HOOFSTUK ... IX.
PERSONEEINOORSIENING; DTSPEKSIE; DIE KIN:DERTUIN..- ONDERWYSERES.
1. ~e.isoneeivo.orsiening:
(a) Vrae ·25 ·en 26. In vraag 25 is die leerkragte gevra of Claar vir die kindertuin 'n ruimer personee1voorsiening as vir stan- derds II - V behoort te wees. In vraag 26(a) is die ondervcysers(-esse) wat by vraag 25 Ja
gean~Noordhet,
gevra om die redes vir hu1 antwoord te verstrek; en in 26(b) is cliegene wat
byvraag 25 Nee geantwoorcl het,
gevra om hu1 redes te verstrek.
TABEL 47.
BEHOORT :OAAR VIR DIE KINDERTUIN
'NRUD!IER PERSONEEL-
- - t -
VIR STAN:DER:DS II - V TE WEES?
~ - Aantal leerkragte % I
Ja 271 9.3. .4
Nee 19 6·:6
TOTAAL ·
..290 100%
- - . - ·~ . ' ·..:...
REDES VIR -
1N BEVEf31IGI:;NJJC .ANTWOORD ·op VRAAG ·25.- ·
f .
- -
Redes (Ja) Aanta1 %
. . . . . .
1eerkragte
(1) Kinc1ertuin1eerlinge het meer
individue1e aanc1ag nod.ig 252
96.~2(2) Werk in die kindertuin is
meer ui tpu ttencl 143 54~6
( 3) Kleiner k1asse is noodsaak- 1ik vir doe1treffende aan-
wending van apparaat 197 75.2
- To tale aanta1 respondente waar-
op
persentasies bereken is 262 TABEL 49.
REDES VIR 'N ONTKENNENDE ANTYVOORD OP VRAAG 25.
~edes
(Nee) Aanta1
%
..
tLeerkragte
(1) Al di'e 1eer1inge in 'n skoo1 het normaalweg ewe vee1 in-
dividue1e aand.ag nodig 13 68.:4 (2) Kindertuinwerk is so·maklik
dat enigeen dit kan onde:c-
. ,.(3) rig 3 15:8
Dit sal ontevredenheid
bydie onde.rwys.ers (-esse). ,vir
stand~rd.s
I I-V veroorsaak 5 21 .. 3 Tota1e aanta1 res· onde.rite
ersenta ie b · waarop 19
178
Tabe~
47 toon aan dat nagenoeg al die respondente
(93
.47~)van mening is dat daar- yir die kindertuin 'n ruimer personeelvoorsiening as vir standerds II - V behoort te wees, en die vernaBmste rede hiervoor is, soos uit tabel 48 blyk, dat kindertuinleerlinge meer individuele aandag nodig het as leerlinge in hoer standerds. Benewens die drie gesuggereerde redes wat in tabel 48 aangegee wordt is die volgende deur kleiner groepe leerkragte genoem: "In die kindertuin moet daar 'n deeglike fondament gele word" (10 respono.ente); ·
11met die oog
opdoel treffende groepindeling is 'n n1.imer personeelvoorsiening noodsaaklik" ( 4 ).
Slegs 19 onderwysers(-esse) het op vraag 25 ontkennend geantwoord en daarna vraag 26 (b) be'antwooro_. Hulle het geen ander redes vir hul antwoord genoem as die drie wat in die vraelys gesuggereer is nie, en die enigste,gesuggereerde antwoord wat die sienswyse van 'n redelik hoe persentasie, naamlik 68.4, weerspieel, is dat al die leerlinge in 'n skool nor:m.aalweg ewe veel individuele aandag nodig het.
In 'n artikel in
11Die Skoolblad" verwys E.M. Rossouw na woorde wat Comenius honderde jare gelede al geskrywe het, naamlik dat, hoe jonger die kinders is, hoe kleiner die
klasse moet wees; en voeg daarby:
11Maar ons vind ne.t die teenoorgestelde in ons skole, en dan verwag ons goeie resul""'·
In die Hadow-vers1ag oor kleinkinder- en kleuter- skole is ook alreeds daarop gewys dat, hoewel die klasse in die laerskool geleidelik kleiner word; die ver.mindering in die aantal leerlinge per klas by die kleintjies nie so vin- nig soos in die hoer klasse plaasvind nie.
We can find no justification for the view that it is easier., as a matter of class-management, to deal with large classes of young children than with large classes of old,er children..2)
l) Rossouw, E.rll. · Moet die grade ·tot een jaar beperk word?
D~~.Skoolbl~,36 :. 6 - 7, Sept. 1948.
2 ) Hadow-verslag, 193 3 ," p •.. 149.
.,.
179
E.D. Aitken.verklaar ook dat, as 'n skoal verplig is om groot klasse te he, dit die hoer klasse behoort te wees wat die grootste is en nie di~ laer klasse ·nie:3)
Ofskoon die Nicol-kommissie nie 'n ruimer personeel- voorsiening vir die Transvaalse juniorskole aanbeveel het nie
7het hy nietemin acmbeveel
11dat die klasse so gereE!'l moet wora. in die junior skoal of in die junior afdeling van
'n laer skool, dat hulle nie grater is as die gemiddelde klas in 'n laer skool nie:u4) Alida M. Grey beveel uit- druklik aan dat die Onderwysdepartement
1n aparte personeel- voorsieningskaal vir die substanderds behoort vas te stel;
sodat dit nie nodig is om meer as 25 tot 30 leerlinge in 'n klas te plaas nie.
11In
1n groat klas is daar te veel regimentering en te min individuele opvoeding."5)
Ons onderskryf graag Grey se standpunt, wat ook in
ooreenstemming met die
siens~~sevan die oorgrote meerderhei4 van die respondents is.
(b) Vraag 27. Wat beskou u as die maksimum aantal leerlinge wat
1n kindertuinonder- wyseres behoort te he?
. - .
TABEL 50.
.
.
. . . . .DIE MAKSIMUM AANTAL LEERLINGE VIR 'N KINDERTUINKLAS.
Maksimum aantal Aantal leerlinge leerkragte %
20 71 23.7
25 178 59.3
30 4_2 15.0
35 6 2.0
TOTAAL 300 100%
Die beskouing van die 300 leerkragte wat vraag 27
beantwoord het, is baie duidelik. 'Soos ui t tabel 50 blyk, is presies 83% (23.7 + 59.3) van hulle van mening dat •n 3) Aitken, E.D. Probleme van die kindertuin. (In
Kindertuinstudiegroep van die
Tygerberg~Klein- kinderonderwys. Lesingreeks nr. 2, p. 13.)
4 ) Nicol-verslag, 1939, p: 76, par. 244:
5) Grey, Alida M: · Die bela~grikheid van
aanvangsonderwys, P• 193. spel by die
180
kindertuinondenvyseres nie meer as 25 leerlinge behoort te he nie. Dit kom ooreen met die standpunt wat die S.A.o.u.
al baie jare handhaaf.
In hoofstuk IV is daarop gewys dat herhaalde pogings van die S. A. 0. U. om die kwota leerlinge per kinder·buin-
leerkrag op 25 vasgestel te kry, tot dusver nie geslaag het nie. Die posisie j_s tans dat in enige laerskool met twee of raeer leerkragte (die hoof bygereken) daar slegs vir elke addisionele 35 leerlinge wat ingeskryf word,
1n ad.disionele leerkrag toegestaan word: 6 ) Dit geld ook vir voorberei- dingskole en die kindertuinafdelings van laer-
1middelbare en hoerskole. Met ingang van 1 Januarie 1966 sal daar egter, volgens 'n aankondiging deur die Administrateur van
Kaap~and op 23 November 1965~
1n kWotavermindering wees: 7 )
Hildreth spreek
ha~rsterk uit teen groot·klasse in
kleilu~inderskole
en -afdelings. Volgens haar is dit
1n raaisel hoe sormnige leerlinge in die oorvol klaskamers hoege- naamd iets
leer~veral
1n vaardigheid soos lees, wat baie individuele aandag verg. Elke leerling bo die getal van 25 in 'n klas beteken dat presies soveel meer individuele aanwysings en verduidelikings nodig is.
11The herding together of young children in large classes should be vigorously condemnea." 8 )
Elisabeth Fuller verklaar dat die ondervinding geleer het dat 'n kindertuirurlas uit 18 tot 25 kinders behoort te bestaan. As die klasse groter is, is daar nie genoeg tyd vir aandag aan individuele leerlinge nie en kan die mete-
des en prosedures van die kindertuin nie op doeltreffende
~vyse ~angewend word nie:9) F. Grobler beklemtoon ook die noodsaaklikheid dat die onderwys baie meer op die indi- viduele kind toegespits sal word
9maar daarvoor is kleiner 6 ) Vgl. Maurice, E.L.
&Kies, :S.M. .~Die onderwysordonnansie
(no. 20, 1956) met annotasies, p •. 79.
7) Die Burger, 24 Nov. 1965, p·~ 7, kol~ 4-5. Sien ook
Po 79 van hierdie proefskrif.
8 ) Hilclreth, Gert:r\tde. Readiness for school beginners
1p .. , 204··
9 ) Fuller~ Elizabeth M:· About the kindergarten~
Wh!:1t: "Y'~=>r-tP!:11"r>h ~l=l.\rP. +.o
the teacher. 22. u .. 27.)
181
klasse as die huidige no dig: ongeveer 2 5 leerli11.ge. J:ier onderwyseres.
11Alleen op hierdie m.anier is dit moontlik om waarlik tn sllitses te maak van groepering binne die klas- kamer, d.w .. s. groepering in homogene groe:P·e:"lO)
Alida
M~G-rey bespreek die navorsing wat al oor die grootte van klasse gedoen is en konkludeer a.at di t wil voor- kom
11asof die gewenste getal leerlinge Yir 'n kleinkind.er- klas nie meer as 25 moet wees nie." As daar meer kinders is, vind die onderv.ryseres d.i t moeilik om met die behoeftes van al haar leerlinge vertroud te raak, haar onderwysmetodes is mi:nder doel·tref'fend en die leerlinge vorder swaklrer. 11 )
James L. Hymes, Jr., wys tereg daarop dat dit moeilik is om presies en objektief vas te stel hoe groot 'n klas be- hoor-t te wees, aangesien baie faktore in aarunerking geneem moet word, maar volgens hom is 2 5 kinders te veel vir 'n ki:ndertuinklas. Hy le die vinger op die wond in sy uit- eensetting van die toestande wat in .P,merj_ka aangetref woro.
(dieself'de geld vir Suid-Afrika) en som dan die beperkinge op wat groat kindertuinklasse
meebring~Twenty-five isn't small; it is big. Twenty is much more nearly apt to be the right number. Yet in so many schools today 20 is a dream. Thirty-five is closer to reality. Forty is not unusual. Forty- five is sickeningly common •••• ., I1arge class size in- evitably means conform;;i. ty. . I·t inevitably means con- tinuous adult control ... Large class size means the blunting of individual differences. It means that
children are ignored when they should be listened to ., ••.
Large class size - 26 (or 35 or 40 or 45) - is a de- vastating thing ... It blunts us so we Q.o what we have to do instead of what we ought to do.l2)
2. I:nspeksie.
(a) Vraag 32. Hoe dikwels behoort tn kindertuin- inspektrise elke skoal se kindertuin- klasse vir inspeksie- te besoek?
10 ) Grobler, F. Die wese van ons kindertuin •. ,. Die Unie, 55 : 111, Okt~ 1958.
ll) Grey, Alida M. Aanvangsonderwys in Suid-Afrika,
p. 259 •.
12 ) Hymes, J.L.
7Jr. Kindergarten; the classes are too
big. Grade Teacher, 82 : 44-45
1Mei-Jun .. 1965;
182 T.AJ3EL 51.
JNSPEKSIE DEUR DIE KINDERTUININSPEKTRISE! HOE DIKWELS?
Aantal .%
1eerkragte Minstens een keer
per jaar 239 79~4
Minstens twee keer -
in elke drie jaar 17 5.6
lVIinstens al om die
ander jaar 45 15.0
TOTAAL 301 100%
--
Soos uit tabel 51 b1yk, is 79.4% van die 301 respon- dente van mening dat 'n kindertuininspektrise elke skoo1 se
kindertuiru~lasseminstens een keer per jaar vir inspek- sie behoort te besoek. Hierdie hoe persentasie dui daar- op dat die leerkragte behoefte voel aan leiding en voor- 1igting deur 'n bevoegde persoon.
Al drie die hoofde van groot voorbereidingskole in Noord-Kaapland wat die vraelys beantwoord het? ver1ang dat
1
n kindertuininspektrise hul slrole minstens een keer :par.
jaar moet besoek, terwyl die hoof van die enigste klein voorbereidingskoo1 dit minstens· twee keer in elke drie jaar verlang. Vvat egter eienaardig is, is a.at slegs 64:9%
van die assistente in voorbereidingsko1e ten gunste van jaarlikse ins:peltsie is en dat
24:37~van hu1le meen dat in- speksie al om die ander jaar voldoende sal wees. Die rede hiervoor is waarskynli.k a.a·t die personele van voorbe- reidingskole merendeels uit gekwalifiseerde kindertuin- onderwyseresse bestaan wat die behoefte aan deskundige leiding nie so sterk voel soos hul kollegas in die kinder- tuinafde1ings van.hoer-, midde1bare en laerskole nie.
1
n.Baie hoe persentasie
(82~3)van.die leerkragte met meer as 10 jaar onderveysondervinding is van mening dat
tn kindertuininspektrise minstens een keer per jaar in
elke skool inspeksie behoort te hou. Dit is begryplik,
183
want na meer as 10 jaar mag hul idees en metodes al ver- ouderd wees en sal hulle dit dus waardeer as tn inspek- trise elke jaar hul werk nagaan en nuwe Wenke aan die hand doen .•
In haar verslag oor die jaar 1950 het een van die kindertuininspektrises, mej. E.M. Olivier, geskrywe:
11
Dit is te betreur dat
1n mens die skole slegs een maal om die vyf of ses jaar kan besoek.,ul3) Sedertdien is Ban·boe- en Kleurlingonderwys deur ander departemente oor-
geneem en, waar daar tans vyf kindertuininspektrises en een kindertuininspekteur in diens van die Kaaplandse
Ondervzysdepartement is, behoort dit vir hierdie amptenare moontlik te wees om die skole baie meer te besoek as
vroeer~In die dun bevolkte gebiede, waar lang afstande afgele moet word, kan veral die klein skooltjies egter nie ge-
reeld besoek word nie.,
(b) Vrae 33 en 34_. In vraag 33 is die leerkragte ge- vra of hulle die huidige stelsel
in Kaapland
1naamlik dat die werk in kindertD.inklasse soms deur die omgangsinspekteur en soms deur *n kindertuininspektrise geinspekteer word, bevredigend vind.- In vraag
34(a) is die
onde~zysers(-esse)wat by vraag 33 Ja geantwoord het, ge- vra om die redes vir hul antwoord
te verstrek; en in 34-(b) is die- gene wat by vraag 33 Nee geantwoord het, gevra om hul redes te verstrek.
,!ABEL 52.
VIND U DIE HUIDIGE INSPEKSIESTELSEL _IN
KAAPI~NDe_EVREDI
GEN~?Aantal leerkragte %
Ja 103 34.1
Nee 199 65:9
jTOTAAL 302 100%
1 3) Die Onderwysgaset, 50 : 2129, 8 Nov. 1951~
184
T.AJ3EL 53•
REDES. VIR
1N BEVESTIGENDE ANTWOORD OP VRAAG 33.
~~a,es
(Ja). Aanta1 %
. . .
.
. . ~1eerkragte ·
(1) Twee menings of bevin-
82~7
dings is beter as een
'
81
(2) Daar is tans nie genoeg kindertuininspektrises om aan die werk reg te
·laat geskied nie 34 34.7
To tale aantal respondente
waarop persentasies bereken 98
is··
. . ..TABEL 54.
REDES VIR 'N ONTKENNENDE ANTWOORD OP VRAAG 33.
1
1
~edes
(Nee). . Aantal leerkragte %
!(1) As die omgangsinspekteur
en die kindertuininspek- trise nie saamstem nie, voe1 die onderwyseres on-
seker en ly die werk daar-
ono.er 147 74:2
(2) 'n Omgangsinspekteur het dikwels geen praktiese on- dervinding van werk in
die kindertuin nie 171 86:4
To tale aantal respondente
waaro:p persentasies·bereken 198
is····
. . ..
- . ' . . . . . . . . . ..Tabel 52 toon aan dat nagenoeg twee-derdes van die 302 res:pondente die huidige stelsel in Kaapland, naam1ik dat die werk in kindertuinklasse soms deur die omgangsins:pekteur en soms deur
1n kindertuinins:pektrise ge5:ns:pekteer word, nie bevredigend vind nie.
Soos uit tabel 53 blyk, is daar net een rede waarom 'n
groot persentasie van die respondente die stelsel bevredi-
gend vind, naam1ik:
11Twee menings of bevindings is beter as
een." Ander redes wat a.eur kleiner groepe leerkragte ge-
noem is, is die volgende:
11Die omgap.gsinspekteur beskou
1.85
die kindertuinklasse as deel van die geheel, terw,yl die inspektrise nie die res van o.ie skool in ag neem nie
11 · (6 respondente);
11by twee verskillende persone kan 'n ono.er- wyseres baie meer nuttige idees kry as by een" (4). Een
onderwyseres met 30 jaar onclervinding van kindertuinwerk het die volgende bygeskrywe:
11Nadat 'n omgangsinspekteur hier- die skool besoek het, voel ek sommer lus vir meer toegewyde werk, maar eli t is nie die geval nadat; 'n kina.ertuininspek-
trise hier was nie. tn Inspektrise is gewoonlik te krities en selde waarderena..n
Albei . die gesuggereerde redes in tabel 54 weerspiee1 a.ie siensw;srse van hoe persentasies van clie responclente wat nie ten gunste van die huidige stelsel in Kaapland is nie.
Die volgende redes is ·ook aangevoer:
111n Omgangsinspekteur lewer dikwels kritiek, maar kan se1de voorligting gee i.v.m.
kindertuinwerk
11(2 respondente); "'n omgangsinspekteur ver- wag soms te vee1
11(2);
11'n omgangsinspekteur wil he die onc1erwyseresse moet aan die begin te vinnig aanstoot" (4);
11
die kinders is vrymoediger in die teenwoordigb.eid van
tninspektrise" (6);
11'n inspeksie deur twee :persone ver- oorsaak dubbe1e werk en soms is nie een van die twee te- vrede nie" (3)
-~Op die
SoADO.U.-Kong~eswat in 1922 :plaasgevind het, is 'n beskryvringspunt aangeneem waarin gevra word dat die kindertuininspektrise en die omgangsinspekteur
11moet oor- eenkom omtrent o.ie metodes wat in die kindertuin gebruik word"; so nie, lui o.ie versoek, moet die inspektrise alleen vir die werk in die kindertuin verantwoordelik wees. In
sy antwoord
opdie beskrywingspunt het die S.G.O. gemeld dat instrukteurs (-trises) opdrag gekry het om
11in abso- lute samewerking" met o.ie omgangsinspekteur te werk~l4)
Daar was egter nog nie ·bevredenheid nie en
opdie
1929-Kongres van die S.A.Q.U. is weer 'n beskrywingspunt
l4) Die Unie, .18 : 318, Mei 1923 ~·
186. I
aangeneem waarin gevra word dat, waar kleinkinderskole be- staan, die werk net deur kindertuininstruktrises beoordeel sal word. Mej.
J~Meyer, wat die beskrywingspunt voor- gestel het, het ter motivering daarvan gese dat dit dik- wels gebeur dat die inspekteur tn metode afkeur wat deur
'n kindertuininspektrise
aanbeve~lis. Die S.G.O. se antwoord was dat d.it onwenslik is
11om die skoolinspekteur van belangstelling in die laer klasse ui t te slui t -~ nl5)
Onder die beskrywingspunte op die 1949-Kongres van die
. '
S.A.T.A. was daar een waarin gevra is d.at
11more Infant
School Inspectresses be appointed and that the Infant School
. 6)
be under the complete control of these Inspectresses.n1 Hierdie beskrywingspunt het egter nie 'n besluit van die kongres geword nie •
. Daar moet toegegee word dat die huidige stelsel van kindertuininspeksie in Kaapland nie heeltemal bevredigend is nie en dat die 65.9% van die respondente wat dit onbevre- digend noem, gegronde argumente aanvoer. Om geen afson ...
derlike kindertuininspektrises te he nie
1soos die geval in Transvaal is, sal in Kaapland egter nog minder bevrediging verskaf;
'en om aan die ander kant die omgangsinspekteur te
onthef van die verpligting om in kindertuinklasse inspeksie
.
.,..uit te voer, is ook nie wenslik nie.
Dit sal beslis nie maklik wees om die huidige stelsel in Kaapland deur iets beters te vervang nie: Mits die pligte van die omgangsinspekteur en die kindertuininspek- trise duidelik emlyn is en hierdie amptenare in noue voeling met mekaar bly, bestaan daar geen rede waarom die huidige
stelsel nie doeltreffend sou wees nie.
(c) Vraag 35. Is die leiding wat u van die omgangs- inspekteur kry (in
verban~met subst.
A en/of subst. Ben/of st. I), vol- doende?
l5) Die Unie ~ .24 : 209, Jun. 1930:
16 ) Education, 59 : 92, Mei 1949.
187 TKBEL 55.
·--KRY .. KINJ?ERTUINONDERVYYSERS (-ESSE) VOLTIOENJJE LEIDING VAN . DIE . OMGANGSINSPEKTEUR?
Aantal 1eerkragte %
Ja 116
4~
Nee 157 57.5.
TOTAAL
.. -·273 100% ..
j
Die gegewens in tabel 55 sluit aan by die wat in tabe1- le 52, 53 en 54 verstrek is. Waar tabel 52 egter aantoon dat 'n groot meerderheid die huidige inspeksiestelsel in kindertuinklasse nie bevredigend vind nie, is daar blykens
tabel 55 nie
1n groot verskil tussen die persentasie respon- dente wat voldoende leiding van die omgangsinspekteur kry en diegene wat die leiding as onvo1doende beskou nie.
By die
a~sonderlikegroepe onderwysers(-esse) wat
vraag 15 beantwoord het, is daar heelwat verskil van mening.
Terwyl 42:5% van die totale aantal respondente die leiding wat hulle van die omgangsinspelcteur kry, as voldoende be-
skou9 is slegs 37:8% van die leerkragte met kindertuinop- leiding die mening toegedaan. Aan die ander kant is 5i·:4%
van die leerkragte in voorbereidingskole van oordeel dat omgangsinspekteurs vo1doende leiding gee en in die geval van eenmanskole verklaar nie minder nie as 68.2% van die respondente dat die leiding wat hulle in verband met kinder- tuinwerk van die omgangsinspekteur
kry~voldoende is. Van die leerkragte met meer as 10 jaar onderwysondervinding verklaar 46 ,.6% dat hulle voldoende leiding van die omgangs-
inspekteur kry, maar die onderwysers(-esse) met min onder- vinding verlang meer leiding; slegs
36~8%van die 114 res- pendente met minder as
vy~jaar ondervinding beskou die leiding wat hulle van die omgangsinspekteur kry, as vol-
doende.
188
Hoof- en hul:ponderwysers(-esse) sal nie altyd met die beskouings van 'n inspekteur van skole saamstem nie, maar
di t gebeur stellig nie dikwels dat hulle meen hy is onbevoeg om die werk van kindertuinleerkragte te beoordeel nie.
• n Vrystaatse
or~derwyser,A.F. Malan, is egter die siens- wyse toegedaan en het onomwonde in 'n onderwysblad verklaar
dat
11there is no room for the ordinary school inspector in the Sub A and Sub B classrooms:·ul7) Ons kan nie Malan se standpunt; onderskryf' nie en haal eerder die volgende woorde aan wat
1n ervare onderwyseres na haar antwoord op vraag 34(8.) in die vraelys bygeskrywe het:
11Elke keer as daar 'n nuwe ins:pekteur kom, is ek verbaas oor die kennis van kindertuinwerk wat hy binne 'n kort tydjie o:pbou."
Met sy professionele opleiding en uit hoofde van sy jarelange ondervinding as assistent en as skoolhoof, behoort 'n ins:pekteur van skole, wat ui t die· aard van die saak met die werk van sowel goeie as swak le.erkragte kennis maak, binne tn betreklike kort tyd in staat te wees om ook aan kindertuinonderwysers(-esse) waardevolle leiding te gee.
3. Die·
·kincie.rtuinonderw-yseres~(a) In vraag 22 is die leerkragte gevra hoe dikwe1s hu11e gie ouers van die 1eerlinge in hu1 k1asse besQek. ·
Ti.ill:E1 . 56:
HOE DIKV¢ELS . EESOEK U DIE OUERS VAN DIE LEERLINGE IN U KLAS?
Aanta1 leerkragte %
..
Gereeld 32
10-~6Taamlik dikwels 135 44.5
Soms 118 38:·9
Byna nooit J..2 4.0
Nooit
' '.. 6
..2.-0
TOTAAL
' . . .'303 100%
17) Malan,_ .A,oF. . One or two years f9r the sub-standards?
The Teacher, 36 : 8, Sept. 1948.
l89
Volgens die gegewens in tabel 56 besoek minder as die helf'te van die respondente die ouers van hul leerlinge
taamlik dikwels en is daar maar
1n baie klein persentasie wat die ouers noo::Lt of byna nooit besoek nie,. Wat beslis teleurstellend is, is dat net 10 .• 6% van die 303 Noord-Kaap- landse leerkragte met kindertuinleerlinge wat vraag 22 in die vraelys beantwoord het, die ouers van die leerlinge in hul klasse gereeld besoek. Eaie van die klein skooltjies is weliswaar in dun bevolkte gebiede gelee, sodat dit veral vir
1n dame haas onm.oontlik is om hul ouers gereeld te be-
soeko Verreweg die meeste van die leerlinge is egter in dorpskole of in skole langs die Oranjerivier of by Vaalharts, waar hul ouervvonings maklik bereikbaar is en die onderwysers
(-esse) nie die geleentheid behoort te laat verbygaan om gereeld met die ouers van hul leerlinge in aanraking te kom en aldus hul samewerking te erlang nie.
Hildreth raai onderwysers_( -esse) aan om so vroeg moont- lik met die huislike agtergrond van elke kind vertroud te raak, by voorkeur deur middel van •n besoek aan sy ouerlike woning:lB) Of tn kind hom in die skool goed of swak
aanpas
9hang grotendeels af van die wyse waarop hy tuis be- handel word. Wanneer hy skool toe
kom~sal hy die ge- dragsprobleme wat hul oorsprong in sy huis gehad het, met hom· saambring.
'-'-Die huislike invloede wat
opdie kind
inwerk, kan die skool se beste pogings ongedaan maak tensy die skool met sowel die ouers as die kinders in aanraking kom.l9) En hiervoor is nodig dat onderwysers(-esse) die
ouers van hul leerlinge so dilr.'Nels moontlik besoek.
Mellor wys daarop dat dit vir onderwysers(-esse) en ouers ewe voordelig is as daar vriendelike samewerking tussen hulle -bestaan 20
) en Magdalena ·J: Grey bekl?m.toon · · lS) Hil~rethj Gertrude. Readiness for school beginners,
p. 229.
lg) Ibid~? p~ 231.
20 ) Mellor, Ednao Educati9n t~rough experience in the
infant school years
1p. 90.
l90
die noodsaaklikheid en waarde van
~1isbesoekdeur rn onderwyser(es) in die volgendo
woorde~Die beste onclerwyser en opvoedor is nog CJ_aardie een wat tn nou verband hou met die loerlinge se ouers en hulle gaan o:psoek al is hu;Lle ..
~ ~.... miskien in tn baie ondergeskikte betrekking,.21)
(o)
Ag u kindertuino:pleiding noodsaaklik vir iemancl wat vir subst .. A en/of subst. B gaan onderwys gee?
TJLBE~
57"
IS KINDERTUINOPI1EIDING NOODS.AAKLIK VIR SUBS':l:
~A-
- - - . ... - =~ -...:o • • .... _.... ' ... _.._._.. - - ... ..
EN B-ONDERIH\ISElillSSE?
!Aantal
i·leorkragte
Ja
1·221
Nee 55 l
I ~~~t·-·s_·~-' i-~~-{_!_-a_n _ _
.f;-r _ _ _2_2---~, 7 • 4 ~
tTOTAAL - · ·1· 2_9_8 _ _ ___,_i._l_~~
Tabel 57 toon aan dat feitlik drie-kwart van die 298 respondente kino.ertuino:pleiding noodsaaklik ag vir iemand wat vir
subst~A en/of substo B gaan
ondel~vysgeeo Soos verwag kan vvord, ag
1n baie hoe persentasie
~te wete 96.2, van die responclente wat self kindertuinopleiding gehad het, dit nooc1saaklik
2en
82-~9~van diegene wat in voorbereiding- skole onderwys gee9
1n Hoelwat kloinor porsentasie
1naam- lik 70~8, van die leorkragte wat me or as 10 jaar ono.erwys- ondervinding het, ag kindertuinopleiding noodsaaklik.,
'
In sy getuienis voor die Watermeyor -kommissie is daar in 1863 al dour die destyo.se So G. 0
~ ~dr.. Langham
])ale-~ver- klaar dat onderwyseresse wat nie spesiale opleiding
ont~anghot nie, in die reel onbovoeg is om in
kleil~{inderskoleonderwys -te goo,, - -22'
1· - In sy 1872-vorslag het clio
S"Goo·.
---...---"
.._ _., ... ~----·---·--·-·---··---21 ) Grey, Magdalena J.,· 1n O:pvoedknndig-sosiologiese on- dersoek van die lewensomstandighede van leerlinge wat voor skool.pligtigo ouderdom tot dio skool toegelaat
is
1 p ..179Q
22 ) Watermoyor-verslag
1·1863
1getuienis Dale
1:p-~ 39:
191
getoon hoeveel waarcle hy aan kindertuino:p1eiding heg deur aan te beveel dat tot £30 (R60) per jaar benewens hul
salari~betaal word aan leerkragte wat vir die werk in
1n klein- kinderskool gekwalifiseer is. 23 ) Skoolins:pekteurs het
dikwe1s die swak werk wat hulle in k1einkinderklasse aange- tref het, aan 'n gebrek aan o:pgeleide kindertuinondervcyseresse gewyt~
24)
:Met verloo:p van tyCl. is daar al hoe meer
ops:pesiale o:p- leiding vir kindertuinondenvyseresse aangedring. Getuies he-t voor die Nicol-kommissie
11met baie beslistheid gevra dat alleen onderwysers wat in junior werk o:pge1ei is, aan hierdie sko1e aangeste1 moet word; 1125 ) en in 1950 het mej.
F. Grobler, tn bekende kindertuinonderwyseres in Oos-Kaa:plandt met ewe veel beslistheid verklaar:
Ons is dankbaar vir getroude vroue wat hul huise en tyd moet o:poffer om ons te hel:p
1maar ••••• vir my is di t abso1uut noodsaaklik dat tn klei11kinderskool- · onderwyseres haar s:pesiale o:pleiding daarvoor moes ge- had het. Die o:pvoeding van kleintjies is nie sommer net 'n
11besighou
11-gedoente nie; dit vereis die fynste
sie1kunde en tegniek van die vrouehand
6 Qm waar1ik kleintjies o:p te voed en te leer ••
q • •2 J
'n Onderwyseres met 26 jaar ondervinding het langs haar antwoord o:p vraag 28 in die vrae1ys bygeskrywe:
11Aanleg en gewilligheid om te leer is van .meer ·be lang as· opleiding.
1
n Goeie onderwyseres word immers gebore ;TI.ie gemaak nie ·~
nDit is beslis waar en ons het die hoogste waardering vir die :puik werk wat al c1ikwe1s in substanderds A en :B deur clames sander kindertuino:p1eiding ge1ewer iso Gesien die fei t · dat besonclere metodes en tegnieke in die hedendaagse kinder- tuin aangetref word.en met die oog o:p die doe1treffende ge- bruik van ap:paraat in die kindertuin
7moet ons egter met
diegene saamstem wat beweer dat kindertuinop1eiding nood- saaklik
7of ten minste uiters wens1ik, is vir onderwyseresse 23) S.G.O.-verslag, 1872, p. 6o .
2 4) Vg1. SoG.O.-v$rs1ag, 1885, :p~
1888, :p. 28. lv; en S.G.o.-verslag, 2 5) Nicol-vers1ag, 1939~ :p~ 76, :par. 244.
26 ) Grobler, F. Die kl§,ixikinderskool.
46 :
133~Des. 1950. Die Unie,
192
wat vir suost. A of suost. B wil gaan onderwys gee.
(c) :Die ·salaris -
---~---~~....---va:Ii
l::indertuinon.clerv~eresse.- - -
. . -
V:£_~_,.?1,e
J)j_nl-r u die salaris van
1n kindertuin-
ondervvyseres 'behoort, soos in die
~eval· yan 1n spesia1e k1as-ondervzyser(es)" tn
1 r> h •u ~ • ? ~ • h •
J.{eri oer as o.':Le van ano.er prlmere assls- tente
m~stcliese1fde aanta1 jare oplei- ding te wees?
TABEL
5§.~BEHOORT DIE SALARIS VAN 'N KINDERTUINONDERWYSERES
. ...:--;__,;_--~---~
----·
'h
i.:·--ea-e---jjr-~ A_;---_.n_:t_a_l :e·:-::ra~l-:,-
J.~ I
146 50.7
I
~·----·---r---1
[ToTAAL j _ 288 100%
Soos uit taoel 58
olyk~het feitlik ewe veel van die 288 respondente op vraag 29 Ja en Nee geantwoord. By die afsonderlike gtoepe onderwysers(-esse) wat die vraag beant- woord het
1is daar ook nie vee1
versk~l nie~oehalwe in die volgende twee geva11e: ( i) 66.7% van c1ie respondente in voorbereidingskole; met inbegrip van die hoofde van vier voorbereidingsko1e in
Noord~Kaap1and1 meen dat die salaris van
1n kindertl.-1inonderwyseres
tn kerf hoer behoort te wees;
(ii) slegs 41.7JS van die 1eerkragte in die kindertuinafde- lings van laerskole is die mening toegedaano Die rede vir hierdie afwykings is waarskynlik dat die leerkragte in voor- bereidingskole tn afsonderlike groep vorm en hulle clus vir beter salarisse sal lJeywer, te·xwyl baie 1eerkragte in die kindertui11klasse van laerskole huiwerig sal wees om hulle vir hoer salarisse as die van hul ko1legas in clieselfde
skool en met dieselfde lQvalifikasies te beyvvero
Op die 1949-Kongres van die S.A.T·.A. was daar tn be-
skrywingspunt waarin gevra is CJ.at ld.ndertuinoniiervvyseresse,
net soos spesia1e klas-onderwysers(-esse), vir salaris-
193
doelei:ndee as interm.ediere assistente· 27 ) geklassi:fiseer moet word, sodat hul salaris 'n kerf hoer as
di~van ander primere assistente met die,selfde kwalifikasies sal wees -~
28)
:Die beskrywingspunt is egter nie aangeneem nie en die aange- 1eentheicl is na die dagbestuur verwys
11for investigation and furbher action ..
n29 )
In 1960 is daar
opdie SoA.O.U.-Kongres tn beskrywings- punt aangeneem waarin die Departement versoek word om die sa1arisse van kindertuinonderwyseresse umet een kerf te ver- hoog soos in die geval van spesiale k1as-ono.erwy.sers
~":Die
S~G,O.
se antwoord was
egter~ 11JJit spyt my dat ek hierdie versoek nie kan ondersteun nie ·;u30)
:Die :Oepartement het seker redes vir sy weiering om
kindertuinondenvyseresse en spesiale k1as-ondenvysers(-esse) eenders te behandel wat salarisbetref .. Vir kindertuin- onderwyseresse, en ook vir enige buitestaander" is dit
egter onbegryplik clat hu11e minder betaal
word~hoewel hulle beslis nie 'n makliker of
~nminder verantwoordelike taak verrig as hul kollegas wat. aan spesiale klasse verbonde is
nie~-
In sy verslag oor die jare 1948 en 1949 het die
' '
S~G
.. Oo voorspel dat tn toenemende aantal opgeleide kindertuin- onderwyseresse
111ater betrekkings sal aanvaar as onderwyseres- se van spesiale k1asse·:u 3l) Ten spyte hiervan en ten
spyte van die fei t dat die tekort aan gekvvalifiseerde kinder- tuinonderwyseresse wat nog al die jare bestaan, daardeur vererger word
9word kinder-tuinoriderwyseresse nog steeds
swakker besoldig ·as spesiale klas-onderwysers (-esse) met · 27)
28) 29) 30) 31)
:Die benaming
11intermediere assistent
11is sedertdien afgeskaf, maar spesiale klas-onderwysers(-esse) ontvang nog steeds •n. hoer salaris as ander pri- mere assistente met dieselfde aantal jare opleiding
en ewe veel onderwysondervinding ..
Eo.ucation, 59
~92, Mei 1949
oIbid.,, p" 161, Jul. 1949.
:Die Unie
956
~3 93
~Febr
~1960
·~.S .. G.O.o-verslag, 19L~8 en 1949
1:P: 37.
194
dieselfde aantal jare opleiding& Die rede hiervoor mag wees dat die Departement nie onderskeid wil maak tussen kin- dertuin- en ander primere onderwysers(-esse) nie, maar intus- sen oestaan daar
1n anomalie wat allesoehalvve oevorderlik is vir te·'rredenheid. Hierdie anomalie sal waarskynlik slegs verwyder kan word indien alle primere leerkragte met die-
selfde aantal jare opleiding en dieselfde ondervinding, of hul1e in c1ie kindertuin of vir standerc1s II - V of in 'n spesiale klas onderwys gee, dieselfde salaris ontvang ..
(d)
~/.[a~sonderwysers in die suostanderds,.
Vrae 30 en 31o In vraag 30 is die leerkragte gevra of hul1e ten gunste daar-·
van is a.at mans vir die suostan- derds ondervzys gee en in vraag 31 is diegene wat "by vraag 30 Nee
geantwoord het, gevra om die.redes vir hul antwoord te verstrek.
TABEL 59
oIS U TEN GU:NSTE DA.A..RV AN DAT ]!Ll\..l'TS. VIR DIE SUB- S'J:ANDERDS ONDER\"JYS GEE?
--~
Aantal
leerkragte %
Ja ! 49 16:6 1
Nee 247 83~4
TOTAAL. I
~296 -- 100%
___...J
REDES VIR
1N ONTICENNENDE ANTviJOORD OP VRJiliG 30.,
~--- ---~---,
Redes i llantal
leerkragte ---·---~--~---~---+
(1) •n Man kan nie die plek van •n moedel' inneem nie
(2) Min mans - b.dien enlge-kan die kinder- sial verstaan en die behoeftes van ~ klein kindj ie aanvoel
(3) Mans is te streng teenoor klein kinder- tjies
(4) Handelinge wat nodig is om •n klein
kindjie se verbeelding te stimuleerj word deur •n man as kinderagtig beskoll
(5) Daar is reeds so min bevorderingsposte vir dames in die onderwys
1.52
126 ll2
141
·--·---+---:...---+
94 Totala anntal respondente waarop persenGasiesbereken iso 238
19B
Die antwoorde van die 296 respondente in tabel 59 laat geen twyfel dat slegs
1n baie ]:lein persentasie ten gunste daarvan is dat mans vir die substanderds onderwys gee nie.
In 1883 het Donald Ross in sy verslag oor die toestand van die onc1erwys in die Kaapkolonie verklaar da t die onder- rig van klein kindertjies
11is most effectively carried on by female teachers 1132 ) en dit skyn vandag nog die algemene
opvatting te wees
~soos ·ook · ui t die gegewens in tabel 59 b1yk.
Tabe1 60 toon aan dat
1n betreklik hoe persentasie van die respondente saamstem met die eerste vier gesuggereerde redes waarom mans nie vir die substanderds onderwys bel'lOOrt
..
te gee nie" Dit is verbasend dat slegs 39·. 5% die vyfde rede onderskryf, naamlik dat daar reeds .so min bevorderings-··
poste vir dames in die onderwys is en mans dus nie op hier- die gebied ook teen hulle moet kompeteer n'ie. Vanuit 'n materialistiese oogpunt beskou
9is d{t
1n baie belangrike rede waarom onderwyseresse nie ten gunste daarvan sou wees dat mans in die kindertuin onderwys gee nie.
Benewens die vyf gesuggereerde redes is die vo1gende ook deur 'n aantal leerkragte
genoem~ 111n Klein kindjie is banger vir
1n man as vir
tn dame
11 (9 responc1ente);
11 tn
onclerwyseres wen makliker as
tn man clie vertroue van
tn klein kindjie" (6);
11dit pas nie by 'n man o:m::.in die kindertuin ondervvys te gee nie
11 (2 ).
Juis omdat die leerkragte in vraag 31 versoek is om slegs die redes aan te gee waarom hulle nie ten gunste daarvan is dat mans vir die substanderds onderwys gee nie, is dit van belang dat een onderwyseres (sy het 15 jaar onder- vinding) die volgende bygeskrywe
het~ 11Ek he·t onder tn
man as hoof in 'n voorbereidinGskool gewerk en hy was 'n wonderlike hoof,.
11---·---
32) Ross, ::0. Preliminary report on the state of education
in the Colony of the Cape of G-ood Hope
91883?
:p~31:
196
In 1964 is tn man as kindertuininspekteur in Kaapland aangestel nadat hy eers as kindertuinondervvyser en later as hoof van twee versldllende voorbereidingskole baie welslae behaal heto Ook in Suidwes-Afrika is daar
1n aantal jare
gelede tn man as kindertuinins:pekteur aangestel na tn sukses- volle loopbaan as kindertuinonderwyser. Dit mag uitsonder- like gevalle wees? maar toon nietemin aan dat daar geen rede bestaan waarom mans nie met welslae vir die substanderds
onderwys sou
ge~ nie~(e) Word fn
~indertuinonderwyseres ge?oeg~EYh~id g~l~~t?~~" In vraag 38(a) .is die-leerkragte gevra of hulle van mening is dat
1n
kindert~inondex~seresgenoeg vryheid ge.laa-t; word om haar eie metode(s) te volg en selfs te eksperimenteer waar sy dit wenslik
ag., In vraag 38(b) is diegene wat by 38(a) Nee geantwoord het, gevra om te meld in watter opsig of in watter rigting
1n kindertuinonderwyseres meer __
vryheid gelaat behoort te word as tans die geval is.
~EIJ.-~
WORD ..
tN__I~U:.INOJffiJ?~~VVY~S.ERES GENO?,G .J¥RY~ID GELAAT . OIVI HAAR EIE IVIE'rODE_(_SJ TJ:I; VOLG EN SEJJFS TE EKSPERIIVIEN ....
TEER?
, Aantal
li .o0 leerkragte
;tc~~-·
. ---rr·-,
-r ~J.97
TA.BEL
62~RETIES VIR tN ONTKENNENTIE ANTWOORTI OP VRAAG 38(af.,
\V
aa:~~=--~:-Y--~-e-:d-.-v-e-rl_a_n_g_w_o_r,d
A an talI. -- % l
---~---l-ee_r_k_r_ag_t
__ e---1---4 (i) Syfersamestellings: vinnigervorder in subst. A 26
l
72.2I
(ii) Opstel van die verslagboek:
daar moenie 'n vaste patroon ve:::•eis vlOrd nie
(iii) Die verslagboek moet by die klas aangepas word, nie die klas by die verslagboek nie ( :i.v) Verlof om van die rooster af
te wyk
I (
v) Skrifonderrig~-.-·~---~----+-
29
28 22
7
77.8
I
Totale aantal respondente waarop 36
persentasies bereken is _
_j
~ ---~---~---
Soos uit tabel 61 blyk
9is 84.1% van clie 277 responclen- te van mening clat
1n kinclertuinonclerwyseres genoeg vryheicl gelaa t worcl om haar eie metocle ( s) te volg en selfs te eks- perimentee:r waar sy clit wenslik ag.,
Tabel 62 bevat 'n opsomming van clie antwoorcle
opvraag
38 (b)
j>Die gegewens clui aan in watter opsigte kinclertuin-
ono.erwyseresEse meen clat hulle r.neer vryheicl gelaat behoort te worcl as tans clie geval is., Net 36 van clie 44
leer~kragte wat o:p vraag JG(a) ontkennencl geantwoord het, het vraag 38Cb) beantwoora., lTtaar clit is opvallencl dat clie
eerste vier recles in tabel 62 cleur hoe :persentasies van clie res:pondente aangevoer is., Veral clie redes in
(i)~(iii),
(iv) en (v) spru.it claaruit voort c1at kinclertuinins:pek-
trises clilrwels neerle hoc ver daar olke 1rwartaal met be-
:paald.e afd.elings van die werk gevorcler mag
word~terwyl
clie betrokke leerkragte voel c1at hulle nie aan bande
gele moet word nie. Indien in aanmerking geneem word dat onderwyseresse se metodes van mekaar verskil en dat die- selfde
ondex~ryseressoms oonvegend knap leerlinge en soms
t
n baie swak klas het, spreek a.i t · 'V'anself dat groot
vry-heid gelaat behoort te word. Uit (iii) blyk dit veral duidelik .. As alle subst,. A- (of substo B- of sto I-) onclerwyseresse elke weelr: of e1ke kvvartaal ewe ver moet vor-
der~
sal dit die taak van die inspektrise vergemak1ik, maar clan word die klasse by die verslagboeke aangepas, en die respondente wat (iii) aangevoer het1 wil d{t voorkom.
YvaJG die tweecLe deel van vraag 38 (a) betref, wil a_i t voorkom asof kindertuinonderwyseresse wel genoeg vryheid ge- laat word om te eksperimenteer? soos ook uit tabel 61 blyk, maar nie · gretig is om daarvan gebruik
-~emaak nie
oMo Grey meen dat · daar selfs
11'n algemene onwilligheid en traagheid vir eksperimentele navorsing
11bestaevn, veral ten opsigte van :prakciese onde:r.'wysprobleme -~ 33) Sy wys daarop · clat Watts se bevindin.g ook by ons van toepassing is, naam- lik dat tn ondel"Vryser nie ma1:lik sover ·kan kom om sy leer- linge as bevredigende materiaal vir wetenskaplike proefne- ming te 1Jeskou nie;
11indeect, the more he learns of them as
indivio:u.als
9the more he feels tha-t the comple.xi ty of their mental endovr.ment and the variability of their responses from day to day are unlikely to provide anything but the most refractory kind of material for the purposes of the
experimentalist .. n34)
In 'n artikel oor aanvangsleesonderrig spreek M. Beyers ook die mening uit dat onderwysers(wesse) in Suid-Afrika nog te veel aan tn
11Inspector Complex" 1y en bang is om nuwe metocles te volg wat miskien nie orals byval sal vind nieG
Vervo~gensdoen Beyers _aan
~iehand dat inspekteurs
---·---
33)
Grey~Alida M..
Die.~belangrikheiclvan spel by die aanvangsonclenvys
l'Po 19lo
Watts
1ADF. The lagguage and mental development of children
9pq 258Q
34)
199
meer leiding moet gee en die jongste onderwysmetodes vir die
onde~vysers(-esse)moet demonstreer, aangesien die leerkragte nie al tyd die tyd of die geleentheic1 het om met die
jongste oevindings van navorsereJ vertroud. te raak nie : 3 5)
In die Hadow-verslag oor kleinkinder·- en kleuterskole kom die volgende voorg
Freedom in planning and arranging her work is essential for the teacher if the ever-present danger of a
la~s~)intomechanical routine is to oe
avoid.ed,3°
In Kaapland is oogenoemde vryheid ook nooc1saaklik en di t oestaan wel5 die kind.ertuinondenvyseresse moet net,. onder leiding van die omgangsinspekteur en die kindertuininsp?k- trise, daar1tan georuik maak
'-'-o(f) :Die ·bien oelangrikste eiensk_§J)pe in in kindertuin-
~ .. ~Y.~~o -
In vraag 39 is die 1eerkragte gevra om die TIEN oelangrikste eienskap:pe wat 1n kindertuinondeTivyseres behoort te lJesi t
~in volgorde van oelangrikheig -
of noodsaaklikheid - neer te skry-We
.o:Daar is 33 verskillende eienskappe aan die hand gE?doen, maar die leerkragte is. ui tc1ruklik meegedeel dat hu11e enige tien eienskap:pe mag neerskryf en geensins tot die aangegewe 33 beperk vvord nie ..
By die berekening is in die geval van elke antwoord 10 punte toegeken aan die eienskap wat eerste neergeskryf
is~9 :punte aan die eienska:p wat tweed.e neergeskryf is, ens:37) ])aarna is al c.Lie 1mnte opgetel en is die eienskap wat die meeste :punte gekry
het~eerste geplaas, die eienska:p wat
die tvreea_e meeste punte gekry het
1tweede gep1aas, ens., tot by die tiendeQ
3 5) 36) 37)
:Beyers,
].(~Hurc1les in i:p.i tial __ .reading instrcwtion ..
~~£~~on,
70
~102, Apr" .1960, Hadow-vers1Rg
91933v p~ 186:
:Dit kOm ooreen met die metode wat :prof. Nel in sy on.:-
dersoek gevo1g het" Sien Nel , . .:_B .. F.,. Die psigo-
logie van die onde:rvvyser, p., 220e
I
Re,ngorde
l 2
4 5
6
7 8
9
200
TUHTONDERWYSERES
~---
Al die
resp~~~~ (i~~;~~-:;:-::e;-
(294) · as 10 Jaar onderv~nd~ng van 1 kindertuinwerk (77) (i)
----j--·-.---·~·--
Ged.uld
I.~.efde vir kinders Vermoe om tot die vlak van ha&.r leer- l.inge te daal
1 :::;::
vir kindereI
VriendelikheidVriend.el:.kheid Be1angste11ing in haar leerlinge se prob1eme Belangst.elling in Takt
haar leerlinge se probleme
Onpartydigheid of reg- NethEJid verdighel.d
Ne·l.;heid Pligsgetrouheid
Beslisti:l.eid
Takt
Gebruikmaking van moediging
.Simpatie
a an-
(iii) Respondente
;n I
voorbereidingskole ~ (41)
-
Geduld
Liefde vir kinders Vel'moe om tot die vlak van haar 1eer1inge te daal
Be1angste11ing in haar 1eer1inge se probleme P1igsgetrouheid
Vriendelikheid
Netheid
Onpartydigheid of regverdigheid Beslistheid
j
10 Gebruikmaking van ean- Ver~oO om tot die vlak vanj
: a d r i f -l
moediging haar leerlinge te daal!---·---~---+---·--···-~--·--
·-·----!--
In tabel 63 (a) word clj.e tien belangrikste eienskappe in tn kindertuinonde:rvvyseres aangegee
1gerangskik in volg- orde van
1Jelangrikheid~in kolom (i) volgens die oordeel van al die leerkragte (294-) wat vraag 39 1Jeantwoord het;
in (ii) volgens die respondente i!Yat meer as 10 jaar onder- vinding van kindertuimverk het; en in (iii) volgens die Tespondente wat aan voorbereidingskole ver"bonde is.. ])aar is 'n 1Jaie groot ooreenkoms aangaande die tien eienskappe self's die rangorde soos Cl.euT die dTie groepe o:pgestel.
Slegs met 1Jetrekking tot die volgende is daar noemens- waardige
verskille~(a)
11Ver.rn.oe om tot die vlak van haar
leeTlinge te daal
11word in ( ii) tiende geplaa,s, terwyl di t in die and.er twee groepe 1Jaie hoog
7nae.Jnlik deTd.e
9 opdie ranglys verskyn; ("b)
0onpartydigheid of re gverd.igheid
11en ubeslistheid" veTskyn in (ii) glad nie onder die eeTste.
~~l· I;
en
. ·ni ~--e' · ·
9(c) utakt" en
11ge1Jru.ilan.aking van aaYJ..moediging"
201
verskyn in (iii) nie onder die eerste tien nie; (d)
11gees- drif
11 1wat in (iii) weliswaar laag op die ranglys, naam.,.;o 1ik tiende
1 versls.:yn~word in (i) en (i:L) nie as een van die tien belangrikste ·eienakap:pe aangegee n:Le.
Verskeie navorsers het a1 met belmlp van onderwysers (-esse) , of ander bevoegde 1)ersone, ranglyste opgestel van die belangrikste eienska]?pe vvat 'n suk.sesvolle onderwyser( es) behoort te besit. Een van a.ie bekendste is die wat
Cattell3 8 ) in 1930 opgestel het nadat hy die gegewens ver- werk het wat hy cteur middel van 'n vraeJ.ys ingewin het.
\Vhitney3 9 ) het
1n ly·s met 25 eienskaJ?J?e o:pgeste·l Vir ge ....
bruik by die beoorcLeling van
1n laerskoolonc1erwyser( es)
~Yourglich40) en Robertson41 ) het navorsing gedoen oor die eienskappe van
1n suksesvolle of ideale ondervvyser en albei no em
rn aantal eie11.ska:pp•2, maar nie een van die twee het
1
n ranglys opgestel nieQ
In ons land het prof .. B.F. Nel 42 ) die ondersoek van Cattel1 as basis geneem en ook van 'n vraelys gebruik gemaak om
1n aantal eienskappe in volgorde van belangrikheid op
te stel, tervvyl prof~ Ben Tau te 43) later
1n verdere ondersoek in Kaapland u.itgevoer het., Cat}
.Jnar~~c ~~~
.J.C ..LJ.J.Co _..
yCn.lJ..·~z44)
~ 1.1h.et
:persone in. vyf verskillende professies, o .,a,.· die onderwys- · 3 8 ) Cattell~ ILB. The assessment of teaching abili tyo
Tll§.._ fljf?
ti~urn~lg!.
&du.c~qn~__
ls~91_og:'l,l
~4, - 7c:..
9Febr«' 1 31o
39) Whitney, F.L.. Methods in educational research
9p~l56o
40) You.rglich,
Anita~Study on correlations between col- lege teachers
1and students
1coneej;>ts of "icleal-student
11and nideal-teacher." Journal of Educational Heseareh, 49
~59 - 64, Sept.,
1955·-;----~--~~-l) Robertson, J. D .c
pAn analysis of the views of super-
42) 43)
44)
visors on the attributes qf: successful graduate stu-- dent teachers.. The British Journal of Educational
;ps-yC?Ji21~,
27 : Ir?-126-,
Ju:n~"1957 .. - - - -
Nel
9B.F., op.
cit~,P• 219-
224~Sien Blignault
1H. Die eienskappe van. die goeie onder- wyser.
]?j.~~J40 : 2-3
~Jan .. _1952; asook J.
G.M~Die sl?lmesyolle onc1ervryser soos. __ sy kollegas :P.om s_:Len", ,·
.]-2-.2....,...V£l~ ~- !~6:54, Sept .. l950
107 • (Co.13::tz
1Co.thurino. p, Die bestudering van be:paalde
karo.kterei~nska:p:pe
in verlJand met sekere professies,
P& 135 -
8~'
202
~rofessie,
versoek om 14 aangegewe
eienskap~eonder baie be- langrik,belangrik, wenslik en onbelangrik in te deel
1en daarna het sy ranglyste met
11baie belangrik" as grondslag
· opge stel
~1jB__]LL •. §j_(}J
)~ ~-DIE TIEN BELANGRIKSTE EIENSKAPPE IN 'N 9NDEWTITSER(ESL.
I
Rang- Eie ondersoek. Ol0de R.B. Cattell se
ondersoek
l
2 3
4 5
6
7
8
9
Geduld Standvastigheid en
wilskr~g
Liefde vir kinders Intelligensie Vermoe om tot die Simpatie en takt vlak van haar leer-
linge te daal
Vriendelikheid Onbevoorool'deeldh<Jid Belangstelling in
j
Humorsinhaar leerlinge se probleme
Onpartydigheid o;f Idealisme regvet>digheid
Netheid Kulturele agtergrond
Beslistheid Goedhartigheid en lief de
Takt Geesdrif
---r---.
B.F'. NeJ. se ondersoek
Standvastigheid en '"ilskrag
Volharding en ywer Goedhartigheid en lief de
Simpatie en takt Idealisme
Klaskamertegniek
Onbevooroordeeld- heid
Humors in
Geesdrif
Catharina P.
Calitz se onder- seek
Hardwerkendheid
Regverdigheid Sosiale insig
Selfbeheersing Geduld
Deursett~ngsver
mo€
Leierskap
Eerlikheid
Geloof 10 Gebruikmaldng van
aanmoediging
Inisiatief
1 Kennis van sieJ.t<un- 1 Intelligensie
I
de enpeda~~:ie~---·L··-~-~---'---
' - - - -
Die eerste tien eienskap};e in clie ranglyste wat deur vier verskillende ondersoekers opgestel is, word vir verge- lykingsdoeleindes in tabel 63(b) aangegee. Die enigste twee van die vier wat *n sterk ooreenkoms toon, is die van Cattell en :Nel. Dit is begryplik, want hierdie twee ondersoekers het, hoewel
opverskillende tye en in verskil- lende lande, vraelyste waarin dieselfcle
eienska~~egesug- gereer word
9aan groepe onderwysers
(·~esse) gestuur~Cali tz het weer ander
eienskap~eges11ggereer en di t verklaar
die groot verskil tl,1ssen haor ranglys en die van die ander
ondersoekerso
203
Tiie vernaamste rede waarom die eienska:ppe in ons
ranglys grooJGliks van die in die ander drie lyste verskil, is a.a-t nie een van lansgenoemdes ook s:pesifiek o:p kinder- tuinonderwyseresse oetrekking het
nie~Ten spyte hiervan is dit eienaardig dat
11geduld" nog in Cattell nog in Nel se lys voorkom en dat dit in Calitz se lys maar vyfde ge- :plaas is ..
11Liefde vir kinders", vvaarsonder
1n onc1er- wyser(es) oeswaarlik kan verwag om oesondere welslae te oehaal
9kom glad nie in Calitz so lys voor nie en Cattell
oe respondente plaas ngoedhartigheid en liefde" (hy noem ditukinctness
11 )oaie
laag~naamlik agsteo
In ons ondersoek het die res:pondente geen twyfel gelaat dat hulle ngedu.lcl
11en vrliefde vir kinders" as verreweg die oelangrikste eienska:p:pe vir
1n kindertuinonderwyseres be- skou nieo Ste"Lm hie:rvoor word in
1n a:rtikel deur
Stofberg ge-vindo R..y beskou die volgende as die drie oe- langrikste eienskappe (en in hierdie volgorde): liefde vir die kind; ged.uld; :pligsgetrouheicl en nougesotheia.·~45)
In die Onderwysgaset
~ 1n am:Qtelike blad van die Kaap- landse Onc1ervvysde:partement
9het daar in 1928 rn artikel verskyn waarin daaro:p gewys word dat geen anc1er afdeling van (lie skool soveel van
1n onderwyseres se intelligensie
en bekwaa.:ml'leid verg as die kleinkinderklasse nie
oTiie kleinlrinderonderwyseres behoort volgens die o.rtikel !n :persoon te wees wat van nature o:pg8wek is, wat vinnig kan dink
1wat oedaard maar flink boweeg nen op wie se gelaat
I
s:poedig 'n. glimlag te voorskyn kom.o
11Sy moet tn
11
werklike toegeneentheidnvir haar leerlingG he en, met die oog voortdurend o:p hul toekoms gevestig,
1n lewendige oe- geerte om hulle o:p te voed en hul ontwikkeling op die oes moontlike wyse te oevorder.,4 6 )
---·----··- ---·---
45) Stqfborg, P.J.R. Eienska:ppe van die onderwysero
Tii~ SkO£~D~adr