SNUITKEWERS IN DIE MAAGINHOUDE
VAN VO ELS
S. Louw
Sedert 1981 is die Departement Entomologie van die Nasionale Museum onder andere besig met taksonomiese navorsing oor die grondlewende s n u itk e w e rs (F a m ilie C u rc u lio n id a e ) van suidelike A frika. Taksonomie is die studie w aardeur organismes op 'n internasionale
\
D ie m a a g in h o u d van 'n voei w ord uitgedissekteer.
geordende manier benaam word. Om dit suksesvol te kan doen,m oet die wetenskaplike heelwat eksemplare he om te bestudeer. Om die eksemplare in die hande te kry, moet daar na hulle in die veld gesoek word en dit is ju is hier w a a r die p ro b le e m m et g ro n d le w e n d e snuitkew ers le. Omdat hulle nie kan vlieg nie, het d ie s n u i t k e w e r s ' n k r i p t i e s e , g o e d gekamoefleerde leefwyse ontw ikkel en beweeg hulle ook baie stadig rond, alles in 'n poging om hulle vyande te ontsnap. Ongelukkig "o n ts n a p " hulle op die manier ook dieentom oloog w at hulle probeer versamel — tot so 'n mate dat daar soms vir etlike dae of selfs maande sonder sukses na hulle gesoek kan word. Dit is dus te verstane dat dit 'n wetenskaplike soms moedeloos kan maak en dat hy mettertyd heel onbewustelik begin uitkyk na alternatiew e metodes om m ateriaal in die hande te kry. Onlangs het ju is so 'n "ander m a n ie r" van materiaal versamel op 'n baie onverwagse manier aan die lig gekom.
Gedur^nde 1986 is daar, as deel van 'n i d e n t i f i k a s i e d i e n s w a t di e D e p a r t e m e n t Entomologie lewer, 'n aantal maaginhoude van insekvretende voels vir die Departement O r n i t o l o g i e g e i d e n t i f i s e e r . Di e g e t a l g r o n d l e w e n d e s n u i t k e w e r s i n h i e r d i e maaginhoude was besonder opvallend. Daar is derhalwe besluit dat dit tot wedersydse voordeel van albei departemente sal strek as daar nouer sam ewerking rakende ondersoeke van die aard is. Sedertdien is die maaginhoude van die S w a r t p i e k , M y r m e c o c i c h l a f o r m i c i v o r a , die J_udwigse Pou, Otis lu d w ig ii, en die Sw art Korhaan, Eupodotis afra, dan ook bestudeer en h ieru it is onderskeidelik 10, 27 en 29 soorte g ro n d le w e n d e s n u i t k e w e r s geVdenti fi seer. V a nuit 'n voelkundige oogpunt dui hierdie in lig tin g nie alleen daarop dat snuitkew ers 'n belangrike komponent van die dieet van die voels uitm aak nie, maar dit w ys ook op interessant- hede w a t b e tre f hul l e v o e d in g s g e d ra g .
Entomologies gesproke het die m aaginhoud- analises weer tot gevolg gehad dat verskeie belangrike anw inste by die hoof snuitkew er- versameling van die M useum gevoeg kon word, terw yl daar ook 'n aantal insiggewende ver- spreidingsrekords bekom is. Van die nuwe sn u itke w erin lig ting w a t op die manier verkry is, verdien twee gevalle spesiale vermelding: — E u retus a u r iv illii is 'n relatie w e klein
snuitkew ertjie met 'n ronde agterlyf, 'n vernoude borsgedeelte en stewige bene wat, met die eerste oogopslag, 'n mens sterk aa n 'n spinnekop laat dink. Sedert die kewertjie amper 'n honderd jaar gelede beskryf is, was daar, tot en met die aanvang van die studie op voelmaaginhoude, net drie van hulle aan die wetenskap bekend en het niemand iets om trent hulle verspreiding en lewensge- woontes geweet nie. Die getal is nou verdubbel nadat 'n verdere drieeksem plare uit die mae van 'n Ludwigse Pou en 'n Sw art Kornaan vanaf onderskeidelik P hilipstow n en F l o r i s b a d b e k o m i s. B e h a l w e d i e belangrikheid van die aanw inste self, weet ons ook nou iets om trent die geografiese en
seisoenale verspreiding van die kewers, asook w a t hulle habitatvoorkeure is.
— Snuitkewers met die naam Hypocolobus is volop in die suidwestelike Kaapprovinsie en Nam akwaland en die vermoede was dat hulle fe itlik tot hierdie gebiede beperk is, met slegs 'n paar verspreidingsrekords bekend vanaf die ooskusstreke van die land, 'n Enkele
Hypocolobus eksemplaar uit die maag van 'n
Ludwigse Pou w at in die P hilipstow n- om gew ing versamel is, verbreed egter nou die v e r s p r e i d i n g s g e b i e d van hi er di e groep snuitkew ers met 'n paar honderd kilom eteren stel ons in staat om in 'n spesifieke teikengebied na nog meer van hulle te kan gaan soek.
By gr ot er n a v o r s i n g s i n s t a n s i e s nei g die verskillende departemente meer en meer om geisoleerd van mekaar te werk — partykeer ten koste van w e ten skaplike o n tdekking. Die navor si ngswaar de van in te rn e o n d erlin ge s k a k e l i n g e n s a m e w e r k i n g t u s s e n museumdepartemente, soos hierbo uitgewys is, kan dus nie oorbeklemtoon w ord nie. ifrrfni
PERSONALIA
NUWE PERSONEEL
V./.n.r.: Mej. A.A. Lom baard(Tikster), mev. E.M . du Toit (Tegnikus: Plantkunde), mev. I.M . S w a rt (Adm inistrasie), mej. A-R. P ien aar (Sekuriteit: Raadsaalj. mej. L. G au m (Tegnikus: O liew enhuis), mej. R. Esterhuizen (Tegnikus: Rotskunsj, m nr. J. W elm an (Paleontoloog), mev. K.G. Verster (Bibliotekaressej.