• No results found

Nasionale bosbeleid in Suid-Afrika

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Nasionale bosbeleid in Suid-Afrika"

Copied!
219
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NASIONALE BOSBELEID IN SUID-AFRIKA

deur

H.J.E. UYS

Sk'rip'sie inge1ewer vir die graad van Magister in die Natuurwetenskappe in Bosbou

aan die Universiteit van Ste11enbosch.

(2)

(i)

VOORWOORD

In 1658 het Jan van Riebeeck die eerste plakkaat uitgevaardig wat daarop gemik was om die beperkte inheemse bosse aan die Kaap te beskerm. Sedertdien het meer as drie eeue verloop waartydens 'n omvangryke bosbeleid in Suid-Afrika tot stand gekom het.

Met die uitsondering van enkele beknopte artikels deur senior beamptes van die Departement van Bosbou (onder andere: O'Connor

I

1938, Malherbe 1968, Ackerman 1969 en Sonntag 1973) is tot op hede nog geen volledige studie van die nasiona1e bosbe1eid in Suid-Afrika onderneem nie. In teenstelling hiermee het ver-skeie omvattende pUb1ikasies wat uitsluit1ik oor nasiona1e bosbe1eid handel, reeds in die Verenigde State en Europa

ver-skyn (bv. Troup 1938, FAO. 1953, Greeley 1953, Dana 1956, Worrell 1970 en Clawson 1975.)

Na meer as 300 jaar van ontwikkeling is die tyd sekerlik nou gelee om aIle aspekte van die nasionale bosbeleid in Suid-Afrika te ondersoek. In die studie wat hier aangebied word, is daar dUs gepoog om aspekte soos die ontwikkeling-, bepaling- en uitvoering van die nasiona1e bosbeleid te bestudeer.

Die in1igting, hU1p en aanmoediging wat van ta11e persone en instansies ontvang is, het dit moont1ik gemaak om hierdie studie

(3)

uit te voer en word met dank erken.

'n Woord van besondere dank aan my twee eksaminatore, professor A. van Laar en mnr. K. von Gadow, onder wie se 1eiding hierdie studie vo1tooi is.

H.J.E. Uys

Ste11enbosch November 1979

(4)

\ l l l J

INHOUDSOPGAWE B1adsy

1. DIE AARD EN ONTSTAAN VAN NASIONALE BOSBELEID 1

1.1 Status van nasionale bosbeleid

...

1

1.1.2 Bosbeleid en bosboubeleid 1.1.4 Internasiona1e bosbeleid

...

1.1.1 Bel eid 1 5 6 8

..

.. .. .. .. ..

..

.. .. ..

...

...

Nasionale bosbeleid . 1.1. 3 1.1.5 Beleid en beplanning ••••••••••••••• 9 1.1.6 Beleid en wetgewing ••••.••••••••.•• 10

1.2 Ontstaan van bosbeleid

.. .. ..

.. ..

.. .. ..

.. ..

..

.. ..

..

..

.. ..

..

..

..

13

1. 2. 1 Die mens as totaal afhanklik

van die bos

...

1. 2. 2 Die menS as vernietiger van die bos

1. 2. 3 Die menS as herskepper en bewaarder

van die bos

...

14 14

16

2. ONTWIKKELING VAN DIE NASIONALE BOSBELEID IN

SUID-AFRIKA

...

22

2.1 Vroee beleid in die Kaapse Skiereiland •••• 22

...

2.1.1 Bewaringsmaatreels

2.1.2 Die eerste boomaanplantings

...

23

25

2.2 Die inheemse bosse van Suid-Kaapland •••••• 28

2.2.1 Bosse van die Overberg

...

28

(5)

(iv) Bladsy 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6 2.2.7

Die houtkapperspos by

P1ettenberg-baai .

Die eerste Britse besetting ••••••• Die Bataafse Repub1iek •••••••••••• Die tweede Britse besetting •.••••• Vervreemding van die Kroonbosse •••

31

34 34

35 37 2.3 Die ontstaan van Bosboudienste in Suid-Afrika 39

2.3.1 2.3.2 2.3.3

Kaap-Kolonie ..

Buite die Kaap-Ko1onie ••••.•••••••

Na Uniewording .. 40 46 48 2.4 2.5 Die boswerkersvraagstuk Kommersi~le bebossino

.. ..

..

.. ..

..

..

.. ..

.. ..

..

.. .. .. ..

.. ..

..

..

..

..

..

..

.. ..

..

.. ..

..

..

.. ..

..

.. ..

..

..

54 63 2.6 Bebossing in die swart state .••.••••••••• 76

2.7 Bebossing en watervoorrade •••••••••••.••• 80

2.8 Bergopvanggebiede . . . • . . . . 89

2.9 Bestryding van waaisand ••.••••••••••••••. 95 2.10 Meervoudige gebruik •••••.••••••••••••••. 100 2.11 Houtverwerking 2.12 Bosbou-op1eiding

...

...

...

112 122 2.13 Navorsing • • . . . . • . . . . • • • • . • . . . • . . • • • • • . . . • 132

(6)

\ v )

Bladsy

3. BEPALING VAN NASIONALE BOSBELEID

.

...

..

.

...

...

138

. 3.1 Die proses van beleidbepaling •••••.••••• 138 3.1.1 Meganisme van gesag ••.•.••••.••.•• 141 3.1.2 Meganisme van prysvorming

...

142

3.1. 3 Die demokratiese poli tieke proses. 143 3.1.4 Bed~nging

...

145 3.2 Instellings betrokke by bepaling van

nasionale bosbeleid

...

145 3.2.1 Permanente openbare instellings 146

3.2.1.1 3.2.1.2 3.2.1.3 3.2.1.4 3.2.1.5 3.2.1.6 3.2.1.7 3.2.1.8 Parlement • . . . • . . . . Kabinet • . . . • • • • • • • • Departement van Bosbou

Bosbouraad . . . • . •

Raad vir die Wattelbas-nywerh eid . . . • . . . • Nasionale Voetslaanpadraad Institute vir navorsing Houtafdeling van die Suid-Afrikaanse Buro vir

Standaarde • . . . • • . 146 146 147 148 151

152

153 154 3.2.2 Tydelike openbare instellings

....

155

3.2.2.1 Interdepartementele

komi tees •••••••••••••••• 155 3.2.2.2 Kommissies van ondersoek. 156

3.2.2.3 Gekose komitees •••.••••• 157 3.2.3 Private instellings

.

..

.

.

.

.

.

.

.

.

...

158 3.2.3.1 Suid-Afrikaanse Houtkwe-kersvereniging ••.•.••..• 158 3.2.3.2 Suid-Afrikaanse Wattel-kwekersunie .•••.••.•••.• 159 3.2.3.3 Die Boseienaarsvereniging 159 3.2.3.4 Federasie van

Houtkwekers-verenigings .••.••••••••• 160 3.2.3.5 Die Sentrale Houtkooperasie 161 3.2.3.6 Suid-Afrikaanse

(7)

(vi)

B1adsy

3.2.3.7 Die Vereniging van Ver-vaardigers van Pulp, Papier en Bordpapier van

Suid-Afrika .

3.2.3.8 Die Vereniging van Mynhout-vervaardigers van

Suid-Afrika ..

3.2.3.9 Houthande1aarsfederasie van Suide1ike Afrika ••••.••• 3.2.3.10 Die Watte1basnywerheid 3.2.3.11 Ander private inste11ings. 3.2.4 Professione1e en semi-professione1e 162 ·163 163 163 164 verenigings .. .. .. ..

..

.. ..

..

..

..

.. ..

.. ..

..

..

..

..

.. ..

.. 165 3.2.4.1 Die Suid-Afrikaanse

Bos-bouvereniging •.•.••.•••• 165 3.2.4.2 Die Suid-Afrikaanse

Instituut van Boswese 165 3.2.5 Die pUb1iek

...

166 3.3 Faktore wat die bepa1ing van nasiona1e

bosbe1eid beinv10ed •.••.••..••••••.•••.. 167 Geografiese faktore 3.3.1 3.3.1.1 3.3.1.2 3.3.1.3. 3.3.1.4

..

..

..

..

..

..

.. ..

.. ..

.. ..

.. .. Klimaat •.••.•...•....•.• Topografie .. Grand ..

Ligging van 'n land •••••

168 168 169 170 170 3.3.2 Tegno10giese faktore

...

171 3.3.3 Sosio-ekonomiese faktore 171 3.3.3.1 3.3.3.2 3.3.3.3 3.3.3.4 Bevo1kingstal •.•..•.••.• Opleiding . . . • • . • • • • • . Lewenstandaard ..••.••••. Ekonomiese ontwikke1ing 171 172 172 174 3.3.4 Institusione1e faktore

...

174 3.3.4.1

3.3.4.2 Po1itieke ste1se1Bestaande wetgewing

174 175

(8)

(vii)

4.1 Tegnieke vir implementering van nasionale

Bladsy

bosbeleid

...

178

4.1.1 Openbare besit van bosgrond

...

178

4.1.2 Openbare regulering van

privaat-gebruik

...

..

'

-

.

182

,

4.1.3 Openbare aansporing van die

privaat-4.1.4 Private implementering

bedryf

...

...

185 190

4.2 Die bepaling van ondergeskikte beleid 192

4.2.1 Bel eidsvlakke

...

193 4.2.1.1 4.2.1.2 4.2.1.3 4.2.1.4 Politieke beleid •••••••.• Uitvoeringsbeleid •••••••• Administratiewe beleid .•• Operasionele beleid •.•••• 193 193 194 195

(9)

1. DIE AARD EN ONTSTAAN VAN NASIONALE BOSBELEID

Nasionale bosbeleid is 'n welbekende term wat dikwels deur politieke ampsbekleders of beamptes gebruik word en bosbeleid is bekend by bykans elke student in bosbou, aangesien dit as 'n studieveld in die meeste bosboukursusse gevind word. In die nasionale sowel as internasionale politieke arena is die term beleid 'n sleutelwoord. Dit sou dus verwag kon word dat daar duidelikheid bestaan oor die betekenis van so 'n veelgebruikte term. Dit is egter nie die geval nie, want die term beleid word in die literatuur deur 'n magdom definisies beskryf, wat dikwels in betekenis

verskil.

1.1 Status van nasionale bosbeleid

Voordat oorgegaan kan word na 'n studie van nasionale bosbeleid is dit nodig om eers duidelikheid te kry oor die betekenis van terme soos beleid, bosbeleid en

nasionale bosbeleid.

1. 1.1 Bel eid

'n Baie beknopte definisie uit die woordeboek van Webster word aangehaal deur Worrell (1970, p. 2), Clawson (1974, p. 9) en Dana (1956, p. vii) naamlik, dat beleid 'n

bepaalde. uitgekose optrede of metode is, wat gevolg word deur 'n regering, 'n instelling, 'n groep of 'n individu. Hierdie definisie is onvolledig in soverre dat daar nie aangedui word, waarom die uitgekose optrede of metode gevolg word nie. In hierdie opsig is die definisie wat

(10)

2

aangehaal word deur Dana (1973, p. 159) en Ellefson et al (1977, p. 523) meer aanvaarbaar, naamlik dat beleid 'n gedragslyn is, wat uitgekies is deur groepe of individue

ten einde 'n verlanade doel te bereik. Hierdie vertolking van beleid word ook ondersteun deur Osmaston (1968, p. 27)

en de Villiers (1975, p. 19). Volgens albei hierdie skrywers is dit nodig dat onderskei word tussen die doel en die beleid van 'n onderneming. Hulle beskryf beleid as die optrede om die doel te verwesenlik en noem dat beleid slegs bepaal kan word, nadat daar reeds besluit

is op die doel van die onderneming.

Johnston et al. (1967, p. 23) verskil van bostaande vertolking van die term beleid. Hy gebruik die term, as of beleid op sigself die doel van 'n onderneming is en dus nie die gedragslyn verteenwoordig wat gevolg moet word, ten einde die doel te bereik nie. Hierdie

siening word in bree trekke ondersteun deur von Gadow

(1978, p. 18) wat bevind dat die beleid van 'n onderneming nie uit 'n enkele doel bestaan nie, maar uit 'n aantal doelwitte. Hy vind dUs regverdiging vir die stelling dat beleid basies dieselfde betekenis het as 'n doelwitstelsel. Malherbe (1968, p. 5) ondersteun ook hierdie siening van beleid. Hy beskryf in sy pUblikasie die hoofdoel van die

Regering ten opsigte van bosbou en vervolg dan deur te sl dat die woord hoofdoel, vervang kan word met die woord beleid, asof die twee woorde sinoniem sou wees. In

dieselfde pUblikasie gee hy egter 'n definisie van beleid, wat hierdie eerste stelling van hom weerspreek. Hy definieer beleid, naamlik as die bepaalde patroon waarvolgens

(11)
(12)
(13)
(14)
(15)
(16)
(17)
(18)
(19)
(20)
(21)
(22)
(23)
(24)
(25)
(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)
(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)
(90)
(91)
(92)
(93)
(94)
(95)
(96)
(97)
(98)
(99)
(100)
(101)
(102)
(103)
(104)
(105)
(106)
(107)
(108)
(109)
(110)
(111)
(112)
(113)
(114)
(115)
(116)
(117)
(118)
(119)
(120)
(121)
(122)
(123)
(124)
(125)
(126)
(127)
(128)
(129)
(130)
(131)
(132)
(133)
(134)
(135)
(136)
(137)
(138)
(139)
(140)
(141)
(142)
(143)
(144)
(145)
(146)
(147)
(148)
(149)
(150)
(151)
(152)
(153)
(154)
(155)
(156)
(157)
(158)
(159)
(160)
(161)
(162)
(163)
(164)
(165)
(166)
(167)
(168)
(169)
(170)
(171)
(172)
(173)
(174)
(175)
(176)
(177)
(178)
(179)
(180)
(181)
(182)
(183)
(184)
(185)
(186)
(187)
(188)
(189)
(190)
(191)
(192)
(193)
(194)
(195)
(196)
(197)
(198)
(199)
(200)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die skole het nou staatsondersteunde inrigtings geword, want toelae is volgens skoolinskrywings bepaal. Engelbrecht: Thomas Francois Burgers, 134.. Geen

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

kinders ook heelwat skole het wat deur Indi~r- en.Kleur- lingkinders besoek word. soorte skole

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,

Daar is aanduidings dat leerders se beskouing oar wiskunde en hulle studie-orientasie die kwaliteit van kognitiewe aktiwiteit en leeruitkomste (Crawford, 1992,