HOOFSTUK V
LITERERE KOMMUNIKASIE IN MONDELINGE KINDERLETTERKUNDE
In hierdie hoofstuk wor·d daar· aandag gegee aan die votgende dr·ie hoofaspekte om mondelinge ki nder-letterkunde in per·spektief te plaas.
Die plek en status van mondelinge letterkunde en liter·atuur·studie in Afrikatale met spesifieke ver·wysing na Noor·d-Sotho .
Die plek en status van mondelinge kind e rletter·kunde met spesifieke verwysing na Noord-Sotho .
Die literer·e kommunikasieproses in mondelinge kinder-letterkunde soos dit uniek r·ealiseer op die vlakke van die sender·, die mondelinge boodskap en die ontvanger daar·van binne 'n spesifieke konteks.
Die doelstelling in die hoofstuk sentt·eer daar·om op twee belangrike aspekte:
In die eerste plek moet bewys gel ewer word dat daar vir kinders ook 'n rnondelinge literere sis teem onders kei kan wor·d.
In die tweede plek moet hierdie sisteern binne die r·aamwerk van die kommunikatiewe benaderingswyse gehuisves word.
5.1 ALGEMENE ORIENTASIE EN PERSPEKTIEFSTELLING
Die natuurlike metgesel van die mens vanaf die vr·oegste eeue is die kuns '
van stories ver·tel, raaisels r·aai, r·ympies ma ak, lekker liedjies sing en
prysgedigte deklameer· - 'n kosbare literatuurskat w'at baie keer getipeer
word as 'n mondelinge tradisie wat in die volk s mond leef. Tot baie on-
langs toe nog is mondelinge letterkunde ni e ger·eken as deel van die
studie-objek in literatuurstudie nie. Die aand ag was totaal ger·ig op die
ges kr·ewe vorm van letterkunde omdat dit so ' n belangrike sentrale posisie
beklee en sterk assosiasies vonn met die moderne en ontwikkelde wer·eld
waarin die mens leef. Ontwikkeling en beskawing het feitlik hand aan
hand gegaan met geletterdheid en natuurlik daarmee saam 'n verplasing van feitlik aile mondelinge tr·adisies na die periferie van elke sisteern . Canonici (1986:62) se byvoorbeeld d ie volgende van volksverhale wat ' n baie belangrike komponent vorm van mondelinge letterkunde in Afl'ikatale:
"Enkele jar·e gelede is volksverhale van Afrika summier verwer·p as synde prirnitief en ongesofistikeerd, en het hulle nie eers die naam van kuns of letterkunde verdien nie."
Hierdie toedrag van sake het egter stelselmatig begin kwyn met die gevolg dat die mondelinge literatuurskat vandag in studies oor Afrikatale se letterk'undes prominent figuree r . Die algemene gevoel en bevindinge van hierdie nuwe tendens wat horn openbaar in mondelinge letter·kunde, is dat hierdie literer·e sisteem kornplekse for·mele eiens kappe vertoon; be- sondere dimensies op die dieptestrukture openbaar en 'n besonde r·e kanaal is waardeur die skeppingsdrange tot die vervolmaking van literere uit - drukking op ' n besondere manier (die mondelinge) tot uiting kom.
Canonici (1986:62) verwys na hierdie nuwe tendense as die hel'instelling van die idee dat 'n kunsvorm verskillend beskou word in verskillende tydper·ke. Dit is waar, maar tegelyk hiermee moet daar ook rekening gehou word met die evolusioncr·e pr·osesse wat in die literatuurwetenskap ook n voldonge feit is. Nuwe insigte wat vera I buite-tekstueel gemotiveer is, word nou deur eietydse benaderingswyses aan die lig gebring . Mondelinge letter·kunde wor·d in die lig hiervan ' n bestaande werklikheid wat 'n integrale deel vorm van enige liter·ere sisteem in enige Afl'ikataal se letterkunde. Verder dr·a dit juis vanuit die besondere posisie en status wat dit beklee by tot die dinamies-gestratifiseer·de voor·koms van enige Afl'ikataal se spesifieke literere s isteem.
In die verlede, en selfs vandag nog, word na rnondelinge letterkunde gerieflikheidshalwe verwys as die "letterkunde van die volk" of as sogenaamde " kommunale besit". Vergelyk in die verband die besprekings van Lombar·d (1966: 17) en Janse van Rensbur·g (1986: 19). Hierdie soort tipering val natuurlik reg in die kraal van beskouinge soos die van Senekal (1986:inleid ing) as hy se dat die "volksaspek" van letter·kunde juis vandag meer· prominent gemaak moet word omdat dit 'n instr·ument van die kultuur·wer·klikheid is . Hy se naamlik die volgende:
112
die vroeere eise van letterkunde as iets mistieks en elitisties, iets outonooms, iets 'reins' en byna 'heilig' moes plek maak vir 'n literatuur vir mense".
Alhoewel hiet·die beskouing stl·ook met die lyn van argumentas ie in hierdie studie, naamlik dat geen literet·e werk afgemaak kan word as minder- waardig of niksseggend nie, skep die begrip "volks- of kommunale besit"
tog 'n vaagheid wat net groter misverstand in die hand werk. 'n Mens is gedurigdeur onseker of die begrip "volk" of "kommune" verwys na die produksiefase of die resepsiefase van hierdie literere proses. Die semantiese strekking wat tradisioneel aan hierdie begrippe verknoop is ontneem mondelinge lettet·ku nde ook in ' n sekere sin baie van die dinamiese gestratifiseet·dheid daat·van op elke realisel'ingsvla k . Hierdie letterkunde vertoon by nadere ondersoek unieke manifesterings op elke vlak van die realisering daa~van. Hiet·die feite eis van die literere kritiek 'n fynet· en 'n akkurater katego r iset·ing en nuansering van mondelinge letterkunde as studie-objek met gt·oter et·kenning en waardering as die noodwendige resultate daarvan.
Die nuwe ontwikkelinge wat sede..t die sesti gerjat·e op elke gebied toe- geneem hef (Senekal, 1986:inleiding) dra natuurlik ook baie by tot die bloeitydperk wat die mondelinge letterkunde en die bestudering daarvan hedendaags beleef. Mondeli nge letterkunde in Ahikatale kom ook so opnuut onder die soeklig soos geblyk het uit die t·eferate wat gelewer is tydens die kongres oor "Mondeli nge Afrikatr·adisie" (1986) by die Uni- versiteit van Natal in Dur·ban. Tydens hier·die geleentheid is daar n lnstituut vir Mondelinge Afrika-tradisie gestig met die vestiging en uitbouing van data oo t· die vet·s ameling, die d okumentet·ing en navot·sing daat·van as doelwitte.
Twee aspekte van hierdie aksie is vet·al prysenswaardig:
1. Die begl'ip "Mondelinge Afrika-tt·adisie" ide ntifiseer met 'n nuwe bt·ee dissipline wat die dr·ie bes ondere kenrnerke daat·van u itlig.
naamlik die verwysings na:
* die mondelinge aat·d daarvan;
Dit is
* die feit dat dit in Afrika gesit ueerd is , 'n t e rm wat daarop du i dat al die bevolk ings g roepe van Su id-Afrika ingesluit moet word;
* di e fei t dat dit 'n tradisie is of dat dit ' n spesifi eke manier van 'n ding doen kan beteken . Die b eg r-ip "tr-adisie" word juis ba ie mooi in Kritzinger en Labuschagne ( 1982: 1130) gedefinieer:
oodewerin g van mond tot mond, van gesl ag tot ge- slag , oor·gelewerde sedes , gewoontes, kult uurwaardes van 'n vo lk" .
2. Die beginsel van sa mewerki ng op 'n verskeide nheid van vlakke tussen sis t eme (intern en e ksterri] is noemens waa r dig. Hier is n ie net tussen verskillende ta le se let ter kundes infor·masie uitger uil nie, maar ook is daar gewys op die belangt"ikheid van inter·- sistemiese raakvla kke in d ie bestudering van die mondeling e Afr ika -tradisie .
Die nuwe bloeitydperk wat in benader·ingswyses tot literat uu r as studie- objek geTdentifiseer kan word br·ing besondere lig op en onderskraging van die beskouing oor mo ndelinge letterk unde. Dit is vera! die feit dat die literatuurstudie ve rba nd moet too n met die gemeenskap waarbinne die literere prosesse ge" inisieer en ge resepteer word wat belangrik is . Hierdie drie kernbegrippe naa mlik die gemeenskap, die produksie en die res epsie van 'n literere we r k, vor·m dan ook d ie hoek stene vir die besprekings- raamwer·k vir hierdi e hoof st uk. Hiervolgens kan in mondeli nge Jetter- kunde spesifieke aa ndag gegee wo rd aan elkeen van hierdie v lakke in die literere kommuni kasiepr·ose s. Dit is ook duidelik dat hierdie literer·e sisteem u niek realiseer o p ' n di rekte, fi siese kontakbasis wat natuurlik ' n eiesoor·tigheid daar·aa n vedeen en di t af baken en begr·e ns .
Dit is verder belangrik d at die mon deli nge boodskap nie meer outonoom en afson d erlik van die oorspr·onklike kommun ikasiesit uas ie be s tudeer sal kan word nie . Die buitetekstuele faktore wat aan die sis t eem 'n besonder dinamiese klankr·ykhe id en ritme besorg gaan ongelukkig verlore as enige vor·m daarvan op skrif gestel wor·d. Mod erne tegnologie b ied egte r die geleentheid om by wyse va n video-opnames 'n goeie wee rgawe van die oorspronklike pr·oses te gee. Hier ·deur kan al die fa sette wat visueel en
114
ouditief ter sake mag wees op elke kornrnunikasievlak ten voile bestudeer wor·d.
Hier·die metodologie maak dat die ontvanger· van hier·die liter-ere proses sy r·egmatige aandeel kry as ' n belangr·ike deter·rninant vir· seke r·e ka- rakter·istieke daarvan . Die ontvangersraarnwerk kan nie rneer· net sonder rneer as die "volk" getipeer word nie . 'n Beter kategorisering van die ontvangersr·aarnwer·k dui daar·op dat hier sprake is van fyner nuanserings soos die familie of die gesin met spesifieke ver·wysing na die kinders en jongmense binne hier·die sosiale ver·bande. Alison
(1983)onderneem 'n baie interessante en insiggewende studie waar·tydens sy probeer· vasstel hoe Sotho-kinder·s binne die konteks van 'n eie milieu, familie en alle- daagse lewenswyse taalvaar·dighede bemeester. Let op die volgende stelling wat eer·stens die belang.-ike posisie e n status van kindwees in die samelewing t!peer, ei1 tweedens die .-of wat mondelinge letterkunde _ in die lewe van elke kind ver·tolk as 'n meganisme waannee goeie sosialisering bewerkstellig wor·d:
"Childr-en tend to be tr·eated as thinking, feeling human beings, whose needs ar·e anticipated and whose speech needs are expr·essed for· them, often when a child can verbalize on his/ her own. Stor·ies and r ·iddles are told to young childr·en as a form of enter-tainment but also as a for·m of social and linguistic instruction. "
Hierdie hoofstuk het onder andere ten doel om aan te toon dat kindwees
as lewensfase binne die tradisione le leefwyse 'n belangrike .-ol gespeel
het en besondere erkenning geniet het binne die sos;.le stratifikasie van
die gemeenskap. Die belang.-ikste afleiding wat hier·uit gemaak kan word
is die feit dat die kind as 'n ontvanger binne die raamwerk van monde -
linge letterkunde 'n pr·imere aandeel moet he in die konstituering van die
mondelinge liter·er·e sisteem wat v ir hom bedoel is. Hierdie aspek, die
erkenning van kindwees as ' n lewens fase in enige samelewin gsve r ·ba nd
as 'n voorvereiste vir· die totstandkoming van die letter·kunde vir so n
groep, is r·eeds in hoofstuk II bespreek.
5.2 DIE PLEK EN ST ATUS VAN MONDELINGE LETTERKUNDE EN LITE- RATUURSTUDIE IN AFRIKATALE MET SPESIFIEKE VERWYSING NA NOORD-SOTHO
5.2. 1 MONDELINGE LETTERKUNDE IS 'N LITERERE SUB -SISTEEM
In al die letter·ku.ndes van die onderskeie Afrikatale kan 'n ster·k dinamiese komponent op literere vlak ge"identifiseer word wat as monde- linge letterkunde bekend staan. H . C . GI'Oenewald (1986b: 103) maak be- sondere melding hiervan as hy die Suid- Afrikaanse literere polisisteem skematies voor·stel. Elke Afr-i k;,taal in Suid-Afrika, naam lik Noord -Sotho, Su id-Sotho , Tswana, Zulu, Xhosa, Venda, Tsonga, Swazi en Ndebele het 'n baie sterk en dinamiese mondelinge tr·adisie. Dit is natuurlik waar dat die posisie en status van die mondelinge letter·kunde van die volks- groepe inherente en onderlinge val'iasies sal vertoon . Dit is ook waar dat ander omliggende sisteme binne die moder·ne mil ieu van vandag ver·skillende gr·ade van be"invloeding op die onderskeie mondelinge sisteme sal uitoefen. Be"invloeding ge s kied in hier·die gevalle egter nie eensydig nie. So kan daar byvoorbee ld maklik aangetoon wor·d hoe mondelinge letter·kunde binne die opvoedkundige sisteem ing esluit en ingespan word as 'n "leaming tool to make lea rning pleasant and entertaining". Canonici (1986:6) .
Binne die r·aamwerk van die Noor·d - Sotho literer·e sisteem figur·eer· mon - delinge letter·kunde ook r·edelik pr·omirrent . Hierdie prominensie word egter ook in 'n groat mate tot die meer tr;,disionele plattelandse omgewing beperk. Dit sou baie interessant wees om die bestaan, die posisie en die status van monde linge letterkunde in die stedelike kosmopolitiese ge- biede te ondersoek en selfs te vergelyk met die eweknie daarvan in die plattelandse opset. Sulke studies behoort interessante r·esultate te lewe r omtrent sake soos ontwikkeling en groei, adapta s ie en b e"invloeding op ' n intra- en 'n inter- sistemies e gr·ondslag. Ongelukkig het die liter·er·e navorsing in Noord -Sotho nag nie tot sy voile potens iaal ontp looi ni e . 'n Omvattende studie op hier·die gebied wat die totale veld van mondelinge letterkunde in Noord-Sotho moet onder·soek, het noo dsaaklik g ewor·d.
Voor die koms van die blankes na Suid-Afl'ika het daar sle gs 'n mond e- linge liter·ere tradisie bestaan . Die aanraking met nuwe bes kawings, in- vloede, letterkundes en denkrigtings het ' n nuwe era vir elke swart volk
116
van Suid-Afrika ingelui. Hierdie nuwe e ra het hom ve r ·al ook op die literere gebied Ia at geld. Vergelyk in die verband P. S . Gr·oenewald (1968:113) en C.B. Swanepoel (1980: 13) waar breedvoer·ig aandag gegee wor·d aan liter·ere vernuwing wat hoofsaaklik gespruit het uit die kontaksituasie tussen blankes en swart men s e in Suid-Afl'ika. Nog 'n besondere studie wat die lyne tr·e k tussen di e beginsels van tradisie en vernuwing en die 1"01 daarvan in die poesie van die Suid-Sotho-digter E.A.S. Lesoro, is die van Pretor·ius (1984).
Vir sommige navor·sers soos Roux (1970 :45) b ly dit egter 'n probleem om presies aan te dui of die "ver·nuwing" geheel en al te danke kan wees aan blanke be"invloeding. Die vr·aag wor·d met aile reg gevra of vernuwings nie
on t wi kkelingsproses plaasgevind het nie.
die moon t like resultaa t is van
nnormale wat in elk geval op die liter·er·e ter..-ein sou Oat enige literere proses wei dinamies is en evolusie vertoon kan nie betwis word nie. Dit is egter te betwyfel of die veranderinge wat op literere gebied ingetree het sou kon plaasvind sonder die kontak met die blanke e n d ie stimuli wat noodwendig uit hierdie situasie gevloei het. Die gr·ootste en kele faktor· wat hoog bo al die ander uitstaan is die feit dat die sogenaamde geskr·ewe letter·kunde sy ontstaan hier ervaar het - aanvanklik by die gr·asie van die ver·skillende sendinggenootskappe en toe later onder· die vlerk van die destydse De- partement van Bantoe-onderwy s . Hier·die ges krewe letterkund e was na- tu u l'lik gr·otendeels geskoei op die beginsels e n raamwer·ke wat gespr·u it het uit die Wester·se belewing waarvan die sendingleermeesters getr·oue navolgers was. Vergelyk Viljoen (1985 : 76) waar hy 'n besondere saak uitmaak vir· die sendelinge se bydr·ae tot die "ontstaan" van literer·e sisteme in Afrikatale. Hy poneer dan die volg ende:
"Die saak of prikkel wat gel ei het tot die ontstaan van literere sisteme in inheemse tale van Suid-Afr·ika wa s dus die begeerte van die sendelinge om die inwon e rs tot die Chr·istendorn te bekeer . "
Hoewel hy (1935:67) slegs klern le op die ges kr-ewe letter·kunde binne die
Suid-Afrikaanse sisteernver·band rnoet hy er·ken dat daar· ook r ·ekening
gehou rnoet wor·d met die bestaan van mondelinge letter·kundes in Suid-
Afrika. Verder· rnaak hy (1985 :73) nog fo ute deur· die Suid- Afrikaanse
literer·e sisteern slegs te beper·k tot die Af r ikaanse, Engelse, Zulu-,
Xhosa- en Su id- Sotho- si steme. Die onderstaande s kernatiese voor stelli ng
van H.C . Gr·oenewald (198Gb : 103) bewys hierdie aannames van Viljoen as foutief .
N. Sotho s. Sotho Tswana S.T. Ndebole Swat I Zulu Xhosa Tsonga Yenda
Be"invloeding op liter·ere gebied strek selfs so ver dat dramas wat op die klassieke lees geskoei is begin Vers kyn het in sekere Afrikatale.
Vergelyk Janse van Rensburg (1986:33) en P.S. Groenewald (1984: 161-173) wat "n volledige lys van verskene gesk rewe of sogenaamde moderne literere werke in Noord-Sotho gee. Hierdie geskrewe letter·kunde het algaande ' n belangl"iker· rol begin speel in elke swar·t volk se literere sis teem, en lateraan selfs die liter·ere ton eel oorheers. Die geskrewe letterkunde het feitlik in sy geheel die sentrum van die liter·ere toneel beset en die mondelinge letter·kunde grootliks
uitgedr~ukna die periferie daarvan. Dit is goed t e begrype, vera! as in aanmerking geneem word dat die geskrewe sis t eem nuwe p r ·imer·e modelle gebied het wat veroorsaak het dat baie van die mondelinge modelle sekondere status ve rwerf het.
n Ander fakto r (wat moeilik bewysbaar is) is die feit dat die kuns om te kan skryf en om jou so te kan uitdr·uk byna 'n liter·e re s nobisme in die hand gewerk het - mondelinge letterkunde is deur swart mense self as behorende tot die wereld va n d ie '"illiter·ates" gerelegeer.
Skielik het die mondelinge letterku nde hom in ' n spanningsituasie bevind deurdat die sentr·umstat us daar·van bedreig is en selfs in baie gevalle oorgeneem is deur die geskrewe letterkunde. Hierdie toed rag van sake het ongelukkig plaasgevind toe die mondelinge letterkundes nog nie, vanuit 'n literer-histor iese oogpunt, ten voile gewaardeer is as letter- kunde nie. Dit het daar·toe gelei dat hier·die liter·er·e sisteem nie na
118
waarde geskat is nie en selfs as minderwaar·dig getipeer is. Meek et.
al. (1977:7) spr·eek die volgende waar woor·de wat h ier van toepassing gemaak kan word:
"Almost too r·eadily we believe that in our electronic age, the habit of stor·ytelling has been lost so that we have stopped expecting it to operate."
Nadere ondersoek bewys egter dat daar in die landelike gebiede nog steeds 'n baie ster·k mondelinge letter·kunde bestaan, maar 'n groot vr·aagteken hang oor rnondelinge letterkunde se rnanifester·ing op aile vlakke binne n verstedelikte milieu waa r ontwikkeling en ander·
omstandighede 'n belangrike rol speel.
Nadat ver·skeie metodes ondersoek is om die pl e k en status
v~nmondelinge letterkunde in Noord-Sotho op 'n gesonde basis te plaas, is die polisisteembena d ering tot letter·kunde as uitgangspunt aanvaar. (Vergelyk die uiteensetting van hierdie teorie in hoofstuk Ill van hierdie pr·oefskrif). Hiervolgens kan die mondelinge letter·kunde van Noord-Sotho as 'n liter·er·e sub-siteem beskryf word wat naas die moderne of geskrewe sis teem bestaan. Elkeen van hierdie sub-sisteme het weer noodwendige afwentelinge wat op 'n ver·skeide nheid van eie nskappe en faktore gefun - deer is. Dit is hier waar die begl'ip dinamie s e stratifikasie in besonder·
na vore tree (Even-Zohar, 1979:293). Binne die r·aarnwerk van die Noord-Sotho literere sisteem is daar gedurige woelinge en herrangskikkinge tussen sub-sisteme en eienskappe onder·ling . Hierdie woelinge hou dan die beginsels van diachronie en sinchronie in die be- sonde re sisteem en sub-sisteme in stand .
Die sinchr·oniese as van die Noord-Sotho liter·er·e sisteem word gestimuleer deur die dinamiese mededinging tussen sub-sisteme onderling om er- kenning en status.
Die diachr·oniese as van die Noord-Sotho literere sisteern word gestirnuleer deur die feit dat een sub-sisteem of eienskap kan uitskuif of daar·oor· kan tr iomfeer· .
Hier·die beginsels (diachroniese en sinchroniese) kan net so g_eldig gemaak
word binne die raarnwerk van elke sub-sisteem soos die van kinder·let-
terkunde, jeugletterkunde en volwassene- letterkunde. Elkeen van hierdie sub-sisteme kan in eie reg as 'n polisisteem beskryf wo rd, wat weer elkeen verdeel of afwentel na sub-sisteme wat op 'n di namiese wyse gestratifiseer is. Binne hie1·die raamwerke (k inder-, j eug- en volwassene-letterkunde) is daa1· duidelike tekens van sub-sisteme wat op grond van die rea lisel"ing van d ie taalsituas ies daarvan geldentifiseer kan word. Hier wo1·d dan veral gewys op die feit dat elkee n van die sub- sisteme, wat elkeen ook 'n polisisteem in eie reg kan vergestalt, uit 'n mondelinge en ' n geskrewe (moderne) sisteem opgebou is.
Volgens die polisisteemteorie van Even-Zohar (1979) kan die volgende afleidings ten opsigte van die Noo1·d-Sotho mondel inge letterkunde gemaak word wat besonde1·e nuwe moontlikhe de ontsluit:
Die Noo1·d-Sotho lite1·ere sisteem het basies dr ie sub-s isteme wat op grond van die oude1·domsaspek va n d ie ontvange1·s1·aamwerk ingedeel is. Elkeen van hierdie sub-sisteme het 'n baie ste1·k mondelinge been of sisteem wat nog nerens in die literatuur op hierdie wyse erken is nie. Die mondelinge sub-sisteme vorrn dan deel van die totale Noord-Sotho litere1·e polisisteem wat as 'n oop, dinamiese, heterogene litere1·e sisteem beskryf kan wo1·d waar sub-sisteme, gen1·es, eiens- kappe en individuele werke naas mekaar bestaan en mekaar belnvloed en aanpo1· tot erkenning en statu s .
Die mondelinge literere sub-sisteem het natuul"lik voor die koms van die blankes na Suid -Afri ka alleenstatus gehad. Tydens hierdie tydpe1·k het dit ' n stratifikasie van sy eie geopenbaar tussen die pole van die pe1·ife1·ie en sent rum daarvan. T ussen hierdie twe e pole het hie1·die literere s isteem ste1·k en dinamies geope1·eer.
Die korns van die blankes en die beginfase en ontwikkeling van 'n geskr·ewe letterkunde het die situasie drasties verande r . Die litere1·e toneel rnoes nou gedeel word - mondel inge letterk unde rnoes van sisteemstatus afs kuif na sub-sisteernstatus. Omdat die literere polisisteern oop is en dinamies 1·ealiseer het besondere rnededinging algaande 'n skornmeling binne di e sfere van periferie en sentrum teweeggebring. Die model'ne/geskrewe letterkunde het, na mate ontwikkeling plaasgevind het , al mee r en meer sent1·aal beweeg en
120
as 't ware die Noord - Sotho se literere kanon totaal her·skryf en her- fonnulcer· .
Mondelinge lett er·kunde het nie gestagneer of opgehou om te bestaan nie. Dit het ook nie werklik 'n sogenaamde oorga11gsfase beleef soos C.B. Swanepoel (1980:52) en P.S. Gr·oenewa ld (1968:107) beweer nie.
Die implikasie van hi e r ·die sieninge is dat die mondelinge letterkunde opgehou het om te bestaan en dat die Noord -Sot holetter·k unde se - dertdien verskillende geleidelike fases beleef van 'n oorgang na 'n geskrewe kultuur. Wat in werklikheid gebeur het , is dat mondelinge let terkunde in ' n groot mate perifer·ale s tatus ve.-l<ry het met al die negatiewe implikasies daarvan. Die liter·atuurstudi e het tot baie on- langs toe hierdie we r·ke in die periferie genegeer as nie-behorende tot die studie-objek van literatuurstudie nie. Die gevo lg hiervan is dat baie groot gedeeltes van die mondelinge sub - s isteme weggelaat is omdat bulle nie as letterk unde in d ie war·e sin van die woord aanvaar is nie.
'n Skematiese samevatting om die plek en status van mondelinge let -
ter·kunde in Noord-Sotho in perspektief te plaas in die lig van a l
bogenoemde pun'te word hier· gerade geag as n sameva tting. Let
veral op die fe.it d at in proses A sub-sisteme, genr·es en eienskappe
uit die mondelinge lett erk unde die sentrum van die li terer·e ton eel in
totaal beset het. In pr·oses B het die geskr·ewe letter·ku nde algaande
die oor·hand begin kry deur die kanon te herskryf en die meeste
mondelinge sub-sisteme, genr·es en eienskappe na die periferie toe
te verdr·ing. Hierdi e prosesse van in sk uif en uitskuif in die literer·e
kanon veroorsaak natuudik dat die literere toneel in Noor·d - Sotho vol
spanninge verloop. Omdat die geskrewe letterkunde nie aan al die
verwagtinge voldoen het nie , is die mondelinge letterkunde weer besig
om stelselmatig sy ou aansien en posisies te h erwin . Ver·gelyk die
opmer·kings in hoofstuk II oor die getal versk ene werke in die
Afrikatale oor 'n tydp er·k van 10 jaar
(Mal<~n,1986) .
MOND E LINGE !LETTERKUNDE
periferie
sub-sisteme (alma! ! mondeling gefundeerl
I Die koms von die blonkes no Suid-Afriko ~ I
reorientosie en ! herformulering van NS-111 erere kanon:
moderne (geskrewel letlerkunde en mondellnge lellerkunde ding mee orn status en kanonerkenning.
~ sub-sisteme
~
periferie
Elke sub-sisleern het 'n mondellnge en 'n geskrewe vertakklng
5.2.2 MONDELINGE LITERATUURSTUDIE IN NOORD-SOTHO
Hand aan hand met die posisie en status wat enige mondelinge letterkunde as 'n liter·ere sisteem of sub-sisteem inneem loop die mondelinge litera- tuurstudie. Hier·die stelling behoort 'n logiese een te wees as die voile implikasies daarvan in aanmerking geneern word.
In die Noord-Sotho literere sisteem figur·eer hierdie afdeling van die liter·ere kr·itiek egter· baie swak. Die mondelinge liter·ere sisteem in Noord-Sotho is, sover· vasgestel kon word, nog baie min as studie-objek gebr·uik. Die redes hiervoor kan nie met seker·heid bepaal word nie -
122
ve1·al as die navo1·sing in ander Af1·ikatale op hien1ie gebied in aanmerking geneern word . Verwysings na enkele aspekte en terreine word wei aan- getref soos in die volgende gevalle:
Breedt ( 1956) gee OOI'Sigtelik aandag aan tJ·adisionele lette•·kunde met besonde1·e klem op die t1·adisionele poesie en pros a.
Roux (1970: 15-45) maak 'n besondere saak uit om literere verhoudinge te probeer bepaal tussen t1·adisionele poesie en die gemeenskap waarin dit geskep en geresepteer wor·d . Hier·die studie kan as 'n besondere bydrae beskou word, ver·al as die tyd van publikasie in ag geneem word.
P.S. Gr·oenewald (1980:16-38) bespr·eek kortliks die begl'ippe pryslied en pr·ysgedig in die Noor·d-Sotho se mondelinge poesie.
Ver·dere ver·wysings wat ver·al fokus op rnondelinge poesie in Afl'ikatale wor·d gevind in Opland (1985). Hy verskaf 'n byna vol- ledige oorsig oor navorsing wat reeds gedoen is oor die mondelinge poesie in die Afr·ikatal·e van Suid- Afrika. Navorsing oor· Noord-Sotho se mondelinge poesie figureer ook hier maar effens swak: uit 'n totaal van 105 navorsingspublikasies kan slegs vier· uitgesonder wor·d as behor·ende tot die Noor·d-Sotho literer·e kritiek.
Orndat spreekwoorde en gesegdes ook by rnondelinge poesie tuishoor·t moet hie1· nog die volgende navo•·singsresultate en dokurnentasies tot die Noord-Sotho liter€n·e kritiek toegevoeg wo1·d: Bt·eedt ( 1956);
Rakoma (1949); Gr·oblet· (1978); Et·asmus (s .a.) en Bezuidenhout (1981).
Samevattend kan die volgende omtrent die liter·atuurstudie van die Noot·d-Sotho mondelinge sisteem gese word:
Mondelinge letterkunde
inNoord - Sotho het nog
niedie navot·singst·esultate opgelewet· wat dit t·egverdig nie.
Omdat die plasing en status daat·van binne die Noord-Sotho literere
s isteem gmotliks bepet·k is tot die pel'iferie daarvan is dit duidelik
waarom die liter·et·e kritiek hom nie daat·oor· dt·uk rnaak nie.
Mondelinge letter kunde in Noord-Sotho is egter 'n literere sisteem wat aa nspraak maak op 'n beter gefundeerde plasing en st atus en wat ook uitstekende navorsingsgeleenthede bied .
Nerens in enige van die geraadpleegde werke oor mondelinge litera- tuur is aan kinders of jongmense aandag gegee as volwaardige medebepalers van 'n sekere deel van hierdie literere sistee m nie.
5.3 MONDELINGE KINDERLETT ERKUNDE MET SPESIFIEKE VERWYSING NA NOORD-SOTHO .
5.3 . 1 DIE BEGRIP MONDELINGE KIN DER LETTERKUNDE
Dit is vir eers nod ig om hier die begdp mondeling binne die regte raamwerk t e plaas omdat die
mon~elingeaspek in kinderletterkunde juis vele gedaantes kan aanneem. Self s binne 'n baie hoogsontwikke lde milieu word stories aan kinders oorvertel e n dan is dit die meeste van die tyd 'n oorvertelling va n stories wat r·eeds op skdf ver·skyn het en ook so uitgegee is. Die beg rip mondeling ka n selfs ook so ver· ge'interpreteer word om die blote voorlees van stor·ies in te sluit. Vir d ie doeleindes van hierdie studie word aanvaar dat die mondelinge aspek baie wyd ge'interpreteer kan word as 'n selfskeppi ng; ' n oor·vertelling of selfs 'n vool'lesing. In hierdie hoofstuk word d ie beg rip mondeling grotendeels beperk tot die raamwer·k waar·in die sogenaamde tradisionele leefwyse prominent figu reer·. Dit moet ook hier duidelik gestel word dat die begrip tradisioneel nie hier in 'n negat iewe verband gesie n moet word nie. Dit is verder· ook belang r ik om daarop te let dat die blote feit dat baie van die mondelinge literatuur op skrif gestel is, nie beteken dat die monde- linge letter ·kunde opgehou het om te bestaa n nie. Meek et. al. (1977:7) se opmerking oor "our electron ic age" waal'in mondelinge letterkunde genegeer· word, ·is van toepassing.
Mondelinge kinderletterkunde bet eken daarom in hier·die proefskl'if daar- die dee! van die litere re sisteem wat homself op 'n unieke ma nier onderskei van die ander sub-sisteme vir kinders in die s in dat die kommunikasieproses daarvan op 'n direkte, fisiese kontakbasis opereer.
Dit is in wese mondeling van aard en realiseer daarom totaal ander·s as die ander sub-sisteme in kinderletterkunde.
124
5.3.2 MONDELINGE KINDERLETTERKUNDE: 'N NUWE PERSPEKTIEF
5.3.2.1 INLEIDENDE PROBLEEMSTELLING
In algemene studies wat op kinderletteo·kunde fokus bly daar altyd een vraag oor: Waar kom kinderletteo·kunde vandaan? As die vo·aag eeo·s gestel word sou daar gevra kon word of kindeo-letterkunde ook kon terugval na 'n o·yk tradisie, en of dit sommer eensklaps 'n behoefte van die moderne mens geword het wat meer bewus gewoo·d het van die "klein"
mensies wat die wereld saam met hom dee!.
Die antwooo·d loiemp kon nog nooit weo-l<lik bevo·edigend verskaf word nie.
In die Westerse literatuLII' byvooo·beeld is dit duidelik dat die gesk rewe kinderletteo·kunde daao·van op die diaclll·oniese as baie duidelik bepaal kan woo·d. Vergelyk in die veo·band die baie liteo·e r-histoo ·iese beskrywings daar·van waarvan die van Pienaao· (1968) en Stee nberg (1984) noemenswaardig is. Die beskouinge van Shavit
(1986:3)en Townsend (1977: 17) (waa o·na reed s verwys is) dat die eo·kenning van kindwees as n lewensfase ' n voorvereiste is vir die bestaan van enige voo·m van kinderletterkunde in enige maatskappy, volg veo·al uit hieo·die diachroniese beskrywings . Die probleem wat vanuit 'n Afo·ika - milieu er- vaar word met bogenoemde histoo·iese beskrywings en aannames is die feit dat dit dateer uit "n era waao·in ontwikkeling op vele tero-eine binne die Westerse milieu a I reeds baie ver gevorder was. n Ander belangrike faktor is die feit dat kinderletterkunde hier (in die Westerse wereld) beskou en besko·yf wor·d teen die agteo·grond van die uitvinding van die boekdrukkuns in die vyftiende eeu. Die kuns om te kan sko·yf en te kan boekstaaf woo·d daarom as 'n algemene vertrekpunt vir die diachroniese beskrywing van kinderletteo·kunde in hierdie sisteme aanvaar. Die bego·ip kindedetteo·kunde word hier net beperk gehou tot die ges krewe manifestering daarvan .
In die litereo·e kl'itiek word egte o· teo-loopse venvysings aangeto·ef wat die
veo·moede bevestig dat daar ook · n besondere verband geto·ek kan word
tussen kindeo-letterkunde soos dit vandag bestaan en die noondelinge let-
terkunde wat tradisioneel as '"volksbesit" getipeer is wat van geslag tot
geslag oorgedra is. Jan ( 1969:30) se byvooo·beeld die volgende hieo·van:
"Possibly all genuine children ' s literature is a survival of the folk tales and legends which feature in every civilization."
Cullinan (1977:85-98) stel dit nadr·ukliker as sy se dat mondelinge let- terkunde vandag die natuurlike erfgoed van kinderletterkunde geword het. Dit motiveer sy aan die hand van die groot hoeveelheid mondelinge letter·kunde wat vandag in die Wester·se wereld nog net in die vorm van spr·okies en ander genres binne die literere sis t eem vir kinders aangetr·ef word. Besondere ver·bande kan daar·om gele wor·d tussen kinders en mondelinge letterkunde soos sy aandui (1977 :85):
"Those who know children and folk literatur·e have commented about childr·en' s natural affinity for that body of liter·ature."
Die aanvanklike vraag na die basisbron van kinderletterkunde word nou verdiep na een wat die besliste verband tussen die wereld van die kind en die mondelinge letterkunde op die voorgrond plaas. Die bestaan van hierdie weder·kel'ige verbande word nou gebruik as 'n ver·trekpunt om te pr·obeer aantoon dat hierdie verbande nie vandag net toevallig gele kan wor·d omdat daar besonder·e ontwikkelinge en verskuiwings in literer·e sisteme plaasgevind het nie, maar juis bestaan as gevolg van die feit dat binne die tr·adisionele primitiewe leefwyse daar ook in liter·er·e verband vir kinder·s voorsien ing gemaak is.
Die Afrikatale in Suid-Afr·ika bied natuurlik vandag goeie studiemater·iaal omdat die mondelinge letter·kunde volgens sy "tradisionele manifestering in sekere plattelandse gebiede nog bestaan. In 'n sekere sin sou dit dan makliker wees om binne ITierdie bestaande raamwerke navorsing te inisieer. Tydens n studietoer wat in 1986 na Lebowa saam met studente onderneem is met die oog op versameling van mondelinge letter·kunde wat as studiemateriaal vir n M.A. - verhandeling moes die n , is die belangrikheid van ki nders as deel van die gehoor· baie ster·k beklemtoon.
Op een vraag wat baie pertinent gevra is, naamlik vir wie die verhaaltjies vertel word, het die antwoo rd feitlik sander· uitsondering die kinders uitgewys as belangrike lede van die gehoor.
Ma~hao(1985 : pers oonlike gesprekke) het ook feitlik deur·gaans positief gereageer op die stelling dat Noord-Sothokinders 'n p r ·ominente rol speel in die sames t elling van die gehoor tydens voor·dr·ag van die sogenaamde volksvertellinge. Ook het hy op die besondere rol van die verteller in die ver·band• gewys: n
126
verteller wat sy sout wer·d is sal sy gehoor in ag neem tydens die ont- plooiing van die verhaal.
Verder·e bespr·eking en motivering vir die stelling dat kinderletter·kunde wei binne die tr·adisionele leefwyse bestaan het, en vandag nog bestaan , word rondorn die volgende fasette gebou :
In die eerste plek is dit log ies dat bestaande navorsing beskou moet word na aanleiding van die benaderingswyses wat gevolg is asook die belangr·ikste r·esultate wat na vore getree het .
In die tweede plek is dit noodsaaklik om die kind se posisie en behoeftes binne hierdie milieu na te gaan. Die fokus moet hier veral geplaas word op die kind self en hoe daar van horn af uit seker·e determinante geplaas wor·d binne ' n bepaalde konteks in die konstituering van hier·die literere proses.
In die der·de plek moet br·eedvoerig aandag gegee word a an die stelling dat mondelinge kindedetter·kunde 'n unieke kommunikasieproses is wat ewe eens uniek r·ealiseer binne die be- sondere konteks daarvan.
5.3.2.2
MONDELINGE LETTERKUNDE IN AFRIKA TALE BENADERINGSWYSES EN NAVORSINGSRESULTATEDit was baie gou duidelik dat die volledige beskrywing van bogenoernde aspekte 'n enorme en ornvangr·yke taak is. Om die rede wor·d hier net gefokus op n hoofdelike indeling wat die benaderingswyses aanbetref met 'n bietjie neer besonder·hede en gevolgtrekkings aangaande qie uit- eindelike navorsingsresultate.
Dit is duidelik dat daar· alreeds kosbare werk gedoen is met betrekking tot die optekening en bestudering van mondelinge Afrikaletter·kunde.
Die eer·ste belangrike aspek wat uit die aard en omvang van reeds be-
staande navor·si ng opval, is die feit dat aile werke vanuit
Ofn
diachroniese
6f' n sinchroniese hoek ge'inisieer is. S.A . Swanepoel
(1982:8,9) wys kor·tliks op hier·die duele begr·onding. In eersgenoemde
is daar hoofsnak lik histor·ies-geogr·afies te werk gegaan om die oorspr·ong
en verspreiding van die verhale te probeer bepaal. Die begrip diachronie het hier dus 'n suiwer histories - geografiese implikasie in teenstelling met 'n literer-histor·iese beskr·ywing wat ander belangrike fasette vir die literere kritikus kan inhou. Die sinchroniese benaderingswyse fok us meer op kon,temporer·e fasette waaronder die funksies van mondelinge Jetter- kunde in die samelewing; die struktuur en samestelling van die afsondedike mondelinge genres wat besonder·e sentrumstatus beklee, en redelike aandag aan die wyse van voordrag en oor·drag.
S.A. Swanepoel (1982:9 -28) wys daarop dat reeds bestaa nde navorsing wat die beskrywing van die vol ksver·haal ten doe I het in drie kategoriee, te wete die strukturele, die nrondeling-fonnalistiese en die letter·kundige benaderingswyses, ingedeel kan word . Hierdie indelingsbasis hou egter nie stand nie aangesien die begr-ippe str·uktur·eel formalisties en letter- kundig misleidend kan wees. Omdat die struktu rele en mondeling- formalistiese benaderingswyses in elk geval letterkundig gemotiveer is word die letterkundige benader-ingswyse vir die doeleindes van hierdie kor·t opsornrning nie weggelaat nie, maar juis as 'n uitgangspunt gestel.
Vanuit hierdie invalshoek kan dan gese word dat benader·ingswyses hoofsaaklik die mon delinge te ks voor· oe het en dit dan beskryf en eva- lueer na aanleiding van die basiese sarnestellende elernente daarvan met verwysing na die produksiefase waar die verteller en al sy hoedanighede pr·orninent figur·eer.
Verdere bespreking van die benaderingswyses tot rnondelinge letter·kunde en die resultate daar·van wor·d hie r·na oor·koepelend bespreek en saamgevat onder· die volgende hoof de :
Die strukturele benaderingswyse .
Die mondeli ng -forrnalistiese benaderi ngswyse.
5.3.2.2.1 Die strukturele benadel'i ngswyse
Die struktur·ele benaderingswyse as "n wetenskaplike rn etode het 'n wye toepasbaarheid wat nie net tot die letter·ku nde as studic-objek beperk is nie. Volgens Ohlhoff (1985 : 40,41) het die literatuunvetenskap juis die taalwetenskap as ' n model gebr·uik vir· 'n analoe beskr·ywing van literatuur vanuit die strukturele hoek. Binne die r·aamwe rk van letterkund e as studie-objek behels die strukturele denkri gting die konsep dat die literere
128
objek op die paradigmatiese en sintagmatiese asse bestudeer en beskryf kan word . Vir Shipley (1972:396) beteken "structur·e" die somtotaal van die elernente in die betl·okke werk, met ander woorde 'n par~digmatiese en sintagmatiese beshywing van die literere wer·k. Scholes (1974:4) beklemtoon ver·al die belangl'ikheid van die verhoudings tussen elemente eerder as die elemente self. Hy poneer dan die volgende na aanleiding van hier·die stelling:
"Structure is a way of ' looking for reality not in individual things but in the r·elationships among them."
In kontemporere studies wat handel oor· mondelinge literatuur· in Afrikatale het hierdie benaderingswyse 'n besondere hoeksteen gewor·d. Feitli k aile aandag was en is gefokus op die par·adigmatiese en sintagmatiese beskr·ywing van mondelinge liter·atuur.
'n Sentrale figuur en sy denkpatrone in die beskr·ywing van mondelinge literatuur in Afrikatale is Pr·op (1971) met sy standaar·dwerk Morphology of the folktale. Sy benader·ingswyse is hoofsaaklik struktureel gemotiveer en het 'n nuwe tydvak in ver·al volksver·haalstudies ingelui. Dit het die verbeelding van talle navorsers aangegryp en talle studies wat uit hierdie denkrigting wereldwyd gevloei het, !ewer goeie getuienis van die funksionele en toepaslike inslag daar·van.
Ook binne die Suid-Afrikaanse opset, vera! binne die kr·ing van Afrikatale, is die str·ukturele benader·ingswyse geesdriftig nagevolg.
Vergelyk byvoorbeeld die breedvoerige lys van navor·sing oor· mondelinge poesie van Opland (1985) . Die beg r ip "str·uktuur-/structur·e" kom dikwels in die breedvoer·ige lys van navorsing voor. Ten opsigte van die mon - delinge prosa het die Proppiaanse metodologie in Afrikatale 'n ster·k aanhang beleef. Vergelyk die navorsing van Moephuli (1972:32 -49) en (1980), Mar·ivate (1973), Oosthuizen (1977), Neethling (1979) en S . A.
Swanepoel (1982). Hier·die navor·sing het onderskeidelik gefokus op
Suid-Sotho, Tsonga, Zulu, Xhosa en Tswana. In al hierdie wer·ke word
die mondelinge pr·osa se samestellende elemente op str·uktur·ele vlak onder
die kalklig geplaas. Die gebeurestruktuur· word hier· ver·al beklemtoon
en br·eedvoer·ig bespreek na aanleiding van sekere motiewe en funksies.
5.3 .. 2. 2. 2 Die mondel ing-formalistiese benaderingswyse
Hierdie benaderingswyse het 'n besondere bydrae gelewer om d ie literere kwaliteit en stat us van mondelinge literat uu r onder die soe klig te plaas.
'n Baie groot gedeelt e van die benaderingswyse is nog steeds op die mondelinge boodskap en sy samestelling gefokus soos duidelik blyk uit die beg rip "formalistiese". 'n Klemv e rskuiwing wor·d egter b ewerk in die sin dat die fokus effens verskuif van die mondelinge boodskap deur die voordraer in te sluit as ' n belangt"ike deel van die totale studie -objek.
Dorson (1972:36) merk die volgende op wat hie r ·die t eorie mooi illustr-eer·:
"This theory looks to the narrator and his performance for the key to the composition and structur·e of epic, ballad, romance and folktale."
Hierdie fokusver·skuiwing verteenwoordig n sinvolle ontwi kk eling in mondelinge liter·atuurstudie - die teks is nie meer net die fokuspunt nie, die voordrae r of sender van hierdie mondelinge boodskap word nou ook betrek . Binne sy mondet"ing as skepper/herskepper van die mondelinge teks skuil daar dan belangrike faktor·e wat as "sleutels " beskou kan wor·d vir die ontsluiting van nuwe perspektiewe op die samestelling en struk- tuur van mondelinge letterkun de.
5.3.2.2.3 Gevolgetrekkings en kommentaar
Samevattend kan die volgende afleidings gernaak wor·d na aanleiding van die oorsigte like besprekings van die ver·skillende benader-ingswyses hier·bo:
1. Die mondelinge boodskap
Die aandag is oorwegend op die rno ndelinge boodskap get"ig waar die samestellende eleme nte daa rvan afsonderl i k ( pa radigrnaties) en in samehang ( sintagmaties) sorgvuldig bestudeer is. Prysgedigte, volks- verhale, spreekwoor·de en raaisels kan as genres uitgesonder word wat besondere aandag verdien het. Die wesenskenmerke van die afsonderlike genres soos hu ll e realiseer in taal- en konseptuele rnanifestasies (Cioete, 1982) wat saam integree r tot die daarstelling van die literere artefak is reeds baie goed bestudeer . Omdat die epiese genre en sy vertakkinge
130
in mondelinge kinderletterkunde sterk figureer, word die belangrikste bevindinge oor die volksverhaal as genre in mondelinge letterkunde hier gerade geag . Die belangr·ikste en mees algemene waarneming kan op- sornmend in die begrip "eenvoudig" geakkommodeer word. Vergelyk in die verband die treffende beskrywing van Jolles ( 1972) as hy venvys na die "Einfache For·men" . Eenvoudigheid wor·d hier in die goeie sin van die woord gebr·uik en nie verkleiner·end nie. Die realisering van die volksverhaal as ' n sogenaamde "eenvoudige vorm" in ver·gelyking met die prysgedig laat besondere vrae ontstaan waarop antwoor·de verskaf moet word . Le die antwoorde inher·ent in die spesifieke genres opgesluit (strukturele en inhoudelike faktore), of is daar ander faktore wat nog nie deur die bestaande navorsing uitgewys is nie? Die strukturele benader·ingswyse het in gebr·eke gebly om spesifieke redes te verskaf vir graduele verskille tussen genres.
Volgens Dor·son (1972:36) - vanuit die mondelinge formalisme - moet die sleutel tot die komposisie en str·uktuur· van byvoorbeeld die volksver·haal, by die skepper· of voordr·aer daarvan gesoek word. Dit is waar dat hier·die nuwe aansig nuwe p er·spek t iewe kan ontsluit. Die verteller·/voordraer stel egter· saam of komponeer· na aanleiding van im- pu lse en deter·minante wat nie net hulle ontstaan te danke het aan sy skeppingsdrange nie, maar wat ook vanuit ander oorde afkomstig is . Hier kan ve r·al verwys word na genealogiese of geru·edeterrninante, asoo k resepsiedeterrninante waar die ontvanger· en sy behoeftes 'n belangl'ike rol kan speel. Dit is daarom net logies om a an te neem dat kinders, wat 'n belangr·ike rol speel in die gehoor·samestelling, sekere dete nninante sal plaas op die samestelling, strukturering en inhoudsbepa ling van sekere verhale .
Die bevindinge wat volg uit navor·sing oor mond elinge pr·os a ka n soos volg getipeer wor·d:
Byna al die verhale het 'n fonnulematige begin en einde. Hierdie for·mules wor·d algemeen as openings- en slotformules getipeer. Daar·
kan verder op grand van die struktuur·kenmerke daar·van onde rskei
word tussen nonn- en val'iante formules wat gebr·uik word vir die
opening en afsluiting van die ver·hale . Besonder·e ver·wysings in die
literatuur na hier·die aspekte kan aangeha a l word:
Guma (1967:33) se dat die verhaaltjies gewoonlik begin met 'n nor·m- formule wat afgewissel wor·d met variante vorme.
Marivate (1973: 31) noem die openingsformule in Tso nga n "oper'ative phrase" .
Scheub ( 1975:9) maak ook besondere melding van h ie rdie for·mules in Xhosa.
Neethling (1979 : 176) ver·wys volledig na die openingsformules (norm en var·iante) en erken dit as 'n formele kenmerk van die struktuur van volksverhale.
S.A. Swanepoel (1982 : 67-77) bespreek die openings· en slotfonnules van Tswa navolksver·hale volledig. Die besonder e waa rde van sy bydrae le in die volledige uitwys van die funksionele aspekte daarvan as stru ktuurelemente binne die tot ale verhaalstruktuur. Hoewel hy dit nie per·tinent noem nie, word belangrike tekstuele fakt or·e deur hom op implisiet e wyse betrek . Let vera! op die hoofops k l"ifte wat na die onder·skeie funksies daarva n ver·wys:
inleiding in 'n fiktiewe werel d , skakeling tussen gehoor e n verteller, begrensing en onde rskeid ing, karakter· en handelingsfokus.
Die mondelinge boodskap ver toon verder 'n uniekheid wat die taalgebruik daarin aanbetref. Die foku s wo rd uiteraard op die monde linge aard daarvan geplaas en uitgewy s as die mees onder·skeidende kenmerk daarvan. In baie gevalle va n mondelinge pros a en poesie r ealiseer· die taalg ebr uik baie eenvo udig met besonder·e effekte op di e supra - segmentele vlak. Besonder·e dinamiek, r itme en klank ry kheid word hie r ·deur in die hand gewerk . Daa r word b yvoorbeeld baie eff ektief gebruik gemaak van ideofone, tussenwerpsels, kla n knaboots ing, algemene wisseling in stem- toon asook die implementer·ing van tempovers nelling en -vertraging om die boodskap du id eli k en sinvol tuis te br·ing .
Die mondelinge prosa vertoon 'n beso ndere eenvoud in die integrering van die konseptuele elemente daar·va n . Die karakters, die gebeure, die
132
tyd en ruimte en die verteller·sperspektief in die verhale wor·d eenvoudig binne vasgestelde strukture en formulematighede ge'integreer tot 'n hegte eenheid.
2 . Die sender
Die sender· in mondelinge letter·kunde het ook r·eeds baie aandag van navorse rs ontvang. Spesifieke r·edes kan hiervoor aangevoer wo r·d . Die belangr·ikste is dat die monde linge boodskap en die voordraer· daarvan feitlik as "sinonieme" gesien word. Die mondelin ge aar·d en die voo r ·dragwyse wat hieruit vloei dr·a baie by tot die prominensie wat die ver·teller geniet as die skepper/herskepper van die mondelinge boodskap.
Ver·gelyk in die verband die volledige besprekings van Lusweti ( 1984: 2-6) en S.A. Swanepoel (1982:205-233). Gewoonlik word 'n volledige inven - taris van so 'n verteller se persoonlike gegewens ook voorsien met verwysing na die bydr·aende funksionaliteit daar·van in die totale vertelsituasie. Vergelyk byvoorbeeld S.A. Swanepoel (1982: 210,211) waar ' n volledige inventaris van al die vertellers gegee word na aanleiding van:
naam geslag ouder·dom plek distf'ik
Die pop ulewste opvatting wat in die volksmond leef omtr·ent die verteller van vo/ksver·hale is die feit dat sy ' n ouma - figuur is. Hierdie opvatting wo rd eg ter deur· die meeste nav or ·se rs as verkeerd beskou, aangesien bewyse gev ind word van 'n heterogeni teit ten opsigte van geslag en ou- derdom saver· dit die ver·tellers van volksver·hale aanbetr·ef. S. A.
Swanepoel ( 1982:210 , 211) se inv e ntar·is bewys dat in Tswa na die heter·o- geniteit duide li ker aantoonbaar is :
Uit 19 ver·tellers is da ar vier ma ns en 15 vro uens. Die ouder·domme wissel van 12 jaar· tot 81.
Persoonlike er·varings tyd e ns n studietoer· (1986) na Lebowa bevestig
dieselfde tende ns, hoewel dit ook duidelik was dat ouer· dames (ouma-
figure) die mees er·vare en bedrewend ste ver-teller-s was.
5.3.2.3 MONDELINGE KINDERLETTERKUNDE - 'N BESTAANDE WERK- LIKHEID?
5.3.2.3.1
Algemene inleiding en leemtestelling
Ten spyte van die feit dat bestaande navorsing reeds 'n redelik volledige beskr·ywin g van mondelinge literatuur in Afl"ikatale gegee het, kan be- sondere leemtes wei aangetoon word.
Die sisteembenadering, volgens die uiteensetting daarvan in hoofstukke
Illen IV, het r·eeds aangetoon dat mondelinge letter·kunde meer gestr·atifiseer beskryf moet word as n oop liter·ere sisteem waarin n verskeidenheid van faktore en kenmer·ke meewerk om dit op n verskeidenheid vlakke di namies te laat realiseer.
lndien hierdie beginsels deurget rek word na 'n mikro-realiseri ngsvlak is dit duidelik dat een van die belangrikste faktor·e in die konstituering van mondelinge letter·kunde feitlik buite r·ekening gelaat is. Dit het naamlik te doen met die ontvanger en sy aandeel om hierdie literere sisteem 'n wer·klikheid te maak. Die inagneming van die ontvanger as 'n essensiele komponent vir die volledige real isel"ing van die mondelinge litet"i',.·e proses bl"ing outomaties 'n seker·e milieu of 'n konteks na vore wat ook medebe- palend raak in enige literere situasie. Die byvoeging van die ontvangers en die konte ks as belangrike mede-konstituente vir· die mondelinge literere proses bevestig die uitgangspunt van hierdie hoofstuk dat mondelinge letterkunde inherent 'n kompl e kse kommunikasiesisteem is waarin die sender, die teks en die ontvanger· mekaar kan vind en verstaan binne 'n spesifieke konteks.
Feitlik al die navorsing oor· mondelinge letterkunde in Afrikatale het, soos voorheen in die hoofstuk aangetoon, baie prominensie aan die mondelinge boodskap en die sender daar·van in volgorde van belangr·ikheid verleen . Daar word wei na die ontvangers verwys, maar navorsing van hierdie kommunikasievlak in die ketting wat fokus op die bydraes, die behoeftes en voor·keure in die literer·e proses is nog nie volledig nie . n Goeie voor·beeld van sulke navor·sing is die van Moropa (1986:92). Die resentheid van hier·die publikasie dui op die resentheid van die navor·sing op hier·die gebied.
134