• No results found

Die ontwikkeling van die museumwese

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die ontwikkeling van die museumwese"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ONTWIKKELING VAN DIE MUSEUMWESE

(D ie tw eed e van ’n reeks vroee-oggend radiopraatjies deur H annes O berholzer w at gedurende D esem ber 19 7 4 uitgesaai is)

O ne o f th e n a tu ra l h isto r y d isp la ys in th e B ritish M u seu m , a b o u t 1800.

"A legacy o f Sir H ans S lo a n e b e c a m e th e n u c le u s o f th e B ritish M u seu m , a n d w ith th e a d d itio n o f th e library o f G eorge I I it was p la c e d in M o n ta g u e H o u s e in th e B lo o m s b u r y se c tio n o f L o n d o n . L a te r o th e r fa m o u s libraries w ere a d d e d to it. T h e in itia l d isp la y m a y se e m o d d b y t o d a y ’s standards. In th e e n tra n c e h a ll w as a s ta tu e o f S h a kesp ea re , stra n g e o rn a m e n ts f r o m a H in d u te m p le , a n d th e h u g e s k e le to n o f a h ip p o p o ta m u s.

" A lth o u g h th e d o o rs w e re o p e n e d to th e p u b lic in 1 759, th e m u s e u m was n o t im m e d ia te ly as accessible as m ig h t have b e e n e x p e c te d . A G u id e B o o k to th e G eneral C o n te n ts o f th e B ritish M u se u m (p u b lis h e d in 1 7 6 1 ) n o te s , .'f i f t e e n p e rso n s are a llo w e d to view it in o n e C o m p a n y , th e T im e a llo tte d is tw o H ours; a n d w h e n a n y n u m b e r n o t e x c e e d in g f i f t e e n are in c lin e d to see it, th e y m u s t se n d a list o f th e ir C hristian a n d S im a m e s, a d d itio n s, a n d p la ces o f a b o d e, to th e P o rte r’s L odge, in o rd e r to en su re th e ir b ein g e n te r e d in th e B o o k ; in a f e w d a ys th e re sp e c tiv e T ic k e ts w ill be m a d e o u t, sp e c ify in g th e D a y a n d H o u r in w h ic h th e y are to c o m e , w h ich , o n b ein g s e n t fo r, are d elivered . I f b y a n y a c c id e n t s o m e o f th e p a rties are p r e v e n te d f r o m co m in g , it is p ro p e r th e y se n d th e ir T ic k e ts b a ck to th e L o d g e, as n o b o d y can be a d m itte d w ith it b u t th e m se lv e s. I t is to be re m a rk e d th a t th e fe w e r N a m e s th ere are in a list, th e so o n e r th e y are lik e ly to be a d m itte d to see i t ’. ”

(Q uoted from Treasure K e ep ers by Joh n F. Mills, Jupiter, L on d on , 1973) DIT was eers in die 16de en 17de eeu dat daar

’n nuw e riglyn in die versamelings en patroon van die on tw ikkeling van m useum s gekom het. D it was naam lik die o p b o u van w etenskaplike versamelings, dit w il se versamelings van gew on e en b u iten gew on e, interessante en ek sotiese na- tuurlike voorw erpe, a sook m ensgem aakte w erk­ tuie en instrum ente. T o t hierdie versameling is ruim bygedra deur reisigers, filosow e en w eten - skaplikes wat alhoem eer begin belangstel het in die w ereld daarbuite.

N ou verskuif die belangstelling o o k van die ek on om iese en m agiese tot voorw erpe wat die werklike natuur en die m enslike gedagtegang en vindingrykheid uitbeeld. So w ord musiekinstru- m ente, fossiele, harnasse, eierdoppe en skulpe nie meer versamel om rede hul sogenaam de toorkrag nie, maar as b ew ys van die interessante wereld daarbuite.

In 1572 word die V ereniging van A ntikw are ge- stig m et die d oel: “ to separate falsehood from truth and tradition from ev id en ce” .

Baie van die versamelings w at aldus op geb ou is, het gelei to t die ontstaan van beroem de m u­ seum s. S o het die versameling van John Trade- scant, die 17de eeuse reisiger en botanis, die kern gevorm van die A shm oleaanse M useum w at in 1683 geopen is in O xford .

T oe die reuseversameling natuurhistoriese voor­ w erpe, w eten sk ap lik e instrum ente en argeolo- giese en etn o lo g ie se voorw erpe van Sir Hans Sloane in 1 7 5 3 , soos in sy testam ent bepaal, vir die reusebedrag van £ 2 0 0 0 0 (R 40 0 0 0 ) te koop aangebied is aan die Britse Koning, die Parle- m ent o f die koninkiike A kadem ies van Peters­ burg, Berlyn, Parys o f Madrid, was daar nie soveel geld in die Britse staatskas nie.

D ie tesourie was egter vasberade om hierdie versameling in Engeland te hou en het ’n openbare lotery uitgeskryf om die geld te vind. £ 9 5 0 0 0 (R 1 9 0 0 0 0 ) is langs hierdie w eg ingesa- mel, Sir Hans se versameling is aangekoop om die kem te vorm van die nou beroem de Britse Museum, en met die geld w at oorgebly het, is ’n gebou aangekoop om die versameling te huisves. Die Britse M useum is in 1759 oop gestel — o f liewer, ged eeltelik o op gestel. T oegang is slegs verleen aan groepe van nie meer as v yftien persone w at vooraf aansoek m oes d o en , tw ee

T h e First R a a d za a l a n d east w in g as it is to d a y . D raw ing b y Cecilia B le ed en .

tot drie w ek e wag en dan op 'n Maandag, Dinsdag, W oensdag, o f D onderdagoggend tussen 11 en 12 by die m useum kantoor aanm eld. A1 die voornem ende besoekers se persoonlike do- kum ente is noukeurig nagegaan waarna hulle geplaas is in een van die agt groepe wat daagliks deur die M useum gemarsjeer is. Marsjeer was dit w erklik, want niem and m og vassteek om van naderby na iets te kyk nie. A lm al m oes op ’n vinnige pas deurstap en soveel m o o n tlik probeer

raaksien van die duisende uitgepakte voorw erpe wat feitlik almal o o k nog sonder e tik ette was! In Spanje, in 1 8 2 0 , kon lede van die publiek die koninkiike versameling besigtig op W oensdae en Saterdae “ behalw e as dit reen " , terw yl in Wene, in 1 7 9 2 , die k oninkiike versameling w eer op M aandae, W oensdae en V rydae oo p g estel is vir besigtiging “ deur enigiem and met sk o o n skoe- n e” !

R ecently the historic First Raadzaal in St. G eorge’s Street, B lo em fo n tein , in w hich the N ational M useum was established in 1 8 7 7 , was handed back to the M useum , to b eco m e an ex ten sio n o f its historical departm ent. This building, the o ld est in to w n and a declared N ational M onum ent was acquired from the S tate.

T he Raadzaal was built b y Major H enry Warden in 1849. It was originally us'ed as a sc h o o l building as w ell as for the regular sessions o f the Legislative C ouncil o f the Orange River S o ­ vereignty ( 1 8 4 9 —18 5 2 ). It was also used as a church ( 1 8 4 9 —1852) and for the sessions o f the Volksraad ( 1 8 5 4 —1 8 5 6 ). In this building Josias H offm an (1 8 5 4 ) and Jacob u s B o sh o f (1 8 5 5 ) w ere inaugurated as Presidents o f the Free State R ep u b lic and A ndrew Murray was in d ucted as m inister b y his father.

From 1877 to 1915 it accom m od ated the N ational M useum . T w o w ings w ere added to the thatch -roof building for m useum purposes in 1885 and 1 8 9 1 . T he older on e was d e m o ­ lished a few years ago.

A series o f displays d ep ictin g great historical m om en ts in the history o f this building are to be constructed in the existin g east w ing. It is in tend ed that these displays w ill be op en ed to the public o n the centenary o f the N ational M useum o n 20 Ju ly 1 9 7 7 .

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

die vakansie mag drie maande per jaar nie te ho gaan nie, en biervan moet twee derde in die myne deurgebring word. Deur die Eerste Volksraad was <lit saam

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling "so hoog rnoontlik" sou wees. Onderwysers

31 UNESCO.. wysstelsel nog nie voorheen in Afrikaans verskyn nie. Trouens, selfs in Duits bestaan daar nie veel resente bronne wat soveel temas uit die

keling van die onderwys aangewakker het. Brebner het van die standpunt uitgegaan dat die onderwys In staatsaangeleentheid was. Die skool was, volgens horn,

(Saldo w ins) (Saldo verlies).. Standaard bedrae in lone in afgelewerde goedere1) 1. V ariabele onkoste w at. nagenoeg gelyktydig met die produksie

Vakdidaktiekdosente het versoek dat elke betrokkene se pligte en verantwoordelikhede duidelik uiteengesit word in 'n hand- leiding (slegs tutoronderwysers het 'n