• No results found

1 N KRITIESE :B~SPR.~:KING VAN DDIJ Il-rdOUj) VAN

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "1 N KRITIESE :B~SPR.~:KING VAN DDIJ Il-rdOUj) VAN "

Copied!
14
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

1 N KRITIESE :B~SPR.~:KING VAN DDIJ Il-rdOUj) VAN

DI..~ KUN::30PVO.~.DDING.-

1. InleiSJ.ing.

Die huidige inhoud van die lrunsopvo.)ding is die resul taat van 1 n ontv:rikkolingsproses ·v;rat b.:;gin h:::lt met. mogani se en meetkundige tekonaktiYvi tei te. Aanv,.:mldik is ortogra- fiese tekenwerk~ dotjiesteken (::111 pers:9Gktieftoken van hout-

' .

modelle en ander vaste liggame bekl,?mtoon.

teken ingevo$r en we~ .in die vorm van aktivri toi te soos teken van gipsmodelle ~ vryhandteh:en van natuurlike. voorwerpe en illustrasies van letterkmJ.c1ige onderwerpe. Geprikkel deur die kindertuinidee 7 is ook handwerk- en toegepaste kunsakti-

.

witeite ip die laerskool ingevoer. Die huidige inhoud be-

·staan dus uit 'n heterogeniteit van aktiwiteite en kunsaspek- te soos onder anclere kindertuin- ~· volkskuns~ t handwerk- en industriele kurtsaktiwiteite.

Die teenswoordige samestelling van aktivli tei te en materiale vir die le9rplan sprui t voort ui.t die talryke doel-

stellings 1 interpretasias en·standpunte van die kunsopvoeding.

Die onderliggende beginsel vir die inhoudsbepaling bestaG"n·

daarin dat die korrelasie tussen skone en praktiese kuns as- ook' tussen kuns en .die and~n· skoolvakl-;.::e beklemtoon word.

Hierby moet. on-thou word dat c1i(3 estetiese aspek ~ die ontwilc-

keling van, d.ie kunssin in die. lrunsopvooding primer is? terwyl

die verl]'Terwing van 'n ui tvoeringsbekwa2.mheid 'n ·. sekondere

plek inneem. Die ontasbare ma:..i.r belangrikste resul taat van

ons lrunsopvoeding ~ naamlik dis estetiese houding van di~

(2)

,

-93-:

ler:~rling v.rat gokenmerk word deur 'n keuringsver:rno(:}; be lang- st;ol.ling en y·r2..:::trch;ring ~ geniet egter nog. nie voldocnde a.::mdag nie. In· die stre'.\'G om rzsul tate konkreet te maak, word van- dag veal mat0ria~l van 1 n twyfelagtige wasrde in die leer- gl.::m ing:)slui t.

As govolg v.::m ·'lie heterogeni tei ' t van instruksiemateri- ae.l moot ji::) stof en leerlingaktiwi tei te in die huidigo kuns~

O}?"iTO':::c1iJJ.g sod2:,nig .geki~;)s V'lOrd dat di t o:p di.e beste manier

h·-i ·-. ~, s ···. 1 r·~n-1 4 S

Xl...L..t~.\..!. : ,;... ..:s ..

1: ' •

J. ...a.. ~. belangstelling en bekvvaamheid aanpas.

~Oi t is '11 ncodsa.::~,klike vereiste vir die bereiking van d.ie do'')l. Omdat. die moderne h'llnso:pvocding l9.an o:p 'diG kind se erv-:,ri:n.f:!. 1:H:H'Us' word veral vier lrunsak-Givvi tei te of -erva-

r:Ln~;;:. .-~s noodsa.:tklik aanvaar vir d'ie bereiking van die doel •.

\

:Oionooreen.komstig behels die l~r'Jrplan teken. en skilder of dir::1 graf'iese en beeldende ervaring ~ ontwer:p of die· proj ektie- we ( ske:ppende) en dekorati~we ervaring, konstrt.~.ksie of die motor .. koristruktiewe ervaring en wa . .J..rdering of die keurende en estetiese ervaring.

2. Teken en Skilder as 'n Ideografiese Manier van Pren t§l~alf._~~- .. ---·· __ ---"---~ __ ~----~· --~--~ .. __

Teken en skilder dien veral om aan die funksie

van kuns as 'n taal te voldoen Yva&rdeur iets meegedeel of ui t- gebeeld word, Ons het· hier met twee ·verskillende t~pes

van tekenwerk te doeny naamlik fisiografiese of meganiese

I

tekenwerk vir grafiose doku.mentering en ideografiese of beel dende tekenwerk vir beskrywende uiting. ::J::ersgenoemete het

t0 doen met die ui:tbeelding van waarnemings en fei.te, laas- genoemde met dio uitbee~ding va~ gevoel en verbeelding.

Dokumenteringsteli::en·dien as 'n middel om gevolgtrekki.p.gs van v-marneming en denke grafies weer te ·gee. . Di t is dus • n manier ·om akkUrate inligting te verskaf en is dus logies van aard. Ond.::;r hierdie · asp·ek val clan diagra.mmatiese ~ anali tie ...

se en in1igtende tekenaktiwiteite asook instrumentale te-

....

kenwerk soos argitektoniese en topografiese

(3)

J

slce·t;se. 1 ) Hierdie aspek word nie in dio le0r:pla.n vir k.v..r1s o:pgeneem nie om.dat (.lit eerder by·m.eatkunde tuishoort.

Voorstellingsteken d_i8n .::hS 'n mid(h;l om voor3;:omste en

kant ·O:P 'n fisiografiuse mr::;.nier . . g·.:)\.lo::::n. li'iord ·.·:e~.;;.r::\eur ons nC1J ·

1 n obj ektiewe en natutirgetroue. of fotografiese 'li'l8<~:lrga.we van·

waarnemings strewe. Die uitvinding va.:..l a.i ~; ll::o.:u.tera het

opleiding in hierclie rigting corboc1ig g~).ma~:-}c. ' Aan ~:.:.1.::: ;..Lnd.Br kant kan voorstellingsteken op 'n idGografL.lse mr:mic~r gecto~n

word waardeur ons na 'n subjektiewe o:f d.:nu"" C:i::$ v,::.rbe~lding

beheerde interpretasie van v;ra1:rne:mings,. str-:-,w0. Ons .streaf hier \vel na 1 n weergawe van lwrrekte V\~rhouclings ._::n ~?~~rs::,->ek-

'tie:f, maar in te~stelling met" die kamera ga~:n .:.'ns :n.ou salek- tief te ·werk. Dit is dan hierdie manier van voorstellings-. ' teken vvat in dit3 leerplan vir kuns o:pg~neem. word en wat as die grammatika van lruns beskou vwrd.

Samestellingsteken of die opst·elaktiwi tei t in ku.ns dien as 'n .middel om nie-~verbale dog konkrete vor.m aa:h • n siening of belewing te kan gee. ·Hier word gebruilr gemaak van die kind se indrukke qf voorstellingsvoorraad,j sy geheue en ver- beelding. Oors?ronklikheid en vindingrykheid speel.hier

1 n belangrilre ro1. Maar ook hierdie.fase in die grafiese ervaring k<::m op twee maniere gecloen vrord. Aan die een kant.

kan di~ resultaat berus op 'n vindingryke s~mestelling van kosmiese voorkomste en aan diG anderkant op 1 n oorspronklike uitbeelding van 'n grafiese ideologie,. In eersgenoemde ge- ..

val word die sigbare n~~uur as uitgangspunt aanvaar, maar in laasgenoemde geval die onsigbare fantasia wat a.:>~nleiding tot allerhande mistieke voorstellinge gee. So s@: Verworn:

1 J)iesem Zustande naiven Theoretisierens und ·ul"\..heimli.ch

1. Mathias~ The Teaching of Art, 216,.

(4)

-95-

bizarrer Phantasieschop£ungon entspricht die ideoplastische Kunst 11 .l) Dit is voral hi ideoplastiese of -grafiese

aspek van lruns wat in die huidige leerplan beklemtoon word.

a. Die :Seklemtoning van ·Geidealiseerde Vooretellings-.

teken~m~-~~--~ic_)I..}~-~-g·~---·~~~rsko<;>_lle~J2.+,§i~-!- .. -~.-· .. ~ Kuns as 'n middol om 1 n'fisiogra£iese woorde- skat op te bou~.word indio huidige leer~lan·verwerp,.omdat by ~ie voorstelling van dinge die V8rbeelding 'n groot rol speel. 2 ) Die grafiese ·aktiivi tei t van die kind word nie be-- paa.l deur wette v2m die objekti'ewe, visuele alisme nir~,

.maar deur die d:ruk van die subj ektiewe gevoel of sens~sie. 3)

In hierdiG lig gesien~ word alleen vanaf standerd IV voor- siening gemaak vir cli<D ,skilc1er van fi;&rure en gesigte :ha die

· lewe ~ oorspronklill::e rangskikkings van voorv-wrpe. en d::mkbeel- dige landskapr'e en sE: sigte.4) Die kind· :moe·t nie 'n re- plika maak van wat voor hom is nie ~ :ma,;:,r hy moet .sy p oon- like ening uitbcsld~ sy persoonlikheid en indiwidualiteit moet in sy voorstellingstekem1erk beliggaam weGs. Die re-

sultaat vmt van sy oorspronJ.rlikheicl.

J

en ontwer:psin afhang, moet dus. nog aG · 1 n simbool skou word. Gevolglik is eli t

,.he1?l tGmal ongewens om 'il t0 pas.n5)

se standaarde van realisme toe

f

· Die realiteit is die prikkel an die pGrsoonlike sie- ning is die inhoud van d:ie kind. sa skeppcnde ui t , mac:: .. . r a. "i e ontw·erpsin maal~ die resul taat effektief. Daa.ro:m moet laasge- noemde aspek in alle voorstollingst:7k011\''rerk beklemtoon word.

, 1 The shift ·from design to subject dominance can happen easily and quickly if sensibilities slum"b,;:;:r. But the . . conseqUt~noes . of the e,re not slight. • • • The art of the :picturr~ is ctestroyed.¥ 6 )

_._...._ ..

~

... - ... _ ... ..._ ... _..._ ...

_

.... -..._ ... .__ ... __

1. Verw.?rn~ Zur Psychologie der primi ti ven Kunst, 32 ..

2. T.O .. D.· Voorgestelde Leerplanne vir Grade tot Standerd

. VIII; 196: .

3, Read~ :;-[!ducatj.on through Ar.'ti, 134, . 4. T.O .. D.? t.a.p~, 208.

5.. T.a.p.

6. Pearson; The New Art dducatio~~ 86.

(5)

Ons trek hierdie idealisme vir die inhoudsbepaling nie i!1 twyfcl nie, want di t is ·,;;raarna ons ui teindelik in Cl.ie kunsopvoeding strewe,' In hoever. dit egtcr prakties toepas- baa.r is op di0 kind van tien tot 13 jarige ouderdom is 'n saak v1at verder ond0rsoek moet word.-

(i) Omf met clio oog op 'n yrymaking van die kind se

uitingsvermo~ 9 die objektiewe voorstellings~ekene ten gunste van 'n subjektiwiteitsuitbeelding te VGrworp of on{ die ont- wilckeling van 1 n gra.fiese ui tingsvermotl te verv~ng deur 1 n proses van persoonlikheidsvorming, is vir ons niks meer as

!

.om een vo~n van oefening deur 'n ander te vervang nie. Dit is alleen 1 n k\vessie van priori tei t. Die vraa.g is of sodani- ge voorkeur va.n · oefening by dil:1 ontwi!:Lkelingspeil en vermo§

. van die kind aanpas. Tydens die realistiese stadium van sy ontwikkeling wil dio kin~ 1 n baheor oor sy levvensmilieu, die werklikheid, vervverf. in die huidige proses van persoonlik- heidsui ting word die insidsntele clog bolangrike aspek van ui tvoeringsbekwaamheid, vm.arsonder die kind op hierdie stadium.

nie sy .subjektiwitoit kan uitbeold nie 1 egtor totaal vervvaar- loos. Gevolglik meet ons d.i'il V'!aarde van 1 n ge'J.dealise(:'Jrde ui tingsmanior ~ v;at. van -:tic: fantasia afhanklik is, tydons die

\

r(:alis"Giose ontwi.t;:kt:!lingsstadium van· die laerskoolkind in tr1y- . fr.::l trok. uTher:::; are -three preliminary ·conditions ·which

:must bo satisfied before the child is allowed to e ·press it-~

self by ~1lastic moans - an ey'e that sees, a hand that obeys, a.nd a soul that fe~ls •· al)

(ii) 'n Voorstolling.is die resultaat van waarneming, ter.-vyl· 1 n bel ewing die resul taat van gevoel is. Dit is dan die materiale waaruit'ons begrip van die w®reld en ons gedrag ...

indio wereld opgebou word. 2 ) Visuele kuns word dan nie

·alleen uit die sensasie en die gevoel gebore nief maa::r ook

---.,. .. _ ... _.._ ...

~.--

.... -·-·-- ... -- ...

~

---

1. Read: £ducation through Art, 115.

2. T.a.p., 57.

(6)

-1)7-

ui t die persepsie of \Yaarneming. Albai is 11oodsaaklik in die

~:unsaktii·>li tei t omdat di"c dio fu:nksie van kuns is om govoolsbe ....

lewing on :perse:psuele voorstelling te integreer. In die sui'.·r:n"'ste vorm kan gG-::meen vc.n die twee tot ware lruns lei nie as d.i t nio g(~pa ... ~rd gar:..n met diB ander een nie. 1 n Vergestal- ting in di<:~ visU<-Jle kuns varond.Jrstel dus e:inosie sowel as

di1:ridu.., Hi:.~rdiu .milieu moet ~~Grs a,::mskou -voordat di t ge-

· !l..(l,::::,~liseor k21.:n ·:·wrd. Om nou van d.ie ·kind 1 n onr.o.iddeJlike

I

subj;·..:ktiGwe of ge:tdealis·~erde voors·tellingsui tbeelding te Gis, is bo sy VG:t"''lto~ .. Ons kan ons .dus nie vereenselwig met die b::::¥wring dat op hierdie ontwikkelingstadium token e·n skilder uitsluitlik uit die kind se eie·vGrboelding moet voortspru.it

niv.l) . ·1

b. Die.J>lek en Omvang van Samestellende Verbeeldings- t~~~p in d~.~.l:.~~~J?.J.._~lt~!·----·-·--~~---~···~--~---~-·--~--

Reeds vanaf gr?>ad . I word groot Y!z.arde a~n var-

1

beeldings- of illustrati~eken geheg. Voordat kinders taal-·

·opstelle kan skry:f ~ gebruik hull-e samestellingstek.en as 1 n

g'~rieflike ui tings.micldel. Di t hou clan oolt die· waarde in dat dit 'n uitmuntende middel is om 'n insig in die kind se gees- teslewe te kry. · Baie inhoudsinateriaal wat in vmorde 'n vas abstraksie sou ' bly, word daur grafiese uitbeclding verstaan- baar en di~amies gemaak. Omdat d~e verbeelding hierby so 'n balangrike rol speel, word vandag dan ook 'n groter v;raarde

·aan illustratiefteken as aan voorstellingsteken geheg.

Die skeppingsver.mo~ en oorspronklikheid van 'die kind dien vandag as basis vir die inhoudsbepaling van die

leerylan. Wat dus vandag van die leer lingo verwag vvord, is 'n oorspronklike en skeppenc1e g,3bruik van voorstel],inge wat deur die verbeelding beheer word. - 11 • • • imagination is revealed as the common fac.JGor in all the subjective aspects

---- ... ,_,-"-" ... ·-- ... .._ ... ___ .._ .... _ ... ..,.._ ....

I

T.O.D. Voorgestelcte LG~;r!.:>lann.::; vir Grads tot

Standerd VIII, 208.

(7)

of a.rt. 11 l)

sowel as porsepsie~ g>}vocl so,.;el as. v:aa.rnmning goyrikkol

word~ is dio·voort'bronging. . .. 'n Uitbc:t~ldi:ng word moontlik gomaak dcur diG: gebruil.:c van fo:n.omcndlo idiomo.

die samestolling van c1ie :9ront d.us o:.:;:· ili0.: k:il':l.d s•::t <.::io gevoel, kennis of b·.Jkwaamheid en. wao,rn·.Ji11i:ng. Sy V'.;J.:'b.;:.;J_dj_ng word dan

ook vorclor g0voed deur orvaring on 011.cl,::::rvi:n.ding. Om cti-6·

rede word in clio leer:plan Yi;:' ".JJre st<.:.nc1:,J.."'d .:;.,.,:t.'0·/tr:J0l ~ ,,Die

I

onderwerpe moet 'n weurspie~ning van djJ; ?dnJ. S·;; .·.it;, oi1.t1cr-·

vind~ng en omgewing weos. 112 )

Di t spreek vanselt dat cac gehouo in v-.~r11'.J .;ld.ingsteken Dour sy prent grond van f{;)ite of geheuevoorstellinge saam te s-tel, kan Cli<·; kind :i.l1~ts ui t- beeld '\Vat alleen in die verledo besta;;.~n het of ·~mt hy g·ohoor het-. 11 By imagination we mE:: an not ~nly fru1.tasy, but also ro-:-- bust memories o:f everyday life these aro th.0 r0al stimulus to imagination ~nd ~or.m the inspiration for imaginative

drawings.il3) Verbeeldingsteke~ in c1ie huidige leerplan behels dus ook illustrasies van stories? gedigte, 'gebcurtenisse. en

· avonture.

Hierdie beskouing van verbeeldingstoken as basis vir die inhoudsbepaling is gcsond en vir ons aannei'i.;mlik, .maar ons

kan dit nie aanvaar as toepasbaar op elke ontwikkelingssta- dium van die kind nie. Die fait dat die ltind in sy kuns~

ontwikkeling 'n progressiewe metamorfose ondergaanv bring mee dat ons vir 'n standerd V kind niG dioselfcle inhoud kan.voor- skryf soos vir 'n graad I'kind nio. Die klein kind wat in 'n ryke verbeeldingsw~reld van sy eie lewep beeld sy idees op 'n simboliese en besonder lewendige en ge.maklike manier uit; hy ondervind nog nie die stremmende faktor van die waarneembare werklikheid nie. Maar die ouer kind Ylil ·sy

---

1. Read~ Education through Art;· 30.

2. T.o.n. Voorgesteldc Lcerplanne vir Grade tot Stand0rd VIII, 200 - 212.

3. Gibbs: The Teaching of Art in Schooi·s ~ 29,

(8)

":"" 99-

vurb.::Jeldingsui ting in 'n vor.m giet wat op vraarne.ming ' boru.s.

' '

OnbGk::raamheid, in c1i~j ui tb.;;.;.;,J.ding van verhoudings en porspck- 1"1ii:,:;:f' strt;,m nou sy v>:.Jrbd(~ldingsaktiwi tei t; · hy is ook nL·:~

aan BY V·.:~rb.::(~lding vorm kan gee. , :'at dus van toepassing op di ::. k:L~in kind i11 z~:L.; si:m.boliesG stadium is, kan nie :m.ej; die-

ti .,s· ... s"'GC.'iiium toege-yas word nie.

o • yj.J:5L.~i..Y.!.~ru.

Die bakl&mtoning van vrye skeppende uiting in :;i.i::: huidige learpJ.an sprui t voort. ui t die modarne opvoe- di.ngsit:L::.:c;.al· wat 1 n na tuurli1w i~la~s. ~an 1 n f ormele didak- ti:Jsu ontwikkeling baklemtoon. Die :fantasia speel hier 1 n

. .

f?~:lla.ngrike rol, · Die be:perking ',;vat in illustratieftalren op gronct van di~;· g•::!!bruik vari wa~:;;..rnee.mbare o.inge ondervind word, word hier vermy. Sensasie en fantasie in plaas yan pcrsep- sie en verbeelding dien nou as basis en die resultaat berus o:p oorspr.onklikheid. en o.ie skeppingsver.mo~. Ons het dtis hier eerdor met ,gevo::llsfa.ntasie as met. Vias.rnemingsverbeelding te doen. In die uiting van sy subjektiwitsit is die kind·

absoluut vry. ~nige.poging om die voorstellingskvlaliteit te verbeter, sou die vrye ui ting strem, , 1 The. individual should 0··~pross himself in creating his ovv-.a environment. a l)

Pr:::htemaak is vir di:; kind van agt tot nege jaar 'n

geskikte vor.m van vrye uiting; of die kind die kuns~valiteit

in sy pr<:::nt erken) is egter te betvv·yfel,. Maar ons kan ons nie vere0nselwig met die idee dat vryc u.iting opvoedkundig net so waard.evol vir clit:: ou::~r kind sal wees nie. Namate die kind ouer en sy waarne.ming skorper ~ord? is dit natuurlik dat die kind sal wil woet hoo om sy idea meer aktueel te verge~

I .

stalt. So kom Mathias tot die gevolgtrelcking: "We must .

...

_..._<-..~_..,...

... _ ... ,. ____ ,.. _ _ ... _ _ _ •. .._ ...

· 1. Pearson~ . The New Art ~ducation, 247.

(9)

oxtond our intc:r,;st in children's · dGvelopm8nt -to inclu.¢l.e

on~ and our appreciation to 1) inclucL3 th;;;. :poot_ry as ·.;z0ll as th~:: prose ·of their expressions.

pore

·010 iN(;li:"orde van vrye ui tingstek<.:~ne .vir die opvoeding is Di t hou ,g'~'-:m ne~struwenswaardige ideale of stan=- daa.rdc .. in ni~::1 ~ maa:L"' 'li811 alle-:m. as 'n mid del om_-' n insig in cii'' kil'.l-:1 S J; §.,:JvSt•..;;s1ei.4JG r -gevoelslowe ~:::n b()kwaamheid te 1cry ~'

.Ui t is .'ius u1L.;en 1 n sioll!;undige tootsmiddel, '

Vir 3.ie vorming v~ dL.:: hDlo m<::ns is hi0rdio tipe wer'k tu 0CJJ.J.syc1ig. In dic.oGrs~D plok word hiGr alleen eGn aspek vc1..n lnms _ botrGk, na.s1,mlik die Gkspr·:::ssionisme, In dto tweod.e

Kunsopvocding :moEJt cliG hoogste maat van k:orr::)lasir;1 . tussen olke kind so temparament t;)n sy manier

Terog spreok Road dan die oortuiging uit: •t ThG PUr'l:)OSe - "' of the aestl1otic · ;;)dueation of .. childr,3n can, ·ther~J:for~':;, nevor be the production of a type of art con- -f'orming to a oanonical or superi_or aesthetic standard, even

though the ·existGnce of· such a standard be admittea.u 2 )

Dic"l huidige l!:;(';rplan is basear op die idee dat

0 ontwerp on matoriaal ·1vat g.::;bruik word van :1io grootste be- lang is. 11 3) On twerp v1at op sensasiG berus ~- moGt d~n beskou

word as die faktor wat 1 n skepping of uiting effektief maak en ~at die inhoud dramatiseer. 4 ) Hierdeur word skoonheid dus tot stand. gebring en 'r10rd dir; vonn van 'n kunsYrerk b·e- paal, ,,Design is thb oo.mmen deuominator of all th;::; arts.

Without i t man's CXJ)ressj_on in any·m.ediurn art.u5)

. .

- - .. - ... , . . _ . . _ ... _~-~ ... ,_J.._.,.._.,,._,; . . . . - ... ~ • • • .., ... .._....,._.

•.•••. cannot .. be

1. Mathias: The Taaching of Art, 295.

2. RGad~ ::~c1uoation through Art, 104 105.

3. T.o.D. Voorgestelde Loerplanne vir Grade tot Standerd

VIII. 196.

4. Sien blds. 87 - 8~.

5. PGarson~ ThG NEn·7 Art Education¥ 246.

(10)

-101-

Die ontvmrpsi~, na:?Jnlik die g<)VOdl vir ri tme en harmo- nia. is 1 n aang0oore eianskap v'iat govo~.:d. en v.:~rryki v1ord. d?ur

Vie daaruit voortsprui-

t~~nde funksion•:::le asteti~.;~se ke:nnis maak di t vir ons mool1tlik om bo die werklikhBid vs,n dio ne/~:.::.ur .te kdl1 ui t~ftyg sn om op ons beurt skoonheid tB kan Sk:~;:p.

vn.n ontvrGrp.

hou di t die gevaar .in dat di t all eon di ;) f1.::.nksion.;;le en :nut- tighoidsaspek ten lroste van diG ~.;;;steti;·;se b .. >~i:1,:Jro.toon. T·rre:..;i ...

dim.onsionole ontworu .

~

a.s dio faktor vvat di(; vox•:m. va,n 1 21 grafio- se uitbee~ding bepaal, word as 'n struikolb:l_ok b .... sk'tYlt .:.;n ten

~nste van driedimonsionele antwerp in konstl""Ulr.siaw .. :rk op eli~;;;

agtergrond geskuif.

Die dekoratiewe aspek v<:1n ?ntnerp word alleon dt:mr die siervlyte gedek, dit wil s§ alleen mot die oog o:p moontlike . nuttige to?passing soos byvoor~eeld stampal~ruk, sjablonering,

papiarvou en vingerverf. Dit hou die gevaar in dat die kind se belangstelling .en aandag meer op die aktiwit~it self ge- .rig is as op diG estt:Jtiese waarde ·v.ar~: antwerp •. Die konnis

van die ontv"J"orpoogins~.:ls gac:.n die pral{tiGse toepa.ssing voora:f'.

4. Konst~ksi2.J .. -.ll!..£_ Mq_to.,r-Ko~trukti~o I::Jrv;;gj.~nJi!..

Die huidigo kunsvlytle.;:rplan is ·gogrond o:p die oor- tuiging dat eli t '11 kind makliker val om deur middGl van een Of ander Vlytaktiwi tei t aan sy Sl~Gpponde drang vorm to kan gee as deu.r d;io tweodimcmsion8le grafiese aktiwitait.. •n

Driedim~nsionole soliede uitbealding VGreis geen herleiding

·na •n tweedimensionQle voorstelling nie. ~Oaarom word ·die

gebruik van konkrete materials vandag aangemoedig~ dit behels

die plastiese~ buicsame en onbuigsame matorialo. Dia. waar-

devolste van almal sou o nlastiese materiaal wees ..•

·~

omdat

di t deur die kino. na willakeur gefatsoeneer kan vvord om so

doende gestalte aan sy id00 t0 kan goo.

(11)

.Hiermee is ons egter ·vandag nog nie. tevrede nie~ Ons wil clie kind0rs aanrno<-3dig om oak c1ie buigsame· en onbuigsame rua:t.criale te fatsoeneer en \"Tel :met c1ie doel om nuttige arti-

k~3ls te ka.n konstrueer. Die i:q.dustriMle kunste geniet. dus voorkeur en in baie slrole word die valle tyd wat die ku.nsop- voeding ter l:;;:::slci:lcking staany a.::;,n hierdie aspek gewy.. So

I

behels dan konstrv.ksie· ih die sin van vervaardiging·van nut- tige · artikels aktiv:i tf~i te soos siJeelgoedma2.k, boekbind; :~~ott e...,

I

bak, Y!r::Jcfwerk, leerv;rerkw karton-~en houtv1erk 1 element{ire bou ....

vr,~rk en groapprojekte. Ook die ornamen~ele werk moet by die ·

ma:t.::~:i:-iFl.e,l c.m die nuttigheid aangepas. weeR. Om die rede

~-vo1'd. · ~~:L~ sisrvlyte in die leerylan o:pgeneem.

:·)i~i huidige inhoud van lrunsvlyt dra dus r n 'vakkundige

· k·:,ralctar cni beklomtoon eerder die.; uitvoerende as die estet:}.e- Aan die 1 3Gn kant v·mrd. die kind se ui tbeeldings- akthri tr:d t wel verlig deur c1ie vorwydering van die t'Needi.man- sion.:::lle struikelblok~ maar aaJ.'l .die ander kant word die kind

aa:n bande gele deur clie nuttighE;idsmaatstaf.~ Soos hulle van- dag ondcrrig vJard, le. die voordeel van hierdie aktiwi tei te dan alleen in die motoriese handeling wat die kind ondervind, en di t was nie die. oorspronklike bedoeling met kunsvlyt nie.

I .

Dat inhoud en vor.m~ skoonheid en dooltreffendheid nie geskei kan vwrcl nie' word nie betwis nie. Om doeltreffend- heid in die sin van ekonomiese of materi~ie nuttigheid te

beklemtoont bring egter nie aileen 'n verenging van die begrip

'

'

,doeltreffendheid (,fitness"{ mee nie~ maar ook •n afdwaling van die doel van die kuns""o:pvoeding, Kuns 'ii?Ord op grond van sy est?tiese waa.rde in die alger.o.ene skooll~erplan inge- sluit en nie op grond van nu~tigheid nie.

Verc1er moet daaro:p gewys word dat 'n aktiwi tei t we:t met sukses deur die senior kind uitgevoer kan word, nie om

di~ rede met diGselfde mate van sukses op die junior kind

in die laerskoo3. toegepas kan word nie. Ons het hiar nie

aileen met twee ·verskillendG Yr::Jse11s te doe:Q. nie,. maar ook met

twee verskillende soorte kinderkuns. Wanneer in die

(12)

-103-· -

lrunso:pvoeding vir die grg,de tot standard II aktiwiteite soos

. '

naaldwerkt v,ro.:)fwerk, vlegwer1r~ en speelgoedma&.k ingeslui t Trrord ~ 1 ) het ons dus met ~ n verv:.:-:..rring tussen doel en i:nhoud te doen.

5. K~s.1.:'£'E~.?_=F:~.:£.~l--~PJ._~JCe~rcnde __ s =!.f?~-~ti_§lye_. :Jry¥i!lg_~~

Vandag strGef o:r.:-s ~aa:;;na om nie alleen die ske::?:- pinglJ:t/e:r.m.oC::J ni~~ ma ... :.r ook die kl.! .. l'l.ssin van die kind te ont--

Kunsw·J.c:::.rcl;~ring no.:rm dus 'n belangrike plek in.

c:.:.s:9Gk v :.n ,q_ie kunsopvoeding 'n tweevou- In die eerste plek staan die eva- luersnt,.:; ~l~v-aring stark o:p die voorgrond ~ vmardeur 'n es·te- ti._;s,) s::;lcks:le of keurings·vonno(;! ontwiltkel word. Die wye

I

g::::bi· .. van ma.t·:3riaal vj.r keuring \:.rord egt•3r tot vervaardigde

I

.~--..rtik-.'.IJ_s boperk. :Die inhoud vir besprelring word ui t die gi:;bic3 .. vs,n i.ndustri~le kuns gekies. So tn·inhoudsbe;palfng bring 'n o :msydige estetiese ontYliLkeling mae.

In die ~weede plek speal a es·cetiese genotervaring 'n belang1.,;i.ke rol in die kunsvn:tc..rd::pring. Die skoonheid in die natuur ·en in kunsproclukte biecl 'n wa;:::~rdevolle bron om . aan hiGrdie ervaring te ll:an voldoen en om die estetiese sin

te ontwikk:Gl. Die belangrike verband -t;u.ssen lruns en natuur

\

moet dus beklemtoon word.

"\

In diG huidige kunsopvoeding Yrord die waarderende ervaring egter tot dinge beperk wst eeur die mens alleen voortgebring is. Ons het dan te d'oen met die genotervaring vvat ge:)aard gaan met een of ander kunswerk. Oor die alge- meen behels di t · drie fases ~ naan}lik die vra<:,,rdering van die

inhoud ( gevoel, insig, oorspronklikheid en verpeelding), die vorm (antwerp~ samestelling) en vakkundigheid (beheer oor die materiaal.) 2 ) Blkeen van hierdie hoedanighede is eng met die ander verbonde~ want inhoud, vorm en materiaal

...,._ ... "' .... _ .. ,.., •

....,,.,_,._~

- ..

-~

... ., .... ..,J_...,..__..._...__...,_

1. T.O.D. Voorgestelde Leerplanne vir Grade tot Standard /

VIII~ 200 - 206.

2. Mathias:: The Teaching of Art> 308 · •.

(13)

moet as 'n eonheid gesien_wor.d~

Die bepaling van Clio i:nhoud vir kuns>.'laardering moet op die kind se bGlangstelling en ervaring gegrond wees~- o:mdat die ontv:.rik~u::ling 0:9 Grvaring berus en dus geleidelik g~::Jskied.

I

Di t moet c1v.s ni·::j · tot skildzr .... on benldhouwerke ' beuork

~

word nie. Enigiets wat mooi is en binn:; die dl"'aagwydte van clie kind se erve.ring, val, kcm as b~SI)r':JkingsobjGk gekies vrord.l) Die strewe met die besprekin:;s is om by ,'~i ;; kinrl:::;rs 1 ,n -.,·ras,r- devolle en gekul ti veerc1e estetiese houding t-..:1 ontwi!.r.kel.

Kuns;;va~:.rdering moet dus as 1 n soort ge~~st·~' .ik:·, higi~ne beskou word.·

Kindors geniet c1i t om na ander se ui tbt?; · ,lcli:ng van or-~'·

varings tG kykt en hulle moet geht:::lp vwrd o:m di.; ustcti.::;s~

waarde daarin te ontdek.

vanaf· standerd IV afsonderlike kunsvvae::rderingsl,:;sse a~n.gebi(~a. •. · Hierdeur moet die b0langstelling in die rrerke van hGdendaagse

en ou me esters~ in die boukuns ~ Bo::;s:m.c\n- en Bantoe1cuns as- ook in die verskillenda vlyte ge9rikkel word. 2 )

Die vermo§ om uitingsmaniere van andcr te kan waurdeer, kan nie van 'n kind voor sy adolessensie verNag word nie.3) Tot op c1a~~:.,rc1ie ouderdom kan alleen die intensi tei t van die kind se reaksies op ervarings en belewings opgemerk en ver--

1 n S:pesifieke estetiese kvmli tei t in die kind se ui tbeelding kan alleen deur die woord na:t1vi tei t aangedui

·word~ en dit dui o:p 'n siening vrat eie ae.n die kind is.

Die beklemtoning van die ontvvikkeling van die kind se kunssin deur die huidige· leerplan is . / 1 n waa.rdevolle bydrae tot die kunsopvoeding. Vir ons l@ die leemte egter in die oorbeklemtoning van vervaardigde handelsartikels~ waardeur alleen 'n vakkundigheidswaardering ontwiltkel ·word.

I

1. 2.

Mathias~

T.O.D .. · The :Begim'lings of Art in the Public Schools, 64.

Voorg~stelde Leerplanne vir Grade tot Standard

Read~ · VIII~ 210 - 216.

::~dues/cion through Art~ 206.

(14)

-105-

dering vorm dio basis vir dis bepaling van 6 .. i..:J stof en ler:)r-~

lingaktiwi tei te in ~:1ie huidige loerplan vir die lcJ.r:~rskool.

Tc-1ken en skilder ~ ~et sy grafiGso c-,n bch:llclende :fase, vcrtaen- woordig die ta:::tlaspek in d.io kunsopvo~ding.. HiE..rdi?.ur

word die kind in c!.ie geleonthGid. g,,,stel om sy vmarnemings en idees to kan meedeel. 'n .Ekst:r·t':.:mistiGse -'Go::.pU.ssing van vrye ui tingsteken d 1 .varsd.Gur d.ir:~ sltool is -c:.:.1r tecmstrydig met bevindings in fl.ie kii1derlruns en mot <'tir:> r;'n;m•ordi:ngspro-

ses.

Ontwerp wat die :proj ekti~3vre en ddkorcYtic;-:;.v.:~ oogmc::rk bshels·, verteenwoordig die aspek wa;-:.rd0ur 'n si<:.:ning of be- lewing- effektief vergestal t kan v10rd; di t b.:::p-.::1. :,1 c1us die vor.m. van 'n werkstuk.

moontlik gomaak dfmr die konstruksionele en·motoriese erva.- ring wat i:n c1i0 learulan dcur die nuttige konstruksie-aktiwi- teite gedek word. .

~

'n Inhoudsbepaling wat op die industri ....

f:jle k:uns gogrond is,. is egtGr teenstrydig met die oorspronk- like doe~stelling va~ die kunsopvoeding •

Waarclering t a vermo~ om skoonheid in kuns en in die • natuur te kan boleef, met sy evaluerende en genietende aspek,

. .

is uiteindelik die hoogste en onsigbare VOFm van ervaring waarna in die lrunsopvoeding gestreef word. • n KGuring en waardering van kommersi~le en iridustri~le handelsartikels hou egter die gevaar in dat dit •n eonsydige ontwikkeling van die lrunssin :meebring.

Ons moet. onthou da.t ctie drang om skoonheid te leer ken

en te boleef by die kind aangebore 0n dus prim~r in die lcuns-

opvoeding is~ terv;yl nuttigheid alleen 'n leYi0nsbehoefte is

wat voorsprui t ui t die goaardhe.id van die omgewing waarin die

mens gGplaas word on dus sekund®r in die kunsopvoe(\ing is.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

Sodoende word daarin geslaag om die begrip begeleiding konkreet te maak, deur dit in waarneembare terme uit te druk om sodoende onderwysvaardighede te onderskei

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

dent van Skooluitsaailesse te Kaapstad. Aspekte wat in die vraelyste beklemtoon is, het weer op Britse beinvloeding gedui; die gehalte van die radiokommentator

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

G·ereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Du Preez, D.C.S.: Die Individual-psigologie en sy pedagogieso beskouinge. Eresmus, D.F.g Die christelike huisgesin. Findlay, J.J.~