• No results found

is tal.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is tal."

Copied!
21
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

H 0 0 F S T. U K VI.

Apartheid in die Skoolopvoeding in Natal gedurende die Ne~entiende Eeu.

Voor,trekker-Na tal.

Alhoewel die Voortrekker in Natal gedurende die kortstondige bestann vnn die Republiek byna al sy tyd en kragte aan krygsa'ke en die beskerming van sy lewe moes wy1 het sy diepliggende Calvinistiese godsdienssin hom belet om sy kind as heiden of onsel~tterde te laat op-groei. Die jong seun. en dogter moes minstens die :Sybel kon lees.

Die Voor·trel\:l';:(;r het 'n defini tiewe skeidslyn tussen hom en die nie-blanke9 veral die Bantoe9 getrek. Die

slaaf en die kleurling wat saam met ·· hom die Kaapkolo-nie verlaat het9 moes dikwels veiligheidshalwe saam met

hom in dieselfde kamp verkeer. Daar vvas egter 'n duide-like verstandhouding wat deur hierdie buitengewone om-stsndighede nie uitJeWis is nie. Gelykstelling tussen blank en nie-blnnk is beskou as teenstrydig met die wette van God.

~at die skoolopvoeding betref,· is hier en daar onder die Voortrekkers soms van 'n ou vrygemao.kte slaaf gebruik gemaak1 om te help met die onderwys van die

kin-ders. Laurens de Klerk wat sy ·.::.erste onderwy9 van sy tante en moeder ontvang het1 is gedurende die ses maande

wat sy ouers in Natal a3n die Boesmansrivier gewoon het, deur 'n sekere Barnard Hobbel9 'n kapenaar en bo.ster,

bruin van kleur9 maar 'n {hristen9 onderwys gegee.

Hobbel was een van die sL::.r-1e ;·mt nog voor hulle vrystel-ling 183 4, onderwys aan die K22~! ontvang het. ( 1) Om praktiese redes is d2ar wel van nie-blankes gebruik

se-(1)

N~ws.Paper Cuttings, South African Ne~spap0rs9 Vol. ·No. 111 350. (S. Arg. Pm.)

(2)

maak om blanke kinders -te onderrig. Daar was geen blan-ke onderwysers beskikbaar nie en die Trekblan-kers was bege-rig om hulle kinders van onderwys te voorsien? hoe gering ook al. Dit.was 'n kwessie van praktiese en nie soseer van prinsipiele aard nie.

Behalwe die elementerste onderrig9 was daar nie eintlik sprake van onderwys in Voortrekker-Na-tal nie.

Op

die keper beskou1 · ook geen sprake van 'n

georgani-seerde skoolvvese nie, en gevolglik is daar ook min be-sonderhede omtrent die onderwys beskikbaar.

Natal onder Britse Bewind.

In

1843

is Nate1l deur Brittanje geannekseer en on-middellik is bepaal dat voor die wet geen verskil wat be-tref kleur, afkoms, taal en godsdiens gemaak mag word nie. (-1)

Die eerste vyf jaar na die anneksasie is absoluut niks omtrent die skoolwese gedoen nie, aem op 16 Julie

1849

word die eerste Goe~ermentskool in Pietermnritzburg geopen. (2)

1. Gesamentlike Skoolopvoeding van Blank en Hie-blank. In

1845

is die uiters liberalistiesgesinde M. West as Luitenaut-goewerneur van Natal aangestel. Hy is op-gevolg d.eur Pine wat vnn mening was dat die Bantoe ver-standelik nie die bl:.:mke se mindere is nie. ( 3) Ge-volglik sou gesamentlike skoolopvoeding ~an blank en nie-blank onder sodanige om3tandighede vanselfsprekend wees. Die staatskool wat in 1850 in Dur~an Jeopen is, het ses· maande na die opening reeds

14

nie-b.lankes, o.p die

~1) i-Iolder, ~V.C. 9 History of the Colony of Natal, South Africa, 195 •.

( 2) (3)

N.G.N. 1., Gov. Not. No.

52

149, 9.7.1849. (S. Arg. Pm.)

Emanual3on, O.E.·, Hi3tory of Native :Gducation in Na·cal,

24.

(s. Arg. Pm.)

(3)

rol gehad, ·;marva.n 3 :Ban toes~ 3 Hottentotto un 8 kleur-linge was. (1) In Ilesember 1850 was daar van hierdie 14 laerlinge nog 5 op genqamde skool. Of duar nog ander nie-blanke leerlinge bygekom. het ~ lron nio bepaal word

nie. Die leerli.ngtal het egter van 101 na 136 gestyg. (2) In Desember 1851 word weer molding gemaak van 2 :Bantoes · naamlik :Bennie en Hendry Ogle. (3)

Die staatskool op Pietermaritzburg was vanaf die opening ook toeganklik vir beida blank en nie-blank. (4) Soos in die geval van die Durbanse staatskool is ook hiordie skool baie mvak bygewoon deur nie-blankes. (5)

Omdat die liberalis geen~leurverskille gemaak het nie, is dit uiters moeilik om te ~epaal hoeveel van die kinders op die skole blank en nie-blank is. Ook iB dit nie juis om altyd afleidings van die name soos varstrek in die opgawes, te maak nie. Van die kleurlingkinders het Engelse vanne gehad en die staatskole was vry en toeganklik vir almal. :Die ouers moes slags die nodige boeke vir hulls kinders vind. (6)

Die onderwysverslae van 1857 en 1853 toon egter dat op verskeie staatskole blank sowel as nie-blank vras. ( 7) Op die staatskool op Verulam WdS 13 van die 42 kinders nie-blankes. (8)

(l)

o.s.o.

Letters Received, Vol. 41, No. 50, 30.6.1850.

( s.

Arg. Pm.)

o.s.o.

Letters Received, Vol. 41, No. 60, :De somber

1850. (S. Arg. Pm~)

( 2)

(3)

o.s.o.

Letters Received~ No. 87, Des. 1851, ( S • Ar g • Pm • )

(4) (a)

o.s.o.

Letters Received, Vol. 41, No. 20, 27.8.lj40.

(S. Arg. Pm.)

(b) Emanuelson, O.E., History of N:J.tive Education in Natal, 35. (S. Arg. Pm.)

(5) Ibid.~ 35.

(6) C.S.O. Vol 41, No. 111, 31.12.1852. (Letters Recei-ved) (S. Arg. Pm.)

(7)

C.S.O. Vol. 71, 30.6.1857. (S. Arg. Pm.) (8) Emanuelson, O.E. a.w., 83.

(s.

Arg. Pm.)

(4)

Nie-blanke kinders is ook toegelaat tot skole.wat met die opening slegs blank was. Hierteen het die ouers van blanke kinders hewig geprotesteer. (1) Die rage-ring het egter in Mei 18'75 bepaal~ uThat all Govern-ment and GovernGovern-ment Aided Schools to receive as sc~olars the children of all classes of Her Majesty's subjects in Natal. All coloured children to conform in every respect to Europaan habits." (2)

Op die staatskole kon nie-blankes na bogenoemde be-paling dus nie geweier word nie. Nie-blankes is dus saam met blankes op verskillende staatskole onderwys.

(3)

In die ondervvysverslag vir 1883 word daar ook ge.mald~ 11All the GoYernmant and Aided Schools have al'iVays boen open to ?all classes of Her Majesty's subjects'. The number of coloured children who seek admission is not l3rge. Except a .. :few halfcasts in one or two country schools~ t.hey are all found chiefly in -t;he Government ?ri;,:nry Schools, more especially in the two Primary Schools in Durban. They do nllit exc..;ed sixty in· .~number? and their evil influence among the other children is practical:y nil.. '.Vhen at school, they must conform :3-Grictly to 3uro-pean habits and: customs? and t.Lloy are undc:r stipervision when at Play. I have invariably found them as clean

and well-clad, and as intelligent and industrio' . .-lS as ti.:wir

white companions1 and no valid specific complaint has

ever been made against any of tl'wm." ( 4)

(1)

In 1891 was daar nag stG3ds staatsko1G vir blankes

c.s.o.

523, Letters Recoived, Letter No. 2896,

11.10.1875, T.W. Brooks. Kol.Sdkrat. (S. Arg. Pm.) (2) (a) E.D. 1/2/1 Letter Books 1876-1880 of

Suporin-ten-dent1s Inspection of Schools and Secretary of the Council of Education, 129, R. 261-1877,

(b) 11.6.1877. Natal Government Gaz0tte, 31.8.1875. .

(3) (a) B.D. 1/1/1. Minutes Book1 Council of ~d., 207,

2.11.1882.

(b) Ibid., Dok. No. 25? 25.2.1885.

(4) Blue Book of the Colony of Natal, 1883, Educational Returns 1883, P.U. 15.

(5)

vvat deur nie-blankes besoek is., Klaurlin.:;e is byvoor-beeld tot die staatskool op Newcastl~ toegelaat, (1) in die Modelskool vir seuns in Pietermaritzburg waar

F. G. Ric.iJ..mond die hoof was~- het Hindo·ss ook die skoal

vir blankes bygewoon, ( 2) en op die IviodGlskool in Durban vir blanke seuns, was d::'::1r ook · Indiers. ( 3)

Die toelating vtm nie-blankos tot skole vir blant:...;s het ester al moeiliker geword, In Mai 1895 is bepaal dat Bantoe- en Indierliiinders slegs tot die staa-l;skole vir blankes kan toegelaat word na hulle die kursusse

in

hulle eie skole deurloop het. (4) Die toelating van nie-blankes tot blanke skole hGt aansienlik VG.I'idncL:;r,

alhoe~el kleurlinge mat 'n ba~e ligte kleur selfs

gedu-rende 1900 tot 1910 nog toel~ting tot blcnke skole ver-kry het. ( 5)

2. ·7eerstancl teen Gesamentlike Skoolopvoeding van Blank en Nie-blank.

Reeds in 1846 doen die EngelssprGkendes van Durban aansoek dJt die Naturelle uit Durban Vd~wyder moot

NOrd. ( 6) Hulle wa.J dus glad nL; baie ingeno:~1e met die plan om saam mot die Soeloes te woon ni~~ sat niG all...;en verraderlik en gevaarlik was niG, ~aar in hulle barbasrse

---(1)

(a) Natal: Report of Com~iasion ori ~ducation, 1891,

c.

13.

(b) C.S.O, No. 2755, Report o"f 3clucation ComTtission 1891, with Corr~spondance and Annaxures, D.-~15.

( S • Ar g • Pm • )

(2) Ibid. 1 D. 34.

(3) Ibid., J). 48.

(4) Emanuelson, O.E., a.w., 165. (S. Arg. Pm.)

(5) Natal: Report of 3ducational Commisaion, 1909, 12.

(6)

c.s.o.

Latters Received, Vol. 37, No.

53,

22.12.1846.

(6)

staat nog half nakend rondgestap het.

(1)

Reeds vroeg begin blanke ouers weerstand biad teen die gesamentlike opvoeding van blank en nie-blank.

Allerlei direkte en indirekte metodes word gebruik om gesamentlike skoolopvoading te dwarsboom. Die eerste indirekte metoda ~as om die blanke kinders nie dio staats-kleinkinderskole te laat besoek nie. (2) Die wat dit kon bekostig het van privaatskole gebruik gemaak. (3)

In

1857

was daar in Durban

181

kinders op die

staat-sl~ole,

106

op privaatskole en

190

wat by die huis on-derrig ontvang het of glad nie skoolg0gaan het nie. (4)

Die staatskool in Durban word ook bestempel as~ 11much

inferior to vvha:t a government school should be". (5)

'n Ander metode wat gebruik is om die nie-blanke weg te hou van die skole vir blankes, vvss om die £1 vir £1 stelsel van toelae in te bring en slags sekere skole toaganklik te maak vir die :Santoe en c.nder skole not vir die blanke oop te s·t;el. ( 6)

Vanaf 1859~ na dr. R. Mann as Superintendent van Onderwys aanges-cel is? tot

1875

9 w-as daar blykbaar nie

veel openliltG teenstand teen gemen_sde skoolopvosding niG. Niks in hiordie verband kon opgospoor word nio. Dit was moontlik te wyte aan die 6root vermeerdering van Bantoe-skole. (7)

(1)

La;v :Books Natal,

1836-1855,

Vol. II, A.C.

634,

Procla-mation

31.1.1854.

(Volgens hiGrd.ie proklamasie moes NatureU.e wanne..:;r hu:lle dcmr plGkke soos Pieterma-ritzburgs Durban en Ladysmith ga:3.n9 of as hulle

voor die Magistraat verskyn, klerG aan

he.)

(2)

C.S.O.

41.

Letters Reed., No. 99~

5.3.1852,

Kol.

Chapman - Waarnomende Kol, S0kr. van die G0'6!Yver-ment. (S. Arg. Pm.) .

(3)

C.S.O. Letters Received, Vol.

24,

No. 30~

30.3.1852.

Res. Tiia_s.-Kol. Sekretaris. (S. Arg. Pro.) (4) C.S.o. No. 103, Re1.1o.rt of Commission on Durban

School No.

196,

13.11.57. (S. Arg. Pm.) (5) Ibid., 1.

(6) Emanuelson, O.E.m a.vv.,

35.

(7) Natal :Sluo :Sook, 1864, T.

11.

(56 skolc van verskil-· lende soorte vir Bantoe.)

(7)

In Mei

1875

word cgter bepaal dat alla staats- ·en staa tsondersteunde Skole. v:i_r alle klB.SSG ~oeganklik iS • ( l) Gemengde blanke-nie-blanke skoolopvoeding is dus weer per-tinent op die V'Oorgrond gestoot en· openlikewaorstand het gevolg.

Die hoof van die Qu·sen Sc~1ool, .Durban? rapporteer dat drie kinders sy skool verlaat het omdat nie-blankes, alhoervel nie in dieselfde klasse as genoemde kinders nie, tot die skool toegelaat is. (2) Ouers het nic sless hul-le kinders weggeneem van skohul-le as nia-blankes toegelaat is nie 1 maar het '~envoudig nie [lulle kinders na sodanic;e

sko?·,e gestuur nie, veral waar di t dogters 6Ggeld 11.et. 'n Sekere Crowe w~t spesiaal gekies is om die toekoms-tige onderwysers en onderwyserosse op te lei kon nie

ge-no·3g dogters vind nie? 11and the Superint-endent on Gnq_uiring

into this rnatter1 became aware:; t_le.t parents were with-drawing and 1vi tilholding JGheir children, ::;;spc::cialiy their girls 1 in consequence of tJ.1e )rGsGnce of the childrtm of

St. H.:; lena families 11 ( 3)

Dit is oak verder duidelik dat hierdie toostsnd nie slegs op a en skool ~Jetrekking gehad l:co-t; nie. 11 ThG Super

in-tendont was also made awo.rG thc-;.t a similar feeling pre-vailed in other, ·schools at Durban1 and that children of

these families, who had failed to find ~ntrance else-'Nhere had been by i.1is order admttted into the Government schools." (4) In 'n: poging om meer doJ;ters vir die skool to trek, is die

25

St. Helena kinders met die ver-skuiwing van die skool op 3 April no. 'n nuwe gebou, tyde-lik onttrek met die doel om diegene wie sa gedro.i goed

(1)

(2)

(3)

Natal 'Govornment

GazE1tte,

31.8.1875.

C.S.O.·

529

9 Brief

2896, 11.10.1875,

T.-/1. Brooks-T.,.. l "'::>1 ( "' A P )

AO • 0e~r. 0o Arg. m.

Blue Book of Natal

1875,

T.

14,

par.

15.

(4)

Blue Book of.Natal,

1875,

T.

14,

Par.

16.

(8)

is, weer geleidelik her-toe te laat. (l)

Die weerstand teen zesamentlike skoolopvo~ding van blank tnnie-blank was so oterk, dat die Superintendent omtrent sir .. G. '~Vol-seley se proklamasie, 11all schools supported by the'Government were open to all classes of Her Majesty's subjects11

9 die vol5ende opmerking gemaak het~ 11A rule which? ho1vever sound in theory, would if reduced to practice, leave shortly none but native schools to receive Government aid. 11 (2)

Hy

wys ook verder

daar-op dat na die uitvaardigi~g van genoemde proklamasie 4 kinders van die skool weggeneem is, maar d3t 2 weer terug-gestuur is nadat die ouers gehoor het dat dit op alle staatsondersteunde skola van toepassing is.

(3)

Dit is heel duidelik dat die blankes nie uit eie beweging hulle kinders na die gemengde skole gestuur het nie9

maar deur die owerheid daartoe gedwing is.

Hoofde van skole het soms selfs in stryd met bo~e~

noemde proklamasie nie-blanke kinders toelating tot hul-le skohul-le geweier. Indien dit egter net op grond van kleur gedoen is, moes 1J.ulle later die betrokke nie-blan-ke kinders toelaat. (4) Dit was nietemin 'n metode om weerstand teen gesamentlike skoolopvoeding te bied en die owerheid daarop te wys dat bulle nie gediend was met die gebruik nie. Blanke ouers was tee daarop da t im.lle kinders met nie-blankes in dieselfde skool moet asso-sieer, afgesien of hierdie nie-blankes kleurlin~e of Indiftrs was. (5)

.( l)

(2)

(3) (4)

Blue Book of Natal, 1875, T. 141 parr. 17 en 18.

Ibid. 9 par. 19. Ibid. 1 ·par.

20.-E. D. l/l/1, Minute Book of Council of Education,

23.1.1878- 28.6.18889 Minutes of Meeting, 25/2/85,

Dok. No. 25. (S. Arg. Pm.)

(5) (a)

(b) E.D. 1/2/1, Letter Book, Supt. Inspections of Ibid., 207. Sc~1ools and Secretary of Council of Education1 1876-18509 129.

Blue Book of Natal, 1875, T. 201 P?r. 51.

(9)

*n Baie sterkbewo9rde protes het in 1888 van New-castle gekom. Die petisiona~isse het die gesamentlike opvoeding van blank En nie-blank as ui ters ongewens be-skou. Hulle .vvys ook daarop dat die vvet in hierdie ver-band onragverdig is en voe~ die volgende redes aan:

(i) Die staatskole in Durban en Pietermarttzburg, is as modelskole oorspronklik net vir blankes op6erig

tervvyl afsonderlike voorsiening vir nie-blankes gemaalc is. ( ii) Deur die weJG van kleurblindheid toe te pas worAl die meerderheid terwille van die minderheid opgeoffer.

(iii) In Pietermaritzburg en Durban kan ouers hulle kinders na ander akole stuur ~ -G-erwyl di t in Newcastle nie

die geval is nie.

(iv) In Newcastle is daar reeds ~ 'n geruime tyd 'n staatsondersteutide skool vir Indi~rs wat ook daur kleurlinge bygewoon word. As die openbare skool vir al-mal, afgesien van kleur toeganklik is,waarom moet nog

tn skool in die dorp staatsondersteuning ontvang.

(v) As swart en wit saam onderrig word, sal 'n ge-meensaamheid gekweek word wat vir beide skadelik sal wees, en di t moet verl'10ed word. Slegs onlan0s is die

Ko-lonie tot op sy fondamente.geskud as gevolg van die ge-weldplaging van swartas op blanke vroue an meisies. Dit het gebeur omdat onbesonne blanke persona nagelaat het

om die nie-blanke op sy regte plek te hou.

(vi) Dit wil voorkom of die Wetgewende mag doelbewus regulasies ontvverp om fa:rp.iliari tei t te kweek terwyl die kinders nog jonk en gevoelig vir·indrukke is.

(vii) Dit word erken dat die nie-blanke net soos die blanke die nodige ,sorg van die staat vir hulle onderwys mag eis, maar daar vvord geprotest8or teen die gesament-like opvoeding van blank en nie-blank in dieselfde skole. Die petisie word afgesluit met die volgende woorde:

11That is the opinion of ypur petitioners, the question

(10)

out of _the general Revenue of the Colony is to be main-tained for the benefit of the coloured population and for the poorer amongs·t ourselves who cannot pay higher -fees, and who by reason of their poverty must submit to the association of their children with coloured ones, or let them grow up without

Educe.

tion·. 11 ( 1)

Eoganoemde petisie het ~evolg op die toelating van twee nie-blankes tot die staatskool op Newcastle op

1.4.1888. Onmiddellik is 75 olanke kinders uit die skooi onttrek. ( 2)

In antwoord op hierdie petisie het die Rao.d van On-d.er-:iys daarop gewys d3.t hulle nie by magte is om die toe-: lating van nie-blanke kinders tot staatskole op grand van kleur te weier nie. Hulle kon slags toelating ge-weier word as hulla onsindelik en nie goed gekleed is niG1

en as hulle nie die vereiste stanCla.:d vir toolating be-reik het nie. Om die nie-blankes in afsonderli~e kamers· te onderrig? sal veel erber wees as om hulle toelat~ng tot die skoal te weier1 aan60Sien dit die eevoal oor die kleurprobleem sal vorsterk. (3)

Die ouers van die ·tweG nie-blanl~e kinders het ui t eie beweging die kinders teruggotrok. (4) Uit latera inligting7 wil di t bly};: dat die kinde:rs weer

'toru,_;ge-stuur is na dla betrokke staatskool7 en dat die bywoning

deur blanke kinders weer c:dgenoem hat. ( 5)

Die weerstand teen gesamsntlilw opvoeding van blank en nie-blank het al i1eftiger ;;eword. 11In Fobru:lrJ 1894,

(1)

( 2)

( 3)

( 4)

(5)

G.H. 403, Dok. 1548-1888, Newcastle, ?etisie van D.P. Walker on 35 ander, 1.4.1888.

(3.

Arg. Pm.) ·

G.H. 403, Dok. 1548-1888, Newcastle, Getaken dour D.P. Walker en-35 ander. (Die Potisionarissc-.: het

saam

98

kinders in die skoal gehad.)

(S.

Ar~. Pm.) G.H. 403, Bri~f vo.n Onderwys Haad- Petisionarisse, Newcastle, 18.4.1888.

(S.

Arg. Pm.) . G.H. 403, Inli~ting van die Ondorwysraad, 9~4. 188.

(s.

Arg. Pm,; ·

Ibid. , Inligting van ::.:'resident van dio 0ndor,7ysraad 1

(11)

when it was suggested that Indians should be admitted to the·Verulam Government School the :par~nts of European children made a vigorous protest."

(1)

3~ Soortgelyke Skoolopvoeding van Blank en Nie-blank.

. '

Gesamentlike skoolopvoeding van blank en:.nie-bl~nk

I

het vanselsprekend ook soortgelyke skoolopvoeding meege-bring. Soos in die Kaapkolonie was die doel met die skool-opvoedihg van die nie-blanke om hom te verwesters en by die blanke gemeens·kap in te skakel. Volgens Ordonnansie

. .

No~· 2 van 1856, word-iri artikel.3 ~epaal dat godsdiens-. onderwys, agodsdiens-.mbagsopleiding en onderpig in die Engelse taal

die belangrikste d~el van die·le~rplan moet wees. (2)

- . ,z~r:

Ook die komitee wat aangest~l is1 beveal aan dat die

Bantoe in Engelse onderwys moet ontvang. (3)

Tot 1884 vvas die le_erplanne vir nie-blanke skole soortgelyk as die vir blanke skole. Die beheer en die beleid van naturel"le-onderwys w.::ts in die hande van die goewerneur 9 bygesto.an deur die Sekrataris van

Na·turellc-sake en di.e Superintendent van Onderv!ys. (4) Die go·e-werneur het min of meer op die verslag van die Macfarlano-kommissie van 1852 gehandel9 met ander woorde9 'n

Euro-pese onderwys vir die natural· om hom by die blunkc aan te pas. ( 5) In die verslac oor natarel~.e-onderwys

word daar ook spesiale melding gemaak in hoeverre die natural hom by die blanke se gewoontes aanpas. Daar is veral gelet op sy sindelikheid9 die klere dat hy dra9 sy

( 1)

(2)

(3) ( 4)

(5)

Emanuelson~ O.E., Native 3ducation in Natal9

165.-(S. Arg. Pm.) .

Laws of Natal 1836-1855, Vol. II9 A.C. 634? Ord. No.

21 1856. (For promoting ~ducation of Coloured

Youth in the District of Natal.)

E.D. 5/1, Sal1:0ct Committee of Logislative Council of Natal1 2.10.1858. (S. Arg. Pm.)

Vanaf 1878 is die Superintendent van Ondeftvys1 diG

Superintendent InspGkteur genoem.

Unie van Suid-.Afrika, U.G. No. 29/1936. Interdeparte-mentele Kom. 1/5 Naturelle-onderwys 9 21.

(12)

gebruike en.in watter soort huis hy woon. (l)

In 1864 was daar 7 dagskole met 467 Bantoekinders; uwho received instruction

in

Engli·sh from .fairly compe.:.. tent European teachers".

(2)

Onderrig in Engels was die belangrikste vereiste om staatsteun te ontvang, (3)

Die gevolg was dat op sekere skole waar die personeel slegs uit Bantoes bestaan het, die onderrig deur medium van Engels was. ( 4) Die taalmedium wa t ook as met ode van onderrig geld, was· .dus vir blank en nie-blank die-selfde.

In 1884 is 'n paging aan~ewend om die leerplan vir die Bantoe verskillend te maak van di~.vir die Blanke. Leas an skrywe in die Soeloetaal is ook ingssluit en ook

onderrig in die beginsels van sedelikheid op 'n wyse ooreenkomstig.die Bantoe se vermoe. (5) In 1885 is Fred B. · Fynney aangestel as inspekteur van Ban toe-onder-wys. Dit wou voorkom of daar dus daadwerklike pogin0s aangewend is om die Bantoe se onderwys van die blanke s 1n te skei, maar in 1887 word die indeling van die

leer-plan van :Bantoeskole so gewysie:; dat dit woer in careen-stemming met die van blanke skole is. (6) 11English",

11English History", 11Elementary Latin", en 11French", was van die vakke wat by sommige leerplanne ingesluit is.

(7)

Om die nie-blanke by die westerse beskawing en kul-tuur te laat aanpas, is 'n soortgelyke skoolopvoading aan

(1)

(2) (3) ( 4) -( 5) (6)

Blue Book for the Colony of Natal,

1883,

Report on Native Education,

U. 43.

ElUe

Book for the Colony of Natal,

1864,

Raport on Native Education, U. 42.

Ibid., U.

43.

Emanuelson, O.E., History of Native Education in Natal, 93, (

s:-.

Arg. Pm.)

Natal, Wet No. 1 van

1884.

Loram, C.T.A The Education of the South African Native, 5t5 •

. (7)

(a) Reports on Native Education9 F.B. Funney en

R.

Plant.

(13)

blank en nie-blank verskaf~ Dit was eers in

1893

dat die owerheid besluit het om in plaas van 'n paar Bantoes 'n goeie onderwys te gee·~ di t beter sal wees om 'n elemen-tere, onderrig aan soveel moontlik te verskaf.

(1)

Die besef het algemeen begin posvat dat soortgelyke skool-opvoeding vir blank en nie-blank nie die gewenste resul~

tate afwerp nie, maar omdat

die

beginsel van aparte ont~

wikkeling buite rekening g~laat is1 was die probleem

watter soort opvoeding nou juis geskik vir die nie-blanke sal wees. ·

-4._ Gevolge van Gesamentlike en Soo~tgelyke Skoolopvoeding van Blank en Nie-'Qlank •..

Die gevolge van gesamentlike en soortgel~,rke skoolop-voeding van blank en nie-blank blyk baie duidelik uiti die

teen

weerstand wathsodanige opvoeding gebied is. Staatskole is vermy en privaatskole is deur ·die blanke ouers wat dit kon bekostig9 gestig. (2) In

1889

was daar nog

2600

kinders wat privaatonderwys ontvang het in vergelyking

met die

4,702

op staats-- en staatsondersteunde skole.

(3) ·

Sommige van die ouers wat dit nie kon bekostig om hulle kinders na privaatskole te stuur nie, het eanvoudig hulle kinders deur rondga~nde onderwysers lnat onderrig

s c ~tl ero, t .P

of sander sekutere onderwys laat opgroei. (4) Ook het blanke ouers hulle kinders onttrek van skole sodra nie-blanke l~inders toegelaa t is r --met die gevolg da t

staat-skole gekwyn het. (5)

(1) Emanuelson1 O.E.~ a.w.~

140.

(2) c.s.o., Vol.

24,

No. JO$ Hes. Magistraat - .Kol. Sekr. 9

30.].1852. (S.

Arg.

Pm.)

Teanoor die

86

staatskole in Durban, ·was daar 68 privaatskole.

(3) O.s~.-o. Ed. Vol. 1755~ 3vidence before Educ. Com.tnis-sion

1891,

Russel --·commission,

15.

(4) (a) G.H.

403

1 Dok.

1548-1888,

Brief9

1.4.1888

9

New-castle - Owerheid. ( S. Arg. Pm·.)

(b) c.s.o. Ed. 2755~ Evidence Ed. Commi~sion,

15.

(5)

Blue Book of Natal1

1875,.

T.

14

1 par.

19.

(14)

Die nie-blankes was dik·Nels sGlf niG tevrede met die onderwys wat hulle kinders ontva.ng het nie. DiG J3antoes by Umsinga het besware geopper teen die stigting van 'n skoal in hulle omgewing. 11They had no children -to send to school. Their wives vvould be drawn away from their husbands, and motr1ers would be drawn a-Hay from t.i:reir

-

'

children1 to

go

and wt:Jar dresses and become women of the lovvest type? thereby bringing trouble and misery upon their families. The children tendi!lg the stock and watch-ing the ga.r?.ens would negleot their ~Nork and rup. away to school, so that the crops would be destro~ed. dhild~an

who were educated and became christians despised their parents. The disregarding of par0nts mi0l1t lead to the deserting of homes, and the children and young people might wander away and become homeless or bad characters, unless they stayed at thG mission stations, where their characters would not necessarily improve. In short mho childrerr would 1bunga' i.e. become ,turncoats' or ,wild

people'~" (l) Die skoolopvoeding van die blanke het dus

nie aangeslui t by die stamkarak·teristiek en le·.venswyse van die Bantoe nie, met die gevolg do.t hy ontaard het en uit eie volksverband wsgg~bre0k het.

Die soortgelyke opvoeding van blank en nie-blank het tot gevolg gehad dat die nie-blanke vir die blanke, veral op ambags6ebied, 'n gevaar begin word het. In

1894

moes die owerheid bepaal dat artikels ·dat deur naturellenyvver-heidskole vervaardig v;ord~ op so 'n wyse van die hap.d ge-si t moet .word dat di t nie 'n wedywering ·met die algemene handel veroorsaak nie. (2) Die skoolopvoeding wat hy dus oritvang het? het hom aan bande gele.

(l) 11Umsinga Mountain Controversy." ( 'n Vergadering

,sc-hm..l deur die Res-ident Ma6istraat 1 ILF. Fynn,

dr. Dalzella en 'n naturel::..e-onderwyser" David Bengane, met die Bantooovan Umsinga, l8b7. (2) Loram, O.T., The 3ducation of the South African

(15)

Soortgelyke skoolopvoeding het soortgelyke pligt;e meegebring en gevolglik is die minder ontwikkelde nie-blanke in vergelyking met die nie-blanke in tn baie swak lig.gestel. Die algehele vreemde opvoeding wat nie by sy agtergrond a~ngepas het nie 9 het hom 6nbeholpe laat

voorkom. 11There has appeared to be a vvant of energy 7 system and discipline." (1)

Gesamentlike en soortgelyke skoolopvoeding het rasse-wrywing vererger en openlike diskriminasie teenoor die nie-blanke bevorder. Die nie-}:llanke .rnoes dik-vvels sy kind aan die blanke se skool onttrek~ omdat die weerstand van die blanke di t v.ir sy kind onui.,JGhOUdbaar

Op

die gemengde skoal gemaak het. (2)

5.

Vordering van Apartheid as Begins~ in die Skoolop-. Y,2_edif1g Skoolop-.,

In vergelyking met die ·Ka·apkolonie het apartheid as beginsel in die skoolopvoeding in Natal groter inslag ge-vind by die blanke gemeenskap. Die Engelssprelrende in Natal wou sy kind •n tipiese Engelse skoolopvoeding laat geniet9 en het dus sy eie skole gGstig. Hy hot die

staatskool as minderwaardig beskou. (3) 11A very

gene-ral anxiety is manifested in the Town9 esposially among

parents of the class who would be likely to send their children to suoh a school, -- to assure for th.)ir chil-dren the advantagos of a good oducation.11 (4)

Die nie-blanke in Natal was vir die blanke 'n baie groot gevaar en gevolglik het la::::csgenoemde veiligheidshalwe altyd gepoog om territoriale skeiding te verkry, met die

(1)

( 2)

(3)

Blue Book Na·cal

1885

9 F .B. Fynney 9 Report on Native Education, U.

45.

(a)

G.M.

403,

Dok.

1548-1888, 4.9.1888.

(nParents of

Coloured Children hava voluntarily withdrarvn them. 11)

(b) Blue Book of Natal,

1875,

T.

14,

parr.

18-19.

C.S.O.

No. 103, Brief

196, 13.11.1857.

Report on Durban School, 1.) (Commission (4) Ibid., par. 2.

(16)

gevolg dat skeiding op skool ook makliker toegepas kon word en dit ook mettertyd 1n vanselfsprekende gebruik begin word het, veral namate meer skole vir nie-blankes opgerig is.

(1)

Omdat die nie-blanke nie veel baat by die gewone skooiopvoeding gevind het nie,

is

gepoog om hom in ~an­ dearbeid op te lei. As onontwil~kelde m'oes hy 'n ·skool-opvoeding verskillend van die blanke ontvang. Alhoewel hierdie paging nie in di.e regte rigting was nie, om-dat die nie-blahke in die blanke se anibagte opgelei ts, to on di"li nietemin dat die besef begin deu.rd.ring dat· die nie-blanke *n ander soort skool~pvoeding as die blanke mo~t '.on;tvang.

Die oorspronklike doel was om die Eantoe deur-en-deur 'n Engelse skoolopvoeding deur-en-deur medium van Engels te gee. (2)

In

1864 was daar egter reeds Bantoeskole waar slegs · Soeloe onderrig is 1 en andere vvat ook Engels

on-derrig iJ.et terwille van staatsteun. (3) In 1881 ';vas daar 1717 1eerlinge op Bantoeskole ·-rat 1'1Ulle ondorrig in Engels ontvang hot1 terwyl 1325 denr medium ·van

hul-1e.moedert~al onderrig is. (4) In 1884 is selfs

'n

afsonderlike leerplan vir Bantoeskolc op6estel. Lees

. . .

en skrywe in die Engelse taal v1as nog · een van die belang-rikste vakke, maar ook is le2s en skryvve in die· 3oeloe-taal ingesluit1 asook onderrig in die baginsals van die sedelikheid ooreonkoms·tig die Ban toe se verm~e. ( 5) Ook is twee lede wat kennis van Soeloe h.o:;t tot die on-derwys+aad bygevoeg. (G)

(l)

(a) Blue Book of Natal? 18649

T. 11.

(b) Blue Book of Natal1 18931 G. 2. G. 3.

(2) E.D. 5/1 Select Committee of Leg. Council of Natal,

. 2 • 10 • 18 58 • ( S • Ar g. Pm. )

(3) Blue Book of Natal1 18649 RepArt on Native Schools in

operation and in Receipt of Aid from Government for

th~ last six months of the year 18649 T. 12.

( 4) B.lue 3ook of Natal, 18811 Native Schools 9 S.:. 13.

(5) Wet

No.

1 van 1884. ( 6) Ibid,

(17)

In

1875

toe 'n hernude paging aange-,..,end is om gesa.:.. mentlike skoolopvoeding van blank en nie-blank op die blanke gemeenskap af te dwing,

(1)

is weerstand uit ver~

skillende oorde gebied, (2) 'n bewys dat die tlankes nieteenstaande hulle nie die reg gehad het om die toela-ting van nie-blankes tot hulle skole te weier nie1

nie-blanke kinders nie geredelik opgeneem het nie. Om hierdie rede moes die owerheid dit onder die aandag van die skole bring dat: 11His Excellency the Administrator of the

Government in Council directs it· to be announced7 that

in future Schools supported by the Government are t.o be open to all classes of Her lvlaj eaty t s sub.j ects. 11 ( 3)

Die gebruik van apart-e skole vir blank an nie-blank het reeds so ver gevorder en die weerstand teen gesament-like skoolopvoeding was so sterk en· openlik dat die ower--heid besef het 7 da t die saak ba i.::; V'ersigtig gehanteer moet word, want alhoewel nie-blankes wat hulle by die Europese lewenswyse kon aan~as nie toelating tot blanke skole geweier kon word nie1 is skoolhoofde no~tans be

veelg 11Report to the Department any circumstance wi1ich9

in your opinion, makes the attendance of such c~ildren at your school prejudicial to the interest of the other. pupils."

(4)

Ook in sy jaarverslag vir

1875,

wys die Superintendent van Onderwys daarop1 dat blanke skole vir nie-blanke kinders wat 'n EurOj}ese standaard handhaaf 9

(1)

Natal Government Gazette,

31.8.1875.

(S. Arg. Pm.)

(2)

(a) E.~.

1/2/1,

Sup. Inspector of Schools and Sec. of Council of Education, Letterbooks,

1876-1880, 129.

( S. Ar9. Pm. ) ·

(b)

E.D.

1;1/1,

Minute Book, Council of Education,

207.

(

s.

Arg. Pm.)

(c) Ibid., No. 25~

25.2.85.

(s.

Arg. Pm.)

(3)

C.O.S., No.

2755,

Educational Commiosion

1891,

Report, Correspondence and Annexures, D.

115.

(S. Arg. Pm.) (4) E.D.

1/2/1,

Supt. Inspector of Schools and Seer. of

Council of Education7 Letter :aook.s

1876-1880

9

(18)

toeganklik is, 11but (he added) if vve cannot remove these

objections9 and the school is mnnifostly injured9 we

must yi e 1 d" • ( 1 )

In sy SJesiale verslag oar staatsondersteunde skole stel R. Russel, Superintendent van Onderwys die

saak soos volgg 11The g_uestion is not w·hetller they shall

be educated9 buji whether they shall be alloNed to sit

aide by side in the same schools ·;vith our children.

Neither is i t one merely of abs-~racJG right. The claims

of these cbloured people as colonists and b~rgessos

cannot be disputed. Their social ~osition, ho~ever, is

not high, and the characters of oome of tt:Lem ;,·1ould bear

scrutiny. Their ways of tl1ought, and their habits and

customs, are often widely diffor-.. mt from our own. Thes0

considerations9 and not the fact of mare difference in

·colour9 are the causes of wide-spread faelin~ azainst

them. On the other hand, tz1eir seaking the advantages

of these schools, evidGnce a desire on the part of tho

parents to have t~1eir children trained in conformity

wi tl;. enlightened English ideas. This desire ought to

be encouraged rather than c~eckod. At the same time,

i t must be clearly u.nders·tood that vvhi te 1J e ople have

, rights' Nhich they cannot afford to part with; snd ti1a t

not tho least cherished by them is that tlw sense of ho-nour, decency, and manliness inculcated in our children shall be fensed from injury by every possible

securi-ty • II ( 2)

Golyke b'9handeling VG.n blnnk en nie-blank het dus

problema geskep 'tv9. t_ nie verontagsanm kon word nie. Die

versldl in die werklikheidsbele·.,venis van blank o.:n

nie-blank het duidelik geword 1 en dat llierdie verskil nie ui

t-gewis kan word deur slegs die nie-blanke 1n Enselse

skoal-(1)

Blue Book of Natal9

1875,

D.

17.

(2) Russel9 R.. Special Report on Government Aided

(19)

opvoading te gee· nie. (l)

Die gedagte van

a

parte skole vir blank en nie-blank .. hot vanaf 1875' nadat .die oworheid gesamcmtlike skoolop-voeding probeer bavorder het vinnig veld gewen. .In 1887 beslui t die Raad van Onde:cwys dct die waarnei:2ende hoof van die Durbanse Hogrskool; asook die hoof van die

11:Boys' lVIode.l Pri:rnary School

11 in Durban

9 die toela.ting

van Bantoes tot genoamde skole moat waier. (2) In

1894

word besluit dat waar daar Bantoe- of Indi~rskole

in die omgewing is9 die nie-blanke l3crlinge nie vry tot

'n blanke skool kan toegelaa t vvord nie. In Mei

1895

gaan die Raad nog 'n stap verder en besluit do.t :aantoes en Indiers nie ·bot blanke skole toegelaat kan ,Jord al-vorens hulle nie die kurseusse in hulle aie skole vol-tooi het nie. (3) 'if Die nie-blanke is dus geleidelik van die blanke skole gewaer. Voorsiening vir nie-blanke skole het met verloop van tyd ook vinniser gavorder9 en

die blanke gemeenskap hat die staatskole gaandeweg beter ondersteun. ( 4)

Op nie-blanke skole is mettertyd van meer nie-blanke onderwysers in plaas van blankes g . .:;bruik 6emaak. In

1893

~tvas van 325 onderwysors op die Ba.ntoeskole slegs 79

blank. ( 5)

6. Samavatting,

Die implementering van die apartheidsbeginsels deur Voortrekker-Natal is met die oorname van die Britte

on-(1) Ernanuelson9 O.E .... 9 History of No:tive Education in

Natal9

94.

(Ip.

1874

maak Lt. Goewerneur ?ine9 reeds

die volgende verklaringg 11The Native population of this country has immsnsely incr.:.:::c:..sed7 and tll.; two races have not as was anticipated become link·.3d together by the ~onds of ~utual depencance and· assistance.")

(2) Ibid.? 165.

(3) Ibid,, 165.

(4)

Blue Book of Natal,

1898,

Educational, G.

3.

(5)

Ibid. 2 G.

49.

(20)

middellik stopgesit en vervang deur die

3rits-li~eralis-tiese gelykst·ellingsbeleld. Gesamentlike skoolopvosding van blank en nie-blank en 'n En5slse skoolopvoeding vir nie-blankes op hulle eie skole .hat die hels skool;Ttelsol

gek.:mmerk. Dis doel •Nas ·•n gslyksoortige skoolopvoe_ding vir alle 3ritss onderdsne om hulle op gelyke vost in die-selfde gemeenskap in te skakel• .

/

Hisrdie onnatuurlike samevoeging waarin diepliggen-de verskille soos historiese a.gter,srond.~ ·kul·tuur en volkseie verontagsaam is, ilet haie gou gelei tot wanaan-passing en wederkerige agterdog. Die blanke het aller-lei metodes gebruik pm die nie-blanke uit sy gGmeenskap te weer en gesamentlike S

1koolopvoeding ·te verongeluk. Die skoolwese in die algemeen het geweldig daaronder

ge-ly en het 'n sukkelende bestaan gevoer. Ook die wysiging in die leerplan om die nie-blanke in blanke vakmanskap op te lei en ho~ sodoende· as nuttige arbeider by die on-derste stratum van die blanke cemeenskap in te skakel, het misluk. Die nie-blanke h.et nio slecs misnoe~ geneem

rn~t. hierdie opleiding wat geen direkto verwantskap met sy

agtergrond ge~'lad ilet nie J maar as staande bui te die

blan-ke gemeenskap het

hy

'n gevaar vir die blanke vakman en die handelsekonomie geword.

Aparte skoolgeboue vir blank en nie-blank het gaande-weg die gebruik geword, nieteenstaande dit bepaal is

dat nie-blankes wat 'n Europese lewenswyse a3ngeneem.het, tot blanke skole toegelaat moet word. Toe hierdie be-paling in

1875

de~r 'n proklamasie stranger toegepas is, het die blankes uit all2 oorde onmiddellik vveorstand ge-bied. Hulle het geweier om hulle kind saam met die nie-blanke op skoal te sit. Die blanke, veral die Afrikaner? het dit beskou as 'n metode om die blanke kind van kinds-been af voor te berei vir verbroedering met die nie-blan-ke.

(21)

van die blanke as 1 n euwel beskou • Di t l1et · di.::; ouer se beheer oor sy kind verswak' en' aanleiding gegee tot ver-val van die opkomende gesJ.;ag. Die gevolg ·rvas dat die

ow·erheid moes toesien hoe die a;:;artheidsbeginsels al-gaande deurgewerk en toegepas word. So het Soeloe naas Engels erkenning gekry en mettertyd op sommige skole selfs 'n belangriker plek ingeneem.

Hoewel die idee van 'n Engelse skoolopvoeding vir die nie-blanke nog nie laat vaar is nie~ was dit alge-meen duidelik dat gesamentlike skoolopvoeding van blank en nie-blank nie gehandhaaf kon word nie. Die Engelsman wat in die begin di~ apartheidsgedagte van die Afrikaner verwerp het$ moes met verloop van tyd toon dat sy volks~

verbondenheid hombelet om saam met die nie-blanke tot een gemeenskap te groei. Hy het tot die oortuiging ge-raak dat die nie-blanke nie gewillig is om

sy

volkseie vir die vreemde te verruil nie. Alhoewel die Engelsman dit nie sou verklaar nie, het a9artheid as beginsel in die skoolopvoeding in Natal aan die einde van die l9e eeu reeds aanmerklik.G vordering t:Semaak.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

In a second step, HKV added potential flood areas behind dikes into this Model Maxau – Andernach (1) using information from the federal states of Baden-Württemberg (LUBW, 2011,

Markov beslissingsprobleem, waarvoor naast de bekende LP-formulering een speciale formulering is te geven in de vorm van een 'maximal flow' probleem in een proces

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij