• No results found

PROBLEEM EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "PROBLEEM EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK "

Copied!
7
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 1

PROBLEEM EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK

1.1 INLEIDING

Die mens is

n

besondere wese, geskape deur God, met heerlike gawes en talente toegerus, sodat hy sy taak en sy roeping op aarde kan vervul (Taljaard, 1974:5). So ook is die ver=

standelik vertraagde persoon

n

skepping van God.

Soos die begrip egter aandui, het sulke leerlinge bepaalde beperkinge in soverre dit hulle algemene verstandelike moont=

likhede betref. Hulle is dikwels pedagogies en didakties verwaarloos, openbaar in die reel

n

negatiewe selfbeeld en is deurgaans onderpresteerders op skolastiese gebied (Steenkamp, 1985:5). Begeleiding van hierdie leerlinge tot behoorlike volwaasenheid stel dus besondere eise aan die opvoeding en die onderwys.

Die mens openbaar hom altyd as totaliteit. Hy is tegelyk liggaam en gees en is wesenlik teenwoordig in albei hierdie aspekte (Kraamwinkel, 1974:3). Deur sy liggaamlikheid gee hy gestalte aan daardie mens wat hy is en konstateer hy

sodoende sy daar-wees in die wereld (Basson, 1979:50-51).

In sy liggaamlikheid is hy ook bewegende mens. In aansluiting hierby is Burie (1969:269) van mening dat die bewegende

mens ook

n

belewende mens is en dat hy nie net na sy liggaam=

likheid beweeg nie, maar in sy volle menswees by beweging betrokke is.

Dit wil voorkom asof die verstandelik vertraagde leerling op motoriese gebied nie so ver agter die normale leerling is as op die verstandelike gebied nie. In verskeie gevalle is reeds bevind dat hy redelike sukses ten opsigte van die

(2)

aktualisering van hierdie moontlikhede kan behaal - sukses wat lewensbelangrik is vir leerlinge wat reeds op soveel

gebi~de slegs agterstand en mislukking ervaar.

Vanwee hulle.beperkinge is baie van hierdie leerlinge op

n

beroepskeuse aangewese wat meer in die rigting van hande=

arbeid neig. Dit is dus nodig dat veral die motoriese aspek by verstandelik vertraagde leerlinge ten volle ontwikkel en benut meet word.

Indien dit so nodig is dat hierdie motoriese aspekte ontwik=

kel en uitgebou meet word, is kennis van die bewegingsvermoe van die leerling nodig betreffende sy prestasiemoontlikhede asook ho~ hy sy liggaam tydens die bereiking van die prestasie gebruik (bewegingspatroon) . Inligting van die leerling binne die opset of kader van sy totale bewegingslewe meet dus in=

gewin word (Katzenellenbogen, 1976:3).

n

Verdere aspek wat direk hiermee verband '.hou, is n deeglike kennis van die perseptueel-motoriese terrein in soverre dit betrekking het op die verstandelik vertraagde kind en die Liggaamlike Opvoedingprogram wat aangebied word. Kennis en insig in hierdie verband is noodsaaklik en vorm die basis vir die beplanning, implementering en evaluering van bewegings=

programme.

In die konteks van die voorgaande beoog hierdie studie om ondersoek in te stel na enkele motoriese aspekte van ver=

standelik vertraagde en verstandelik normale meisies van 13 tot 17 jaar.

1.2 BEGRIPSOMSKRYWING

Daar word aan die term verstandelike vertraagdheid soms uiteenlopende interpretasies geheg. Aangesien di~ begrip deurgaans in hierdie ondersoek gebruik word, meet dit eers duidelik omskryf word.

(3)

1.2.1 Die verstandelik vertraagde leerling

Die begrip mentaZ retardation soos in Engels gebruik, word deur Gouws et aZ. (1984: 321) as veratandeZike vertraagdheid vertaal. Dit is dus die begrip wat deurgaans gebruik sal word. Van Niekerk (1978:168) en Pretorius (1976:74) beskryf so

n

leerling as di~ kind wat oor ontoereikende verstands=

moontlikhede beskik. Blodgett (1973:5) wys daarop dat die onvermoe om teen die normaZe tempo te leer en te vorder

n

basiese element in die definisie van die gestremdheid van verstandelik vertraagde leerlinge is.

Hoewel veratandeZike vermoe nie die enigste kriterium kan wees waarvolgens

n

kind as verstandelik vertraag 'geklassi=

fiseer' kan word nie, is dit nogtans een van die belangrikste maatstawwe waarvolgens dit bepaal word en beteken qit, in eenvoudige taal gestel, dat so

n

leerling agter is, of ver=

standelik te kort skiet.

Die verstandelike vermoe van kinders kan deur middel van

n

Suid-Afrikaanse gestandaardiseerde individuele intelligensie=

toets bepaal word. Leerlinge met I.K.-syfers van tussen 50 tot 80 word as verstandelik vertraag beskou en sulke leer=

linge woon spesiale skole by. In hierdie skole word egter leerlinge aangetref waarvan die IK-syfers hoer as 80 is maar wat vanwee die feit dat hulle nie genoegsaam vorder nie, ook as verstandelik vertraag geklassifiseer word.

Daar word ook onderskei tussen bogenoemde leerlinge, die sogenaamde "opvoedbares" en n verdere groep uiters vertraag=

de leerlinge wie se IK's benede 50 is, die sogenaamde "onop=

voedbares". Vir die doeleindes van hierdie studie, word met die begrip "verstandelik vertraag" slegs verwys na die opvoedbare verstandelik vertraagde leerlinge.

(4)

1.3 PROBLEEMFORMULERING

1.3.1 Verstandelike vertraagdheid en motoriese vaardigheid

Soos dit op kognitiewe gebied die geval is, kan die ver=

standelik vertraagde leerling ook op liggaamlike gebied beperkinge en mislukkings beleef. Vaardighede wat ingewik=

kelde koordinasie verg, is vir hom moeilik en daarom beleef hy sy liggaam as minderwaardig en onvermoend. Dit versteur sy verhouding met sy wereld (Hamilton, 1971:39).

Buttendorf (1979:58- 59) som verskeie navorsers se bevindings in die verband op met die stelling dat die motoriese ontwik=

keling van verstandelik vertraagde leerlinge dieselfde patroon volg as die van verstandelik normale leerlinge, dog op

n

effens laer vlak en teen

n

stadiger tempo. Hulle presteer dus swakker en vertoon soms lomp en onbeholpe in die uit=

voering van motoriese vaardighede.

As groep het hulle dus

n

motoriese agterstand teenoor ver=

standelik normale leerlinge van dieselfde ouderdom. Cratty (1980:236) vind dat hoe meer of groter die gestremdheid

van die leerlinge is, hoe groter is die motoriese agterstand.

Eerste probleemstelling

Die eerste probleem waarvoor daar dus te staan gekom word, is die vraag of die verstandelik vertraagde leerlinge

n

motoriese agterstand teenoor verstandelik normale leerlinge van dieselfde ouderdomsgroep het en of hierdie agterstand die prestasiemoontlikhede en/of die uitvoeringspatroon be=

invloed.

1.3.2 Verstandelike vertraagdheid en die aard en samestel=

ling van vaardighede

Die motoriese agterstand wat deur verstandelik vertraagde

(5)

leerlinge ervaar word, kern veral na vore in die aanleer en uitvoering van meer komplekse vaardighede (Cratty, 1972:

237) • Dit wil dus voorkom asof die motoriese uitvoering van hierdie leerlinge beinvloed word deur die aard en same=

stelling van vaardighede. n Sinvolle ontleding van vaardig=

hede sou dus n bydrae ken lewer om te bepaal watter soort vaardighede hulle met welslae kan bemeester.

Sinvolle ontleding van vaardighede kan opvoeders in staat stel om nie net beter bewegingsprogramme op te stel nie, maar ook om bestaande programme te evalueer en oordeelkundig aan te wend tot maksimum voordeel van die leerlinge (Harrow,

1972:10).

Tweede probleemstelling

Die tweede probleem wat onder die loep geneem meet word, is of die motoriese agterstand by verstandelik vertraagde leerlinge moontlik deur die aard en samestelling van die vaardighede beinvloed word.

1.3.3 Die moontlike heterogeniteit van verstandelik ver=

traagde leerlinge op motoriese gebied

In soverre dit gereedwording betref, is verstandelik vertraag=

des in baie fasette van ontwikkeling stadiger as die verstan=

delik normale leerlinge. Die agterstand op motoriese gebied is dikwels kleiner as wat oenskynlik blyk en daar meet in aansluiting hierby onthou word dat ontmoediging ook hier

n groot rol speel, sodat die oorsaak van die swakker prestasie gevolglik meer op psigiese as liggaamlike gebied gelee is

(Hamilton, 1971:53). Daar is dus

n

relatief groot persentasie van hierdie leerlinge wat ocr gemiddelde of selfs bo-gemiddelde liggaamlike en motoriese vermoens beskik (Cratty, 1980:221).

Gevalle is ook bekend waar die verstandelik vertraagde leer=

ling in bepaalde omstandighede beter presteer het as die verstandelik normale kind.

(6)

Derde probleemstelling

Die vraag wat na vore kom, is of alle verstandelik vertraag=

de leerlinge

n

agterstand ten opsigte van motoriese vaardig=

heid het en of uitsonderings in die verband bestaan.

1.4 DOELSTELLINGS

1.4.1 Dit is in die eerste plek die doel met hierdie on=

dersoek amenkele motoriese aspekte van verstandelik vertraagde en verstandelik normale meisies te ondersoek om daardeur te bepaal of verstandelik vertraagde

leerling~ as

n

groep,

n

motoriese agterstand het teenoor verstandelik normale meisies van dieselfde ouderdom. Hierdie motoriese aspekte word ondersoek ten opsigte van die prestasie .deur die leerlinge gelewer asook die patroon van uitvoering.

1.4.2 Tweedens word ten doel gestel om uit te vind of die aard en samestelling van vaardighede so

n

moontlike agterstand sou beinvloed.

1.4.3 Derdens is dit die doel om te bepaal of die motoriese agterstand vir alle verstandelik vertraagde leerlinge geld en of daar sornrnige van hulle is wat motories op dieselfde vlak of selfs beter as verstandelik normale leerlinge kan presteer.

1.5 HIPOTESES

In hierdie ondersoek word daar uitgegaan van n aantal hipo=

teses wat dien om die ondersoek te operasionaliseer.

1.5.1 Verstandelik vertraagde leerling~ as

n

groep, het n motoriese agterstand teenoor verstandelik normale

leerlinge van dieselfde ouderdom ten opsigte van

(7)

sowel prestasie as wyse van uitvoering.

1.5.2 Die aard en samestelling van die vaardighede wat uitgevoer moet word, beinvloed die mate van agter=

stand van die verstandelik vertraagde leerlinge.

1.5.3 Verstandelik vertraagde leerlinge is as groep hete=

rogeen wat die uitvoering van motoriese vaardighede betref.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Beter winkelaanbod, hoger woongenot Gert-Jan van Amerongen 28 De jaren ’60 en ’70 wijken, waar dit onderzoek zich op focust, vallen onder het woonmilieu buiten-centrum..

dejaarstudente en maatreels ter bekamping daarvan tref. Die wenslikheid van n !anger akademiese jaar moet ondersoek word en daar moet so spoedig moontlik

Conclusies en richtlijnen voor eventueel aanvullend onderzoek en het nemen van sanering- en/of milieutechnische maatregelen. De conclusies van de

'n Laaste analise is ook uitgevoer om die invloed van bepaalde faktore 5005 sosio-ekonomiese status, geslag, ouderdom, jare skoolervaring en denkvlak (as

Die aktualiteit van hierdie probleem het my laat besluit om hierdie saak te ondersoek en om vas te stel hoedanig die Blanke met die nie-Blanke verskil en/of

afdeling atletiek (Sport en spele) van die Lig- gaamlike Opvoeding leerplan. Met geringe wysigings en byvoegings bied hierdie toetsreeks ook die moont- likheid om

[r]

[r]