteenwoordi
gdat
dien
aam van Pot- gieter,nie alleen as
•n gevreesdenaam nie, m
aar in baie geva11e as •n ge~erdenaam, selfs lank na
sy dood,onder die nature11es
tamme b1y voort1eef het
.1 41 )
Intussen het die
Volksraadin
Ohrigstadook
vandie
standpunt uitgegaan dathul1e
diere
gering van diehele Repub1iek in hu1le hande
gehadhet
,hoewel hul1e maar
TI sukke1endebestaan
gevoer ennie juis
veel uit- gerighet
nie, soosb1yk by die
deur1ees van
dieVo1ks- r
aadsnotule v
an 1848.14
2)
Intussenhet
die gevoel
enswat hulle teen
Potgiete:.~ en syhoofb
eE;tierderskap ge- koesterhet,
ge1eide1ik be
gin afkoel omdat hu1le niem
eer in
so TIdirekte
aanrakingmet
homwas nie
, maardit
h
etni
e hee1tema1verdwyn nie
.14 3)
Teen
die
einde van1848
het po1itieke sake, endaarmee ook die
kwessj_e van
•n staatsh0ofvir
die 1l'rans-v
aa1se Repub1iek meer gekompliseerd geraak. Dietoe
- stand was kort1ik
s asvo1
g.Die Vo1
ksr
aadsparty , onder l
eiding
van Burger enH.
T.BUhrmann144 )hethu11e no
g steedsvanuit Lydenburg beywer om die b
ewindsteue1s vir hul1e te ve
r seker.In
Zoutpansbergwas
daarHendrik
1 3B)Potgiet
er en Theunissen: a.w., bl.209
.l39) Ib
id.140 )R. l
61/48: Beve1skrifvan
Potgieter
aan1
anddrosLombaard,
d.d. Nov.l848.(Voortrekker-
argiefstukke,bll. 344
- 346).141 )Pot
gi eter en Theunissen: a.w., b11
.210- 211.142 ) V
g1. Wlchmann..
0 a.w., bl
. 86.l43)Po
tgieter en Theunissen: a.w.,
b1.184
.1 44
)H. T. BUhrmann
was•n Hollander
watdeur
die toedoenv
an Sme1lekampna di
eTr
ekkers in
Ohrigstad gestuur isom
as onderwyser te gaan optree. Hyh
et in Au-
gustus 1848 by hulle aangekom
.(
Soutter-versameling ,
Pakkie1
,no.
8: Smel lekamp aan "Ledenva
n de Hol-l
andsche
Emigranten enCommis
si
ein
de Omstr
eek vanOhrigstad
,11 d.d. Delagoabaai, 5Aug
.l848) .Potgieter met volgelinge en ondersteuners by hom, sowel as verspreid oar die hele oppervalkte van die Republiek,
•n man wat vanwe~ sy invloed en standvastigheid deur hul- le benoem is as lewenslange hoofkommandant en bestierder, en wat vasbeslote was om die posisie van hom te handhaaf en aan die verpligtinge daaraan verbonde, uitvoering te gee. In die weste van die Transvaalse Republiek, waar die gesag van die Hoofkommanda:nt sowel as die van die Volksraad so effens was dat daar feitlik algehele rege- ringsloosheid geheers het, het •n nuwe sterk en invloed- ryke figuur in 1848 sy verskyning gemaak en hom aldaar as •n permanente inwoner van die Republiek gevestig,
naamlik die gewese kommandant-generaal van Natal, Andries Pretorius. Na di e afskaffing van die Trekker-volksraad in Natal in 1845 het die Natalse Trekkers die land steeds in grater getalle verlaat en hoewel sommige hulle in
Noord-Oos-Transvaal gaan vestig het, het baie op die Vrystaatse en Tran:o;vaalse hotlveld •n woonplek gevind. Tydens Pretorius se bemoeiinge in Vrystaatse aange- leenthede het die gewese Natallers, die Winburgers en
·n groep Transvalers hulle alreeds onder sy leiding ge- skaar, en toe hy homself in Transvaal gaan vestig het, was hy alreeds die held van ~ groat aantal Boere, en het dit nie lank geduur voor sommige hom versoek het om hulle opperhoof te word nie, omdat die land geen opperhoof hot nie en dit vir hulle onbekend was
"wat land Qf volk ken bestaan zonder een opper- hoof." l45J
BUhrmann, nog maar 26 jaar oud, het spoedig na sy aankoms n ander weg gevolg as waarvoor hy oorspronk- lik gestuur is, naamlik die van die politiek. Hy het hom o:r>..middellik vir die oplossing van die moeilikhede tussen Potgieter en die Volksraad begin beywer en na samesprekings wat hy eers met die Ohrigstadters en daar- na met Potgieter gevoer het, 146 )het hy hom alreeds op 12 Oktober, toe hy self nog maar anderhalwe maand in die land was, bevoeg gevoel om n beskouing oor sake uit to spreek en heelmiddels aan die hand te doen. 147 ) Sy l45)R.l31/47: Kommandant Otto e.a. aan Pretorius, d. d.
22 Nov.l849. (Voortrekker-argiefstukke, bll.289-29l).
146) 0 r
K1k KrUger. a.w. , bl.ll3.
l4?)V.R.58/48: BUhrmann aan Ohrigstadse Volksraad, d,d.
12 Okt.l848. (S.A.Argiefstu~ke, Tvl., no.l, bylaag 24/1848, bll,2bJ-265). Kyk ook V.R.60/48~ ibid.,
d,d, 16 Okt.l848. (Ibid.,bylaag 26/1848, bll.265-267).
voor~:;telle het daarop neergekom dat alle bestaaude partyskappe opgehef en die verlede vergeet en vergewe moes word; dat die verenigde volk ·n nuwe Volksraad moes
saamste1, wat die hoogste gesag sou uitmaak, en dat Potgi eter in sy pos as hoofkommandant gehandhaaf moos word, maar onderworpe aan die gesag van die
Volksraad ~
48)
Terselfdertyd het Potgieter9 op vool'stel van BUhrmann, ook TI brief aan die Ohrigstadse Volksraad geskrywe waarin hy en sy volgelinge TI vereniging van die twee groepe verwelkom, hoewel hulle nie met al die punte in Biihrmann se program kon saamstem nie. Hy nooi die Volks-
raad uit tot sarnesprekings aan die Olifantsrivier op •n tyd wat l ater bepaal en waarvan hulle dan in kennis ge- stel sou word. 14 9) ·
Ten spyte van Potgieter se voorstel dat die
verenigingsvergadering aan Olifantsrivier moes plaasvind, het BUhrmann intussen ·n volksbyeenkoms op 9 Februarie 1849 te Hekpoort aan die Magaliesberge gerel:H, waar Pot- gieter en :E'retorius teenwoordig was, terwyl Burger en sy groep nie die vergadering bygewoon het nie.l50) Op hierdie vergadering i s
"door het gehcelen publiek beslooten dat het tyd was dat er een einde aan de twist gemaakt wordt,
en een beet ere r egeering opgerigt wordt, en er werdt besloten het beste te kiezen, dat is een Volksr·aad als het hoogste gezag, en dat alle offi- cieren, en amptenaaren onder dezelve zul len st aan. Ook de heer A.H.Potgieter heeft dit plan meede goedgekeurd,151) en men behoefd niot bevreesd te 1 4
8
)Prel ler: Andries Pretorius, bl,388;KrUger~
a.w.,bl.113. BUhrmann het ook, toe hy in November 1848 saam met Potgiet er na Potchefstroom was i.v.m. l g. se onderhande1inge met Smith, sy program aan •n volks- vergadering al daar voorgel~. Ook hulle was t en gun-
ste daarvan. Pretorius was ook op die vergadering.
(Preller~ t.a.p., bl.391).
l49)v.R,S7/48: Potgieter
a~n
Ohrigstadse Volksraad , d. d.1~ Okt, 1848. {S.A.Argl efstukke , Tv1., no.1, by1aag 23/1848, b11.262- 263). Hierdie briewe i s deur die Volksraad gel ees maar die behandeling daarvan i s uitgeste1 totdat die Raad vo1tal l ig sou wees .
(S.A.Argiefstukke, Tvl . , no,1, bl.87).
l50)Van Heerden: Die Kommandant-Generaal in die S.A.R.
tot 1860. (Historiese Studies. __ , Des.l944, b1. 237).
VanweM die ongesondheid van Ohrigstad i s di e p1ek in 1849 verlaat en i s Lydenburg aangel~, waarheen ook Burger en die Volksraad verhuis het.
1 51 )Vo1gens •n brief van Andries Pretorius aan verskeie persone, d. d. 12 Feb. 1849 (R.ll9f/47 - Voortrekker- argiefstukke, bll. 256- 257) het dit baie moeite gekos om Potgieter sover te kry. (Hierdie bri ef is mis- plaas onder die stukkG van 1847).
zyn dat er van deezen zyde weeder teegenwerking komen zal. 11
Verder het die vergadering besluit om TI algemene volks- vergadering aan Olifantsrivier by Van der Merwesdrif
op 20 Maart 1849 byeen te roep, waar Potgieter die
Lydenbur~ers dan sou ontmoet en hom met hulle sou ver- soen.152) Pretorius, hoewel daar op die vergadering geen notisie van hom geneem is nie en hy boonop deur Btihrmann erg be1edig is, sou ook met die genome be-
s1uite sy
inste~ning
betuig het. 15 3) Die Vo1ksraad het op 7 Mei geantwoord dat hu11e om verskeie redes die Oli- f ant srivierse byeenkoms-nie sou kon bywoon nie, dat hul- le dit beter ag om op die weg te b1y wat Sme11ekamp hu1le aangewys het en dat solank as wat hu1le op die koms van Sme11ekamp wag,"wil1en wy i eder party voor hun eigen verantwoor- ding 1aten werken."l54)
Die 01ifantsrivierse byeenkoms het op 22 Maart 1849 p1aasgevind. Burger en sy Vo1ksraadsparty was nie op die vergadering teenwoordig niel55)en Pretorius het ook daar weggeb1y vanwe~ die verwyte wat BUhrmann hom
te~gewerp
het in verband met sy optrede teen dieEngel~~~
l5
2)v.R.64/49~-Verslag
vandie-Hekpoort~vergade ring
enbrief van Blihrmann aan Vo1ksraads1ede en pub1iek van Ohrigstad, d.d. Hekpoort, 13 Feb. l849. (S.A.Ar~i~f
stukke, Tvl., no.l, b~1aag 3/1849, bl1.269- 272 . Wichmann (a.w., bl.84) skryf van di e vergadering~
"Die vergadering te Hekpoort was ·n keerpunt in dio geskiedenis van die Transvaal. Vir die eerste keer is die gebi ed t en noorde van die Vaal as TI geheel beskou, veral omdat die gebi ed ten suide daarvan deur Enge1and geannekseer was. Opmerk1ik is dit dat die Vaalrivier as grens vasgestel i s, in p1aas van die suiderbreedte waarvan sovoe1 sprake gewees het ."
15 3) . 0
Wlchmann. t.a.p,, b11.83-84.
l 5 4 >v.R .6 8/49~
Ohrigstadse Vo1ksraad aan BUhrmann en G.Kruger, d.d. 7 Mei 1849. (S.A.Ar~iefstukke, Tv1., no.l, bylaag 8/1849, b11.275- 277J. Kyk ook Wichmanng a.w., b11.84-85; Volksraadsnotule, Ohrigstad, aan- hef en art.l, 7 Maart 1849. (S.A.Argi efstukke, ibid., bll.92- 93). In verband met Sme1lekamp so raadge-
winge, kyk V.R.5l/48~ Sme1lekamp aan Ohrigstadse Volksraad, -21 Julie 1848; V.R.53/48~ ibid., d.d. 27 Julie 1848. (Ibid., by1ae 17 en 19 van 1848, bll.255 en 259 onderskoidelik) .
l5 5 )Vo1ksraadsnotule, Ohrigstad, art.l, 7 Maart 1849. (Ibid., b1.93); KrUger~ a,w., bl.114; Wichmann~
a.w., bl.87.
l5 6 )v.R.64/49 (kyk hierbo, voetnoot 152);
KrUge r ~
a.w.,bl.ll4; Van Heerdeng Die Kommandant-Generaal in die Geski edenis van die S.A.R. , b1.82 en voetnoot 38 Qp
diese1fde bladsy.
-~
Ten spyte van die afwesigheid van die mense i s die ver- gadering in elk geval gehou deur die ongeveer 2001 5 7 ) versamelde burgers. Volgens Btihrmann se getui enis 158) het Potgieter, wat die vergadering geopen en die lei- ding op hom geneem het, sy goedkeuring van die BUhrmann- program gerepudi~er en het hy, nadat hy op die te~stand
van die Volksraad gewys het, gemeen dat alles maar soos in die verlede moes aangaan, Toe BUhrmann sy saak ge- stel het, het Potgieter die vergadering verlaat met die uitroep dat diegene wat hom liefhet hom moes volg, waar-
op sestien of agttien persone -
"zyn zoons en schoonzoons" -
•
met hom saamgegaan het. 15 9)Die besluite wat geneem
i s~
was f:t$tlik •n herbevestiging van dh~ van Hekpoort. Daar sou ~ Volksraad as hoogste gesag bestaan en dit sou
"nimmer toegelaten •.. worden dater een of meerder persoonen boven deezen als hoogst gezag hebbende zal moogen aangesteld worden, maar zul len allen amptenaaren en officieren onder deeze Volksraad staan."
Potgieter se posisie as hoofkommandant, maar onderworpe aan die gesag van die Volksraad, i s ook in aanmerking geneem deur die verdere besluit dat
"er ••• geen Hoofdcommandant meer moogen aangesteld worden nadat de Heer A.H.Potgieter door ouderdorn of ziekte of eenigen anderen oorzaak van deezen post ontslagen is. 11 160)
Vir ~ tweede keer het Potgi eter nou sy gewilligheid ge- toon om hom aan die gesag van die Volksraad t e onderwerp, hoewel die vergadering niks in verband met die funksies
en magte wat hy as hoofkormnandant sou kon ui toefen, neer- gel@ het nie, uehalwe dat hy onder die gesag van di e
Volksraad sou staan. 161 )
l57)Volgens
Preller~
Andries Pretorius, bl.394.l5S)Kyk ibid., bll.394-395.
l59)Hie~d ie
mededeling van BUhrmann is oordrewe. Volgens sy eie getuienis was ongeveer 200 mense op die ver - gadering teenwoordi g. As 16 of 18 saam met Potgi et er weg i s , moes daar minstens 180 oorgebly het , t erwyl die uiteindelike besluit wat geneem is, sl egs deur 93 persone onderteken is. Indien 200 mense die ver- gadering bygewoon het, moes dus meer as die helfte saam met Potgi et er padgegee het. Potgiet er het die besluit egt er self onder teken. Dit bet eken dat hy 6f nie die vergadering verlaat hot ni e,6f
spoedi g t eruggekeer het. Potgi et er en Tlwunissen (a.w.,bll.217-218) verklaar dat Potgieter deur BUhrmann oor- gehaal is om terug t e keer.
160 )soutter-ver sameling, Pakkie 1,
no.g~
Besluite vanVolksbyeenkoms, Olifantsrivier, 22 Maart 1849. (S.A.
Argiefstukke, Tvl., no.l, bylaag 5/49,bll . 272-274J7 161 )Vgl, Wichmann: a.w., bl.88.
Die Olifantsrivierse, net soos die Hekpoortse bes1uit, toon duide1ik dat die Vo1Lsraadsgesindes nie van pl an was om hu1le stryd op te gee nie en dat hulle langsamerhand vordering gemaak het. Hu11e het skynbaar besef dat di e Hoofkommandant nog altyd die grootste rol in staatsake gespee1 het as nie-amptelike uitvoerende hoof, en hu1le het gevrees dat hy op een of ander tyd
di e uitvoerende gesag formeel sou aanvaar.162)Daarteen wou hulle ten al1e koste waak.
Potgi eter het egter sy handtekening van die bes1ui te van Olifantsr:Lvier teruggetr~ vamve~ die be- l edigende o-:ptrede van BUhrmann na .die vergadering teen- ocr hom 16 3) Daarmee het Btlhrmann hom, net soos
vroe~r
met Pretorius, ook die onguns van Potgi eter op die hals gehaa1.
Vanwe~ die afwesigheid van di e Ohrigstadters het die Olifantsrivierse volksvergadering ook •n kommis-
si e afgevaardig om die bes1uite aan di e Vo1ksraad voor te 1~, hu.lle tot vereniging te beweeg, terwy1 die nuwe te kiese 1ede ingesweer sou word op TI vo1ksvergadering wat op 22 Mei 1849 op Derdepoort sou plaasvind. TI Reg- bank sou opgerig word om al die ou twiste en beskul d.ig- inge t2en persone t e ondersoek en sodanige persone, in- dien sku.1dig bevind, t e straf, t erwyl nog •n r egbank daargest el sou word. vir die uitoefening van die gewone regspleging.
Hierdie afgevaardigdes het die Volksraad en pu- b1iek van Ohri gstad op 3 April 1849 ontmoet. Die be- sluite het almal se goedkeuring weggedra, behalwe di~
van Burger , wat die saak uitgestel wou h~ tot na die koms van Smel1ekamp. Ten spyte van die feit dat hull e s1egs •n bai e klein gedeel te van die
~epub 1 iek
se be-vo1king uitgemaak het, het hul1e as voorwaardes tot die aanname van die bes1ui te gestel dat twee uit elke vier VolksraadsvergadGringe in hu11e hoofkwartier gehou moes word en dat hu11e verteenwoordi~ers die he1fte van die Volksraads1<:)de moes ui tmaak • 164 Op hierdie vergadering l 6 2)Vg1. Van Heerden: Die
Kommandant~Gen e raa1
in dieGeskiedenis van die S.A.R. , b1.82.
16 3)R,188/ 49: Potgi et er aan Pretorius, d.d. 20 Des. l849. (Voortrekker- argiefstukke, b11.399- 401).
16 4)soutter-ver same1ing, Pakkie 1,. no.lO: Vo1ksraadsnotu- . 1e, Ohrigstad, 3 Apri l 1849. (S.A.Ar~iefstukke, Tv1;r.,
no.1, b1.97).
135
h t e
a
11 es eg er n1e t .b a1e
. v o1. t
ver 1 ·oop.
.n1e.
. 165 ) ~ -Die beledigende
optra()_e. vanBUhrmann teenoor·
.Potgieter
-het veroorsaak dat laasgenoemdenie die Derde- poortse vergadering
bygewoonhet nie. 166 )0p hierdie ver-
gaderingwas Andries Pretorius
weer teenwoordigen met die
l eiding vandie
vergaderingwat hy
ophom
geneemhet, het
hysy aktiewe
intrede indie Transvaalse staatkunde gedoen, en
voortaansou daar ook
indie ontwikkeling v
andie
staatshoofskapmet hom
rekening gehoumoes word.
By die
konstitueringvan die
Volksraadis hy ook
as voorsitter vandie
liggaamgekies en is hy onmiddellik as vernaamste burger in
•nmagsposisie
geplaas • 167 )Hoe- wel die Lydenburgers
ophierdie vergadering teenwoordig was, het Burger verkies om nie daar te
weesnie,
terwylBUhrmann wat
aandie
koors siekwas, ook
nie teenwoordigkon wees nie.
Die
Volksraad i ssaG.Jil.gestel uit
ses l edevan Ohrigstad
enveertien ander, wat deur di
e publiek gekies is.Op
23Mei 1849 is besluit
omn
"vereenigde
band
vanhet geh\:;;el
maadschappyaan deze zyde de
VaalRevier"
t e
vorm.
DieDrie-en-dertig
Artikelsis weero
ens as grondsl ag vandie regering van die staat aanvaar,
sak
ein
verband mettoekomstige Volksraadsittinge is
gere~l,en dit
i sbesluit om Potgieter vir die laaste
maalaan te skrywe om
homby die
Voll{sraad te vervoeg by
gel oent-hoid
van n vergaderingwat
opdie
derde Woensdag van September teKrugerspost gehou sou word,
"om
allen verschillen ui t den weg te :rutmer1 daar alle andere uit den weg is
geruimt."l68)l65)R.l73/49 ~ Burger aan de
Clercq,e.a.,d.d.
19 April- 1849. (Voortrekker-argiefstukke,bll.376-381).
166
)R.l88/49~ (Kyk
hierbo, voetnoot 163); VanHeerden ~
Die Kommandant-Generaal
indie Geskiedenis van die S.A.R. s5 dat Potgieter
verhinderwas
omte
enwoordig
t ewees.
l67)Vgl. Van
He e rd en~ Die
Kommandant-Generaalin die
Geskiedenis van die S.A.R.,
bl.84.Kyk
ook R~/49~Pretorius se
openingsrede. (Voortrekker-argiefstukke, bll.38 5 e.
v. ) •168 )volksraadsnotule,
Derdepoort, 23 Mei
1849. (S.A.Ar- ffiefstukke, Tvl.,no.l,
bll.99-101); ook R.l~0/49:otule van Publieke
Byeenkoms, Derdepoort, 23 Mei
1849. (Voortrekker-arriefstukke,bll.388-390).
Van Heerden (a.w.,bl.84 skryf:
"Pretorius- se
persoonlike
tc~enwoordighc;id on invloedte Derdepoort
het •n nuwegees
bydie Transvalers
wakkergemaak. Sy
optredehet
diebegeerte
om n een- heidstaat te skepen die behoefte
om n stork l eierDie Volksraad het gevoel dat aan die Volksraadsregering, in die afwesigheid van TI uitvoerende gesag, enigsins TI
....
permanentheid gegee moes word vir die afhandeling van dringende sake en gevolglik i s ook vir ·n kommissieraad- stelsel voorsiening gemaak. Die kommissieraad sou baie
jare lank probeer ommn die funksies van TI uitvoerende gesag te voldoen, hoewel dit nie veel sukses sou h@ nie$
en die onderhandelinge met die buiteland sowel as bin- nelandse konsolidering geweldig sou strem. 169) Besluite
en optrede van die kommissieraad sou slegs voorlopig wees en moes by die eersvol gende sitting van die Volks- raad aan die liggaam se goedkeuring voorgel@ word.
Op die Volksraadsvergadering, wat vanaf 19 t ot 24 September op Krugerspost plaasgevind het,l70)is pogings acngewend om die wette van die land sowel as die rege- ring op TI hegter basi s te plaas. Hierdie keer was Pot- gieter ook nie op die vergadering teenwoordig
nie~l7l)
en op 24 September het die Volksraad besluit om die Landdros van Potcl'lefstroom t e gelas om de heer A.H.Pot- gi eter,tesame met ander, te dagvaar om op die derde Maandag van Januarie 1850 voor die Hof van Landdros en Heemrade te verskyn
"om verantwoording t e doen waarom zy1ieden niet gehouden en verp1igt za1 zyn aan hun naamtekening te vo1doen en tot ver standhouding der reeds gedaane bes1uit genomen aan 01iefants Rivier de dato
22st Maart 1aat s 1edep~
daar t e ste1, onkeerbaar gemaak •.. Die kierne van wantroue in ·n 1eier, wat r eeds voorheen deur Maritz, Burger en BUhrmann gesaai is, het toe a1 egter ge- groei tot ·n gees van agt erdog en vrees. Gevolg1ik het die vergadering verder bes1uit dat die landdros-
t e en veldkornette moet voorkom dat enige byeenkom- ste gehou of memories onderteken sal word vir die verkiesing van •n kommandant-generaal of hoofkom- mandant."
Hierdie bewerings is besl is t eenstrydi g. Van Heerden gee ook geen aanduiding vanwaar hy die gegewens i n verband met hierdie besluit kry nie. In di e Notule van die Derdepoortse vergadering staan daar niks van nie. Blykbaar verwar Van Heerden die bes1uite van hierdie vergadering met di e wat in September te Kruger spost geneem i s. (Kyk hierna, b1.137).
169) KrUger. . a .w., b1.115.
l70)Vo1ksraadsnotu1e, Krugerspost, 19-24 Sept.1849. (S.A.Argi efstukke, Tv1., no.l, b11.101-109). An- dries Pretorius was nie op die vergadering t een- woordig nie en J .de Cl ercq i s as voorsitter geki es. 1 71 )Kyk Potgi et er en Theunissen: a.w., b1.221 i.v.m. die
houding wat Potgi et er ingeneem het.
137
Indien die
afgevaard igdes
souweier, i
s aandie
.lbanddrosopdrag
gegee
om die Raadsbes1uite met
·n gewapendemag ten uitvoer
tebring . Ve rder is besluit om n
b1okkadetee2 Zoutpa n
sbergt
oet
epas en
datpersone w
athu11e nie daaraa n
souhou
nie, gestraf souword met
•nboete van
minstens Rds.500
e~ konfi
skeringvan a11e
go
edere in
hu1 besit. 17
2)
I=ie~dia
be
s:uit was eenvan die dra
stiese
stappew
at
deu~ dieve
rgadering
gedoenis en daarin meet waarskynl i
k die t oenemendeinv1oed van die Vo1k s-
r
aad sparty g-ssi em v:oJ:'d.
·n Ander dras tie se stapwa t ook
aanhi
erdj_einv1oec1
t8egeskrywemoet word, is die be- s1uit
"da t v
an heden a:f voortaan ge~m Hoof Cmr'lladant o±'
Ge:nnrs,a.l ze.l bestaan. 111'{
3JHi
erd
ie besluit was die resu1
taat vandi
e groot aanhangen i
nvloed w
atPrctori
us gedurende dieDerdepoortse byeenkom
st
en deel geva1 het; iets
wat dieVo1ksraads- part
y beslisn~e
aangestaan hetnie. 174 ) Terwyl hul1
e met Potgieter feit
lik kl
aargespeel was, moes voorkomword
dat Pretorius totn
soortgelyke
magspo
si
sie
ge- raak .
Dat hul l
e egt
ernog
deeglikvir
die gevoe1ensvan die
volk bevrees was,
b1yk uit dieverdere
besluitin v
erband met die saak,
dat aan1a nd
droste _en ve1dkor- nette opgedra i s dat elkeenin
sy wyk verp1~g sou weesom toe t
e sien
c1at geonbyeenk oms
geh ou of memorie
ge-tek
en sou word ten gunste van•n verkies ing van
•n kom- mandant-generaa1 of•
n hoofkornmandant nie. 17 5)Die Volk
s-
raad was nou vasbeslot e om vir eens en altyd n
einde aan die staat Jn1:r;.dige L::ie:rskap van die hoogst e krygs- offi
si
er te r~aak eno
m dieopr
Jergesagvan die
Volksraadt
ev
er seker.
Deur hi erdie besluiti
s Potgieter en17
2 )Art. 3 -0
van -die;l~ otule .
(Kykhi
erbo, voetnoot170).
l73)Art. 38
van die Notule(Ibi
d.). Dit
i sopmerk1ik
datvoor
hierdie bosluit geneemis, Potgieter
alreedsin
art.30 as "denh
eer A.H.Potgieter"
aangoduiwo
rd,
in te~stel1ing met
die besluitvan 01ifants - rivier
dc~t hy as i10ofkommandant sou
aanbly.Hi
er-
die bes1uit was dus eweneensn
skending vandie
bos1uite van Olifantsrivi
er. Ditw
as ookhi
erdie besluit wat aan1eiding gegeeh
et tot
die briefvan Vaa1rivi
er se burgers aan Pretorius omhu11e opp
er- . hoof to wees. (Kyk hi
erbo,bl.130 , voetnoot 145).
l74)V
anH eer d en ~
])j_
e Kommandant-Generaalin
die Geskie-denis ve-:2 die·-··s:-x-:~ b1~-d5. ·
1 75)Art
-:-29 van -die). Notule.(
Kyk hi
erbo, voetnoot170 ).
Pretorius egter veel nader aan mekaar gebring as wat ooit voorheen die geval was. 1 76)
10. Volksraad slaag nie daarin om die staatshoofskaps- gedagte die nek in te slaan nie.
Die ultra-demokratiese opvatting van die Volks- raadsparty het bY Krugerspost sy hoogtepunt bereik. As hulle egter gedink het dat hulle die staatshoofskaps- gedagte, soos dit tot dusver in die hoogste milit~re
leierskap beliggaam was en tot uiting gekom het, die finale nekslag toegedien het, het hulle hulle deeglik vergis. Die groot behoefte was nog altyd iemand of ~
liggaam wat die volk kon verteenwoordig wanneer die
wetgewende liggaam nie in sitting was nie en wat aan die besluite van die liggaam uitvoering kon gee. Daar was iemand nodig wat dag-uit en dag-in volks- en landsake
.kon behartig en daarin leiding kon gee. Toe die hoogste
krygsoffisier nog in hierdie behoefte voorsien het, het die volk die erns van die saak nie so goed besef nie, maar toe die Volksraad by Krugerspost hierdie amp van die toneel l aat verdwyn het, het die volk, veral onder leidi ng van Pretorius, wakkergeskrik en het hulle hulle stem begin verhef ten gunste van 'n leier. Di t blyk dui-- delik dat die volk op hierdie stadium 'n staatshoof ver- eis het, hoewel hulle nog self nie 'n duidelike besef van die noodsaaklikheid van ~ afsonderlike uitvoerende mag gehad het nie. Tot dusver het die Volksraad in Natal en Transvaal alleen te doen gehad met die een persoon wat daardie amp vervul het, bygestaan deur 'n groepie persoonlike volgelinge; na Krugerspost sou hulle egter met n belangrike deel van die volk self te doen kry. Die handelinge van die Volksraad op hierdie oomblik getuig van n ernstige kortsigtigheid en selfs n blindheid vir die besef dat enige goed ingerigte staat oor n doeltref- fende uitvoerende mag moet beskik.
Van die kant van Potgieter het daar op hierdie besluit geen onmiddellike reaksie gekom nie. Die reak- sie het hoofsaaklik vanuit die weste, wat steeds digter
l7 6 )R.l85/49: C.B.V.Rabe aan Pretorius, d.d. 14 Nov,l849;
R.l88/49: Potgieter aan Pretorius, d.d. 20 Des.l849.
(Voortrekker-argiefstukke, bll.396-398 en 399-401 onderskeidelik). Kyk ook KrUger: a.w., bl.ll5;
Wichmann~ a.w., bl.93; Potgieter en Theunissen: a .w., bll.225-228.
bevo1k geraak het, gekom, met Andries Pretorius as sen- tra1e figuur. Ten spyte van die opdragte wat aan land- droste en ve1dkornette gegee is in verband met die ver- kiesing van •n kommandant-generaa1, is die eerste memo- rie, onderteken deur 168 persone, waarin gevra word om vir Pretorius
"in zyn oude autorityten a1s Commandant-Generaa1 of Krygsoverste"
aan te stel, vroeg in 1850 aan die Volksraad voorgel~.
Die Volksraad het besluit om die saak tot met die vo1- gende sitting uit te stel om eers die gevoe1 van die publiek daaromtrent te verneem. Elke ingesetene van die Republiek sou in die geleentheid gestel word
"om open1yk hun gevoelen te kenne te geven voor of tegen een Commandant Generaa1 of Krygsover ste door middels van memories of tyken lysten." 177) Waar die Vo1ksraad in September van die vorige jaar die vo1k verbied het om sodanige memories in te stuur, word hul1e nou daartoe uitgenooi. Die ommeswaai van die Volksraad was baie skie1ik en moet miskien nie s1egs aan die een ingekome memorie toegeskryf word nie, maar aan •n moont1ike meerdere kennis van die openbare me- ning.178) Hierdie optrede van die Raad het tot gevolg gehad dat een van die Lydenburgse lede geweier het om as Vo1ksraads1id t e dien
"want het gene hier wort beslote door den Raad wort op mooirevier weer verbroke ••.. "179)
Op die vergadering van 23 Januarie het Pretorius as
177 )Volksraadsnotu1e, Potchefstroom, art. 22, 23 Jan.
1850. (S.A.Argiefstukke, Tvl., no.1, bl.115).
Potgieter en Theunissen (a.w., bl.228) se bewe- ring dat Pretorius self die poging aangewend het om hom as kommandant-generaal verki es t e kry, kan nie sonder meer aanvaar word nie.
178)Vgl.
R.l91/50 ~
Verklaring onderteken deur 115 per- sane, d.d. Vaa1rivier, 8 Jan.1850 (Transvaa1seArgiefstukke,l$50-185~, bll.J-4), waarin hulle te kenne gee dat hulle die Vo1ksraadsvergadering in Januarie 1850 nie kan bywoon nie, en waarin hu11e beswaar maak t een di e September-besluit en vra dat Pretorius kommandant-generaa1 moes word.
Die memorie is nie deur die Volksraad in die Janu- arie-sitting behandel nie.
17 9)v.R.111/50 ~ C.Vi1joen aan Vo1ksraad, d.d. Lydenburg, 11 Mei 1850. (S.A.Argi efstukke, Tv1., no.l, by1aag 12/1850, bl. 320).
Volksraadslid bedank.lSO)
BUhrmann, wat na die dood van Burger die l ei- ding van die Volksraadsparty op hom geneem het, het onmiddellik aan die werk gespring en memories teen die herstel van die kommandant-generaalskap en Pretorius laat teken op vergaderinge wat deur hom gehou is. 181 ) BUhrmann en sy ondersteuners se propaganda het daarop berus dat die aanwesigheid van ·n kommandant- generaal op niks anders as ·n eenmansregering, en gevolglik weer op tweedrag, sou ui·tloop nie. 182 ) Pretorius het ook nie stilgesi t nie en •n hele aantal vergaderings ten gunste van die herstel van die komrnandant-generaalskap en sy benoeming tot die amp gehou. 18 3)
By die Volksraadsittin' wat in Mei 1850 gehou is, is die ingekome memories 184 behandel, en het dit geblyk dat omgeveer 77% van die ondertekenaars nie ten gunste van ·n permanente kommandant-generaal was nie, op grand waarvan die Volksraad besluit het dat die Kruger s- postse besluit gehandhaaf sou word,
"en zal er geen Hoofd Kommandant, Kommandant
Generaal of Krygsoverste in dezen maatschappy aan dezen zyden den Vaalrivier weder opgerigt mogen wor- den of bestaan, en zal zodanig een persoon nimmer mogen aangesteld worden of het meet op een kommissie
of komando nootzakelyk bevonden worden, en dan oak niet langer als hetzelven duurd, en zal zulk een Hoofd dadelyk na afloop van hetzelven weder in zy- nen vorigen staat gesteld worden. 11185)
lBO)Art. 27 van Notule (kyk hierbo,
v~etnoot 1~0).
WatPretorius se rede vir hierdie stap was, kan ongeluk- kig nie uit die Notule vasgestel word nie. Preller
(Andries Pretorius, bl.406) beweer dat di t in ver- band met die Volksraad se besluit aangaande die me- marie gestaan het, terwyl Wichmann (a.w., bl.94) meen dat hy bedank het vanwe~ die kwessie tussen hom en BUhrmann. Geeneen van die verklarings be- rus egter op dokument~re gegewens nie.
lSl)Preller: Andries Pretorius, bl.406.
l8 2 )van
Heerden ~
Die Kommandant-Generaal in die S.A.R.tot 1860. (Historiese Studies, Des.l944, bl.20~
l83)Vgl. V.R.l03/50g Kommdt. Enslin aan Volksraad, d.d.
19 April 1850. (S.A.Argiefstukke, Tv1.,no,1, by1aag 5/1850, b11.296-297); Oak Wichmann: a .w., bl.94.
l84)V.R.85/50-V.R.90/50; adV.R.90/50; V.R.91/50-V.R.
93/50; V.R.95/50-V.R.96/50; V.R.99/50; V.R.l00/50;
V.R.102/50; V.R.104/50; V.R.l06/50. (S.A.Argief- stukke, Tvl., no.l, bylae 7(a)- 7(r), bll.296-315) 9 R.l97/50; R.l98/50. (Transvaalse Aryiefstukke,1850- 1853, b11.9-10 en 11 onderskeidelik .
18 5)Vo1ksraadsnotu1e, Lydenburg, art.30, 23 Mei 1850.
(S.A.Argiefstukke, Tv1., no.l, b1.131). Oak R.213/
50g Kopie van Algemene Bekendmaking i.v.m. komman- dant-generaalskap, d.d. 23 Mei 1850. (Transvaalse Argiefstukke, 1850-1853,, bl.28).
By ·n ontleding van die inhoud van die inge- stuurde memories kan t ot een baie belangrike gevolgtrek- king gekom word wat duidelik aant oon wat die war e aard van die staat shoofskapvraagstuk was en in watter lig di e hele kwessie beskou is. Di e vraag waaroor die volk
hull e moes uitspreek was doodeenvoudig of daar n kom- mandant-generaal moes wees of nie. Die memories t oon
egter dat dit vir die volk n kwessi e was wie die hoogste gesag moes voer: di e Kommandant-generaal of die Volks- raad! Byna sonder ui tsondering verkl aar di e een groep dat dit hul le begeerte i s
"dat er geen hooger regerings vorm sal opge:reg worden i n onse midden al s de Volksraad9 "l 66J dat hull e ni e sal gedoog
"dat er op nieuw een Hoofd, onder weljcgn)naam dan ook, over ons zal aangestel d worden;,
·r
dat hul l e nooit sou kon t oelaat
"dat er een kommandant generaal of h.oofd)komman- dand over ons aangestel d zal worden; "l~8
ander
"ziet een gevaar in een ewegduren genneraal , want door eenneg kwaay jongken kwaat gepleegen wor~
den 9 11189) ens.
Al hi erdie memories verklaar hul le ook teen Pretorius
I
terwyl di e t en gunst e van die kommandant- generaal skap onomwonde verkl aar dat hul le vir Pretorius in die pos wou si en. Een van di e memories ten gunste van di e her-
st el van die kommandant- generaal skap st el hulle saak as volg~
" . ... zoo i s het dat wy, ondergeteekende, de nood- zaakl ykheid in ziet dat daar zoodanig een ~erzoon
zal bestaan, en kiest tot dien einde de We(l)Ed, Heer A.W.J.Pr etorius , om rede nooi t eenig land i s
regeer t zonder een behoorlyk krygsbestier, en wy van Genesi s tot in Openbaring J ohannes in den By- bel l ezen kunnen dat zoodani g per zoonen moet en bestaan zal t ot de voleinding der weerel d; en wan- neer wy zooda.nig een best ier missan rnoet , zoude wy ons voor elk nabuurig volkstam moeten schamen di e ons daar in overtref , en wy ons zelve verzwak~e
dat all e naties op ons den einde zal vertreden."l90) Di t was besl i s ·n aenvoudige, maar bai e nugt er e si ening van di e saak.
l86)V.R.85/ 50 (kyk hierbo, voetnoot 184). 187 )v.R.86/50 (ibi d. ).
188)v.R. 90/50 (ibid.).
189)adV.R.90/ 50 (ibid, ), 190)V. R.l02/ 50 (ibid,).
'
Uit hierdie memories wil dit blyk asof die publi ek die kommandant-generaalskap of boofkommandant- skap definitief met TI uitvoerende r egeringshoof vereen- selwig het, en dat bulle bo alles geen duidelike besef van di e funksies en bevoegdhede van so •n amptenaar ge- had bet nie, Die kennis wat bulle wel daarvan gedra het, was enigsins verwronge; kennis wat bulle uit eie ervaring opgedoen het t oe die milit~re hoof noodge-
d~onge op die voorgrond moes tree om ten del e vir die gebrek aan •n ui tvoerende gesag te vergoed, waardeur die indruk, veral onder l ei ding van Maritz, Burger en BUhr- mann, st ewig posgevat het dat die Volksraad en di e mi- lit@re hoof mekaar se te~standers is en dat die regs- ring alleen deur die een of die ander kon pl aasvind.
Die memori es sowel as die besluit van die Volksraad was di rek teen Pretorius gerig, veral omdat die Volksraad kennis gedra het van die sterk onderst eu- ning wat Pretorius van die kant van die burger s van
die Oranjerivier- soewereinitei t ontvang het, waardeur bulle bevrees was da t as Pretorius i n Transvaal i n •n magsposi sie geplaas sou word, dit bulle later in moei-
l ikhede met die :I:ngelse kon dompel. Dit i s dan ook geen wonder dat die Lydenburgse Volksraad in dieselfde asem, toe bulle die kommandant- generaal skap op 23 Mei finaal af geskaf het, beslui t het om die publ iek te waarsku om die besluite nie t e oortree nie,
11en den door bet Britsch Gouvernement en ons be- paalde limiet, dat is den Vaalrivier, niet te ver- breeken, en geen bemoeyingen van oorlog of anderen zaaken van dien aard over de gezegden Vaalrivier te bewerken of behulpzaam t e zyn."
Landdroste, kommandante en veldg:ornet te is aanges@ om ten strengst e oor die publiek toesig te hou dat die be- sluite nie oortree word nie, en bulle moes
"vooral waakzaam zyn .. . op het houden van brief- wisseling over onzen l imieten, en zullen zy allen verdachten briefwissel ing volgens bepaling van den
33
Artikelen aan den bevoegden r egt er ter hand stellen."Die Volksraad het seker •n vermoede gehad dat Pretorius
TI brie£wisseli ng met die Oranjerivier-soewereiniteit on- derhou het. Of hy toe al met die Britse outoriteite in korrespondensie was, i s nie duidelik nie, maar dit is bekend dat hy minder as TI maand na di e vergadering aan Majoor Warden in Bloemfontein geskrywe bet in
verband met sy toekomstige voornomens. 19l)
Hoewel Pretorius nie meer lid van die Volks- raad was nie en hoewel hy oak geen pas onder die Volks- raad beklee het nie, was daar baie Transvalers wat na hom as hulle leier opgesien het en het hy meer as een keer namens die hele bevolking van Transvaal opgetree, selfs nag voor die finale besluit van die Volksraad op 23 Mei geneem was. Op 21 Maart 1850 het n aantal inwoners van Marice hom versoek om onmiddellik daarheen te kom omdat
11
WY
heir (sic!) regeerenloos is. 1119 2 )Op 1 April 1850 het Pretorius n publieke bekendmakingy deur hom as kommandant-generaal onderteken, uitgevaar- dig, waarin hy verklaar dat hy op versoek van n Raads- lid, drie veldkornette en 90 ander inwoners van Marico daarheen ontbied is om aldaar stappe te doen in be- l ang van die openbare veiligheid, en dat daar reeds
11 twee Enge(l)sche officieren zyn doorgegaan naar binnenlandwaards en or nag staad te komen, en dat door de regeringloosheid aldaar zulks niet tegen worde gegaan, zoo heb ik my voorgenomen de 8ste dezer van hier naar derwaards te verryze, en daar- toe roepe ik op zooveele leeden van de Ed. Volks- raad ik beryke kan om op aanstaande Zaturdag al- hier ter myner plaatze te weezen •.. en zooveele publiek als belangstelle in onze wilvaard ten ein- de maatregelen te neemen den publieke vyligheid betreffonde, 11 193)
Selfs as gewone burger het saaklikheid ingosien om in de staatshoof op te tree.
Pretorius hier die nood- die plek van n nie-bestaan- Op 15 April 1850 het Potgie - t or aan Pretorius n brief gerig waarin hy Pret orius nag as kommandant-generaal adresseer. 1
9
4 ) Op 6 Mei 1850 hetl9l)R.215/50: Pretorius aan Warden, d.d. 18 Junie 1850. (Transvaalse Argiefstukke,l850-1822, bl.JO). Prel- l er (Andries Pretorius, bl.373) verklaar dat vroe- ere ko~respondensie wel pl aasgevind het.
l9 2 )R.201/50: Prov. veldkornet J.W.van der Merwe e.a. aan Pretorius, d.d. 21 Maart 1850. (Transvaalse j\.rgiefs~_ll-~jre..L 18 50-185 3, b1l. 17-18). Kyk oak ·
R.202750: Pretorius se antwoord op hierdie brief, d.d. 28 Maart 1850. (Ibid.,bl.l8).
l 93)R.204/50: Publieke bekendmaking van Pretorius, d.d.
1 April 1850. (Transvaalse Argiefstukke, 1850-1853, bl.20).
l94)R. 206/50: Potgieter aan Protorius, d.d. 15 April 1850. (Ibid., bll.21-22). Potgieter onderteken hierdie brief ook as hoofkommandant.
kornmandant A.H. Stander van Marico •n arnptelike verslag
in verband met
sake vandie openbare
veiligheidaan Generaal-Commandant Pretorius gestuur
inplaas van aan die Volksraad. 195 ) Op
6Februarie
1850stuur Pretorius
•n brief van bedanking
narnensal die
Transvaalse gemeen-tes aan ds. A.Murray van Bloemfontein vir die besoek wat hy
aanTran
svaal gebringhet. 1 9 6 )
11. Volksraad
verplig
om tydelikeKommandant-genera
al
aan
t e s t e 1. ·-.
· ·Die Lydenburgse besluit
van 23
Meihet geen tevredenheid aan die Pretorius-ondersteuners en voorstan- ders
vandie kommandant-generaalskap
gegeenie en
ge- volglikook geen einde aan die politieke onrus
gebringnie. 1 97 )
Aander
omstandighedesou
dieVolksraad e
gter
v
&w
ing
omdie weg wat
hulleso
sorgvuldigtoegemaak het,
weer
gedeeltelik oop te
stel, naamlikdie dreigende
op-stand van Secheli in Wes-Transvaal en
ander ~turellestamme in ander
delevan die Republiek. Die verwagte op- stande het tot
gevolggehad dat versoeke
uitPotchef- stroom, Marico en
Lydenburgby die Volk
sr
aad ingekom hetom kommandante
indie onderskeie distrikte
te magki
es.Hierdie versoeke is
toegestaan198 )en daarmee het
dieVolksraad feitlik die opening
gelaatvir die latere ver- pligte aanstel
l irigvan
vierkommandante-generaal.l99) Die dreigende naturelle-onluste het
soonrusbarend voor- gekom en die agi tasie
vandie burgers
tengunste van •n kommandant-generaal het so
sterk geword, dat dieVolks- raad in Oktober verplig
wasom ten
spytevan
allevroe- ere besluite vir
Pretorius astydelike
kommandant- gen
e- raalaan te
stel.Die
aanstelling soualleen
geld"om
werkzaam te weezen tot op de wal van Vaal Revi
er"l95)R.209/50:
Ko:rmndt. Stander aan Pretorius,
d.d.6
Mei 1850. ( Ibid
. ,b 11. 2 5-2 6
) .l9 6 )R.I93/50g
Pretorius
aands.
A.Murray,d.d.
6Feb.
1850. (Ibid.,
bll.5-7). Waarskynlik het
Pretorius hieropgetree
aslid van die Kerkkommissie
(kykR.l96/50: Pre tori
use.an
;'denChristelyke Gemeente,"
d.d. 26 Feb.l850
-Transvaalse Argiefstukke,l850-
1853,bl.S).
l97)Vgl.
Wichmann~ t.a.p., bl.95.
l9 8 )Volksraadsnotule,
Lydenburg,
artt.Jl en 32, 24Mei
1850.(S.A.Argiefstukke,
Tvl.~no.l, bl.l32).
en sou duur tot op 15 Januarje 1851, op welke datum •n Volksraads- en volksvergadering te Elandsrivi er sou plaasvind. Die laasgenoemde vergadering is bel~ met die doel
"om als dan zoodanige maatregelen te neemen die tot bestwel van land en volk strekken kan en tot / wederzydsche tevredentheid onder het publiek. "
Op aandrang van die teenwoordige publiek het die Volks_.
raad besluit om weereens aan die inwoners van die Re- publi ek die gel eentheid te gee om hulle teen of ten gun- ste van •n kommandant- generaal onder gesag van die Volks- raad uit te spreek, en indien wel, om op gemelde datum deur middel van kieslyste bekend te maak wie hulle tot die amp verkies. Die kownandant-generaal sou intussen optr ee o'oreenkomf;tig die Instruksie wat deur die Natalse Volksraad
neergel~
is. 200)Verder is besluit dat alle persone en partye
"die kwessies met elkander hebbe"
op 15 Jarmarie 1851 voor die Raad moes verskyn, gewapend met getuies en dokumente. Na die datum sou geen klagtes meer aanvaar word nie maar sou alle sake deur TI hof be-
')01) slis moes word.~
12. Volk ten gunste van permanente Kommandant-generaal. Aanstel ling van vier Kommandante-generaal deur die Volksraad,
Toe die ingekome memories te Elandsrivier on- dersoek is, het dit geblyk dat die meerderheid ten gun- ste van ·n permanents kommandant-generaal was. Sommige verklaar dat hulle vir Pretorius as
"blyvende ginneraal •.. onder het gezag van den Ed. Raad"
wou
h~;
202)an der
sien die vol str ekte noodsaaklikheid in"dat er een Commandant generaal moete bestaan onder
instruktie van de Ed. Volksraad;"203)
nog ander skrywe op 22 Desember 1850 aan Pretorius dat
l 99)Wichmann: a .w., bl.95 ; Van Heerden: Die Kommandant- Generaal in die Geskiedenis van die S.A.R. , bl.e7. 200 )Volksraadsnotul e, Potchefstroom, artt.2 en 4, 16 Okt.
1850. (S.A.Argiefstukke, Tvl., no.l , bll.l46-147).
Alle burgers ouer as 15 jaar kon hulle stem uit- bring (ibid. ,art. 3).
201 )Ibid. , art.5.
202 )v.R.l28/50. (S.A.Argiefstukke, Tvl. , no.l , bylaag 30c/1850, bl. 348).
20 3)v.R.l37/50. (Ibid.,bylaag 30g/ 1850, bl. 352) .
"het bent by onst onbekend wat lant of volk ken be- staan zonder een opperhooft."204)
Die Volksraad het di~ ondersoek van die memories nie self onderneem nie, maar om
"de verdeeltheeden en tweedragt die er nu in na deze magt voorkomen die door de meerderhyd -der looten zeeker ontevredenheyd zoude veroorsaken, i s de Raad overgegaan om een plan te vinden om alle parteyen, zoo van het publiek en Cormnandanten en Veldcornets, (te vrede te stellen, en) heeft ' t ter overwegenge en beraming in handen van den 2 Landdrosten, Commandanten en Veltcornets met ge- noegen der tegenwoordigen publiek gegeeven."
Die krygsraad kon, na deeglike oorweging van die memories geen beter middel gevind het as om \ die benoeming van
vier kommandante-generaal, almal gelyk in rang, elkeen vir •n bepaalde gedeel te van die Republiek, aan te be- veel nie. Hierdie aanbeveling is deur die Raad goedge- keur.205) Die aanstellings was as
volg~
W.F.Joubert vir Lydenburg, A.H.Potgieter vir Zoutpansberg, A.W. J . Pretorius vir Magaliesberg, Mooirivier en n gedeelte van Marice en J.A.Enslin vir n gedeelte van die Marico- bewoners wat hom as sodanig verkies het,206 )"dog wel t e verstaan al le onder het gesag en instruktties van den Eedele Volksraad."
Die benoeming van vier kommandante- generaal het niks met n idee van terri toriale verdeling van die Transvaal se Republiek t e doen gehad nie, maar
"was bloat en alleen ·n poli tieke r edmiddel ui t lastigA partyskappe, wat • . . sy oorsprong en be- staansrede gevind het in di e volg nie soseer van beginsels of begrippe nie as van ~ersone, op pre- sies dieselfde wyse en om dieselfde redes as waar- om voorheen getrag werd om die moeilikheid te be- sweer deur die pos van Kommandant-generaal tyde- lik af te skaf." 207)
20
4)R.246/50~
(Transvaalse Argiefstukke,l850-l853, bll, 55-56) .20 5)Volksraadsnotule, Elandsrivier, artt. 3 en 4, 15 Jan. 1851. (S.A.Argiefstukke, Tvl., no.2, bl.4).
206 )Enslin was die kandidaat van n godsdienstige groep in Marice - die sg. Jerusalem-gangers (Engelbrecht~
Staatkundi .e Stromin e in Transvaal in die ·are l 36-l 57.- Hervormde Teologiese Studies, jrg,5, afl.3, bll.l6-l7). Kyk ook Engelbrecht se artikel oor die Jerusalem-gangers in Almanak van die Neder- duitsch Hervormde Kerk van Afrika, 1947.
20 7)Preller: Andries Prctorius, bll.407- 408; Vgl. oak Wichmann: a.w. , bl,96; KrUger: a.w., bll.ll5-ll6).