• No results found

"Spreeupotte" en die Sotho-hut

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ""Spreeupotte" en die Sotho-hut"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Argeologiese Navorsing op

Doornpoort 19, Winburg

"SPREEUPOTTE" EN DIE SOTHO-HUT

J.J.B . Dreyer

Belangstelling in die geskiedenis van die Vrystaat voor die koms van die Blanke neem toe en word geprikkel deur onder andere die teenwoordigheid van die oorblyfsels van klipkrale. Kennis van die voorgeskiedenis is hoofsaaklik afkomstig van beskryw ings deur reisigers en sendelinge gedurende die negentiende eeu en publikasies van die oorleweringe van die Sotho kort na 1 9 0 0 en sedert die tw intigerjare van hierdie eeu, toe argeoloe begin belangstel het in die sogenaamde ystertydperk van die Vrystaat.

Al drie bogenoemde bronne het beperkingeendie beeld w at van die verlede saamgestel kan word, is geensins volledig nie. In die geval van die ou geskrewe bronne le die leemte daarin dat die beskrywings vaag en onduidelik is en somtyds in 'n onbekende idioom geskryf is. 'n Goeie voorbeeld is die geval van die ontdekker en reisiger James Backhouse, w at gedurende 1 8 3 6 - 4 0 'n tog na die binneland onderneem het. Hy beskryf die hutte van die Basotho as " ...

universally of grass, and in form something like sections of sparrow -pots". M et behulp van verklarende woordeboeke kon uitgemaak word dat die potte waarskynlik r'ond in vorm was, met 'n tuit of nek as opening, maar meer gegewens omtrent hierdie "spreeupotte" het nog altyd ontbreek.

'n A rtikel in die voelkundige jo ern aal

Bokmakierie het die probleem finaal opgeklaar.

Die outeur gee naamlik 'n i 11 ustrasie en beskrywing van n 17de eeuse "spreeupot” , afkomstig uit 'n kasteel in Nederland. Dit w as blykbaar algemene gebruik in Europa om "spreeupotte" teen mure op te hang vir die Europese spreeus om in nes te m aaken te broei. Net voordat die kuikens die nes sou verlaat, is hulle deur 'n gat in die sykant uitgehaal en as 'n lekkerny voorberei. 'n Deursnee van die "spreeupot" om die vorm van die hut te bepaal, dui op 'n koepelvormige struktuur. So 'n struktuur word deur die Franse sendeling Casalis beskryf as die tipiese Basotho-hut.

V L s w i m r 0 1 2 3 m f t

Plan van n h u t soos blootgele tydens o p g ra w in g s op D oornpoort, W inburg. Let op die g ro o t klippe b y die in g a ng en die verdeelm uurtjie van k le i binne die hut. Die vuurm aakplek is regs bo sigbaar, m et m aalklippe daar naby. Die vermoede bestaan dat hierdie h u tte soortgelyk w as aan die w a t as "sp re e u p o tte " b e skryf is.

Hy skryf: "Their huts are in the form of a large oval oven, and are entered by creeping along a very narrow passage, ..."

Tydens argeologiese opgrawings op die plaas Doornport naby W inburg deur Die Departement A rg e o lo g ie van die N a s io n a le M u s e u m , B loem fontein, is strukture blootgele w a t waarskynlik die oorblyfsels van juis hierdie "spreeupot"-hutte kan wees. (Sien Nasionale M useum Nuus 29, 1 985). M ateriaal w at tydens die opgrawings herwin is, is gebruik om die hutte te dateer. 'n Gebrande paal het 'n datum tussen 1700-1 8 1 0 n.C. gelewer, terwyl gebrande rietop 1 6 6 0 -1 7 8 0 n.C. gedateer is. Dit is dus moontlik dat die reisigers en sendelinge w at na 1 8 3 0 die Vrystaat besoek het, heeltemal op hoogte met die vorm en gebruike van "spreeupotte" kon wees.

(2)

Die beskryw in g van die reisiger Backhouse lu i dat die h u tte van die S otho "... were fo rm e d like sections o f sparrow -pots, and were b u ilt o f sticks a n d reeds, a n d p lastered w ith m u d ". Die illu s tra s ie is deur die Franse sendehng. Casalis Beide beskryw ings dateer u it die tydperk na 1833.

Die sogenaamde "spreeupot". H ierdie skets het die b eskryw ings van h u tte u it die 19de eeu verklaar. Die s tip p e llyn d u i die denkbeeldige deursnee aan.

n Toevallige beskrywing van n eenvoudige

v o o r w e r p , het in h ie rdie geval v ir ons

w aardevolle gegewens o n ts lu it oor die vorm van die S o th o -h u t w a t byna twee eeue gelede in ons

o m g e w in g in gebruik w a s |TITT>| (B a n ie P e n sh o rn , B o k m a k ie rie 1 98 2 3 4 4 7 )

1 9 8 6 —JAAR VAN

GESTREMDE PERSONE

JA A R V A N G E S T JK M D E PERSONE TEAR O F DISABLED P t O P lf

“ Even the blind can see and feel, it w a s w o n d e r f u l. ”

Die w oorde hierbo getuig van die aangenam e oggend w a t 'n groepie blinde persone in die M u s e u m deurgebring het.

Die K in de rm u s e um is vir die geleentheid

oopgestel en die persone kon die artikels w a t daar op u its ta llin g is, self hanteer. Sodoende kon hulle, deur die uitgestalde items te betas, kennis maak met roofdiere, bokke, voels en reptiele.

Drie groepe blinde s w a rt kinders w a t ook die M u s e u m besoek het, se vreugde w a s groot om op hierdie manier vir die eerste maal met w ilde diere kennis te maak.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

component of the forward guidance statements that was not anticipated from the market participants has a significant impact on zero coupon treasury yields.. The

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Alhoewel die Stadsraad van Vereeniging eers in 1932 regulasies uitgevaardig het wat die huisvesting van swart mense in die blanke gebied moes reguleer, is dit

(Unfortunately, there were no studies available for the Federal Reserve’s QE program.) Several studies find that the effect of the bank-lending channel is

If this has a general positive or adverse effect on the overall job performance of the staff due to the Machiavellian employee under the influence of transformational leadership,

De studie (Soeter, personal communication) laat zien dat 16 dagen na behandeling de deelnemers minder angst ervaren tijdens de blootstelling aan spinnen en spinnen ook niet

Statistiese resultate van die vergelyking tussen die natoetstellings ten opsigte van die uitsluitingskaal by groep twee en vier.. Statistiese resultate van die vergelyking tussen

Het voedingskanaal van de Freka GastroTube moet voor en na elke voedingstoediening – minstens 1 keer per dag – met 20 ml lauwwarm water doorgespoeld worden.. Er mogen