III
Die Ossewa-Brandwag se maatskaplike beleid van Sosiale Volksorg
Invitation
Articles for a special “Free State” edition of New Contree
In November 2016 New Contree will publish a special edition that will deal with the history of the Free State Province. Anyone who would like to contribute an article on any aspect of the history (in the widest sense of the term) of South Africa’s central province, is welcome to send it to the guesteditor, Professor André Wessels, at wesselsa@ufs.ac.za – the deadline for contributions is 31 May 2016. Articles must be language edited and comply with New Contree’s technical and other guidelines. Articles on topics such as environmental history, conservation issues (including historical aspects of architecture), cultural history, military history, economic history, or any other historical theme will be welcomed.
Uitnodiging
Artikels vir ’n spesiale “Vrystaat”-uitgawe van New Contree
In November 2016 publiseer New Contree ’n spesiale uitgawe wat oor die geskiedenis van die Vrystaat-provinsie sal handel. Enigiemand wat graag ’n artikel oor enige aspek van dié sentrale Suid-Afrikaanse provinsie se geskiedenis (in die wydste sin van die woord) wil lewer, is welkom om bydraes te stuur aan die gasredakteur, prof. André Wessels, by wesselsa@ufs.ac.za – diekeerdatum vir ontvangs van artikels is 31 Mei 2016. Artikels moet taalkundig versorg wees en aan al die tegniese en ander riglyne van New Contree voldoen. Artikels oor onder meer temas soos omgewingsgeskiedenis, bewaringskwessies (insluitende historiese aspekte van argitektuur), kultuurgeskiedenis, militêre geskiedenis, ekonomiese geskiedenis, of enige ander historiese tema sal verwelkom word.