• No results found

Die O.B. Jaargang 5, no.47

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 5, no.47"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gereglstrcer aan die fi.P.l(. as 'n Nuusblad.

5cle Jrg. J<aapstad, Woensdag, :16 Oktober 1946. No. '17.

A! dio aansooko om ve:·an<lcring van die vonnisse ten l>ehoe,To van die !)uilso Ieier,: ,,·nt veertien <lno gelcdo iot die dood. veroo. r-<lccl is, i~ dcur die Gcallleerdo Hchcerraad v~1n die hand gewys.

Die aansoeke v:u1

r.ugrnaar-sl,alk 1Jen11an Godng. veldm. 'Vilhelm heitel en .t\!.f1·cd Jodi '1at vl'r~:-ock ltet dal .hulle ge-s"ldet !n pJnas vnn opgehang moet word, is gewl'ier. Oo l;-<lie ''Orf<nCl' van <lie scw entig-jar:ge Erich IWtlor om sy le-,,·enslnng-c· ge\'angeni,straf to! die doo<l'-lraf !c ve;:a:Hler, h;

van dil' hand gew·y:;.

JOACIIIii! VAN RIBBFJK'l'nOP

r:=:r:.r--.~r;~~·p:.~<~ -~

Die elf Duitse leiers wat ,·an -dag tereggcslel word, is

Her-man Goring, Wilhelm I<eitel, Alfred Jodi, Joachim. von

Rib-bcntrop, .Alfred Rosenberg,

Hans Frank. \\'ilhelm Flick Julius Streicl1er, Fritz Saukel

en Arthur Seys-Inquart. Die

twaalfde Ieier \Vat ter dood ver

-oordcel is, :'\fnrtin Bormnann, is reeds oorlcde.

Verskcie pctisies om \'c ran-dcring van die vonnisse is

ont-ST.EUN

OPTH

E

DE

VAt~

KEHK

Die Sinodn.lc Komlllissic Yan die N.H. of G. :KerJ' in ~~r:ms­ vaal J1ct die voJgE!nde telegram Yan dio Christ Ohm·ch van N u-Zcelanu on! v:mg na aanieiding

nl.!1 die poging ,·an clio Kerl> .in

Suid-Afrika om die bcgen a<li-ging van die Duitsc leiers: ,U bcrocp in belang die vcroor·-<iceldes vnu Ncur('nb<·r·g s!dill'r' dour <lie helc wereld tot bemo

c-<.liging van e!l<een wat <lie

Jncns!Jcid lief hct!' ])!e tclc -gmm is op die !wrklilce Jw n-gres oor Komrnunismc dem· eli.

C. B. ndnk voorgclce".

vang. Namens

Kaltenbnm-ner, Von Schirach en Speer is gcen petisies ingcdien nie. Pe -tisics wal namens Goring,

Strei-cher en Von Neurath inge<licn is, hcL gesl<ied sondc1· die mag -tiging van die veroordeeldes.

Die teregstclling is byg-<:woon deur· 'n kommi-.:;ie Yan die vier: mooll(lhede en

t

\\'eB per~n·cr­

teenwoordigl'rS van

ek

V:ln die vier bescttingsowcrhccle. Jtnto-,

gr·a\\'c sal ook toegclaat word.

VlERDJE

DUITSE RVK

Rudolf Hess, wat tot 20 jaar

gcvangenissti·ac vcroordecl is,

is hcsig met die opslel van

planne vir 'n Vicrd6 Duitse Ryl<, berig Sapa-Reutcr. Hy het die mcning uitgespreck dat

Duitsland oor 20 jaar sal her-lcef.

A01rn

geff{.ff(QJ@gd/~$ ~~

DJ@rn

~

Vff

rr

\:!

<oxe@$~ff

PJHl!TOlUA. - Van tlie gcvnngencs in l'r·ctoria wnt- a:mgehou \\:Ord. op uanldagte vnn hoog,•crrua<l is 'n brief n~n dauJ;: ontvang v:r the vocdsel ''"at aan bulle ,·cr~lmf is ondcL· Ieiding van h oof-1-omdtf'. mcv. R. C. Seymour· en homdte. me,· . .H. Dommissc van Pretoria, \'an wio oolc 'n oproep om bydracs uitgcgaan )1ct.

Tot vcl'!ede week is reeds

mecr as £20 aan geld ont\·ang

asook verskcie pal<l(ics eetware,

o.a. 'n hocvcelhcicl wildsbiltong

van mcv. Spies, Zululand, en

twee hoenders van mev. De

Ridder, Lyttleton. Verdere

oy

-draes lwn nog gcsluur word aan mcv. H. Dommisse, ChaL·-lesstraat 84, Brool<iyn, Preto -ria.

Die brief ,·an die gcvangencs

ann mev. Dommisse lui: vVnnrde mcvrou, namcns my mcdc-aangcklangcles vir hoog -vcrr"at'ld laat my toe om u en

u me<le-werksters ,·ir die groot

vrcngdc te dank wat die \'Cr -verslngs vir ons alma! betoken. Op sigself reeds 'n baie we!lwm en aangename vcrlossing van

die egaligheid van ons daeliksc

lewenswyse, is dit egter · nog

meer 'n more!e aanmoediging om die geneenthoid en licfdc

van ons medemcnsc daarbuitc so dikwels hier in ons indivi

-duelc sel tc \'Ocl. Dit heg ons

onderling nou aan mekaar en

verplig ons na j)uite; veral bind

dit ons 'n stewigc l'iem onclct· die hart om te sien dat ons tog

nie as dit beskou word waar-voor ons beskuldig word nic.

K ecm <.Ius, geagtc :'\f C\';·ou,

die dank van (ondertel<:en) dr. E. Holm, H. \V. Neumann. p_ A. H. Labuschagne, L. H. J. Potgicter, L. i\L Viljoen, M. .l'vrardon, l\.f. J. Picnaar, J. Snoel<, d:·. J. F. Strauss.

@w

a~~~t

Ga11rdyftl

Vi

~

@©rr

~~run~emJtmerg

Di

e

larnf

e

r

g

o

r

dy

n h

e

t

·

v

an

clag t

o

e

gelia

h

o

or

die

blo

ed

t

o

u

ee

l

v

on di

e Ne

u-r

f.!

nb

e

r

gs

e

wra

ald10j

.

E

lf

D

ui

ts

e

leie

r

s

,

o

nd

e

r

?t

:

i

e

.

d

ri

e soldat

.

e

·

wat

.

s

elfs

vi

r

ho

ogver

raa

d

die eerbare

dood.

vo

o

'

n

v

wt

rpelo

to

n

s

ou

s

te

r

f

,

i

s

v

ando

g

n

a

'

n

o

p

('

uva

re

ve

n

wder

iu

g v

a

n

ti

en

ma

a

u

de a

an

di

e

galg.f:out opg

e

-ltan

g

.

Naclat dio samestelling en p•·oscdure van die sogcnaamdc hof die wcsterse rcgspraak

reeds tot 'n aaufluiting gcmaak

het, het die lewenlose liggame van die slagoffcrs met hul ,·al

van

die sl<avol ook die Christ e-Ji)<o beskawing saamgcruk na

die put Yan primitiewe ba.rbare

-dom waaruit dit met soveel

ccue se inspanning opgchef is.

Daarom vc1·keer de bcskaafdc

wcreld vanclag in rou.

WILIJJ<..)L~[ J\.fH'.!~EL

.Die Gealliccrde beriggcwing, 'vie se plig dil. was om die ':'\ curenberg.~c dwaashcid te

proocer rugsleun met instem -mcnde kommcntaar, hot blyk-haar 'n mocilil<e taalc gehad.

As gclet wore! op die slualc dis

wat hulle clio puoliek voorgesit het aan hel'igle waarin stcun verleen word aan die uitspraak, en veral dal dit merencleels van linkse kocrante afkomstig was,

l<an die indruk nic wecrhou word dat die oe cloclbcwus vir afkeurendc kommentaar ge-sluit is nic. Kogtans het 'n

groot aanta.l blaaie, wnaroncler inYloedrykcR. ster]{ bcdcnkingc

gcopper. en die Forum se buite

-landse rcdaktcur skryf in

Yer-WlLliEL)l t•'l{ICK.

A

of

die dood

self

11o

g

:ui

c

volkom

,

e genoegdoe

-ning

ve

r

s

ka

f

he

t.

ni

c,

i

s

di

e s

terw

c

u

s

uur

v

a

n

die

mau

ne

ontwy de

n1

·

d

ie

t

.

ccnw

o

o

r

d

i

gheid

v

an

'11

ko

m

mis

s

i

e

va

n

de

c

viet

·

moond

h

e

d(' 1-vat

n

mn

e

n

s

J

t

u

l

YOH~e

b

ulle

ga~m

ver·

~adig

het.

a

an d

i

e

ba

s

te

s

t

ui1

3

t

rel

kiuge

V[m

d]

c

ADOLF Hl'I'T>ER het die vcrne-<ior·ing om <li•· :-trop!lood to stcrf vcl'lny denr solfmoord lo pleeg. .l\'a die ,ChristeUke'' voorbeeld wat Xcurenbcrg Yir <lie voll>.ereg

' gestcl hot, sal dit die enigstc

Iwnso wees wat 110rbly vir die Yet·lorcnde leicrs in toelmmsfiJ;o oorloc - ool;; ,·ir ilie Hritse l;:oning. want elite land het uit-eindelik sy Waterloo.

band hiermee dat ,baic Britse ty<lsl•rifte anngcvoet· het dat die \'Crsldllendo Geallieenle oor-logsleiers ondet· die mm·e op-,·atting van voll;:ereg verhoor lwn word as dH oie was dat lilt net op vcrloorders t:oegepas word n!e."

Die toonaangewende blacl Economist wys op die ,misdade teen die mensheid" wat deur die Gcalliccrdes self gepleeg is,

en beida dit clat die voll•e wat die uitspraak gedoen hot,

hul-self so uitdrukiil< van die wet wat hulle 4toegepas hct, ge

vry-waar het.

Die Forum self voel oolt ba.ic bednrlc en W)'S op die fcit cla.t daar geen i.nternasinnale J;oclc

JULWS STREICHER.

o

ffe

r

s

aan

h

nl

om·!og

s

-uo(] "JI i~ VCI'Sl::to-l•CW€'.l'S

o '~ ~ ~~o

en fotogntwc

toegrl

a

a

t

om

u

it

.

die

do

od

sv

a

Uei

n

u

g

'JJ

ba

s

te

teng

t

c ga

:m

s

k

c

p

v

ir

)

n

~cnsasiedorse

m

ems

h

.

eid

.

Die proses van wraaknemi11g

is fyn bereken, maar clio ge

-volge Yan hicrdie sinlose Ycr -golclingsdaaci is onbercl<onbaar.

A.RTfltil"t SEYS-10QUART.

AJ,FRED HOSENBEflG.

wa-; \\'at die verhoor gcrugsleun het Die, en die hof self dw; wet-tc gcmaal• het. om by tHo mis-tlade te pas en <lit toe van tcrugwerkcmlo lnag gemaak het. ,Sal 'n regter in 'n saak in ecn van ons straiho\\'c soiets vir 'n enlwi<' uomblil;: toelaat '?"

v•·a die bla<l, "'at daaraan toc-Yocg dat di t moeilil• b; om die ongemaklikc gcclagte tc vermy dat dle rolle net omgedmai lwn gewees hct.

Die moontlikheid bestaan natuurlik dat dit nog omge-draai kru1 \\'Ord, en dit sal die voon•egters va11 dcmokrasie wces wat die praklyk in die Jewe gerocp het.

(2)

8LADSY TWEE

Witwatersrand Gaan

Organiseer

Gebiedsleier

se

Oproep

Onderstaande boodsh:ap word deur gebiedsleier J. G.

s.

Opperman aan die brandwagte van die Witwatersrand en om

-gewing gerig:

Wanneer 'n mens terugdink

aan die stryd wat die Ossewa-brandwag gedurende die

afge-lope ses jaar moes voer om sy naakte voortbestaan dan voel 'n mens dat dit eintlik vanpas sou wees dat elke Brandwag 'n stewige handdruk gegee word vir die standvastigheid en

ge-trouheid wat hulle openbaar

het.

Hierdie uitstaande

karakter-eienskappe wat deur Brand

-wagte oor die hele land aan die dag gele is, word soveel meer

waardeer aan die Witwaters

-rand waar die voortbestaan van ons organisasie toevertrou was aan mense wat byna sonder uit-sondering nie ekonomies self-standig is nie, nl. die Afrikaner-werker.

Genl. Opperman Elkeen van hulle het gedurig gevaar geloop om met sy daag

-likse brood te boet vir sy ge-trouheid aan die saak waaraan hy glo. Baie van hulle het hier-die prys betaal . . . • en ook meer as eenmaal, maar hulle is vandag nog in ons geledere. Talle het in die

internerings-kampe beland, maar hul kame

-rade buite het hul plig gedoen sodat die afhanklikes versorg kon word. In een geval is drie agtereenvolgende bevelvoerende offisiere van 'n eenheid met die offisiere onmiddellik onder hul-le, gei:nterneer, maar altyd was

daar opvolgers en die eenheid het staande gebly.

Tenspyte van a! die gevare van viktimisasie en vervolging en die geweldige moeilikhede waarmee enige uitgebreide or-ganisasie in groot stede te kam-pe het, staan die O.B. aan die Rand nog sterk.

Dit spreek vanself dat die organisasie nie ongeskonde ge-bly het nie. Kontak is met talle

lede verloor. Dit moet weer

herstel word. Terwyl ons met

ons rug teen die muur moes veg om staande te bly, kon die uitbouing van die organisasie nie aandag geniet nie. Dit moet nou gedoen word.

Omdat die interneringswoede van die Empire-regering so veel van ons kamerade aan die Rand getref het, het ons dit altyd ons eerste plig geag om te voorsien in die behoeftes van die Noodhulpfonds. Die behoef

-tes van ons organisasie was 'n bysaak.

VAN NOU AF

Die tyd het nou aangebreek dat ons ons organisasie sal voorsien van die nodige middele sodat die ideale waarvoor so-vee! opgeoffer is, bereik kan word. Daa1·om word hierdie

be-roep gedoen op die Branwagte

van die Witwatersrand,

Oos-en Wes-Transvaal om hui

gelde-lilie bydraes te stort sodat ons

werlisaamhede nie gestrem

word nie.

Uit die organisasie-fonds wat opgebou word, sal ook ons

ver-pligtings teenoor die Noodhulp-fonds nagekom word. Met uit-sondering hiervan sal elke stui

-wer \veer in die organisasie te

-ruggaan deurdat meer

organi-seerders en meer voorligting

besliilibaar gestel sal word. Fondsdag was altyd in die verlede die hoogtepunt van ons jaarlikse insamelings vir orga-nisasie-doeleindes. Vanjaar sal dit wat hierdie Gebied betref, slegs die begin wees. Op elke

Brandwag word 'n beroep ge

-doen om 'n maksimum-bydrae te stort.

Daar is geen rede waarom ons sal twyfel aan die toekoms van die Ossewabrandwag nie. Die algemene ontevredenheid met die huidige stelsel van re

-gering deur beroepspolitici, en die gebrek aan belangstelling in ,politick" kan deurgaans vasgestel word. Dit moet lei tot 'n keerpunt in die staatkun-dige beskouing van die Afri-kaner.

Ons het geen voorneme om die fris en jeugdige kragte van die Ossewabrandwag in die wil

-dernis van politieke partye in te lei nie. Die strewe van die Beweging moet steeds wees om die bestuur van ons landsake weg te neem uit die hande van die professionele politikus en dit te oorhandig aan die wer

-kers in hul verskillende bedry-we. Slegs so 'n stelsel van re-gering kan Suid-Afrika van die twis in ons politieke !ewe bevry en die aandag van almal wat

dit met hierdie land opreg be-doe!, toespits op die vooruit

-gang van ons land en volk. Indien die ideaal van die O.B. nie seevier nie, wag daar op Suid-Afrika 'n droewige dag

van ontnugtering. Een

party-diktatuur sal die ander opvolg, en wat die een in tien jaar pro-beer opbou, sal die ander in die

volgende tien jaar probeer

ver-nietig. Geen konsekwente

be-leid in verband met enige van ons ernstige landsvraagstukke deurgevoer word nie, want wat die een party as lewensbelang-rik beskou, word deur die op-volgende party as van minder belang beskou. Die werl,er sal die slaaf van die kapitalistiese baas bly, en uiteindelik die prooi word van 'n kommunistiese dili-tatuur. Maar lank voordat hier-die bloedige revolusie ons oor-val, sal die blanke Christendom

van Suid-Afrika ondermyn wees

deur geleidelike gelykstelling tussen blank en nie-blank waar-voor ge-agiteer word, nie aileen in ons land nie, maar ook buite ons grense.

Dit is die sombere toekoms wat Suid-Afrika in die gesig staar indien ons nie toestande

1

skep y.rat dit moontlik sal maak vir elke Christen-mens wat die land lief het om in vrede saam te werk en gesamentlik ons blanke erfenis te beskerm nie.

Die Ossewabrandwag het

reeds daarin geslaag om tien

-duisende werkers saam te bind onder die leuse van ,een vir almal, alma! vir elkeen". Dit is die waarborg dat die stryd om 'n beter bestaan vir elke werker suksesvol sal eindig.

Die Ossewabrandwag het

reeds binne sy geledere op ge

-Iyke voet saamgebring mense wat in die verlede ernstig ver

-skil het op politieke gebied. Dit is bewys dat die O.B. die groot eenheidsfaktor in ons. nasionale lewe is.

Vir die saak van die Ossewa-brandwag kan altyd en meer geoffer word. Laat ons die hand aan die ploeg slaan.

DIE O.B., WOENSDAG, 16 OKTOBER 1946.

GENERAALSKAP VAN

HEIDELBERG IN £418

Die daadkrag van die

Osse-wabrandwag in die Heidelberg-se (K.P.) generaalskap het op-nuut luid gespreek met die vie-ring van die geboortedag van die Ossewabrandwag toe hier-die generaalskap hier-die pragtige bedrag van meer as £418 byeen

gebring het. Hierdie opbrengs

is van besondere betekenis om-dat hierdie generaalskap (A4) weens sy uitgestrektheid nou in twee verdeel is en nog daarin geslaag het om so te presteer. Daar het 'n pragtige gees van samewerking onder die

Brand-wagte geheers. Die

hoofkom-mandantskap Caledon het £200 opgelewer, terwyl Barrydale en Swellendam £115 en £61 onder

-skeidelik ingesamel het.

Klei-ner eenhede het meer as £30 ge-in.

OPKOMST

KOMMANDO

Opkomst-manne- en

vroue-kommando's het op 28 Sept. aan huis van sers. F. J. Ferrei-ra O.B.-dag gevier. Die funk

-sic wat om tienuur begin het, is geopen met gebed en

wel-komswoord deur komdt A. I.

Strydom. Benewens verskeie

voordragte en sangnommers

het komdt. Terblanche van

Tzitzikamma 'n besielende toe-spraak gelewer. Die dag is ver-der deurgebring met sport,

juk-skei en volkspele. 'n Bedrag

van £7 is ingesamel.

Oudtshoorn Beweeg

Vir diegene wat beweer dat die Ossewabrandwag in Oudts-hoorn dood is wag 'n ontnugte-ring wanneer die aktiwiteite van die Beweging vir die afge

-lope paar maande in oenskou

geneem word. Baie treffend

was dit om te sien die gees van hartlike samewerking wat daar

weer geheers het met die insa- ' meling van fondse vir 8 Augus-tus. Die verskillende funksies

is afgesluit met 'n

gesament-like hyeenkoms van die mans-kommando, onder komdt. Dirk Lamprecht, en die

vrouekom-mando onder komdte. P. M.

Nel, op die plaas van mnr.

Louis de Jager, Buffelsdrift.

Hoofgenl. Jurgens Schoeman en hoofkomdt. L. de Jager was di.e

eregaste. Die vindingrykheid

van die Boervrou om vir die innerlike mens te sorg, veral in hierdie tyd van skaarste, was

werklik verbasend. Die

op-brengs was dan ook £40 meer as verlede jaar.

Hoof-komdt. S. J. Kamffer van Hoofkantoor, Kaapstad, is

tans besig met reorganisasie

-werk in die Oudtshoornse afde

-ling wat nie minder as twaalf

kommando's bevat nie. Die

ledetal van hierdie kommando's beloop etlike honderde, indien nie duisende nie. Dan is daar nog baie meer wat in simpatie met die Beweging is, maar weens noodregulasies of veny-nige base nie mag aansluit by die Volksbeweging nie. En dis vir hierdie wonderlike vryheid van die enkeling wat ons glo een van die dae weer sal gevra

word om te stem. Die O.B.'s

plaaslik voel dat ons geagte

K.G. om samewerking te

ver-kry nou so ver as wat dit moontlik is gegaan het en dat die tyd nou aangebreek het om halt te roep.

NUWE LEDE

Sonder vrees van teenspraak

l<an gelwnstateer word dat

ge-durende die afgelope drie jaar

geen enlwle Brandwag uit die plaaslil'e kommando's bedank

het omdat fout gevind is met die Ieiding of strewe van die Beweging nie. Inteendeel het tientalle uit vrye keuse aange-sluit.

Vir die oningewyde mag dit van belang wees om te weet hoe by die reorganisasie te werk

gegaan word. Die hele

kom-mando word ontbind en

Brand-wagte wys hul eie

komman-dant(e) aan. Nog nooit is

moeite ondervind om uit eie ge-ledere bekwame en gewillige mans en vrouens te vind om baie verantwoordelike hetrek-kings te beklee nie.

Met die jongste reorganisasie is komdt. Dirk Lamprecht be-vorder tot hoofkommandant. As kommandant van die Oudts-hoornse mannekommando's is mnr. Louis de Jager en mev. P. M. Nel herkies.

Die O.B. is die Adver·

tensieblad van die

toe-koms. Gebruik sy

ge-klassifiseerde kolomme.

~---~---~---~

I

Pas uit

die

I

'n Groot historiese rom an oor die Stryd van

die Georganiseerde

Afrt'kanerdom

geduren-de

die

OorlogsJ·are

1939-1945.

Die

Aandeel van

elke

Lid

van hierdie

Beze·eghzg zeord

daadwe1'khk uitgebeeld in

d

e

u r

S.

J. DE

JONGH

Verhale van

Heldemoed,

TV

aagdade,

Verraad, Ontberi11gs,

Luistervinke, A

angeze·ery, 011tsnappings

11it die

F

01't en die

Interneringskamp,

Voortvlugting,

Liefde

en

Kameraadskap.

Die Verhaal van

Die

grootse, opojjerende, selfverloiinende

dade

van

die Boerevrou en -M oeder in

hierdie onvergeetlike jare.

Die Verhaal

van

Die

verset van

die Boerevolk teen

Impe-1)i.e

DORtnCDRAAD·

·

fl:

RHKS

Nr. I

rialistiese oorheersing, agtervolging

en

onderdntk!?i11g.

DIE VERHAAL

VAN'N VOLK

WAT

-WEIER OM VERKNEG TE WORD

Prys

12

/

-.

Posvry

12

/

6.

Bestel

omniddellik! Dit is die ee?'SteNr.

in

die opspraakwe!?kende Doringdraadreeks.

Teken nou

in

op die hele reeks.

BESTELVORM

Aan: Publicitc, Posbus

4892,

J

ohanncsburg.

Stuur ash.

ekscmplare ,Sondcr Gcwere", teen 12

,

6

posvry,

waarvoor ck £

insluit.

Naam

... .

Adres ...

.

I

I

:

f

:

:

:

l

l

!

l

I

I

I

I

I

f

I

Handtekening

1

.

~~---~~~:.2-~~~.o-:~4-6~··-~~--­

...

he1

gn

Hi ex Julie wat 04 gesldll 'n hof le, is 4 ondert· ve1·bre' republi nadat om die on den• Die ropese was o straf politic] rende ' oorlog hede, Haags• bruik: die v agress: ner st1 die grc strek < sy boel (uitgel 1915-Frar Grie: pe b haw< land 1916 -deur troeJ Ia g se b 1916-Britl laml eerd Grie GRI IS. bloli land van sie 1917-teen gedt was gro< lane hoo: 1917 -Fra Gri( ont1 Gri< van erk rinl is. kel: die sy 1918 -tee: tro wa: 1918 -tee tro wa 1919-Iar. ste Sl~ all ry• Kc la1 1919 tet en n1: so· ch M tr in st 191£ te e1 m

(3)

DIE O.B., IVOENSDAG, 1G OKTOBER 1016. BL.A.DSY DRJJ1!

fou

t~IESSI lE~

DAD

IE

SO ND

IE~

VIERIT

J

~OOR

OF

DOODS1f~AIF

0

Tot

J

.

die

Ne

u

;

r

e

nl,ergse

lwf

nitspraak

ge

g

ee

lw

t

oor

die Du.i

t

s

e

l

e

i

e

r

s

h

e

t

.

.

di

e

lwofre

g

te

r

,

die Brit

Lawr

e

nce

, u

.a.

<.lie

Haag

se Kmwe

n

s

i

e

as

grond

s

la

g

geneem

vi

r

die

w

e

t

moti

g

h

e

id

wn

di

e

hof

s

e

wti

e

k

e

be

v

inding.

Hierdie oo.rccnkoms, wat in

Julie 1899 plnnsgcvind hct, en wat oorJoG wou ui.tskal•cl dcur gcskillc tus:,c1• moonilhcdc ann

'n hof v:tn :!rhitrasie vooJ· to

lc, is ogler 'n pna-. maando r::l cmdertclwning dour Britianjc

vor·brcek too Joy teen dio Hoer·c

-ropublielrc agr:cssie geplceg Jrct nadat hy 1dtt!ruldik gewcier .he(, om die gc!>ldJ a:·w <nbifTasic to on<lcrn-erp.

Di~ Duitse besclting van Eu -ropese Jande tydcns die oorlog was o.a. grond vir die dood

-straf van Duitsc militere en polilicke lciers. :-, raar gedu

-rende en na die Eerstc \Vercl<1

-oorlog het die groot moond -hedc, Engeland inkluis, die Haagse Kouvensic JanJ(aJ in on

-bruik laat verva.l, soos )Jlyk uit <lie volgcnde Jcatalog<rs Yan agrcssie en inmenging in klci

-ner staatjies van die !cant \·an die groot moondhcdc, soos ver -strcl< dour D. N. PriLL, K.C., in sy boel< ,1\rust the \~'ar Spread"

(uitgcgcc in 1910):

1915- .Agressic deur Brittanje, l<'rankryk en Rusland teen Grickcland. Geallieerdc troe -pc beset Salonika, 'n Griekse hawc, protcste van Griek e-land ten spyt.

1916- Inlervcnsie in J\rcksiko dour die V.S.A. Arncrikaanse troepc in aksie teen genl. Vil

-la gcclurende die ::lfeksikaan

-sc burger-oorlog.

l!llG- Vcnlcro agress!c dcnr

Bl"ittanjc, F:-ankr;yl;: en nus

-land teen Gricl•cland. Ge:llli

-cenle t rocpc beset Cor·fu 011

Griel;:se cilandc HOEWEL GRI.EI{EIJA~D ~""E-UTBA.AL

IS. D!o GPallieerdc vloot blokkeer <lie Gricl.:so v:~st c

-lancl ten cin<lo 'n veran1loring

vau rcgcring en dcmobilisn

-sie af

tc

<lwing.

.1.917-Agrcssic dour Brittanjc. teen Pcr~W. Hoewel Per&iG gcdurendo die oorlog neut ranl

was, bet Britse trocpe die

grootst() gP<lecltc van die hllHl besot, inslultcndo die

ltoofstad Teheran.

1917 -Agressie <leur Engeland, Frankryk en Rusland teen Griekeland. Die Gcallieerdes onttrek hul crl<enning aan die Grickse regering in Athene van koning Konstantyn. Hulle crl(cn 'n rcvolusionere rcge -ring wat in SaloniJ(a opgestcl

is. Hulle troepe stap in Gric -keland aan wal en hul!e dwing die Griekse koning om van sy troon af tc slap.

1918- Agressie dour Engeland teen Sowjet-Rusland. Britse tJ·oepc stap by Mumansl\ aan

wal.

1918- Agressie deur Fra.'1kryk teen Sov:jet-Rus!and. Franse trocpe stap )Jy ?.rurmansk aan

wal.

1910- Intervcnsie deur Eng e-lancl en F-ranluyl;: (onder

-stcun dour Rocmenic en Suid -Siawic) in Hongaryc. Ge -allieerde troepe gaan Honga

-l"YC binne en help om die

Kommuniste-regcring van die

land tc verdryf.

1919- Gcallicerde intcl·vcnsie teen die Sowjet-Unic. Britse en Franse leer- en marine

-magtc ondersteun die anti -sowjet militei·e blok \·an Ko

l-chak, Dcnikin, Yudenich en ::.ranncrhcim. Britsc magte tree op teen die Sowjet-Unie in die Kaukasus en Turke -stan. 1919- Geallicerde intervensie teen Sow jet-Rus1and. Britse en Franse !eer- en marine-magte in die Oossee en die

.Swartsee ondersteun Dcnil<in en Yudcnich, en ondcrstc ll-ning word gcgee aan Pole om die Sowjct-unic aan te val.

1920- Gealliccr<le inlervcnsic teen die Sowjct.-unie Britse en Fransc maleL;aal en mari-ne-magtc word gebruik om Pole te help in oorlog teen Sowjet-Rusland en ook om stcun tc vcdccn aan genl. \~hangel wat in die Krim vcg.

J 923- FTanso troq)C oldzupcer

die Huhr-gcbicd van Dui.ts

-lnml. Pogings word aangc -wend om 'n afsJ;:cidingsiJ.e wc-ging in die P.ynland tot stand tc bring. 1 n5- Illtcrvcnsie dour Britta :r-jo en dlc V.S.A. ln Sji.r1a., Hritsc en V . . t\. marilrc -magto land by Hankow. 1926 -V.S .• -' •. inlcrvcnsic in N i-earaqua. Die V.S.A. onder

-sleun

'n

slaatsgrcep dour die konserwatiowc party teen die liberate president van Nica -raqua, wat van voox·ncmc was om veL·sl<illcnclc finansielc en landshervormingS\\·cttc Lc laat deurvoc1·. Die hcrvor -mings sou volgeus die mcning van die V.S.A. sl<adclil< woes vir buitclandsc bclange in Ni-caragua.

1927-Verdere intervensie deut die V.S.A. in Niearaqua, in -sluitende die bcstoking mel masjiengewcrc van sowat 500 lroepe van die regcring. On -geveer 300 is platgesldet. 1927-Britsc intorvcnsie in Sji

-na. Gedurcnde die Sjinese butgeroorlog word 20,000 Britse soldato na Shangai gc -sluur en Nanking word gc

-bombardeeL

1928- Verclerc inlcrvcnsie in Ni.caraqua dour clio V.S.A.

E(~U®rEm

~

IE

~bfJIS,

2IIW

Jr

!EIEW

i~®IffiJ:E~~NIE

W

fi~Jr!Bn~

in

IK\&t&E)Y)~Lte3J@J

Vir· hyna 'n ddcl<war:t-ccu het raul :Kruger gebou ann die wording van ilie -~rikancrnasie en hot l1y die stryd cntluit. gc

-Yoer. ln moilcrne taal sou l'aul Kruger c~f.or 'n oorlog~misclacli­ ger gcwces het, J1ct pr·of. !lr. J. 1-\. \Viid van Stcllcrrbosch by gclcc.:nthcid van Hcldcd<1~vioring deur die SldcrciJand~<O O:;sc

wa-bntnllll'ag op 5 Oktobot· in clio Hofmeyrsanl, I\aapsta<l, vcrlda:u.

Paul Kn1gcr het stap vir slap voorui.t gcpcur in die voll<sont

-wikli:eling. Vanaf sy elfde jaar het hy 'n opdraendc stryd gc

-\·oer. Eers was hy YCidlwrnct, daarna .komdt.-generaal en l a-ter president. ,Sy strewe was om die vo!l;. le konsolideer. Hy het volksverdcel<lheid gevrecs. Dit was hy wat Yersocning moontlik gcmaak het toe daar h-urgcroorlog tussen die Vry

-staat en Transvaal gcdrcig het", het spr. vcrklaar.

Pres. Kruger moes die hoof

bied teen die grootste Britsc diplomaat en imperialis \·an daardie tyd, Cecil Rhodes. Hy was magtig omdat hy die geld -mag van :Kcw York en Londen agter hom geha.cl hot, dog raul J\ruger het die l.oopbaan Yan Hhodcs beeindi~. Nn die J amc-son-inval he! sy prestige hce l-tcmal gedanl. 'n Gcvaarliker vyand waa r-mee pres. Kruger te doen ge -had hct, was lord A lfrcd Milner. Hy was gevaarlil\er, nie net

vanwce die kapitnalln·ag wat hy agter hom gchad het nic, mao.r omdat hy die steun van die Br·itse regering geniet het. In dokumente wat in sy eie handskri( geskryf is, het ::1-Hlner vcrldaar dat die ruggraat van

die Bocrevo!k gebrccl;:, en Sui

d-Afrika rooi geverf moot word. Milner het, soo!' blyl;: uit do -Jmmcnte in sy eie handsluif, dit reeds vooruit bcplnn dat <lie

Blocmfonteinse konfcrcnsie in

1899 moe;; mislulc omdat die Britse regcring op ool"log

af-gcstunr hot. Hicr hot hy weer

sy mo!':cs tecngekom, want hy was nic opgcwassc teen dio

staalmanskap van 'n Paul Kru-ger nic.

KOXSF;xTRASIEK.."<MPE In Europa is staatsmannc so pas tot die dood veroorclccl om

-dat hullc mcnse in lwnsent

ra-siekampe gehou hct, hct spr. verklaar. Die Boere\·olk moes terdee kcnn:s maak met sul!\e

konsentr·asiekampe. Engcland

het geen rede gehad om l<on

-sentrasiekampe aan te hou nic

omdat die vrouens geen gevaar Yir hulle ingehou het nic. Hicr

moes 26,000 vroue en l<inders die lowe insldet in die lcampe.

Hicrdie mcnsc in Europa het vee! moor rede geha<l om kampe aan tc hou as ,die Engclsc in Suid-Afrika.

Die vonnisse in :"\ curcnbcrg is niks andcrs as 'n gcregtelike moord nic. Voordat die saal< begin .hct, moos daar ccrs wettc

opgcstcl wo1·cl om die beslcu

l-digdes tc Jean \'Crhoor. Die reg

-tors wat hicrdie leiers veroor

-dcel hot, sal lanka! \·ergeet wecs terwyl die name Yllll die vcroordeeldcs in die \"O!gcnde geslagtc sal voorlcef, het spr. bcsluit.

I(ONSER'l'

Na die tocspraak van ctr.

\Viid het die n.cmskoen-tonce

l-\"Creniging 'n drama, Afrika -nerharte van J\L 1\f. Jansen op -ge,·oer.

Sit~mme

iteen

Ne1U1r

e

n

be

rg

Die Ii!assis Gcrmiston ,·an die Gercf. .Kcl"lc wat verlcdo wcel;: aan die Uan(l vcrgadct hct, hct sy stem by wyse van 'n mosio Jaat hoor tccr1 <Uc Xe u-l"enbcr·gsc \\'l'aakhof. Die ],las -!'is l.Jcskou <lie scdNitce begi n-sols wat torr grontlslag !8 van

die sarnt>steUing van die hof a<> ,.uitors bedenhlil<" en w:,'S

op die ,!lroewjge gevolgc wat dit; in d.ic toekoms :sal he vir die Christendom en die \Vcsterse beslmwing." Die Klassis vocl

dat <lit die roeping van die .Kerk is om to p;cit vir· die ve r-sagting van die vomrisso on <lie voorlwming- van ven!crc b

loed-veq~i.cting·.

'n ACvaardiging Afrika ncr-vrouc het vcrlede Salerdag ·n kabe!gram aan die Britsc ko -ning gcstuur waarin hulle om

\·ersagting van diG :Keurenberg

-se vonnisso aandring. Die stap is gedoen nadat min. Hofmeyr

die vrouc se versoek om vertoe

te rig, gewcier het.

Stuur u POSBESTELLrNGS Yir

®

K

ANTO

OHBE

NODIGDHE

DE

© SK~.tYFUERlOEFTES

CH

na

SOLIUS VAN

N l f~K ERK

Groote E:crl;gebou, Parlcmcnistraat, KA1~,L' TAD - Foon 27017

1'

RLl Jf V SPOOR IV l!JG 80BllS'1'.1f,/JFJ VIH

Dit gee 'n kritiese nuusbcskouing van Suid Afrikaanse sowcl as intc.rnasionale nuus.

1\B

E

J

CLIK

E

SCC

'l

'YD IUUN

I

n

L

e

J\

c

ning

12

/

6 p

er ja

a

r

b

y

W

a

!>

C

El

S

kou,

Bu

s

2

8

S'L'J.iLL

E

N

BOSC.H

vm

'Y.£1JIUNG8 iEll.'l" ElfE-1\ffiOI;I-VERiKOl'D.G§

W~flTI

~ii~~~~~p~

'Iraotm§&t

RM~yal:&~iD

l~

o

SJEO!lJS!TY-GEJBOU - KA..o\PS~'Ili.D

'll'aWr..:wtor13: i3ellvfJ.Ie, 6¢~-:Mlrl en Wynbara.

ME

1UBElLS

PRYSE STYG VINN!G

KOOP

NOU

!

On.s hou alleenlUt goele

ltwalitelt Meubcla t.n voorraPd

'Verda

&

~

[cu

belha

n

deia

ar

s,

(EIENDOl'tll:!!l) 6JEPElltlli Groote Kerka-eboo - 5'.c.npptn;!l

TE I\.OOP A."u"'GElllED:

Goudmyn-Stoetery bied aan Op-rcggeteclde Irish Hunter en

Pereheron l\{erries en Jong

Perdjics uit ingcvoerdc ouers.

Ook F.ries- en Jerseylwcie, Ver-se en Bulletjies uit beste b

loed-lyne geteel. - A. S. Zeeman, Goudmyn, Robertson. TK5526

Vir

Voetmoeilikhede

raadpleeg

'n

deskundige

H

a

ndgemaakte Voetstut.j

ies

Vol

gcnn Afmetii:ign

:

'n

Spesialiteit

Phy§icali Foot

C

l1l~t1Ulre

Oranje~traat

82

KAAPSTAD

A

.

V

.

B

.

O

.

B

.

l .. yJ,bCSO'!'g"CrS, <;·r:lf~t•'CIInlHJiera, Ucg·ra {llit-1\'~r·~cJ(Crua r:s B!oomfonleirt - Pretoria 130 Tahlz"e ONS NUWE

B

aa

djiea

en

Ju

m

perpa

l

i

ke

van Linne wat nie Jcrcukcl

nie, Is baio dcftig.

Stley7]]

s

DIE :\IODE\Vll\rl>.EL

PAROW

KAAJP

§T A]))

0

18etallng gesklell onmlddeillk weekliks .. maandell.ks of

sooa verlang

0

iB·este beeraende pryse

0

MINNAAR

Elellil.ar: GllSTAV RE'riEJF

EN VAN SCHO

OJR

5?S>IEXCCfEIL§)il

@Jl<l

99

oln nnnm wnt u wftnrbor,:: vir sniwerheld t•n hwnlltelr is: bl~tt u ":ynr, Rrond c-wyne f'O l.lkcurc nan ,fnt met dle grootstc· sor~ en motile 'crmeu~ en vcroudc.r

is \ir u ~cnot. F.XOELSIOlt ('HODUJ..\TE IS Alloettllk die nEsn: ts s-ocd ~:e;~~g u'~s·~~-;.

-ll'liYSLYS \.._, SE: Spc8laal Soet . . . . . . ROOI co Wll Jerlp!l<O . · Hool eo Wit Malmsey . Hoo! ·en Wit .Muskadel Soot Port . . · · Port. Pontak, ~:orcestcr Hocl< en Speslale SJerrlc oouc SJerrie (Droo~;) .. Ou .Bru!o SJerrlc . . . . .. cocktail" . . . · · · verrnoutll (Droog eo soet) 2/6 11/ -1/9 8/6 l/9 8/6 1/8 8/ -1/8 8 /-l/7 7/6 l/6 7/ -2/3 -1/-

-2/0

-I)KO£ W"fXE: Boer~;on)e

(R

oo

t)

.

.

.

.

l/9 -Rlesl!og eo Dro~ W!t . . 1/6 -PRYSLYS 1'0;\l.(f:L\\"C\""E: Grttud Spumaote Grnode Spleodorc 6HASUI·~\\'\';r.i£: l!:urclcn .. .. . . A.l .. .. .. . .

H

o

er.oe

.

.

.

.

..

..

.

.

wrn: u ru:: Pcperment . . . . Kernlc. Vao der Hum, Ocmmer eo AnY• JE;:-<f;W(:IlS: Droo, Lcmoen en Suur -Jemoeo 10/ -7/6 8/6 8/ -7/6 7 /-6/6 7/6 VOOl~WAAJ\I}ES: H!crdlc deposito's word.

Voeg by 20/· per vaatJic co 5/- per k!ssle .~.et b~ttel~. spoorvra~ be:aald.

onm!<JdclliJ< vergood op ootvaogs vno .e0

t

o

oue.s,. .,

EXCELSIOR

WY_

r

l\LL\KER

Y

(Edms.) Bpi<.

(4)

BLADS~ VIER DIE O.B., \VOBNSDAC:, 16 OK'l'OBER 1916.

DIE O.B., \\'OF::>ISOAG, 16 OKTOBER l!J t6.

Genl. Jan Smms heL aan die einde Ya:1 \·erlede maand vir die tweede kee:- binne 'n \\'CCI' in die bresse getree \'ir Britse imperia

-lisme. Hy het die Britse Stalebond as model \'ir die wcreld \'Oor gehou en die Britsc ''lag geroem as die simbool Yan beuyding.

'n \Veelc oi wat later het die aartsimperialis Churchill gepraat oor JJritse imperialisme en die Statebond. Dit. was 'n belang-,,..;1

>-l<cncle tOt'!-pl·aak. vc•ral ormlat <lit (cgelylrcrty<l genl. Smut::; M'

.mhkiding ,..cmd as ~.r <!waling a:u1 die lcwl< g-cstcl hct. Churchill het gcweeldaag- oor die \'erbrokkeling wat. daar tans ingctrce hel

in die Britse Ryl< of Stalebond. Hy het die huidige Britsc J)ewin<l aangeval omdal hy dan die Ryk in Indic dcur die vinget·s !nuL

glip:

.,ln die• og-gen<l van ons oorwinning . . . laat. ons '11

maglige 011 wondcrlike ryk vao.r wat ons in die loop van 200 jaar meL rnoeitc en opof£ering opgchou het."

Hy \'etwyt die reA"cring dnt sy oplrede Indie geen andcr I<Clll:iC l::Jat as om ,van die Britse l<roon, wat hulle vir so lanl<. bcskcrm het" a( tc .sk~'i nic.

En wnt i Churchill se oplossing om Ind!e ,·ir Engelan<l to

behou ? lT y no em <lit self:

.,On'> wou ann lndie \'OilP dominiale status gee met in'-luiting

\'an die r·c~. MH•s hrligga:tm in die- Sta(uut \'an \Yestrnin:-tcr, om

die Brit., .. ~-:c•rnerwbes ntn nasies te ,·cr!aat.'' S .. .\ . . \~ \'OOFmF.ELD

:'-fntu· wat huil Churchill <Inn oor die \\·aarsk .... nlil<hcid dat

Jndic c!all< nou van die kroon gaan afskei, terwyl hy homself

beret<! verlclnar om Indiii die reg van afskeiding Lc gee? Dit

l<linl< log tccnstrydig? J<;n log nic! Chm·chiU hu il <Jnnlu

t

In die

\\'Pt•ns lcmqw op: r·l'clc \':'LJI clio lmnt van clie Ul'itsc regcring nie

!liP p:-1t! J,;aan \'olg w:lt. Suit!-/\ fl'ilm cct antler dominiums ge,·olg" hc·t u!~·.

In 1031 het Stanley Baldwin, toe hy in die Blil':lc parlemcnt

gepleit het vir ·n nycr grondwel ,·jr IndH!, na Suid-A frika \'etwys en gesc:

.,Dis my eerli!cc oortuiging dat u by magte is om die helc Indic vii· altyd vir die Britse Ryk te red. E!< \·erklaat· met nadruk dal C'l< vns oorluig is dat, as u Jndie nie hierdic geleentlleid A'CC nie, u Indic binnc twec gcslngtc sal ,·crloor.

Di..: toelicnning 'nn !-.elfbestuur aan Snid-Af•·ilia wat inllc•·t.rcl "" ,:::-<·waagd gc·lyl> ht'L het gctoon dat dit die bt'stc ding \'ir·

die Br:t ... p R.rl' \\a ... wnt kon gcbeur het."

En so 'n goek ding was se!fbestuu:- en dominiale status aaa

Suid-Afrilia vit· die Britse Ryk dat Churchill in sy toespraak van \·erledc week na A'<'lll. Smuts !<On vcrwys as die enigste man wat tans ,·ir die Dritse H.yl< in die hressc tree:

.

.,Dit is ,·erbii.S<'nd," hct hy gese, ,d:'lt dit aan veldm. Smut~.

die groat Suicl-.\ frilianer, en ons voormalige dapper vynnd van die nocrc--oorlog. oorgelaat is om s~· stem te verhef lcr

\'Crdcdiging- van Britse grootmocdigheid, verdraagsaamheid en goeic lrou."

En hiL·rrnrC' hct Churchill ann sy lcollegas 'n praliLic·!>C illu -si ra!'ie ~~'~Pc· ,·an hoo die ding g!'cloen moe! word in be lang- van

diP Brihl' ~~~·k. Die resep vir Britse impcrialisme in die twinUgstc eeu is in l!JO:>. l<Ort na die ,·erowcr·ing va:1 die BoererepublicJ;e. <leur hul \'C!'O\\'Craar·. Joseph Chamberlain. in die ,·oJgende bewoo r·-ding £'l'gcc: .. Siuit nmnootskap met die g:-?eie::de kolonies sonder wic se slel'i<c 1·egter·hande en lojnlc harte die Ryk nie J;an behou word nic." l\It't antler \\'oor·cle, laat die liolonies glo hull<' ;., ,·ry. ma:tr (•nt •111 lmllc in clic lll'itse stclscl en voed hulle op in die gedagt1· 'an ,..amewerldng. ch~n behou jy jou Ryk."

.. Kyk na \'Cidmaarskalk Smuts," kon Churchill by,·oeg. ,.In

191:) het hy sclfs aam·anldil{ gcweier om die \Tedes,·erdrng met Duit:;lnnd le onderteken omdat hy daarin die saad ,·nn 'n nuwc oorlog g<'sicn hct. En tog, toe ons in 1939 aan Duitsland die

oor-log \'er!daar jui..., o:r.cl:lt die oorlog-::;aad van J 919 ryp g<·wonl lwt.

het vcl<lmnan;l<alk Smuts, ons dappcre vyand ,·an \'OOrheen, met sy lojnl<' hn.rt Suid-Afrika wecreens aan ons sy in die o01·log ;;e

-sleep."

F.u. l;an die \'Oil< \'l\lt Suid-Afrilca na 10 Oldobcr clnaraan I OC'Vo<·g-, !-o .~C'!'laag!l was hi<•rdic r·csep van Brit so impel'ialismc in

::;uid-.\frilia dat Paul 1\r·ug-l'l' wat in 1900 deur· Bl'itsc militetc

rna;.:-tc• \'C'rjaag- is, nit hyna 'n hal we ecu ,·an SC'!fbc:-1 u1u· <1<'111' die

!'iuid-Afrilm:wse rt'g<•rin)::' nog steeds in balling>-l;ap gehou word.

;-;y n.:tg-.. clagtenis is nog .,IC'C'ds so 'n aanstoot \'ir Britse ,.groo t-mrwdig·Jwicl C'll Yt:'rdt·aag~uamhcid'' dat die Iojale harte wat ,·ir Hl'ittaujc-iu Suici-Afrilm )::'<'si<C'JI is, horn nog steeds in S\\i!serland pr·oue<·t· hnu !-.Cifs al he! die munisipalc kongresse ,·an Trans,·:u'll f'n \'ry!i!n:lt al C'<'nJHlrig op crlteuning vnn sy ,·ea'jaarda; aange-dring. Prt ~lfs al hct dir !'tad Johannesburg dit al amptelil< erlicn.

Dle ,·eroweringswerk wat Britse troepe in 1900 begin het,

~al deur die lojale harte \'an Suid-Afrikar.ers in 1946 nog \'OOrl -gesit word - net. soos lojale harte in L"ldie die werk \·an 200 jaar se ,·erowet·ing ,·ir· di<' tocl;oms nog moes ,·oortgesit het.

G!E~~

lE~lE

~re~~mHEiA~~~

w~rnn

r~~

~ ~\~

@@I

~i~~

,E

h

hN

b

esoe

l

.

· ajg

e

l

e

b.r lmnin

gs

hui:w

;

,

Oo.<:.tenryk

,

U

o

llmzd

,

l?uslond

('11 l~'rcmkryk,

ma

ar

nuuit ;ras

eh

s

o

g('fn>j

d

ew

·

p

e

r

soon

lik-l

wi

d

,

f

ors/t

(•

i

d

f>ll

gesag

i

n

UOf

'

'(•mi11g

ni

e

as

dil~

do

;!

t

o

e

e

l,

·

pr

t>s

.

Kr

u

ge

r

<JIIfntof•t

hN.

"

Tcruggelrclc in sy J(lein ka

-mcrwoning sondcr cnigc kon

-lak met sy ecnydsc vriendc sit cen van die lnnslc sl<akels uit

die dac van die Zuid-Afrikaan

-sc Repuh!iuk en persoonli1~:e

vricnd \'t.lll wylc prc!i. Paul Kru-ger, jonl<ltcot· l•'rederick A. A.

van der 1 fou\ en, ccrtydsc gc

-santsl<apseluot '\rls van die Z.A.R. in I;nrs.;el en by tyc

pri-,·aatsekr~oht is van die Staats-presiden t. G~.:buhkund oor 'n

stapcl papiere, grys en reeds

c!.lcp in sy 7Sste lewensjaar,

maar no~ fier in sy houding,

,Jonlih. ,·an der llocn•n

wat spreck ·;an sy a<lellikc af

-koms, het 'n \'crtccnwoordiger \'an Die O.B. hc:.n in sy liamer

in Bellville aang-dl'(:f.

Frederick \'ttn <l~.:r Hoc\·en, wat spruil uit :v!dcllil<c Hol

-Jandsc en P..ussiese fnmilic. hct dcur bcmicldcling ntn jonkhc:er Beclartz \'an BloC'ldan<l, clcs -t.yds Unic-gesnnt in Nedcriand, in 1895 na uic Truns\·nal gekom waar hy 'n llctrcklcing- in die

Dcpartcmcnt van Buitelandse Sake aanvaar hot.

,El' kan die <la~ en datum

11ie meer pl'l.'~ics onthou nie, maar el< onlhou besondcr goe<l dat <lit half-vyf die agtermid

-dag was toe l'l< pres. Kruger \'ir di<' rerstc Ju·cr ontmoet het. Dr. Van Bous<'hotcn wat vcr-bonde was aan die staatsdiens,

hct in die afwes;gheid \·an dr. Leyds, my nl'l :111 n':: aankoms in Pretori'l na die President ge -ncem. J>it' c•t•rstC' ont mocUng-m<'t cliC' J'J·I'...,iclNll he( die •l

k·p-StC' in<ll'lll< np my gem~ak Dit sal altycl \'1\rs in my gC'lwuc bl;\·. lu F.nl'<opa was rk !n staal om \'('I'"IH•i<' lconinldikc vor;,f(•

11' hl'.,oc·k Elc ht:'t bescck afgc

·-1{> by cllC' l;<'io:;rr· ,·an Oostenryl<, in Ilnllnncl, Hn,.Iand en Franl

;-r~·Jc hc•t r•l< honin~shuisr br>.oeli.

I'll nnn!t \IllS ek so gelrcf clcur

pC'rsoor\llkht'i<l, forsheid en {';<'

-~:q.riuho<'s(•nting as c!.ic clag- hy

pre~itlrnl l'anl l\ncgl'r ll.il'," hct

.fnnl<hN·r· Van tier HO<'W•n nH·t vum· iu !'-Y ue in 'n onc!crhoud

\'C'rldnnJ·.

DEl'RYORSl:);J)

,Die President het die eerste l<ecr loe ek aan lwm \'Corgcstel is. nel my ha.nd <:"<.:neem en ,·e r-dcr geen woord met my gepraat

nie. Hy en dr. Va•1 Eouschotcn hel in hoog Hollands A'e~it en gesels. Die President hot net a f en toe my cleun·orsend a an

-gckyl< wat my laal krimp hct omdat el< gevoel het dnt 11y dcur my J(yk. Hy hct 11io ccnl:i aan my gcvra hoe dit g-n~m of hoc my rcis was nic. J<lk hct. aan sy rcgterkant gesil en dr.

Van l3ouschoten aan sy

linker-hand. ::\'adat ons ongev"er 'n ]{warlict· gesit het, hct mcv. Kruger koffie ingcbring. To<'

ek nie uic die tabakpot \'an die president ,,·ou stop omdat ck

nie rook nie, 11et hy my tH\ng-e-kyk asof dit onmoontlik was

dat mens nie l<an roo!{ nie. .''Ia

sowat ·n driekwanier was die besoek afgeloop. B~· die af-sl<eid het cie President. my

hand geneem en gcs\:: ,Jon:::-·

man, loop 'n reguit pad, dien

die !1epubliek en woes g-t•trou

t.cenoor die staat.' Sy hlik hct

my deurdring."

l\rct verloop \'an Lyd hct Vnn der Hoeven mcc1· vcrtroud ge-raak met die gcwoontes van die President en hct. sy werk

hom di!<wels met die President

in aannlldng gebring-. Die Pre -sident hct allycl 'n grnppie by sullic gclccntheck gcmaak. Hy

het later ccn vnn clle vcrtrouc·

tinge geword.

Die President was

om·cr-biddelik en ~'trcng maar nooit onregverdig nic. Jonl;heer

Va:1 der Hoe\·en kan hom nie herinne!· dnt. die President hom cenmaal l"n onregte gc-skrobbecr hct n!e.

XA nnr

ss

EL

Gedurcnde J8!J8 is jonkheer

Van der Hoc,·en benoem tot gesantsl<apscl;rclaris van die Repuhliek in I3russel. Hy hct. dit met graagte aanvaar. Hy meen dal die President hom bc-noem hct omdat hy 'n goeic kennis ,·an \·erskcie Europesc talc waaronder Russiel", Fran~. Duits. Engels en Hollands

r;:c-had J1ct.

Nadn.t JH'C'S. f\l'tlget· in Eur

o-pa, !utng-Plwm het, hct. jonldtN·r·

Van d<•r 1-Jueven by ty<' as eli<' p1·iv:latsc:-lo·c·taris ,·an <lit• Pr·f·

-;.idrnt "Jli:'~'tree. Ook het !ty die Pre:<ident op \·crskeie funksic:; \'Crteenwoordig. Hy het die

reis met die Presid('nt dcur

?-:ed~rland en Franl<ryk mel'gc-maal;: en is ,·ooruitg<!stuur na Duitslnnd om rcelings te trcf \'it· die \'Crblyf \·an die Presi· dent in Berlyn.

.. Ek kan nooit \'ei'£'"Cl wnl-ter eer· die Euronese \'oll<erc

d:e ou President te beurt laat val het nie. By cll;e stasic

van-af ons \·ert!·ek uit Holland het gr:oot skar:es saamgcdrom om die President te sicn. Ilv is elke l;ect· spontnan dcur · die

massas toegejuig. Self:; op die

ltlein stasietjies het die mense s(Lamgedrom om eer· nan tlie President te betoon.

.,By die plekl<c wanr die Pre-sident tuisgcgaan hel, hct die mcnse gcdurig sanmgedrom en

W AHE

K

UI\SWE

HKE

hct \·ersoek om die President le sien. Die J>J·(':,idcnt het ~van gcru vct·toon C'J• grootdoenery

gchou n!c cu c!it ltd soms bale

rnooipraat g-ck<JS on1 hom sover to lo·y om op 'n halkon o.( stoep

tl' vcr;;;l,yn. \Vannccr die mag -tige figtn1r dan stalig op die stoep of balkan vcrsl;yn, het die skarc hom lu!d en spontaan toegejuig-. Die Pr.:sident het <inn sy pluishocd van sy hoof gcncem waarop d:c toejuiging opnuut losgebars het. Dit heL die President. diep geraak dat die \TCCnHic vo!J<e hom as 'n \·erteenwoort11ger \'an 'n klein \'Oikie sovcel eerhet.oon bcwys,'' het. jonldlCer Van der Hoe\'en

\'ertcl.

,Fil' hct. die Pl·esident die laaste lcccr in !ewe gesien in Holland in die stadjie Hil\'er -sum. Dit was net met die dood vnn sy CA"gcnole, tant Gezinn. Dit wns 'n gcwcldige skok vir hom by a! sy moci!ikhcde. Toe die tclrg-r-am aan hom ool

·han-<lig- is en hy die inhoud gclccs het., het. hy sy gesig met sy hnncle bcdek en vooroor op sy !<nice A"eleun. Xa enkele oom

-hlild<c het. hy versoek clat al

-ma! hom moes ,·cr!aat orndat hy aileen wou wees met S\' Bv

-hcl. - ·

.. EI( is daarvandann terug na

Bru~sel en later na Rusbnd en

het die President nooit weer in

1.:\\'C gesien nie."

l~ CEBREK

.Jonkheer Van der B'oe\·en wat a! sy eribesittings

met

die Russiese rC\'Oiu!<ie ,·erloor hct, hct scdcrtdien in baic lande g-cswcrC en hct eindclilc hcsluit om terug te l<eer na die land van die President wat hy gedien het. Hy het gccn Unieburger

-si<Rp nic, maar hel onlangs 'n br·ief \'an die owerhcid onlyang

\\'aaJ·in vcrklaar word dat hy .,'n Britse ondcrdaan dcur ,·e r-owcring" is. Sy versock om finansiele stcun ·,·an die rege

-ring hel op dowc ore geval as

-ook die vc!.·sock om 'n onde r-houd met gc-nl. Smuts, met wie hy in Pretoria bcvriend was.

\"

rEEXS

OPHL'IIXG

B

EBOET

Vyf-cn-\·c.:-rtig persone. onder ,,;e etlil<e anmsdraers \·an die

Kommunisties~ Party. is voor -\'erledc \\'Cck op aanldag dat hulle medcplig'tig was met die

naturrlle-m~·n~tal;ing op 12

Au-gustus in Jol1annesburg geYon

-nis. Ell' ,·an die 34 beskuldig

-des is gcvonnis tot £15 boete of drie maande tronkstraf. \'an die \'Onnis is flO of twee maan-dc vir een jaar opg-eskort. Elf

l~cskuldigcles is elk gevonnis tot .£50 hoctc of vier maande tron k-stral' waal'VI\n die helfte opge

-skorl is.

PP

AGT,.GE

KER§I<EE§KAA

.. RTJIE§

r

l.

VPr!'ldH~ndc

Ontwf'rpe

JU('t

O

.

B.-\Vapt'n

0

PRYS

KOI\T..\7\

T:

4

'

6

pE'

do~yn.

nwt

kGP\CI'tP.

0

Be

s

t

e)

dadcl

i

k hv:

BOEREJEl'G-HOOFK";

_

\

R

TIER

1\

lf'y

c

r

geho

u

9,

Po

t

<'

h

e

f

st

r

oom

.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Therefore, hybrid matrices based on synthetic gels for tuning physico-mechanical properties and digested tissue gels for controlling cell function are very promising as

Furthermore, two systems are called bisimilar if there exists a bisimulation relation relating all consistent states of both systems. This is formalized in the following definition

Table 3 continued Drug name and function ATC code Mechanism and site of action Number of citations for: Sources per level of evidence (n ) Total publications (n ) References

Abstract: Sensory packaging design congruent with product and brand characteristics may be used as an innovative tool to communicate product and brand values to

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

Eer deur persone van die teenoorgestelde geslag aan my bewys.. Besondere belangstelling van iemand van die teenoorgestelde ges1ag in

Examples like these clearly present a problem for the idea that order marks semantic roles: it looks äs if the order of NPs does not affect the Interpretation of agent and patient..

Construeer een driehoek, als gegeven zijn: een zijde en de twee zwaartelijnen op de beide