• No results found

(1)DIE BEPALING VAN OPVOEDINGSGRONDTREKKE DEUR MIDDEL VAN DIE STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE deur CAREL JOHANNES VENTER B.Sc., B.Ed., T.H.O.D

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "(1)DIE BEPALING VAN OPVOEDINGSGRONDTREKKE DEUR MIDDEL VAN DIE STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE deur CAREL JOHANNES VENTER B.Sc., B.Ed., T.H.O.D"

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE BEPALING VAN OPVOEDINGSGRONDTREKKE

DEUR MIDDEL VAN DIE

STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE

deur

CAREL JOHANNES VENTER B.Sc., B.Ed., T.H.O.D.

VERHANDELING INGEDIEN

TER GEDEELTELIKE VOLDOENING

VAN DIE VEREISTES

VIR DIE M.Ed.-GRAAD

AAN DIE

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR

CHRISTELIKE HOER ONDERWYS

19ff3

LEIER: PROF. DR. J.L. VAN DER WALT

(2)

Omdat ek g10 . . . . Omdat ek g10 . . . .

(3)

- i - VOORWOORD

Die vertroue word gekoester dat hierdie studie sal kan lei tot 'n verdieping in die werk van fundamenteel-opvoedkundiges, en dat dit mag dien tot spoor slag vir meer prinsipiele stand=

puntinname deur Christenopvoedkundiges in die RSA en selfs daarbuite.

Ek betuig graag my opregte dank en waardering teenoor die vol=

gende persone en instansies:

Prof. dr. J.L. van der Wait wat as bekwame studieleier my in alle opsigte behulpsaam was. Sy besondere aanvoeling vir die fundamentele opvoedkunde, ywer vir die saak en sy suiwere Christelike denkpatroon was die aansporing in hierdie onder=

soek;

prof. B.C. Schutte vir aanvanklike toerusting en gesprekke;

dr. P.J.N. Snyman en kollegas aan die Potchefstroomse Onder=

wyskollege vir die besielende "binne-gesprekke" oor opvoeding en opvoedkunde;

mev. E.W. van der Wait wat die tikwerk behartig het;

prof. Thys Seyffert vir die taalversorgingi

die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys wat met die leuse "In u lig" die inspirasie .vir hierdie studie is;

my ouerhuis vir suksesvolle opvoeding in die praktyk en veral my moeder se stimulerende belangstelling in en gebede vir die onderwys en opvoeding, en my vrou Rina, my kinders Wihan, Carel en Liezel, vir hulle aanmoediging en belangstelling.

80 alles aan God die eer my Verlosser en my Heer.

POTCHEFSTROOM November 1983

- i - VOORWOORD

Die vertroue word gekoester dat hierdie studie sal kan lei tot 'n verdieping in die werk van fundamenteel-opvoedkundiges, en dat dit mag dien tot spoor slag vir meer prinsipiele stand=

puntinname deur Christenopvoedkundiges in die RSA en selfs daarbuite.

Ek betuig graag my opregte dank en waardering teenoor die vol=

gende persone en instansies:

Prof. dr. J.L. van der Wait wat as bekwame studieleier my in alle opsigte behulpsaam was. Sy besondere aanvoeling vir die fundamentele opvoedkunde, ywer vir die saak en sy suiwere Christelike denkpatroon was die aansporing in hierdie onder=

soek;

prof. B.C.

dr. P.J.N.

Schutte vir aanvanklike toerusting en gesprekke;

Snyman en kollegas aan die Potchefstroomse Onder=

wyskollege vir die besielende "binne-gesprekke" oor opvoeding en opvoedkunde;

mev. E.W. van der Wait wat die tikwerk behartig het;

prof. Thys Seyffert vir die taalversorgingi

die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys wat met die leuse "In u lig" die inspirasie .vir hierdie studie is;

my ouerhuis vir suksesvolle opvoeding in die praktyk en veral my moeder se stimulerende belangstelling in en gebede vir die onderwys en opvoeding, en my vrou Rina, my kinders Wihan, Carel en Liezel, vir hulle aanmoediging en belangstelling.

80 alles aan God die eer my Verlosser en my Heer.

POTCHEFSTROOM November 1983

(4)

- i i ­ OPSOMMING

TITEL: DIE BEPALING VAN OPVOEDINGSGRONDTREKKE DEUR MIDDEL VAN DIE STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE

Hierdie ondersoek is onderneem na aanleiding van die eis dat die Reformatoriese fundamenteel-opvoedkundige sy metodes vir die bepaling van opvoedingsgrondtrekke moet begrond en verant=

woord. Navorsing het aangetoon dat gangbare metodes nie be=

vredigend ruimte skep vir die lewensbeskoulike orientering van die opvoedkundige in sy beskrywing van die waargenome

ervaringsgegewe van die opvoedingswerklikheid binne struktuur=

verband, en vir sy uiteindelike beskrywing van opvoedings=

grondtrekke nie.

~et hierdie ondersoek is beoog om In metode, naamlik die struk=

tuur-empiriese metode te omlyn en vir die opvoedkunde toepas=

lik te maak. Daar is verder beoog om aan te dui dat met die toepassing van hierdie metode opvoedingsgrondtrekke in Skrif=

perspektief bepaal sal word: die metode sal reg laat geskied aan die struktuuraard van die opvoedingswerklikheid, en die gegewenhede wat in opvoeding empiries ontdekbaar i s , weer=

spieel.

In die ondersoek is hoofsaaklik gebruik gemaak van die meto=

des van literatuurstudie, van prinsipiele besinning en van

intersubjektiewe kontrole. Die ondersoek is vanuit Skrifpers=

pektief onderneem.

Om die struktuur-empiriese metode te kon omlyn is die begrip=

pe "struktuur" (wat as bou- of raamwerk verklaar kan word) en die begrip "empirie" (en verwante begrippe) ondersoek. Daar=

na is die samestelling: struktuur-empiriese nagegaan.

Die waarde van die metode le daarin dat dit die ondersoeker in staat stel om raak te sien dat die empiriese binne die struktuurverband van (i. c. opvoeding) verstaan moet word.

In Bepaling met behulp van die struktuur-empiriese metode van (slegs) vier grondtrekke van opvoeding het aan die lig gebring dat opvoedingsgrondtrekke beter omlyn kan word as hulle binne struktuurverband gesien word.

D ie/ . . . . TITEL:

- i i - OPSOMMING

DIE BEPALING VAN OPVOEDINGSGRONDTREKKE DEUR MIDDEL VAN DIE STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE

D ie/ . . . .

(5)

- i i i -

Die ondersoek het daarop gedui dat die struktuur-empiriese metode met welslae deur Christenopvoedkundiges gebruik kan word, en dat daar beslis van die bruikbaarheid van hierdie metode in opvoedkundige kringe kennis geneem moet word.

Dit moet egter steeds in gedagte gehou word dat hierdie metode soos alle metodes in same hang met ander wetenskaplike metodes gebruik moet word in die bepaling van opvoedingsgrondtrekke.

(6)

-iv­

SUMMARY

TITLE; THE DETERMINATION OF EDUCATIONAL CHARACTERISTICS BY MEANS OF THE STRUCTURAL-EMPIRICAL METHOD

This research was undertaken as a result of the claim that the reformational fundamental pedagog must account for his methods in determining educational characteristics. Research has

shown that current methods have not provided satisfactory scope for the cosmoscope of the pedagog, for his description of the perceived experiences of the pedagogical reality within i t s structural context, and for his ultimate description of educa=

tional characteristics.

With this research project i t was endeavoured to ouline a

method, namely the structural-empirical method and to make i t applicable to the science of education. Furthermore i t was envisaged that through the application of this method educa=

tional characteristics can be determined in a Scriptural pers=

pective.

This method does justice to the structural nature of the edu=

cational reality, and reflects the facts that can be disco=

vered empirically in education.

The method followed in this study is mainly that of literature study,of a cosmoscopic reflection and inter-subjective control, all derived from a Scriptural pOint of view.

To ouline the structural-empirical method, a study was made of the concepts "structure" and "empirical". Thereafter the en=

t i r e structural-empirical concept was examined.

The value of this method lies in the fact that i t allows the researcher to perceive the empirical within the structure of education.

With the assistance of the structural-empirical method four characteristics of education were analysed to show that edu=

cational characteristics can be better outlined i f seen within their structural framework.

This/ . . . . TITLE;

-iv- SUMMARY

THE DETERMINATION OF EDUCATIONAL CHARACTERISTICS BY MEANS OF THE STRUCTURAL-EMPIRICAL METHOD

This/ . . . .

(7)

-v-

This study has pointed out that the structural-empirical method can be used successfully by Christian educationalists and that note should be taken of i t s value in educational circles.

I t must, however, always be borne in mind that this method, like all other methods, must be used in conjuction with other scientific methods in determining educational characteristics.

(8)

1

-vi-

INHOUDSOPGAWE

Bladsy PROBLEEMSTELLING, HIPOTESE(S) EN DIE METODE

VAN ONDERSOEK 1.1 Inleiding

1 . 2 Probleemstelling 1 • 3 Hipoteseformulering 1. 3. 1 Hoofhipotese

1. 3. 2 Subhipoteses

1 • 4 Die aktualiteit van die probleem navorsing oor die toepassing van metode in opvoedkundebeoefening toriese kringe

1 • 5 Die doel van die navorsing 1 .6 Verifieringsprosedure

1. 6 • 1 Metode van literatuurstudie

1 1 2 4

4 4 en van die

die s.e.­

in reforma=

5 8 8 8 1. 6.2 Die prins ieel-besinnende metode 9

1. 6.3 Intersubjektiewe kontrole 10

1. 6.4 Die formulering van die grondtrekke 1 1 1. 6.5 Skrifgefundeerde/Skriftuurlike/Skrifmatige

benadering 1 1

1 • 7 Afbakening van die terrein van ondersoek 12 1.7.1 Begripsomskrywing as vorm van terreinafbake=

ning, 12

1.7.2 Ter~einafbakening in terme van die werkpro=

gram 14

1 . 8 Program van ondersoek 14

1 .9 Indeling van die verhandeling 15

1 • 1 0 Samevatting 15

2 DIE GEBRUIK VAN WETENSKAPLIKE METODES IN DIE OPVOEDKUNDE MET BESONDERE VERWYSING NA DIE

STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE 1 7

2. 1 2.2 2 • 2 • 1 2 . 2 . 2 2 . 3

2.3.1 2.3.2

Orientering 1 7

Wat is In wetenskaplike metode? 19 Omskrywing van die begrip "metode" 19 Die norme vir/van In wetenskaplike metode 20 Die struktuur-empiriese metode en die

Archimedespunt, religieuse bepaaldheid, die lewensbeskoulike, die regulatiewe idee en

die kenobjek 23

Die verhouding tussen metode en Archimedes=

punt 23

Die religieuse bepaaldheid van In wetenskap=

like metode 26

-vi-

INHOUDSOPGAWE

1 PROBLEEMSTELLING, HIPOTESE(S) EN DIE METODE VAN ONDERSOEK

1.1 1 . 2 1 • 3 1. 3. 1 1. 3. 2 1 • 4

1 • 5 1 .6 1. 6 • 1 1. 6.2 1. 6.3 1. 6.4 1. 6.5

1 • 7

Inleiding

Probleemstelling Hipoteseformulering Hoofhipotese

Subhipoteses

Die aktualiteit van die probleem en van die navorsing oor die toepassing van die s.e.- metode in opvoedkundebeoefening in reforma=

toriese kringe

Die doel van die navorsing Verifieringsprosedure

Metode van literatuurstudie

Die prins ieel-besinnende metode Intersubjektiewe kontrole

Die formulering van die grondtrekke

Skrifgefundeerde/Skriftuurlike/Skrifmatige benadering

Afbakening van die terrein van ondersoek 1.7.1 Begripsomskrywing as vorm van terreinafbake=

Bladsy 1 1 2 4

4 4

5 8 8 8 9 10 1 1 1 1 12

ning, 12

1.7.2 Ter~einafbakening in terme van die werkpro=

1 . 8 1 .9 1 • 1 0

gram

Program van ondersoek

Indeling van die verhandeling Samevatting

2 DIE GEBRUIK VAN WETENSKAPLIKE METODES IN DIE OPVOEDKUNDE MET BESONDERE VERWYSING NA DIE STRUKTUUR-EMPIRIESE METODE

2. 1 2.2 2 • 2 • 1 2 . 2 . 2 2 . 3

Orientering

Wat is In wetenskaplike metode?

Omskrywing van die begrip "metode"

Die norme vir/van In wetenskaplike metode Die struktuur-empiriese metode en die

Archimedespunt, religieuse bepaaldheid, die lewensbeskoulike, die regulatiewe idee en die kenobjek

2.3.1 Die verhouding tussen metode en Archimedes=

14 14 15 15

1 7 1 7 19

19 20

23

punt 23

2.3.2 Die religieuse bepaaldheid van In wetenskap=

like metode 26

(9)

-vii­

2.3.3 Die lewens- en wereldbeskouing 31

2.3.4 Die rol van regulatiewe idee by die toe=

passing van die s.e.-metode 34

2 . 3 . 5 Die verhouding van die metode tot die

kenobjek 37

2.4 Die struktuur-empiriese metode: enkele

agtergrondaspekte 42

2.4. 1 Orientering 42

2.4.2 Die ontstaan van die s.e.-metode 44

2 • 4 • 3 Ontleding van begrippe wat met die gebruik

van die s.e.-metode saamhang 45 2.5 Die toepassing en verloop van die s.e.­

metode 49

2 . 5 . 1 Stap 1: Orientering van die opvoedkun=

dige 50

2.5.2 Stap 2: Die vraag na die ontiese status

van opvoeding 51

2.5.3 Stap 3: Intersubjektiewe kontrole 54

2.5.4 Die s.e.-metode in die geheel gesien 54 2.6 Oorweging van ander metodes naas die

struktuur-empiriese metode 55

2 • 6. 1 OriE~ntering 55

2.6. 2 Die "pragmatistiese" metode 57

2.6. 3 Die "positivistiese" metode 60

2.6.4 Die "taalanalitiese" metode 61

2.6.5 Die "naturalistiese" metode 63

2.6.6 Algemene gevolgtrekking 65

2.6. 7 Oorweging vir die gebruik van die feno=

menologiese metode 65

2 . 7 samevatting 78

3 ANALISE VAN ENKELE GRONDTREKKE VAN OPVOEDING

MET BEHULP VAN DIE S.E.-METODE 80

3 • 1 Orientering 80

3.2 verduideliking van diagram wat gebruik word by die vind van In opvoedingsgrond=

trek 81

3.2. 1 Die ontiese status van In opvoedingsgrond=

trek 82

3 . 2 . 2 Die ontisiteit van opvoeding manifesteer

sig op antropologiese wyse 86

3 . 2 . 3 Manifestasie van die ontisiteit van op=

voeding in terme van die opvoedingsver=

loop 90

2.3.3 2.3.4 2 . 3 . 5

2.4

2.4. 1 2.4.2 2 • 4 • 3

2.5

2 . 5 . 1 2.5.2 2.5.3 2.5.4 2.6

2 • 6. 1 2.6. 2 2.6. 3 2.6.4 2.6.5 2.6.6 2.6. 7

2 . 7

-vii-

Die lewens- en wereldbeskouing

Die rol van regulatiewe idee by die toe=

passing van die s.e.-metode

Die verhouding van die metode tot die kenobjek

Die struktuur-empiriese metode:

agtergrondaspekte Orientering

Die ontstaan van die s.e.-metode

enkele

Ontleding van begrippe wat met die gebruik van die s.e.-metode saamhang

Die toepassing en verloop van die s.e.- metode

Stap 1: Orientering van die opvoedkun=

dige

Stap 2: Die vraag na die ontiese status van opvoeding

Stap 3: Intersubjektiewe kontrole Die s.e.-metode in die geheel gesien Oorweging van ander metodes naas die struktuur-empiriese metode

OriE~ntering

Die "pragmatistiese" metode Die "positivistiese" metode Die "taalanalitiese" metode Die "naturalistiese" metode Algemene gevolgtrekking

Oorweging vir die gebruik van die feno=

menologiese metode samevatting

3 ANALISE VAN ENKELE GRONDTREKKE VAN OPVOEDING MET BEHULP VAN DIE S.E.-METODE

3 • 1 3.2

3.2. 1

3 . 2 . 2 3 . 2 . 3

Orientering

verduideliking van diagram wat gebruik word by die vind van In opvoedingsgrond=

trek

Die ontiese status van In opvoedingsgrond=

trek

Die ontisiteit van opvoeding manifesteer sig op antropologiese wyse

Manifestasie van die ontisiteit van op=

voeding in terme van die opvoedingsver=

loop

31 34 37

42

42 44 45

49

50

51 54 54

55 55 57 60 61 63 65 65 78

80

80

81

82 86

90

(10)

- v i i i ­

3 • 2 • 4

3. 3 Enkele opvoedingsgrondtrekke bepaal met

3 . 3 • 1 Algemeen 95

3 . 3.2

3. 3.3 Opvoeding veronderstel altyd die oordrag 3. 3 . 4 Opvoeding is altyd In handeling van In 3 • 3 • 5

3.4 Oorsig en verantwoording 132

3. 5 samevatting 133

Die onverdeelbaarheid van die opvoedings=

werklikheid in onafhanklike selfstandige

fasette 94

die s.e.-metode

Opvoeding is altyd doelgerig en pal end

van kennis

normvoorlewing en -nalewing

95

doelbe=

96 104 114 Opvoeding word altyd deur die aanwesig=

heid van gesag gekenmerk 123

4 INTERSUBJEKTIEWE KONTROLE VAN DIE VIER GROND=

TREKKE WAT BESKRYF IS 135

4 • 1

4.2 Intersubjektiewe kontrole 135

4.3 Intersubjektiewe kontrole aan die hand

4. 3 . 1 Orientering 137

4. 3.2 Die grondtrekke van opvoeding volgens

4.4 Die opvoedingsgrondtrekke 5 0 0 5 dit in

4.4. 1 Orientering 145

4. 4. 2 Enkele grondtrekke van opvoeding vol=

4.4. 3 Slotopmerking 152

4.5 Die opvoedingsgrondtrekke 5 0 0 5 dit in

4. 5. 1 Orientering 153

4.5. 2 Enkele grondtrekke van opvoeding so os

4.6 Gevolgtrekking na toepassing van die

Orientering 135

van die pragmatistiese beskouing soos

vergestalt in Dewey se opvoedingsleer 137

Dewey 139

vergelyking met die s.e.-metode deur

taalanalise bepaal is 145

gens Woods en Barrow (1975) 146

vergelyking met die s.e.-metode, deur enkele fenomenologiese

die RSA benader is

deur Du Plooy en Kilian le

opvoedkundiges in

153

(1980) blootge=

154

intersubjektiewe kontrole 159

3 • 2 • 4

3. 3

3 . 3 • 1 3 . 3.2 3. 3.3 3. 3 . 4 3 • 3 • 5

3.4 3. 5

- v i i i -

Die onverdeelbaarheid van die opvoedings=

werklikheid in onafhanklike selfstandige fasette

Enkele opvoedingsgrondtrekke bepaal met die s.e.-metode

Algemeen

Opvoeding is altyd doelgerig en doelbe=

pal end

Opvoeding veronderstel altyd die oordrag van kennis

Opvoeding is altyd In handeling van In normvoorlewing en -nalewing

Opvoeding word altyd deur die aanwesig=

heid van gesag gekenmerk Oorsig en verantwoording samevatting

4 INTERSUBJEKTIEWE KONTROLE VAN DIE VIER GROND=

TREKKE WAT BESKRYF IS

4 • 1 4.2 4.3

4. 3 . 1 4. 3.2

4.4

4.4. 1 4. 4. 2

4.4. 3 4.5

4. 5. 1 4.5. 2

4.6

Orientering

Intersubjektiewe kontrole

Intersubjektiewe kontrole aan die hand van die pragmatistiese beskouing soos vergestalt in Dewey se opvoedingsleer Orientering

Die grondtrekke van opvoeding volgens Dewey

Die opvoedingsgrondtrekke 5 0 0 5 dit in vergelyking met die s.e.-metode deur

taalanalise bepaal is Orientering

Enkele grondtrekke van opvoeding vol=

gens Woods en Barrow (1975) Slotopmerking

Die opvoedingsgrondtrekke 5 0 0 5 dit in vergelyking met die s.e.-metode, deur enkele fenomenologiese opvoedkundiges in die RSA benader is

Orientering

Enkele grondtrekke van opvoeding so os deur Du Plooy en Kilian (1980) blootge=

le

Gevolgtrekking na toepassing van die intersubjektiewe kontrole

94

95 95

96 104 114 123 132 133

135

135 135

137 137 139

145 145 146 152

153 153

154

159

(11)

-ix­

4.7 Samevatting 160

5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 161

5 • 1 5 . 2 5.3 5.4 5. 4. 1

5.4.2 5.4.3 5.4.4

5.4.5

5.5 5.6 5. 7 5.8 5.9 5. 10

Orientering 161

Probleemstelling 161

Metode van navorsing 162

Resultaat van die ondersoek 163 Probleem rondom die eis van wetenskap=

likheid waaraan die s.e.-metode moet

voldoen 163

Die eis dat die s.e.-metode die Christen=

opvoedkundige moet bevredig 163 Die probleem in verband met die beskry=

wing en omlyning van die s.e.-metode 164 Die vraag of die resultate verkry met

die toepassing van die s.e.-metode in=

tersubjektief verifieerbaar en kontro=

leerbaar is

Die probleem dat die voeding wat bepaal is van die s.e.-metode, die struktuuraard van

grondtrekke van op=

deur die gebruik aanduidings is van

die opvoedingswerk=

likheid en van die gegewenhede wat in op=

voeding empiries ontdekbaar is Ander bevindinge

Aanbevelings

Beperkinge van die s.e.-metode Tekortkominge van die navorsing Navorsingsmoontlikhede wat deur studie ontsluit is

samevatting

BIBLIOGRAFIE BYLAAG

165 166 167 167 167 hierdie

168 168

169 179 164 -ix-

4.7 Samevatting

5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

5 • 1 5 . 2 5.3 5.4 5. 4. 1

5.4.2 5.4.3 5.4.4

5.4.5

5.5 5.6 5. 7 5.8 5.9 5. 10

Orientering

Probleemstelling Metode van navorsing

Resultaat van die ondersoek

Probleem rondom die eis van wetenskap=

likheid waaraan die s.e.-metode moet voldoen

Die eis dat die s.e.-metode die Christen=

opvoedkundige moet bevredig

Die probleem in verband met die beskry=

wing en omlyning van die s.e.-metode Die vraag of die resultate verkry met die toepassing van die s.e.-metode in=

tersubjektief verifieerbaar en kontro=

leerbaar is

Die probleem dat die grondtrekke van op=

voeding wat bepaal is deur die gebruik van die s.e.-metode, aanduidings is van die struktuuraard van die opvoedingswerk=

likheid en van die gegewenhede wat in op=

voeding empiries ontdekbaar is Ander bevindinge

Aanbevelings

Beperkinge van die s.e.-metode Tekortkominge van die navorsing

Navorsingsmoontlikhede wat deur hierdie studie ontsluit is

samevatting

BIBLIOGRAFIE BYLAAG

160

161

161 161 162 163

163 163 164

164

165 166 167 167 167 168 168

169 179

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bierdie eenheid van mens-en-wereld (opvoedkundige en opvoeding) vorm die grondslag vir opvoedkundige denke en dui die terre in aan, hoe wyd ook ai, waarbinne die

1. Omdat hy die puberteitsleeftyd as n uiters belangrike leeftyd beskou, gaan by breedvoerig na hoe die rypere jeug opgevoed moet word. Die leeftyd van die

Daar word vandag verskeie terme gebruik om die probleem van swak lesers te beskryf, naamlik leesvertraagdheid, agterlikheid in leesvaardighede, woordblindheid,

Terwyl die liede- re gesing word, behoort die voorgestelde liggaamsbewe- gings (soos by elke lied aangebring) telkens deur alle leerlinge in die groep uitgevoer

hanklikheid tussen die verskillende kultuurgroepe smvel as di<c' selfbeskikking van elke afsonderlike groep aangaande eie sake - ook met betrekking tot die

Die persepsie dat onderwyseresse slegs binne die grense wat geslagtelikheid aan haar stel, behoort op te tree, word in mindere mate deur die onderwyseresse as

kan die openheid van die organisasieklimaat in elke skool bepaal word en kan vergelykings tussen skole gemaak word op grond van die demografiese gegewens soos

Alvorens enkele opmerkings gemaak word rondom die inhoud soos vervat in die transkribering (Bylaag 15), Tabel 3, asook die dialoog, word weereens kortliks verwys