• No results found

Gasgangreen : 'n bespreking van 3 gevalle en literatuuroorsig

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Gasgangreen : 'n bespreking van 3 gevalle en literatuuroorsig"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

760 SAMJ VOLUME 68 9 NOVEMBER 1985

Twenty-four patients (8%) required repeat laser surgery, 18 for recurrence and 6 because the first attempt had to be abandoned owing to bleeding. Thus the first-time cure rate was 92% and the overall cure rate 94%.

Discussion

The CO2laser is a safe and acceptable outpatient treatment for CIN. With the ever-increasing incidence of CIN with or without associated WVI in young women,ll an effective con-servative form of treatment for this problem is essential. The CO2 laser fulfils this adequately, as can be seen from the results of our series. Although the technique of laser surgery is easy, a prerequisite is definitive diagnosis and this technique should only be used by an expert in colposcopic assessment. A correlation must exist between cytological, colposcopic and histological findings before treatment. Only lesions which are entirely visible on the ectocervix should be treated, and if micro-invasive carcinoma is suspected either cytologically or colposcopically, laser surgery is not indicated. A diagnostic cone biopsy is mandatory for these cases.

These patients experienced very few complications, but bleeding seems to be associated with cervicitis and with the IUCD. We therefore advocate specific treatment before laser surgery in patients with vaginal infections and cervicitis diagnosed on cytological examination or colposcopy. Patients with IUCDs should have them removed and use an alternative method of contraception for3 months after laser surgery; the I CD can then be replaced if the findings on cytological examination and colposcopy are normal. The anatomical result of laser surgery is outstanding, with no scarring or fibrosis. The mode of repair facilitates cytological and colposcopic follow-up.

Conclusions

I. The CO2laser is a safe, reliable, acceptable treatment for CIN.

Gasgangreen

2. Cervicitis and the IUCD appear to cause haemorrhage at the time of laser surgery. Infections should be treated and IUCDs removed before laser treatment.

3. Cl Tand WVI are common in the white and coloured populations of Cape Town.

4. CIN is rare in the black population and WVI has not been seen in the black women attending the Colposcopy Clinic at Groote Schuur Hospital.

5.There was a 94% overall cure rate in this series.

We should like to thank everyone involved in the Colposcopy and Laser Clinics and the Cytology Laboratory staff. We should also like to thank all the private practitioners who have referred their patients to this unit for laser surgery. Finally, we should like to thank Dr H.- Reeve Sanders, the Chief Medical Superintendent of Groote Schuur Hospital, for permission to publish.

REFEREI'CES

I. Townsend DE, Richart RM. Cryotherapy and carbon dioxide laser manage-ment of cervical inrraepithelial neoplasia: a controlled comparison. Obscec

Gynecol1983;61: 75-78.

2. Schawlow AL, Townes CH. Infrared and optical lasers.Physiol Rev 1958;

112: 1940-[942.

3. ]ako GL. Laser surgery of the vocal cords.Laryngoscope1972; 82: 2204-2205. 4. Kaplan I, Gildman ], Ger R. The treatment of erosion of the uterine cervix

by the use of the CO,laser.ObsCet Gyneco11973;41: 795-798.

5. Bellina ]H. Carbon dioxide laser in gynecology.Obsrer Gynecol Annu 1977:

390-397.

6. Schelhas HF. Laser surgeryingynecolog)'.SurgClinNorrh Am 1978; 58: 151-153.

7. Stall A, Wilkinson E], Maningly R]. Laser treatment of cervical and vaginal neoplasion.Am] ObsCet Gyneco/1977;128: 128-131.

8. Anderson Me. Treatment of CrN with the carbon dioxide laser: report of 543 patients.ObsCet Gynecol1982; W: 720-726.

9. Benedet ]L, Nickerson KG, White GW. Laser therapy for cervical imra-epithelial neoplasia.ObsCet Gyneco/1981;58:188~191.

10. Masterson B], Kranrz KE, Calkins ]W. The carbon dioxide laser in cervical inrraepithelial neoplasia: a S-year experience in nearing 230 patients. AmJ

Obmr Gyneco11981;139: 565-567.

11. Creasman WT, Clarke-Pearson DL, Weed ]e. Resulrs of outpatient therapy of cervical intraepithelial neoplasia.Gynecol Onco11981;12: 306-316.

'n Bespreking van 3 gevalle en literatuuroorsig

D. F. DU TOIT,

C. F. PRETORIUS,

N. ESTERHUIZEN,

L. B. DU TOIT

Summary

Three patients with gas gangrene of the lower limbs are presented. In 2 of the 3 patients gas gangrene

Departement Chirurgie, Universiteit van Stellenbosch en Tygerberg-hospitaal, Parowvallei, KP

D. F. DU TOIT,D.PH[L. (OXON".), F.R.C.S., L.K.C., Se1lior LeklOr C.F. PRETORIUS,M.B.cHB,Kliniese Assiscenc

N. ESTERHUIZEN,M.B.cH.B.,Kliniese Assisce1lc L.B. DU TOIT, Navorsingsassisce1lc

developed after lower-limb amputation, indications for amputation being atherosclerotic and diabetic gangrene. In the third patient associated leukaemia was diagnosed. All 3 patients presented with the typical clinical manifestations of gas gangrene.

Clostridium perfringenswas isolated from the affected leg in each patient The current application of surgery and hyperbaric oxygen therapy in the treatment of gas gangrene is discussed.

(2)

Ga gangreen, klo rridiale mionekrose, is 'n eld me en deur-gaan dodelike iekte vir die men. Klo tridiale oraani mes i

erantwoordelik vir ga gangreen van spierweefsel war vinnig versprei en lewen bedreigende i remie e owe! a lokale kom-plika ie veroor aak.H

Die etiologie e organi me by ga gangreen (genu

Closcri-dium)i groor Gram-po itiewe anaerobie e b ille met emrale

of ubrerminale pore. e Closcridillm pe ie veroorsaak ga -gangreen by die men, nl. Cl. perfn·ngms, Cl. oedemaciercs, Cl.

sepciclI11l, Cl. hislOlycicwll, Cl. bifenllellcansen Cl. fallax. los-tridia i aprofiere en die pore a ook die vegerariewe vorm kom vrylik voor in die naruur, veral in die grond ook in klera ie en die ga trolme tinale rrakru van men en dier.' I

Alhoewel die hoog re voorkom yfer van gan gangreen mer oorlog be erings gea 0 ieer word, kom die iekre ook voor

onder die redelike bevolking na trouma mer of onder frak'ture, eptie e abor ie , ampura ie en chole i rektomie in pa ieme met diabere mellirus en kwaadaardige let cl .b 10

In hierdie ver lag word die klinie e beeld en behandeling van ga gangreen by 'n pa iem mer onderliggende mieloledleu-kemie en 2 pa ieme na onderbeenampura ie be preek.

Gevalbespreking

Gevall

'n 1anlike pa iem van 65 jaar i mer isgemiese ruspyn van die linkervoer toegelaat. Hy wa 'n bekende alkoholis mer isgemiese harrsiekte, vetsug, chronie e brongiri en emfi eem. 'n Jaar revore is 'n onderbeenamputa ie van die regterbeen vir ruspyn en gangreen uirgevoer. Arteriografie mer die laa te toelaring her geroon dar die diffu e arreriosklerose in sy lede-mare nie chirurgie hersrelbaar was nie. 'n Linkerbobeenampu-rasie is uirgevoer en die pasiem her ryden premedikasie I g kefok irien imraveneus omvang. Die spiere en vel van die stomp was goed geva kulari eer. Twee dae na die opera ie her die pa iem akuur iek geword. Hy wa in 'n tok iese roe tand en her gekla van erge pyn in die ampurasie tomp. Die stomp wa duidelik ge"infekteer en krepiru was deurgaans in die oorblywende bobeen ra baar tor by die inguinale ligament. Die el van die stomp wa blou van kleur mer gepaardgaande veelvuldige bullae. 'n Gram-kleuring van die vog van die bullae her Gram-po iriewe ba ille en kokki getoon. Bakteriolo-gie e kweking her Cl. perfn·lIgens, ScaphylococClIs allreus en

Procells mirabilis getoon. Die pasiem is 6-uurliks imraveneus

mer 5 miljoen eenhede peni illien, I g kefoksirien, en 500 mg metronidasool behandel. Die sreke van die ampurasiestomp i verwyder en die wond is oopgemaak. Die pa iem e toe tand her vinnig versleg en hy is binne 24 uur weens respiratoriese en nierver aking oorlede. Hy wa ook diep geelsugrig.

Geval2

'n Manlike, 6 -jarige, nie-insulienafhanklike diabeer mer onderliggende isgemiese hart iekre i mer diaberiese gangreen van die regrervoer roegelaat. Twee jaar revore is die pa iem toegelaar a.g.v. gangreen van die linkervoer, war gely her tor ampurasie van die linkeronderbeen. Bakreriologiese onder oek van die ler cls op die regrervoer her AcinelObaceer anicracus en

ScreplOcocClIS faecalisgel oleer. 'n Arreriogram her erge arrerio-klero e van die gemene iliaka-arterie en afluiring van albei oppervlakkige femorale arteries geroon. Dnder spinale narkose i 'n regtermiddeldy-amputasie uitgevoer. Die pasiem her gelyktydig mer die premedika ie I g mok alakram imraveneus ontvang.

Die va kularireir van die weefsel asook die velrande wa goed; die wond i mer ge lote suigdreinasie geheg. Twee dae· larer her die pasient van erge pyn in die amputasiestomp gekla.

SAMT DEEL 68 9 OVEMBER 1985 761

y toe t nd het innig ve w en i eur diabetie e koma gekompliseer. Mer on er oek van die amputa ie tomp i bullae en krepiru opgemerk. 'n Bakreriologie e onder oek van die ereuse vog van die bla e her 'n gr t aamal ram-po itiewe ba ille en kokki geroon. I. perfrin ellS, crepe. j, C lisen A.

nicrulIIsi daaruit ekweek. B en behalwe diabetie e koma

her die pa icm ook akure pulm nale edeem omwikkel w t digirali en diurerika benodig het. ie p icm het 6-uurlik imraveneus 6 miljocn eenhede peni 'illien I mok alakram en 500 m metronida001 om an . H i binne 12 uur na die amputa ie a.g . . klo tri iale mionekro e oorlede.

Geval3

ana 'n buitegelee ho pitaal i 'n O-jarige manlike pa icnt met gangreen an die hele linkerbeen tocgelaat. Hy wa 'n bekende pa iem met akure micl ledleukemie in remi ie na behandeling met chemoterapie. By toelaring wa h in 'n toksie e roe rand anemie, geeI ugrig en ge kok. Die hele linkerbeen wa tor by die inguinale ebied ge wel met bullae en krepitu wat tot die ervikale gebied ge trek het. Daar wa geen ge kiedeni an trouma ni . Klo rridiale mionekro e i beve tig deur bakreriologie e onder oek van die bullae waaruit

Cl. perfn·ngmsgel oleer i .

Die pa ient se toe rand her baie vinnig vcr wak ondank ma iewe intraveneu e do i e peni illien kefamandool en merronida001,a ook bloedrran fu ie . Die pa iem her ampu-ra ie van die been of disartikula ie van die heup geweier en is 72 uur na opname oorlede.

Hiperbarie e uur tof(HB )-roediening i in al 3 hierdie gevalle oorweeg, maar a.g.v. regniese probleme mer die apparaat kon die behandeling nie toegepa word nie.

Bespreking

Anaerobie e klo rridiale mionekro e i 'n ern rige roe tand war dikwel in wonde voorkom a.g.v. ek ren iewe rrouma met uirgebreide pierweef elbe ering, mer belemmerde bloedvoor-siening en erge komamina ie deur grond of ander vreemde mareriaaJ.2 Behalwe by militere gevalle kom klo tridiale mio iti ook ponraan in die siviele lewe voor by pasienre met onderlig-gende maligne letsels, a ook na chirurgie e ingrepe en amputa-sie oos in die 3 gevalle be kryf.4

b

In die mee re gevalle i die om taan van ga gangreeninfek ie akuur na 'n baie kort inkubasieperiode. Die pa ieme kom emsrig siek voor, i anemies, weer en i geel ugrig in gevor-derde gevalle. Hierdie roesrand kan ook in die ga vormende, nie-gasvormende, gemengde of die rok ie e ripe gangreen vOor-kom.u ."

Gasgangreen is hoof aaklik 'n infeksie beperk tot die pier-weef el, waarin dir vinnig ver prei, maar om word ook die omliggende weef el aangeras. Be kadiging van die omliggende weef el volg op die vry relling van fibrinoli ien, hialuronidase, le irina e, kollagena e, hemoli ien en iroli ien. Die om taan van edeem en gas in fa iale komparrememe veroor aak uir et-ring en verhoogde druk. Gedurende die vroee radium van die pro cs kom die piere hemorragies en bro voor. Daarna begin die weefsel verkleur en verloor die pierweefsel y samerrekbaarheid, en 'n waterige bruin, onwelriekende vog met ga -bla ies word afge kei. Die ledemaar i oorrrek mer bullae waarvan die voginhoud 'n ripie e oer reuk mag he. Hierdie beeld onrwikkel vinnig in fulminerende gevalle. Mer die ver-preiding van die infeksie is daar verlie van spierelasri ircir, afwe igheid van bloeding by die wondrande, a ook verkleuring van die weef el van normaal na bak teenrooi.

Die teenwoordigheid van groor hoeveelhcde Gram-po iriewe basille in die afskeiding resame mer po iriewe kweking van I.

(3)

762 SAMJ VOLUME 68 9 NOVEMBER 1985

perfn'ngens is belangrik ter bevestiging van klostridiale

mione-krose soos in ons 3 pasiente waargeneem.

Die diagnose van gasgangreen kan egrer nie net op die teenwoordigheid van gas in die weefsel gemaak word nie. 'n Verskeidenheid ander organismes, soos E. colz~ anaerobiese streptokokki en bakterioiede kan ook gasproduserende infeksies veroorsaak, veral by pasiente met onderliggende diabetes mel-lirus.3,7 Die stadige ontwikkeling van die nie-klostridiale gas-gangreen in die onderste ledemate van diabete is in sterk teenstelling met die akute aanvang, vinnige verspreiding en erge toksemie wat gepaard gaan met klostridiale gasgangreen.7 Die kliniese beeld by nie-klostridiale gasgangreen kan soms misleidend wees weens die stadige verloop van die infeksie en laat verskyning van velnekrose.5

Oorweldigende klostridiale sepsis is nie algemeen nie, maar mag 'n komplikasie by pasiente met onderliggende maligne let-sels wees:' Leukemie (geval 3) verteenwoordig die mees algemene kwaadaardigheid waarby spomane omwikkeling van gasgangreen gevind word. Ander vorme waarby die toestand ook voorkom, is kolonkarsinoom en metastatiese melanoom.4 Laasgenoemde gevalle word veroorsaak deur Cl. sepricum en die unieke assosiasie van hierdie organisme en onderliggende kanker is baie onlangs beskryf. Etlike gevalle van spontane gasgangreen van die heup, been of arm tesame met maligne letsels is beskryf4

,5

Onlangs is die gebruik van antibiotika sowel as die waarde van HBS in die behandeling van Closrn'dium-infeksies duidelik

. . 11-15

uIteengesIt.

Die mees effektiewe wyse vir die voorkoming van gasgan-green en ander klostridiale infeksies is effektiewe chirurgiese debridement. Kliniese ondervinding dui daarop dat daar nie slegs op antibiotiese terapie staatgemaak kan word vir die voorkoming van klostridiale infeksies nie.12,15 Die gebruik van polivalente gasgangreenamitoksien in hoe risiko-gevalle bly nog steeds omstrede. Onmiddellike chirurgie met deeglike verwydering van geinfekteerde en nekrotiese weefsels is nog altyd beskou as die primere en mees effektiewe terapie in die behandeling van gasgangreen. Die chirurgiese behandeling behels dikwels veelvuldige insnydings, die uitvoer van fassio-tomies vir dekompressie tesame met dreinering van die spier-kompartememe, eksisie van dooie weefsel of nie-hegting van die wond in sekere gevalle.2Die doeltreffendheid van amibio-tika, veral hoe dosisse imraveneuse penisillien voor en na chirurgie, is alreeds bewys. Altematiewe antibiotika sluit in eritromisien, tetrasiklien en klindamisien. 1 Verdere onder-steunende behandeling wat toegepas kan word, is die toediening van bloed, plasma, elektroliete en steroi:ede, wat by die pasient met erge toksemie en skok soms lewensreddend kan wees.2

Sedert die .ingebruikneming van HBS in die behandeling van gasgangreen deur Brummelkarnp er af.2 in 1961 is talryke gunstige berigte omvang van vinnige kliniese beterskap by pasieme met gasgangreen binne die eerste dag na HBS-behan-deling. 11, 13-15 Daar is egrer bevind dat HBS sonder chirurgiese debridement ondoeltreffend is en kombinasiebehandeling is dus nodig.11-l5 Die moomlike voordeel van HBS-terapie in gasgangreen van die ledemate is dat dit die frekwensie van amputasie mag verrninder. Ongelukkig is amputasies nie altyd vermybaar nie. HBS word egrer deur somrnige geneeshere aanbeveel om die infeksie, voor chirurgiese wondeksisie, te

sruir. Die sistemiese toksisteit van gasgangreeninfeksies word veroorsaak deur die vrylating van eksotoksiene. HBS-terapie onderbreek die proses deurdat die weefsel met hoe spanning-suurstof versadig word. 'n Suurstofdruk (Po2 ) in die weefsel van 150 mmHg inhibeer eksotoksienproduksie deur die klostri-diale organisme. 14 'n Weefsel-P02van 150 mmHg voorkom die groei van klostridia.1 4 HBS-terapie inhibeer die produksie van klostridiale lesitinase, maar neutraliseer nie toksiene wat alreeds teenwoordig is nie. Diepliggende organismes in die weefsel bly onaangeraak en mag dus later chirurgiese verwydering benodig. Die werking van HBS-terapie is ingewikkeld en mag moomlik direk kiemdodend wees, die toksienproduksie inhibeer en beter oksigenering van die geinfekteerde en omliggende weefsel bewerkstellig. Dit skep dus 'n minder gunstige omgewing vir die oksidasie-reduksiepotensiaal en vir die vermenigvuldiging van anaerobiese organismes. Met HBS-terapie word pasiente blootgestel aan 100% suurstof by 'n druk van 3 atmosfere vir 1-2 uur. Hierdie prosedure word 8- tot 12-uurliks herhaal tot en met ses behandelings. Suurstoftoksisiteit is nie 'n noemens-waardige probleem nie, alhoewel konvulsies en disorientasie mag voorkom. 1

Opsommend: alhoewel klostridiale infeksies eers gevrees is weens 100% mortaliteit, kan dit nou behandel word met wondeksisie, antibiotika en HBS met 'n merkbare vermindering van die 70 - 90% mortaliteit soos aan die begin van die eeu tot 1-30% in verskeie huidige reekse.

Ons wil graag dr.

J.

P. van der Westhuyzen, Mediese Superin-tendent van Tygerberg-hospiraal, bedank vir toestemming tot publikasie, mev. M. Louw vir die tik, en dr.

J.

J.

Heydenrych vir kritiese evaluasie van die manuskrip.

VERWYSINGS

I. Weinstein L, Barza MA. Gas gangrene. N Engl] Med 1973; 289: 1129-1131. 2. Altheimer WA, Berkich E. Wound sepsis and dehiscence. In: Hardv JD, red. Critical Surgical Illness, 2de uitg. Philadelphia: WB Saunders, 1980: 201.

3. Skiles MS, Coven GK, Fletcher HS. Gas-producing clostridial and nonclos-tridial infections. Surg Gynecol Obsrec 1978; 147: 65-67.

4. Pelfrey TM, Turk RP, Peoples J8. Surgical aspects of Closrridium septiC!lm septicemia. Arch Surg 1984; 119: 546-550.

5. Burrel MI, Hyson EA, Walker-Smith GJ. Spontaneous clostridial infection and malignancy.A]R 1980; 134: 1153-1159.

6. Pashby NL. Metronidazole in the treatment of gas gangrene following lower limb ampmation.] Ancimicrob Chemother 1981; 8: 82-83.

7. Bird 0, Giddings AEB, Jones SM. . Ton-clostridial gas gangrene in the diabetic lower limb. Diabecologia 1977; 13: 373-376.

8. Miskew DBW, Pinzur MS, Pankovich AM. Clostridial mvonecrosis in a

patient undergoing oxacillin therapy for exacerbation of chronic foot ulcers

and osteomyelitis. Clin Orthop 1979; 138: 250-253.

9. Buchanan JR, Gordon SL. Gas gangreneina wound treated without skin

closure. Clin Orlhop 1980; 148: 233-235.

10. Fee NF, Dobranski A, Bisla RS. Gas gangrene complicating open forearm fractures.] Bone]oim Surg [Am] 1977; 59: 135-138.

n.

Roding B, Groeneveld PHA, BoeremaI. Ten years of experience in the treatment of gas gangrene with hyperbaric oxygen. Surg Gynecol ObsteC 1972; 134: 579-585.

12. Brummelkamp WH, Hoogendijk J, Boerema I. Treatment of anaerobic infections (clostridial myositis) by drenching the tissues with oxygen under high atmospheric pressure. Surgery 1961; 49: 299-502.

13. Tonjum S, Digranes A, Alho A, GjengslO H, Eidsvik S. Hyperbaric oxygen treatment in gas-producing infections. Acta Chir Scand 1980; 146: 235-241. 14. Fowler DL, Evans LL, Mallow JE. Monoplace hyperbaric oxygen therapy

for gas gangrene.]AMA 1977; 238: 882-883.

15. Holland JA, Hill GB, Wolfe WG, Osterhout S, Saltzman HA, Brown IW.

Experimental and clinical experience with hyperbaric oxygen in the treatment

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In this section, the characteristics of the cointegration-based statistical arbitrage forecasting frame- work are investigated by presenting and evaluating the performance and

Na het in kaart brengen en elimineren van deze niet waarde toevoegende activiteiten zorg je voor flow in het proces (bijv. door de layout te wijzigen van een functionele naar

Het vlottenconcept is echt bedoeld, want mijn opdrachtgever vindt dat er tussen geen waterrecreatie en het huren van een zeilboot of een sloep best een groot gat zit, en dat dit

cooperations around a geographic core. Repetitive cooperation with ‘known’ organizations may lead to the neglecting of opportunities that organizations outside of the network

But instead of not using the Geman & Geman cooling schedule for this study, there have been made changes in the c value to create new cooling schedules that might produce

The aim of the before mentioned strategies is to create a more natural gradient in the transition zone between terrestrial and aquatic ecosystems that is protected

Uw geiten zijn klaar voor eeuwig duur- melken wanneer ze meer melk kunnen geven vanuit genetisch oogpunt dan de hoeveelheid die door de biologische rand- voorwaarden mogelijk

Het dichte vloergedeelte werd hoofdzakelijk bevuild in één hok gedurende de eerste ronde (bijlage 2). Op het grote rooster van het brede mestkanaal werd in ruim 40% van de gevallen