• No results found

11:~81 1~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "11:~81 1~ "

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

168.

HOOFSTUK VIIo

PIE O~ITSTAAN VAN APARTE 01.mERWYSSTELSELS~

--=vfR DIE VERSKILLENDE RASSE.

(NATAL l~-1911.) "

1. Lang same groei van die inskE.YWing in L"~.di~·r·skole.

Die aantal skole en 1eer1inge het in hierdie periode nie besonder vinnig .toegeneem nie. As in aanmerking geneem word dat die geskatte aantal leerlinge van skoo1gaande

ouderdom in 1895 ongeveer 4500 was, d.an was byna 5~ van

. . (1~

die kinders nog nie cp s.kool nie.

Die volgende tabel toon die groei van.die aantal skole en,leerlinge vir die jare genae~~

TABEL 60_.,

1894 1899 1904 1909

S!mle en leer1inge .L2:8!4-1911. (Natal.) Staatsko1e. Ondersteunde skole

Skole Leerlinge Skole Leerling-e

2 288 24 2164

2- 451 33 3110

~

· 6o8 704 .':30 23 2"078 2676

. Totaal.

Skele 26 35 28 35_

L(3e:rl·. ll,lg2·

2452.

3561 2782 3284

(6 ) (2) (3) (4)

(5)

In 1896 was daar altesaam 36 skole met 3658 leerlinge.

Opmerklik is die daling in die aantal skole en leerlinge na 1901. T·wee _skole wat in 1900 en 1903 respekt1iewelik"

· · e (7)

onder blaru~e inspekteurs geplaas is, word nie bygreke~ie.

In 190~ is die invloed van dio tweede Vryheidsoorlog ook merkbaar.

Die oorgrote meerderheid van hieme skole was"egter in die stede en in 1n paar van die"grotere dorpe~ . In 1894 was al hierdie skole in Durban en omgewing, Pietermaritz- burg en Ladysmith. (8)

(1)

. (2)

(3)

(4)

( 5~

(6) (7) (8)

Natal g Annual Reporfon Education 1895$ Supt. Inspec- tor;- 47.

t.a.p.; 46-57~

Natal~ .Annual Report on Education 18.99~ Supt. Inspec- tor; 50 ... 57~-'.

Natal~ Annual Report on Education in 1904. Supt, In- ..

speetor ; 27-30.

Natal~ Annuq~ Report en Education 1909. Supto Insec- tor 1 1-29 ....

Ku-,p~armi: Indian Education in· Natal 1860-1946;_ 21=)'R_

Natali'';•Al:q;p.ual-:f1eport on Education. 1900; 52.

Natal: Annual report on· F.ducation·l895; 46<~

(2)

· Die volgende t abel t oon die gemiddelde skoolbesoek van die verskillende gslagte,. vir die jare genoemg

·Ta~el 61. ~

Die gemiddelde skooibesoek van die verskillende geslagte, 1895-1909. (Natal.)_.

Seuns Meisies

12Q2.

2900 84

Die aantal leerlinge ·het dus langsaam gegroei. In 1909 was daar inwerklikheid 140 meisies minder op skool as in 1895.

Nie alleen was min kinders op skool nie, maar ook die skoolbesoek was besonder swak. Die volgende tabel toon die

- I

persentasie skoolbesoek vir die jare genoemg Tabel 62.

(Natal.) Persentasie skoolbesoek~ 1895'-1911.

--

Persentasie t~22 46

11:~81 1~

' 1906 71 1902. 76 .. . (2)

In die oorlogsjare was die skoolbesoek veral besonder·

laag. Die toestand blyk nog ernstiger as ons die klein inskrwying en die swak skoolbesoek vergely~ met die groot aantal leerlinge wat die skool verlaat het voordat huTI.e die hoogste klas bereik het.

Die volgende tabel toon die aarinl leerlinge en hulle kwalifikasies ·toe hulle die skool verlaat het~-.

Tabel 6':).

Aantal en kwalifikasies van-leerlinge~t skool verlaat het, 1895-1901 (Natal)

1895 1897 1899

l 01 189

186

III & IV 81 9 88 107

(3)

(4) ( 5) (6) Hierdie tabel t·oon dat 658 leerlinge -in 1895 skool

~erlaat het toe hulle nog in die grade was, 173 was in (1)

(2)

(3)

('+)

( 5) (6)

Nqtal~

Natalg Natalg

· Natal g

Natalg Natalg

Annual Report. on EdUc. 1901; Supt .• Ins. 60-67.

Annual Report on· Educ. 1909; Supt. In.sp •. l-29o Annual Report on Educo 1895;· Supt. Insp. 49 •. ~

Annual Report on Educ. 1897; Supt. Insp. 52. · ...

Annual Report on Educ. 1899; Supto Insp. 54.

Annual Report on Educ. 1901; Supt. Insp. 27-65 •.

(3)

170 •

. Standerd I, 118 in Standerd II en 89 in standerds· III en 'IV.

In 1898 is die vo1ge.nd:e opgemerk 9 o.or. die klein. per sen:-

. .

tasie meisies wat die skool besoek hetg 11The percentage gtrls does not increase. The indifference9 not to sa~hos-

. (1)

ti1i ty, 9f the parents is· as great· as ever. 11 Hierdie k1ag teen die be1ang:t.ooshe.id v~n di·e ouers is herhaa1delik ge- opper.

Die onderwys. is ook bei·nv1oed deur ; n bes1ui t van. die owerhede in 190~. n1. dat die ouderdomsgrens. in albei die

ho~rgraadskole ·van lf$ jaar na 14 jaar verminder sou word.

Geen leerling van 12 jaar kon in standerd II bly of toe- gelaat word < tot standerd II nie.. As gevolg iran hierdie besluit het die Indi~rs appel aangeteken, maar voordat die s aak v erhoor is, is hierdie beJP>e·rkings teruggetrek. Op 23 Desember 1908 is bogenoemde kennisgewing egter weer uit- .gestuur en dit het bepaal dat vanal 1 Februarie 1909 geen

leerling onder 5 jaar en oor 14 jaar toegelaat sou word in staatskole 1rir Indiers nie. Hierdie kennisgewing is in April 1909 herhaal. 1n Arabiese handelaar het die saak voor die hoerhof gebring, maar dit het misluk. Bogenoemd.e

(2)

beperkings is egter weer in Maart 1910 teruggetrek~

2. 'n Behoefte aan opgeleide onderwysers en o·pleidings~

fasiliteite •••••o••o•

In 1900 is die· Junior-·en Senior-. Indieronderwysers- eksamens ingestel, maar vir die opleiding is nie voor- siening gemaak nie. ~ie St• Aidensaeniin~ het egter be- sluit om op eie koste 1n opleidingskolle.ge in Durban op te

. .

rig" Die geboue is teen die ei.nde van 1903 voltooi en die administrasie bet jaarliks £200 bygedra. Die students is na standerd IV toegeiaat_ o Voorsettingsklaase ·vir o·.no·p ...

'(3)

geleide assistente is ook ingestel. In 1904 is hoe ver-

(4)

wagtings gekoester van hierdie kollege ·

(1)

(2) (3) (lt)

Natalg Annual Report on Education 1898. Sup~~ Inspec•

tor; 601>

Kannemeyer~ A critical su~vey of Indian Education in Natal, 1860-1937; 175-1:79 o ·

Kuppusami g Ind·ian Education in Nata1.1860-19q.6; }i$3-35 a Natalg · Annual Report on Education 1904. Supt. In-

spector; 14,, . .

(4)

'n Duide1ike verbetering 171 van.Indi~r-onderwys in die

kussistrikte is in 1907 toegeskrywe aan (i) die heraan- passing van die eksamens vir onderwysers en (ii) die goeie werk wat by die ~wee opleidingsklaase gedoen is. (1) Hier•

die kring_het in 1908 oor 22 onderwysers met sertifikaie

(~ .

beskik. In die s entr.ale distrikte was daar in 1907 egter . (3)

net een opgeleide onderwyser.

Die volgende kandiaate het vir die verskillende onder- · wyserseksamens ingeskrywe in die jare 1907 tot 1909;

Tabel 64.

Kandidate vir Onderwyserseksamens2 1907-1909 (Natal).

-

-

Indi~renderwysers Junio~ Sertifikaat Indie'ronderwysers Senior Sertifikaat Junior Indi~ronderwysersertifikaat

Senior Indi~ronderwysersertifikaat

1907 1908 190211

35 . 30

11 -

... - 27

- I 6 8

Die volgende aantal onderwysers was in diens vanaf 1896 tot 190lg

Tabel 65o

..

Onderwysers in diens 1896 tot 1901. (Natal)

ffi6 j 1ijj; Jlg~s : ll~~;h~o 11~~~

Diecantal onderwysers het dus-nie veel vermeerder nie.

Die jare 1904 tot 1909 was die volgende onder- wysers in Staatskoleg-

-Tabe1 66.

Onderwysers in Stat%kole2 1904-1~2· CN9tal) 1904 11905 1906 1907 1908 19oc;

Manlik 18 19 15 18 16 14

Vrou1ik 4 4 5 6 6 3

Totaal 22 2:1 20 24- 22 17 (4)

·Daar is 'n duidelike i .. ermindering in die aantal onder- wysers in hierdie 6 jaaro

(1) (2) (3) (l+)

Natalg Natal:

Natalg ]\)'atal:

Annual Report on Educ. 1907. Supto Insp.

Annual Report on Educ. ,19D~. Supt. Insp •. "!- Annual Report on Educ. 1907. Supt o Ins·p·. 5o Annual Report on Educo· 1909. Supt •. Insp. 14 •.

(5)

172ct

. 3. Die inhoud en die gehalte van die skoolwerk.

As gevolg van die probleme wat die leerlinge en die onderwysers gebied het, is dit nodig om kort-liks die inhoud en die· gehalte van ~ skoolwerk na te gaan.

Die gewone· laerskole het nie verder as S+anderd IV onderwys gerska~ nie. Die paar ho~rgraadskole is· egter

. '

toegelaat om verder te gaan. So het die hoEJrgraadskool te

. ' (1) (2) .

. Durban in 19,00 'n stande:d V gehad· en in 1902 'n Std. VII~o

Godsdiens-onderrig is in'1895 in aldie skole gegee,

. . (3)

sonder dat die Indit;rs beswaar g emaak het. Sang, dril, · naaldwerk, tekene, voetbal en krieket

(4) . . ' is byvakke w at reods ( 5) 1902 ingevoer in 1901 genoe.m is. .Gimnastiek is ~n

(6) '

en mandjiesmaak in 1910 in die kusdistrikte,

Alhoewel daar getuig is 1an goeie vordering in ver- (7) .

skeie dele7 tog is vera1 in die sentrale distrikte

' {8) . '

geklae oor die gehalte v·an die 'W'erk. Die onderwys in die·

grade en die uitspraak .en spelling in Engels, was uiters (9) (10)

onbevredigend, Daar het ook 'n algemene neiging by onder- (11)

wysers bestaan om te vinnig deur die. verk te gaan.,.

Die a1gemene gebreke is in 1906 soos volg opgesoMg

110vercrowding, insufficiency and inca:pa1:ility of teachers bad crganisation .and lack of discipline are among the fun-

. "(12) ' damental :faults."

4. Voorui tgang ,,.reerspie€!1 deur die ui tgawes Gin intQmstes·, 'h Ondersoek van die uitgawes toon ook in watter mate

Indi~»onderwys gegroei het,·

(1) Natal: Annual Report on Eeuc, 1900. Supt, Insp. 24.

(.2) Natalg Annual Report on Educ. 1902, Supt. Insp~; 31o (~) Natal. Annual Report on Educ. 1895. Supt, Insp. 5lo

( ) Natal. Annual Report on Educu 190111 Supt. Insp. . 63-65.

( 5) Natal. Annual Report on Educ. 1902. Supt • Insp, 31..

(6) Natale. ·Annual Report on Educ. 1910, Supt •. Insp. 9o (7) Natal. Annual Repqrt on Educ. 1908. Supt, Insp. 4o (8) Natal, Annual Report on Educ, 1907. Supt • InS Po 5~

(9) Natal~ Annual Report on Educ. 1906, Supt. Insp. 14o (10) Natalo Annual Report on Educ, 1900, Supt, Insp. 24.

(ll) . Natal. Annual Report ~n Educ. 1904. Supt. Insp • 14.

(12) Natal. Ann~al Report on Educ, 1906, Supt •. Inspo 10.

(6)

173.

Die ·volg.ende tabel gee die bedrae gestem en die werk- like uitgawe vir Indi~POnderwys vir die jare ge~oemg.

T&bel 67.

Bedrae gestem ,_en __ w_e_r_k_l_i_k_e ____ ~--~--~--- (Natal) 18

Gestem £1925 £3000

Uitgegee £122~,6o.=l~£~2~~~~~~~~~~~~~~~~.

In hierdie jare is feitlik alles wat gegee.

Na~die sk~elde wat statskole ontvang het? afgetrek isj was die g~iddelde koste per leerling piDr jaar~soos

volgg (Dit sluit nie administratie~ geboue, meubels en huurgelde in nie) g .

. · Tabel 68 ..

Koste per leerling per jaar vanaf 1900-1904. (Natal) 1 ool 1901 1 02 1 o4.

In alle Indie"r-

skole 11/li 13/~ £1o11.1~ · £l.19.3j In Staatskole 19/0s £1.5.10 £1e15o7i £3.12.&4 In Ondersteunde

skole 9/9 10 £1.6. -

Hierdie tabel toon d at die ondersteunde skole die 2 staat heelwat minder gekos het as die s ta::ttskole.

Die vo1g ende is die koste per leer ling vir die. j are 1_905 tot 1909~ bereken op die gemiddelae inskrywing en die gemiddelde skoolbesoekz .

Tabel 62.

Koste per leerling per jaar bereken op gemiddelde in- skrywing en gemiddelde skoolbesoek~ 1905-1909. (Natal)a {Alle Gemid. Inskrywing

1Skole:Gemid. Skoolbes.

~Staat•Gemid, Insk, 'tSkole:Gemid, Skoolbeso (Onder- Gemid. :rnsk.

l~e~nde!9~midSkditbea.

-

£1 8 2~ .:::;1

£1,17o31_

£2.17 ,8?.-

£3.:11.5~

£1,1.6'

£1,8.loi (3)

(1) Natal~ Annual Report on Educ. 1909? Supt. Insp. 1-29 •.

(2) Natalg Annual Report on Educo 19049 Supto Insp. 44-48 (3) Natal: Annual Report on Educ, 1909; Supt·. Insp, 1-29.1

(7)

1'/lf.

Ui t bostaande blyk di t dat' die ui tgawe soos b ereken op die gemiddelde skoolbesoek~ ho~ is as die bereken op aie gemiddelde inskrywing. Dit is d gevolg •.ran die. swak skoolbesoek.van die Indi~rkinders. .Die gemiddelde skaol- besoek is da n ook ·•n beter maatstaf vir die berekening van ~ie werklike 1uitgawe per 1eer1ing. Die kind in die staatskool het die owerheid ineer as tweekeer ·sovee:if gekos as die kind in die ondersteunde 'skoal.

Die onderwys het egter qok vir die ~aat sekere in-

kom.stes besorg. Hierdie inkomstes is- verkry ui t skoolgelde

. .

en privaan bydraes. Die volgende is die pedraewat .so gei'n is in die jare1895 .. 1901 :·

· , Tabel 70.

Skoo1gelde e~ privaat bydr~s2 1895-1901.

B'edrae

1900

£304 ... 10 (1)

Die ·skoolgelde in die oneerstaende sko1e is 11M e in die kolonia1e skatkis 'inbe!aal nie. Oak in hierdie .Peri0de was daar geen vas stelde skaal ~aarvolgens skoolge1de betaal moes word nie. Die volg.ende tabel toon die maande.-::likse skoo1gelde vir die jare genoem:

Tabel Zl.

Maandelikse skoolg/elde per leerling, 1895-1905. (Natal)

. Ll8 18 6 18 1 04-1 0 I

2d tot -. ld tot /-. 3d tot 6!-J

(2) . Omdat die ondersteunde skole minder van die staat ontvang het as die staatskole was hulle genoodsaak om ho~r

skoo1gelde te vra. Maar selfs in die sta~tskole was dB

· onderwys nie v ry. nie.. Almal was egter begerig om hulle kinders in die staatskole te sit.

(1) Natalg Annual Report on Educ. 190l •. Supt. Insp. 60-871 (2) Natal~ Annual Report on Educ. 1905. Supt. Inspo 4-37.

(8)

175.

5. Onbevredigende toestand van geb~o~_2n uitrusting.

Klaskamerruimte·was 'n probleem. Reeds in 1906 is (1) -

sterk nadruk gel@ op hierdie behoefte. ak is aanbevee1 dat·die ou kerke wat as skole gebruik is? vervang moes word

(2).

deur skoolgeboue~

Alhoewe1 die uitr~sting reeds in 1897 'n verbetering (3)

getoon het, het hulle nog baie te wense oorge1aat. In 1897 was die meube1s en uitrusting in die drie Roomskato-

. (4)

· lieke sko1e nog he~wat beter as in enige· yan die ander ·skole 6. Die· ontstaan van Aparte skole vir die VE:ss'!llende Ra.sse,

--raJ Die mindig2ng van die gemengde ond.erwysVa.n blankes en Indi#rs... · Nie alleen het Indi~rkinders blanke sko1e besoek nie?

maar 1 n aanta1 blankes het oom skole besoek wat s pesiaal vir Indi~rs bedoe1 was. In 1897 is in die jaarverslag op•

gemerk g "A few Europeans? St., Helena and Mauritius half·

. . ( 5) .

castes have attended the s chooilis .• 11

Alhoewel voor 1894 reeds gepoog is om Indi~rkinders

, uit blanke skole te hou,·het dit tog nie hee1tema1 geslaag nie, Die Indi~rs het gereken dat die blanke skole beter as die Indierkole was en het gevolglik bulle kinders daar-

. (6)

he en gestuur o

In April-189? is die regering versoek om nie langer.

nie-blanke leerlinge in blanke skole toe te laat nae, Die Eerste Mtnister het · daarop geantwoord da t .'!in a few excep ...

tional cs.ses non•Europeal) children, who had conformedlto European habits and had exhausted the resources of ther own schools~ had been admitted to European Government. pri- mary schools~ 11 maar dat die regering so ver as moontlik

. . (7)

aparte nasies in aparte skole sou hou.

In 1899 is instruksies uitgevaardig waarvolgens nie- (8) blanke kinders nie sou toegelaat word in blanke skolepie,

(1) (2)

~~)

~~~

~7)

Natal~ Annual Report on Educ,.l906. Supt. Inspo 10, 14 t,a,p.; 4.

Natalg Annual Roport on Educ. 1897; Supto Insp. 52o Natal~ Annual Report on Educ, 1901, Supt. Ins~o 63-65.

Natal g .Annual ~port on Educ. 1897. ·supt. Ins!). 52 o

Kannemeyer; A Ofritical survey of Indian Education in Natal, 1860-~37; 166.-

t.a.p. ~ 167. '..

rp !=l 0 6

(9)

bl b. . 1?6,

Hie~die ~'~erking het egter n~t vir Indi~rseuns gegeld, want Ind!i~meisie.s en klein seuntjies het blan;k:e skole.

b!y besoek tot 1905 toe hulle uit blanke skole verwyder is en vir' hulle by die ho~rgraadskole voorsiening gemaak

(1) . . .

is. Hierdie ho~rgraadskole is juis in die lewe geroepPm

·Voorsiening ~e maak vir d:B seuns wat in. 1899 uit die blanke skole verwyder is. Die eerste een is in Durban in· 1899

(2)

ge-open ~n die twwede in Pietermaritzburg in 1902,

. '

Vanaf 1905 is blanke kindaF dus alleen in blanke skole toegelaat.

(b) Die be~indiging van die gemengde onderwys van

Indi~rs) Kleurlinge en Naturelle.oo•••o••···

In 1895 is in die verslag oor Indi~r~onderwys opgemerk

"The usual number of St ~ Helena and Mauri ttus half-castos

(3)

and a few Natives attended the schools." In 1904 is be- Rluit dat as ~n Indi~rskool 'n redelike afstand vanaf 'n ondersteunde Naturelleskoml is9 geen toelae betaal sou word vir Natu~le 1eerlinge wat so'n Indierskool pesoek nie. (4)

Die Durbanse ho&rgraad-Indi~rskool is op 4 September 1901 verskuiwe na ander geboue en is·genoem die ·car1isle- straat skoal vir 11the better class indians and respectable Coloured youth." Dit sou3 so is beweer, die kl.eurprobleem in die Durbanse sko1e help op1os, ·maar daar is bygevoe·g g 11It was not the intention of the government to provide se- parate schools for every colour and every grad~ation Of· ~

colour; and those who are ~persensitive on the point are

. ( 5)

at' liberty to erect and maintain schools of their own."

' I

Hierop het 'n ·versoekskrif van die Indi~s gevolg waarin hulle beswaar gemaak het teen Kleurlinge in 'n skool wat belowe was om vir Indiers alle en t e w ees • Die Kleur-

....

linge was· ook ontev-rede. As gevolg hiervan het die owerhei(

besluit om 'n aparte skool vir Kleurlinge (1)

(2)

~~t

.

~- .

Kannemeyer·: A c_,jtical survey of Indian·Education in Nata11 1860-1937; 171.

t,a.p •. ; 16':1.· · ·

Natal: ·Annual Report on Eduo,. ~895~ Supt. Insp. 51.

Kannemeyer: A C~ical survey of Indian Education in Natal.,. 1860-19379 lVQ.

(10)

. (1) 17'7~

op te rig,.

In 1909 is beslui t dat 11no Native, Indian or Coloured Children were to be admitted to schools other than those

(2)

provided· for themo n Hiermee het a parte skole vir die a- parte rasse 1n voldonge feit gewordo

7. Die verslag_y:§:.:g_9..iL0nd§.~_pkommJJt@.ie van 1909,.o Hierdie kommis sie het in sy 'i.I8J:'slag ond erskeid ge ...

maakmssen die volgende Indi€rgroepeg (a) Kontrakarbeiders~

---·---

Behalwe in 1n paar gevalle is geen voorsiening vir die onderwys van die kinders van hierdie groep gmaak

nie. Die kommissie het gereken dat die eienaar waar daar 20 of meer kinders van 5 tot 12 jaar oud was, verp1ig mees word om op eie koste hulle van laeronder1vys te voorsieno Die ondervTyse:rs moes ook by voorkeur, Indi~rs wees, om- dat hu1le vir 'n laer salaris as blankes kon werkD

(b) Vry~·IndiEfrs.,

In verband met die kinders van hierdie Indi~rs het

I .

die kommissie aanbeveel dat die staat in distrikte waar . . daar baie kinders ·is~ laeroo1e moes oprig·.,

·(c) Die A:rabiese- of Mohammedaanse handel-aarso --- _,.

__

Hierdie Indi~rs vmon gewoon1ik in dape en die kom..., missie het gereken dat die voorsiening wat daar bestaa.n

(3) \

het voldoende waso

in 1906 het 3000.IndiE;rkinders onderwys ontvang in 5

' .

staats- · e·.rr 27 ·ol~d.e-T.s.teund~. ·sko1e o Hiervan was 26 · aan die

• .. (4)

kus, 5 te Pieterm~a:ritzbErg en 1 ·6p. Qreytowno Al hier~~

-~ie sko1e ~as dus in.dorpeo

8~ Samevatting,

----,.,;....~..a~="""'-,.;.-,,,..

· Wat die leei·linge betref is die kenmerke van die irorige peri ode ook hj.er C.uide1ik .. nl 11 Hoe gemiddelde ouderdom,

(1).

(2) (3) . (4)

Kannemeye:c• ~ A Critical survey of Indian Education.

in Natal, 1860-1937~ 17'+~

t oaoP. 9 181.1

Natal~ Annual Report on Eduaation·l909·o .Supto Insec- tor; 13 =

Natal~ Annual Report on Education 1906~ Supt!!

Inspector; 5." -

(11)

178.

td tsakking., die meeste. le,erlinge in die laagste klasse' swak skoolbesoek en min meisies op skool. In die behoeftes

~an.die platteland en veral van die kinders van kontrak-

. .

arbeiders was nog nie voorsien nie; en vir middelbare onderwys was nog g3en voorsiening g3maak nie.

In hierdie periode is feitlik alle gelde wat vir

Indi~r-onderwys gestem is? ~ir Indi~r-onderwys uitgegeeo

. .

Alhoewel.· twee onderwysersertifikate ing_estel is het die owerhe.id gaen Vt'l!.rS:d.ening gemaak vitp ie opleiding van

onderwym nie. Die staat het egter die .St'Aidens

Sending ondersteun in sy poging om onder~rs op te lei, Verder is ·die toevlug geneem tot opleidingsklasse vir onderwyserse Die toelatingskWalifikasies· vir die on- derwyserseksamens was egter baie laag, en onderwysers skaars. Die ov-rerheid was dus genoodsaak om nog van blanke onderwysers gebruik te maak.

Die teenstand teen ~ie teenwoordigheid van Indi~r­

kinders in blanke skole, het die owerheid in hierdie

periode genoodsaak om nie-blanke kinders uit blanme skole te verwyder. Ook is 'n definitiewe skeiding gemaak tus-

·sen di.e onderwys van Indi~rs, Kleurlinge en Naturelle.

Aan die einde van hierdie periode het daar dan ook vier aparte stelsels van onderwys bestaan nl, Vir blankes, Indi€rs, Kleurlinge en Naturelle.

In 1910.het die Unie van Suid-Afrika tot stand ge- kom en is die administrasie van die onderwys opgedra aan

'n Onderwysdepartement en 'n uitvoerende komitee, Ook het (1) die' provinsies die mag gekry om ordinaasies te maak.

(1) Kannemeyer: A Critical Survey of 1mian Educat+on in Natal, 1860-19i'7; 185.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De kans dat het gemid- delde van de metingen binnen 100 jaar van de werkelijke waarde valt kun je dan uitrekenen met

Voor het in kaart brengen van de ontwikkeling van de interne service-rol werd gebruik gemaakt van een vijft al structurele indicatoren, te weten: (1) het gemid- deld

De gemid- delde hoogteligging van de soortenrijke atlashokken zou bovendien (voor de meeste scenario’s en voor twee van de drie groepen) in de toekomst hoger liggen dan nu,

De clusterge- middelden op de opgenomen indicatoren liggen voor deze cluster iets onder het Vlaamse gemid- delde, met een globale werkzaamheidsgraad van 70,7%, een

Hierdie motiewe word nie aangebied as abstrakte filosofiese brokkies nie, maar word gewoonl ik deur Ma-Bet gekoppel aan die duiwe.. Spikkel wil gaan waar hy

sentielwaardes verskil vir dieselfde onverwerkte telling. Die natuurwetenskaplike houding sal deur bepaalde onderrigm..;todes wa.:'.rskynlik geed ontwikkel word. Die

Ongelijk uitkomen en consistente conclusie (dat het niet klopt) (anders dan de vraag) geen aftrek Als er langs de schuine wordt gemeten vanuit het verhoogde draaipunt. (dus

Ze heeft binnenin sappige schillen, die door de buitenste droge schillen worden beschermd. Aan de uibodem zitten de wortels, met welke de ui zich in de