--- ---
H 0 0 F ~ T U K I.
BEGRlh~BLn\.LING .
IlliG, MliK
1. nUE
Gewoonlik word openlike aanvang van die n:efor
masie van kerk, gedurende Jie sestienQe eeu, veral ge
koppel aan die ~tryd op 1eerstellige gebied. Vandaar dat 31 Oktober, ~ie dag toe er, in 1517, sy vyf-en-n6~entic
stell teen ;lie kerkdeur van ;;ittenberg spyker het, CiS gedenkdag van die ueformas aangemerk is. (I og, hoe grond.
leerstellige ook al vir ormasie is, is dit e g om daar\fp en die nadruk te Ewe bel rik is kerkregtel stryd. Eintl met die oog op die totstandkoming en voortsetting van d formasie,
kerkre elike aspek daarvan voorwaarde vir leerstelli Landwehr se aangaande die viering van 31 Oktober as herinn6
rings van die Reformas "if'och zij men hier op zijne ho t is ongetwijfeld juist, als men de eigenlij
geboortestonde van Qe Kerkhervorming. t op dien dug stalt.
Men by de Kerkh(;TVOrming onuerscheiden een geestelijke
~_om __ e_, maar ook e8n Kerkrechtelijke moment. Ill) In 1517
\ '1" .0.;;)
C'ther nog ~ getroue seun van die Hooms-Katolieke
al het e lig reels sy siel opge oor die re
deur die geloof aIleen. 2) doel was om, ns. e gewo in daar e ur sy stell diskussie t
1). J.E. Landwehr: De Reformatie Kerk.
J.H. Donner 1917. P.4. Vg1. Gereformeerd Teolo Tydschrift. 37ste Jaargang. p. 'fKerkrechte 1 vorm en geeste ke inhoud zijn nu eenmaal niet
scheiden en staan niet los elkaar.lI 2). 1. J.I-I. Landvlehr: a.w. p.6.
2/ ... .
\;\lOU e kerk tercl na in k wat met Q su l'Jib e ooreen!::item.
nc~y -:,zou t2r~J.g na die "oord viln G-od..
Hl'h 81' dig het l i t duLlelik;seword dat in Jie ri:iamwerk V3-n die Katolieke kerkregeringst;elsel, ddBr geen plek Vlr ec:l' rm2J; riese optrede was nie. Die ste l l i Vi-An thaI' het ell. 'r;
pennes ~ ~n ~ pro as uit 10k. ~ie pous het ~ kett r - pro S8 S teen Luther inge st e 1 en.lie eis aan hom la& t st 1 ,
sJ stellinge te herroep. 4) Luther bet ervaar dat t in die kerk nie illear g(}an het oar lie gesag van Cllristus maar ,,'Ie 1 oar e Vi;in (Lie us. ,,:;)e Kerkhervorlll
den diepsten grand de bes1issing over het fuaehtl VI'
1::'\
v n het zag. t f / ) /IDe geweterw moesten los maakt W')r van he t val sehe, 3E,ngematigde ge del' kerk en we del'
bonden worJen aan het onfeilbare V~oord des Heeren. ,,6) on(11i ciwal cieur ther bestry, naamlik te opsigte van die verlossingsleer, bet spruit uit eself aangerI1at. i ,~8~;i~ V
ic :l;lI'OD .Ii e i~o()ms-Eatol ke kerkre
stelsel s he t.
Die illag wat die pous hom onder meer toe ~ien he om sondes te vergewe of te hou, berus op e leer dat ddar
~ wonderlike, goddelik-ryke ident eit is tussen Christus en BJ kerk. Die gein.stitue kerk is, vol ns die loe.~
Christus. 7) Dan moet hierciie vereenselwiging of mistieke
3). J.R. Lanuweh.r: B..w. p.G.
Lj_). Vg1. Prof. Dr. F.{~. Grosheide e.a.: Gesehiedenis Der
Ke • 'rweede Dee 1. J . H. Kok. Kampen. s. j . p. p.
143 en 144.
5). J.E. Landwehr: cl.W. p.ll.
6). ibid. p.12.
7). Vg1. G.C. Berkouwer: Conflict met Rome. Kok. KamFen.
1949. p.28.
Vgl. oak: H. Bouwman: Gereformeerd Kerkrecht L.
{(ok Kampen. 1928. p.p. 19/20.
3/ ... ,
I
est~li-
eenheid van ,-,-i kerk met :JhrisGLl , nie bloot in
sin verstaan word nie. Dit op selfde vlak a ~i~
v~reni~ing van die ~delike en menslike nature van i D1 t : s 'n mi erie, maar tog )n werklikheid; net so "n werk ~,
he id as '1 J e vlee swording van die Woord. '.rewEns e ke voort s~tte vleeswor van die ,Voord, cie in aie t en ru l.mt e s igbu\.~r voort lewellde en voortli'Jerkenje Christ s, waardeQr die mensB~worde Hoord die nuwe wet, d nUVie I cl;r ,
e nmve lewe, vir ar. deur sy heili mensheid aan menSE iL steeis nuwe verskynin5s70rme laat deQrstraal en ti eganklik
re beskoJ. blyk dit dat met beili mensheid in en deur wie Chr~.stus voortleef en werk, in
die eerste p k lie vergadering van e lowiges beJosl nie. Die gelowiges is aIleen d8el van die heil I:lGnsh 1.
in soverre hulle aan uie pous deur absolute 00 rs aailL."lG i bind is. :try is die ploa van Christus op aarde as opvolger van Petrus. Dabrom is hy iie hoof van lie kerk en as hoof in hom ,lie kerk self ook VGrteenwoor
g. ~aar die pous is, is die kerk en daar is Christ~s.
Die pous neem die plek van Christus in. Ey is die absoLl t.
heerser die kerk. Sy ~oord, ex Cathedra spreek, is konsensiebindend. En sy wet is normatief vir die lewe va
'-.1, gclowi s.
Hoewcl thGr dit aanvanklik nie so siG.::l het nie, was hierlie kerkregaringstelsel, waarin die pails na vore tree as die absolute heerser oor e lowiges en
selfs oor die wereld - as plaasvervanger van Christus is hy immers die potentaat van die potentate - die vyana op
wag na reformasie. Die ~oord van God wat hy durf bring het teenoor e vfOord van d pous is tot sWye ge
elwing de~r elia pauslike bul. Dit dwing Luther om van sy
8). Vgl. Berkouwer: a.w. p.26.
4/ ... .
standpunt, om nie met die ~oomse Kerk a3 sodanig te Gre~
af te Sie1:1. Op 10 Desember 1520 verbrand hy .1ie liKe bul in iie openbaar en betu uaarmee dat by God IDa r
e mense. "In Luther's verbranJ.en Van
;~eboorsaam is as
J.en pauselijken bul schittert voor ons de gehoorzaambeic gto loofs aan Ohristus ••..• " 9 ) 11'ege lyk daarmee verbrand ook die Corpus juris Oanonici. Dit is ~ daad van ingry
pende betekenis, vI/ant daarmee betuig hy dat die 11.00mSe ke re ~ngstelsel nie deug nie. nHet mag gerust een symbG
lische daad van Lutber noemd worden, wanneer deze in 1 Le lijk ::net J.e banbul betreffenJe zijn excom::nunicat oo},:::
het Corpus juris Oanonici verbrande. DaiJrmede Zwoer tocl
Bl ijk zowel de Lutbersche als de Calvinistisc~refor-
mat ie het t~oomse papale ste lse 1 v(:;.n kerkrech t af. Ii 10) Dis stelsel staan in J.ie weg van die gehoorsaaillheid aan Ohris-
r;:lC cn ;c;olank.J.ie i:Sc lowige hom laaraan onderwerp, is :li t
tevergeefs om te stry vir die leersuiwerheid. Vir die ket om weer waar1ik kerk te wees, was dlt no~
waarmee di~ regeringstelsel dit gebind het, te verbreek.
En daarin het Luther lliet sy simboliese daad die kerk voor
gegacm. IfRy had duidelik ui tgesproken, dut het Kanoniek", l\ech t hioat vorl.'; ij nen. ,,11)
9). J.B. Landwehr: a.w. p.l?
10). Prof. Lr. ~h.L. H Jeilla: Nederlan~s Rervormd Kerk
recht. Nijkerk 1951. p.lO.
11). F.~. Rutgers: Het Kerkrecht in zoover het de rk met het recht in verband brengt. Amsterdam 1894. (In vervol a8.ngeha<J1 as: "Eet Kerkrecht •.. 1!) p.8.
1. • Bouwman: Gereforme cht I. p.27.
h . . ~uyper WJS ook op dle blinds gehoorsaambeid wat die leke a<Jn die eestel s verskul~ig is vol
,tie stelsel. '1 mag in J.ie kerk - wst heilsmid
delares uitdeelster v&n die genade vloei saam i n i i e pous. Gehoorsaamheid aan die DOUS is die
essensi~le vereiste. •
Vg1. E.H. Kuyper: COllege-dictaat Kerkrecht. 193
ungepubliseeru. blss. ongenommer. Afskrii i1:1 bGflit van F'rof . 1 r . J .? Jooste, Potchefstroom.
5/ ...
her self was sKien nog nie so tewus VcU1 ingrypende betekenis van sy daad nie. Jit optre (1i t dat hy weI sien het dat e L-looms-Kato ke kerrcr I' telsel in weg van die reformasie staan, maar e noodsaaklikheid van die ontwikkel van 'n kerkre I' ste
sel wat s by ctie wese van e rk t nog nie tot hom 6e lng nie. was maar tevrede as i'Joord van GoJ. L
beid verkondig kon word. In he l€'~ptrede, ge f deur sote ologiese motiewe, bet by self verQer ten si L van uie kerkreger onverskillig gest ) 1'og Kan d uit nie afgelei word, soos onder anciere aGur S~bm dOen word, dat tber met sy ui tbamnng van die omse kerkreg.::
ringstelsel, elke kerkrageringstelsel of die kerkreg as
. . 13)'
d BUlg verwerp nle. liit sy optre en veral di~ van ~J
aanvanklike llledestanders, is dit duidel dat die Lutberan~
van die begin af b skriftuurlik fundeerde kerkreg aanvaar het. 14 )
Die Lutherane bet , deur eensJdige oorb2
klemtoning van aie soteriologie, berus by b re ingstelse~
vvaarin die landheer of vors c.ie beerser oor die kerk is.
00 is die kerk weer aan deformasie oorge weI' in Lutberse lande. Die ontwikkeling van ~ skriftuurlik gefundeerJe kerJ\:re ringstelsel, noeIll die esbiteriale kerkre I' stelsel, bet egter nie agterwe~ gebly nie. Calvyn het u 1 . L,
grondgedagtes geput uit die i l SkI' v
) . Vgl. A.D • . ~olman: Ne rlandsche Geloofsbe
lij ,ienis. ~ever Franeker s.j. - IV. p.p. 8 a.v.
13). V 1. Rudolpb ~ohm: Kirchenrecht. star Band.
ipzig 1892. p.461. Nicht blozs das papstlicb0
~ecbt, sondern das Klrchenrecht wollte er verbron
nen. II
Vgl. ook P.L. rlut s: Ret Kerkrecht ••..•• p.l?
14). Vgl. A.L.2. Folman: a.w. p.8.
6/ ... .
sel ncergele Inst~tusie, ek IV. 15 ) Dit i V8J'
ui gewerk in Geneve, ~I'rdnkryk, 3kot land en l\iG
Dit word er betwis ur A. . o l1l'1 e r C. "" t s c soos 'n skriftuurlik fundeerde kerkregeringstelsel kan b~-
st aan. 1- ) b Ook Sohm ontken dat so ~ stelael kan bestaan orc.dat die kerkreg ruet:i1.e wese van d1.e kerk in teespraak is. ) Die kolle6ia1e kerkreg korn in e agtiende eeu
18 ' I . . 'l • • 1 . 19)
op ) en 1.S gegrona 1.n ~1.e raS1.ona 1.8me. Daarom kaE
by die kollegi isme dus ook en sprake wees van ~ skrif
tuurlik gefunJeer kerkreger stelsel e; die rede i immers hier die uitgangspunt.
Hierdie en snder bestryders van aie presbite al kerkre ringstelsel kan aIleen te wo~rd staan, terwyl di
n~beginsels van die stelsel ook aIleen aangeaui kan word, as dLe begrippe reg, kerk en :!s:er~reg eers nader ontleed i .
15). J. Calvyn: lnstitusie of onderwijzing in de christe
lijke Godsd1.enst. Uit bet Latijn vertaald door Dr.
A. Sizoo. TVJee druk. Delft. s • • :Ueel I.
V;!. H.H. Kuyper. a.w.: CalvJn bou e stelsel op uit die ilige dkrif. Die gereformeerde stelsel van kerkre ring 1.S vir bom nie IlresultaClt van bistoriscb geworden toestand, maar is ' t stelsel door Calvyn gebouwd is uit de H.S."
16). A.~. Brouwer: De Kerkorganisatie der te Eellw en
~ij. Baarn. s.J. p.gO.
17) . .;."\.. 00bm.: a.~'j. p.l.
). Vgl. C.J.H. de ~et: Die Kollegiale Kerkreg.
Jc,Jl1sterdam. 1921. p.20.
19). Vgl. ibid. p.2l.
Vgl. H.ll. Kuyper: a.w. Omdat die Kollegialisme in wese rasionalisties is, is dit eintlik nie ~ kerk
reg stelsel nie. Dit degr er die kerk.!tot een menschel ke vereenibing." Die Kerkreg vorm dan ~ onjerdeel van lie staatlike reg. ~og moet dle stelsel t omdat baie wesenstrekke daarvan teruggevind word in stelsels wat voor e am die wese van die kerk as Ii van Cbristus t e handhaaf.
7!... .
• • •
dCJ.t ivord verstaan? Die be dntvJQoL'uiL . v8.n die laat ons al dadel kennis mdak met een var::.
elle oorsake van e teenstrydi en verwarrende beskou oor die kerkre ring. Langemeijer beweer dat Jit nog
altyd onmoontlik gsblyk t om fini(i
lfDe spot van Kant: 'noch ilTImer suchen Juristen e
tion zu ihre Be iffs von Recht', die nog even waar is als in zijn tijd, zal de jurist zich moeten laten aanleunen. If Die strewe na 'n finis dra net by tot uie ver
C ltof minstens vergroting van die moeilijkhe 11 van rechtsfilosofische probl
Waar t gaaIl om e bepaling V8.n die be ip ".r:"~;i:
he~ ons te doen m~t ~ rC3sf losofiese probleem, wat weer ten nouste verbonde is met die filosofie in al en.
By d nagaan van die re fi sofie in verband met Jle filc
sof ie se s trominge de ur die (; eue, skyn di t of meijer
LoorurJf in stelling datlie juris hom maar dle t v Kb.nt moet laat eun e. lfAs'n mens 'n poging waag om al die tetlnlo nde menings na te gaan, staan 'n mens
voor V!Clt rke nOBill 'n lfchaos moder:::1en .l~nscb
Gn arvan Vino ff verklaar "wben we e mOJern juri udence in detail, we ao fiaJ, tb t tbe universal element in tbem is, at bo om, restricted to a statement of queries and a stration of dis
Daar kaD nie van ~ a en-aanvaar
20) . Iv~r. G" E. er: Inleid tot de st G van de wij she s ll.echts. Zwolle 1956. p.297.
21). ide p.297 .
.22). O/B. Ge Lienh s: sisie van Ke
Sino-le on .... er die G ormeerde stelsal Vdn lng soos toe as in lie federeer~e Na
in d-Afr Pretoria 1551. p.~.
C, "'I • • • •
/ ) . 0reg egr ge eek lcienhujs se c1Gt "oor
vraag wat reg is, s daar miskien nooi t een8teIIlll'lL~-
beid bereik word En ijer beskou clit s van min~er bel ~f daar tot 'n d.efinisie van "reg" kc· ..
word Qf e VI' naar bet rechtsoegr is veel belangwekkender van bet stbndpunt vun de algeruene fi
losofie dan van van bet recbt. ) i30u di t egter s()
wees, sou alle beskouinge oor vv'at "reg" is van eweveel waarde wees en Jie subjektivisme op d gebied van lie re tiOOgty vier.
Die cboos waarvan hiarbo ge eek word, moet e ter nie oordryf word nie. spyte van e uiteenlo
pe menings oor wet rrregl! is, is daar tog ook ooreensteG
aan te me ten opsigte van sekere basiese ges spunts ci.i.e bepal van wat reg is. elke mens <lit
~ie ndIewe ervar reeds ~ui lik ddt die reg met die reeling van die menslike same lew te aoen het.
reg is dus 'n dr sreel in samelewing, alle m211S
'" r:: )
like saillelewing; ••••• TI~7 t recht is een versch n
sel van mensel ke samenleving,,,26) wat bom aan ons voor
doen met die tensie om ons gedrag te bebeers. Die skie denis v&n d r8 filos ie toon dan ook daar in bier~ie opsig al ne terrll::.ing beers, ten spyte van al verskille.
Heeds in ~ie vroeg stadia van die Grieksc nkc:,
3). ibid. p.2.
24) • Langemeij0.r: a.w. p.297.
L.J. du dssis: Inleiding tot al mene hegs
leer of JurisprudenS1G. Varkennerre s no. 5.
Stelle oscb. 1943. p.6. Vgl. ook p.10.
,
J • u.VI/'. :p.
be ippe a , sG1eli id er::. reg
;j.U idel ik van me kaar s i ni~, is l i t duidelik t
van reg ge ek word, 6aan am reeling en bcoordc
ling van in die 1 van die wil van
die gode. omskrywe word as die D 1
van gedrogsreels vir die mens deur die Daarom IL
d~t oak a op aerb ging. D fiste bree
e8t~r 0.1 met hierdie mitolog se opvatt en hoeVIel
on1",r hullG teenlopen<ie dagterigt heersend is, is like in lie s ist~~se denke egter dat die mens self bepaal wat reg is. n gedacbten:
dC:i,t bet recht t anuers zou zijn dan door oVerl~g tot stand g",komen modus vivendi tussen mensen, in beg
ieder door ets anders z n subjekt va voorkeur wor
, 27)
le l.d •..••
Vir d ontwikkel van die Gr se iJenke, wa t beg met bierdie emansip van die de van di6 mito
giese voorstell , bet dit toe noodsaakl geword am
~ regsfilosofie op ts bou, los van Jie tradisie en 3eloof, wat tog enige vastigbeid bied. Aristoteles clan die gedagte van ~ n&tuurreg na vorG. Ui t die Imaat in aie werklikbeidsverskynsels, II uit wat men als
aanduiden,1l28) word reels v d menslike dr af i wat nie clllaan ~ goeie bet om toe s te
word nie, maar re deur iJing op
eerbitd bet.
Hierui.::. evan h natQurreg h2t di~ oorhoer
2'7). ibid. p. 22.
28) • ijer: a.w. p.32.
10/ . . . .
0 • •Geu. HOillliiCo s 0::11:/n elie tradis ione 18
soos volg: "het natuurre t in traditionele zin is het ;~~-
heel vs.n bovenpositicve (niet Joor ID8ns61ijk8 rechtsvOrE.81L wilsvGrklaring tot stanJgdbrachte) onvbranderlij , nni V::':L'
sele (:;'n per se ldende rechtsnormGn en eventueel subjec
ti~v8 natuurlijke r~chten IDcit daarmee oorr8 te plicht8n, die rusten in ~en al of niet op goddelijke oorsprong tern gcivoerde n0. tuurlijkc: oru.G en door mens op apriorische wij ze \.:.1 t no tuur lij ka ord8 met b ulp van de na tUllr lij redt kunnen worden af leid.,,29)
Die natuurrug word vGrdring deur historiese skool, wat die reg be ou as ~ aspek van na onale volkskultuur. Vol ns hierd skool is die reg ~ ouuk van die historiese ontwikkelin3. D skouing loop Wb~
uit in di~ po tivisme, wat net rekening hou met bestaande regsre§ls en wat daaruit afgelei kan word.
t wat hicrbo aangestip is, is dit idelik gt::
noeg J.at daar nie alleen ..::enstemrnigheid is ten opsigtG vaL ,Lit:. bcskouing dat reg in v8rskynsel van menslikG same
is Wdt die rG~ling van di~ same16wing bewerk nie. Daar is ook Gensterr..r,ligheid dat die reg voortvloei t IS wil
3"' \ van 'n bevoegde orgaan; II'n sosiale outoriteit. II U;
bcvoegde orgaan 10 ~ie gedragsvareistes samelew vas. 80 sien, wil t voorkorn asof die po itivistiesc baskouing van wat reg is, die iJster kan weBS uit die
29) • Mr. H. J • i:lffie s : Nieuwe Herleving van het natuurrecbt. Zwolle 1. p.55.
3C) • L.J. du essis: d.l'7. p.6: "D reg u.aarentesn oper er nie met die liefde nie en vloei voort uit die wil van ~ bGVO orgaan, ~ sos Ie outoriteit. II
/ • • '+ • • •
-11
J)an sou die de f Si6 van
buys: .a.'N. reg l S lcLende binci.ende reels vir ,:iie men~-
like sarn81ewing H31 ) seker bavre het. Hy hou egter ni rekening met e feit dat al korn ~lke omskrywing van wat
reg is, feitelik met bierdie Jefinisie ooreen, daar tog g~~l.
ooreenstemming is oor watter reels as geldend en bindcnd skou moet word nie. Jat vir die een ~ bevoegde outorit is vir vaslegg vaL die reels, is vir 'n ander onbevoc.·
een is die regsvormGn~e outoriteit
e 1 s i n s y t a ak ; terwyl 'n an::;'er ·,;aer ,':i0 blot van di8 1 vaniie 0 utorit0it as volJoende vir
die ScuaE: 18wing VB r8 is. So bel die regsfil08 i~ ~aar
we2r in ve.rwar1'ing.
Dit is dan ook die noodwendige gevolg van elk~
tot formu1r;;ri van die be grip 111'eg ll , waar ui t die
0013 verloor word dat ~ie menslik8 denke uiteen val in tW6e
Dit is e gevolg van ~ tweerlei uitgangspunt. IIUek alle wetenschappe lijke 8n wij s3cr i.
arbelJ gaat tensl~ttG terug op een b8paalde positiekcuze van het bart t.e.v. God en Zijn Woord, op een apriori, d ~
niet langs '/Jeg van nken en rE;,ieneren verkre n is, mdar dat s geloofsvooroorJeel aan alle denken noo
lijk voorafgaat. 1I32 ) Kuyper stel dit so dat die tVJ82
denkri ing8 is: JiG Gen gewortel in ~ onweJe bore hdrt, JiG ander d wedergebors hart. 33 )
- - - - . - . - - -
31). o . 13 • G 1.:18 r..h u,), S : a.w. p.14.
J.NI. en .J. cph;r:Jlij ge€rtB en Levenspractijk.
Kok Kamp<;;:n. 1948. p.34.
33), Dr • . tl.• l'.:uyper: clopaeai6 ,ier H8i ge Godge
lOdrdhaid. ',;:'wee,i.e rziene druk. Kok n.
1909. Deel II. p.p. 97 e.v.; veral p.p.
en
12/ . . .
<)c " • •~
- - - -
"Because there nre two [<::inds of , or two kinds ~f
;;;!+ )
human consciousness, tneir are two .3 of science."'/
nSipiele onderske tussen die twee so d6nke loop no ndig uit op ~ PI' en onversoenbar~
onderskeid e bereikte resultate. 35 ) :",1 dad31 it\: is daar so ~ ono are kloof tUBsen christelike en nie-christelike re egrip te konstateer. ~ Definiuic
v~n reg wat Gowel e gelowige as Ii/wi Kan on,j e J.'
skryf, is ondenkbanr, want lithe ~~ sca of christian sciences, theolo luaed, must be contrast th thG
-r:-'
whole scale of tian or apostate sciences ••.• ")::))
Deul:' die 0 II theore-
tical reason" aCl.nvaar tbe ultimdte j t0rs of trutb ancl. falsbood. II ) Hierdie fi10sofi8,
humanisme, erken en norm buite sigself of een anler aspek van die ::.;kepp • Dit verabsoluteer tyd een of .',
aspek van die En - "it cannot lutize an"
aspeet of that cre , which has meaning because cre and sustained by God, 1;Ji thout obscuring or destroying meani'~
so creating isoluble tensions in th9.t order. 11 )
D humanisme dra dus
). A.L. Conradie: Ivinistic Concept of ilJsoph,Y· sit,Y Press 1960 •
• p. 1'7 en 79.
1. ook E. Do Critique of
cal '..lhought. - l'le·lcrlan,l en Phi Ipbia (U.S.;,.) 55. 1)\381 I. p.123.
35). 1. A. Kuyper: a..w. II. p.I03 8n ,h.L. Conra.di2:
a.w. p.l,?
). ll..L. Conralie: 8..11'1. p.l? Vgl. ook p.p. 62/63.
y/). H • .uooycweerd: In the rl'wili t of.i""ste,{'n 'l'bought.
iladelpbia (U.G.fl..) 1960. p.
). H. Dooyeweerd: a.w. p.IZ.
13/ •..•. , •
-l3
insigself ook n onoplosbare twee~p81t am, an d nie unders .:Js juis in e ,
kringe verwarr ook die gebied van "t regswetenskap n regsfilosofie he,;3rs nie. 39) Vandaar dat, wat be ip reg betref, t nie net onversoenlik staan teenoor die christelike clenke nie, maar ook soveel teenstrydige begrippe huldig dat tever
efs na 'n algemeen aanvaarde omskrywing daarvan gesoek viord.
Die christelike jenke ontleen sy d pste s
heid eEt een TI aan het lich t del' gO':1de 1 ij ke f,' oord-o n
baring. II ) Die mens is in beskouing van werklik
held altyd onderworpe aan jie vvoord van God. l!;n die Voord van God eis ddt J denker in sy beskouing van die werklikheid moet uitgaan van die onderskeiding tUBsen God
die wereLi. is uie Skepper en die wereld (kosmos) Q geskapene. "Dit veronCl.erstel 'n absolute grenslyn tussen GoJ en SIllO S : al swat bo d ~ens is, is God, en &lles
L' 1 ' wa t onder ':lle s is, is skepp , o. a. die kosmos. II t- )
~ is as Gkepper voorts die ewereine ie ci6r 001' al ::'li",
geskapene, wat in volstre e sin van afhanklik is. ) Die s pp bestaan Jan wetmatig; dit is, ooreenkomstig 'n Godde like wereldorde. 43)
39). Vgl. R. Dooyewee De betee nis del' ~etsidee
voor Hechtswetenschap ilosopb • Arnst 1926. p.G.
40). J.~. Spier. Inleiding in de wijsbegeerte del' ~ets-
idee. Vi Herziene en Varmeerderde druk. Kok Kampen 1950. p.38.
41). F'rof. Dr. H.G. Stoker: Die 'i~'ysbegeerte van.tie ;::;ker'
p idee. F'retoria-Kaapstad 1933. PQ19.
) • V g; 1. J. 1,,1 • ier: a.w. p.39.
43) . Vgl. H. Dooyeweerd: A New Critiqvle Iheon"tic '.i.'hought. Deel I. p.p. . e. v.
FI·I • ..•
Die n ikbeid, t i l
p wat ons waarneeru, val uiteen in ve illenJe aspekte.
'1 e lker~s kan die ikheid uit ~ ander a k be ::okou Vlor • D Lnleling van die wGrklikheid in die verskillen~e aupe
is egter nie wille ig nie, maar berus die sKspping self as 'n eenheid in verskeidenheid. El a k Vdn die werklikheid bestaan ooreenkomstig Q~e verordeninge Vcill 'J
VJat rvoor geld. )
Die reg is een van die aspekte van die werk
1 iJ.. Dit raak e mens like same en is, soos rae aa ngedui, 'n ling in aIle enslike same le
wi AS sodanig Ie eie karakter van d reg in ver
li-5) dit wil werking van hieruie reeling is ve Iding. Vergel moet egter nie in betekenio van wraak geneeE! word nie. rIDe verge Iding is h ier be-
doe s ~e evenwicht harmonise ring van sen gvuldiC:
46"
heid van belangen. 11 )
D mellslike same t ver
skill belange. trDe ho dinueling is G tUBsen ver
bandsb en ffioatschapsbe Elke vorm vo.n samelew waarin die lede van d samelev'ling verb i Qeur rhoudinge word sa@elewin~sverband
byvoorbee gesin, staat, kerk ensovoorts. In e Illa skappy staan die leCte van lie same 'Iring op 'n gelyke vost, byvoorbeeld die vrien~skapsve , die verhoud
4/;) • Vgl. H.G. Stoker: u.w. p.p. . e.v.; H. Dooye
we ord: a. w. I. p. P • 93 e. v. , tT • r~~. S pie r : a. "'v'1.
p.p. b . v.
45) . Vgl. .H. Dooyevif8srd: a.w. II. p.
46) . J .1iI. ier: • Vi. p.93.
47) • J . i\l. ;)p r: a.w. p.93.
15/ ...
0 . 0van Koper en verkoper, ensovoorts.
Die ~Geso~vattende sam61ewingsverb is lie st dot. Vol Calvyn is die staat ntweevoudi in
Go,iso nbarint:!; gro , naaL'll ik in e vQorsi bestuur van God Skepper n On~erhouer, en in die od van God d Hert.:;'. eerste verb and is t ~ ht.:;'erskappy v ~ Godswe:, in ~ie tweede verband is tiit regs vir ciie posi
tivering van
'A., goudelike gebod. Die .jrsKappy ord r1c. . lik deur sy doel skakel aan die reg en :.tie gGbol. '1 ) Die staat is dUS 'n instell van God tot verw6senliking
van e binne landsgr<3nse. Dit is prim@r ~ re gerJeenskap. rtEr is geen enkel belang binnt:Oil het staats
stdat a iori niet zou te
vlant de recbtsgemeenscbap van de st toont een beel ei ne universaliteit te zijn, sen universeel rechtsverband, dit in zekere zin al1e andere samenlewingsverbanden over
epelt. fl49 ) Dit wil egter ni~ sS st
boogste samelevvingsv<crband en :J ie aneler saree wingsver
bande s gs nselfstand dele van die groot geheel is eL dat daar geen ander reg as staatlike reg is nie. Ook die ander samelewingsverbande, ges , kerk, ensovoorts, het ~
cie interne regsfunksie. Oor d~e interne reg van die
anJ6r samelewingsverbande het die staat geen se nskap ni8.
,,~vlaar alle verbc:mJe n ,,_~ i6 er binnen st aa ts nzen zijn, habben er recht op dat hun belangen beschermd worden te ~
de expansiezucbt van andere belangen; dat hun levensruimtc gelaten wordt om zich s t l l en rust te kunnen ontwi 18 •
). L.J. du Plessis: Die aatsteorie van Jean Calvin in verband met die wetenskap en staatspraktyk van sy tyd. Kok Kumpen. 1932. p.
49) • 'CJ..w. p.206.
16/ •.•..
( 1T0'1 .l- '1.-'n ' ) . - ) \ 1 1 )
' 0 .
J... . L i l .c....L) Die reg Vc:.Il st at is ",&n t Ii k.",'
liLisd<:;ir as publieke verbandsreg. Die reg van an~\::..r a,."~
lew sverbunde is partikulier en and6rsoortig.~ hl)
Die reg, wat in sy werking ~ie ewewigti~e harco
sering van 'n menigvuldigheid van bel
win~sverband tot stand bring, word gevorm bev0eE;
orgaan in :lie b0trokke samelevvin;svt3rband. ) Vir io staat is dit die owerheid; vir die k8rk, die kerkraad;
vir 'n verenig '" bestuur.
By die vorming van die reg kan bevoe or
~ane in die samelewingsverbande egter nie willekeuriG te v\'",rk gaan nie. ~iG vorming van ~ie reg is hulle ge
bonde aan objektit;;Vie bec;insels wat God daar gGstel bet vir die verhoudinge in samelewingsverbande.
regsbeginsels is v 'n el geopenbaar in }ie Heilige 3krif.
en vir 'n ander dee 1 kenbaar ui t die aard en die histol"ie ontwikkeling van Jie lewensverhoudinge. 1l )
Dit kom dus, uit ~ chirstelike 00 unt, daarop neer dat die Ilgel nde bindende reels vir menslike sal:lelc
winfS" alle0n as reg gekwalifiseer kan word as dit reels is Itwat uit Go<lg\$stelde beginsels geposit er is ur VIiI van bevoegle vorm organe in verskil nJ6 samele
kringe. 1154)
50j. J • Ivl • isr: a.w. p.206.
) . 1
0i bid. P • 20 '7 •
52) • L.J. Dil essis: Inleiding tot die leer. p.6.
53) . J. Du Plessis:
54) • ibid. p.8.
17/ ... ~~
-.L 7
Die t{eg' lS cius for·~;lcc.l Vi::i.n ) 1d, [lOet
Dlt moet VOl'S we6s; ~it wil s@, st Ita kry in no riga omskrewe re~ls ~f watte. Die vorrning van
ook a1leen skied aeur ~ bevoegde, dlt wil s@ deur ~ va~
God-verordende ou~orittit in die betrokKG samelewingsvGr nand.
Die ~eg rus so op n Goclgegewe gesagsverhouding in die swne1ew:"ng. ) Aan die een kant staan die r6~svor
mel'S rust mag tot ragsvorming en handhaw (lan .\ ia &n.i.'~
se drag in ~ie same wing de~r die gevormde reg, ii~ wil s~ G re~ls of wette, bch~crs
,Vo.nnGer (:ii~ r",c5 in werking tree in'n samt:lew s
verband, word so ~ sa~~lGwingsverband rageer aeur die be
vosgde outoriteit. ~ie outoriteit neehl die leiding ~n bGstu~r daarin leur die cplegging van re~ls of wdtte en die 1:1andhaw ing uddrvan; s word in aie bepaal kr ui t oe n. .,lteC;it be st eh t nul' da,
tinien ist. 1I57 )
Hierdie regering of ges suitoefGlling kan op V2r
skillende maniere of stalsels geskied. In Jie stao.t s
verband kan Jie sag oyvoorbe~lJ bS lie monarg berus, dan word die betrokke volk volgcrlsiie monargG-le stels61 regear. Die regarLngstelsel word dus bepuul deur die wyse waarop Jie s tot r~gsvorhing en handhawing in ~
bepaalde same lew sV0rband uit oe n word.
55). Vgl.~. Sohm: a.w. p.23; F.L. Hut rs Pst K~rk
recht . • . . . . p.19.
). Vgl. H. Bavinck: Gereform6~rde Dogmatiek. Tweed~
Herziene en vermeer de druk. 1911. Deel IV.
p.354.
57). Olaf Linton: Das Problem Der Urkirche in del'
Neuer~n Forschun~. Uppsala. 1932. p.b2.
10/ • . . . .
Die na~ere omskry van die begrip
i t voortvloe kerkre ingstelsel is eers moontlik as vasgestel is of e kerk weI n se standi
saillelewin~sve and, n eiesoorti instelling is. 1er~
se Karl ,,"-{ieker: I1Jedes eigentUli11 e kircblicbe Ve C:!sSv__
system wurzelt schliesslich in sinem eigentUmlicben he:
begriff."/ hS)
Nat i~ die voor gaande bladsye ges& is oar diG
twe~rlei denkrigt s, gewortel in n wetiergebore of OITNG-
bore hart, g~ld by Qie vasstelling van die in besonder. Dit gaan ten slotte in die vasstell
van die kerkbegrip oor die verhoud waarin ~ie ondersoe
ker tot ~ie gekruisi Cbristus staan. Glo by nie in Christus nie, eei by nog aan e leuen van Satan: JulL~
sal soos d 1Nee s, en loen hy dat e mens van God ank
lik is. Glo hy wel Cbristus, bely hy dat lIle llS absoluut afbanklik is van God en met Hom versoend moet wess in Christus.
In ie eerste geval word d I:.I6n.sl
heers ur sy sOGwereine reds. Die ganse werklikbeid vvord deur rede, volgens die onbevooroor sIde natuur
wetenskapl ~atematiese meto benader. Die Bybel dan geen openbaring van God nie, illaar word as ne boek ge es, onderworps aan clie kritiese red.e. ) Elke ond.cr
soeker van die bestaande verskynsels aIleen onde ). Karl ~i2ker: Grunds~tze rleformiarter Kirchenv2rfa~-
s Leipz 1899. p.GO.
Vg • H.E. KuyptJr: a.w. Die Kerkrege telsels is
nie to li~ n is n onderl verb tussen belydeni~) .an kerki'G(';tring. !l De meGste kerken namen in de Confessie op, w~t voor baar het principitOc3 was in kerkregering.1!
59). Vgl. cij "",n Dcrmout: Geschiedenis der Hcderl scbe rvorr:::.~e rk. Te Bre IvIlJCCCXIX. DG e1 rJ- .
. 278. G.G. uwer: t probleGffi der Schr i t i e k. Ko k t; n. s. j . p. 10.
1
l ::.:
Onder lei~ing van die soewereine re Ie ;,vo
,ilenslike salllelev'Jing gesien as gegrond ()p 'n onderl e Vel'
drag wat voc,rtspruit J.it~Lle natuurlike dri;lng VCln "Lie !:lC.L
Oll as gesellige wese 'n lIfriedliche en vernunftig georJ
Eete Geroeinseh3ift" te he. 60 ) Die vrye individue kOfJ k.cagtens Jie natuJ.r 1 ike drang oor een 0::T1 in SRille lewingsvs 2:'
band of gemeen3kap te vorm, ooreenkomst sekere selfbe
paalde reels ,waarin die gesag van die lede oorge'ira word aan een of ~ paar. "Op sulke r is die staat bOll Je:.u' onderl Vercirag ,daardeJ.r --.1ie re;;erHig by .lie lY,eer:ier
beid van d so verbindes berus of oak oor dra word aan
Gen persoon." 61 ) ' Vol~ens bieriie beskouing is JaBI' ~aar
een samelewingsverban~ noodwendig, naaclik die staat.
die leer is dan ook van al ~ie verskillende
nnotskappe aeur ve ontstaan e staat eintlik aIleen
" 1,62) noo J VJendlg •.
Elke ander sari.1elewinbsvorro is rEaar 'n onderdeel van uie een noodwendige. D it is va gings wat vrywil
lig en met goedkeurlng van Jie staat, tel' bevorderin~ van
~ besondere Joel, tot stand korn. Die verenigings is skik aan elie st;~at, terwyl dit gebeel deur ,iie staat oorkoepel word. st&at is onbeperk, nder staat ist del' Leviatban vvelebe aIle anuere GeNal t versebiingt. fTC Die kerk is dan ook bloot ~ vereni of genootskap wat op vrJwillige grands lag rus en staan lyk aan alle anler
~erenl3ings, terwyl Jit aIleen in doel daarvan verskil.
) . e.J.H. de iNat: Die Kollegiale Kerkreg.
1921. p.o.
61). ibid. p.6.
62) • ibid. p.p. 7/8.
63). J'. H. EyLJers: Die Kerkinrigting van uie Nelerdu s Gereforlaeerde kerke in S.li. Pretoria. ; Vgl.
d. Gohs: a.w. p.574; J.e.h. van Loon: t Al meen lceglec.l.ent van 1816. ./Jageninoen 1942; p.
20/ • . . . .
1
L1e KL-::-che ist cin.e ,d,eli onsgesellschaft. n<::4) ie gE::
wiges tree as individue, om praktiese reJes, 1n ~emeensk~
rhet mekCiar tot ontwikkeling van die hoogste vermoens in
1 . k d ' , t . .. 65 )
~ie mens, sy seue 1 -go sd1ens-lge vermoens.
is net ~ instelling tot bevordering van godsvrug, sti iL "
en <:s0eie sedes, ~ genootskap om die ere~iens te behar
tig; ) 'n collegium in J.ie staat,6 7) en weI 'n colle ita. 6a )
Diei;::erk is (lus vo die rasion2liste Geen selfstandige si:lmelevJint;sverbanLi met 'n eie reg teenoor ,--~i
staat nie.
Hadikaal teenoor hierdie rasionalistiese kerkbe
skouing staan die van die gelowige ondersoeker, wat
kennis v&n die werklikheid hom afhanklik weet v<'Aniie () j - baring van God. Ili rdie openbarLng word ge e in die }{ciJige ,-~krif, die onfeilbd.3.r-selnspireer,le ,;,/oord van God. 69 ) Dle vraCig is dan wet ~ie iIi Skrif van die kerk en of di t deur God 11 b2 e Id of n t beJoe Id 11 is;
Ilis ze naar menschelijken of goddelijken wil tot Benz n
7 0"
geKomen. l' )
64). Olof Linton: a.w. p.). en
119.
(5) • 1. C.J.rL de IJiet; a.w. p.75.
66). V~l. H. Savinck: Gereformeerue Dogmatiek IV.
1911 ; p. 314; J . C; • "t. V an Lo 0 n ; a • w. p • 42 • 67) • C . J . H. de e t : 0. • w. p. 20.
68). 1. A. Kuyper: 'ractaat ViJn "le J.-:eforrnatie der ken. 1899. p.51.
69). Vgl. Art. i l l en VII Nederlandse Geloofsbelydenis;
H. 3avinck: reformeerde Dogmatiek 1. p.p. 4UC e .v.:
en .~.~. Folman: Onze Nederlandsche Geloofsbelij
denis I. p.p. 265 e.v.
). P.A.E. 8illevi8 3mitt: De Urganisatie van de Chris
tel ke kerk in \.Len h.postolischen tijdo 1:~otterdaL
1910; p.20.
21/ •.. ~.o ••
Die apostel l'aulus skryf "aan (iie~""me('~nte (' ldesiaj van God vlat in .l.;orintbe L:;, i::Aaniic il jes Christus Jesus, uie 66roepe beiliges. 1I71 ) spreeK van !tal die 1 fues Van God, geroepe heili S \f.j,tt in i{ome is. IT )
Die Ekklesia is dus eerstens ~ vergadering van mense op ~ ~epaal~e ek - te Korintbe, Bome ensovoorts;
spes ek aanwysbare vergadering. 'l'weedens moet ar
~elet word dat dit nie ~ wille ur vergadering is nie.
JJit is 'n vergadering van "gebeiligdes in Ch stus Jesus."
Hulle is ook na die voorneme van God ,,'rJant die wat vantevore ken bat, di~ bet Hy ook vantevore ver
ordineer ..•.• en die wat vantevore verordineer bet, die ,,73)
bet Hy ook ro ; . . . . Die Ekklesia is dus ~ bei
lige vergadering omdat bulle uitverkore is rrvolgens die voorkennis van God ~ie Vdder, ~ie beiligmaking van die Gees, tot geboorsaa:1:beid en besprcnkeling met e bloed V Jesus Cbristus: .•.•• 1174) Hulle is ,,'n uitverkore 31 'n koninklike priesterdom, 'n beilige yolk, 'n yolk as eien
dom verkrs, om te verkondig deugde van Hom wat julIe
I, ,./ J
uit duisternis gero bet tot sy wondcrbare 1
') • 1'1< •Die wat vergadcr word, is in ewigbeid by God bekeni as be
borende tot sy yolk. Hulle is ewiglik sy eiendom, wat neur Hom in die tyd uit die ganse mens like geslag ~itge-
roep word om bulle elkeen soonlik en almal gesCl.iii6ntlik
) • 1 Kor. 1: 2 • 72). ~,-omeine: 1: 7.
). rtomeine 8:29 (a) en 30 (a).
74) • 1 Fetr~lS 1 :2.
75) . 1 Petrus 2:9.
01 te stel. eruie aanv~Js lesia :c.::::
word in die Nederlandse Geloofsbelydenis, a::tikelX I, saamvattend weer gee as: tr'n beilige vergader van almal wat waarlik in Christus glo, wat bulle hele s21i cL~'
in Jesus Christus verwdg n gewas is deur sy bloed, gebei
lig en verseel deur lie Heilige Gees. fl
D vergadering kan dus nie aangemerk word as ~ 108se maatskapp'y nie; dit is weI 'n vergadering waarin ';1 gesagsverhouding beers - di~ tussen die Hoof: Chrlstus, e
e lede: die gelowi s. Hierdie vergadering is so ~ deur God-verordineerde samelewingsverbanu.. Die kerk is
7 6'
r;.od sa WC.rK. ) By het uit vrye welbebae gewil dat daar
~ kerk sal wees; ~ self andige samelewing van mense, af sonder, in en on~er Christus, uit die mensheid, om vir Hom ~ yolk te wees. 77 )
Na sy wese is die kerk dus by God verborge en daarom voorwerp Vdn die geloof, lIeen ste lij ke l."Jerke 1 heid, aIleen v~~r en door bet loof waarneembaar. fl78 ) By aIleen weet wie syne is, wie By aan Jie Seun ge e het.
"esenlik is dle kerk dus onsigbaar, verborge in die :~aad
van God. 79 )
76) . V~l. K. Dijk: am I t uwig welbehagen. jun~:l t el'1dalTI
192L~. p.487.
77). Vgl. hOffieine 9:15-21; Calvyn Institusie; DeGl I Boek Ill. Hoofstuk XXII; paragraaf 8; p. 490.
V \.Ort al Dr. .c. 81 zoo (In vcrvolg sal uie j)ook, boofstuk en paru~radf aIleen aangewys word deur
Q i e r e s p • s Y fer s • b v • I I I . }:X _:: 1. 8 . p • 490 ) ~ K. Dijk: a.w. p.p. 345 B.V.
78). A.D.ri. Polrtiun: a.w. 1. p. 270.
79). Vgl. Johannes: 6:37,39 en Lj-L.
~og is dit oak voorwerp van aanskouing. ~i
B
Y"·w~rd sigbaar in bi~r~ie w&re IIDoor ue uit
Uvolvoering van dien raal ontst~at nu in deze were
Kerk op eene voor ons onbegrijpel ke wijze. 1f80 ) Die 1;i",-
~estarnentiese gebruik van die woord kerk, Skklesia, bou ook 'n offis iele oproeping in "Die eiesoort igbeiJ. v::>niie kerk korn daarin uit dat ~ mens aIleen laartoe kan b ort kragtens roep en weI von GoclSwee. f181 ) Die kerk is
"die von Gott aL;.S der ',velt beratls gerufene nsch .::;nschar . I ! '
Die offisiele oproeping tot vervull van die
~aad van Goa geskie6 deur Cbristus. Hy is ur Va
Jer ge uur. 83 ) As Hy dan die dissipels na Hom raep en om Hom vergad~r, en as Hy aan Petrus, na sy belyde s d t
J8SUS die Cbristus is, se: trus, en op bier~ie
rot~ sal Ek my gemeente bou • . . . ; ) druk Hy daarmt::e t dut Hy dwen waarvoor Hy gestuur is. By moes Jie ke:rk sighaar tot openbaring bring. ur die verwerkliking Vi;;.n
verkiesingsbesluit laat Hy die kerk sigbaar word as ~
gemeenskap wat bely en belaef dat Jesus Cbristus hul Verlossar en Here is.
In die sin is die si are kerk in die edrste p ~
univc:.u:see 1; G en le\V dnde orgsnisrne, hoewe 1 verspre i a or di::
aarele tog saamgsbind deur ieselfde loaf in en gehoorsaa~-
beid aan Christus. 85 )
80). !-\.. Kuyper: lJ.'ractCiat van hefor!Ila~ie der Kerken.
1884. p.2.
81) . ,i.J. Enyman: Die cbruik van die:.; .'joord "Kerlc'!
N'..h:e l'esta'r:.ent. tchefstroom. 1949. p.l.
') "~I
82). Kittel: ~beolo isches Dritter Band. p.
~Brt6rbuch Zum Nauen TestaG6~t.
Vgl. it. ~;ohm: a.w. p.p. lo-1:-.
83) • 1. o.a. Johannes: 17:3, 18a, 2 84) • I{;.a t t .
). Vgl. C"lvyn Ins'LLtllsie IV. I. 9. p.
LLt-
6 ; ) Q . o c ;"r)
, , 0 0
deur dle verkondig ;V oor (.t. .Jle sorg vir
verkon~iging van d ,;oord is toevertruu aan ~ie kerk.
~oos dLe Vader Christus gestuur he~, stuur By ook die wa vergader het. 87) ~n om Qie iVoord te kan verkon::Lig, moet e kerk instituut weese o nbaar die sigbere kerk sig ook in empte en bedieninge as instituut tot ~ie
verkondig1ng van die ooord. Dit is nie alleen sigbaar in belydenis en wanuel as eiendom van God in Christus maar ook middel om e uitverkorene uit e mensheid tut ge of en ~ekering te roep en te versorg tot volharding
iie loof. n2ij lS coetus, doch ook Mater 1'i liuIn;
organisme, doch wok instituut; doel en ddel tegelijk.
J-!;n as sodanig kan J.i t dlleen pleas ::"ik wee s; verbonde aan
e~n bepaalde plek.
Christus doen egter meer as om aie gelowi s 8~.
Hom as Hoof te verbind. liy bind lie lede van sy kerk nan mekear. llDit is:;:uy bod, <.lat julIe mekaar moet I i he net soos ek JulIe liefgehad het. n89 ) Christus 1& (1
clrang tot 'n eie ge,neenskapsvorming in lie hart van e t.:
lowi s' , hul ken die drang om me ki:lar te d n en 1 i hEL 90) V&n ,li!-:- g,e-jo-wjge::r na Pinicst€I' word dan se:
het volherd in leer van diE;; stels en in aiE;; gemu~nskap en e breking van die brood en in die
86). Vgl. J:(omeine 10:13-15; Heidelbergse KuteC;isLJU3:
Sondag XXI, en Sondag XXV.
87). Vgl. Johdnnes 17:14 bn 18.
88). H. Bavinck: Gcreformuerde Dogmat1ek IV. (1911) p.329.
89). JohanneS 15:
90). Vgl. H. 8ouwman: Gereformeerd Kerkrecht I. Kok Kampen. 1928; p.65.
1
-25-&
le lowi,ses is op me s.
Die kerk is dus vol die Eeili5e ;.jkr vera:
"een ciiesseit begrip, een ensct. van personen, toe gerust met ambten en bedi n en het zichtbaar optre- Jend als het der:Je volk Gods. n92)
Oar die vraag of Christus, lie verwerklik van God se Haad, self reeds die kerk getnstitueer het, is daar veel vers 1.
Kuyper s in Jie eid van Jesus die proto
tipe van die getnstituee kerk in Jie kr wat Hy rand
om Hom gevorm t. 93) Sillevis Smitt b oag: II
C7LJ n in
sl;itueerend e id began met verkiezing van twaalf, van Je zeventig, straks no ens met de verb zander V!:3-n een drietal uit twaal!'. II 9 L + ) Oak Bronkhorst gaan ver
deI' as Kuyper en skryi ciie oar ong van e ge tituee kerk nie net in beginsel of kiem aGln Jesus se did toe nie, maar beskou Hom as daadwerklike Sti er daarvan.
Die eerste organisas van iie vergadering van dle lowi is u.6ur Jesus self ter hend neem. Die geboorte Vdn organiseerde kerk !lkan min of meer naar Caesarea Philippi worden teruggevoerd. 1I95 )
Hierdie instltuer arbeid van Jesus moet e te nie as ts geheel nuuts s n ,Nord nie. IIChristus
91). liQge: 2: 1. oak Randelinge 4:
92). H. Bavinck: a.w. IV. p.322.
93). Vgl. A. Kuyper: Encyclopaedie der ili6e leerdheid III: p.227.
94) . P.A.E. Gil 8 ;31I,i tt : a.w. p. Vgl. H. 3Civinck:
a.w. IV. p.3uO: H. uw.nan: a.w. I. p.5.
95) . 1'1.. ( . Bronkhorst: 8chrift en Kerkorde. Den Haag 1947~
p. Vgl. it. • Polman: a.w. I l l . p.p.
Qe.v.
26/0 .
v • Q •l
stitileerd.,11 ) as 'n t'~eteel nuwe insteLLing rlle, om d en:; dit reeds bestaan het, net in ~ ander vorm. Die sinago
In sekere sin die prototipe van ~ie Nieu-Testamentiese kerklike institult. Jesus en die apostels sluit hulle vir die erediens by elie sinagogeu.iens aan. 97 ) Die eu
~estamentiese kerk is mdBr ~ voortsetting van die Ou-Tes
tamentlese kerk. nDcor het Nieuwe 'Iesta,nent 'lilerd gene
principi~le verandering te weeg gebracht in ~e verhoud tot Christus het Hoofd v;:;;tn Zijn verborgen lichaalTI. 1198 ) Christus verbreek d bcilld ruet .lie verle·J.e nie. II:; tre k
lie l,yn '~<eur. I,Het is een lyn, die van Israel over de':-l Christus tot op onzen tijd doorloopt. 1I9Y )
D Brbeld van Christus bring egter ~ veel beer
liker kerk te voorskyn as die een wat in die Ou- i J..'esta:"e!11;
gbaar is. D kerklike instituut onder Israel was .nie selfstandig nie, lflaBr ingeweef in die bestaun van :::s
rael as volk. Kerk en staat was wel te onlerskei, maar nie geskei nie.
In sy optrede bet Jesus Hom tot die bele :::srael rig en bierd optrede brlng skeiding in Israel.
Bronkhorst vinu die aandui van die verde ling wat Je ilS in Isra~l teweegbring, ook in die ergrond van die v.roord
) • Pb. J. edemaker: De Kerk en het Moderne ~tdats
recht. Amsterdam-Kaapstad. 1904. p.63.
). Vg1. K. D k: De Dienst del.' Predik Kok Kampen 1955. p.p. 23 en 24.
98). Ph. J. Hoedemaker: a.w. p.
99). J.J. Knap. C. In. DO~illatische Fragmenten. Eorste reeks. De Kerk. Kok Kampen 1914. p.29.
27/... .
Ekklesia. SLen teen JiG 81 ond nvan ltkklesla in
ete s ti wer81d kunnen \;vij t1J;;ee kantGn Op.ll )
i:n die is Ekklesia aie weergawe van qahal: vers le
ring. In e kon:binas gahal Jahwe kry -lie ':loord
,specifiekan sin: ue kerk, de Gnte, het volk des Heeren. nlOl ) Ekklesia is egter ook die vertaling van
e kraillees-verwunte Siriese woord: Kenischita: ~ gemecL
skap von lokala aard Jnet 'n kultiese e1. JeslJ..s het Ila.
aIle Vlaarskynlikheid die vioord gebruik. 102) Bronkbor}3t
~on~J~~eer hieruit: IIEkklesia is ean Grieksch begr
I'Jaarin ::Lnboulsn van bet He euwsche .9.£11al en het Ara1118e se zijn saamgevloeid. Anderzij is keniscflita
Arameesche achtergrond, z.owel Veln de Cbristel ke Zkkles als van die joodse
n. II 103) synagoge gewor
Jesus het Hom tot d hele vo g6rig in op
trede. Hy het egter net u !lres", die U orblyfsel wat iL Hom glo het, as ware qabal Jahwe, in ~ aparte kenischL ta saamgevat. "fly het ei in Israel gebring. Di:.l3r
op dui die sondering Veln e twaalf dissipels en die 1'8 it clat hul uitstuur "na -lie verlore skape van
huis van I.c;rael.tI 104) d lig hicrvan is t onmiskell
o ar be ling van Jesus, dS By spreek van sy ~kkle-
Gia,105) om uie ware qahal Jahwe van die ontroue Israel,
100) . A.J. i3ronkhorst; a.w. p.
101) • ib • p.25. Vi;l. ittel: a.w. I I . p.
2) • VgL Kittel: a.IN. III. p.
1(3). a.w. p.27.
) • 1\1 a t t . ; 5) 6 •
'] ) • 1;: at t. 16:
rael onier HaLl. Die t,,/aalf is ,lie begin van e kerk as nu'ue Israel onder Chris tus as Hoof.
Dr. F.~. Groshei~e beskou dit nie nodig am tot die Semitiese agLer ond van die woord Ekklesia terug te nie. Slegs aan die Grie moet aandag gegee v'Jor~.
Dan wys :18 dan ddt die woord die christelike kerk van die Joo e Gsmeenskap onders i. Jesus spreek van: Iloikodomesoo mou ten ~!;kklesian. tl Dit dui ongetllvy
ield op ~ nuwe offisi~le organiseerde gemeente, wat naus
~ie au Israel te staan korn en die eienlom van Christus is, die kerk van die nm':e be 1 , wat ook goed onderskei
~oet word van ~ie vroe e ongeo anisee skare wat ,Jesus gevolg het. 106)
wel Hart ontken dat in Matt. 18:17 Ekklesia i6tS anders as die lokale Joodse gemeenskap aandui, en s€
dat daar geen sprake in teks van n plaaslike ChristG
like enskap is nie, is Jit t sy oordeel dat at L.
:18 gespreeK word van die nuwe Israel. Enersyds het Jesus e ou Israel in gedagte, maar anUersyds v0:r
nuwing daarvan. Die Ekklesia "had a true continuit,YV'Ji til' e ecclesia of tte old covenant; the building of i t would be a re-buil II D nuwe ekkles is gegrond
lion a new prine le or covenant, and in this sense [.:light c ly b called the ec lesia of Gssiah, ssi actu
ally manifested; anu under such a point of view build ra er than reb Iding would be tbe natural verb to Use.,,107)
106) . Vgl. .F .,v. Grosh2i je : Gommentaar 118 t :;\f.:'. Ret Evangelie vol~ens Matth~Us. ~wec Herziene e~
verme e r0.eru6 ,.'_0 e 1. Kok Kampen. 5LJ.~). 2
1. ook H. Hi crbos: De Komst van bet Koninkryk.
k Krutipen. 1950. p.309.
10'7) . ['.J.A. Hort: fJ.'be Christian Ecclesia: London 7. p.
7~1. D. acoos: D Verbouding tusschen Pldatssli
0D ~e rtl cDe Kerk de eerste is eeUWOD.
lY2'7. v.p. 24/25. i
B.N. dderbos t;eken by r:;attheus 16: If) dan: "C;Jt Jesus zelf Co:.lv.rheer is en lJl ft van de komends t::>;CJ~-;lecll
apo;]te n vormen or het fundament van, o.adat hun getui Q
nis van den istus de basis Zal
\
r gemeente." j
~Jannter Alford beteke 8 van ekklesia in utl.
16: aang2e as "The con3rtO g at of the faithful~ ka~
t in die 1 ig van voordf verklaring ni6 anders gelnt teer 'Nord as dL'tt Jesus h r spre k van lie or nisasie van rk 108 van ~ie nasionale Isrdel nie.
naIDe tros ...• donates the personal position of this apostle the b Iding of the Church of Christ.H 109)
eUs 16: is dit iuelik t, al is daar vel'S 1 001' die presiese aanvanG van instituering van e kerk of sus dit se reeds lnsti er het en of By die in
stituer net voorberei en verdeI' aan die stel~ oor laat het, en of e gelnstituesrde kerk reeds onder Is bestadn en Jesus aIleen lie Ijn urgetrek het, almal dit
to Jaarmee eens is dat Jesus aan die e esia as ~ georganiseerde eenheid teenoor e LToodse
sowel as die &.lgemeen. llO ) an ve dar
;;le t j uis the dat verskillende eksegete "vJijz0n ok te
recht op het leit, t de van illest af aan een yuste
108) . R.N. ~idderb08: Korte verklur del' Heilige ift met nieuwe vertaling. ~~tth~lis.
~weede deel. Kok K~mpen 1946. p.ll.
109) • Alford: ~he ~~stallient with tically revi
sed text. A Digest of various rec:dlngs tc. and a critical exeget &1 commentary. 1. I.
Lon~en. 1894. p.173.
110). Vgl. H. 3avinck: Gcreforli.le6rde Do i8k IV. ( 11) p.299.
30/ ...
0pI s in Christus' bewustz n, preJiking en werk heeft
, .,111)
In[jenomen.
Dear is e er ook verskillende ekse te w teD sterkste ontken dat die instltuering van lie kerk in Jesu se doe ling ge bet. Qderbos se hiervan:
lange tijd by toonaangevende geleerden een zekere consen
sus heeft bestaan, Jat Jezus met kerk niet te doen ge
ad he t •.••. !! 1 ) Ook Bronkhorst wys op die consensus:
zus wil geen kerk stichten; maar bet koninkryk Gods
"
bren:sen.nl13)
Om bierJ standpunt te kan handbaaf, is 'n t s
kritiese strydpunt oor die egtbeid van t. 16: en : 17 ,
die enigste twee plekke waar die woord ekklesia in evan
lies gebruik word, in die lewe geroep. Die tekste sou
~ interpolasie wees; dit is geen outentieke weergawe van
~esus se woorde nie, maar weI later deur ie skrywer van d ' ~e MB, (,- tth-" eus-evange le lnge as. 1" 1 114)
Die be se teen Jie egtbeid van die sogenaamde ekkle3ia-tekste, korn, kortliks saamgevat, op volgen-.:c.:::
neer:
Ill). A.D .n. Iman: B.W. I I I . p.3
1 ) . Herman rbos: De Komst van het Koninkryk.
Kok Kampen. 1950. p.290.
113). A.J. Bronkhorst: B.W. p.l6.
1 , ) . VgI. H. Hidderbos: a.w. p. O. Linton: a.w.
p.p. 1 e.v. w.e. Allen: International criticsl COIlJ1Uentary. A Critical and exegetical commentary on tbe Gospel according to s. ~attbew,
Edinburgh 1907, second edition; by Matt.
16:17-19.
31/...
0 0-31
(i) ie wooed korn in ~ie e elies net in j'-1c~tt. __
en voor. Jesus spreek rs van sy
kerk of e kerk nie. Ook die sc)ak, met woord aange- Qui, is aan sinoptiese oorlewering vre Die gedac;
te van e ekklesia word n§rens n nie.
(ii) Die gebruik van die woord s nie by iie es at ogiese bepaallheid waaronJer diking van JesJ~
gestaan t nie. Hy bet so sterk in ~ vervvagting gelee;' vdn ~ie nabye w§reldeinde, dat die sti vt.:n 'n kerk nie by op kom bet nie.
(iii) De benaming llRotsl! korn ooreen met die onbes karakter van Petrus nie. bet ook nooi t JL plek oudste kerk ingeneern wat die teks deur Jes adn hom sou toegeken gewees bet nie. Matt. 16:18 is ~
later versinde woord van Jesus, om die po sie van Petrus l ' 5 '\
te verstew met die oog op Jie rloomse opvo13ingsleer. ~ ; tgaande van Jie interpnlasie-bipotese word dan deu.r j it ici neerge Ie ddt di t in sus se optreJe en pre:iiking net gaan bet om Koninkryk van jie bemele.
was e profeet van Qie innerl religie. 3y 00 rk is vernu.wing van ~ie persoon en Jaarorn rig Hy Hom veral
tG~ die individuele mens. As Hy gemeenskap of mens
like samelewing in Cie oog bet, is dit van ~ idi~le en onsigbare karakter. Dit is ~ seitskircbe, waarnaar men moet streven. nl16) Die i aal seu volgens Jesus spoedig bereik wees. DdiJrOrn is dit uitgesluit "dat
115). • vir bierdie saamvat weergm'le van die itiek op die ekklesia-te te o.a. O. Linton:
a.w. p.175; Herman dderbos: a.w. p.291;
.J • .3ronkborst: a.w. p.p. e.v. en I.Y1terna
tional critical Comment a.w. p.179
116). 2iJderbos: a.w. p.
32/ .... " .
qJazus nog zou habben rakening gebou n met een aardse OGt
wikKel ,waarin voor een gemeentelijk leven en aen ker 1 k org atie plaats zou zijn geweest.,,117) Rondcrn Jesus bet vanself ~ dissipe ing ontstaan, maar van enige vaste organisasie was en sprake nie. Teen e bedoel van Jesus in bet die dissipelkr in 'n cnte of kerk ontwikkel as noodsaaklike gevolg van ~ie gebeurteni3se na GolgotblJ.. Die paroesie, deur Jesus kondig,bet t
bly en ~ie wat tevergeefs daarop gewag bet, bet n
ander keuse gebad as om bulle as sy dissipels in si 6
. . 1 )
kontinuerende skiede te organlseer nle. ~{ondom doop, diens van to 'Ivoord en Nagmaal be t hie rei organisa
sie ~ ale vasta vorm gekry. Die kerk het so altyd maer in te nstell Joodse volk, wat gegro ear is rondom e tempel en sinagoge, g 1. Die teenstell
is veral ur die arbeid van Paulus aksentueer. Dit het as gevolg gehad tot 'n dercte otbeid ont
wikkel bet naas ~ie Jo en be nee Die kerk s ien s i self nou hoe meer as d ware volk van God, Israel na die es.
Paulus e aan die kerk as derde groo aid 'n nu.,'c
f ring. Dit is vir hom ~ corpus misticum, waarin ChrL _ tus en die es vvoon en werk. Tot bierdie mS6rlS is ait al en moontlik om te b6hoort deur e galoof, maar bo al12s deur a sakramente: Doop en Nagmael. ,~anv ankl ik is die karakter van Gorpus misticum nog boofs.aak
charismal~ies van aard. 119 ) Die rudste Cbristenheid het
117). ibid. p.290. Vgl. uart v.d. ~dlt: Die Konink
ryk van God - Naby! Kok Kampen 1962. p.4.
"\